document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,499 | Hierdie vorm moet ingevul word om aansoek te doen om 'n spesiale of persoonlike lisensienommer. |
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,500 | U lisensiegelde kan in sekere gevalle aan u terugbetaal word. Om vir terugbetaling aansoek te doen, moet vorm RLF ingevul word. |
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,501 | Hierdie vorm moet ingevul word om aansoek om 'n tydelike of spesiale permit te doen. |
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,502 | Hierdie aansoekvorm moet ingevul word om 'n maatskappy as 'n vervaardiger, invoerder of bouer van motorvoertuie te registreer. |
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,503 | Indien u voertuigdokumente verlore geraak het, moet u dit verklaar deur hierdie vorm in te vul. |
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,504 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,199 | GOV-ZA.315.pubs.forms.forms.2010-03-24.af.txt | 21,506 | Vorms alfabeties gelys volgens titel. |
1,199 | GOV-ZA.315.pubs.forms.forms.2010-03-24.af.txt | 21,507 | Hierdie aansoekvorm moet ingevul word om toestemming te vra om 'n provinsiale pad vir die doeleindes van 'n byeenkoms, soos 'n sportbyeenkoms, te gebruik. |
1,199 | GOV-ZA.315.pubs.forms.forms.2010-03-24.af.txt | 21,508 | Hierdie vorm moet ingevul word om aansoek te doen om 'n permit om 'n abnormale vrag of voertuig te vervoer. |
1,199 | GOV-ZA.315.pubs.forms.forms.2010-03-24.af.txt | 21,509 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,200 | GOV-ZA.315.pubs.guides.N.2010-03-24.af.txt | 21,511 | Regeringsriglyne, handleidings en voorligting word alfabeties volgens titel gerangskik. |
1,200 | GOV-ZA.315.pubs.guides.N.2010-03-24.af.txt | 21,512 | Hierdie dokumente is ook onder lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe afdelings gelys. |
1,200 | GOV-ZA.315.pubs.guides.N.2010-03-24.af.txt | 21,513 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,201 | GOV-ZA.315.pubs.guides.guides.2010-03-24.af.txt | 21,515 | Regeringsriglyne, handleidings en voorligting word alfabeties volgens titel gerangskik. |
1,201 | GOV-ZA.315.pubs.guides.guides.2010-03-24.af.txt | 21,516 | Hierdie dokumente is ook onder lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe afdelings gelys. |
1,201 | GOV-ZA.315.pubs.guides.guides.2010-03-24.af.txt | 21,517 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Vervoer en Openbare Werke en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
1,201 | GOV-ZA.315.pubs.guides.guides.2010-03-24.af.txt | 21,518 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,202 | GOV-ZA.315.pubs.mags.2010-03-24.af.txt | 21,520 | Regeringsnuusbriewe en tydskrifte alfabeties gelys. |
1,202 | GOV-ZA.315.pubs.mags.2010-03-24.af.txt | 21,521 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,202 | GOV-ZA.315.pubs.mags.2010-03-24.af.txt | 21,522 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,203 | GOV-ZA.315.pubs.public_info.2010-03-24.af.txt | 21,524 | Algemene publikasies is alfabeties gelys. |
1,203 | GOV-ZA.315.pubs.public_info.2010-03-24.af.txt | 21,525 | Hierdie dokumente is ook onder die toepaslike lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes geplaas. |
1,203 | GOV-ZA.315.pubs.public_info.2010-03-24.af.txt | 21,526 | Spesiale en verpersoonlikte nommerplate mag slegs deur die geregistreerde afsetpunte wat hier gelys word, uitgereik word. |
1,203 | GOV-ZA.315.pubs.public_info.2010-03-24.af.txt | 21,527 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,203 | GOV-ZA.315.pubs.public_info.2010-03-24.af.txt | 21,528 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,204 | GOV-ZA.315.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt | 21,530 | Algemene publikasies is alfabeties gelys. |
1,204 | GOV-ZA.315.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt | 21,531 | Hierdie dokumente is ook onder die toepaslike lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes geplaas. |
1,204 | GOV-ZA.315.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt | 21,532 | Spesiale en verpersoonlikte nommerplate mag slegs deur die geregistreerde afsetpunte wat hier gelys word, uitgereik word. |
