document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,154 | GOV-ZA.28771_AfrIndividualITR12Guide.indd.2010-03-25.af.txt | 21,255 | Gebruik die bedrag op die kwitansie wat u ontvang het. Onthou dat u slegs mag eis indien die kwitansie aandui dat dit uitgereik is ingevolge Artikel 18A van die Inkomstebelastingwet. |
1,154 | GOV-ZA.28771_AfrIndividualITR12Guide.indd.2010-03-25.af.txt | 21,256 | Indien u 'n bate besit, soos 'n rekenaar wat u verplig is om gereeld te gebruik in die uitvoering van u pligte, sal u geregtig wees om waardevermindering op die bate te eis. Die berekende bedrag moet teenoor die kode 4027 op u opgawe voltooi word. |
1,154 | GOV-ZA.28771_AfrIndividualITR12Guide.indd.2010-03-25.af.txt | 21,257 | Indien u werksaam is en 'n salaris ontvang en deel van u dienskontrak bepaal dat u die koste moet dra vir die daarstelling en onderhoud van 'n tuiskantoor as 'n sentrale besigheids lokaal, sal u moontlik kwali. seer vir 'n aftrekking in die verband. |
1,154 | GOV-ZA.28771_AfrIndividualITR12Guide.indd.2010-03-25.af.txt | 21,258 | Totale koste = die totale koste aangegaan in die verkryging en onderhoud van die perseel, maar uitgesluit enige koste van 'n kapitale aard. |
1,154 | GOV-ZA.28771_AfrIndividualITR12Guide.indd.2010-03-25.af.txt | 21,259 | Reisuitgawes geen toelaag b.v. |
1,154 | GOV-ZA.28771_AfrIndividualITR12Guide.indd.2010-03-25.af.txt | 21,260 | Indien u nie 'n reistoelaag ontvang het nie maar reiskoste aangegaan het in die voortbrenging van u inkomste, mag u sulke onkoste terugeis. Die bedrag van u eis moet in hierdie afdeling teenoor die kode 4015 ingevul word. |
1,154 | GOV-ZA.28771_AfrIndividualITR12Guide.indd.2010-03-25.af.txt | 21,261 | U mag regskoste eis wat aangegaan is in verband met enige saak wat direk betrekking het op u vergoedingspakket, soos 'n CCMA eis, en waarvan die bedrag betaalbaar kragtens 'n hofbevel, of in 'n skikking buite die hof, deel van belasbare inkomste sal verteenwoordig. |
1,154 | GOV-ZA.28771_AfrIndividualITR12Guide.indd.2010-03-25.af.txt | 21,262 | Hierdie vertaling word voorsien as 'n diens aan die gebruiker daarvan. Indien u enigsins twyfel oor die betekenis van die woorde of frases wat gebruik word in terme van die reg, raadpleeg asseblief die Engelse weergawe van die dokument, asook die toepaslike wetgewing. In geval van 'n vertaalfout sal die toepaslike wetgewing van toepassing wees. |
1,155 | GOV-ZA.301.facilities.130.5079.2010-03-24.af.txt | 21,264 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,155 | GOV-ZA.301.facilities.130.5079.2010-03-24.af.txt | 21,265 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,156 | GOV-ZA.301.facilities.130.5229.2010-03-24.af.txt | 21,267 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,156 | GOV-ZA.301.facilities.130.5229.2010-03-24.af.txt | 21,268 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,157 | GOV-ZA.301.facilities.130.5362.2010-03-24.af.txt | 21,270 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,157 | GOV-ZA.301.facilities.130.5362.2010-03-24.af.txt | 21,271 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,158 | GOV-ZA.301.facilities.130.5373.2010-03-24.af.txt | 21,273 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,158 | GOV-ZA.301.facilities.130.5373.2010-03-24.af.txt | 21,274 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,159 | GOV-ZA.301.facilities.130.5376.2010-03-24.af.txt | 21,276 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,159 | GOV-ZA.301.facilities.130.5376.2010-03-24.af.txt | 21,277 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,160 | GOV-ZA.301.facilities.130.6104.2010-03-24.af.txt | 21,279 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,160 | GOV-ZA.301.facilities.130.6104.2010-03-24.af.txt | 21,280 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,161 | GOV-ZA.301.facilities.130.6328.2010-03-24.af.txt | 21,282 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,161 | GOV-ZA.301.facilities.130.6328.2010-03-24.af.txt | 21,283 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,162 | GOV-ZA.301.facilities.131.4612.2010-03-24.af.txt | 21,285 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,162 | GOV-ZA.301.facilities.131.4612.2010-03-24.af.txt | 21,286 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,163 | GOV-ZA.301.facilities.131.4703.2010-03-24.af.txt | 21,288 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,163 | GOV-ZA.301.facilities.131.4703.2010-03-24.af.txt | 21,289 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,164 | GOV-ZA.301.projects.14937.14937.2010-03-24.af.txt | 21,291 | Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede. |
