document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
1,118
GOV-ZA.21086.2010-03-24.af.txt
20,819
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,119
GOV-ZA.21092.2010-03-24.af.txt
20,821
The contact person is: Mrs A.F.
1,119
GOV-ZA.21092.2010-03-24.af.txt
20,822
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,119
GOV-ZA.21092.2010-03-24.af.txt
20,823
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,120
GOV-ZA.21095.2010-03-24.af.txt
20,825
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,120
GOV-ZA.21095.2010-03-24.af.txt
20,826
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,121
GOV-ZA.21097.2010-03-24.af.txt
20,828
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,121
GOV-ZA.21097.2010-03-24.af.txt
20,829
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,122
GOV-ZA.21104.2010-03-24.af.txt
20,831
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,122
GOV-ZA.21104.2010-03-24.af.txt
20,832
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,123
GOV-ZA.21116.2010-03-24.af.txt
20,834
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,123
GOV-ZA.21116.2010-03-24.af.txt
20,835
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,124
GOV-ZA.21120.2010-03-24.af.txt
20,837
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,124
GOV-ZA.21120.2010-03-24.af.txt
20,838
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,125
GOV-ZA.21128.2010-03-24.af.txt
20,840
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,125
GOV-ZA.21128.2010-03-24.af.txt
20,841
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,126
GOV-ZA.21131.2010-03-24.af.txt
20,843
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,126
GOV-ZA.21131.2010-03-24.af.txt
20,844
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,127
GOV-ZA.21134.2010-03-24.af.txt
20,846
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,127
GOV-ZA.21134.2010-03-24.af.txt
20,847
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,128
GOV-ZA.21143.2010-03-24.af.txt
20,849
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,128
GOV-ZA.21143.2010-03-24.af.txt
20,850
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,129
GOV-ZA.21148.2010-03-24.af.txt
20,852
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,129
GOV-ZA.21148.2010-03-24.af.txt
20,853
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,130
GOV-ZA.21151.2010-03-24.af.txt
20,855
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,130
GOV-ZA.21151.2010-03-24.af.txt
20,856
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,131
GOV-ZA.21171.2010-03-24.af.txt
20,858
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,131
GOV-ZA.21171.2010-03-24.af.txt
20,859
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,132
GOV-ZA.21180.2010-03-24.af.txt
20,861
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,132
GOV-ZA.21180.2010-03-24.af.txt
20,862
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,133
GOV-ZA.21187.2010-03-24.af.txt
20,864
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,133
GOV-ZA.21187.2010-03-24.af.txt
20,865
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,134
GOV-ZA.21204.2010-03-24.af.txt
20,867
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,134
GOV-ZA.21204.2010-03-24.af.txt
20,868
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,135
GOV-ZA.21219.2010-03-24.af.txt
20,870
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,135
GOV-ZA.21219.2010-03-24.af.txt
20,871
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,873
Met ingang van April 2003 moet alle huishulpe wat meer as 24 uur per maand werk, vir WVF geregistreer word. Dit sluit deeltydse en voltydse huishulpe in.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,874
As huishulpe nie by die Fonds geregistreer is nie, en as werkgewers en huishulpe nie die maandelikse bydraes betaal nie, kan die Departement van Arbeid swaar boetes oplê.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,875
As 'n huishulp vir meer as een werkgewer werk, moet al daardie werkgewers tot die Fonds bydra.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,876
Werkloosheidvoordele - 'n Huishulp wat tot die Fonds bygedra het, en wie se diens beëindig is, kan eis. Let wel: Jy kan nie eis as jy uit jou werk bedank nie.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,877
Siektevoordele - 'n Huishulp wat weens siekte nie kan werk nie, kan vir 6 maande eis.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,878
Doodsvoordele - As 'n huishulp wat tot die Fonds bygedra het, te sterwe kom, kan die huishulp se afhanklikes eis.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,879
Aannemingsvoordele - 'n Huishulp wat tot die Fonds bydra en 'n kinder van jonger as twee jaar aanneem, kan eis as daardie huishulp onbetaalde verlof neem om die kind te versorg.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,880
Kraamvoordele - 'n Huishulp wat swanger is, kan voor en na die kind se geboorte kraamvoordele eis.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,881