1,204 | GOV-ZA.315.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt | 21,533 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,205 | GOV-ZA.3150.projects.7322.84431.2010-03-24.af.txt | 21,535 | Kaapse Toegang is daarop gemik om aan die armer mense van ons provinsie (wat nie rekenaars kan bekostig nie) toegang tot rekenaars, die internet, e-pos, en inliging oor regeringsdienste, wat tans op die Cape Gateway webblad beskikbaar is, te gee. |
1,205 | GOV-ZA.3150.projects.7322.84431.2010-03-24.af.txt | 21,536 | Vorige pogings om rekenaars en die internet na plattelandse of benadeelde gemeenskappe te bring het nie daarin geslaag om eers die belangstelling en belegging van die gemeenskap wat gedien word in te win nie. Dit het veroorsaak dat die bron nie behoorlik benut is nie. |
1,205 | GOV-ZA.3150.projects.7322.84431.2010-03-24.af.txt | 21,537 | Kaapse Toegang volg 'n langtermyn benadering met die Plattelandse Gemeenskappe Toegangprojek deur eers e-gemeenskapforums in bepaalde gemeenskappe te stig. Die forums bestaan uit verteenwoordigers van alle dele van die gemeenskap wat 'n belang by toegang het. |
1,205 | GOV-ZA.3150.projects.7322.84431.2010-03-24.af.txt | 21,538 | Die e-gemeenskapforums kan dan vennootskappe vorm en steun rondom bestaande rekenaar- en internet-geriewe opbou. Dit sluit dié in skole en Veeldoelige Gemeenskapsentrums (VDGS's) in. Hulle kan ook deur inisiatiewe soos die Bibliotekeprojek die gepaste en werkbare instelling van toegang tot nuwe geriewe verseker. |
1,205 | GOV-ZA.3150.projects.7322.84431.2010-03-24.af.txt | 21,539 | Die blote gebruik van bestaande geriewe is dalk nie altyd genoeg nie, veral nie in gebiede waar daar min fasiliteite is nie. Die Bibliotekeprojek is dus gemik op die bekendstelling van toegang tot biblioteke. |
1,205 | GOV-ZA.3150.projects.7322.84431.2010-03-24.af.txt | 21,540 | Drie toetsbiblioteke, wat verspreide kenmerke van diep-platteland, half-stedelik en stedelik het, is gekies. Dié plekke is ook tegnies beoordeel om lewensvatbaarheid te verseker. Waardevolle lesse behoort in die toetstydperk van die biblioteekprojekte geleer te word, wat die uitbreiding van die projek sal rig. |
1,205 | GOV-ZA.3150.projects.7322.84431.2010-03-24.af.txt | 21,541 | Premier Rasool moedig mense aan om Cape Gateway te gebruik om meer oorregeringsinligting en -dienste te wete te kom. |
1,205 | GOV-ZA.3150.projects.7322.84431.2010-03-24.af.txt | 21,542 | Kaapse Toegang is 'n langtermyn program. Mense wat nie internettoegang het nie, kan egter reeds telefonies toegang tot die inligting oor regeringsdienste op die Cape Gateway webblad kry (0860 142 142), of hulle kan die instapsentrum by Langstraat 142, Kaapstad besoek. |
1,205 | GOV-ZA.3150.projects.7322.84431.2010-03-24.af.txt | 21,543 | Die Wetsontwerp op die Wes-Kaapse Jeugkommissie is op 17 Augustus 2004, binne die 100 dae van die nuwe regering, by die Provinsiale Parlement ingedien. |
1,205 | GOV-ZA.3150.projects.7322.84431.2010-03-24.af.txt | 21,544 | Die Wetsontwerp het toe vir kommentaar in die Staatskoerant verskyn. As die 21-dae kommentaartydperk verstryk het, sal die betrokke Komitee die kommentaar wat ontvang is oorweeg voordat die finale Wetsontwerp bespreek en deurgevoer word. |
1,205 | GOV-ZA.3150.projects.7322.84431.2010-03-24.af.txt | 21,545 | Die voorgestelde Jeugkommissie se rol sal wees om die regering te help om die programme van die regering te monitor en te beoordeel in soverre die uitkomste daarvan die jeug raak. Sowat 65% van die provinsie se bevolking is jonger as 35. |
1,205 | GOV-ZA.3150.projects.7322.84431.2010-03-24.af.txt | 21,546 | Die Kommissie sal ook verantwoordelik wees vir die bevordering van eenheid en patriotisme onder die jeug en as 'n verbinding met Nasionale, ander Provinsiale en Plaaslike Regering jeugstrukture dien. |
1,205 | GOV-ZA.3150.projects.7322.84431.2010-03-24.af.txt | 21,547 | Die voorgestelde struktuur vir die Kommissie is drie voltydse lede en nie meer as ses deeltydse lede nie. 'n Hoof-uitvoerende beampte sal die leiding neem. |