1,164 | GOV-ZA.301.projects.14937.14937.2010-03-24.af.txt | 21,292 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,164 | GOV-ZA.301.projects.14937.14937.2010-03-24.af.txt | 21,293 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,165 | GOV-ZA.301.projects.15148.15148.2010-03-24.af.txt | 21,295 | Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede. |
1,165 | GOV-ZA.301.projects.15148.15148.2010-03-24.af.txt | 21,296 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,165 | GOV-ZA.301.projects.15148.15148.2010-03-24.af.txt | 21,297 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,166 | GOV-ZA.301.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,299 | Regeringsriglyne, handleidings en voorligting word alfabeties volgens titel gerangskik. |
1,166 | GOV-ZA.301.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,300 | Hierdie dokumente is ook onder lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe afdelings gelys. |
1,166 | GOV-ZA.301.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,301 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Kultuursake en Sport en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
1,166 | GOV-ZA.301.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,302 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,166 | GOV-ZA.301.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,303 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,167 | GOV-ZA.301.pubs.guides.guides.2010-03-24.af.txt | 21,305 | Regeringsriglyne, handleidings en voorligting word alfabeties volgens titel gerangskik. |
1,167 | GOV-ZA.301.pubs.guides.guides.2010-03-24.af.txt | 21,306 | Hierdie dokumente is ook onder lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe afdelings gelys. |
1,167 | GOV-ZA.301.pubs.guides.guides.2010-03-24.af.txt | 21,307 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Kultuursake en Sport en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
1,167 | GOV-ZA.301.pubs.guides.guides.2010-03-24.af.txt | 21,308 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,168 | GOV-ZA.301.services.11435.11435.2010-03-24.af.txt | 21,310 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,168 | GOV-ZA.301.services.11435.11435.2010-03-24.af.txt | 21,311 | Die Nasionale Outomatiese Argiefinligtings-opspoorstelsel (genaamd NOAIOS) is 'n aanlynhulpmiddel waarmee argiefinventarisse deursoek kan word. Die katalogusse is 'n lys van die beskikbare argiefdokumente wat opgeneem is in die Nasionale Argief van Suid-Afrika se geriewe. |
1,168 | GOV-ZA.301.services.11435.11435.2010-03-24.af.txt | 21,312 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,168 | GOV-ZA.301.services.11435.11435.2010-03-24.af.txt | 21,313 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,169 | GOV-ZA.301.services.11436.11436.2010-03-24.af.txt | 21,315 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,169 | GOV-ZA.301.services.11436.11436.2010-03-24.af.txt | 21,316 | Daar is 28 geaffilieerde provinsiale museums in die Wes-Kaap. Museums is oop vir die publiek en bied uitstallings en versamelings aan wat die uiteenlopende kulturele en natuurgeskiedenis van die provinsie uitbeeld, waaronder die nuwe interpretasies van Afrika of inheemse geskiedenis. |
