document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
1,068
GOV-ZA.2006.sep.144936.144936.2010-03-24.af.txt
19,769
Ek weet daar is baie produsente wat gebruik maak van die fasiliteite en opleidingsprogramme wat op Elsenburg aangebied word. Hier is selfs 'n paar van u aan wie ek verlede jaar sertifikate oorhandig het na die voltooiing van die modulêre kursus in wingerdbou.
1,068
GOV-ZA.2006.sep.144936.144936.2010-03-24.af.txt
19,770
Ons wil hê dat u gebruik moet maak van die wye verskeidenheid van opleidingsprogramme wat ons op Elsenburg aanbied. Hierdie kursusse wissel vanaf kort vaardigheidskursusse tot 'n Sertifikaatkursus in Landbou (NKR vlak 1), 'n Diploma in Landbou en die graad B. Agric. Areas van spesialisasie in hierdie programme strek vanaf Diereproduksie, Plantproduksie, Landboubesigheidsbestuur, Huishoudkunde, Keldertegnologie, Gemeenskap- en Landbouvoorligting tot Hulpbronbenutting. In hierdie verband wil ek dit onomwonde stel dat Elsenburg 'n toonaangewende landbou-onderwys en -opleidingsinstituut in die land is.
1,068
GOV-ZA.2006.sep.144936.144936.2010-03-24.af.txt
19,771
Aan die deelnemers wil ek sê baie dankie dat julle deelgeneem het. Ek glo dat die kompetisie vir julle elkeen van besondere waarde was en dat julle elkeen 'n rol te speel het op die plase waar julle werk en in die gemeenskappe waar julle woon, ook om 'n positiewe beeld van Landbou onder ons mense te kweek.
1,068
GOV-ZA.2006.sep.144936.144936.2010-03-24.af.txt
19,772
Aan die wenners wil ek sê, julle het nou gewys wat in julle steek. Dit is julle verantwoordelikheid om julle mede werkers aan te spoor om ook na die beste te strewe, om wenners te word. Baie dankie aan al die borge en persone wie 'n bydrae gelewer het om van die kompetisie 'n sukses te maak. Nogmaals baie geluk aan die wenners. Mag dit die begin wees van nog groter dinge vir julle binne die tuiste vir almal.
1,068
GOV-ZA.2006.sep.144936.144936.2010-03-24.af.txt
19,773
Ek hoor terloops daar was 'n vraag waar u moes sê wat u aan Cobus Dowry sou sê indien u die geleentheid kry. So die van u wat dalk gewag het vir daardie geleentheid kan dit gerus maar kom doen terwyl ek nou vanaand hier is.
1,068
GOV-ZA.2006.sep.144936.144936.2010-03-24.af.txt
19,774
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,069
GOV-ZA.20064.2010-03-24.af.txt
19,776
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,069
GOV-ZA.20064.2010-03-24.af.txt
19,777
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,779
Woorde in vet druk tussen vierkantige hake dui skrappings uit bestaande verordenings aan.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,780
Woorde met 'n volstreep daaronder dui invoegings in bestaande verordenings aan.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,781
nuwe statutêre misdrywe vir volwassenes te skep deur die gedwonge waarneming of veroorsaking van die waarneming van sekere seksuele gedrag en sekere dele van die menslike anatomie, die blootstelling of vertoon van kinderpornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,782
omvattende bepalings te verorden wat handel met die skepping van sekere nuwe, uitgebreide of gewysigde seksuele misdrywe teenoor kinders en persone wat verstandelik gestremd is, met inbegrip van misdrywe met betrekking tot seksuele uitbuiting of aanvoring, blootstelling aan of vertoon van pornogra.e en die skepping van kinderpornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,783
sekere dienste aan sekere slagoffers van seksuele misdrywe te voorsien, onder andere, om sekondêre traumatisering te verminder of, sover moontlik, uit te skakel, met inbegrip daarvan om aan 'n slagoffer van sekere seksuele misdrywe die reg te verleen om te vereis dat die beweerde pleger vir sy of haar MIV-status getoets word en die reg om Na-blootstellingspro.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,784
tydelike voorsiening te maak met betrekking tot handeldryf in mense vir seksuele doeleindes; en om voorsiening te maak vir aangeleenthede wat daarmee in verband staan.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,785