1,205 | GOV-ZA.3150.projects.7322.84431.2010-03-24.af.txt | 21,548 | Die Wysigingswetsontwerp op die Provinsiale Ontwikkelingsraadwet is binne die 100 dae van die nuwe regering by die Provinsiale Parlement ingedien en op 18 Junie 2004 vir kommentaar in die Staatskoerant gepubliseer. |
1,205 | GOV-ZA.3150.projects.7322.84431.2010-03-24.af.txt | 21,549 | Die Provinsiale Ontwikkelingsraad is 'n statutêre raad wat verantwoordelik is vir die koördinering, inisiëring en fasilitering van konsensus onder belanghebbers in die provinsie. Die wysigingswet is nodig om die uitgediende wet waaronder die raad val op datum te bring. |
1,205 | GOV-ZA.3150.projects.7322.84431.2010-03-24.af.txt | 21,550 | Met die sluiting van die Novel-fabriek in Atlantis se deure sou sowat 300 werknemers hulle werk verloor het. Die Premier se kantoor het betrokke geraak en gereël dat geld deur 'n swart ekonomiese bemagtigingsmaatskappy beskikbaar gestel is vir die aankoop en heropening van die fabriek. Die fabriek is een dag na die eerste 100 dae van die nuwe regering geopen. |
1,205 | GOV-ZA.3150.projects.7322.84431.2010-03-24.af.txt | 21,551 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,206 | GOV-ZA.3150.pubs.annual_reports.2010-03-24.af.txt | 21,553 | Die Regering se jaarverslae volgens jaar gelys. |
1,206 | GOV-ZA.3150.pubs.annual_reports.2010-03-24.af.txt | 21,554 | Lêertipe: doc; groote: 3. |
1,206 | GOV-ZA.3150.pubs.annual_reports.2010-03-24.af.txt | 21,555 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,206 | GOV-ZA.3150.pubs.annual_reports.2010-03-24.af.txt | 21,556 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,558 | Dié dokument omskryf die regte en verantwoordelikhede van pasiënte wat gesondheidsorg betref. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,559 | Dekades lank het die oorgrote meerderheid van die Suid-Afrikaanse bevolking óf 'n ontkenning óf die skending van basiese menseregte ervaar, waaronder die reg tot gesondheidsorgdienste. Om die verwesenliking te verseker van die reg tot toegang tot gesondheidsorgdienste soos gewaarborg in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika (Wet Nr 108 van 1996), is die Departement van Gesondheid daaraan toegewy om die reg gestand te doen, te bevorder en te beskerm en verklaar dus dié HANDVES VAN PASIëNTEREGTE tot 'n algemene standaard vir die bereiking van die verwesenliking van die reg. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,560 | Die Handves is onderworpe aan die voorskrifte van enige wet wat in die Republiek van Suid-Afrika van krag is en aan die geldelike vermoë van die land. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,561 | Almal het die reg op 'n gesonde en veilige omgewing wat hulle fisiese en geestelike gesondheid of welstand verseker, waaronder 'n voldoende voorraad water, sanitasie en vullisverwydering, sowel as beskerming teen alle vorme van omgewingsgevaar, soos besoedeling, ekologiese agteruitgang of besmetting. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,562 | gesondheidsinligting waaronder die beskikbaarheid van gesondheidsdienste en hoe om die dienste ten beste te gebruik. Die inligting sal beskikbaar wees in die taal wat die pasiënt verstaan. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,563 | 'n Lid van 'n gesondheidsversekeringskema of mediese hulpskema is geregtig op inligting oor die versekering of mediese hulpskema en om waar nodig, die besluite van die gesondheidsversekerings- of mediese hulpskema wat die lid raak, uit te daag. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,564 | Almal het die reg om 'n spesifieke gesondheidsorgverskaffer te kies vir dienste of 'n spesifieke gesondheidsgerief vir behandeling, mits die keuse nie indruis teen die etiese standaarde wat van toepassing is op sulke gesondheidsorgverskaffers of geriewe nie, en die keuse van geriewe ooreenstem met voorgeskrewe diensverskaffingsriglyne. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,565 | Almal het die reg om te weet wie die persoon is wat die gesondheidsorg verskaf en moet daarom versorg word deur duidelik uitgekende gesondheidsorgverskaffers. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,566 | Inligting oor iemand se gesondheid, waaronder inligting oor die behandeling, mag net bekend gemaak word met ingeligte toestemming, behalwe wanneer dit vereis word kragtens enige wet of hofbevel. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,567 | Almal het die reg op volledige en akkurate inligting oor die aard van 'n mens se siekte, diagnostiese prosedures, die voorgestelde behandeling en die betrokke koste, sodat 'n besluit geneem kan word oor enige van die aspekte. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,568 | n Mens mag behandeling weier en die weiering kan mondelings of skriftelik wees, op voorwaarde dat die weiering nie ander mense se gesondheid in gevaar stel nie. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,569 | Almal het die reg om op versoek vir 'n tweede opinie verwys te word na 'n gesondheidsorgverskaffer van 'n mens se keuse. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,570 | Niemand mag eenkant geskuif word deur 'n professionele gesondheidswerker of gesondheidsgerief wat aanvanklik verantwoordelikheid aanvaar het vir die persoon se gesondheid nie. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,571 | Almal het die reg om te kla oor gesondheidsorgdienste, om sulke klagtes te laat ondersoek en om 'n volledige antwoord te kry oor die ondersoek. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,572 | om gesondheidsorgverskaffers in te lig oor hulle wense rakende hulle dood. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,573 | om te voldoen aan die voorgeskrewe behandeling- of rehabilitasieprosedures. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,574 | om navraag te doen oor die koste van behandeling en/of rehabilitasie en om reëlings te tref vir die betaling. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,575 | om gesondheidsrekords wat in hulle besit is te bewaar. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,576 | om hulle gesondheid op te pas. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,577 | om die omgewing te bewaar en te beskerm. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,578 | om die regte te respekteer van ander pasiënte en gesondheidsorgverskaffers. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,579 | om die gesondheidsorgstelsel reg te gebruik en nie misbruik daarvan te maak nie. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,580 | om hulle plaaslike gesondheidsdienste te ken en te weet wat hulle aanbied. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,581 | om toepaslike en korrekte inligting te verskaf aan gesondheidsorgverskaffers vir diagnostiese, behandelings, rehabilitasie of beradingsdoeleindes. |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,582 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,207 | GOV-ZA.3162.2010-03-24.af.txt | 21,583 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,585 | Verward oor die howe in Suid-Afrika Dié dokument sit Suid-Afrika se hofstruktuur uiteen en gee kontakbesonderhede vir die howe, sowel as aanlyn skakels na hulle uitsprake? |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,586 | Die Grondwetlike Hof is die hof wat die laaste sê het oor alle sake wat betrekking het op die Grondwet van Suid-Afrika. Die beslissings oor die grondwet bind alle ander howe. Daar is nege regters wat die hof vorm. Die hoof van die Grondwetlike Hof is Hoofregter Pius Langa en die Adjunk-Hoofregter is Regter Dikhang Moseneke. Die hof is in 1994 gestig. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,587 | Jy kan die uitsprake van die hof lees op die grondwetlike hof se webwerf. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,588 | Die Appèlhof is die hof wat die laaste sê het oor alle sake, behalwe dié waarby die grondwet betrokke is. Alle strafsake eindig byvoorbeeld op in dié hof, behalwe as die appèl verband hou met 'n grondwetlike punt, waaroor die Grondwetlike Hof die laaste sê het. Die Appèlhof is vroeër "Die Appèlafdeling" genoem, omdat dit net sake op appèl aanhoor. Beslissing van die Appèlhof is bindend op alle howe van 'n laer rang. Die President van die Appèlhof is Sy Edele CT Howie en die Adjunk-President is Sy Edele L Mpati. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,589 | Jy kan die uitsprake van die hof hier lees. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,590 | Die volgende van die "hoër howe" is die Hooggeregshof van Suid-Afrika. Die Hooggeregshof het die "jurisdiksie" - die reg om 'n saak aan te hoor - oor afgebakende geografiese gebiede waarin hulle geleë is, en die beslissings van die Hooggeregshowe is bindend op landdroshowe binne hulle gebiede van regspraak. Die Hooggeregshofafdelings het jurisdiksie oor alle sake in hulle geografiese gebied, maar hulle hoor gewoonlik siviele sake aan waarby meer as R100 000 betrokke is, en ernstige strafsake. Hulle hoor ook enige appelle of hersiening aan van laer howe (landdroshowe) wat in hulle geografiese jurisdiksie val. Die Hooggeregshof hoor gewoonlik enige saak aan waarby 'n persoon se status betrokke is (byvoorbeeld aanneming, insolvensie). |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,591 | Die Gesinsadvokaat moet geraadpleeg word oor alle sake waarby kinders betrokke is, omdat die Hooggeregshof die "opperbeskermer" is van alle kinders in Suid-Afrika. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,592 | Die Meester van die Hooggeregshof hou alle dokumente wat verband hou met mense se boedels (gestorwe of insolvent). |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,593 | Die Balju bedien sekere dokumente op partye in 'n siviele saak, en lê ook beslag op eiendom as 'n lasbrief uitgereik is. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,594 | Die Direkteur van Openbare Vervolgings, wat voorheen die Prokureur-Generaal genoem is, is verantwoordelik vir strafregtelike vervolgings deur die staat. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,595 | Die Staatsprokureur is die prokureur wat die staat verteenwoordig in siviele sake (waar die staat dagvaar of gedagvaar word). |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,596 | Daar is op die oomblik tien "provinsiale afdelings" van die Hooggeregshof en drie "plaaslike afdelings" (wat gelyklopende geografiese jurisdiksie het oor 'n gebied in die afdeling). Die afdelings gebruik nog die name wat verband hou met die ou provinsiale en tuislandstruktuur van Suid-Afrika voor 1994. Die afdeling van die Hooggeregshof in Kaapstad word byvoorbeeld "Die Hooggeregshof van Suid-Afrika: Kaap die Goeie Hoop Provinsiale Afdeling" genoem en die Regter-President is Regter John Hlophe. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,597 | Wanneer die Wetsontwerp op Hoër Howe deurgevoer is, sal daar 'n Hooggeregshofafdeling in elk van die nege provinsies wees met 'n naam wat ooreenstem met die provinsie, met sommige provinsies wat meer as een "setel" sal hê. Gauteng sal beide 'n Suidelike (Johannesburg) en Noordelike (Pretoria) afdeling hê. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,598 | Tel: 021 480 2411. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,599 | Jy kan die beslissings van die hof hier lees. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,600 | Rondgaande Howe is ook deel van die Hooggeregshof. Hulle sit minstens twee keer per jaar en verskuif om meer plattelandse gebiede te dien. Hulle kan deur die Hooggeregshof geskakel word. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,601 | Die Spesiale Inkomstebelastinghowe sit binne afdelings van die Hooggeregshof en bestaan uit 'n regter van die Hooggeregshof, bygestaan deur 'n rekenmeester met nie minder nie as 10 jaar ondervinding en 'n verteenwoordiger van die sakegemeenskap. Dié hof hanteer enige geskille tussen 'n belastingbetaler en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, waar die geskil 'n inkomstebelastingberekening van meer as R100 000 behels. Appelle teen die beslissings word direk ingedien by die Appèlhof. Belastinggeskille waarby minder as R100 000 betrokke is word deur die Belastingraad hanteer. Die Belastingraad het 'n prokureur, advokaat of rekenmeester as voorsitter wat in die private sektor werk en spesifiek aangestel word deur die President om as voorsitter van die Raad te dien. Jy kan met die Spesiale Inkomstebelastinghof in verbinding tree deur die Hooggeregshof en met die Belastingraad deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,602 | Daar is tans ook Arbeidshowe en Arbeidsappèlhowe, wat juridiksie het oor arbeidsake en op dieselfde vlak is as die Hooggeregshof. Die Wetsontwerp op Hoër Howe sal egter die Arbeidshowe uitskakel en hulle sal ingevoer word in die Hooggeregshof. Jy kan met die Arbeidshof in verbinding tree deur die Hooggeregshof of deur die Arbeidshowe se webwerf te besoek. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,603 | Van 1998 af is Egskeidingshowe in staat om enige egskeidingsake aan te hoor - voor dit het dié howe net gewerk met egskeidings tussen swart mense. Daar is drie sulke howe, die Sentrale, Noord-Oostelike en Suidelike Egskeidingshowe, en hulle is ontwerp om minder ingewikkelde egskeidings vinnig en goedkoop te hanteer. Die Suidelike Egskeidingshof is die egskeidingshof wat jurisdiksie het in die Wes-Kaap, en dit het kantore by die Gesinshofsentrum in Kaapstad en 'n satellietkantoor in Mitchells Plain. Jy kan met die Gesinshofsentrum in verbinding tree deur die Kaapstadse Landdroshof. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,604 | Die Grondeisehof is op dieselfde vlak as die Hooggeregshof maar is onafhanklik van die Hooggeregshof. Dit is in 1996 gestig en hoor sake aan wat te doen het met die teruggee van grond wat tydens apartheid weggeneem is (grondhervormingsake). Die Grondeisehof het sy eie reëls en die prosedures mag informeel en inkwisitoriaal wees (waar die regter getuies direk ondervra, eerder as deur prokureurs) en die hof kan sit waar dit nodig is, hoewel die hoofkantoor in Randburg is. Appelle word gerig aan die Appèlhof, behalwe as die appèl te doen het met 'n grondwetlike vraag, in welke geval dit na die Grondwetlike Hof gaan. Die President van die Grondeisehof is Regter Fikile Bam. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,605 | Jy kan Grondeisehofuitsprake hier in die hande kry. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,606 | Die Watertribunaal is 'n onafhanklike liggaam wat jurisdiksie het in al die provinsies en bestaan uit 'n voorsitter, 'n adjunk-voorsitter en addisionele lede. Dit het jurisdiksie oor watergeskille. Lede van die Watertribunaal moet kennis hê van die wet, ingenieurswese, waterbronbestuur of verwante kennisgebiede. Hulle word aangestel deur die Minister op aanbeveling van die Regsdienstekommissie, die liggaam wat regters kies. Die Watertribunaal het die Waterhof in 1998 vervang. Jy kan met die Watertribunaal in verbinding tree deur die Hooggeregshof. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,607 | Die Waarheid-en-versoeningskommissie(WVK) was nie 'n hof as sodanig nie maar 'n ander soort forum wat ingestel is om misdade te hanteer wat verband hou met die politiek wat tydens apartheid gepleeg is. Die Amnestiekomitee het die mag gehad om onder sekere voorwaardes amnestie toe te staan (wat beteken die oortreder kan nie vervolg word nie) vir polities-gemotiveerde misdade wat ten volle en eerlik bely is. Die Menseregte-skendingskomitee het besluit oor dade wat neerkom op skendings van menseregte, gegrond op verklarings wat afgelê is voor die WVK. Nadat slagoffers van erge menseregteskendings uitgeken is, is hulle verwys na die Vergoedings- en Rehabilitasiekomitee, wat besluit oor hoe om slagoffers te vergoed. Diegene aan wie amnestie nie deur die WVK toegestaan is vir misdade wat tydens apartheid gepleeg is nie, kan vervolg word. |
1,208 | GOV-ZA.32303.2010-03-24.af.txt | 21,608 | Die Landdroshowe is die laer howe wat die meeste sake hanteer. Hulle word opgedeel in streek- en distrikshowe. Daar is meer as 400 landdroshowe in Suid-Afrika. Hulle het nie jurisdiksie om siviele sake te hanteer waarby meer as R100 000 betrokke is nie (tensy beide die persoon wat dagvaar en die persoon wat gedagvaar word instem om die eis te beperk tot minder as R100 000). Met strafsake word meer ernstige strafsake deur streekhowe aangehoor. Dit is omdat streekhowe nie 'n vonnis van meer as drie jaar kan oplê as die beskuldigde skuldig bevind sou word nie. Die ernstigste strafsake word deur die Hooggeregshof aangehoor. Daar is ook 'n aantal landdroshowe wat gespesialiseerd is om sekere soort sake aan te hoor, soos die verkragtingshof in Wynberg. Jy kan 'n lys van Landdroshowe in die Wes-Kaap hier besigtig. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.