document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,439 | GOV-ZA.43112_BTWNuus33Web.2010-03-25.af.txt | 22,840 | Meer inligting rakende die kwalifikasie vereistes en besonderhedevan die vereenvoudigde belasting op omset is beskikbaar op dieSAID webtuiste. |
1,440 | GOV-ZA.4376.2010-03-02.af.txt | 22,842 | Die RKIS voorsien leierskap in regeringskommunikasie en verseker dat die publiek ingelig is oor die regering se uitoefening van sy mandaat. |
1,440 | GOV-ZA.4376.2010-03-02.af.txt | 22,843 | Die RKIS is gesetel in die Presidensie en is verantwoordelik vir die opstelling van die nuwe Regeringskommunikasiestelsel en die transformering van die kommunikasiefunksies in die regering. Die hoof uitvoerende beampte van die RKIS is die amptelike spreekbuis vir die regering en woon kabinetsvergaderings by met die oog op dienslewering. |
1,440 | GOV-ZA.4376.2010-03-02.af.txt | 22,844 | Die RKIS is primêr verantwoordelik vir die kommunikasie tussen die regering en die mense. 'n Hoë prys word gestel op die ontwikkeling van kommunikasie wat die klem laat val op direkte dialoog, veral met mense in benadeelde gebiede. Die RKIS is betrokke by die opstel van kommunikasiestrategieë en -programme vir die hele regering op nasionale vlak, asook vir die integrering van die kommunikasiebedrywighede van alle staatsdepartemente. |
1,440 | GOV-ZA.4376.2010-03-02.af.txt | 22,845 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,441 | GOV-ZA.4388.2010-03-24.af.txt | 22,847 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,441 | GOV-ZA.4388.2010-03-24.af.txt | 22,848 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,442 | GOV-ZA.4493.2010-03-24.af.txt | 22,850 | Die diens sluit in advies oor en die verskaffing van 'n reeks veilige, doeltreffende en aanvaarbare voorbehoedmetodes waaruit vroue, mans en tieners vrylik kan kies om ongewenste swangerskappe te voorkom. |
1,442 | GOV-ZA.4493.2010-03-24.af.txt | 22,851 | Vroue en meisies wie se maandstonde een of meer weke laat is, word aangeraai om 'n swangerskaptoets te ondergaan. Hierdie toetse word gratis by primêregesondheidsklinieke en ander gesondheidsfasiliteite gedoen. Hulle is egter nie altyd beskikbaar nie. 'n Toestelletjie waarmee vir swangerskap getoets kan word, kan... |
1,442 | GOV-ZA.4493.2010-03-24.af.txt | 22,852 | Swanger meisies en vroue word na moedersorgdienste of obstetriese eenhede met vroedvroue aan diens (OEV's) in stedelike gebiede verwys, en na satelliet- of vaste klinieke in die plattelandse gebiede. OEV's is kraameenhede wat deur vroedvroue in die gemeenskap bedryf word vir primêregesondheidsorgpasiënte. Dit is raadsaam... |
1,442 | GOV-ZA.4493.2010-03-24.af.txt | 22,853 | Moeders kan geboorte skenk by vaste klinieke of by obstetriese eenhede met vroedvroue aan diens, wat deur vroedvroue in die gemeenskap bedryf word vir primêregesondheidsorgpasiënte. Indien daar tydens die geboorte komplikasies ontstaan, kan hulle verder na 'n hospitaal verwys word. Moeders wat MIV-positief is, kan... |
1,442 | GOV-ZA.4493.2010-03-24.af.txt | 22,854 | Nageboortedienste raak beskikbaar nadat die moeder en haar pasgebore baba uit die OEV of kliniek ontslaan is. Dit gebeur gewoonlik ses uur ná die geboorte indien die moeder en baba albei in goeie gesondheid verkeer. |
1,442 | GOV-ZA.4493.2010-03-24.af.txt | 22,855 | Fetale-alkoholsindroom of FAS is die algemeenste voorkombare vorm van intellektuele gestremdheid in die wêreld, en tog is dit 'n ernstige openbaregesondheidsprobleem in die Wes-Kaap. |
1,442 | GOV-ZA.4493.2010-03-24.af.txt | 22,856 | Wie kan 'n beëindiging kry Waar kan mens die diens kry Hoe kan mens die diens kry..? |
1,442 | GOV-ZA.4493.2010-03-24.af.txt | 22,857 | Die diens is beskikbaar vir alle vroue en mans bo die ouderdom van 14 jaar wat verkrag of seksueel aangerand is. Slagoffers ontvang mediese, sielkundige en forensiese versorging by spesialisklinieke in die provinsie. By die kliniek sal die slagoffer in 'n privaat vertrek/area ondervra word... |
