document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,183 | GOV-ZA.305.pubs.guides.A.2010-03-24.af.txt | 21,384 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,184 | GOV-ZA.305.pubs.guides.C.2010-03-24.af.txt | 21,386 | Regeringsriglyne, handleidings en voorligting word alfabeties volgens titel gerangskik. |
1,184 | GOV-ZA.305.pubs.guides.C.2010-03-24.af.txt | 21,387 | Hierdie dokumente is ook onder lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe afdelings gelys. |
1,184 | GOV-ZA.305.pubs.guides.C.2010-03-24.af.txt | 21,388 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,185 | GOV-ZA.305.pubs.plans.2003.2010-03-24.af.txt | 21,390 | Die Regering se strategiese en besigheidsplanne volgens jaar gelys. |
1,185 | GOV-ZA.305.pubs.plans.2003.2010-03-24.af.txt | 21,391 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,185 | GOV-ZA.305.pubs.plans.2003.2010-03-24.af.txt | 21,392 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,186 | GOV-ZA.305.pubs.public_info.W.2010-03-24.af.txt | 21,394 | Algemene publikasies is alfabeties gelys. |
1,186 | GOV-ZA.305.pubs.public_info.W.2010-03-24.af.txt | 21,395 | Hierdie dokumente is ook onder die toepaslike lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes geplaas. |
1,186 | GOV-ZA.305.pubs.public_info.W.2010-03-24.af.txt | 21,396 | Wat is Asma? |
1,186 | GOV-ZA.305.pubs.public_info.W.2010-03-24.af.txt | 21,397 | Wat Is Geestesgesondheid? |
1,186 | GOV-ZA.305.pubs.public_info.W.2010-03-24.af.txt | 21,398 | n Bondige en duidelike dokument oor wat geestesgesondheid en geestesongesteldheid is. Dit bevat 'n informele vraelys oor hoe om stres te hanteer en beantwoord vrae wat dikwels oor geestesgesondheid gevra word. |
1,186 | GOV-ZA.305.pubs.public_info.W.2010-03-24.af.txt | 21,399 | Weg met Stompies! |
1,186 | GOV-ZA.305.pubs.public_info.W.2010-03-24.af.txt | 21,400 | Inligting oor Internasionale Nie-rook-dag (31 Mei). |
1,186 | GOV-ZA.305.pubs.public_info.W.2010-03-24.af.txt | 21,401 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,187 | GOV-ZA.305.services.11492.11492.2010-03-02.af.txt | 21,403 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,187 | GOV-ZA.305.services.11492.11492.2010-03-02.af.txt | 21,404 | Elke privaat hospitaal of onverbonde operasieteater moet geregistreer word. Wanneer die instansie registreer, reik die Departement van Gesondheid 'n registrasiesertifikaat uit aan die eienaar van die instansie, wat elke jaar voor Desember die sertifikaat moet hernu. |
1,187 | GOV-ZA.305.services.11492.11492.2010-03-02.af.txt | 21,405 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,188 | GOV-ZA.305.services.11492.17714.2010-03-24.af.txt | 21,407 | Elke privaat hospitaal of onverbonde operasieteater moet geregistreer word. Wanneer die instansie registreer, reik die Departement van Gesondheid 'n registrasiesertifikaat uit aan die eienaar van die instansie, wat elke jaar voor Desember die sertifikaat moet hernu. |
1,188 | GOV-ZA.305.services.11492.17714.2010-03-24.af.txt | 21,408 | n geregistreerde verpleegster in beheer van die verpleegdiens is, en sodanige registrasie in die openbare belang is. |
1,188 | GOV-ZA.305.services.11492.17714.2010-03-24.af.txt | 21,409 | Wanneer u om registrasie aansoek doen, moet u 'n beskrywing gee van die perseel, die ligging, die aard van die behandeling wat aangebied sal word, die bevolkingsgroepe waaruit die personeel en die gemeenskappe wat waarskynlik die dienste van die hospitaal gaan gebruik, saamgestel is. U mag versoek word om bykomende inligting te verskaf. |
