document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,143 | GOV-ZA.21873.2010-03-24.af.txt | 21,044 | Die munisipaliteit is verantwoordelik vir die monitering en beheer van lugbesoedeling, mariene besoedeling en die storting van nywerheidstowwe in die gebied. |
1,143 | GOV-ZA.21873.2010-03-24.af.txt | 21,045 | Die Stad Kaapstad kontroleer Luggehalte en vergelyk die daaglikse lesings met internasionaal aanvaarde riglyne. Hulle verskaf 'n aanlyn-lesingsdiens wat reële tyd luggehalte-inligting en -lesings en opsommings van die vorige dag verskaf. Maandelikse verslae en jaar-episodeverslae (waar besoedelingsvlakke die aanvaarde riglyne oorskry) is ook beskikbaar. |
1,143 | GOV-ZA.21873.2010-03-24.af.txt | 21,046 | Jy kan die inligting kry op die Stad Kaapstad se webwerf. Jy kan ook die Luggehaltenetwerk skakel by 021 930 4821. |
1,143 | GOV-ZA.21873.2010-03-24.af.txt | 21,047 | Vir meer inligting of om 'n klagte in te dien, skakel 021 402 3911. |
1,143 | GOV-ZA.21873.2010-03-24.af.txt | 21,048 | Klagtes oor oliestortings kan aangemeld word by 021 703 813 of 021 703 5864. |
1,143 | GOV-ZA.21873.2010-03-24.af.txt | 21,049 | Om na ure 'n noodgeval aan te meld, skakel 021 703 3070 of 021 703 8313. |
1,143 | GOV-ZA.21873.2010-03-24.af.txt | 21,050 | Om die storting van nywerheidstowwe in die Stad Kaapstad aan te meld, soos 'n chemiese of petrolstorting, skakel 083 629 4281. |
1,143 | GOV-ZA.21873.2010-03-24.af.txt | 21,051 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,143 | GOV-ZA.21873.2010-03-24.af.txt | 21,052 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,144 | GOV-ZA.21883.2010-03-24.af.txt | 21,054 | Alle bouplanne moet goedgekeur word deur die plaaslike owerheid. Die Stad Kaapstad oorweeg verskeie faktore voordat bouplanne goedgekeur word, waaronder die omgewingsimpak van die ontwikkeling en omgewingsgesondheidsgevolge van die ontwikkeling. |
1,144 | GOV-ZA.21883.2010-03-24.af.txt | 21,055 | rookkamer- of -gebiedvereistes. |
1,144 | GOV-ZA.21883.2010-03-24.af.txt | 21,056 | Bouplanne mag nie per pos ingedien word nie omdat hulle deur die planopsteller deur die stelsel geneem moet word. Geen inkuitveër, plakkers of uitlatings word op enige planne toegelaat nie. |
1,144 | GOV-ZA.21883.2010-03-24.af.txt | 21,057 | Bouplanne en -inspeksies te Pienaarstraat, Milnerton. |
1,144 | GOV-ZA.21883.2010-03-24.af.txt | 21,058 | Enige ander navrae/betalings: 08.00 tot 12. |
1,144 | GOV-ZA.21883.2010-03-24.af.txt | 21,059 | Oop vir die publiek van 08:30 tot 12:30. |
1,144 | GOV-ZA.21883.2010-03-24.af.txt | 21,060 | Die Oostenberg-administrasie het drie kantore wat bouplanne en -opmetings hanteer, naamlik Brackenfell, Kraaifontein en Kuilsrivier. |
1,144 | GOV-ZA.21883.2010-03-24.af.txt | 21,061 | Die kantore is oop vir die publiek van 08:00 tot 13:00 en weer van 13:30 tot 16:30. |
1,144 | GOV-ZA.21883.2010-03-24.af.txt | 21,062 | Besonderhede en tariewe. |
1,144 | GOV-ZA.21883.2010-03-24.af.txt | 21,063 | Die Bou-opmetingstak, Suid-Skiereilandadministrasie, hoek van Hoof- en Victoriastraat, Plumstead. |
1,144 | GOV-ZA.21883.2010-03-24.af.txt | 21,064 | Bouplannavrae: 021 710 9436. |
1,144 | GOV-ZA.21883.2010-03-24.af.txt | 21,065 | 08.00 tot 14. |
1,144 | GOV-ZA.21883.2010-03-24.af.txt | 21,066 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,144 | GOV-ZA.21883.2010-03-24.af.txt | 21,067 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,145 | GOV-ZA.21887.2010-03-24.af.txt | 21,069 | Die Stad Kaapstad het 'n enkele nood-tolvrynommer ingestel vir mense wat in die gebied woon. |
1,145 | GOV-ZA.21887.2010-03-24.af.txt | 21,070 | in watter diensleweringsgebied jy is. |
1,145 | GOV-ZA.21887.2010-03-24.af.txt | 21,071 | Die operateur sal vasstel wat jou noodgeval is en dan jou oproep, saam met die inligting wat ingesamel is deur die operateur, herlei na die betrokke polisie-, brandweer- of ambulansdiens. |
1,145 | GOV-ZA.21887.2010-03-24.af.txt | 21,072 | Die diensverskaffer sal vasstel presies wat die noodgeval is en die nodige hulp stuur. |
1,145 | GOV-ZA.21887.2010-03-24.af.txt | 21,073 | Inwoners van Kaapstad kan in 'n noodgeval 107 skakel op 'n landlyn of 021 480 7700 op 'n selfoon. |
1,145 | GOV-ZA.21887.2010-03-24.af.txt | 21,074 | Gereed wees met die besonderhede van die noodgeval. |
1,145 | GOV-ZA.21887.2010-03-24.af.txt | 21,075 | Nie die foon neersit totdat jy aangesê word om dit te doen nie. |