1,442 | GOV-ZA.4493.2010-03-24.af.txt | 22,858 | Vroue word gewys hoe om hulle borste vir knoppe wat kankeragtig kan wees, te ondersoek. As 'n knop opgemerk word, sal die kliënt vir verdere ondersoek verwys word, wat 'n mammogram kan insluit, die verwydering en toetsing van die knop om uit te vind of... |
1,442 | GOV-ZA.4493.2010-03-24.af.txt | 22,859 | Servikale en borskanker is die twee algemeenste vorms van kanker onder Suid-Afrikaanse vroue en alle vroue loop die risiko om hierdie kankers te ontwikkel. |
1,442 | GOV-ZA.4493.2010-03-24.af.txt | 22,860 | Vroue wat vervroegde menopouse ervaar (voor die ouderdom van 45 jaar) of wat in menopouse is en ongemaklike simptome ervaar, kan 'n ginekologiese assessering en ondersoek ondergaan. Hormonale toetse kan gedoen word om op behandeling te besluit. Vroue kan berading vra om te besluit op... |
1,442 | GOV-ZA.4493.2010-03-24.af.txt | 22,861 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,443 | GOV-ZA.4501.2010-03-02.af.txt | 22,863 | Die brosjure bevat redes waarom 'n borsselfondersoek gereeld gedoen moet word. |
1,443 | GOV-ZA.4501.2010-03-02.af.txt | 22,864 | Vroue word gewys hoe om hulle borste vir knoppe wat kankeragtig kan wees, te ondersoek. As 'n knop opgemerk word, sal die kliënt vir verdere ondersoek verwys word, wat 'n mammogram kan insluit, die verwydering en toetsing van die knop om uit te vind of... |
1,443 | GOV-ZA.4501.2010-03-02.af.txt | 22,865 | n Enkele inligtingstuk wat syfers en die voorkoms van borskanker en die risikofaktore wat met dié vorm van kanker verbind word, uiteensit. |
1,443 | GOV-ZA.4501.2010-03-02.af.txt | 22,866 | Die diens sluit in advies oor en die verskaffing van 'n reeks veilige, doeltreffende en aanvaarbare voorbehoedmetodes waaruit vroue, mans en tieners vrylik kan kies om ongewenste swangerskappe te voorkom. |
1,443 | GOV-ZA.4501.2010-03-02.af.txt | 22,867 | Servikale en borskanker is die twee algemeenste vorms van kanker onder Suid-Afrikaanse vroue en alle vroue loop die risiko om hierdie kankers te ontwikkel. |
1,443 | GOV-ZA.4501.2010-03-02.af.txt | 22,868 | n Inligtingstuk vir gesondheidswerkers oor die aard van servikale kanker, die voorkomssyfer, die ouderdomsgroep van vroue wat die grootste gevaar loop en wat daaromtrent gedoen kan word. |
1,443 | GOV-ZA.4501.2010-03-02.af.txt | 22,869 | Wie kan 'n beëindiging kry Waar kan mens die diens kry Hoe kan mens die diens kry..? |
1,443 | GOV-ZA.4501.2010-03-02.af.txt | 22,870 | Reproduktiewe gesondheid is die gesamentlike verantwoordelikheid van 'n paartjie. Daarom speel mans 'n belangrike rol en behoort hulle hul regmatige deel van die verantwoordelikheid vir voorbehoeding en vir die gebruik van kondome te dra, om sodoende beide ongewenste swangerskappe sowel as die verspreiding van seksueel... |
1,443 | GOV-ZA.4501.2010-03-02.af.txt | 22,871 | Die diens help vroue en mans wat nie in staat is om kinders te hê nie. Berading en inligting oor die onderskeie behandelingsopsies wat beskikbaar is, word voorsien. Die geskiedenis van die paartjie word gevra en ondersoeke word uitgevoer. Na gelang van die uitslae word... |
1,443 | GOV-ZA.4501.2010-03-02.af.txt | 22,872 | Vroue wat vervroegde menopouse ervaar (voor die ouderdom van 45 jaar) of wat in menopouse is en ongemaklike simptome ervaar, kan 'n ginekologiese assessering en ondersoek ondergaan. Hormonale toetse kan gedoen word om op behandeling te besluit. Vroue kan berading vra om te besluit op... |
1,443 | GOV-ZA.4501.2010-03-02.af.txt | 22,873 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,444 | GOV-ZA.4536.2010-03-02.af.txt | 22,875 | Die doel van die Presidensie is om effektiewe administratiewe bestuur en ondersteuning aan die President en die Adjunkpresident te verleen, om die afhandeling van hul uitvoerende verantwoordelikhede in ooreenstemming met die Grondwet te vergemaklik. |
1,444 | GOV-ZA.4536.2010-03-02.af.txt | 22,876 | Die President is Staatshoof en lei die Kabinet. Hy word deur die Nasionale Vergadering vanuit sy lede verkies en voer die land aan. Die huidige president is Thabo Mbeki. |
