document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,238 | GOV-ZA.3576.pubs.constitutions.2010-03-24.af.txt | 21,839 | Staatsreëls bepaal basiese strukture, owerhede en regte. Staatsreëls wat op die Wes-Kaap van toepassing is word alfabeties hier gelys. |
1,238 | GOV-ZA.3576.pubs.constitutions.2010-03-24.af.txt | 21,840 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,238 | GOV-ZA.3576.pubs.constitutions.2010-03-24.af.txt | 21,841 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,843 | Regeringsriglyne, handleidings en voorligting word alfabeties volgens titel gerangskik. |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,844 | Hierdie dokumente is ook onder lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe afdelings gelys. |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,845 | Organisasies wat aansoek wil doen om finansiering van die Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting moet dié riglyne vir finansiering deeglik lees. Stel jou diensplan op volgens die aanwysings en dien 'n ondertekende plan in by die betrokke Distrikskantoor teen 31 Januarie2006. NB: Dit is belangrik dat die ingligting in die riglyne noukeurig gevolg moet word. |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,846 | This manual explains the functions of the freeware ArcExplorer. |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,847 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Behuising en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,848 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,849 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Gemeenskapsveiligheid en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,850 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Gesondheid en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,851 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Kultuursake en Sport en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,852 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Landbou en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,853 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,854 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,855 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Plaaslike Regering en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,856 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Provinsiale Administrasie Wes-Kaap en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,857 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Vervoer en Openbare Werke en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,858 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Provinsiale Tesourie en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,859 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Wes-Kaap Onderwysdepartement en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,860 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,239 | GOV-ZA.3576.pubs.guides.2010-03-24.af.txt | 21,861 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,240 | GOV-ZA.3576.pubs.white_papers.2010-03-24.af.txt | 21,863 | Regering stel 'n Witskrif op om beleid oor 'n spesifieke onderwerp te formuleer. Witskrifte word in datumvolgorde gelys. |
1,240 | GOV-ZA.3576.pubs.white_papers.2010-03-24.af.txt | 21,864 | Lêertipe: pdf; groote: 3. |
1,240 | GOV-ZA.3576.pubs.white_papers.2010-03-24.af.txt | 21,865 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,240 | GOV-ZA.3576.pubs.white_papers.2010-03-24.af.txt | 21,866 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,241 | GOV-ZA.3576.services.11435.2010-03-24.af.txt | 21,868 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,241 | GOV-ZA.3576.services.11435.2010-03-24.af.txt | 21,869 | Die Nasionale Outomatiese Argiefinligtings-opspoorstelsel (genaamd NOAIOS) is 'n aanlynhulpmiddel waarmee argiefinventarisse deursoek kan word. Die katalogusse is 'n lys van die beskikbare argiefdokumente wat opgeneem is in die Nasionale Argief van Suid-Afrika se geriewe. |
1,241 | GOV-ZA.3576.services.11435.2010-03-24.af.txt | 21,870 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,241 | GOV-ZA.3576.services.11435.2010-03-24.af.txt | 21,871 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,242 | GOV-ZA.3576.services.11437.2010-03-24.af.txt | 21,873 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,242 | GOV-ZA.3576.services.11437.2010-03-24.af.txt | 21,874 | Sewe kulturele sentrums is beskikbaar vir gebruik deur organisasies of verenigings wat kulturele of opvoedkundige programme aanbied. Die kulturele sentrums bied verblyf en konferensiegeriewe aan. |