1,188 | GOV-ZA.305.services.11492.17714.2010-03-24.af.txt | 21,410 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,189 | GOV-ZA.305.services.11505.6435.2010-03-24.af.txt | 21,412 | Die Primêre Gesondheidsorgdiens spoor algemene geestesgesondheidstoestande op, diagnoseer en behandel dié toestande, en reël die verwysing van meer ingewikkelde geestesgesondheidsprobleme na meer gepaste vlakke van geestesgesondheidsorg. |
1,189 | GOV-ZA.305.services.11505.6435.2010-03-24.af.txt | 21,413 | As jy aan 'n geestesgesondheidstoestand ly, kan jy na jou plaaslike kliniek gaan waar 'n gesondheidswerker jou sal assesseer en aanvanklike behandeling sal aanbied. |
1,189 | GOV-ZA.305.services.11505.6435.2010-03-24.af.txt | 21,414 | Die Departement van Gesondheid gee ook gedeeltelike subsidies aan NRO's in sommige streke wat groephuise het vir volwassenes met geestesiektes en dagsorgsentrums vir kinders onder die ouderdom van 18 jaar met diepgaande en ernstige intellektuele gestremdhede. Navrae oor plek by hierdie fasiliteite wat deur NRO's bedryf word, moet aan die betrokke NRO gerig word. |
1,189 | GOV-ZA.305.services.11505.6435.2010-03-24.af.txt | 21,415 | Persone wat 'n plaaslike kliniek die eerste keer besoek, sal gevra word om 'n vorm in te vul en 'n lêer sal vir die pasiënt oopgemaak word. Bring jou ID saam. 'n Verwysingsbrief van die kliniek sal verlang word as jy 'n hospitaal besoek. Hospitale sal jou vra om jou mees onlangse betaalstrokie/belastingaanslag (IRP5) te toon. Bring jou hospitaalkaart saam indien jy voorheen by die hospitaal geregistreer het. |
1,189 | GOV-ZA.305.services.11505.6435.2010-03-24.af.txt | 21,416 | Wat Is Geestesgesondheid? |
1,189 | GOV-ZA.305.services.11505.6435.2010-03-24.af.txt | 21,417 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,419 | Geestesgesondheidsdienste vir binne- en buitepasiënte is beskikbaar vir kinders en volwassenes gedurende tydperke wanneer hul behoefte aan geestesgesondheidsorg meer intensiewe en omvattende sorg vereis as wat op die primêre vlak van sorg beskikbaar is. |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,420 | Hospitaalsorg vir geestesgesondheid word tans primêr aangebied by eenhede wat in die metropolitaanse streek geleë is, maar hierdie sentra bied dienste vir kliënte oral in die Provinsie volgens aangewese gebiede aan. |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,421 | Valkenberg Hospitaal en Stikland Hospitaal bied hoofsaaklik 'n diens vir algemene psigiatriese siektes aan. |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,422 | Lentegeur Hospitaal bied dienste aan vir mense met geestesongesteldhede of intellektuele gestremdhede. |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,423 | Alexandra Hospitaal bied slegs vir mense met intellektuele gestremdhede dienste aan. |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,424 | Die Rooikruis Kinder- en Gesinseenheid, Rondebosch, Kaapstad, bied 'n buitepasiëntdiens aan vir kinders met probleme met geestesgesondheid. Daar is ook 'n gespesialiseerde binnepasiëntdiens vir kinders jonger as 12. Vir meer inligting, skakel 021 685 4103. |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,425 | Tygerberg Kinder- en Gesinseenheid bied binne- en buitepasiëntsorg vir kinders en adolessente. Skakel 021 938 4573 vir meer inligting. |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,426 | Lentegeur Kinder- en Gesinseenheid het 'n binne- en buitepasiëntdiens vir kinders en adolessente: Skakel 021 370 1111. |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,427 | Gespesialiseerde binne- en buitepasiëntdienste vir sekere geestesongesteldhede is ook beskikbaar by die Universiteit van Kaapstad se Departement Sielkunde, by Groote Schuur Hospitaal, Stellenbosch Universiteit se Departement Sielkunde en by Tygerberg Hospitaal. |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,428 | Suid-Kaap/Karoo: Tel. 044 802 4537 of faks 044 874 5017. |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,429 | n Binnepasiëntdiens met kort verblyf vir psigiatriese behandeling word by die George Hospitaal in die Suid-Kaap/Karoo aangebied. |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,430 | Weskus/Wynland: Skakel 022 487 9264 of faks 022 487 2927. |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,431 | Potensiële kliënte moet deur primêre geestesgesondheidsdienste of sekondêre (streeks-) hospitale na hierdie hospitale verwys word. Die gesondheidswerker wat die persoon verwys, moet die hospitaal kontak om vooraf te reël dat die persoon toegelaat word. Vir gespesialiseerde geestesgesondheidsdienste wat by tersiêre hospitale, naamlik Rooikruis, Groote Schuur of Tygerberg, aangebied word, word 'n verwysingsbrief of voltooide aansoek om toelating (wat by die dienssentrum verkrygbaar is) verlang voordat daar 'n afspraak gemaak kan word vir 'n diens. |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,432 | Tans is gespesialiseerde dienste slegs in die Metro beskikbaar. Die Metro bied egter volgens dreineringsgebiede dienste in die hele Provinsie aan. Persone wat vir die eerste keer na psigiatriese of tersiêre hospitale verwys word, sal gevra word om 'n vorm in te vul, en 'n lêer sal vir die pasiënt oopgemaak word. Bring jou ID-boekie saam. 'n Verwysingsbrief van die kliniek sal verlang word wanneer jy 'n hospitaal besoek. Hospitale sal jou mees onlangse betaalstrokie/belastingaanslag (IRP5) vra. Bring jou hospitaalkaart saam indien jy voorheen by die hospitaal geregistreer het. |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,433 | Die meeste kliënte word vrywillig opgeneem vir hospitaalbehandeling. Indien die pasiënt in 'n psigiatriese krisis verkeer en nie gewillig is om na die hospitaal te gaan nie, of nie sy/haar eie behoefte aan hospitaalbehandeling kan assesseer nie en 'n risiko vir sy/haar eie veiligheid of die veiligheid van ander inhou, kan dit ingevolge die huidige Wet op Geestesgesondheid vir familielede nodig wees om die persoon in die hospitaal te laat opneem. In hierdie geval behoort die familielede 'n aansoek by die plaaslike landdros in die distrik in te dien om hulp met die verkryging van nie-vrywillige sorg. Wetgewing in verband met geestesgesondheid word tans hersien en veranderinge sal aangebring word aan die proses vir die toelating van 'n persoon vir nie-vrywillige sorg wanneer die nuwe Wet op Geestesgesondheid en die gepaardgaande regulasies formeel gepromulgeer word. |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,434 | Dr. du Toit, Senior Mediese Superintendent |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,435 | Dr. Elizabeth Peter, Hoof van Kliniese Dienste |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,436 | Dr. B Eick, Senior Mediese Superintendent |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,437 | Wat Is Geestesgesondheid? |
1,190 | GOV-ZA.305.services.11505.6447.2010-03-24.af.txt | 21,438 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,191 | GOV-ZA.305.services.11505.6449.2010-03-24.af.txt | 21,440 | Gemeenskapsgebaseerde geestesgesondheidsorgdienste is op primêre en hospitaalvlak beskikbaar vir kinders, adolessente en volwassenes met probleme met die misbruik van dwelmmiddels. |
1,191 | GOV-ZA.305.services.11505.6449.2010-03-24.af.txt | 21,441 | Kliënte met probleme met die misbruik van dwelmmiddels kan toegang kry tot behandeling by klinieke vir primêre geestesgesondheid. |