NADEMAAL die voorkoms van die pleeg van seksuele misdrywe in ons gemeenskap hoofsaaklik 'n sosiale verskynsel is wat die diepliggende, sistemiese abnormale werking in ons gemeenskap re.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,786
Deel 3: Persone 18 jaar of ouer: Dwang of veroorsaking van persone 18 jaar of ouer om seksuele misdrywe, seksuele handelinge of self-masturbasie waar te neem, blootstelling of vertoon van of veroorsaking van blootstelling of vertoon van geslagsorgane, anus of vroulike borste (''ontbloting''), kinderpornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,787
Blootstelling of vertoon van of veroorsaking van blootstelling of vertoon van kinderpornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,788
Deel 2: Seksuele uitbuiting en seksuele aanvoring van kinders, blootstelling of vertoon van of veroorsaking van blootstelling of vertoon van kinderpornogra.eof pornogra.e aan kinders en gebruikmaking van kinders vir pornogra.ese doeleindes of voordeeltrekking uit kinderpornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,789
Blootstelling of vertoon of veroorsaking van blootstelling of vertoon van kinderpornogra.e of pornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,790
Gebruikmaking van kinders vir of voordeeltrekking uit kinderpornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,791
Seksuele uitbuiting en seksuele aanvoring van, blootstelling of vertoon van of veroorsaking van blootstelling of vertoon van kinderpornogra.e of pornogra.e aan persone wat verstandelik gestremd is en gebruikmaking van persone wat verstandelik gestremd is vir pornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,792
Blootstelling of vertoon van of veroorsaking van blootstelling of vertoon van pornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,793
Gebruikmaking van persone wat verstandelik gestremd is vir pornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,794
Dienste vir slagoffers met betrekking tot Na-blootstellingspro.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,795
Aanwysing van openbare gesondheidsinstellings vir doeleindes van verskaffing van Na-blootstellingspro.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,796
In hierdie Wet, tensy uit die samehang anders blyk, beteken-- ''Direkteur van Openbare Vervolgings'' 'n Direkteur van Openbare Vervolgings beoog in artikel 179 (b) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, en wat ingevolge artikel 13 van die Wet op die Nasionale Vervolgingsgesag, 1998 (Wet No.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,797
iemand onder die ouderdom van 18 jaar; of met betrekking tot artikels 15 en 16, iemand van 12 jaar of ouer, maar onder die ouderdom van 16 jaar, en ''kinders'' het 'n ooreenstemmende betekenis; ''kinderpornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,798
klaer'' of ''klaagster'' die beweerde slagoffer van 'n seksuele misdryf;''Minister'' die lid van die Kabinet wat vir die regspleging verantwoordelik is;''Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings'' die persoon beoog in artikel179 (a) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, eningevolge artikel 10 van die Wet op die Nasionale Vervolgingsgesag, 1998 (WetNo.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,799
nie in staat was om die pleeg van sodanige handeling te weerstaan nie; of nie in staat was om sy of haar onwilligheid om aan sodanige handeling deel te neem, te kommunikeer nie; ''pornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,800
die masturbasie van iemand deur iemand anders; of die plasing van enige voorwerp wat die geslagsorgane van iemand of 'n dier naboots of voorstel in of verby die mond van iemand anders, veroorsaak, maar nie 'n handeling van seksuele penetrasie nie, en ''seksueel skend'' het 'n ooreenstemmende betekenis; en ''sorggewer'' iemand wat, met betrekking tot iemand wat verstandelik gestremd is, die verantwoordelikheid vir die daaglikse behoeftes van sodanige persoon aanvaar of in wesenlike kontak met sodanige persoon is.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,801