1,242 | GOV-ZA.3576.services.11437.2010-03-24.af.txt | 21,875 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,242 | GOV-ZA.3576.services.11437.2010-03-24.af.txt | 21,876 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,243 | GOV-ZA.3576.services.11441.2010-03-24.af.txt | 21,878 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,243 | GOV-ZA.3576.services.11441.2010-03-24.af.txt | 21,879 | Die Personeelontwikkelings- en Opleidingsbiblioteek by die Karl Bremerkompleks in Bellville verskaf spesiale biblioteekdienste aan personeel van die Provinsiale Regering, studente en opleidingsfasiliteerders. |
1,243 | GOV-ZA.3576.services.11441.2010-03-24.af.txt | 21,880 | Die WebPALS-diens behartig biblioteke wat deur die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap bestuur word en sluit nie biblioteke in wat onder die Stad Kaapstad val nie. |
1,243 | GOV-ZA.3576.services.11441.2010-03-24.af.txt | 21,881 | Hierdie diens word gelewer deur munisipaliteite in samewerking met die Wes-Kaapse Provinsiale Biblioteekdiens. Biblioteke is hulpbronsentrums vir volwassenes en kinders. Die publiek kan toegang verkry tot boeke, oudioboeke, musiek-CD's, video's, CD-ROM's, koerante en tydskrifte by hul plaaslike biblioteke, of hierdie items uitleen. |
1,243 | GOV-ZA.3576.services.11441.2010-03-24.af.txt | 21,882 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,243 | GOV-ZA.3576.services.11441.2010-03-24.af.txt | 21,883 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,244 | GOV-ZA.3576.services.11442.2010-03-24.af.txt | 21,885 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,244 | GOV-ZA.3576.services.11442.2010-03-24.af.txt | 21,886 | Die Cape Biotech Inisiatief (CBI) is in 2002/2003 bekendgestel. Dit is n sambreelforum wat daarop gemik is om n biotegnologiese nywerheidspil in die Wes-Kaap te skep. |
1,244 | GOV-ZA.3576.services.11442.2010-03-24.af.txt | 21,887 | MIV en vigs bedreig produktiwiteit, winsgewendheid en die welsyn van werknemers en hulle gesinne. Werkplek MIV- en vigs-beleide en -programme kan 'n deurslaggewende rol speel in die opskerp van bewustheid oor MIV, die voorkoming van MIV-besmetting en sorg vir mense wat met MIV saamleef. |
1,244 | GOV-ZA.3576.services.11442.2010-03-24.af.txt | 21,888 | Die oplewing in Aflandige Olieveld-bedrywighede in Wes-Afrika hou aansienlike moontlikhede vir die Wes-Kaap en Suid-Afrika in. Ons geografiese ligging (na aan die olievelde), gesofistikeerde sakeomgewing, nywerheidskrag en goeie hawegeriewe (Kaapstad en Saldanha) maak die Wes-Kaap die ideale ligging vanwaar buitelandse maatskappye hulle operasies kan bedien. |
1,244 | GOV-ZA.3576.services.11442.2010-03-24.af.txt | 21,889 | Die Department van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme kan boere verwys na 'n wye reeks inligting-, steun- en opleidingsprogramme. |
1,244 | GOV-ZA.3576.services.11442.2010-03-24.af.txt | 21,890 | Die Provinsiale Regering steun die filmbedryf deur die Kaapse Filmkommissie. |
1,244 | GOV-ZA.3576.services.11442.2010-03-24.af.txt | 21,891 | Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling bied ondersteuning aan opkomende vervaardigers deur die Vervaardigingsadviessentrum. Die Sentrum kan u klein, middelslag- of mikro-onderneming (KMMO) help om sy mededingendheid en groei op die plaaslike, nasionale en internasionale mark te verbeter. |
1,244 | GOV-ZA.3576.services.11442.2010-03-24.af.txt | 21,892 | Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme ondersteun die klere- en tekstielbedryf deur die Klere- en Tekstieldienssentrum (Clotex). |
1,244 | GOV-ZA.3576.services.11442.2010-03-24.af.txt | 21,893 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,244 | GOV-ZA.3576.services.11442.2010-03-24.af.txt | 21,894 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,245 | GOV-ZA.3576.services.11460.2010-03-24.af.txt | 21,896 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,245 | GOV-ZA.3576.services.11460.2010-03-24.af.txt | 21,897 | Tydens 'n noodgeval kan jy telefonies hulp ontbied. 'n Enkele gratis noodnommer na een oproepsentrum vir die hele Suid-Afrika word tans in werking gestel. Wanneer die oproepsentrum gereed is, sal jy 112 kan skakel vir enige noodgeval op enige plek in Suid-Afrika. |
1,245 | GOV-ZA.3576.services.11460.2010-03-24.af.txt | 21,898 | Indien u 'n slagoffer van misdaad is, is u heel moontlik getraumatiseer. |
