document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,939
Die Vergoedingsfonds betaal nie vir pyn en lyding nie, net vir verlies aan beweging of gebruik van jou liggaam.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,940
Hoeveel vergoeding aan die werker betaal sal word, hang af van hoeveel die werker verdien het toe die besering opgedoen of die siekte gediagnoseer is. As jy reeds ophou werk het wanneer die siekte gediagnoseer word, sal die vergoeding bepaal word na gelang van wat jy sou verdien het.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,941
Wat is tydelike ongeskiktheid?
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,942
Tydelike ongeskiktheid is wanneer jy weens 'n besering of siekte nie kan werk nie, of nie al jou werk kan doen nie, maar sal herstel.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,943
Om hiervoor te eis, moet 'n dokter jou langer as drie dae van die werk laat wegbly. As jy langer as drie dae van die werk moet wegbly, word jy uitbetaal vir die hele tyd dat jy nie kan werk nie (ook die eerste drie dae).
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,944
Wat word jy betaal?
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,945
As jy glad nie kan werk nie, word jy 75% (3/4) van jou normale maandelikse of weeklikse loon betaal.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,946
As jy net 'n deel van jou werk kan doen, moet jou werkgewer jou steeds 'n deel van jou loon betaal. Die Fonds sal jou 75% (3/4) uitbetaal van die verskil tussen wat jy betaal is, en wat jy voor die besering betaal sou gewees het.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,947
Alle mediese onkoste word ook betaal as die rekenings aan die Kommissaris voorgelê word.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,948
Vir hoe lank kan jy eis?
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,949
Jy kan 12 maande lank vergoeding vir tydelike ongeskiktheid eis. Dit kan na 24 maande verleng word. Na 24 maande kan die Kommissaris besluit dat die toestand permanent is, en vergoeding op die grondslag van permanente ongeskiktheid toestaan.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,950
Wat is permanente ongeskiktheid?
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,951
n Permanente ongeskiktheid is 'n besering of siekte waarvan die werker nooit sal herstel nie, bv. verlies van 'n oog. Die erns van die ongeskiktheid bepaal of die werker nooit weer sal kan werk nie, en of die werker die werk moeiliker sal vind.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,952
Ongeskikthede word van 100% na 1% aangeslaan, na gelang van hoe ernstig dit is. Honderd persent is bv. die verlies van albei hande of jou sig. Verlies van 'n kleintoontjie is 'n ongeskiktheid van 1%.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,953
Jou dokter sal 'n mediese verslag oor die ongeskiktheid skryf. Die Kommissaris en verskeie ander dokters sal dan besluit hoe ernstig die ongeskiktheid is.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,954
Hoeveel vergoeding kry jy?
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,955
As die ongeskiktheid meer as 30% is, word 'n maandelikse pensioen betaal. Die grootte van die pensioen hang van jou loon af, en van hoe ernstig die ongeskiktheid is. As die ongeskiktheid 100% is, word jy 75% 3/4 van jou loon betaal.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,956
As die ongeskiktheid minder as 30% is, word 'n enkelbedrag aan jou betaal.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,957
Vir hoe lank word die vergoeding betaal?
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,958
Die enkelbedragbetaling is eenmalig. Die maandelikse bedrag word vir die res van die werker se lewe betaal.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,959
As die broodwinner van 'n gesin weens 'n beroepsbesering of -siekte sterf, kan jy van die Fonds eis.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,960
Hoeveel kan jy eis?
