document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,265 | GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt | 22,066 | Jy moet teruggaan vir die uitslag van jou papsmeer. |
1,265 | GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt | 22,067 | Jy moet opvolgbehandeling ondergaan as dit aanbeveel word. |
1,265 | GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt | 22,068 | Jy moet die regte kontakbesonderhede gee sodat gesondheidwerkers met jou in verbinding kan tree as jy behandeling nodig het. |
1,265 | GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt | 22,069 | Die inligting kom uit 'n pamflet wat saamgestel is as deel van die Servikale Gesondheid Toepassingprogram (SGIP). |
1,265 | GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt | 22,070 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,265 | GOV-ZA.3588.2010-03-24.af.txt | 22,071 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,266 | GOV-ZA.376.2010-03-24.af.txt | 22,073 | Die WebPALS-diens behartig biblioteke wat deur die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap bestuur word en sluit nie biblioteke in wat onder die Stad Kaapstad val nie. |
1,266 | GOV-ZA.376.2010-03-24.af.txt | 22,074 | Biblioteeklede kan die internet gebruik om biblioteekmateriaal te hernu, deur die aanlynkatalogus te soek, of biblioteekinligting in die hande te kry. |
1,266 | GOV-ZA.376.2010-03-24.af.txt | 22,075 | Deur WebPALS te gebruik, kan jy deur middel van 'n basiese en gevorderde soektog deur die aanlynkatalogus, naslaanlêers en indekse soek. |
1,266 | GOV-ZA.376.2010-03-24.af.txt | 22,076 | As jy WebPALS by 'n biblioteek of op 'n kampus gebruik, maak die soekgerief daardie biblioteek die verstekstelling vir soektogte; anders word alle Pals-biblioteke die soek-verstekstelling. |
1,266 | GOV-ZA.376.2010-03-24.af.txt | 22,077 | Jy kan al die items en titels sien wat met jou lidmaatskap verband hou. |
1,266 | GOV-ZA.376.2010-03-24.af.txt | 22,078 | Jy kan items wat jy uitgeneem het, hernu. |
1,266 | GOV-ZA.376.2010-03-24.af.txt | 22,079 | Jy kan uitleenaansoeke kanselleer. |
1,266 | GOV-ZA.376.2010-03-24.af.txt | 22,080 | hoe 'n biblioteek se maandelikse kalender en werksure lyk wat 'n biblioteek se kwartaal- of semesterdatums is wat 'n biblioteek se sirkulasieklasinligting vir biblioteekgebruikers en -items is biblioteekstatistieke lêergrootte. |
1,266 | GOV-ZA.376.2010-03-24.af.txt | 22,081 | Om toegang tot aanlynbiblioteekdienste te kry, kan jy die WebPALS webblad besoek. |
1,266 | GOV-ZA.376.2010-03-24.af.txt | 22,082 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,267 | GOV-ZA.398.pubs.budgets.2010-03-24.af.txt | 22,084 | Die Regering se begrotings volgens jaar gelys. |
1,267 | GOV-ZA.398.pubs.budgets.2010-03-24.af.txt | 22,085 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,267 | GOV-ZA.398.pubs.budgets.2010-03-24.af.txt | 22,086 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,268 | GOV-ZA.398.pubs.guides.guides.2010-03-24.af.txt | 22,088 | Regeringsriglyne, handleidings en voorligting word alfabeties volgens titel gerangskik. |
1,268 | GOV-ZA.398.pubs.guides.guides.2010-03-24.af.txt | 22,089 | Hierdie dokumente is ook onder lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe afdelings gelys. |
1,268 | GOV-ZA.398.pubs.guides.guides.2010-03-24.af.txt | 22,090 | Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Provinsiale Tesourie en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. |
1,268 | GOV-ZA.398.pubs.guides.guides.2010-03-24.af.txt | 22,091 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,269 | GOV-ZA.406.2010-03-24.af.txt | 22,093 | volhoubare omgewingsbestuur en geïntegreerde ontwikkelingsbeplanning, die ontwikkeling van geïntegreerde, volhoubare menslike nedersettings, en die versekering van gelyke toegang en volhoubare gebruik van die provinsie se natuurbronne. |
1,269 | GOV-ZA.406.2010-03-24.af.txt | 22,094 | Baie van die publikasies van die Departement is in pdf-formaat. Om dié lêers te besigtig moet jy eers die Acrobat Readeraflaai. |
