document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
1,213
GOV-ZA.3419.2010-03-24.af.txt
21,714
Dit is raadsaam vir vroue ouer as 40 om jaarliks 'n mammogram te hê.
1,213
GOV-ZA.3419.2010-03-24.af.txt
21,715
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,213
GOV-ZA.3419.2010-03-24.af.txt
21,716
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,214
GOV-ZA.3420.2010-03-24.af.txt
21,718
Die brosjure bevat redes waarom 'n borsselfondersoek gereeld gedoen moet word.
1,214
GOV-ZA.3420.2010-03-24.af.txt
21,719
n Borsselfondersoek kan jou bors en jou lewe red. Die meeste borsknoppe word deur vroue self opgespoor. Maar die meeste knoppe wat in die bors opgespoor word, is nie kanker nie. Wees veilig, wees seker.
1,214
GOV-ZA.3420.2010-03-24.af.txt
21,720
Die beste tyd om 'n borsselfondersoek te doen is net na jou stonde, wanneer jou borste nie teer of geswel is nie. As jy nie gereelde stondes het nie en soms 'n maand oorslaan, moet jy die ondersoek op dieselfde dag elke maand doen.
1,214
GOV-ZA.3420.2010-03-24.af.txt
21,721
Lê op jou rug en sit 'n kussing onder jou regterskouer. Plaas jou regterarm agter jou kop.
1,214
GOV-ZA.3420.2010-03-24.af.txt
21,722
Gebruik die vingerkussings van die drie middelvingers aan jou linkerhand om te voel vir knoppe of verdikkings. Jou vingerkussings in die boonste derde van elke vinger.
1,214
GOV-ZA.3420.2010-03-24.af.txt
21,723
Druk hard genoeg om te weet hoe jou bors voel. As jy nie seker is hoe hard om te druk nie, vra jou gesondheidsorgverskaffer. Of probeer die manier namaak waarop jou gesondheidsorgverskaffer die vingerkussings tydens 'n borsondersoek gebruik. Leer hoe jou bors die meeste van die tyd voel. 'n Ferm rif in die onderste kurwe van elke bors is normaal.
1,214
GOV-ZA.3420.2010-03-24.af.txt
21,724
Beweeg op 'n vaste manier om die bors. Jy kan of die sirkel (A), die op-en-aflyn (B), of die wig (C) kies. Doen dit elke keer op dieselfde manier. Dit sal jou help om seker te maak dat jy die hele borsgebied gedek het, en om te onthou hoe jou bors voel.
1,214
GOV-ZA.3420.2010-03-24.af.txt
21,725
Ondersoek nou jou linkerbors met jou regterhand se vingerkussings.
1,214
GOV-ZA.3420.2010-03-24.af.txt
21,726
As jy op enige veranderings afkom, spreek dadelik jou dokter.
1,214
GOV-ZA.3420.2010-03-24.af.txt
21,727
Jy behoort ook jou borste na te gaan terwyl jy voor 'n spieël staan nadat jy elke maand jou borsselfondersoek gedoen het. Kyk of jou borste enigsins anders lyk: dimpels op die vel, veranderings aan die tepel, of rooiheid of swelsels. Jy kan ook dalk 'n borsondersoek doen terwyl jy stort. Jou seperinge hande sal oor die nat vel gly en dit maklik maak om seker te maak hoe jou borste voel.
1,214
GOV-ZA.3420.2010-03-24.af.txt
21,728
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,214
GOV-ZA.3420.2010-03-24.af.txt
21,729
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,215
GOV-ZA.3520.2010-03-24.af.txt
21,731
n Inligtingstuk vir gesondheidswerkers oor die aard van servikale kanker, die voorkomssyfer, die ouderdomsgroep van vroue wat die grootste gevaar loop en wat daaromtrent gedoen kan word.
1,215
GOV-ZA.3520.2010-03-24.af.txt
21,732
Kanker van die serviks is die algemeenste kanker onder Suid-Afrikaanse vroue.
1,215
GOV-ZA.3520.2010-03-24.af.txt
21,733
Een uit 41 vroue in Suid-Afrika sal dié kanker in haar leeftyd ontwikkel.
1,215
GOV-ZA.3520.2010-03-24.af.txt
21,734
Servikale kanker is voorkombaar deur servikale smere, wat abnormaliteite kan opspoor wat infiltrerende karsinoom voorafgaan, wat bekend staan as plaveisel intra-epiteelletsel (PIL) en voorheen servikale intra-epiteelletsel (SIL) genoem is.
1,215
GOV-ZA.3520.2010-03-24.af.txt
21,735
Bevolkingbaseerde siftingsprogramme in ander dele van die wêreld het getoon dat dit die aantal nuwe gevalle van servikale kanker verminder, selfs al was die programme nie heeltemal perfek nie.
1,215
GOV-ZA.3520.2010-03-24.af.txt
21,736
Jonger vroue toon dikwels laegraad-PIL. Die meeste van die abnormaliteite keer vanself na normaal terug. Ouer vroue met abnormaliteite is egter meer geneig om kanker te ontwikkel.