1,191 | GOV-ZA.305.services.11505.6449.2010-03-24.af.txt | 21,442 | Detoksifikasie vir buitepasiënte kan, indien nodig, op primêre vlak aangebied word. Kliënte wat van dwelmmiddels afhanklik is, kan, afhangend van die middel en ander faktore, matige tot erge onttrekkingsimptome ervaar wanneer hulle ophou om die middels te gebruik. Detoksifikasie is 'n mediese ingryping wat help om die fisiese en psigologiese impak te beperk en om moontlike mediese risiko's van onttrekking van die middel te bestuur voordat die kliënt vir verdere behandeling en rehabilitasie gaan. |
1,191 | GOV-ZA.305.services.11505.6449.2010-03-24.af.txt | 21,443 | Wanneer 'n kliënt se probleem met die misbruik van dwelmmiddels meer intensiewe dienste benodig, is die onderstaande dienste beskikbaar. |
1,191 | GOV-ZA.305.services.11505.6449.2010-03-24.af.txt | 21,444 | Streekshospitale (sekondêre vlak) bied detoksifikasiedienste aan vir mense met alkohol- en dwelmafhanklikheid voor toelating tot die sentrums vir die behandeling van dwelmmisbruik vir verdere behandeling en rehabilitasie. |
1,191 | GOV-ZA.305.services.11505.6449.2010-03-24.af.txt | 21,445 | De Nova Behandelingsentrum in Kraaifontein word ten volle deur die Departement van Maatskaplike Dienste gesubsidieer en verskaf binnepasiëntbehandeling vir mense met alkohol- en dwelmafhanklikheid. Die diens is vir behoeftige kliënte en vir dié wat deur die kriminele regstelsel verwys is. Psigiatriese en psigologiese dienste word op 'n sessiebasis aangebied deur professionele geestesgesondheidswerkers wat in diens van die Departement van Gesondheid is. |
1,191 | GOV-ZA.305.services.11505.6449.2010-03-24.af.txt | 21,446 | Sekere sentrums vir die behandeling van dwelmmisbruik wat deur nie-regeringsorganisasies bedryf word, is geregistreer by en word gedeeltelik gesubsidieer deur die Departement van Maatskaplike Dienste. 'n Paar private sentrums vir die behandeling van dwelmafhanklikheid is deur die Departement van Gesondheid gelisensieer om programme vir die misbruik van dwelmmiddels, met inbegrip van detoksifikasieprogramme, aan te bied. Stikland Hospitaal bied ook 'n alkoholrehabilitasiediens vir binnepasiënte aan. |
1,191 | GOV-ZA.305.services.11505.6449.2010-03-24.af.txt | 21,447 | Elke sentrum het spesifieke prosedures vir verwysing. Inligting oor hierdie prosedures kan verkry word deur die sentrums te skakel. Kontakbesonderhede van die sentrums verskyn in die geestesgesondheidsgids. |
1,191 | GOV-ZA.305.services.11505.6449.2010-03-24.af.txt | 21,448 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,192 | GOV-ZA.305.services.11512.11512.2010-03-24.af.txt | 21,450 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,192 | GOV-ZA.305.services.11512.11512.2010-03-24.af.txt | 21,451 | Die Geïntegreerde Voedingsprogram streef daarna om die voedingstatus van al die mense in die Provinsie Wes-Kaap te verbeter. Wat is wanvoeding? |
1,192 | GOV-ZA.305.services.11512.11512.2010-03-24.af.txt | 21,452 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,193 | GOV-ZA.305.services.11512.2010-03-24.af.txt | 21,454 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,193 | GOV-ZA.305.services.11512.2010-03-24.af.txt | 21,455 | Die Geïntegreerde Voedingsprogram streef daarna om die voedingstatus van al die mense in die Provinsie Wes-Kaap te verbeter. Wat is wanvoeding? |
1,193 | GOV-ZA.305.services.11512.2010-03-24.af.txt | 21,456 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,193 | GOV-ZA.305.services.11512.2010-03-24.af.txt | 21,457 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,194 | GOV-ZA.315.2010-03-24.af.txt | 21,459 | Die Departement stel hom dit ten doel om 'n geïntegreerde, toeganklike, veilige, betroubare, bekostigbare en volhoubare vervoerstelsel en eiendomsinfrastruktuur van gehalte te voorsien deur maatskaplik regverdige ontwikkelings- en bemagtigingsprosesse ten einde die lewensgehalte vir almal te verbeter. |
