document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
1,463
GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt
22,964
Posbusse in gebiede waar daar geen straataflewering is nie, wat kliënte dwing om pusbusse te gebruik.
1,463
GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt
22,965
As 'n kliënt woon in 'n gebied waar daar straataflewering is, maar verkies om 'n posbus te gebruik.
1,463
GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt
22,966
As 'n kliënt woon in 'n gebied waar posbusse verskaf word as 'n eerste posadres, maar verkies om gebruik te maak van 'n bykomende posbus.
1,463
GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt
22,967
Posbushuur is van toepassing van 1 Januarie tot 31 Desember van elke jaar en is betaalbaar voor 31 Desember. 'n Deel van 'n kalenderkwartaal word beskou as 'n volle kwartaal.
1,463
GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt
22,968
Wanneer 'n posbus gehuur word, word twee sleutels verskaf nadat 'n sleuteldeposito en die huurbedrag (waar van toepassing) betaal is. Die deposito word terugbetaal nadat die diens gekanselleer en beide sleutels aan die posmeester terugbesorg is. As 'n sleutel verlor e raak, moet die posmeester dadelik ingelig word sodat die posbus 'n nuwe slot kan kry. Die posbushuurder is verantwoordelik vir die koste van 'n nuwe slot en sleutels (vra die posmeester om meer inligting).
1,463
GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt
22,969
Staafkode jaarlikse hernuwingskennisgewings vir posbusse, adresbusse en privaatsakke word op 1 November in posbusse geplaas en moet voor 31 Januarie ingedien word by die naaste betaalkantoor. Kliënte kan nog die posbus hernu deur 'n jaarlikse hernuwingsvorm by die toonbank te kry, as hulle hul staafkode een verloor het. As die jaarlikse hernuwingskennisgewing nie ingedien word en die huurgeld (indien van toepassing) nie voor 31 Januarie (indien van toepassing) betaal word nie, sal die posbus gesluit word.
1,463
GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt
22,970
Die Poskantoor sal positems aanstuur, teen 'n minimale bedrag, vir kliënte wat trek van een plek na 'n ander as hulle die aansoekvorm voltooi vir die aanstuur van pos en dit indien by die naaste betaalkantoor.
1,463
GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt
22,971
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,463
GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt
22,972
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,974
Jy kan jou jaarlikse Posbus- of Privaatsakhuur hernu deur die Suid-Afrikaanse Poskantoor se veilige aanlynbetaalstelsel te gebruik.
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,975
Jou hernuwingskennisgewings en belastingfakture vir beide Posbusse en Privaatsakke nagaan.
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,976
Betaal jou hernuwing aanlyn met die gebruik van 'n veilige kredietkaart-betaalstelsel.
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,977
Bestuur jou profiel en adres.
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,978
Aansoek doen om nuwe Posbus- of Privaatsakdienste.
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,979
E-pos- en SMS-aanmanings kry dat dit tyd is om te hernu.
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,980
Registreer nou en jy's gereed.
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,981
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het 'n maatskaplike verpligting om elke huishouding van 'n adres te voorsien. Dit lewer op die oomblik omtrent ses-miljoen posstukke per dag by amper drie-en-'n-half-miljoen straatafleweringspunte en byna twee-miljoen posbusse af. Daar is nog meer as twee-miljoen posbusse landwyd beskikbaar vir verhuring. Die Poskantoor se huidige afleweringsbeleid bepaal dat alle eerste posadresse gratis aan kliënte verskaf word, onder wie boere en eienaars van kleinhoewes.
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,982
Alle gebiede waar daar straataflewering is (afgesien van of die kliënt dit wil gebruik of nie).
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,983
Adresbusse in gebiede waar daar geen straataflewering is nie.
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,984
Posbusse in gebiede waar straataflewering onmoontlik is, byvoorbeeld op plase.
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,985
Posbusse in gebiede waar daar geen straataflewering is nie, wat kliënte dwing om pusbusse te gebruik.