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,961
Die vergoedingsbedrag wat aan jou betaal word, hang af van jou verwantskap met die oorledene. Die totaal wat aan die gesin betaal word, kan nie meer wees as die pensioen wat die oorlede werker sou gekry het as hy/sy 3/4 van die werker se loon per maand gekry het nie.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,962
n enkelbedrag van 2 x 3/4 van die werker se loon.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,963
n maandelikse lewenslange pensioen van 40% x 3/4 van die werker se loon.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,964
Die werker se kinders jonger as 18 (ook buite-egteli+K28ke, aangenome en stiefkinders) is geregtig op 'n maandelikse pensioen van 20% x 3/4 van die werker se loon. Dit word elke maand betaal totdat die kind 18 jaar oud is. Dié pensioen kan langer voortduur as die kind verstandelik of liggaamlik gestrem is.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,965
As daar geen gade of kinders is nie, word vergoeding aan ander afhanklikes betaal (bv. ouers). Mense wat volledig van die werker afhanklik is, kry dieselfde as die weduwee. Mense wat deels van die werker afhanklik is, kry 'n eenmalige bedrag wat afhang van hoe afhanklik hulle van die werker was.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,966
Aan die persoon wat die begrafniskoste betaal, word uitgawes van tot R6 970 betaal.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,967
besonderhede van jou inkomste en eiendom.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,968
Al die werker se mediese uitgawes sal betaal word tot twee jaar ná die datum van die ongeluk of diagnose van die siekte. Alle mediese rekenings behoort by die Kommissaris ingedien te word. Dit sluit die vervoerkoste van 'n beseerde werknemer na 'n hospitaal of huis in.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,969
Bo en behalwe die algemene vergoeding kan hy ekstra vergoeding kry as die besering of siekte deur die werkgewer se versuim of 'n fout in 'n masjien veroorsaak is. Enige werker jonger as 26 sal bykomende vergoeding kry.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,970
Stel jou toesighouer of werkgewer so gou as moontlik in kennis (mondelings of skriftelik). Neem kennis van enigiemand wat die ongeluk gesien het.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,971
Die vorm wat ingevul moet word, is WCL 2: Kennisgewing van Ongeluk en Eis vir Vergoeding.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,972
Die werkgewer moet die ongeluk by die Vergoedings-kommissaris aanmeld, al glo hy nie die werker se weergawe van die gebeure nie, deur Vorm WCL 3: Werkgewer se Ongeluksverslag in te dien.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,973
Die werkgewer moet 'n werkplekbesering binne 7 dae aanmeld, of binne 14 dae nadat hy vasgestel het dat die werker 'n beroepsiekte het.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,974
Die werkgewer moet nagaan dat al die besonderhede op die vorm korrek is.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,975
Binne 14 dae nadat hy/sy die werker gespreek het, moet die dokter vorm WCL4 invul en verklaar hoe ernstig die besering was, en hoe lank die werker waarskynlik nie sal kan werk nie. Dit gaan na die werkgewer, wat dit na die Kommissaris stuur.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,976
Die werker betaal nie die dokter se rekening nie. As jy egter 'n tweede mening wil hê, moet jy daarvoor betaal.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,977
As dit lank gaan duur voordat die besering genees, moet die dokter elke maand 'n vorderingsverslag (WCL 5) na die Kommissaris stuur totdat die toestand volledig gestabiliseer het. Dit lig die Kommissaris in oor hoe lank die werker nie kan werk nie.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,978
Laastens moet die dokter 'n finale doktersverslag (WCL5) indien, wat verklaar dat die werker weer kan werk, of dat die werker permanent ongeskik is. Die dokter moet hierdie vorm na die werkgewer stuur, wat dit na die Kommissaris stuur.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,979
Wanneer die werker weer werk toe gaan, moet die werkgewer 'n hervattingsverslag (WCL6) na die Kommissaris stuur waarin verklaar word wanneer die werker weer begin werk het, en hoeveel vergoeding aan die werker betaal is.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,980
Die werker en werkgewer moet kopieë van al die vorms hou.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,981
Wanneer die eerste doktersverslag met die ongelukverslag ingedien is, sal die Vergoedingskommissaris die eis oorweeg en 'n besluit neem. 'n Eisnommer word ook toegeken. Hierdie nommer moet vir al die administrasie rakende die eis gebruik word.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,982
As die werker nie met die besluit saamstem nie, kan hy/sy binne 90 dae teen die besluit appFl aanteken deur vorm W929 by die Kommissaris in te dien.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,983
Jy kan die Kommissaris of enige Streekkantoor van die Departement van Arbeid vir nadere inligting of bystand skakel.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,984
Die Vergoedingskommissaris is aangestel om die Fonds te administreer, en oorweeg werkers se eise. Die werker kry geld uit die Fonds, en nie van die werkgewer nie.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,985
MAAR die werkgewer moet die beseerde werker betaal vir die eerste 3 maande nadat die besering opgedoen is. Die Vergoedingsfonds sal die werkgewer terugbetaal.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,986
As die werker langer as 3 maande nie kan werk nie, neem die Vergoedingskommissaris die maandelikse betalings oor.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,987
As die werkgewer versekering teen werkplekbeserings het, sal die versekeringsmaatskappy die vergoeding betaal. In sulke gevalle moet eise steeds by die Vergoedingskommissaris ingedien word, en hy besluit daaroor.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,988
Let wel: Dit kan lank duur om die betaling van eise te verwerk.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,989
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
20,991
Die beskerming van Suid-Afrika se omgewing en bronne is vir die land 'n prioriteit. Ons varswaters, oseane en die diere wat daarin leef vorm 'n belangrike deel van ons land se biodiversiteit, en moet dus beskerm word.