1,444 | GOV-ZA.4536.2010-03-02.af.txt | 22,877 | Die President stel die Adjunkpresident vanuit die lede van die Nasionale Vergadering aan. Die Adjunkpresident moet die President ondersteun in die uitvoering van regeringsfunksies. Die Adjunkpresident is Me Phumzile Mlambo-Ngcuka. |
1,444 | GOV-ZA.4536.2010-03-02.af.txt | 22,878 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,445 | GOV-ZA.4562.2010-03-24.af.txt | 22,880 | om hof-opgelegde vonnisse toe te pas om gevangenes in veilige bewaring te hou om die maatskaplike verantwoordelikheid en menslike ontwikkeling van alle gevangenes en dié wat onderworpe is aan gemeenskapskorrektiewe te bevorder. |
1,445 | GOV-ZA.4562.2010-03-24.af.txt | 22,881 | Die Departement se kerntaak is die veilige bewaring van en toesig oor oortreders. Die Departement beoefen risikobestuur ten opsigte van oortreders en erken en pas die konsepte van menslikheid en menseregte betreffende alle belanghebbendes toe. |
1,445 | GOV-ZA.4562.2010-03-24.af.txt | 22,882 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,446 | GOV-ZA.4568.2010-03-24.af.txt | 22,884 | Die Departement van Verdediging is 'n gebeurlikheidsgebaseerde organisasie en sy mandaat is gegrond op word vanuit die basiese reg van elke nasie om homself te verdedig teen aggressie en om sy soewereiniteit te beskerm. Hierdie mandaat is vasgelê in die Grondwet en word in die Verdedigingswet herhaal. |
1,446 | GOV-ZA.4568.2010-03-24.af.txt | 22,885 | Die SANW oefen sy magte uit en verrig sy funksies uitsluitlik in nasionale belang ingevolge die Grondwet, 1996. |
1,446 | GOV-ZA.4568.2010-03-24.af.txt | 22,886 | die verdediging van die land teen aggressors die bevordering van veiligheid die ondersteuning van die mense van Suid-Afrika. |
1,446 | GOV-ZA.4568.2010-03-24.af.txt | 22,887 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,447 | GOV-ZA.4575.2010-03-24.af.txt | 22,889 | Die Departement van Onderwys beoog om die onderwys- en opleidingstelsel van Suid-Afrika te ontwikkel en in stand te hou. |
1,447 | GOV-ZA.4575.2010-03-24.af.txt | 22,890 | die ontwikkeling van beleid en die wetgewende raamwerk waarbinne die onderwys- en opleidingstelsel pas die inisiëring, evaluering, hersiening en navorsing van alle aspekte van die onderwys- en opleidingstelsel die inisiëring en bestuur van prosesse wat lei tot die ontwikkeling van beleid en wetgewing die ondersteuning aan provinsies en hoër onderwysinstellings die monitering en verslagdoening oor die implementering van beleid, norme en standaarde, beoordeling van die uitwerking op die gehalte van die opvoedkundige proses en identifisering van die beleidsleemtes. |
1,447 | GOV-ZA.4575.2010-03-24.af.txt | 22,891 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,448 | GOV-ZA.4575.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 22,893 | Die Regering se strategiese en besigheidsplanne volgens jaar gelys. |
1,448 | GOV-ZA.4575.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 22,894 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,448 | GOV-ZA.4575.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 22,895 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,449 | GOV-ZA.4581.2010-03-02.af.txt | 22,897 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,450 | GOV-ZA.4581.pubs.acts.2010-03-24.af.txt | 22,899 | Wette deur nasionale en provinsiale parlement opgestel. Die wetgewing word hier volgens die spesifieke jaar gelys. |
1,450 | GOV-ZA.4581.pubs.acts.2010-03-24.af.txt | 22,900 | Nota: Hierdie is nie 'n volledige lys van alle wetgewing nie. Besoek asseblief vir 'n meer omvattende inskrywing die SA Regeringswebwerf en Polity.org. |
1,450 | GOV-ZA.4581.pubs.acts.2010-03-24.af.txt | 22,901 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,450 | GOV-ZA.4581.pubs.acts.2010-03-24.af.txt | 22,902 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,451 | GOV-ZA.4581.pubs.bills.2010-03-24.af.txt | 22,904 | Wetsontwerpe is voorgestelde wetgeweing wat nog nie deur die parlement goedgekeur is nie. Die Wes-Kaapse en Nasionale Wetsontwerpe word hier volgens die spesifieke jaar gelys. |
1,451 | GOV-ZA.4581.pubs.bills.2010-03-24.af.txt | 22,905 | Nota: Hierdie is nie 'n volledige lys van alle Wetsontwerpe nie. |