Vir die doeleindes van artikels 3, 4, 5 , 6, 7, 8 , 8 , 8 , 9, 10, 12, 17 , 17 , 17 (a), 19, 20 , 21 , 21 , 21 en 22, beteken ''toestemming'' vrywillige of ongedwonge instemming.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,802
n kind onder die ouderdom van 12 jaar is; of n persoon is wat verstandelik gestremd is.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,803
sekere dienste aan slagoffers van seksuele misdrywe te verskaf, met inbegrip daarvan om slagoffers van seksuele misdrywe die reg te gun om onder sekere omstandighede Na-blootstellingspro.lakse te ontvang; en n Nasionale Register vir Seks-oortreders in te stel ten einde 'n rekord van persone in te stel wat aan seksuele misdrywe teenoor kinders en persone wat verstandelik gestremd is, skuldig bevind is ten einde sodanige persone te verbied om in diens geneem te word op 'n wyse wat hulle in 'n posisie plaas om met kinders of persone wat verstandelik gestremd is, te werk of toegang tot hulle te hê of in 'n posisie van gesag of toesig oor hulle geplaas te word.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,804
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik 'n handeling van seksuele penetrasie met 'n klaer of klaagster (''B''), sonder die toestemming van B, pleeg, is skuldig aan die misdryf van verkragting.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,805
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik 'n derde persoon (''C''), sonder die toestemming van C, dwing om 'n handeling van seksuele penetrasie met 'n klaer of klaagster (''B''), sonder die toestemming van B, te pleeg, is skuldig aan die misdryf van gedwonge verkragting.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,806
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik 'n klaer of klaagster (''B''), sonder die toestemming van B, seksueel skend, is skuldig aan die misdryf van seksuele aanranding.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,807
Iemand ''A'' wat wederregtelik en opsetlik die oortuiging by 'n klaer of klaagster ''B'' wek dat B seksueel geskend gaan word, is skuldig aan die misdryf van seksuele aanranding.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,808
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik 'n derde persoon (''C''), sonder die toestemming van C, dwing om 'n handeling van seksuele skending met 'n klaer of klaagster (''B''), sonder die toestemming van B, te pleeg, is skuldig aan die misdryf van gedwonge seksuele aanranding.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,809
enige handeling wat die seksuele opwekking of seksuele vernedering van B tot gevolg het of mag hê, te verrig; of die penetrasie deur B op welke wyse ook al van sy of haar eie geslagsorgane of anus te bewerkstellig, is skuldig aan die misdryf van gedwonge self-seksuele aanranding.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,810
Deel 3: Persone 18 jaar of ouer: Dwang of veroorsaking van persone 18 jaar of ouer om seksuele misdrywe, seksuele handelinge of self-masturbasie waar te neem, blootstelling of vertoon van of veroorsaking van blootstelling of vertoon van geslagsorgane, anus of vroulike borste (''ontbloting''), kinderpornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,811
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik, hetsy vir die seksuele bevrediging van A of 'n derde persoon (''C'') al dan nie, 'n klaer of klaagster 18 jaar of ouer (''B''), sonder die toestemming van B, dwing om in die teenwoordigheid van A of C te wees of om na A of C te kyk of veroorsaak dat B in die teenwoordigheid van A of C is of kyk na A of C terwyl hy, sy of hulle 'n seksuele misdryf pleeg, is skuldig aan die misdryf van dwang of veroorsaking van 'n persoon 18 jaar of ouer om 'n seksuele misdryf waar te neem.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,812
C terwyl hy of sy aan 'n seksuele handeling met D deelneem, is skuldig aan die misdryf van dwang of veroorsaking van 'n persoon 18 jaar of ouer om 'n seksuele handeling waar te neem.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,813