1,245 | GOV-ZA.3576.services.11460.2010-03-24.af.txt | 21,899 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,245 | GOV-ZA.3576.services.11460.2010-03-24.af.txt | 21,900 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,246 | GOV-ZA.3576.services.11473.11473.2010-03-24.af.txt | 21,902 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,246 | GOV-ZA.3576.services.11473.11473.2010-03-24.af.txt | 21,903 | Moet jy 'n matrieksertifikaat of 'n onderwysdiploma laat bevestig Jy kan 'n versoek faks aan die Wes-Kaapse Onderwysdepartement of aan Umalusi of hulle skakel vir meer inligting? |
1,246 | GOV-ZA.3576.services.11473.11473.2010-03-24.af.txt | 21,904 | Die Kaapse Akademie vir Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie in Constantia in Kaapstad is 'n nuwe staatskool wat die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) spesifiek vir leerders met 'n besondere aanleg vir wiskunde, wetenskap en tegnologie op die been gebring het. |
1,246 | GOV-ZA.3576.services.11473.11473.2010-03-24.af.txt | 21,905 | Wat gebeur as jy jou Senior (Matriek) Sertifikaat verloor Jy kan 'n duplikaat Senior Seritifikaat van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement kry, as jy jou eksamen in die Wes-Kaap afgelê het? |
1,246 | GOV-ZA.3576.services.11473.11473.2010-03-24.af.txt | 21,906 | Op 30 Desember 2008 sal die senior sertifikaatuitslae vir 2008 aanlyn beskikbaar wees. |
1,246 | GOV-ZA.3576.services.11473.11473.2010-03-24.af.txt | 21,907 | Verdere Onderwys en Opleiding (VOO) dek grade 10 tot 12 in skole, en ekwivalente vlakke in VOO-kolleges (voorheen bekend as tegniese kolleges), naamlik NKR-vlakke 2 tot 4 en Nasionale Tegniese Sertifikate 1 tot 3. |
1,246 | GOV-ZA.3576.services.11473.11473.2010-03-24.af.txt | 21,908 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,247 | GOV-ZA.3576.services.11473.2010-03-02.af.txt | 21,910 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,247 | GOV-ZA.3576.services.11473.2010-03-02.af.txt | 21,911 | Moet jy 'n matrieksertifikaat of 'n onderwysdiploma laat bevestig Jy kan 'n versoek faks aan die Wes-Kaapse Onderwysdepartement of aan Umalusi of hulle skakel vir meer inligting? |
1,247 | GOV-ZA.3576.services.11473.2010-03-02.af.txt | 21,912 | Die Kaapse Akademie vir Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie in Constantia in Kaapstad is 'n nuwe staatskool wat die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) spesifiek vir leerders met 'n besondere aanleg vir wiskunde, wetenskap en tegnologie op die been gebring het. |
1,247 | GOV-ZA.3576.services.11473.2010-03-02.af.txt | 21,913 | Wat gebeur as jy jou Senior (Matriek) Sertifikaat verloor Jy kan 'n duplikaat Senior Seritifikaat van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement kry, as jy jou eksamen in die Wes-Kaap afgelê het? |
1,247 | GOV-ZA.3576.services.11473.2010-03-02.af.txt | 21,914 | Op 30 Desember 2008 sal die senior sertifikaatuitslae vir 2008 aanlyn beskikbaar wees. |
1,247 | GOV-ZA.3576.services.11473.2010-03-02.af.txt | 21,915 | FET is the education and training provided from Grades 10 to 12, including career-oriented education and the training offered in technical colleges, community colleges and private colleges. |
1,247 | GOV-ZA.3576.services.11473.2010-03-02.af.txt | 21,916 | Verdere Onderwys en Opleiding (VOO) dek grade 10 tot 12 in skole, en ekwivalente vlakke in VOO-kolleges (voorheen bekend as tegniese kolleges), naamlik NKR-vlakke 2 tot 4 en Nasionale Tegniese Sertifikate 1 tot 3. |
1,247 | GOV-ZA.3576.services.11473.2010-03-02.af.txt | 21,917 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,247 | GOV-ZA.3576.services.11473.2010-03-02.af.txt | 21,918 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,248 | GOV-ZA.3576.services.11477.2010-03-24.af.txt | 21,920 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,248 | GOV-ZA.3576.services.11477.2010-03-24.af.txt | 21,921 | Ouers wat by die huis onderwys vir hulle kinders wil verskaf, moet hulle by die WKODlaat registreer. |
1,248 | GOV-ZA.3576.services.11477.2010-03-24.af.txt | 21,922 | Die WKOD maak seker dat leerders wat vir tuis-onderrig geregistreer is, werk afhandel wat ooreenstem met die leerplan en dat hulle beoordeel word en die uitkoms behaal wat vir die betrokke graad vereis word. |