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,986
As 'n kliënt woon in 'n gebied waar daar straataflewering is, maar verkies om 'n posbus te gebruik.
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,987
As 'n kliënt woon in 'n gebied waar posbusse verskaf word as 'n eerste posadres, maar verkies om gebruik te maak van 'n bykomende posbus.
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,988
Posbushuur is van toepassing van 1 Januarie tot 31 Desember van elke jaar en is betaalbaar voor 31 Desember. 'n Deel van 'n kalenderkwartaal word beskou as 'n volle kwartaal.
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,989
Wanneer 'n posbus gehuur word, word twee sleutels verskaf nadat 'n sleuteldeposito en die huurbedrag (waar van toepassing) betaal is. Die deposito word terugbetaal nadat die diens gekanselleer en beide sleutels aan die posmeester terugbesorg is. As 'n sleutel verlor e raak, moet die posmeester dadelik ingelig word sodat die posbus 'n nuwe slot kan kry. Die posbushuurder is verantwoordelik vir die koste van 'n nuwe slot en sleutels (vra die posmeester om meer inligting).
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,990
Staafkode jaarlikse hernuwingskennisgewings vir posbusse, adresbusse en privaatsakke word op 1 November in posbusse geplaas en moet voor 31 Januarie ingedien word by die naaste betaalkantoor. Kliënte kan nog die posbus hernu deur 'n jaarlikse hernuwingsvorm by die toonbank te kry, as hulle hul staafkode een verloor het. As die jaarlikse hernuwingskennisgewing nie ingedien word en die huurgeld (indien van toepassing) nie voor 31 Januarie (indien van toepassing) betaal word nie, sal die posbus gesluit word.
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,991
Die Poskantoor sal positems aanstuur, teen 'n minimale bedrag, vir kliënte wat trek van een plek na 'n ander as hulle die aansoekvorm voltooi vir die aanstuur van pos en dit indien by die naaste betaalkantoor.
1,464
GOV-ZA.46315.2010-03-24.af.txt
22,992
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,465
GOV-ZA.4648.public_entities.1063.2010-03-24.af.txt
22,994
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,465
GOV-ZA.4648.public_entities.1063.2010-03-24.af.txt
22,995
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,466
GOV-ZA.4648.public_entities.1063.5778.2010-03-24.af.txt
22,997
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,466
GOV-ZA.4648.public_entities.1063.5778.2010-03-24.af.txt
22,998
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,467
GOV-ZA.4648.services.11428.6753.2010-03-24.af.txt
23,000
Die Nasionale Plantbeskermingsorganisasie van Suid-Afrika is verantwoordelik vir die versekering van die gesondheid en gehalte van plante wat in Suid-Afrika groei of ingevoer word na Suid-Afrika.
1,467
GOV-ZA.4648.services.11428.6753.2010-03-24.af.txt
23,001
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,003
dieregesondheidsdienste dienste vir die identifisering van vee die versekering dat behoorlike higiëniese toestande gehandhaaf word wanneer diere geslag word beheer oor in- en uitvoer.
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,004
Die Nasionale Direktoraat Veeartsenykundige Dienste is verantwoordelik vir die beheer oor en aanmelding van dieresiektes in Suid-Afrika ten einde te verhoed dat ander vee aangesteek word en om te verhinder dat mense besmette vleis eet.
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,005
Die Direktoraat is verantwoordelik vir die beheer van siektes wat besonder gevaarlik is.
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,006
gratis toetse vir bepaalde dieresiektes uitvoer (naamlik hondsdolheid, brusellose en sponsagtige beesenkefalopatie), en toesien dat veeartse aanmeldbare siektes aan die Departement rapporteer.
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,007
Die Direktoraat hou 'n databasis van siektes en hul definisies op datum. Dit sorg ook vir maandelikse en jaarlikse verslae oor dieresiektes, en vir syfers aangaande die veestapel.