1,451 | GOV-ZA.4581.pubs.bills.2010-03-24.af.txt | 22,906 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,451 | GOV-ZA.4581.pubs.bills.2010-03-24.af.txt | 22,907 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,452 | GOV-ZA.4581.pubs.reports_research.2010-03-24.af.txt | 22,909 | Regeringsverslae en navorsingsdokumente alfabeties gelys volgens die titel. |
1,452 | GOV-ZA.4581.pubs.reports_research.2010-03-24.af.txt | 22,910 | Hierdie publikasies is ook onder die toepaslike lewensgebeurtenisse en kategorieë in in die U Lewe en Onderwerpe gedeeltes gelys. |
1,452 | GOV-ZA.4581.pubs.reports_research.2010-03-24.af.txt | 22,911 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,452 | GOV-ZA.4581.pubs.reports_research.2010-03-24.af.txt | 22,912 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,453 | GOV-ZA.4581.pubs.reports_research.O.2010-03-24.af.txt | 22,914 | Regeringsverslae en navorsingsdokumente alfabeties gelys volgens die titel. |
1,453 | GOV-ZA.4581.pubs.reports_research.O.2010-03-24.af.txt | 22,915 | Hierdie publikasies is ook onder die toepaslike lewensgebeurtenisse en kategorieë in in die U Lewe en Onderwerpe gedeeltes gelys. |
1,453 | GOV-ZA.4581.pubs.reports_research.O.2010-03-24.af.txt | 22,916 | Hierdie dokument is 'n opsomming van die bevindinge van die Verslag oor die Nasionale Toestand van die Omgewing. Dit kyk na die omgewingsdruk wat Suid-Afrika in die gesig staar en die toestand van die omgewing. Die uitwerking van omgewingsverandering en Suid-Afrika se reaksie op hierdie verandering word ook ondersoek. |
1,453 | GOV-ZA.4581.pubs.reports_research.O.2010-03-24.af.txt | 22,917 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,454 | GOV-ZA.4581.pubs.white_papers.2010-03-24.af.txt | 22,919 | Regering stel 'n Witskrif op om beleid oor 'n spesifieke onderwerp te formuleer. Witskrifte word in datumvolgorde gelys. |
1,454 | GOV-ZA.4581.pubs.white_papers.2010-03-24.af.txt | 22,920 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,454 | GOV-ZA.4581.pubs.white_papers.2010-03-24.af.txt | 22,921 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,455 | GOV-ZA.4581.speeches.2006.feb.2010-03-24.af.txt | 22,923 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,455 | GOV-ZA.4581.speeches.2006.feb.2010-03-24.af.txt | 22,924 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,456 | GOV-ZA.4585.2010-03-24.af.txt | 22,926 | Die Adjunkministerie het die opdrag om die Ministerie te ondersteun in die verantwoordelikheid vir Suid-Afrika se buitelandse beleid, nie alleen met betrekking tot politieke aspekte nie, maar ook met betrekking tot Suid-Afrika se ekonomiese, handels-, finansiële, militêre, landbou-, gesondheids-, maatskaplike, kulturele en ander betrekkinge wat 'n impak op ander lande kan hê. |
1,456 | GOV-ZA.4585.2010-03-24.af.txt | 22,927 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,457 | GOV-ZA.4587.2010-03-24.af.txt | 22,929 | Die Departement van Buitelandse Sake is verantwoordelik vir die formulering, koördinering, implementering en bestuur van Suid-Afrika se wêreldwye programme ten opsigte van buitelandse beleid en internasionale betrekkinge. |
1,457 | GOV-ZA.4587.2010-03-24.af.txt | 22,930 | Oorleg met buitelandse regerings oor sake word gepleeg deur óf die Minister van Buitelandse Sake óf deur die Departement van Buitelandse Sake óf deur Suid-Afrika se geakkrediteerde buitelandse verteenwoordigers. Die Departement van Buitelandse Sake is verantwoordelik vir die toepassing en uitvoering van alle aspekte van Suid-Afrika se buitelandse beleid wat deur die President aan die Minister van Buitelandse Sake toevertrou is. |
1,457 | GOV-ZA.4587.2010-03-24.af.txt | 22,931 | reise (konsulêre dienste). |
1,457 | GOV-ZA.4587.2010-03-24.af.txt | 22,932 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,457 | GOV-ZA.4587.2010-03-24.af.txt | 22,933 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,458 | GOV-ZA.4589.2010-03-24.af.txt | 22,935 | Die Ministerie is verantwoordelik vir die ontwikkeling van beleid en wetgewing in die gesondheidsektor. |