1,145 | GOV-ZA.21887.2010-03-24.af.txt | 21,076 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,145 | GOV-ZA.21887.2010-03-24.af.txt | 21,077 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,079 | Wat is die Padongelukfonds? |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,080 | Wie kan van die Fonds eis? |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,081 | Waarvoor kan u geld kry? |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,082 | Wat is nalatigheid? |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,083 | Hoeveel geld kan u eis? |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,084 | Hoe lank neem dit om 'n eis te verwerk? |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,085 | Hoe eis 'n mens van die Fonds? |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,086 | Waar dien 'n mens 'n eis in? |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,087 | As iemand in 'n motorongeluk beseer of gedood is as gevolg van die nalatigheid van 'n bestuurder wat in die ongeluk betrokke was, kan so iemand of sy/haar naasbestaandes vergoeding van die Padongelukfonds eis. Dit beteken selfs al het die bestuurder van die motor nie versekering nie, kan u geld kry om u te help om vir u mediese uitgawes te betaal en om te vergoed vir die tyd dat u nie kan werk nie. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,088 | Die Padongelukfonds is 'n openbare entiteit wat ingestel is om vergoeding te betaal aan mense wat in padongelukke beseer word of vir die afhanklikes van mense wat in padongelukke gedood is as gevolg van die nalatige bestuur van 'n motorvoertuig in Suid-Afrika. Die Fonds kry sy/haar geld uit 'n brandstofheffing wat by die prys van petrol en diesel ingesluit is. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,089 | U kan eis as u in die ongeluk beseer is. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,090 | U afhanklikes kan eis as u in die ongeluk gedood is. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,091 | U kan eis as u as 'n bestuurder, passasier of voetganger in die ongeluk betrokke was. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,092 | 'n Eis kan ingestel word slegs as die ongeluk deur iemand anders se nalatige bestuur veroorsaak is. U kan nie eis as u die ongeluk veroorsaak het nie. U kan ook nie eis as u die enigste persoon en voertuig is wat in die ongeluk betrokke was nie, byvoorbeeld as u in 'n paal vasgery het. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,093 | As u die bestuurder in die ongeluk was, maar nie die eienaar van die motor is nie en die ongeluk veroorsaak is deur die eienaar van die motor se nalatigheid (byvoorbeeld as hy/sy nie die remme reggemaak het nie) en u beseer is, kan u van die Fonds eis. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,094 | verlies van onderhoud - as die broodwinner in die gesin sterf in 'n ongeluk wat deur iemand anders veroorsaak is, kan die afhanklikes van die broodwinner eis vir verlies van onderhoud. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,095 | As u gedeeltelik verantwoordelik was vir die ongeluk, kan u steeds eis, maar u sal net 'n deel van die skadevergoeding ontvang. Byvoorbeeld, as u 50% verantwoordelik was, sal u net 50% van die skadevergoeding kry. As u 25% verantwoordelik was, sal u 75% van die skadevergoeding kry. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,096 | U kan nie eis vir skade aan u voertuig of eiendom nie. Om geld hiervoor te kry, moet u die bestuurder van die voertuig wat die ongeluk veroorsaak het, dagvaar. As hy/sy versekering het, sal sy/haar versekering jou betaal; indien nie, sal hy/sy self jou moet betaal. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,097 | Net ongelukke wat deur iemand anders se nalatigheid veroorsaak is, kan aanleiding gee tot eise teen die Fonds. U moet dus bewys dat iemand anders nalatig was. U doen dit deur te bewys dat die bestuurder nie sy/haar voertuig bestuur het op 'n wyse waarop 'n redelike bestuurder in die omstandighede sou bestuur nie. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,098 | As u nie in die voertuig was wat die ongeluk veroorsaak het nie, is daar geen perk op die skadevergoeding wat u uit die Padongelukfonds kan eis nie. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,099 | As u of u broodwinner 'n passasier was in die motor wat die ongeluk veroorsaak het, kan u nie vir meer as altesaam R25 000 eis nie. U kan slegs geld terugeis wat u bestee het of gaan bestee as gevolg van die ongeluk, byvoorbeeld hospitaal- en doktersrekeninge wat u betaal het. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,100 | As u of u broodwinner 'n betalende passasier was of as u as gevolg van werk in die motor was, kan u net R25 000 eis, maar u kan die nalatige bestuurder dagvaar vir enige groter bedrag. U kan egter nie u werkgewer dagvaar nie. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,101 | HOE LANK NEEM DIT OM 'n EIS TE VERWERK? |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,102 | Eise teen die fonds is 'n ingewikkelde proses en die Fonds het baie eise om te hanteer, met die gevolg dat dit lank kan duur voordat u geld uitbetaal word. Die Fonds het 120 dae om die aangeleentheid te ondersoek nadat die eis ingedien is, voordat die finale verrigtinge kan voortgaan. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,103 | HOE EIS 'n MENS VAN DIE FONDS? |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,104 | U kan self van die Fonds eis of u kan 'n prokureur kry om namens u te eis, maar u sal vir sy/haar dienste moet betaal. Daar is inligtingskantore by alle kantore van die Fonds wat u kosteloos kan help. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,105 | U moet die eis instel binne drie jaar na die datum van die ongeluk, as u weet wie die ongeluk veroorsaak het. As u nie weet wie die bestuurder of eienaar is van die motor wat die ongeluk veroorsaak het nie, moet u binne twee jaar eis. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,106 | U dien die eis in deur die Eisvorm (Vorm 1) in te vul. Elke toepaslike paragraaf moet ingevul word. Die dokter wat u onmiddellik na die ongeluk behandel het, moet die medieseverslagafdeling van die vorm invul. U moet ook die vorm onderteken. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,107 | 'n Mediese verslag. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,108 | Indien iemand in die ongeluk gedood is, 'n rekord van die geregtelike doodsondersoek. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,109 | 'n Klagstaat van die polisie. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,110 | Alle rekeninge, kwitansies en bewysstukke om mediese en hospitaalkoste te bewys. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,111 | 'n Brief van die dokter om te sê hoeveel u in die toekoms vir mediese koste sal betaal as gevolg van die ongeluk. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,112 | 'n Skets van die ongelukstoneel. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,113 | Die naam van die polisiestasie waar die ongeluk aangemeld is, die polisie se saaknommer en die polisieverslag. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,114 | 'n Brief van u werkgewer om te sê hoeveel geld u deur onbetaalde lone verloor het. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,115 | 'n Skriftelike toestemming vir die hospitaal wat aan die Fonds toestemming verleen om insae in u hospitaalrekords te kry. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,116 | 'n Beëdigde verklaring van die persoon wat die eis instel en van enige getuies. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,117 | WAAR DIEN 'n MENS 'n EIS IN? |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,118 | U kan u eis indien by of meer inligting verkry van die Padongelukfonds se kantore in Kaapstad. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,119 | 7de verdieping, Thibaultplein No. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,120 | U kan die status van u eis aanlyn nagaan. |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,121 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,146 | GOV-ZA.21955.2010-03-02.af.txt | 21,122 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,124 | Wat is die Padongelukfonds? |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,125 | Wie kan van die Fonds eis? |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,126 | Waarvoor kan u geld kry? |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,127 | Wat is nalatigheid? |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,128 | Hoeveel geld kan u eis? |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,129 | Hoe lank neem dit om 'n eis te verwerk? |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,130 | Hoe eis 'n mens van die Fonds? |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,131 | Waar dien 'n mens 'n eis in? |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,132 | As iemand in 'n motorongeluk beseer of gedood is as gevolg van die nalatigheid