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,008
n Sentrale registrasiestelsel word in stand gehou waarin die unieke identifiseringsmerke van alle eienaars van vee gelys word. In Suid-Afrika is dit verpligtend dat alle plaasdiere gemerk moet wees, en u mag slegs 'n identifiseringsmerk gebruik wat by die Nasionale Direktoraat vir Veeartsenykundige Dienste geregistreer is.
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,009
Om 'n identifiseringsmerk te registreer, is daar 'n bedrag van R100,00 betaalbaar. Dit kan met 'n posorder betaal word wanneer u die aansoekvorm instuur.
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,010
Vir besonderhede oor hoedat identifiseringsmerke kan lyk, en oor wanneer diere gemerk behoort te word, moet u asseblief die Departement se Inligtingsdokument vir die Indentifisering van Diere raadpleeg.
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,011
Deur die aansoekvorm om oordrag na die adres hierbo te stuur, is dit moontlik om identifiseringsmerke van een vee-eienaar na 'n ander te laat oordra.
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,012
Wanneer vee verkoop word, moet 'n vorm wat as identifiseringsdokument dien, ingevul word. Die koper moet hierdie vorm vir een jaar hou as bewys van die kooptransaksie.
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,013
Die Nasionale Direktoraat Veeartsenykundige Dienste is verantwoordelik vir beleidsbepaling en regulasies wat daarop gemik is om behoorlike higiëniese standaarde te handhaaf by die slag van vee met die doel om vleis te bekom wat geskik sal wees vir verbruik deur mens en dier. Dit stel ook regulasies op vir die hantering en bewaring van sodanige vleis en diereprodukte by die slagpale, en vir die vervoer daarheen en daarvandaan.
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,014
Die provinsiale en plaaslike owerhede is vir die implementering van hierdie wette en regulasies verantwoordelik. Dit word oor die algemeen deur vleisinspekteurs gedoen. Die Direktoraat het handleidings vir vleisinspekteurs saamgestel om inligting en praktiese leiding te voorsien ten einde inspekteurs te help.
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,015
Een van die meganismes wat vir die beheer van die slagpale beskikbaar is, is die stelsel vir die assessering van higiëne.
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,016
Die Departement hou ook 'n lys van slagpale op datum.
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,017
Die Nasionale Direktoraat Veeartsenykundige Dienste is daarvoor verantwoordelik om die invoer en uitvoer van lewende diere en van diereprodukte te beheer.
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,018
Ander eetbare diereprodukte (bv. suiwelprodukte, os vir troeteldiere)
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,019
Nie-eetbare diereprodukte (bv. velle, wol, jagtrofeë)
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,020
Wanneer u lewende diere of diereprodukte na 'n ander land wil uitvoer, is dit nodig dat u aan die gesondheidsvereistes van daardie land sal voldoen. Dit mag beteken dat u 'n gesondheidsertifikaat moet bekom. Inligting oor hierdie vereistes kan by Veeartsenykundige Dienste verkry word.
1,468
GOV-ZA.4648.services.11429.6759.2010-03-24.af.txt
23,021
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,469
GOV-ZA.4648.services.16234.128948.2010-03-24.af.txt
23,023
Die Wes-Kaapse Landboudepartement bied deur die jaar 'n reeks kort kursusse aan.
1,469
GOV-ZA.4648.services.16234.128948.2010-03-24.af.txt
23,024
Die prospektus gee 'n volledige lys van alle kort kursusse wat aangebied word en 'n kursusskedule gee besonderhede oor die maandelikse kursusse.
1,469
GOV-ZA.4648.services.16234.128948.2010-03-24.af.txt
23,025
Kursusse word net aangebied as 'n voorgeskrewe aantal studente aansoek gedoen het, gewoonlik 'n minimum van 8 en 'n maksimum van 25 studente. Kursusse kan op ander plekke as die Elsenburgkampus aangebied word indien nodig en as die toerusting beskikbaar is. Bykomende opvolgopleidingsessies op plase en op ander plekke kan gereël word teen voorgeskrewe tariewe.