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
20,992
Die Wet op Mariene Lewende Bronne lê klem daarop dat al die natuurlike mariene lewende bronne van Suid-Afrika en die omgewing waarin hulle leef, 'n nasionale bate en die erfenis van al Suid-Afrika se mense is. Die wet beheer visvangste en help so ons mariene bronne beskerm. Die Wet probeer ook beheer wie toegang tot mariene bronne het om te verseker dat dié bronne regverdig versprei word.
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
20,993
Kragtens die wet moet jy betaal vir die reg om mariene bronne te ontgin. Die geld wat met lisensies en permitte ingesamel word, word gebruik vir navorsing oor en die beskerming van die bronne.
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
20,994
Almal wat mariene bronne gebruik moet 'n permit hê. Dit sluit ontspannings- en bestaansvissers in.
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
20,995
Sommige visspesies word deur 'n kwotastelsel beskerm wat keer dat mense meer as 'n sekere hoeveelheid van die soort vis vang of probeer vang.
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
20,996
Sekere spesies mag net in die oop seisoen gevang word.
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
20,997
In 2000 was daar 'n noodtoestand in die lynvisbedryf omdat daar bepaal is dat 'n aantal lynvisbronne ineengestort het. Die Minister van Omgewingsake en Toerisme het bepaal dat die aantal vaartuie en bemanning beperk sou word tot hoogstens 450 vaartuie en 3 450 bemanningslede.
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
20,998
Handelsvisvangregte is aan voltydse lynvissers toegeken wat vir hulle voortbestaan van lynvisvang afhanklik is. As gevolg daarvan is 376 visvangregte (2 148 bemanningslede) toegeken. In totaal sal visvangregte aan 450 vaartuie toegeken word.
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
20,999
Die Departement se toekenning van regte sal die werksgeleenthede van 3 450 bemanningslede verseker. Werkgewers in die lynvisbedryf moet nou aan arbeidswette voldoen en sekuriteit vir lynvissers verskaf.
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
21,000
Mense aan wie regte toegeken is kan sonder beperking snoek en talle ander lynvisspesies vang, waarvan die meeste onderworpe is aan streng sakbeperkings.
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
21,001
Na nog ondersoeke en samesprekings, sal vrystellings om lynvis te vang aan vaartuie wat in die verlede met tradisionele visdorpies verbind is, toegeken word.
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
21,002
Ontspannings- en kus-lynvisvang word tans deur streng sakbeperkings beheer, wat ons lynvisbronne beskerm deur te keer dat mense te veel vis vang. Dié soort visvangste sal in die toekoms streng volgens die sakbeperkings beheer word.
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
21,003
Alle kategorië van ontspanningsvissers moet kragtens die Wet op Mariene Lewende Bronne van 1998 (Wet 18 van 1998) ontspanning-visvangpermitte hê. Dié permitte kan landwyd by Poskatore verkry word en kos R50 vir hengelpermitte en R65 vir perlemoen, kreef, visjag en ander permitte.
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
21,004
Permitte is 'n jaar lank van die dag van uitreiking geldig, behalwe as die permitte vir spesies is wat net binne die seisoen gevang kan word. Dié tipe permitte verval aan die einde van die seisoen.
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
21,005
Jou permit en identiteitsdokument moet wanneer jy visvang altyd by jou wees.
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
21,006
Jy mag nie vis wat jy met 'n ontspanningspermit gevang het, verkoop nie.
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
21,007
Vir verdere inligting kontak 021 402 3911.
1,139
GOV-ZA.21501.2010-03-24.af.txt
21,008
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,140
GOV-ZA.21505.2010-03-24.af.txt
21,010
8 Augustus 2003 is Agri Femina Week. Die Wes-Kaapse Departement Landbou erken die rol wat vroue in hierdie voorheen deur mans gedomineerde sektor speel deur middel van 'n diverse weeklange program gemik op alle vroue wat op enige vlak van die landbousektor betrokke is.