1,458 | GOV-ZA.4589.2010-03-24.af.txt | 22,936 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,459 | GOV-ZA.4600.2010-03-24.af.txt | 22,938 | Die Parlement is die wetgewende tak van die Suid-Afrikaanse regering. Die Parlement is verantwoordelik daarvoor om landswette ooreenkomstig die Grondwet te maak. Dit bestaan uit die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies (NRP). |
1,459 | GOV-ZA.4600.2010-03-24.af.txt | 22,939 | Die publiek het toegang tot Parlementsittings. |
1,459 | GOV-ZA.4600.2010-03-24.af.txt | 22,940 | Die Nasionale Vergadering bestaan uit tussen 350 en 400 lede wat deur die mense van die land verkies word om hulle te verteenwoordig. Daar is 'n stelsel van proporsionele verteenwoordiging wat beteken dat die getal parlementslede van elke party proporsioneel tot die getal stemme is wat in die nasionale verkiesing vir die party uitgebring is. Die Nasionale Vergadering word verkies vir 'n termyn van vyf jaar en word gelei deur 'n Speaker, bygestaan deur 'n Adjunkspeaker. |
1,459 | GOV-ZA.4600.2010-03-24.af.txt | 22,941 | Die NRP bestaan uit 54 permanente lede en 36 spesiale afgevaardigdes (10 verteenwoordigers van elke provinsie). Dit verteenwoordig provinsiale belange in die nasionale sfeer van die regering. |
1,459 | GOV-ZA.4600.2010-03-24.af.txt | 22,942 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,460 | GOV-ZA.4610.2010-03-24.af.txt | 22,944 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,460 | GOV-ZA.4610.2010-03-24.af.txt | 22,945 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,461 | GOV-ZA.4612.2010-03-24.af.txt | 22,947 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,461 | GOV-ZA.4612.2010-03-24.af.txt | 22,948 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,462 | GOV-ZA.4626.2010-03-24.af.txt | 22,950 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,462 | GOV-ZA.4626.2010-03-24.af.txt | 22,951 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,463 | GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt | 22,953 | Jy kan jou jaarlikse Posbus- of Privaatsakhuur hernu deur die Suid-Afrikaanse Poskantoor se veilige aanlynbetaalstelsel te gebruik. |
1,463 | GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt | 22,954 | Jou hernuwingskennisgewings en belastingfakture vir beide Posbusse en Privaatsakke nagaan. |
1,463 | GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt | 22,955 | Betaal jou hernuwing aanlyn met die gebruik van 'n veilige kredietkaart-betaalstelsel. |
1,463 | GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt | 22,956 | Bestuur jou profiel en adres. |
1,463 | GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt | 22,957 | Aansoek doen om nuwe Posbus- of Privaatsakdienste. |
1,463 | GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt | 22,958 | E-pos- en SMS-aanmanings kry dat dit tyd is om te hernu. |
1,463 | GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt | 22,959 | Registreer nou en jy's gereed. |
1,463 | GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt | 22,960 | Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het 'n maatskaplike verpligting om elke huishouding van 'n adres te voorsien. Dit lewer op die oomblik omtrent ses-miljoen posstukke per dag by amper drie-en-'n-half-miljoen straatafleweringspunte en byna twee-miljoen posbusse af. Daar is nog meer as twee-miljoen posbusse landwyd beskikbaar vir verhuring. Die Poskantoor se huidige afleweringsbeleid bepaal dat alle eerste posadresse gratis aan kliënte verskaf word, onder wie boere en eienaars van kleinhoewes. |
1,463 | GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt | 22,961 | Alle gebiede waar daar straataflewering is (afgesien van of die kliënt dit wil gebruik of nie). |
1,463 | GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt | 22,962 | Adresbusse in gebiede waar daar geen straataflewering is nie. |
1,463 | GOV-ZA.46315.2010-03-02.af.txt | 22,963 | Posbusse in gebiede waar straataflewering onmoontlik is, byvoorbeeld op plase. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.