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik, hetsy vir die seksuele bevrediging van A of 'n derde persoon (''C'') al dan nie, 'n klaer of klaagster 18 jaar of ouer (''B''), sonder die toestemming van B, dwing om in die teenwoordigheid te wees van of te kyk na A of C of veroorsaak dat B in die teenwoordigheid is of kyk na A of C terwyl hy of sy self-masturbasie verrig, is skuldig aan die misdryf van dwang of veroorsaking van 'n persoon 18 jaar of ouer om self-masturbasie waar te neem.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,814
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik, hetsy vir die seksuele bevrediging van A of 'n derde persoon (''C'') al dan nie, die geslagsorgane, anus of vroulike borste van A of C aan 'n klaer of klaagster 18 jaar of ouer (''B''), sonder die toestemming van B, blootstel of vertoon of die blootstelling of vertoon daarvan aan B veroorsaak, is skuldig aan die misdryf van blootstelling of vertoon van of veroorsaking van blootstelling of vertoon van geslagsorgane, anus of vroulike borste aan 'n persoon 18 jaar of ouer.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,815
Blootstelling of vertoon van of veroorsaking van blootstelling of vertoon van kinderpornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,816
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik, hetsy vir die seksuele bevrediging van A of 'n derde persoon (''C'') al dan nie, kinderpornogra.e aan 'n klaer of klaagster 18 jaar of ouer (''B''), sonder die toestemming van B, blootstel of vertoon of die blootstelling of vertoon daarvan aan B veroorsaak, is skuldig aan die misdryf van blootstelling of vertoon van of veroorsaking van die blootstelling of vertoon van kinderpornogra.e aan 'n persoon 18 jaar of ouer.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,817
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik die dienste van 'n persoon 18 jaar of ouer (''B''), vir.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,818
a met die doel om 'n seksuele handeling met B te pleeg, ongeag of die seksuele handeling gepleeg word al dan nie; of b deur 'n seksuele handeling met B te pleeg, is skuldig aan die misdryf van verkryging van die seksuele dienste van 'n persoon 18 jaar of ouer.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,819
gesamentlike toestemming om sodanige handeling te pleeg, skuldig aan die misdryf van bloedskande.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,820
ander wet voorsien word.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,821
Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings gemagtig word.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,822
bevoegdheid om te besluit of 'n vervolging ingevolge hierdie artikel ingestel behoort te word al dan nie, delegeer nie.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,823
i A in of verby die mond, geslagsorgane of anus van 'n dier; of ii 'n dier in of verby die mond, geslagsorgane of anus van A; of b van masturbasie van 'n dier, tensy sodanige handeling vir wetenskaplike redes of vir teeldoeleindes verrig word, of van masturbasie met 'n dier, is skuldig aan die misdryf van bestialiteit.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,824
Iemand wat wederregtelik en opsetlik 'n seksuele handeling met 'n menslike lyk pleeg, is skuldig aan die misdryf van die pleeg van 'n seksuele handeling met 'n lyk.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,825
aan die misdryf van die pleeg van 'n handeling van instemmende seksuele penetrasie met 'n kind.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,826
aangekla moet word.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,827
word al dan nie, delegeer nie.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,828
Iemand (''A'') wat 'n handeling van seksuele skending met 'n kind (''B'') pleeg, is, ondanks die toestemming van B tot die pleeg van sodanige handeling, skuldig aan die misdryf van die pleeg van 'n handeling van instemmende seksuele skending met 'n kind.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,829
