document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,614 | GOV-ZA.595.public_entities.6534.6885.2010-03-24.af.txt | 23,915 | Dit het ontstaan uit die vyf vorige Bedryfsopleidingsrade, naamlik Lugruim-, Maritieme-, Padvervoer-, Padpassasier- en Transnet-opleidingsrade. |
1,614 | GOV-ZA.595.public_entities.6534.6885.2010-03-24.af.txt | 23,916 | VOOG is verantwoordelik vir die ontwikkeling en instelling van 'n sektorale vaardigheidsplan (SVP) vir die versoersektor. Dit deel ook heffingtoelaes uit en verseker die kwaliteit van onderwys-, opleiding- en ontwikkelings- (OOO) aktiwiteite in die sektor. |
1,614 | GOV-ZA.595.public_entities.6534.6885.2010-03-24.af.txt | 23,917 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,615 | GOV-ZA.595.pubs.acts.1979.2010-03-24.af.txt | 23,919 | Wette deur nasionale en provinsiale parlement opgestel. Die wetgewing word hier volgens die spesifieke jaar gelys. |
1,615 | GOV-ZA.595.pubs.acts.1979.2010-03-24.af.txt | 23,920 | Nota: Hierdie is nie 'n volledige lys van alle wetgewing nie. Besoek asseblief vir 'n meer omvattende inskrywing die SA Regeringswebwerf en Polity.org. |
1,615 | GOV-ZA.595.pubs.acts.1979.2010-03-24.af.txt | 23,921 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,615 | GOV-ZA.595.pubs.acts.1979.2010-03-24.af.txt | 23,922 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,616 | GOV-ZA.595.pubs.bills.2010-03-24.af.txt | 23,924 | Wetsontwerpe is voorgestelde wetgeweing wat nog nie deur die parlement goedgekeur is nie. Die Wes-Kaapse en Nasionale Wetsontwerpe word hier volgens die spesifieke jaar gelys. |
1,616 | GOV-ZA.595.pubs.bills.2010-03-24.af.txt | 23,925 | Nota: Hierdie is nie 'n volledige lys van alle Wetsontwerpe nie. |
1,616 | GOV-ZA.595.pubs.bills.2010-03-24.af.txt | 23,926 | Preceding Wet: Children's Bill Act No. |
1,616 | GOV-ZA.595.pubs.bills.2010-03-24.af.txt | 23,927 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,616 | GOV-ZA.595.pubs.bills.2010-03-24.af.txt | 23,928 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,617 | GOV-ZA.595.pubs.budgets.2010-03-24.af.txt | 23,930 | Die Regering se begrotings volgens jaar gelys. |
1,617 | GOV-ZA.595.pubs.budgets.2010-03-24.af.txt | 23,931 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,617 | GOV-ZA.595.pubs.budgets.2010-03-24.af.txt | 23,932 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,618 | GOV-ZA.595.pubs.plans.1997.2010-03-24.af.txt | 23,934 | Die Regering se strategiese en besigheidsplanne volgens jaar gelys. |
1,618 | GOV-ZA.595.pubs.plans.1997.2010-03-24.af.txt | 23,935 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,618 | GOV-ZA.595.pubs.plans.1997.2010-03-24.af.txt | 23,936 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,619 | GOV-ZA.595.pubs.plans.1999.2010-03-24.af.txt | 23,938 | Die Regering se strategiese en besigheidsplanne volgens jaar gelys. |
1,619 | GOV-ZA.595.pubs.plans.1999.2010-03-24.af.txt | 23,939 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,619 | GOV-ZA.595.pubs.plans.1999.2010-03-24.af.txt | 23,940 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,620 | GOV-ZA.595.pubs.regulations.2010-03-24.af.txt | 23,942 | Regulasies bepaal hoe wette in werking gestel moet word. Die Wes-Kaapse en Nasionale Regulasies word hier volgens die spesifieke jaar gelys. |
1,620 | GOV-ZA.595.pubs.regulations.2010-03-24.af.txt | 23,943 | Nota: Hierdie is nie 'n volledige lys van alle regulasies nie. |
1,620 | GOV-ZA.595.pubs.regulations.2010-03-24.af.txt | 23,944 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,620 | GOV-ZA.595.pubs.regulations.2010-03-24.af.txt | 23,945 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,621 | GOV-ZA.595.pubs.reports_research.O.2010-03-24.af.txt | 23,947 | Regeringsverslae en navorsingsdokumente alfabeties gelys volgens die titel. |