1,269 | GOV-ZA.406.2010-03-24.af.txt | 22,095 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,270 | GOV-ZA.406.facilities.131105.179298.2010-03-24.af.txt | 22,097 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,270 | GOV-ZA.406.facilities.131105.179298.2010-03-24.af.txt | 22,098 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,271 | GOV-ZA.406.news.2004.jul.2010-03-24.af.txt | 22,100 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,271 | GOV-ZA.406.news.2004.jul.2010-03-24.af.txt | 22,101 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,272 | GOV-ZA.406.public_entities.1063.5715.2010-03-24.af.txt | 22,103 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,272 | GOV-ZA.406.public_entities.1063.5715.2010-03-24.af.txt | 22,104 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,273 | GOV-ZA.406.pubs.annual_reports.2001.2010-03-24.af.txt | 22,106 | Die Regering se jaarverslae volgens jaar gelys. |
1,273 | GOV-ZA.406.pubs.annual_reports.2001.2010-03-24.af.txt | 22,107 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,273 | GOV-ZA.406.pubs.annual_reports.2001.2010-03-24.af.txt | 22,108 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,274 | GOV-ZA.406.pubs.annual_reports.2002.2010-03-24.af.txt | 22,110 | Die Regering se jaarverslae volgens jaar gelys. |
1,274 | GOV-ZA.406.pubs.annual_reports.2002.2010-03-24.af.txt | 22,111 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,274 | GOV-ZA.406.pubs.annual_reports.2002.2010-03-24.af.txt | 22,112 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,275 | GOV-ZA.406.pubs.bills.2002.2010-03-24.af.txt | 22,114 | Wetsontwerpe is voorgestelde wetgeweing wat nog nie deur die parlement goedgekeur is nie. Die Wes-Kaapse en Nasionale Wetsontwerpe word hier volgens die spesifieke jaar gelys. |
1,275 | GOV-ZA.406.pubs.bills.2002.2010-03-24.af.txt | 22,115 | Nota: Hierdie is nie 'n volledige lys van alle Wetsontwerpe nie. |
1,275 | GOV-ZA.406.pubs.bills.2002.2010-03-24.af.txt | 22,116 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,275 | GOV-ZA.406.pubs.bills.2002.2010-03-24.af.txt | 22,117 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,276 | GOV-ZA.406.pubs.mags.2010-03-24.af.txt | 22,119 | Regeringsnuusbriewe en tydskrifte alfabeties gelys. |
1,276 | GOV-ZA.406.pubs.mags.2010-03-24.af.txt | 22,120 | END News Vol. |
1,276 | GOV-ZA.406.pubs.mags.2010-03-24.af.txt | 22,121 | Junie 2005, Vol. |
1,276 | GOV-ZA.406.pubs.mags.2010-03-24.af.txt | 22,122 | File type: pdf; size: 2. |
1,276 | GOV-ZA.406.pubs.mags.2010-03-24.af.txt | 22,123 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,276 | GOV-ZA.406.pubs.mags.2010-03-24.af.txt | 22,124 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,277 | GOV-ZA.406.pubs.plans.2003.2010-03-24.af.txt | 22,126 | Die Regering se strategiese en besigheidsplanne volgens jaar gelys. |
1,277 | GOV-ZA.406.pubs.plans.2003.2010-03-24.af.txt | 22,127 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,277 | GOV-ZA.406.pubs.plans.2003.2010-03-24.af.txt | 22,128 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,278 | GOV-ZA.406.pubs.plans.2007.2010-03-24.af.txt | 22,130 | Die Regering se strategiese en besigheidsplanne volgens jaar gelys. |
1,278 | GOV-ZA.406.pubs.plans.2007.2010-03-24.af.txt | 22,131 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,279 | GOV-ZA.406.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 22,133 | Die Regering se strategiese en besigheidsplanne volgens jaar gelys. |
1,279 | GOV-ZA.406.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 22,134 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,279 | GOV-ZA.406.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 22,135 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,280 | GOV-ZA.406.pubs.policies.2010-03-24.af.txt | 22,137 | Regeringsbeleid is alfabeties gerangskik. |
1,280 | GOV-ZA.406.pubs.policies.2010-03-24.af.txt | 22,138 | Beleidsdokumente is ook onder lewensgebeure en kategorieë die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes gelys. |
1,280 | GOV-ZA.406.pubs.policies.2010-03-24.af.txt | 22,139 | Die beleid streef na die daarstelling van "op-die-plaas" en "buite-die-plaas" vestigingsopsies om Wes-Kaapse plaaswerkers en hulle afhanklikes in staat te stel om die verskillende verblyf-,behuising-, en subisievoordele en regte wat tot hulle beskikking is, ten volle te benut, en 'n verduideliking van hoe en waar hierdie geleenthede verwesenlik kan word. |
1,280 | GOV-ZA.406.pubs.policies.2010-03-24.af.txt | 22,140 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,280 | GOV-ZA.406.pubs.policies.2010-03-24.af.txt | 22,141 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,281 | GOV-ZA.406.pubs.policies.B.2010-03-24.af.txt | 22,143 | Regeringsbeleid is alfabeties gerangskik. |