1,169 | GOV-ZA.301.services.11436.11436.2010-03-24.af.txt | 21,317 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,169 | GOV-ZA.301.services.11436.11436.2010-03-24.af.txt | 21,318 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,170 | GOV-ZA.301.services.11437.11437.2010-03-24.af.txt | 21,320 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,170 | GOV-ZA.301.services.11437.11437.2010-03-24.af.txt | 21,321 | Sewe kulturele sentrums is beskikbaar vir gebruik deur organisasies of verenigings wat kulturele of opvoedkundige programme aanbied. Die kulturele sentrums bied verblyf en konferensiegeriewe aan. |
1,170 | GOV-ZA.301.services.11437.11437.2010-03-24.af.txt | 21,322 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,170 | GOV-ZA.301.services.11437.11437.2010-03-24.af.txt | 21,323 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,171 | GOV-ZA.301.services.11440.11440.2010-03-24.af.txt | 21,325 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,171 | GOV-ZA.301.services.11440.11440.2010-03-24.af.txt | 21,326 | p>Om te voldoen aan die Wet op Nasionale Erfenisbronne moet enigeen wat beplan om veranderings aan te bring aan historiese strukture by die Wes-Kaapse Erfenisraad aansoek doen om toestemming. 'n Historiese struktuur word omskryf as 'n gebou wat ouer is as 60 jaar. |
1,171 | GOV-ZA.301.services.11440.11440.2010-03-24.af.txt | 21,327 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,171 | GOV-ZA.301.services.11440.11440.2010-03-24.af.txt | 21,328 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,172 | GOV-ZA.301.services.11441.11441.2010-03-24.af.txt | 21,330 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,172 | GOV-ZA.301.services.11441.11441.2010-03-24.af.txt | 21,331 | Die WebPALS-diens behartig biblioteke wat deur die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap bestuur word en sluit nie biblioteke in wat onder die Stad Kaapstad val nie. |
1,172 | GOV-ZA.301.services.11441.11441.2010-03-24.af.txt | 21,332 | Hierdie diens word gelewer deur munisipaliteite in samewerking met die Wes-Kaapse Provinsiale Biblioteekdiens. Biblioteke is hulpbronsentrums vir volwassenes en kinders. Die publiek kan toegang verkry tot boeke, oudioboeke, musiek-CD's, video's, CD-ROM's, koerante en tydskrifte by hul plaaslike biblioteke, of hierdie items uitleen. |
1,172 | GOV-ZA.301.services.11441.11441.2010-03-24.af.txt | 21,333 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,172 | GOV-ZA.301.services.11441.11441.2010-03-24.af.txt | 21,334 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,173 | GOV-ZA.301.services.11586.11586.2010-03-24.af.txt | 21,336 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,173 | GOV-ZA.301.services.11586.11586.2010-03-24.af.txt | 21,337 | Die Provinsiale Departement van Kulturele Sake en Sport, deur die Belegging in Kultuurinisiatief, soek aansoeke vir finansiering van kulturele projekte. Belegging in Kultuur: Agtergrond, Wie kan Aansoek doen om Finansiering? |
1,173 | GOV-ZA.301.services.11586.11586.2010-03-24.af.txt | 21,338 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,173 | GOV-ZA.301.services.11586.11586.2010-03-24.af.txt | 21,339 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,174 | GOV-ZA.305.2010-03-02.af.txt | 21,341 | Om die gehalte van gesondheidsorg vir almal in die Wes-Kaap te verbeter, is die Departement van Gesondheid toegewy aan 'n langtermyn strategiese plan, met die naam Gesondheidsorg 2010. Die doel met die plan is om openbare gesondheidsdienste te hervorm en klem te plaas op dienste op primêre vlak, gemeenskap-gebaseerde sorg en voorkomende sorg. |
1,174 | GOV-ZA.305.2010-03-02.af.txt | 21,342 | Die Provinsiale Gesondheiddepartement is een van die grootste departemente in die provinsie en ontvang 27,9% (R5,7-duisend-miljoen) van die provinsiale begroting. Talle inwoners van die Wes-Kaap het nie gesondheidsversekering nie en die meeste mense (66%) woon in die Kaapse Metropool (in en om Kaapstad). Daar is elke jaar ongeveer 12-miljoen besoeke aan Primêre Gesondheidsgeriewe in die provinsie en ongeveer 2,5m binne-pasiënte dae in ons hospitale. |