1,140
GOV-ZA.21505.2010-03-24.af.txt
21,011
Vir jare is landbou beskou as die uitsluitlike domein van die man, terwyl vroue vir net so lank reeds verantwoordelik is vir voedselsekuriteit in die samelewing. Een van die uitdagings van die Departement Landbou is om hierdie persepsie wat vroue ontmoedig om landbou as loopbaan te oorweeg, reg te stel.
1,140
GOV-ZA.21505.2010-03-24.af.txt
21,012
Een van die maniere waarop die Departement vroue vir hul onontbeerlike bydrae vereer en hulle aandmoedig om by landbou betrokke te raak en te bly, is die jaarlikse Vroue Boer van die Jaar Kompetisie. Die Wes-Kaapse Departement Landbou het egter vanjaar besluit om hierdie fokus op vroue boere uit te brei na alle vroue betrokke in die landboubedryf, soos vroulike plaaswerkers, agri-besigheidsvroue en vroulike uitvoerders van landbouprodukte. Vir hierdie doel is Agri Femina Week 2003 in die lewe geroep en val die week saam met vieringe vir Nasionale Vrouedag op 9 Augustus.
1,140
GOV-ZA.21505.2010-03-24.af.txt
21,013
Die program van die week maak voorsiening vir die onderskeie groepe op verskillende dae met uiteenlopende onderwerpe en voorleggings wat nou aansluit by die spesifieke behoeftes van die betrokke groep.
1,140
GOV-ZA.21505.2010-03-24.af.txt
21,014
Op Maandag, 4 Augustus, bied die Elsenburg Landboukollege 'n program aan vir 'n groep hulpbronarm vroue boere wat deelneem aan die jaarlikse Vroue Boer Kompetisie in die kategorie vir produsente vir huishoudelike gebruik. Die fokus van die kursus is gemeenskapsontwikkeling aangesien hierdie vroue rolmodelle in hulle onderskeie gemeenskappe is en daar 'n bydrae het om te lewer.
1,140
GOV-ZA.21505.2010-03-24.af.txt
21,015
Dinsdag, 5 Augustus se program is vir alle vroue betrokke by kommersiële boerdery. Die program dek onderwerpe soos marknavorsing aangebied deur Markinor, 'n voorlegging oor wat die verbruiker wil hê deur Woolworths, die Beginners Gids oor Euregap: naspeurbaarheid van produkte, asook die kwessie van kostemodelle.
1,140
GOV-ZA.21505.2010-03-24.af.txt
21,016
Die Departement, in samewerking met die Kaapse Vroue Forum, bied op Woensdag, 6 Augustus 'n program aan 'n groep vroue plaaswerkers wat deur die Forum as gesondheidswerkers opgelei is en op verskillende plase in die omgewing werksaam is.
1,140
GOV-ZA.21505.2010-03-24.af.txt
21,017
Donderdag, 7 Augustus, word gewy aan alle besigheidsvroue in die landbousektor, en spesifiek dié betrokke by uitvoere. Aanbiedings sal handel oor onder andere vrye handelsooreenkomste, kredietwaarborge, marknavorsing en inspeksies van uitvoerprodukte.
1,140
GOV-ZA.21505.2010-03-24.af.txt
21,018
Alle programme sal op die plaas, Elsenburg, hoofkantoor van die Wes-Kaapse Departement Landbou buite Stellenbosch, aangebied word. Vroue wat belangstel om die onderskeie halfdag werkswinkels by te woon, kontak vir Charlene Nieuwoudt by 808 5008 of [email protected] vir verdere inligting en inskrywingsvorms. Kostes vir die dag vir vroue betrokke by kommersiële boerdery en die dag vir landboubesigheidsvroue en dié betrokke by landbou-uitvoere beloop R100 per persoon. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 25 Julie 2003.
1,140
GOV-ZA.21505.2010-03-24.af.txt
21,019
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,141
GOV-ZA.21511.2010-03-02.af.txt
21,021
Vrouewerknemers is geregtig op vier maande kraamverlof. Die verlof kan vier weke voor die verwagte geboortedatum begin en die werknemer kan nie gedwing om binne ses weke na die kind se geboorte terug te gaan werk toe nie.