1,194 | GOV-ZA.315.2010-03-24.af.txt | 21,460 | Korporatiewe Dienste voorsien algemene leierskap en bestuur van die Departement deur die Minister en Departementshoof, asook administratiewe en finansiële steun aan al die takke binne die Departement. |
1,194 | GOV-ZA.315.2010-03-24.af.txt | 21,461 | Openbare Werke fokus op die oprigting van nuwe fasiliteite en die opgradering, rehabilitasie en instandhouding van bestaande fasiliteite in oorleg met gebruikersdepartemente. Dit bestuur ook die Provinsie se eiendomsportefeulje. |
1,194 | GOV-ZA.315.2010-03-24.af.txt | 21,462 | Paaie is verantwoordelik vir die bou en instandhouding van provinsiaal geproklameerde paaie en die administrasie van alle aspekte van motorvoertuiglisensiëring en registrasiegeld, asook die Afdeling Staatsmotorvervoer. |
1,194 | GOV-ZA.315.2010-03-24.af.txt | 21,463 | Vervoer verskaf openbare vervoerdienste en -infrastruktuur. |
1,194 | GOV-ZA.315.2010-03-24.af.txt | 21,464 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,195 | GOV-ZA.315.facilities.9389.9389.2010-03-24.af.txt | 21,466 | Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar. |
1,195 | GOV-ZA.315.facilities.9389.9389.2010-03-24.af.txt | 21,467 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,195 | GOV-ZA.315.facilities.9389.9389.2010-03-24.af.txt | 21,468 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,196 | GOV-ZA.315.projects.7319.82948.2010-03-24.af.txt | 21,470 | Die Wes-Kaapse provinsiale regering het al die provinsiale Uitgebreide Openbare Werkeprogramme onder die naam Saamstaan byeengebring. Dit word gelei deur die Minister van Vervoer en Openbare Werke Mcebisi Skwatsha en is op 2 September 2004 deur die President van stapel gestuur. |
1,196 | GOV-ZA.315.projects.7319.82948.2010-03-24.af.txt | 21,471 | Die Saamstaan-program sal al die paslike projekte saamvoeg wat in provinsiale regeringsdepartemente en munisipaliteite uitgeken is. 'n Opleidingsaspek waardeur werklose mense praktiese vaardighede aanleer sal 'n deurslaggewende rol speel. Sommige projekte bestaan reeds en moet uitgebrei word; ander is spesiaal ontwerp om die Wes-Kaap aan die werk te kry. |
1,196 | GOV-ZA.315.projects.7319.82948.2010-03-24.af.txt | 21,472 | Daar word nie net op pad- en infrastruktuurprojekte konsentreer nie. Bydraes word ook gemaak deur die Landbou-, Omgewings- en Maatskaplike sektore, sowel as die instandhouding van Regeringsgeboue, skole, klinieke en behuising. Openbare Private Vennootskappe word ook gebruik om geld beskikbaar te stel. |
1,196 | GOV-ZA.315.projects.7319.82948.2010-03-24.af.txt | 21,473 | Die provinsiale regering het op die provinsiale Groei- en Ontwikkelingspitsberaad in November 2003 onderneem om oor die volgende vyf jaar minstens 120 000 werk- en opleidinggeleenthede te skep, en Saamstaan is die begin van die volvoering van die belofte. |
1,196 | GOV-ZA.315.projects.7319.82948.2010-03-24.af.txt | 21,474 | Die minibus taxibedryf speel 'n vername rol in pendelaarvervoer omdat dit 45% van die pendelaars in die provinsie en omtrent 60% nasionaal vervoer. Dit is egter 'n informele bedryf, met geen duidelike strategie wat die voordeel uit die mark en maatskaplike posisie behoorlik kan benut en met die sakewêreld kan skakel om die beste inkomste vir lede te verseker nie. |
1,196 | GOV-ZA.315.projects.7319.82948.2010-03-24.af.txt | 21,475 | die administratiewe spilpunt van die minibustaxibedryf te vorm n professionele omgewing te skep waar kwessies in die bedryf bespreek kan word as die "hoofkantoor" van die Wes-Kaapse Provinsiale Taxiraad te dien die Opleidingsentrum vir Provinsiale en Nasionale Opleidinginisiatiewe te wees n beeld van eenheid en samewerking aan die breër minibustaxibedryf uit te dra as 'n fasiliteit te dien waar die bedryf met al die betrokke belanghebbers en rolspelers kontak kan maak en verhoudings kan opbou. |