a Die instelling van 'n vervolging van 'n misdryf in subartikel 1 bedoel, moet skriftelik deur die betrokke Direkteur van Openbare Vervolgings gemagtig word indien beide A en B kinders was ten tyde van die beweerde pleeg van die misdryf: Met dien verstande dat, in die geval waar die Direkteur van Openbare Vervolgings die instel van 'n vervolging magtig, beide A en B van die oortreding van subartikel 1 aangekla moet word.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,830
Die betrokke Direkteur van Openbare Vervolgings mag nie sy of haar bevoegdheid om te besluit of 'n vervolging ingevolge hierdie artikel ingestel behoort te word al dan nie, delegeer nie.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,831
Deel 2: Seksuele uitbuiting en seksuele aanvoring van kinders, blootstelling of vertoon van of veroorsaking van blootstelling of vertoon van kinderpornogra.eof pornogra.e aan kinders en gebruikmaking van kinders vir pornogra.ese doeleindes of voordeeltrekking uit kinderpornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,832
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik die dienste van 'n klaer of klaagster wat 'n kind is (''B''), met of sonder die toestemming van B, gebruik vir.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,833
a met die doel om 'n seksuele handeling met B te pleeg, ongeag of die seksuele handeling gepleeg is al dan nie; of deur 'n seksuele handeling met B te pleeg, is, benewens enige ander misdryf waaraan hy of sy skuldig bevind kan word, skuldig aan die seksuele uitbuiting van 'n kind.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,834
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik die dienste van 'n klaer of klaagster wat 'n kind is (''B'') aan 'n derde persoon (''C''), met of sonder die toestemming van B, aanbied vir.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,835
deur B beskikbaar te stel, aan te bied of aan te wend vir doeleindes van die pleging van 'n seksuele handeling met B deur C; of deur B aan te hou, hetsy onder dreigement, mag, dwang, misleiding, misbruik van mag of gesag vir doeleindes van die pleging van 'n seksuele handeling met B deur C, is skuldig aan 'n misdryf van betrokkenheid by die seksuele uitbuiting van 'n kind.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,836
die pleeg van 'n seksuele handeling deur 'n derde persoon (''C'') met 'n klaer of klaagster wat 'n kind is (''B''), met of sonder die toestemming van B, opsetlik toelaat of wetens duld terwyl hy of sy die primêre versorger, soos omskryf in artikel 1 van die Wet op Maatskaplike Bystand, 2004 (Wet No. 13 van 2004), ouer of voog van B is; of enige roerende of onroerende eiendom besit, huur, verhuur, bestuur, okkupeer of beheer daaroor het en opsetlik toelaat of wetens duld dat sodanige roerende of onroerende eiendom gebruik word vir doeleindes van die pleging van 'n seksuele handeling met B deur C, met of sonder die toestemming van B, is skuldig aan die misdryf van bevordering van die seksuele uitbuiting van 'n kind.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,837
Iemand (''A'') wat opsetlik.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,838
B'', met of sonder die toestemming van B, deur 'n derde persoon ''C'', is skuldig aan die misdryf van voordeeltrekking uit die seksuele uitbuiting van 'n kind.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,839
Iemand (''A'') wat opsetlik in die geheel of gedeeltelik leef van belonings, gunste of vergoeding vir die pleeg van 'n seksuele handeling met 'n klaer of klaagster wat 'n kind is (''B''), met of sonder die toestemming van B, deur 'n derde persoon (''C''), is skuldig aan die misdryf van leef van die opbrengs van die seksuele uitbuiting van 'n kind.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,840
enige reisreëlings maak of tref vir of namens enige derde persoon (''C''), hetsy sodanige ander persoon binne of buite die grense van die Republiek woonagtig is, met die opset om die pleging van enige seksuele handeling met 'n klaer of klaagster wat 'n kind is (''B''), met of sonder die toestemming van B, te fasiliteer, ongeag of daardie handeling gepleeg word al dan nie; of enige inligting op enige wyse druk of publiseer wat bestem is om gedrag te bevorder of te fasiliteer wat 'n seksuele handeling met B daar sou stel, is skuldig aan die misdryf van die bevordering van kindersekstoere.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,841
