document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,086 | GOV-ZA.2008PolPardon_AppForm[AllegedPolitically]Afrikaans_AnnexA.2010-03-25.af.txt | 20,587 | Is u bekend met en verstaan u die inhoud van die verklaring? |
1,086 | GOV-ZA.2008PolPardon_AppForm[AllegedPolitically]Afrikaans_AnnexA.2010-03-25.af.txt | 20,588 | Het u enige beswaar teen die aflegging van die voorgeskrewe eed? |
1,086 | GOV-ZA.2008PolPardon_AppForm[AllegedPolitically]Afrikaans_AnnexA.2010-03-25.af.txt | 20,589 | Ag u die eed bindend vir u gewete? |
1,086 | GOV-ZA.2008PolPardon_AppForm[AllegedPolitically]Afrikaans_AnnexA.2010-03-25.af.txt | 20,590 | A. Ek sertifiseer dat die bogemelde vrae aan my gestel is en dat my antwoorde daarop soos hierbo weergegee in my teenwoordigheid neergeskryf is. |
1,086 | GOV-ZA.2008PolPardon_AppForm[AllegedPolitically]Afrikaans_AnnexA.2010-03-25.af.txt | 20,591 | B. Ek sertifiseer dat die verklaarder te kenne gegee het dat hy/sy bekend is met die inhoud van die verklaring wat voor my afgelê is, en dit verstaan, en dat die verklaarder se handtekening in my teenwoordigheid daarop aangebring is. |
1,086 | GOV-ZA.2008PolPardon_AppForm[AllegedPolitically]Afrikaans_AnnexA.2010-03-25.af.txt | 20,592 | Bevestig u plegtig die inhoud van hierdie verklaring? |
1,086 | GOV-ZA.2008PolPardon_AppForm[AllegedPolitically]Afrikaans_AnnexA.2010-03-25.af.txt | 20,593 | A. Ek sertifiseer dat die bogemelde vraag aan my gestel is en dat my antwoord daarop soos hierbo weergegee, in my teenwoordigheid neergeskryf is. |
1,086 | GOV-ZA.2008PolPardon_AppForm[AllegedPolitically]Afrikaans_AnnexA.2010-03-25.af.txt | 20,594 | B. Ek sertifiseer dat die verklaarder te kenne gegee het dat hy/sy bekend is met die inhoud van hierdie verklaring wat voor my afgelê is, en dit verstaan, en dat die verklaarder se handtekening in my teenwoordigheid daarop aangebring is. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,596 | EN NADEMAAL daar voor die aanvang van die nuwe Grondwetlike bedeling en daarna amnestie- en vrywaringswette verorden en toegepas is om kriminele (en in sommige gevalle, siviele) aanspreeklikheid by persone wat voor 1994 oortredings voortvloeiend uit konflikte in die verlede [met 'n politieke doelwit] begaan het, uit te wis of van hul kriminele rekords te skrap, het sodanige wette, naamlik die Vrywaringswet (Wet 35 van 1990), die Aanvullende Vrywaringswet (Wet 15 van 1992) en die Wet op Bevordering van Nasionale Eenheid en Versoening (Wet 34 van 1995) ("die WVK-wet"), verval en kan dit nie langer aangewend word om die saak onder bespreking te behandel nie. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,597 | EN NADEMAAL Artikel 84(2)(j) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, Wet 108 van 1996) soos gewysig) bepaal dat die President "verantwoordelik is vir die algehele grasie of begenadiging van oortredings en die terugverwysing van enige boetes, vergoedingsomme of verbeurdverklarings". |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,598 | bewering oortredings begaan het in die nastrewing van politieke doelwitte. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,599 | 1.1 Word 'n Verwysingsgroep (VG) bestaande uit verteenwoordigers van politieke organisasies hiermee tot stand gebring. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,600 | By die eerste sitting van die Verwysingsgroep moet lede onder mekaar 'n Voorsitter aanwys wat al die vergaderings van die Verwysingsgroep sal lei. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,601 | 2.1 Ontvang alle gekeurde aansoeke om begenadiging van die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling (DJ&GO). |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,602 | 2.2 Verseker dat elke aansoek om begenadiging op die voorgeskrewe wyse voltooi is. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,603 | 2.3 Oorweeg elke aansoek om begenadiging en maak aanbevelings aan die President. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,604 | 2.4 Die VG moet sy eie regulasies en prosedures ontwikkel vir die oorweging van elke aansoek om begenadiging met die doel om op grond van elke aansoek aanbevelings aan die President te maak. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,605 | Die VG moet sy regulasies en prosedures binne veertien dae (14 dae) van sy eerste sitting aan die DJ&GO kommunikeer. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,606 | 3.1 Die DJ&GO sal administratiewe en sekretariële ondersteuning aan die VG verleen. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,607 | Die sitting van die VG moet in Kaapstad plaasvind of op enige ander plek soos deur die VG in oorleg met die DJ&GO bepaal word. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,608 | 5.1 Geen lid sal vir sy of haar dienste in die VG vergoed word nie. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,609 | 5.2 The DJ&GO is verantwoordelik vir alle logistieke en reiskostes van lede van die VG. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,610 | Alle logistieke reëlings rakende die werk van die VG sal deur 'n aangewese amptenaar binne die DJ&KO getref word. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,611 | Die VG se werksduur sal strek vir die tydperk vanaf die datum van sy eerste vergadering tot en met die datum waarop sy werk afgehandel is, albei datums inklusief, waarvan die laaste nie later sal wees nie as 30 September 2008. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,612 | 7.2 Voldoen van die voorafbepaalde kriteria en prosedures soos uiteengesit in die aansoekvorm, mag op die voorgeskrewe wyse by die President aansoek doen om begenadiging. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,613 | sy of haar aansoek om begenadiging vergesel gaan van 'n voorgeskrewe beëdigde verklaring of bevestiging volgens getuienis van 'n persoon wat gemagtig is deur 'n politieke party of organisasie, instansie, bevrydingsbeweging of -liggaam, en waarin bevestig word dat die daad of versuim wat die onderhawige oortreding uitgemaak het, plaasgevind het onder die leiding van, of in die uitvoering van 'n opdrag, instruksie, bevel, onder aanvoering van, advies, plan of projek van of namens, of met die goedkeuring van of ter bevordering of bereiking van die beleide, doelwitte of belange van die voornoemde party, organisasie, instansie, bevrydingsbeweging of -liggaam waarvan die aansoeker 'n lid, agent of 'n ondersteuner was. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,614 | hy of sy NIE aan al die voorgeskrewe voorvereistes voldoen het op of voor die drie-(3)-maande-vensterperiode ("window of opportunity") verstryk het nie. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,615 | 9.1 Slegs aansoeke wat behoorlik en volledig op die voorgeskrewe wyse voltooi is, asook op 'n voorgeskrewe vorm wat spesiaal ontwerp is vir die doel van hierdie spesiale bedeling, binne die vensterperiode genoem die "window of opportunity", sal oorweeg word. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,616 | 9.2 Slegs 'n aansoek wat deur 'n individu ingedien is, sal oorweeg word. 'n Aansoek moet deur 'n individuele applikant gedoen word soos voorgeskryf, en aan die DJ&GO voorgelê word. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,617 | 9.3 'n Politieke party waaraan die aansoeker behoort, kan ook die aansoek namens hom / haar aan die DJ&GO voorlê. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,618 | onder eed verklaar dat die beweerde omstandighede waaromheen die oortreding begaan is, korrek is of ooreenstem met die politieke gebeure / aktiwiteite waarvan die politieke party deel was. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,619 | 10.1 Alle aanbevelings wat gemaak word oor aansoeke om begenadiging moet aan die President voorgelê word. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,620 | 10.2 Aanbeveling deur VG moet gemaak word ten opsigte van elke aansoek om begenadiging. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,621 | 10.3 Die aanbeveling wat deur die VG gemaak word met betreking tot elke aansoek om begenadiging moet sowel die meerderheid- as minderheidsienings, indien enige, van lede weergee oor van elke aansoek. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,622 | 10.4 Die President het die mag om die aanbevelings deur die VG te verwerp. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,623 | 11.1 Die President besit die mag om, na oorweging van die aanbevelings deur die VG, 'n aansoek om begenadiging toe te staan of af te wys. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,624 | 11.2 Geen persoon het die reg om deur die President begenadig te word nie. |
1,087 | GOV-ZA.2008PoliticalPardon_TOR_afr.2010-03-25.af.txt | 20,625 | 11.3 Die begenadiging van enige persoon sal lei tot die skrapping van die skuldigbevinding en die kriminele rekord van die oortreding waarvoor hy of sy begenadiging ontvang het. |
1,088 | GOV-ZA.20117.2010-03-24.af.txt | 20,627 | This hospital operates in the Blaauwberg Health District of the Metro Region. |
1,088 | GOV-ZA.20117.2010-03-24.af.txt | 20,628 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,088 | GOV-ZA.20117.2010-03-24.af.txt | 20,629 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,089 | GOV-ZA.20217.2010-03-24.af.txt | 20,631 | This clinic operates in the Ceres/Tulbagh Health District of the Boland Region. |
1,089 | GOV-ZA.20217.2010-03-24.af.txt | 20,632 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,089 | GOV-ZA.20217.2010-03-24.af.txt | 20,633 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,090 | GOV-ZA.20224.2010-03-24.af.txt | 20,635 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,090 | GOV-ZA.20224.2010-03-24.af.txt | 20,636 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,091 | GOV-ZA.20497.2010-03-24.af.txt | 20,638 | This clinic operates in the Nyanga Health District of the Metro Region. |
1,091 | GOV-ZA.20497.2010-03-24.af.txt | 20,639 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,091 | GOV-ZA.20497.2010-03-24.af.txt | 20,640 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,092 | GOV-ZA.20596.2010-03-24.af.txt | 20,642 | This hospital operates in the Ceres/Tulbagh Health District of the Boland Region. |