1,196 | GOV-ZA.315.projects.7319.82948.2010-03-24.af.txt | 21,476 | Die taxikantoor is 'n belangrike manier waarop die Provinsiale Regering vrede en bestendigheid in die minibustaxibedryf wil handhaaf. 'n Bestendige en vreedsame taxibedryf dra by tot die doelwitte van Swart Ekonomiese Bemagtiging, terwyl dit veilige, doeltreffende en betroubare openbare vervoer verskaf. |
1,196 | GOV-ZA.315.projects.7319.82948.2010-03-24.af.txt | 21,477 | Die Taxikantoor is in Klipfonteinstraat in Athlone, en maak dus deel uit van die Klipfontein Deurgangprojek, wat deel is van die Provinsiale Mobiliteitstrategie. |
1,196 | GOV-ZA.315.projects.7319.82948.2010-03-24.af.txt | 21,478 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,197 | GOV-ZA.315.pubs.forms.2010-03-24.af.txt | 21,480 | Vorms alfabeties gelys volgens titel. |
1,197 | GOV-ZA.315.pubs.forms.2010-03-24.af.txt | 21,481 | Hierdie aansoekvorm moet ingevul word om toestemming te vra om 'n provinsiale pad vir die doeleindes van 'n byeenkoms, soos 'n sportbyeenkoms, te gebruik. |
1,197 | GOV-ZA.315.pubs.forms.2010-03-24.af.txt | 21,482 | Hierdie vorm moet ingevul word om aansoek te doen om 'n permit om 'n abnormale vrag of voertuig te vervoer. |
1,197 | GOV-ZA.315.pubs.forms.2010-03-24.af.txt | 21,483 | Lêertipe: pdf; groote: 1. |
1,197 | GOV-ZA.315.pubs.forms.2010-03-24.af.txt | 21,484 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,197 | GOV-ZA.315.pubs.forms.2010-03-24.af.txt | 21,485 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,487 | Vorms alfabeties gelys volgens titel. |
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,488 | Hierdie aansoekvorm moet ingevul word om 'n besigheid as motorhandelaar te registreer. |
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,489 | Hierdie vorm moet ingevul word indien u u voertuig om enige rede moet deregistreer, byvoorbeeld indien u voertuig gesteel word. |
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,490 | Vorm ALV moet ingevul word wanneer 'n voertuig vir die eerste keer gelisensieer word of wanneer die voertuiglisensie jaarliks hernu word. |
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,491 | Indien 'n voertuig uit onderdele opgebou is, moet die persoon wat dit gebou het, 'n beëdigde verklaring te dien effekte aflê. |
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,492 | Hierdie vorm moet ingevul word indien u 'n gewaarmerkte of duplikaatafskrif van u motorregistrasiedokumente verlang. |
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,493 | Indien u voertuigbesonderhede verander, moet u die registrasiebesonderhede bywerk deur hierdie vorm in te vul. |
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,494 | Hierdie vorm moet ingevul word om die owerheid van verandering van u adres of ander besonderhede in kennis te stel. |
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,495 | Hierdie vorm moet ingevul word om aansoek te doen om 'n motorhandelnommer of motorhandelpermit. |
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,496 | Hierdie aansoekvorm moet ingevul word om 'n besigheid as 'n vervaardiger van nommerplate te registreer. |
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,497 | Indien u u voertuig verkoop, word van u vereis om die owerheid daarvan in kennis te stel deur vorm NCO in te vul. |
1,198 | GOV-ZA.315.pubs.forms.V.2010-03-24.af.txt | 21,498 | Hierdie aansoekvorm moet ingevul word om 'n nuut-aangeskafte voertuig (nuut of tweedehands) te registreer. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.