1,174 | GOV-ZA.305.2010-03-02.af.txt | 21,343 | Die Voorkoming van Ma-na-Kind Oordrag van MIV (VMNKO) is een van die vlagskipprogramme van die Wes-Kaap. Teen Maart 2003 het die Departement van Gesondheid volle beskikbaarstelling bereik van die program aan al 25 distrikte, en alle swanger vroue wat openbare sektor swangerskapdienste gebruik, het toegang tot die VMNKO-program. |
1,174 | GOV-ZA.305.2010-03-02.af.txt | 21,344 | Dienste word verskaf by 'n reeks geriewe in al vier streke van die provinsie. |
1,174 | GOV-ZA.305.2010-03-02.af.txt | 21,345 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,175 | GOV-ZA.305.facilities.6422.20340.2010-03-24.af.txt | 21,347 | This clinic operates in the Mossel Bay/Langeberg Health District of the Southern Cape Region. |
1,175 | GOV-ZA.305.facilities.6422.20340.2010-03-24.af.txt | 21,348 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,175 | GOV-ZA.305.facilities.6422.20340.2010-03-24.af.txt | 21,349 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,176 | GOV-ZA.305.facilities.6422.20489.2010-03-24.af.txt | 21,351 | This clinic operates in the Caledon/Hermanus Health District of the Boland Region. |
1,176 | GOV-ZA.305.facilities.6422.20489.2010-03-24.af.txt | 21,352 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,176 | GOV-ZA.305.facilities.6422.20489.2010-03-24.af.txt | 21,353 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,177 | GOV-ZA.305.facilities.6442.2010-03-24.af.txt | 21,355 | Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar. |
1,177 | GOV-ZA.305.facilities.6442.2010-03-24.af.txt | 21,356 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,177 | GOV-ZA.305.facilities.6442.2010-03-24.af.txt | 21,357 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,178 | GOV-ZA.305.facilities.6443.20380.2010-03-24.af.txt | 21,359 | This clinic operates in the Nyanga Health District of the Metro Region. |
1,178 | GOV-ZA.305.facilities.6443.20380.2010-03-24.af.txt | 21,360 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,178 | GOV-ZA.305.facilities.6443.20380.2010-03-24.af.txt | 21,361 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,179 | GOV-ZA.305.facilities.6445.6445.2010-03-24.af.txt | 21,363 | Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar. |
1,179 | GOV-ZA.305.facilities.6445.6445.2010-03-24.af.txt | 21,364 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,179 | GOV-ZA.305.facilities.6445.6445.2010-03-24.af.txt | 21,365 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,180 | GOV-ZA.305.facilities.6606.6606.2010-03-24.af.txt | 21,367 | Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar. |
1,180 | GOV-ZA.305.facilities.6606.6606.2010-03-24.af.txt | 21,368 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,180 | GOV-ZA.305.facilities.6606.6606.2010-03-24.af.txt | 21,369 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,181 | GOV-ZA.305.pubs.annual_reports.2010-03-24.af.txt | 21,371 | Die Regering se jaarverslae volgens jaar gelys. |
1,181 | GOV-ZA.305.pubs.annual_reports.2010-03-24.af.txt | 21,372 | Lêertipe: pdf; groote: 2. |
1,181 | GOV-ZA.305.pubs.annual_reports.2010-03-24.af.txt | 21,373 | Lêertipe: pdf; groote: 1. |
1,181 | GOV-ZA.305.pubs.annual_reports.2010-03-24.af.txt | 21,374 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,181 | GOV-ZA.305.pubs.annual_reports.2010-03-24.af.txt | 21,375 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,182 | GOV-ZA.305.pubs.budgets.2010-03-24.af.txt | 21,377 | Die Regering se begrotings volgens jaar gelys. |
1,182 | GOV-ZA.305.pubs.budgets.2010-03-24.af.txt | 21,378 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,182 | GOV-ZA.305.pubs.budgets.2010-03-24.af.txt | 21,379 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,183 | GOV-ZA.305.pubs.guides.A.2010-03-24.af.txt | 21,381 | Regeringsriglyne, handleidings en voorligting word alfabeties volgens titel gerangskik. |
1,183 | GOV-ZA.305.pubs.guides.A.2010-03-24.af.txt | 21,382 | Hierdie dokumente is ook onder lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe afdelings gelys. |
1,183 | GOV-ZA.305.pubs.guides.A.2010-03-24.af.txt | 21,383 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Gesondheid en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.