1,469
GOV-ZA.4648.services.16234.128948.2010-03-24.af.txt
23,026
Studiemateriaal is beskikbaar in Afrikaans en Engels of in die voorkeurtaal wat deur die deelnemer aangedui word. Aansoekers wat 'n ander taal versoek as dié wat met die kursus beskikbaar is, sal reëlings moet tref vir 'n tolk.
1,469
GOV-ZA.4648.services.16234.128948.2010-03-24.af.txt
23,027
Kursusse voldoen aan SAKA-goedgekeurde eenheidstandaarde en deelnemers kan beoordeel (of ge-eksamineer) word volgens die toepaslike kriteria. Deelnemers kan besluit of hulle beoordeel wil word of nie. Deelnemers wat nie beoordeel word nie, of nie slaag nie, kry 'n Sertifikaat van Bywoning, terwyl suksesvol beoordeelde deelnemers 'n Sertifikaat van Bevoegdheid sal kry na die voltooiing van 'n kursus. Hulle kry ook krediete vir die eenheidstandaarde wat deur die kursus gedek word.
1,469
GOV-ZA.4648.services.16234.128948.2010-03-24.af.txt
23,028
Kursusdeelnemers moet 'n registrasievorm invul.
1,469
GOV-ZA.4648.services.16234.128948.2010-03-24.af.txt
23,029
Besprekings sluit 2 weke voor die aanvangsdatum van die kursus. Deelnemers kan die kursusgeld direk in die departement se bankrekening inbetaal of by die opleidingsentrum tydens registrasie.
1,469
GOV-ZA.4648.services.16234.128948.2010-03-24.af.txt
23,030
Bevestiging van kursusbesprekings word gestuur aan deelnemers nadat die kursusgeld ontvang is. Deelnemers moet hulle ID-boekies by hulle hê met registrasie.
1,469
GOV-ZA.4648.services.16234.128948.2010-03-24.af.txt
23,031
Die koste verskil afhangende van waar die kursus aangebied word.
1,469
GOV-ZA.4648.services.16234.128948.2010-03-24.af.txt
23,032
Die tariewe sluit BTW in en geld sal nie terugbetaal word as bywoning gekanselleer word minder as 'n week voor die aanvangsdatum van die kursus nie. Lesingsmateriaal word verskaf.
1,469
GOV-ZA.4648.services.16234.128948.2010-03-24.af.txt
23,033
Landbou-ekonomie / Landboubestuur sal later in 2006 aangebied word.
1,469
GOV-ZA.4648.services.16234.128948.2010-03-24.af.txt
23,034
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,036
plantpatologie wetenskaplikes op die veeartsenygebied.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,037
voltydse nagraadse studies voorgraadse studies voltydse hoërskoolstudies.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,038
Opleiding in Landbou en verwante studiegebiede, in die vorm van Kortkursusse en Leerlingskappe, word aangebied deur die Elsenburg-landboukollege.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,039
Die kursusse is hoofsaaklik gemik op nuwe, ontluikende en voorheen-benadeelde boere, sowel as plaaswerkers.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,040
Mense wat 'n volle kursus bywoon kry 'n Sertifikaat van Bywoning.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,041
Mense wat beoordeel wil word (met 'n eksamen) moet dit aandui wanneer die bespreking bevestig word. As met die beoordeling bevind word dat 'n leerder bevoeg is, sal die Sertifikaat van Bywoning verander word na 'n Sertifikaat van Bevoegdheid.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,042
Kursusse sal net aangebied word as die voorgeskrewe aantal studente aansoek gedoen het. Gewoonlik word 'n minimum van 8 en 'n maksimum van 25 vereis.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,043
Alle kursusse kan ook weg van die Elsenburg-landboukollege aangebied word, mits die nodige opleidingsgeriewe en -toerusting beskikbaar is.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,044
Bykomende opvolg-opleidingsessies op plase en persele kan gereël word teen 'n voorgeskrewe tarief.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,045
Kursusbywoners moet hulle ID-boekies beskikbaar hê.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,046
Vir die nuutste curriculum- en kursusskedule, besoek die Elsenburg-webwerf.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,047