1,621 | GOV-ZA.595.pubs.reports_research.O.2010-03-24.af.txt | 23,948 | Hierdie publikasies is ook onder die toepaslike lewensgebeurtenisse en kategorieë in in die U Lewe en Onderwerpe gedeeltes gelys. |
1,621 | GOV-ZA.595.pubs.reports_research.O.2010-03-24.af.txt | 23,949 | Hierdie dokument is 'n opsomming van die bevindinge van die Verslag oor die Nasionale Toestand van die Omgewing. Dit kyk na die omgewingsdruk wat Suid-Afrika in die gesig staar en die toestand van die omgewing. Die uitwerking van omgewingsverandering en Suid-Afrika se reaksie op hierdie verandering word ook ondersoek. |
1,621 | GOV-ZA.595.pubs.reports_research.O.2010-03-24.af.txt | 23,950 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,622 | GOV-ZA.595.pubs.reports_research.T.2010-03-02.af.txt | 23,952 | Regeringsverslae en navorsingsdokumente alfabeties gelys volgens die titel. |
1,622 | GOV-ZA.595.pubs.reports_research.T.2010-03-02.af.txt | 23,953 | Hierdie publikasies is ook onder die toepaslike lewensgebeurtenisse en kategorieë in in die U Lewe en Onderwerpe gedeeltes gelys. |
1,622 | GOV-ZA.595.pubs.reports_research.T.2010-03-02.af.txt | 23,954 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,622 | GOV-ZA.595.pubs.reports_research.T.2010-03-02.af.txt | 23,955 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,957 | dieregesondheidsdienste dienste vir die identifisering van vee die versekering dat behoorlike higiëniese toestande gehandhaaf word wanneer diere geslag word beheer oor in- en uitvoer. |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,958 | Die Nasionale Direktoraat Veeartsenykundige Dienste is verantwoordelik vir die beheer oor en aanmelding van dieresiektes in Suid-Afrika ten einde te verhoed dat ander vee aangesteek word en om te verhinder dat mense besmette vleis eet. |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,959 | Die Direktoraat is verantwoordelik vir die beheer van siektes wat besonder gevaarlik is. |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,960 | gratis toetse vir bepaalde dieresiektes uitvoer (naamlik hondsdolheid, brusellose en sponsagtige beesenkefalopatie), en toesien dat veeartse aanmeldbare siektes aan die Departement rapporteer. |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,961 | Die Direktoraat hou 'n databasis van siektes en hul definisies op datum. Dit sorg ook vir maandelikse en jaarlikse verslae oor dieresiektes, en vir syfers aangaande die veestapel. |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,962 | n Sentrale registrasiestelsel word in stand gehou waarin die unieke identifiseringsmerke van alle eienaars van vee gelys word. In Suid-Afrika is dit verpligtend dat alle plaasdiere gemerk moet wees, en u mag slegs 'n identifiseringsmerk gebruik wat by die Nasionale Direktoraat vir Veeartsenykundige Dienste geregistreer is. |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,963 | Om 'n identifiseringsmerk te registreer, is daar 'n bedrag van R100,00 betaalbaar. Dit kan met 'n posorder betaal word wanneer u die aansoekvorm instuur. |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,964 | Vir besonderhede oor hoedat identifiseringsmerke kan lyk, en oor wanneer diere gemerk behoort te word, moet u asseblief die Departement se Inligtingsdokument vir die Indentifisering van Diere raadpleeg. |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,965 | Deur die aansoekvorm om oordrag na die adres hierbo te stuur, is dit moontlik om identifiseringsmerke van een vee-eienaar na 'n ander te laat oordra. |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,966 | Wanneer vee verkoop word, moet 'n vorm wat as identifiseringsdokument dien, ingevul word. Die koper moet hierdie vorm vir een jaar hou as bewys van die kooptransaksie. |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,967 | Die Nasionale Direktoraat Veeartsenykundige Dienste is verantwoordelik vir beleidsbepaling en regulasies wat daarop gemik is om behoorlike higiëniese standaarde te handhaaf by die slag van vee met die doel om vleis te bekom wat geskik sal wees vir verbruik deur mens en dier. Dit stel ook regulasies op vir die hantering en bewaring van sodanige vleis en diereprodukte by die slagpale, en vir die vervoer daarheen en daarvandaan. |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,968 | Die provinsiale en plaaslike owerhede is vir die implementering van hierdie wette en regulasies verantwoordelik. Dit word oor die algemeen deur vleisinspekteurs gedoen. Die Direktoraat het handleidings vir vleisinspekteurs saamgestel om inligting en praktiese leiding te voorsien ten einde inspekteurs te help. |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,969 | Een van die meganismes wat vir die beheer van die slagpale beskikbaar is, is die stelsel vir die assessering van higiëne. |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,970 | Die Departement hou ook 'n lys van slagpale op datum. |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,971 | Die Nasionale Direktoraat Veeartsenykundige Dienste is daarvoor verantwoordelik om die invoer en uitvoer van lewende diere en van diereprodukte te beheer. |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,972 | Ander eetbare diereprodukte (bv. suiwelprodukte, os vir troeteldiere) |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,973 | Nie-eetbare diereprodukte (bv. velle, wol, jagtrofeë) |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,974 | Wanneer u lewende diere of diereprodukte na 'n ander land wil uitvoer, is dit nodig dat u aan die gesondheidsvereistes van daardie land sal voldoen. Dit mag beteken dat u 'n gesondheidsertifikaat moet bekom. Inligting oor hierdie vereistes kan by Veeartsenykundige Dienste verkry word. |
1,623 | GOV-ZA.595.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt | 23,975 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,624 | GOV-ZA.595.services.11435.11435.2010-03-24.af.txt | 23,977 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,624 | GOV-ZA.595.services.11435.11435.2010-03-24.af.txt | 23,978 | Die Nasionale Outomatiese Argiefinligtings-opspoorstelsel (genaamd NOAIOS) is 'n aanlynhulpmiddel waarmee argiefinventarisse deursoek kan word. Die katalogusse is 'n lys van die beskikbare argiefdokumente wat opgeneem is in die Nasionale Argief van Suid-Afrika se geriewe. |
1,624 | GOV-ZA.595.services.11435.11435.2010-03-24.af.txt | 23,979 | Die Argief-en Rekorddiens van die Wes-kaap gee die publiek toegang tot regeringsdokumente en private versamelings wat 20 jaar of meer oud is. Die argief word gebruik vir akademiese, regerings- en private navorsing. |
1,624 | GOV-ZA.595.services.11435.11435.2010-03-24.af.txt | 23,980 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,625 | GOV-ZA.595.services.11435.2010-03-24.af.txt | 23,982 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,625 | GOV-ZA.595.services.11435.2010-03-24.af.txt | 23,983 | Die Nasionale Outomatiese Argiefinligtings-opspoorstelsel (genaamd NOAIOS) is 'n aanlynhulpmiddel waarmee argiefinventarisse deursoek kan word. Die katalogusse is 'n lys van die beskikbare argiefdokumente wat opgeneem is in die Nasionale Argief van Suid-Afrika se geriewe. |
1,625 | GOV-ZA.595.services.11435.2010-03-24.af.txt | 23,984 | Die Argief-en Rekorddiens van die Wes-kaap gee die publiek toegang tot regeringsdokumente en private versamelings wat 20 jaar of meer oud is. Die argief word gebruik vir akademiese, regerings- en private navorsing. |