Die bedrag wat jy kan eis, hang af van hoe lank jy tot die Fonds bygedra het. Jy kry 'n persentasie (tot 58%) van 'n dag se salaris vir elke 6 dae dat jy gewerk het terwyl jy tot die Fonds bygedra het.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,882
by die Fonds registreer maandelikse bydraes betaal om voordele aansoek doen.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,883
Dit is die werkgewer se verantwoordelikheid om 'n huishulp by die Werkloosheidversekeringsfonds te registreer.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,884
Deur aanlyn te registreer.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,885
Om te registreer, het jy jou ID-nommer en die huishulp se ID-nommer asook ander besonderhede nodig. Vorm UI 8 D moet met die werkgewer se besonderhede ingevul word, en vorm UI 19 D moet met die huishulp se besonderhede ingevul word.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,886
Hierdie vorms kan ook na jou gefaks word. Bel 086 712 2000 en volg die instruksies. Die vorms sal dan na jou gestuur word. As jy die vorms kry, moet jy die ingevulde vorms na 086 713 3000 terugfaks.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,887
Jy kan registreer deur 012 337 1680 in kantoorure te skakel. Jy moet die werkgewer en werknemer se ID-nommers byderhand hê.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,888
Jy kan ook aanlyn registreer. Jy moet die aanlyn-registrasievorm invul, en dan kry jy 'n toegangsnaam en wagwoord. Jou wagwoord en rekening sal binne 48 uur geaktiveer word. Jy kan jou verklarings dan aanlyn indien.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,889
Elke maand dra die werkgewer 1% van wat hy of sy die huishulp betaal, tot die Fonds by. Die huishulp dra ook 1% by. Dit is die werknemer se verantwoordelikheid om te verseker dat die betalings gedoen word.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,890
Die bydraes moet voor die 7de van elke maand betaal word, of die bydraes kan elke 3, 6 of 12 maande vooruit betaal word. Werkgewers wat vir belastingdoeleindes geregistreer is, moet hul bydraes aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens betaal. Werkgewers wat nie vir belastingdoeleindes geregistreer is nie, moet hul bydraes regstreeks aan die WVF betaal.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,891
As jy jou bydraes een maal per jaar eerder as elke maand wil betaal, moet jy 'n versoek aan [email protected] stuur. Jy moet jou werkgewer-verwysingsnommer in die boodskap insluit.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,892
As jy 'n huishulp is wat by die Fonds geregistreer is, en jy die vereiste bydraes tot die Fonds gemaak het, kan jy siekte-, kraam-, aannemings- en afhanklikheidsvoordele eis.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,893
Vorm UI 19 met al jou besonderhede.
1,136
GOV-ZA.21343.2010-03-24.af.txt
20,894
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,896
Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid gee werkers die reg op 'n gesonde en veilige werkomgewing. Dit vereis dat bestuur veiligheid-verteenwoordigers en veiligheidskomitees in die werkplek instel. Dit reël ook dinge soos toilette, kleedkamers, noodhulp, drinkwater, wasgeriewe, beskermingsklere, masjinerie, stapeling en verpakking, lere, brand, ventilasie, beligting, temperatuur, geraas en asbes.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,897
Die reg tot inligting - bv. gesondheid- en veiligheidsgevare in die werkplek, en die gesondheid- en veiligheidsreëls en -prosedures
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,898
Die reg om nie geviktimiseer te word nie - werkers kan bv. nie ontslaan word omdat hulle aan 'n werkplekinspeksie deelgeneem het, of 'n ongeluk aangemeld het nie.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,899
Die Wet bepaal ook werkers en werkgewers se verantwoordelikhede.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,900
n ongeluk so gou as moontlik by die werkgewer en die gesondheid- en veiligheidsverteenwoordiger aanmeld, en nie aan veiligheidstoerusting peuter nie.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,901
Die werkgewer moet seker maak die werkplek is veilig en gesond, en moet geen werker toelaat om potensieel gevaarlike werk te doen nie.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,902
verseker daar is waarskuwings en kennisgewings aan gevaarlike masjinerie, en werkers oplei in die veilige gebruik van gevaarlike masjinerie of stowwe.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,903
seker maak 'n toesighouer hou toesig oor bedrywighede, en dwing veiligheidsvereistes af, en voorkomingsmaatreëls uiteensit om gevare te vermy.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,904
die veiligheidsverteenwoordigers se verantwoordelikhede verduidelik, en n veiligheidskomitee kies as daar meer as as 3 veiligheids-verteenwoordigers is. Dié komitee moet minstens elke drie maande vergader, en alle veiligheids- en gesondheidsaangeleenthede wat werkers raak, behartig.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,905