1,141
GOV-ZA.21511.2010-03-02.af.txt
21,022
'n Werknemer wie se kind doodgebore word, mag vir ses weke daarna, of as 'n mediese praktisyn sê dit vir haar gesondheid en veiligheid nodig is, vir 'n langer tydperk kraamverlof neem.
1,141
GOV-ZA.21511.2010-03-02.af.txt
21,023
Kraamverlof kan betaald of onbetaald wees. As die werknemer bygedra het tot die Werkloosheidfonds, sal sy voordele tydens haar kraamverlof kan eis.
1,141
GOV-ZA.21511.2010-03-02.af.txt
21,024
'n Werkgewer kan 'n tydelike werknemer aanstel om die werk te doen van iemand wat op kraamverlof is.
1,141
GOV-ZA.21511.2010-03-02.af.txt
21,025
Vaders kan drie dae gesinsverantwoordelikheid verlof vir die geboorte van hulle kind eis.
1,141
GOV-ZA.21511.2010-03-02.af.txt
21,026
Aanneemouers kan elk drie dae gesinsverantwoordelikheid verlof met die aanneming van 'n kind eis.
1,141
GOV-ZA.21511.2010-03-02.af.txt
21,027
As jy beplan om kraam- of vaderskapverlof te neem, moet jy jou werknemer oor die verwagte datum van jou kind se geboorte inlig.
1,141
GOV-ZA.21511.2010-03-02.af.txt
21,028
Werknemers wat op kraamverlof is, moet ook hulle werkgewers skriftelik inlig wanneer hulle van plan is om terug te keer werk toe.
1,141
GOV-ZA.21511.2010-03-02.af.txt
21,029
Daar kan van pa's en aanneemouers wat gesinsverantwoordelikheid verlof wil neem verwag word om te bewys dat hulle die verlof nodig het.
1,141
GOV-ZA.21511.2010-03-02.af.txt
21,030
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,141
GOV-ZA.21511.2010-03-02.af.txt
21,031
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,142
GOV-ZA.21511.2010-03-24.af.txt
21,033
Vrouewerknemers is geregtig op vier maande kraamverlof. Die verlof kan vier weke voor die verwagte geboortedatum begin en die werknemer kan nie gedwing om binne ses weke na die kind se geboorte terug te gaan werk toe nie.
1,142
GOV-ZA.21511.2010-03-24.af.txt
21,034
n Werknemer wie se kind doodgebore word, mag vir ses weke daarna, of as 'n mediese praktisyn sê dit vir haar gesondheid en veiligheid nodig is, vir 'n langer tydperk kraamverlof neem.
1,142
GOV-ZA.21511.2010-03-24.af.txt
21,035
Kraamverlof kan betaald of onbetaald wees. As die werknemer bygedra het tot die Werkloosheidfonds, sal sy voordele tydens haar kraamverlof kan eis.
1,142
GOV-ZA.21511.2010-03-24.af.txt
21,036
n Werkgewer kan 'n tydelike werknemer aanstel om die werk te doen van iemand wat op kraamverlof is.
1,142
GOV-ZA.21511.2010-03-24.af.txt
21,037
Vaders kan drie dae gesinsverantwoordelikheid verlof vir die geboorte van hulle kind eis.
1,142
GOV-ZA.21511.2010-03-24.af.txt
21,038
Aanneemouers kan elk drie dae gesinsverantwoordelikheid verlof met die aanneming van 'n kind eis.
1,142
GOV-ZA.21511.2010-03-24.af.txt
21,039
As jy beplan om kraam- of vaderskapverlof te neem, moet jy jou werknemer oor die verwagte datum van jou kind se geboorte inlig.
1,142
GOV-ZA.21511.2010-03-24.af.txt
21,040
Werknemers wat op kraamverlof is, moet ook hulle werkgewers skriftelik inlig wanneer hulle van plan is om terug te keer werk toe.
1,142
GOV-ZA.21511.2010-03-24.af.txt
21,041
Daar kan van pa's en aanneemouers wat gesinsverantwoordelikheid verlof wil neem verwag word om te bewys dat hulle die verlof nodig het.
1,142
GOV-ZA.21511.2010-03-24.af.txt
21,042
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?