1,215
GOV-ZA.3520.2010-03-24.af.txt
21,737
Dit neem ongeveer 10 tot 20 jaar vir voorlopers om infiltrerende karsinoom te word.
1,215
GOV-ZA.3520.2010-03-24.af.txt
21,738
Vroue wat 30 of ouer is drie gratis servikale smere behoort te kry. Dit behoort omtrent elke tien jaar gedoen te word. Daar is getoon dat sifting soos hierbo sterftes weens servikale kanker met 67% verlaag en word beskou as die mees koste-doeltreffende opsie vir Suid-Afrika.
1,215
GOV-ZA.3520.2010-03-24.af.txt
21,739
As 'n vrou spesifieke simptome of 'n vorige abnormale smeer het of daar kliniese aanduidings is, mag sy gratis servikale smere bykomend tot die drie hê.
1,215
GOV-ZA.3520.2010-03-24.af.txt
21,740
As 'n vrou meer as drie roetine-siftingsmere wil hê, moet sy self vir die bykomende smere betaal.
1,215
GOV-ZA.3520.2010-03-24.af.txt
21,741
As 'n vrou 55 of meer is wanneer sy haar eerste smeer ondergaan, en daardie smeer is normaal, behoort geen meer smere op haar gedoen te word nie.
1,215
GOV-ZA.3520.2010-03-24.af.txt
21,742
Opvolg en verwysing van kliënte.
1,215
GOV-ZA.3520.2010-03-24.af.txt
21,743
Opvoeding van die gemeenskap oor die belangrikheid van servikale sifting.
1,215
GOV-ZA.3520.2010-03-24.af.txt
21,744
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,215
GOV-ZA.3520.2010-03-24.af.txt
21,745
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,216
GOV-ZA.3572.services.27683.10614.2010-03-24.af.txt
21,747
Appèlle teen besluite van die Department, met inbegrip van Verslae van Besluite wat ooreenkomstig die Regulasies vir Omgewingsimpakassessering (Regeringskennisgewings 1182 en 1183 van 5 September 1997) soos gewysig ('OIA-regulasies') uitgereik is, MOET aan die Minister van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning voorgelê word en nie aan die Department self nie.
1,216
GOV-ZA.3572.services.27683.10614.2010-03-24.af.txt
21,748
Die appèlvraelys moet ingevul word en saam met die appèldokumentasie aan die Minister voorgelê word, soos voorgeskryf in afdeling 11 van die Regulasies vir OIA.
1,216
GOV-ZA.3572.services.27683.10614.2010-03-24.af.txt
21,749
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,217
GOV-ZA.3576.facilities.129738.2010-03-24.af.txt
21,751
Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar.
1,217
GOV-ZA.3576.facilities.129738.2010-03-24.af.txt
21,752
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,217
GOV-ZA.3576.facilities.129738.2010-03-24.af.txt
21,753
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,218
GOV-ZA.3576.facilities.22312.2010-03-24.af.txt
21,755
Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar.
1,218
GOV-ZA.3576.facilities.22312.2010-03-24.af.txt
21,756
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,218
GOV-ZA.3576.facilities.22312.2010-03-24.af.txt
21,757
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,219
GOV-ZA.3576.facilities.6441.2010-03-24.af.txt
21,759
Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar.
1,219
GOV-ZA.3576.facilities.6441.2010-03-24.af.txt
21,760
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,219
GOV-ZA.3576.facilities.6441.2010-03-24.af.txt
21,761
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,220
GOV-ZA.3576.facilities.6443.2010-03-24.af.txt
21,763
Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar.
1,220
GOV-ZA.3576.facilities.6443.2010-03-24.af.txt
21,764
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,220
GOV-ZA.3576.facilities.6443.2010-03-24.af.txt
21,765
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,221
GOV-ZA.3576.facilities.6444.2010-03-24.af.txt
21,767
Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar.
1,221
GOV-ZA.3576.facilities.6444.2010-03-24.af.txt
21,768
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,221
GOV-ZA.3576.facilities.6444.2010-03-24.af.txt
21,769
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,222
GOV-ZA.3576.facilities.6445.2010-03-24.af.txt
21,771
Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar.
1,222
GOV-ZA.3576.facilities.6445.2010-03-24.af.txt
21,772
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,222
GOV-ZA.3576.facilities.6445.2010-03-24.af.txt
21,773
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,223
GOV-ZA.3576.facilities.6446.2010-03-02.af.txt
21,775
Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar.
1,223
GOV-ZA.3576.facilities.6446.2010-03-02.af.txt
21,776
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,223
GOV-ZA.3576.facilities.6446.2010-03-02.af.txt
21,777
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,224
GOV-ZA.3576.facilities.9359.2010-03-24.af.txt
21,779
Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar.
1,224
GOV-ZA.3576.facilities.9359.2010-03-24.af.txt
21,780
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,224
GOV-ZA.3576.facilities.9359.2010-03-24.af.txt
21,781
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,225
GOV-ZA.3576.facilities.9389.2010-03-24.af.txt
21,783
Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar.