1,625 | GOV-ZA.595.services.11435.2010-03-24.af.txt | 23,985 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,625 | GOV-ZA.595.services.11435.2010-03-24.af.txt | 23,986 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,626 | GOV-ZA.595.services.11435.6656.2010-03-24.af.txt | 23,988 | Die Argief-en Rekorddiens van die Wes-kaap gee die publiek toegang tot regeringsdokumente en private versamelings wat 20 jaar of meer oud is. Die argief word gebruik vir akademiese, regerings- en private navorsing. Die argief word die meeste vir genealogiese navorsing gebruik. |
1,626 | GOV-ZA.595.services.11435.6656.2010-03-24.af.txt | 23,989 | Om toegang te kry tot argiefdokumente en dit te lees, moet jy na die Argief-en Rekorddiens van die Wes-kaap gaan te Roelandstraat 72, Kaapstad. |
1,626 | GOV-ZA.595.services.11435.6656.2010-03-24.af.txt | 23,990 | Dokumente kan net by die argief gelees word en die ure is: Maandag tot Vrydag 08:00 - 16:00 en die eerste Saterdag van die maand 09:00 - 12:00. Donderdag 08:00 - 19:00. |
1,626 | GOV-ZA.595.services.11435.6656.2010-03-24.af.txt | 23,991 | Wanneer jy by die argief aankom sal jy 'n toegangskaart moet invul. Vra 'n leeskamerbeampte om jou te help om 'n bron op te spoor. Anders kan argiefmateriaal opgespoor word met die opsoekstelsel of die aanlyninventaris (NAAIRS). |
1,626 | GOV-ZA.595.services.11435.6656.2010-03-24.af.txt | 23,992 | As jy die bron opgespoor het, moet jy 'n rekwisisievorm invul met die besonderhede van die bron en dit aan 'n beampte gee. Die beampte sal die bron vir jou na die leeskamer bring. |
1,626 | GOV-ZA.595.services.11435.6656.2010-03-24.af.txt | 23,993 | Om navorsingsnotas te maak sal jy potlood en papier moet bring - balpunte en vulpenne word nie toegelaat wanneer daar met argiefdokumente gewerk word nie. Jy kan jou skootrekenaar saambring want inproppunte word verskaf. |
1,626 | GOV-ZA.595.services.11435.6656.2010-03-24.af.txt | 23,994 | Fotokopië van uitgesoekte items kan teen 'n tarief gemaak word. Om fotokopië aan te vra sal jy 'n vorm moet invul om aan 'n beampte te gee. Die beampte sal jou inlig wanneer die kopië gereed sal wees om af te haal. |
1,626 | GOV-ZA.595.services.11435.6656.2010-03-24.af.txt | 23,995 | Mikrofilmkopië word ook teen 'n tarief verskaf. Vul 'n vorm in om mikrofilmkopië aan te vra en gee dit aan 'n beampte. Jy sal geskakel word wanneer die mikrofilmnegatief gereed is om afgehaal te word. Jy sal dan die negatief na 'n verskaffer moet neem met 'n mikrofilmleser/drukker. |
1,626 | GOV-ZA.595.services.11435.6656.2010-03-24.af.txt | 23,996 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,627 | GOV-ZA.595.services.11435.6658.2010-03-24.af.txt | 23,998 | Die Nasionale Outomatiese Argiefinligtings-opspoorstelsel (genaamd NOAIOS) is 'n aanlynhulpmiddel waarmee argiefinventarisse deursoek kan word. Die katalogusse is 'n lys van die beskikbare argiefdokumente wat opgeneem is in die Nasionale Argief van Suid-Afrika se geriewe. |
1,627 | GOV-ZA.595.services.11435.6658.2010-03-24.af.txt | 23,999 | Verken die NOAIOS-webwerfom deur aanlyn argiefdokumente te snuffel. NOAIOS sal jou lei na die plek en verwysingsbesonderhede van 'n dokument. Jy sal na die betrokke argief moet gaan om by die nodige bronne uit te kom. NOAIOS sluit nie die tekste van argiefdokumente in nie. |
1,627 | GOV-ZA.595.services.11435.6658.2010-03-24.af.txt | 24,000 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,002 | Pos asseblief jou voltooide aansoekvorm aan Me K Mongane, Belegging in Kultuur, Privaatsak X897, Pretoria, 0001. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,003 | Die Provinsiale Departement van Kulturele Sake en Sport, deur die Belegging in Kultuurinisiatief, soek aansoeke vir finansiering van kulturele projekte. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,004 | Wie kan Aansoek doen om Finansiering? |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,005 | Die hoofdoel is om toegang te verskaf tot vaardighede en markte as 'n hulpmiddel vir stedelike herlewing, plattelandse ontwikkeling en werkskepping. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,006 | Prioriteit sal gegee word aan voorheen-benadeelde gemeenskappe. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,007 | Projekte moet kuns-, kultuur- en erfenisverwant wees. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,008 | Daar moet goeie bewyse wees van bevoordeeldes se vernuf-potensiaal of vermoë om te leer. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,009 | Produkte en dienste van die projek moet van goeie gehalte wees en behoort beide plaaslik en oorsee bemarkbaar te wees. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,010 | Produkte moet die potensiaal hê om selfonderhoudend te wees. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,011 | Projekte moet waar van toepassing voldoen aan wetgewing. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,012 | Projekte moet regverdig handeldryf. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,013 | Projekte moet geplaas wees in armoedenodusse en provinsiale prioriteitsgebiede. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,014 | Projekte behoort gemeenskapsgedrewe te wees en besit word deur, of die gemeenskap direk bevoordeel wat betref óf werksgeleenthede, opleiding óf vennootskappe. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,015 | Projekte wat roumateriaal gebruik behoort seker te maak dat die bronne ekovriendelik is en omgewingsvolhoubare oes- of benuttingspatrone gebruik. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,016 | Projekte behoort die doel te hê om 'n kleinonderneming of sake-eenheid vir die skepping van werk te stig. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,017 | Projekte behoort die potensiaal te hê om toerisme te steun en te bevorder. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,018 | Projekte behoort unieke inheemse produksie te hê. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,019 | Vroue, die jeug en gestremdes behoort voorkeur te kry. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,020 | Agente, konsultante of enige ander diensverskaffer kan nie die bevoordeelde wees nie. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,021 | Die spertyd vir aansoeke is 13 Junie 2006. Geen gefaksde afskrifte sal aanvaar word nie. Alle aansoeke sal gehaltebeoordeling ondergaan deur 'n ewekniehersieningsproses. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,022 | Die Belegging in Kultuur het Provinsiale Koördineerders aangestel in elke provinsie om enige vorm van steun en hulp te verskaf. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,023 | Tel: 012 441 3000. |
1,628 | GOV-ZA.595.services.11438.133387.2010-03-24.af.txt | 24,024 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,629 | GOV-ZA.595.services.11442.10151.2010-03-24.af.txt | 24,026 | Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling bied ondersteuning aan opkomende vervaardigers deur die Vervaardigingsadviessentrum. Die Sentrum kan u klein, middelslag- of mikro-onderneming (KMMO) help om sy mededingendheid en groei op die plaaslike, nasionale en internasionale mark te verbeter. |
1,629 | GOV-ZA.595.services.11442.10151.2010-03-24.af.txt | 24,027 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,630 | GOV-ZA.595.services.11442.6680.2010-03-24.af.txt | 24,029 | U kan inligting oor provinsiale en nasionale besigheids- en nywerheidsektore deur n verskeidenheid staatsdepartemente en openbare entiteite verkry. |
1,630 | GOV-ZA.595.services.11442.6680.2010-03-24.af.txt | 24,030 | Wesgro het gedetailleerde agtergrondstudies oor talle sektore in die Wes-Kaap onderneem en het ook maklik leesbare feiteblaaie gebaseer op hierdie verslae opgestel. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.