1,281 | GOV-ZA.406.pubs.policies.B.2010-03-24.af.txt | 22,144 | Beleidsdokumente is ook onder lewensgebeure en kategorieë die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes gelys. |
1,281 | GOV-ZA.406.pubs.policies.B.2010-03-24.af.txt | 22,145 | Die beleid streef na die daarstelling van "op-die-plaas" en "buite-die-plaas" vestigingsopsies om Wes-Kaapse plaaswerkers en hulle afhanklikes in staat te stel om die verskillende verblyf-,behuising-, en subisievoordele en regte wat tot hulle beskikking is, ten volle te benut, en 'n verduideliking van hoe en waar hierdie geleenthede verwesenlik kan word. |
1,281 | GOV-ZA.406.pubs.policies.B.2010-03-24.af.txt | 22,146 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,282 | GOV-ZA.406.pubs.public_info.K.2010-03-24.af.txt | 22,148 | Algemene publikasies is alfabeties gelys. |
1,282 | GOV-ZA.406.pubs.public_info.K.2010-03-24.af.txt | 22,149 | Hierdie dokumente is ook onder die toepaslike lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes geplaas. |
1,282 | GOV-ZA.406.pubs.public_info.K.2010-03-24.af.txt | 22,150 | Skoner Produksie verander die manier waarop ons dinge doen en gebruik deur dit meer doeltreffend te maak en minder besoedeling en afval te veroorsaak. Dit is gegrond op die beginsel dat voorkoming beter as is genesing. Dit kan lei tot ingrypende veranderings aan mense se ingesteldheid en hulle optrede. Dié publikasie gee wenke oor hoe jy energie kan bespaar, minder water gebruik en afval verminder. |
1,282 | GOV-ZA.406.pubs.public_info.K.2010-03-24.af.txt | 22,151 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,283 | GOV-ZA.406.pubs.regulations.2004.2010-03-24.af.txt | 22,153 | Regulasies bepaal hoe wette in werking gestel moet word. Die Wes-Kaapse en Nasionale Regulasies word hier volgens die spesifieke jaar gelys. |
1,283 | GOV-ZA.406.pubs.regulations.2004.2010-03-24.af.txt | 22,154 | Nota: Hierdie is nie 'n volledige lys van alle regulasies nie. |
1,283 | GOV-ZA.406.pubs.regulations.2004.2010-03-24.af.txt | 22,155 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,283 | GOV-ZA.406.pubs.regulations.2004.2010-03-24.af.txt | 22,156 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,284 | GOV-ZA.406.pubs.regulations.2010-03-24.af.txt | 22,158 | Regulasies bepaal hoe wette in werking gestel moet word. Die Wes-Kaapse en Nasionale Regulasies word hier volgens die spesifieke jaar gelys. |
1,284 | GOV-ZA.406.pubs.regulations.2010-03-24.af.txt | 22,159 | Nota: Hierdie is nie 'n volledige lys van alle regulasies nie. |
1,284 | GOV-ZA.406.pubs.regulations.2010-03-24.af.txt | 22,160 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,284 | GOV-ZA.406.pubs.regulations.2010-03-24.af.txt | 22,161 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,285 | GOV-ZA.406.services.11489.10619.2010-03-24.af.txt | 22,163 | Die Department oorweeg aansoeke vir permitte om met voertuie op die strand te ry vir die doeleindes van wetenskaplike navorsing, ontspanning, die bedryf van toerisme en toegang tot private eiendom waar daar geen ander toegangspad is nie. Die Department oorweeg ook aansoeke vir lisensies om geriewe vir die tewaterlating van bote te bedryf. |
1,285 | GOV-ZA.406.services.11489.10619.2010-03-24.af.txt | 22,164 | Die aansoeke word ooreenkomstig die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur van 1998 geëvalueer, met spesifieke verwysing na Artikel 24 van die Wet, ten opsigte van die ondersoek, assessering en kommunikasie van die potensiële impak van die aktiwiteit waarvoor aansoek gedoen word. Die Department sien toe dat hierdie aansoeke met ander verwante aansoeke gekoördineer word, byvoorbeeld 'n huurooreenkoms ooreenkomstig die Strandwet van 1935, of 'n OIA-aansoek waar aansoek gedoen word vir konstruksie onderkant die hoogwatermerk. |
1,285 | GOV-ZA.406.services.11489.10619.2010-03-24.af.txt | 22,165 | Op grond van hierdie assessering sal 'n besluit deur die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning geneem word of die aktiwiteit waarvoor aansoek gedoen word, gemagtig word of nie. |
1,285 | GOV-ZA.406.services.11489.10619.2010-03-24.af.txt | 22,166 | Die skriftelike besluit word 'n Verslag van Besluit (VVB) genoem. Dit is 'n regsdokument waarin die voorvereistes vir die beskerming van die mens se gesondheid en dié van die omgewing uiteengesit word. Indien die aktiwiteit gemagtig word, word 'n permit of 'n lisensie by die Verslag van Besluit aangeheg - na gelang van watter een toepaslik is. |