1,092 | GOV-ZA.20596.2010-03-24.af.txt | 20,643 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,092 | GOV-ZA.20596.2010-03-24.af.txt | 20,644 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,093 | GOV-ZA.20717.2010-03-24.af.txt | 20,646 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,093 | GOV-ZA.20717.2010-03-24.af.txt | 20,647 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,094 | GOV-ZA.20726.2010-03-24.af.txt | 20,649 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,094 | GOV-ZA.20726.2010-03-24.af.txt | 20,650 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,095 | GOV-ZA.20735.2010-03-24.af.txt | 20,652 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,095 | GOV-ZA.20735.2010-03-24.af.txt | 20,653 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,096 | GOV-ZA.20736.2010-03-24.af.txt | 20,655 | The contact person is: Mr D. |
1,096 | GOV-ZA.20736.2010-03-24.af.txt | 20,656 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,096 | GOV-ZA.20736.2010-03-24.af.txt | 20,657 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,097 | GOV-ZA.20738.2010-03-24.af.txt | 20,659 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,097 | GOV-ZA.20738.2010-03-24.af.txt | 20,660 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,098 | GOV-ZA.20757.2010-03-24.af.txt | 20,662 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,098 | GOV-ZA.20757.2010-03-24.af.txt | 20,663 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,099 | GOV-ZA.20774.2010-03-24.af.txt | 20,665 | The contact person is: Mr A. |
1,099 | GOV-ZA.20774.2010-03-24.af.txt | 20,666 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,099 | GOV-ZA.20774.2010-03-24.af.txt | 20,667 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,100 | GOV-ZA.20779.2010-03-24.af.txt | 20,669 | The contact person is: V.M. |
1,100 | GOV-ZA.20779.2010-03-24.af.txt | 20,670 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,100 | GOV-ZA.20779.2010-03-24.af.txt | 20,671 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,101 | GOV-ZA.20780.2010-03-24.af.txt | 20,673 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,101 | GOV-ZA.20780.2010-03-24.af.txt | 20,674 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,102 | GOV-ZA.20788.2010-03-24.af.txt | 20,676 | The contact person is: Z.A. |
1,102 | GOV-ZA.20788.2010-03-24.af.txt | 20,677 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,102 | GOV-ZA.20788.2010-03-24.af.txt | 20,678 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,103 | GOV-ZA.20791.2010-03-24.af.txt | 20,680 | The contact person is: F. Adams/M. |
1,103 | GOV-ZA.20791.2010-03-24.af.txt | 20,681 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,103 | GOV-ZA.20791.2010-03-24.af.txt | 20,682 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,104 | GOV-ZA.20793.2010-03-24.af.txt | 20,684 | The contact person is: Mrs R. |
1,104 | GOV-ZA.20793.2010-03-24.af.txt | 20,685 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,104 | GOV-ZA.20793.2010-03-24.af.txt | 20,686 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,105 | GOV-ZA.20794.2010-03-24.af.txt | 20,688 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,105 | GOV-ZA.20794.2010-03-24.af.txt | 20,689 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,106 | GOV-ZA.20802.2010-03-24.af.txt | 20,691 | The contact person is: Ms N. Manqaba/ P.M. |
1,106 | GOV-ZA.20802.2010-03-24.af.txt | 20,692 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,106 | GOV-ZA.20802.2010-03-24.af.txt | 20,693 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,107 | GOV-ZA.20803.2010-03-24.af.txt | 20,695 | The contact person is: C. |
1,107 | GOV-ZA.20803.2010-03-24.af.txt | 20,696 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,107 | GOV-ZA.20803.2010-03-24.af.txt | 20,697 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,108 | GOV-ZA.20805.2010-03-24.af.txt | 20,699 | The contact person is: Miss T. |
1,108 | GOV-ZA.20805.2010-03-24.af.txt | 20,700 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,108 | GOV-ZA.20805.2010-03-24.af.txt | 20,701 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,109 | GOV-ZA.20812.2010-03-24.af.txt | 20,703 | The contact person is: Mr E.I. |
1,109 | GOV-ZA.20812.2010-03-24.af.txt | 20,704 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,109 | GOV-ZA.20812.2010-03-24.af.txt | 20,705 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,110 | GOV-ZA.20813.2010-03-24.af.txt | 20,707 | The contact person is: Mr M.Z. |
1,110 | GOV-ZA.20813.2010-03-24.af.txt | 20,708 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,110 | GOV-ZA.20813.2010-03-24.af.txt | 20,709 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,111 | GOV-ZA.20865.2010-03-24.af.txt | 20,711 | Die meeste nie-Suid-Afrikaanse burgers wat Suid-Afrika wil binnekom, moet oor 'n geldige visum beskik. In die visum word die doel en duur van die besoek aangedui. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.