van 'n bestuurder wat in die ongeluk betrokke was, kan so iemand of sy/haar naasbestaandes vergoeding van die Padongelukfonds eis. Dit beteken selfs al het die bestuurder van die motor nie versekering nie, kan u geld kry om u te help om vir u mediese uitgawes te betaal en om te vergoed vir die tyd dat u nie kan werk nie. |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,133 | Die Padongelukfonds is 'n openbare entiteit wat ingestel is om vergoeding te betaal aan mense wat in padongelukke beseer word of vir die afhanklikes van mense wat in padongelukke gedood is as gevolg van die nalatige bestuur van 'n motorvoertuig in Suid-Afrika. Die Fonds kry sy/haar geld uit 'n brandstofheffing wat by die prys van petrol en diesel ingesluit is. |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,134 | U kan eis as u in die ongeluk beseer is. |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,135 | U afhanklikes kan eis as u in die ongeluk gedood is. |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,136 | U kan eis as u as 'n bestuurder, passasier of voetganger in die ongeluk betrokke was. |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,137 | n Eis kan ingestel word slegs as die ongeluk deur iemand anders se nalatige bestuur veroorsaak is. U kan nie eis as u die ongeluk veroorsaak het nie. U kan ook nie eis as u die enigste persoon en voertuig is wat in die ongeluk betrokke was nie, byvoorbeeld as u in 'n paal vasgery het. |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,138 | As u die bestuurder in die ongeluk was, maar nie die eienaar van die motor is nie en die ongeluk veroorsaak is deur die eienaar van die motor se nalatigheid (byvoorbeeld as hy/sy nie die remme reggemaak het nie) en u beseer is, kan u van die Fonds eis. |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,139 | mediese uitgawes begrafniskoste vergoeding vir pyn, lyding en verminking verlore inkomste verlies van onderhoud - as die broodwinner in die gesin sterf in 'n ongeluk wat deur iemand anders veroorsaak is, kan die afhanklikes van die broodwinner eis vir verlies van onderhoud. |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,140 | As u gedeeltelik verantwoordelik was vir die ongeluk, kan u steeds eis, maar u sal net 'n deel van die skadevergoeding ontvang. Byvoorbeeld, as u 50% verantwoordelik was, sal u net 50% van die skadevergoeding kry. As u 25% verantwoordelik was, sal u 75% van die skadevergoeding kry. |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,141 | U kan nie eis vir skade aan u voertuig of eiendom nie. Om geld hiervoor te kry, moet u die bestuurder van die voertuig wat die ongeluk veroorsaak het, dagvaar. As hy/sy versekering het, sal sy/haar versekering jou betaal; indien nie, sal hy/sy self jou moet betaal. |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,142 | Net ongelukke wat deur iemand anders se nalatigheid veroorsaak is, kan aanleiding gee tot eise teen die Fonds. U moet dus bewys dat iemand anders nalatig was. U doen dit deur te bewys dat die bestuurder nie sy/haar voertuig bestuur het op 'n wyse waarop 'n redelike bestuurder in die omstandighede sou bestuur nie. |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,143 | As u nie in die voertuig was wat die ongeluk veroorsaak het nie, is daar geen perk op die skadevergoeding wat u uit die Padongelukfonds kan eis nie. |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,144 | As u of u broodwinner 'n passasier was in die motor wat die ongeluk veroorsaak het, kan u nie vir meer as altesaam R25 000 eis nie. U kan slegs geld terugeis wat u bestee het of gaan bestee as gevolg van die ongeluk, byvoorbeeld hospitaal- en doktersrekeninge wat u betaal het. |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,145 | As u of u broodwinner 'n betalende passasier was of as u as gevolg van werk in die motor was, kan u net R25 000 eis, maar u kan die nalatige bestuurder dagvaar vir enige groter bedrag. U kan egter nie u werkgewer dagvaar nie. |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,146 | HOE LANK NEEM DIT OM 'n EIS TE VERWERK? |
1,147 | GOV-ZA.21955.2010-03-24.af.txt | 21,147 | Eise teen die fonds is 'n ingewikkelde proses en die Fonds het baie eise om te hanteer, met die gevolg dat dit lank kan duur voordat u geld uitbetaal word. Die Fonds het 120 dae om die aangeleentheid te ondersoek nadat die eis ingedien is, voordat die finale verrigtinge kan voortgaan. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.