n publikasie of. lm vervaardig, produseer, besit of versprei of die vervaardiging, produksie of verspreiding van 'n publikasie of.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,842
kinderpornogra.e of pornogra.e; of iii 'n publikasie of. lm, verskaf, blootstel of ten toon stel met die opset om C aan te moedig, in staat te stel, te onderrig of te oorreed om 'n seksuele handeling met B te verrig; of d 'n ontmoeting of kommunikasie tussen C en B op enige wyse vanaf, na of in enige deel van die wêreld, reël of fasiliteer met die opset dat C 'n seksuele handeling met B sal verrig, is skuldig aan die misdryf van bevordering van die seksuele aanvoring van 'n kind.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,843
kinderpornogra.e of pornogra.e; of iii 'n publikasie of.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,844
om na enige deel van die wêreld te reis ten einde vir A te ontmoet met die opset om 'n seksuele handeling met B te pleeg; of ii tydens sodanige ontmoeting of kommunikasie of enige daaropvolgende ontmoeting of kommunikasie-- (aa) 'n seksuele handeling met A te pleeg; (bb) die pleging van 'n seksuele handeling te bespreek, te verduidelik of te beskryf; of cc aan A, by wyse van enige vorm van kommunikasie, met inbegrip van elektroniese kommunikasie, enige beeld, publikasie, uitbeelding, beskrywing of reeks van kinderpornogra.e van B hom-of haarself of enige ander persoon te verskaf; of e nadat met B ontmoet of gekommunikeer is op enige wyse vanaf, na of in enige deel van die wêreld, opsetlik reis om B te ontmoet of B ontmoet met die opset om 'n seksuele handeling met B te pleeg, is skuldig aan die misdryf van seksuele aanvoring van 'n kind.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,845
Blootstelling of vertoon of veroorsaking van blootstelling of vertoon van kinderpornogra.e of pornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,846
enige beeld, publikasie, uitbeelding, beskrywing of reeks van kinderpornogra.e of pornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,847
enige beeld, publikasie, uitbeelding, beskrywing of reeks wat 'n visuele aanbieding, beskrywing of voorstelling van 'n seksuele aard van 'n kind bevat, wat ontstellend of skadelik of ouderdom-onvanpas vir kinders kan wees, soos beoog in die Wet op Films en Publikasies, 1996 (Wet No. 65 van 1996), of ingevolge enige ander wet; of enige beeld, publikasie, uitbeelding, beskrywing of reeks wat 'n visuele aanbieding, beskrywing of voorstelling van pornogra.e of 'n handeling van 'n eksplisiete seksuele aard van 'n persoon 18 jaar of ouer bevat, wat ontstellend of skadelik of ouderdom-onvanpas vir kinders kan wees, soos beoog in die Wet op Films en Publikasies, 1996, of ingevolge enige ander wetgewing, aan 'n kind (''B''), met of sonder die toestemming van B, blootstel of vertoon of die blootstelling of vertoon veroorsaak, is skuldig aan die misdryf van blootstelling of vertoon of veroorsaking van die blootstelling of vertoon van kinderpornogra.eof pornogra.e aan 'n kind.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,848
Gebruik van kinders vir of voordeeltrekking uit kinderpornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,849
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik 'n klaer of klaagster wat 'n kind is (''B''), met of sonder die toestemming van B, hetsy vir.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,850
deur die skepping, maak of vervaardiging; of op enige wyse hulp verleen by die skep, maak of vervaardiging, van enige beeld, publikasie, uitbeelding, beskrywing of reeks op enige wyse ook al van kinderpornogra.e, is skuldig aan die misdryf van die gebruik van 'n kind vir kinderpornogra.e.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,851