1,225
GOV-ZA.3576.facilities.9389.2010-03-24.af.txt
21,784
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,225
GOV-ZA.3576.facilities.9389.2010-03-24.af.txt
21,785
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,226
GOV-ZA.3576.projects.14959.2010-03-24.af.txt
21,787
Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede.
1,226
GOV-ZA.3576.projects.14959.2010-03-24.af.txt
21,788
Die Cape Access-projek gaan die voordele van inligtings- en kommunikasietegnologie (IKT) na gemeenskappe in alle dele van die Wes-Kaap uitbrei. Cape Access is 'n mens-gerigte projek wat IKT beskou as 'n hulpmiddel wat kennis uitbou en geleenthede skep.
1,226
GOV-ZA.3576.projects.14959.2010-03-24.af.txt
21,789
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,226
GOV-ZA.3576.projects.14959.2010-03-24.af.txt
21,790
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,227
GOV-ZA.3576.projects.14970.2010-03-24.af.txt
21,792
Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede.
1,227
GOV-ZA.3576.projects.14970.2010-03-24.af.txt
21,793
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,227
GOV-ZA.3576.projects.14970.2010-03-24.af.txt
21,794
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,228
GOV-ZA.3576.projects.14973.2010-03-24.af.txt
21,796
Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede.
1,228
GOV-ZA.3576.projects.14973.2010-03-24.af.txt
21,797
Bambanani Teen Misdaad wil dié 2004/2005 feesseisoen vir almal veiliger maak deur die polisie se sigbaarheid en toeganklikheid te verhoog op besige plekke, soos strande, treine en winkelsentrums.
1,228
GOV-ZA.3576.projects.14973.2010-03-24.af.txt
21,798
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,228
GOV-ZA.3576.projects.14973.2010-03-24.af.txt
21,799
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,229
GOV-ZA.3576.projects.14997.2010-03-24.af.txt
21,801
Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede.
1,229
GOV-ZA.3576.projects.14997.2010-03-24.af.txt
21,802
Die doel met Khanya is om kennis te bevorder en opvoeders se bekwaamheid te verhoog deur die gebruik van toepaslike, beskikbare en bekostigbare tegnologie te integreer met die leerplanleweringsproses.
1,229
GOV-ZA.3576.projects.14997.2010-03-24.af.txt
21,803
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,229
GOV-ZA.3576.projects.14997.2010-03-24.af.txt
21,804
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,230
GOV-ZA.3576.projects.15020.2010-03-24.af.txt
21,806
Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede.
1,230
GOV-ZA.3576.projects.15020.2010-03-24.af.txt
21,807
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,230
GOV-ZA.3576.projects.15020.2010-03-24.af.txt
21,808
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,231
GOV-ZA.3576.projects.15147.2010-03-24.af.txt
21,810
Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede.
1,231
GOV-ZA.3576.projects.15147.2010-03-24.af.txt
21,811
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,231
GOV-ZA.3576.projects.15147.2010-03-24.af.txt
21,812
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,232
GOV-ZA.3576.projects.15177.2010-03-24.af.txt
21,814
Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede.
1,232
GOV-ZA.3576.projects.15177.2010-03-24.af.txt
21,815
Job creation and road maintenance at De Hoop Nature Reserve.
1,232
GOV-ZA.3576.projects.15177.2010-03-24.af.txt
21,816
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,232
GOV-ZA.3576.projects.15177.2010-03-24.af.txt
21,817
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,233
GOV-ZA.3576.projects.21323.2010-03-02.af.txt
21,819
Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede.
1,233
GOV-ZA.3576.projects.21323.2010-03-02.af.txt
21,820
Hierdie projek streef daarna om die groei van inligting- en kommunikasietegnologie in die Wes-Kaap te bevorder.
1,233
GOV-ZA.3576.projects.21323.2010-03-02.af.txt
21,821
Die doelwit met die projek is om geleenthede vir netwerke en portuurgroepe tussen organisasies in die openbare sektor in die Wes-Kaap te verken.
1,233
GOV-ZA.3576.projects.21323.2010-03-02.af.txt
21,822
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,233
GOV-ZA.3576.projects.21323.2010-03-02.af.txt
21,823
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,234
GOV-ZA.3576.projects.21323.21323.2010-03-24.af.txt
21,825
Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede.
1,234
GOV-ZA.3576.projects.21323.21323.2010-03-24.af.txt
21,826
Hierdie projek streef daarna om die groei van inligting- en kommunikasietegnologie in die Wes-Kaap te bevorder.
1,234
GOV-ZA.3576.projects.21323.21323.2010-03-24.af.txt
21,827
Die doelwit met die projek is om geleenthede vir netwerke en portuurgroepe tussen organisasies in die openbare sektor in die Wes-Kaap te verken.
1,234
GOV-ZA.3576.projects.21323.21323.2010-03-24.af.txt
21,828
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,235
GOV-ZA.3576.public_entities.261.2010-03-24.af.txt
21,830

21,831
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,236
GOV-ZA.3576.public_entities.262.2010-03-24.af.txt
21,833
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,236
GOV-ZA.3576.public_entities.262.2010-03-24.af.txt
21,834
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,237
GOV-ZA.3576.public_entities.4203.2010-03-24.af.txt
21,836

21,837
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?