1,248 | GOV-ZA.3576.services.11477.2010-03-24.af.txt | 21,923 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,248 | GOV-ZA.3576.services.11477.2010-03-24.af.txt | 21,924 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,249 | GOV-ZA.3576.services.11489.2010-03-24.af.txt | 21,926 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,249 | GOV-ZA.3576.services.11489.2010-03-24.af.txt | 21,927 | Die Department oorweeg aansoeke vir permitte om met voertuie op die strand te ry vir die doeleindes van wetenskaplike navorsing, ontspanning, die bedryf van toerisme en toegang tot private eiendom waar daar geen ander toegangspad is nie. |
1,249 | GOV-ZA.3576.services.11489.2010-03-24.af.txt | 21,928 | Die beskerming van Suid-Afrika se omgewing en bronne is vir die land 'n prioriteit. Ons varswaters, oseane en die diere wat daarin leef vorm 'n belangrike deel van ons land se biodiversiteit, en moet dus beskerm word. |
1,249 | GOV-ZA.3576.services.11489.2010-03-24.af.txt | 21,929 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,249 | GOV-ZA.3576.services.11489.2010-03-24.af.txt | 21,930 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,250 | GOV-ZA.3576.services.11495.11495.2010-03-24.af.txt | 21,932 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,250 | GOV-ZA.3576.services.11495.11495.2010-03-24.af.txt | 21,933 | Die diens is daarop gemik om kinders van geboorte tot 14 jaar oud wat fisies, seksueel of emosioneel mishandel en verwaarloos is, te identifiseer en te behandel. Kinders wat vermoedelik mishandel is, kan na 'n primêregesondheidsorgkliniek geneem word waar hulle gediagnoseer sal word en berading... |
1,250 | GOV-ZA.3576.services.11495.11495.2010-03-24.af.txt | 21,934 | GHKS is 'n strategie wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie se afdeling vir kindergesondheid en ontwikkeling en UNICEF ontwikkel is. Dit is in meer as 30 lande wêreldwyd ingevoer om aan siektesyfers en sterftes by kinders jonger as vyf jaar aandag te gee. Die strategie fokus op... |
1,250 | GOV-ZA.3576.services.11495.11495.2010-03-24.af.txt | 21,935 | Moeders/versorgers word aangeraai om hulle pasgebore babas na primêregesondheidsorgklinieke te bring vir gereelde ondersoeke. |
1,250 | GOV-ZA.3576.services.11495.11495.2010-03-24.af.txt | 21,936 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,251 | GOV-ZA.3576.services.11495.2010-03-02.af.txt | 21,938 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,251 | GOV-ZA.3576.services.11495.2010-03-02.af.txt | 21,939 | Die diens is daarop gemik om kinders van geboorte tot 14 jaar oud wat fisies, seksueel of emosioneel mishandel en verwaarloos is, te identifiseer en te behandel. |
1,251 | GOV-ZA.3576.services.11495.2010-03-02.af.txt | 21,940 | GHKS is 'n strategie wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie se afdeling vir kindergesondheid en ontwikkeling en UNICEF ontwikkel is. Dit is in meer as 30 lande wêreldwyd ingevoer om aan siektesyfers en sterftes by kinders jonger as vyf jaar aandag te gee. |
1,251 | GOV-ZA.3576.services.11495.2010-03-02.af.txt | 21,941 | Moeders/versorgers word aangeraai om hulle pasgebore babas na primêregesondheidsorgklinieke te bring vir gereelde ondersoeke. |
1,251 | GOV-ZA.3576.services.11495.2010-03-02.af.txt | 21,942 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,251 | GOV-ZA.3576.services.11495.2010-03-02.af.txt | 21,943 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,252 | GOV-ZA.3576.services.11497.2010-03-24.af.txt | 21,945 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,252 | GOV-ZA.3576.services.11497.2010-03-24.af.txt | 21,946 | 'n Chroniese siekte is een wat vir 'n lang tyd voortduur of oor 'n lang tydperk weer en weer voorkom. Sommige van die algemeenste chroniese siektes is asma en hoë bloeddruk (hipertensie). |
1,252 | GOV-ZA.3576.services.11497.2010-03-24.af.txt | 21,947 | Die diens is daarop gerig om oogtoestande wat blindheid tot gevolg het, te voorkom en om mense te behandel wat sigprobleme het. |
1,252 | GOV-ZA.3576.services.11497.2010-03-24.af.txt | 21,948 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,252 | GOV-ZA.3576.services.11497.2010-03-24.af.txt | 21,949 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,253 | GOV-ZA.3576.services.11498.2010-03-24.af.txt | 21,951 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
1,253 | GOV-ZA.3576.services.11498.2010-03-24.af.txt | 21,952 | Verskeie staats- en nie-regeringsorganisasies bied noodreddings- en vervoerdienste aan. Hierdie nooddienste verskaf kitsbystand aan pasiënte en neem sulke pasiënte ook hospitaal toe. |
1,253 | GOV-ZA.3576.services.11498.2010-03-24.af.txt | 21,953 | As u baba, kleuter of kind 'n middel enigiets van 'n skoonmaakmiddel tot 'n plant of medikasie, ens. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.