Iemand wat wetens en opsetlik op welke wyse ook al. nansiële voordeel trek uit, of enige guns, voordeel, beloning, vergoeding of enige ander voordeel ontvang as gevolg van die pleging van enige handeling beoog in subartikel , is skuldig aan die misdryf van voordeeltrekking uit kinderpornogra.e.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,852
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik, hetsy vir die seksuele bevrediging van A of 'n derde persoon (''C'') al dan nie, 'n klaer of klaagster wat 'n kind is (''B''), sonder die toestemming van B, dwing om in die teenwoordigheid van A of C te wees of om na A of C te kyk of veroorsaak dat B in die teenwoordigheid van A of C is of kyk na A of C terwyl hy, sy of hulle 'n seksuele misdryf pleeg, is skuldig aan die misdryf van dwang of veroorsaking van 'n kind om 'n seksuele misdryf waar te neem.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,853
C terwyl hy of sy aan 'n seksuele handeling met D deelneem, is skuldig aan die misdryf van dwang of veroorsaking van 'n kind om 'n seksuele handeling waar te neem.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,854
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik, hetsy vir die seksuele bevrediging van A of 'n derde persoon (''C'') al dan nie, 'n klaer of klaagster wat 'n kind is (''B''), sonder die toestemming van B, dwing om in die teenwoordigheid te wees van of te kyk na A of C of veroorsaak dat B in die teenwoordigheid is of kyk na A of C terwyl hy of sy self-masturbasie verrig, is skuldig aan die misdryf van dwang of veroorsaking van 'n kind om self-masturbasie waar te neem.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,855
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik, hetsy vir die seksuele bevrediging van A of 'n derde persoon (''C'') al dan nie, die geslagsorgane, anus of vroulike borste van A of C aan 'n klaer of klaagster wat 'n kind is (''B''), met of sonder die toestemming van B, blootstel of vertoon of die blootstelling of vertoon daarvan aan B veroorsaak, is skuldig aan die misdryf van blootstelling of vertoon van of veroorsaking van blootstelling of vertoon van geslagsorgane, anus of vroulike borste aan 'n kind.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,856
Seksuele uitbuiting en seksuele aanvoring van, blootstelling of vertoon of veroorsaking van blootstelling of vertoon van kinderporgra.e of pornogra.e aan persone wat verstandelik gestremd is en gebruik van persone wat verstandelik gestremd is vir pornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,857
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik die dienste van 'n klaer of klaagster wat verstandelik gestremd is (''B''), gebruik vir.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,858
a met die doel om 'n seksuele daad met B te pleeg, ongeag of die seksuele daad gepleeg is al dan nie; of deur 'n seksuele handeling met B te pleeg, is, benewens enige ander misdryf waaraan hy of sy skuldig bevind kan word, skuldig aan die seksuele uitbuiting van 'n persoon wat verstandelik gestremd is.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,859
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik die dienste van 'n klaer of klaagster wat verstandelik gestremd is (''B'') aan 'n derde persoon (''C''), aanbied vir.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,860
deur B beskikbaar te stel, aan te bied of aan te wend vir doeleindes van die pleging van 'n seksuele handeling met B deur C; of deur B aan te hou, hetsy onder dreigement, mag, dwang, misleiding, misbruik van mag of gesag vir doeleindes van die pleging van 'n seksuele handeling met B deur C, is skuldig aan 'n misdryf van betrokkenheid by die seksuele uitbuiting van 'n persoon wat verstandelik gestremd is.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,861
die pleeg van 'n seksuele handeling deur 'n derde persoon (''C'') met 'n klaer of klaagster wat verstandelik gestremd is (''B'') opsetlik toelaat of wetens duld terwyl hy of sy 'n sorggewer, ouer, voog, kurator of onderwyser of onderwyseres van B is; of enige roerende of onroerende eiendom besit, huur, verhuur, bestuur, okkupeer of beheer daaroor het en opsetlik toelaat of wetens duld dat sodanige roerende of onroerende eiendom gebruik word vir doeleindes van die pleging van 'n seksuele handeling met B deur C, is skuldig aan die misdryf van bevordering van die seksuele uitbuiting van 'n persoon wat verstandelik gestremd is.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,862
Iemand (''A'') wat opsetlik. nansiële of ander beloning, guns of vergoeding ontvang uit die pleeg van 'n seksuele handeling met 'n klaer of klaagster wat verstandelik gestremd is (''B'') deur 'n derde persoon (''C''), is skuldig aan die misdryf van voordeeltrekking uit die seksuele uitbuiting van 'n persoon wat verstandelik gestremd is.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,863
Iemand (''A'') wat opsetlik in die geheel of gedeeltelik leef van belonings, gunste of vergoeding vir die pleeg van 'n seksuele handeling met 'n klaer of klaagster wat verstandelik gestremd is (''B'') deur 'n derde persoon (''C''), is skuldig aan die misdryf van leef van die opbrengs van die seksuele uitbuiting van 'n persoon wat verstandelik gestremd is.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,864
enige reisreëlings maak of tref vir of namens enige derde persoon (''C''), hetsy sodanige ander persoon binne of buite die grense van die Republiek woonagtig is, met die opset om die pleging van enige seksuele handeling met 'n klaer of klaagster wat verstandelik gestremd is (''B'') te fasiliteer, ongeag of daardie handeling gepleeg is al dan nie; of enige inligting op enige wyse druk of publiseer wat bestem is om gedrag te bevorder of te fasiliteer wat 'n seksuele handeling met B daar sou stel, is skuldig aan die misdryf van die bevordering van sekstoere met persone wat verstandelik gestremd is.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,865
kinderpornogra.e of pornogra.e; of iii 'n publikasie of. lm, verskaf, blootstel of ten toon stel met die opset om C aan te moedig, in staat te stel, te onderrig of te oorreed om 'n seksuele handeling met 'n persoon wat verstandelik gestremd is ''B'' te verrig; of b 'n ontmoeting of kommunikasie tussen C en B op enige wyse vanaf, na of in enige deel van die wêreld, reël of fasiliteer met die opset dat C 'n seksuele handeling met B sal verrig, is skuldig aan die misdryf van bevordering van die seksuele aanvoring van 'n persoon wat verstandelik gestremd is.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,866
kinderpornogra.e of pornogra.e; of iii 'n publikasie of.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,867
om na enige deel van die wêreld te reis ten einde vir A te ontmoet met die opset om 'n seksuele handeling met B te verrig; of ii tydens sodanige ontmoeting of kommunikasie of enige daaropvolgende ontmoeting of kommunikasie-- (aa) 'n seksuele handeling met A te pleeg; (bb) die pleging van 'n seksuele handeling te bespreek, te verduidelik of te beskryf; of cc aan A, by wyse van enige vorm van kommunikasie, met inbegrip van elektroniese kommunikasie, enige beeld, publikasie, uitbeelding, beskrywing of reeks van pornogra.e van B hom-of haarself of enige ander persoon te voorsien; of e nadat met B ontmoet of gekommunikeer is op enige wyse vanaf, na of in enige deel van die wêreld, opsetlik reis om B te ontmoet of B ontmoet met die opset om 'n seksuele handeling met B te pleeg, is skuldig aan die misdryf van seksuele aanvoring van 'n persoon wat verstandelik gestremd is.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,868
Blootstelling of vertoon of veroorsaking van blootstelling of vertoon van kinderpornogra.e of pornogra.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,869
Iemand (''A'') wat wederregtelik en opsetlik enige beeld, publikasie, uitbeelding, beskrywing of reeks van kinderpornogra.e of pornogra.e aan 'n klaer of klaagster wat verstandelik gestremd is (''B''), blootstel of vertoon of die blootstelling of vertoon veroorsaak, is skuldig aan die misdryf van blootstelling of vertoon of veroorsaking van blootstelling of vertoon van kinderpornogra.e of pornogra.e aan 'n persoon wat verstandelik gestremd is.
1,070
GOV-ZA.2007.2010-03-25.af.txt
19,870
Gebruik van persone wat verstandelik gestremd is vir pornogra.