1,285 | GOV-ZA.406.services.11489.10619.2010-03-24.af.txt | 22,167 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,169 | Die beskerming van Suid-Afrika se omgewing en bronne is vir die land 'n prioriteit. Ons varswaters, oseane en die diere wat daarin leef vorm 'n belangrike deel van ons land se biodiversiteit, en moet dus beskerm word. |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,170 | Die Wet op Mariene Lewende Bronne lê klem daarop dat al die natuurlike mariene lewende bronne van Suid-Afrika en die omgewing waarin hulle leef, 'n nasionale bate en die erfenis van al Suid-Afrika se mense is. Die wet beheer visvangste en help so ons mariene bronne beskerm. Die Wet probeer ook beheer wie toegang tot mariene bronne het om te verseker dat dié bronne regverdig versprei word. |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,171 | Kragtens die wet moet jy betaal vir die reg om mariene bronne te ontgin. Die geld wat met lisensies en permitte ingesamel word, word gebruik vir navorsing oor en die beskerming van die bronne. |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,172 | Almal wat mariene bronne gebruik moet 'n permit hê. Dit sluit ontspannings- en bestaansvissers in. |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,173 | Sommige visspesies word deur 'n kwotastelsel beskerm wat keer dat mense meer as 'n sekere hoeveelheid van die soort vis vang of probeer vang. |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,174 | Sekere spesies mag net in die oop seisoen gevang word. |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,175 | In 2000 was daar 'n noodtoestand in die lynvisbedryf omdat daar bepaal is dat 'n aantal lynvisbronne ineengestort het. Die Minister van Omgewingsake en Toerisme het bepaal dat die aantal vaartuie en bemanning beperk sou word tot hoogstens 450 vaartuie en 3 450 bemanningslede. |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,176 | Handelsvisvangregte is aan voltydse lynvissers toegeken wat vir hulle voortbestaan van lynvisvang afhanklik is. As gevolg daarvan is 376 visvangregte (2 148 bemanningslede) toegeken. In totaal sal visvangregte aan 450 vaartuie toegeken word. |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,177 | Die Departement se toekenning van regte sal die werksgeleenthede van 3 450 bemanningslede verseker. Werkgewers in die lynvisbedryf moet nou aan arbeidswette voldoen en sekuriteit vir lynvissers verskaf. |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,178 | Mense aan wie regte toegeken is kan sonder beperking snoek en talle ander lynvisspesies vang, waarvan die meeste onderworpe is aan streng sakbeperkings. |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,179 | Na nog ondersoeke en samesprekings, sal vrystellings om lynvis te vang aan vaartuie wat in die verlede met tradisionele visdorpies verbind is, toegeken word. |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,180 | Ontspannings- en kus-lynvisvang word tans deur streng sakbeperkings beheer, wat ons lynvisbronne beskerm deur te keer dat mense te veel vis vang. Dié soort visvangste sal in die toekoms streng volgens die sakbeperkings beheer word. |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,181 | Alle kategorië van ontspanningsvissers moet kragtens die Wet op Mariene Lewende Bronne van 1998 (Wet 18 van 1998) ontspanning-visvangpermitte hê. Dié permitte kan landwyd by Poskatore verkry word en kos R50 vir hengelpermitte en R65 vir perlemoen, kreef, visjag en ander permitte. |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,182 | Permitte is 'n jaar lank van die dag van uitreiking geldig, behalwe as die permitte vir spesies is wat net binne die seisoen gevang kan word. Dié tipe permitte verval aan die einde van die seisoen. |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,183 | Jou permit en identiteitsdokument moet wanneer jy visvang altyd by jou wees. |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,184 | Jy mag nie vis wat jy met 'n ontspanningspermit gevang het, verkoop nie. |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,185 | Vir verdere inligting kontak 021 402 3911. |
1,286 | GOV-ZA.406.services.11489.21501.2010-03-24.af.txt | 22,186 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.