seker maak werkers kan indien nodig betyds uit die gevaar kom.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,906
n verslag van alle ongelukke en veiligheids- of gesondheidsvoorvalle in die werkplek byhou, en bepaalde soorte ongelukke of voorvalle by die veiligheids-verteenwoordiger en die Departement van Arbeid aanmeld.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,907
n esering wat tot mediese onkoste aanleiding gee.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,908
n Besering wat meebring dat die werker langer as drie dae van die werk afwesig is.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,909
Dit is 'n misdryf om dié soorte ongelukke nie aan te meld nie.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,910
Om 'n beroepsbesering aan te meld, moet die werkgewer Deel A van vorm W.CI.2 invul.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,911
Deel B van die vorm moet ingevul word deur die dokter of hospitaal wat die werker behandel.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,912
Arbeidsinspekteurs moet verseker dat werkgewers en werkers hul pligte uitvoer. Arbeidsinspekteurs kan die werkplek besoek en vrae vra om vas te stel of die omgewing veilig en gesond is.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,913
As die werkgewer nie sy verpligtinge nagekom het nie, kan die inspekteur daardie persoon beboet.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,914
As 'n werker by die werk beseer word omdat die werkgewer 'n veiligheidsregulasie nie gevolg het nie, kan daardie werkgewer tot R100 000 beboet word, en/of twee jaar gevangenisstraf opgelê word.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,915
As 'n mediese praktisyn iemand ondersoek of behandel vir 'n siekte wat na sy/haar mening uit die werker se werk voortspruit, moet die mediese praktisyn die geval by die werker se werkgewer en die Departement van Arbeid aanmeld.
1,137
GOV-ZA.21377.2010-03-02.af.txt
20,916
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,918
Werkers wat deur hul werk beseer word of 'n siekte opdoen, kan geld van die Vergoedingsfonds eis. Gesinne kan ook eis as hul broodwinner weens 'n werkverwante siekte of besering gesterf het.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,919
Wie kan eis?
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,920
Wie betaal by die Fonds in?
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,921
Watter beserings en siektes word gedek?
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,922
Wat kan jy eis?
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,923
Hoe eis jy?
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,924
Wie betaal die eis?
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,925
n siekte deur hul werk opgedoen het, of weens 'n werkplekongeluk of beroepsiekte gesterf het.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,926
opleiding ondergaan het, of n vakleerlingskap voltooi het.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,927
Daar is bepaalde kategorieë werkers wat nie van die Fonds kan eis nie.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,928
n werker is wat nie onder beheer van jou werknemer werk nie, of n werker is wat meer as 12 maande op 'n slag buite Suid-Afrika werk.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,929
n vakleerling of leerder-plaaswerker is, of n werker is wat deur 'n arbeidsagentskap betaal word.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,930
Eise sal net betaal word as hulle korrek en betyds ingedien word.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,931
die ongeluk weens jou eie versuim gebeur het (tensy die werker ernstig gestremd raak of in die ongeluk sterf - dan sal die Fonds steeds vergoeding betaal), of jy mediese behandeling onredelik weier.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,932
Werkgewers betaal een maal per maand in die Fonds in. Werkers betaal niks aan die Fonds nie. Werkgewers mag geen geld van werkers se lone as bydraes tot die Fonds aftrek nie.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,933
Die Fonds dek beroepsiektes en werkplekbeserings.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,934
Beroepsiekte is siektes wat veroorsaak word deur stowwe of toestande waaraan die werker in die werkplek blootgestel is. Jy kan vergoeding eis as jy aan dié werksomstandighede blootgestel is en dan die verwante siekte opdoen.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,935
Die werksomstandighede en die siektes wat daardeur veroorsaak word, word gedek deur die Vergoedingsfonds soos in Bylae 3 van die Wet uiteengesit.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,936
Jy kan vir ander siektes eis as jy met mediese getuienis en verslae kan bewys dat die siekte deur toestande by die werk veroorsaak is.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,937
Die Fonds dek ook beserings wat as gevolg van werk of by die werkplek opgedoen is.
1,138
GOV-ZA.21409.2010-03-24.af.txt
20,938
tydelike ongeskiktheid permanente ongeskiktheid dood mediese uitgawes bykomende vergoeding.