Kursusse by Elsenburg kos R85-00 per persoon per dag, middagete ingesluit. Verblyf by Elsenburg (indien beskikbaar) kos 'n bykomende R35-00 per persoon per dag en sluit ontbyt en aandete in. Gedesentraliseerde kursusse op die platteland (nie by Elsenburg nie) kos R50-00 per persoon per dag.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,048
Dié kwalifikasie is vir mense wat in agri-sake werk en belangstel om haar of sy studies voort te sit in 'n gekose spesialiteit. Dit is 'n afstandsonderwysprogram wat aangebied word as 'n ervaringsgewyse leerprogram in samewerking met 'n mentor in agri-sake.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,049
Die Diplomaprogram bestaan uit verpligte kernonderwerpe en 'n gekose vak van die student se keuse.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,050
Die minimum-vereiste vir toelating is 'n Hoër Sertifikaat in Landbou of 'n gelykstaande kwalifikasie.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,051
Aansoekvorms is beskikbaar op die Elsenburg-webwerf.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,052
Die sluitingsdatum vir aansoeke is 31 Oktober.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,053
Dié spesialisprogram is gemik op wynmakers en diegene wat daarin belangstel om 'n loopbaan in die wynbedryf te volg.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,054
Die program word aangebied by Elsenburg se Opleidingswynmakery, waar studente formele teoretiese lesings, sowel as praktiese opleiding in wynmaak en wynmakery-operasies kry.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,055
Aansoekers moet ook die Hoër Sertifikaat in Landbouprogram voltooi het, met Wynmakery en Wynwetenskap as keusevakke, of 'n gelykstaande kwalifikasie hê.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,056
Aansoekvorms is beskikbaar op die Elsenburg-webwerf.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,057
Dié 3-jaar kwalifikasie behoort in 2004 te begin, onderworpe aan die goedkeuring van die Raad vir Hoër Onderwys en sal die ou Hoër Sertifikaat in Landbou vervang. Dit is bedoel vir iemand wat beplan om 'n landbouloopbaan te volg of in 'n landbou-verwante bedryf te werk. Die student word toegerus met die produksie-, tegniese en bestuursvernuf wat nodig is in landbou en agri-verwante bedrywe.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,058
Die graad sal bestaan uit verpligte kernvakke, keusevakke en opsionele vakke wat nog gefinaliseer moet word.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,059
Die graad sal so saamgestel word dat studente nie net teoretiese kennis oor boerdery opdoen nie, maar ook prakties sal leer hoe om te boer.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,060
Aansoekvorms is beskikbaar op die Elsenburg-webwerf.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,061
Die sluitingsdatum vir aansoeke is 31 Augustus.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,062
Dié gestruktureerde, drie-jaar Meestersgraadprogram is daarop gemik om voorheen-benadeelde indiwidue op te lei wat loopbane wil volg in die Landbousektor.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,063
Wat is die Program vir Jong Beroepslui (JBP)?
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,064
Wie sal oorweeg word vir die program?
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,065
Wat is die Program vir Jong Beroepslui?
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,066
Waardevolle navorsingservaring ingewin het.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,067
n Meestersgraad in landbou hê.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,068
Bemagtig wees om 'n betekenisvolle loopbaan in die landbou te volg.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,069
Bygedra het tot die kennis van landbou.
1,470
GOV-ZA.4648.services.16234.6735.2010-03-24.af.txt
23,070
die Wes-Kaapse Departement van Landbou die Fakulteit van Landbouwetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch.