document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
1,253
GOV-ZA.3576.services.11498.2010-03-24.af.txt
21,954
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,253
GOV-ZA.3576.services.11498.2010-03-24.af.txt
21,955
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,254
GOV-ZA.3576.services.11500.2010-03-24.af.txt
21,957
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
1,254
GOV-ZA.3576.services.11500.2010-03-24.af.txt
21,958
Die ATICC-bronbiblioteek is oop vir die publiek en het inligting oor alle aspekte van MIV/VIGS/SOI's en TB. Die Biblioteek bevat 'n volledige versameling videos, tydskrifte, artikels, opleidingshandleidings, navorsingsdokumente, verslae, gidse, pamflette, koerantuitknipsels en blaaiborde. Dit is 'n verwysingsbiblioteek met 'n uitleengerief vir die uitvoerige videoversameling.
1,254
GOV-ZA.3576.services.11500.2010-03-24.af.txt
21,959
Anti-retrovirale is medisyne wat gebruik word om mense te behandel wat MIV(Menslike Immuniteitsgebrek Virus) positief is.
1,254
GOV-ZA.3576.services.11500.2010-03-24.af.txt
21,960
Behandeling is beskikbaar vir opportunistiese infeksies wat, in teenstelling met vigs, meesal geneeslik is. Dit sluit diarree, tuberkulose, pneumonie (longontsteking) en candida (orale of vaginale sproei) in, wat 'n MIV-positiewe persoon maklik kan opdoen omdat hulle immuunstelsels deur MIV verswak word.
1,254
GOV-ZA.3576.services.11500.2010-03-24.af.txt
21,961
Moeder-na-kind-oordrag kom voor wanneer MIV, die virus wat vigs veroorsaak, tydens swangerskap, tydens geboorte of tydens borsvoeding van 'n moeder na haar baba oorgedra word.
1,254
GOV-ZA.3576.services.11500.2010-03-24.af.txt
21,962
ATICC verskaf kondome, pamflette, brosjures en plakkate aan die publiek.
1,254
GOV-ZA.3576.services.11500.2010-03-24.af.txt
21,963
'n Persoon wat wil vasstel of hulle met MIV geïnfekteer is, kan na 'n kliniek of enige openbare gesondheidsfasiliteit gaan vir Vrywillige Toetsing en Berading (VTB). "Vrywillig" beteken dat die persoon self besluit om die toets te ondergaan.
1,254
GOV-ZA.3576.services.11500.2010-03-24.af.txt
21,964
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,254
GOV-ZA.3576.services.11500.2010-03-24.af.txt
21,965
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,255
GOV-ZA.3576.services.11502.2010-03-24.af.txt
21,967
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
1,255
GOV-ZA.3576.services.11502.2010-03-24.af.txt
21,968
Immunisering/inenting beskerm volwassenes en kinders teen gevaarlike maar voorkombare siektes. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie red immunisering jaarliks drie miljoen lewens.
1,255
GOV-ZA.3576.services.11502.2010-03-24.af.txt
21,969
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,255
GOV-ZA.3576.services.11502.2010-03-24.af.txt
21,970
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,256
GOV-ZA.3576.services.11505.2010-03-24.af.txt
21,972
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
1,256
GOV-ZA.3576.services.11505.2010-03-24.af.txt
21,973
Geestesgesondheidsdienste vir binne- en buitepasiënte is beskikbaar vir kinders en volwassenes gedurende tydperke wanneer hul behoefte aan geestesgesondheidsorg meer intensiewe en omvattende sorg vereis as wat op die primêre vlak van sorg beskikbaar is.
1,256
GOV-ZA.3576.services.11505.2010-03-24.af.txt
21,974
Gemeenskapsgebaseerde geestesgesondheidsorgdienste is op primêre en hospitaalvlak beskikbaar vir kinders, adolessente en volwassenes met probleme met die misbruik van dwelmmiddels.
1,256
GOV-ZA.3576.services.11505.2010-03-24.af.txt
21,975
Die Primêre Gesondheidsorgdiens spoor algemene geestesgesondheidstoestande op, diagnoseer en behandel dié toestande, en reël die verwysing van meer ingewikkelde geestesgesondheidsprobleme na meer gepaste vlakke van geestesgesondheidsorg.
1,256
GOV-ZA.3576.services.11505.2010-03-24.af.txt
21,976
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,256
GOV-ZA.3576.services.11505.2010-03-24.af.txt
21,977
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,257
GOV-ZA.3576.services.11517.2010-03-24.af.txt
21,979
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
1,257
GOV-ZA.3576.services.11517.2010-03-24.af.txt
21,980
Wie kan 'n beëindiging kry Waar kan mens die diens kry Hoe kan mens die diens kry?
1,257
GOV-ZA.3576.services.11517.2010-03-24.af.txt
21,981
Die diens is beskikbaar vir alle vroue en mans bo die ouderdom van 14 jaar wat verkrag of seksueel aangerand is. Slagoffers ontvang mediese, sielkundige en forensiese versorging by spesialisklinieke in die provinsie.
1,257
GOV-ZA.3576.services.11517.2010-03-24.af.txt
21,982
Reproduktiewe gesondheid is die gesamentlike verantwoordelikheid van 'n paartjie.
1,257
GOV-ZA.3576.services.11517.2010-03-24.af.txt
21,983
Nood-voorbehoeding kan help om 'n onbeplande swangerskap te voorkom. Hoewel Nood-voorbehoeding tot 120 uur (5 dae) na onbeskermde seks gebruik kan word, behoort verkieslik binne 72 uur (3 dae) daarmee begin te word.
1,257
GOV-ZA.3576.services.11517.2010-03-24.af.txt
21,984
Die diens help vroue en mans wat nie in staat is om kinders te hê nie. Berading en inligting oor die onderskeie behandelingsopsies wat beskikbaar is, word voorsien. Die geskiedenis van die paartjie word gevra en ondersoeke word uitgevoer.
1,257
GOV-ZA.3576.services.11517.2010-03-24.af.txt
21,985
Vroue word gewys hoe om hulle borste vir knoppe wat kankeragtig kan wees, te ondersoek.
1,257
GOV-ZA.3576.services.11517.2010-03-24.af.txt
21,986
Servikale en borskanker is die twee algemeenste vorms van kanker onder Suid-Afrikaanse vroue en alle vroue loop die risiko om hierdie kankers te ontwikkel.
1,257
GOV-ZA.3576.services.11517.2010-03-24.af.txt
21,987
Die diens sluit in advies oor en die verskaffing van 'n reeks veilige, doeltreffende en aanvaarbare voorbehoedmetodes waaruit vroue, mans en tieners vrylik kan kies om ongewenste swangerskappe te voorkom.
1,257
GOV-ZA.3576.services.11517.2010-03-24.af.txt
21,988
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,257
GOV-ZA.3576.services.11517.2010-03-24.af.txt
21,989
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,258
GOV-ZA.3576.services.11518.2010-03-24.af.txt
21,991
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
1,258
GOV-ZA.3576.services.11518.2010-03-24.af.txt
21,992
Seksueel oordraagbare infeksies (SOI's) word van een persoon na 'n ander deur seksuele kontak versprei. Hierdie infeksies veroorsaak Seksueel Oordraagbare Siektes (SOS'e) wat algemeen voorkom, wat pyn kan meebring en wat onvrugbaarheid en sterfte kan veroorsaak indien dit nie behandel word nie.
1,258
GOV-ZA.3576.services.11518.2010-03-24.af.txt
21,993
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,258
GOV-ZA.3576.services.11518.2010-03-24.af.txt
21,994
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,259
GOV-ZA.3576.services.11520.2010-03-24.af.txt
21,996
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
1,259
GOV-ZA.3576.services.11520.2010-03-24.af.txt
21,997
Die TB-Beheerprogram se doelstelling is om 80% van mense met TB te identifiseer en om hulle met die eerste poging te genees. Die program is ook 'n poging om die poel mense wat aansteeklik is, te identifiseer. Wat is TB?
1,259
GOV-ZA.3576.services.11520.2010-03-24.af.txt
21,998
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,259
GOV-ZA.3576.services.11520.2010-03-24.af.txt
21,999
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,260
GOV-ZA.3576.services.11521.2010-03-02.af.txt
22,001
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
1,260
GOV-ZA.3576.services.11521.2010-03-02.af.txt
22,002
Die Huurbehuisingstribunaal lewer gratis dienste aan huurders en eienaars oral in die Provinsie Wes-Kaap. Verhore en bemiddeling word so na as moontlik aan die punt van die klagte gehou.
1,260
GOV-ZA.3576.services.11521.2010-03-02.af.txt
22,003
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,260
GOV-ZA.3576.services.11521.2010-03-02.af.txt
22,004
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,261
GOV-ZA.3576.services.11587.2010-03-24.af.txt
22,006
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
1,261
GOV-ZA.3576.services.11587.2010-03-24.af.txt
22,007
U kan aansoek doen om die oprigting van 'n toerismepadaanwysing naby u toerismegerief. Drie tipe plekke kan aansoek doen:'n Toerismegerief wat bestaan uit toeriste-besienswaardighede, -dienste, -akkommodasie en spesiale gebeure.
1,261
GOV-ZA.3576.services.11587.2010-03-24.af.txt
22,008
Die TOP is 'n inisiatief van die Saketrust. Die program word deur aangewese subkontrakteurs in die provinsies uitgevoer.
1,261
GOV-ZA.3576.services.11587.2010-03-24.af.txt
22,009
Die Toerisme-hulptoonbankprogram is ingestel om bystand aan toerisme-entrepreneurs te verleen. Elke Toerisme-hulptoonbank (THT) is aktief besig om geleenthede en entrepreneurs te identifiseer om die groei van toerisme-KMMO's, veral in plattelandse gebiede, op dreef te kry.
1,261
GOV-ZA.3576.services.11587.2010-03-24.af.txt
22,010
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,261
GOV-ZA.3576.services.11587.2010-03-24.af.txt
22,011
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,262
GOV-ZA.3576.services.11588.2010-03-24.af.txt
22,013
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
1,262
GOV-ZA.3576.services.11588.2010-03-24.af.txt
22,014
Die Hoofdirektoraat Toerisme-ontwikkeling het 'n jaarlikse begroting vir befondsing van projekte wat groei in die toerismebedryf aanhelp. Hierdie groei kan op verskeie maniere bereik word, byvoorbeeld deur werkskepping, opleiding of infrastruktuurontwikkeling.
1,262
GOV-ZA.3576.services.11588.2010-03-24.af.txt
22,015
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,262
GOV-ZA.3576.services.11588.2010-03-24.af.txt
22,016
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,018
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,019
Lede van die publiek kan aansoek doen om 'n openbare pad vir verfilmingsdoeleindes te gebruik. Die permitaansoek wat ingevul moet word hang daarvan af of die pad waar die verfilming gaan plaasvind 'n munisipale pad of 'n provinsiale pad is.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,020
Alle bestuursinstrukteurs moet registreer. Om 'n instrukteursertifikaat te bekom, word u kriminele rekord nagegaan, 'n mediese sertifikaat moet aan u uitgereik word en u moet 'n instrukteurstoets slaag.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,021
Lede van die publiek kan aansoek doen om 'n openbare pad te gebruik om 'n gebeurtenis soos 'n sportbyeenkoms aan te bied.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,022
Voordat 'n persoon om 'n bestuurslisensie aansoek kan doen, moet hy of sy in besit van 'n leerlinglisensie wees.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,023
Vervaardigers, bouers en invoerders van voertuie mag ongeregistreerde voertuie op openbare paaie bestuur met 'n motorhandelnommer.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,024
Voordat u passassiers teen betaling mag vervoer, moet u 'n openbare bedryfslisensie hê.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,025
Om sekere tipes voertuie te bestuur, word 'n professionele bestuurpermit bykomend tot 'n bestuurslisensie vereis.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,026
n Padwaardigheidsertifikaat kan bekom word by enige private of staats- voertuigtoetssentrum.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,027
As jy 'n gestremdheid het, kan jy by die munisipaliteit aansoek doen vir 'n parkeerskyfie vir gestemdes. Die skyfie laat jou toe om in aangewese parkeerplekke vir gestremdes te parkeer en skeld jou in sekere omstandighede vry van parkeerreëls.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,028
'n Permit word vereis om abnormale vragte en voertuie te vervoer. Die vereistes vir 'n permit hang af van die grootte en aard van die vrag of voertuig.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,029
Ingevolge die Nasionale Padverkeerswet moet enige persoon wat nommerplate vervaardig of verkoop, geregistreer wees.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,030
Indien u 'n bestuurslisensietoetssentrum wil oopmaak, moet die sentrum by die Minister van Vervoer geregistreer word.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,031
Alle motorvoertuigtoetsstasies moet geregistreer en gegradeer word voordat hulle geldige padwaardigheidsertifikate kan uitreik.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,032
Alle voertuie wat in Suid-Afrika vervaardig, gebou of na Suid-Afrika ingevoer word, moet geregistreer word voordat dit versprei of verkoop word.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,033
Lisensie-inspekteurs, voertuigondersoekers, bestuurslisensie-eksamineerders, verkeersbeamptes en verkeersopsigters moet geregistreer word.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,034
Motorvoertuigeienaars kan aansoek doen om spesiale en verpersoonlikte nommerplate.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,035
Indien u motor se enjinnommer of onderstelnommer verander het, word van u vereis om 'n klaringsertifikaat te bekom voordat die voertuig herregistreer kan word.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,036
Volgens wet moet 'n voertuig jaarliks gelisensieer word. Dit is die plig van die voertuigeienaar om seker te maak dat die lisensie hernu word voordat dit verval. Indien die lisensie nie hernu is nie, is u aanspreeklik vir betaling van laatbetalingboetes.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,037
Wetgewing vereis dat alle voertuigeienaars hulle voertuie registreer wanneer hulle aangeskaf word. Die voertuigregistrasie word op die Nasionale Verkeersinligtingstelsel (NaVIS) opgeteken.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,038
Voordat u 'n opgeboude voertuig kan registreer, moet u 'n weegbrugsertifikaat bekom.
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,039
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,263
GOV-ZA.3576.services.11598.2010-03-24.af.txt
22,040
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,264
GOV-ZA.3576.services.11600.2010-03-24.af.txt
22,042
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
1,264
GOV-ZA.3576.services.11600.2010-03-24.af.txt
22,043
Daar is drie soorte paaie: nasionale, provinsiale en plaaslike paaie. Dié paaie word gebou en in stand gehou deur verskillende liggame.
1,264
GOV-ZA.3576.services.11600.2010-03-24.af.txt
22,044
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,264
GOV-ZA.3576.services.11600.2010-03-24.af.txt
22,045
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,047
Wat is 'n Papsmeer?
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,048
'n Papsmeer is 'n eenvoudige, vinnige vaginale ondersoek om seker te maak dat die serviks (die baarmoederhals) gesond is.
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,049
'n Spesiale instrument wat 'n dokterstregter genoem word, word gebruik om die vagina oop te hou sodat die dokter of verpleegster die baarmoeder kan sien.
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,050
'n Paar selle word liggies van die baarmoeder afgeskraap en vir toetse na 'n laboratorium gestuur.
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,051
Die uitslag van die toets sal na jou kliniek gestuur word, dus moet jy onthou om terug te gaan vir die uitslag.
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,052
n Papsmeer spoor abnormale selle op wat later kanker van die serviks kan word.
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,053
Wat is Kanker van die Serviks?
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,054
As kanker van die serviks vroeg opgespoor word, kan dit behandel en genees word.
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,055
Alle vroue loop gevaar om kanker van die serviks te kry.
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,056
Die gevaar om kanker van die serviks te kry verhoog namate jy ouer word.
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,057
toon jy geen tekens of simptome nie.
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,058
Wanneer Behoort jy 'n Papsmeer te Ondergaan?
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,059
Jy behoort minstens elke tien jaar van die vroeë dertig af, 'n papsmeer te ondergaan.
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,060
Jy behoort drie GRATIS papsmere te ondergaan, een in die dertig, een in die veertig en een in die vyftig.
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,061
Dié GRATIS papsmere is by jou naaste kliniek of gesondheidsentrum beskikbaar.
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,062
op drie gratis papsmere in jou lewe, een elke tien jaar, van die vroeë dertig af.
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,063
om met waardigheid, respek en privaatheid behandel te word wanneer jy 'n papsmeer ondergaan.
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,064
om jou gesondheidwerker te vra om die prosedure uiteen te sit.
1,265
GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt
22,065
Jy moet verantwoordelikheid vir jou eie gesondheid aanvaar.