document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
942 | GOV-ZA.18829.2010-03-24.af.txt | 18,243 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
942 | GOV-ZA.18829.2010-03-24.af.txt | 18,244 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
943 | GOV-ZA.18853.2010-03-24.af.txt | 18,246 | The contact person is: Insp. |
943 | GOV-ZA.18853.2010-03-24.af.txt | 18,247 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
943 | GOV-ZA.18853.2010-03-24.af.txt | 18,248 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
944 | GOV-ZA.18869.2010-03-24.af.txt | 18,250 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
944 | GOV-ZA.18869.2010-03-24.af.txt | 18,251 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
945 | GOV-ZA.18897.2010-03-24.af.txt | 18,253 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
945 | GOV-ZA.18897.2010-03-24.af.txt | 18,254 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
946 | GOV-ZA.18903.2010-03-24.af.txt | 18,256 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
946 | GOV-ZA.18903.2010-03-24.af.txt | 18,257 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
947 | GOV-ZA.18921.2010-03-24.af.txt | 18,259 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
947 | GOV-ZA.18921.2010-03-24.af.txt | 18,260 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
948 | GOV-ZA.18941.2010-03-24.af.txt | 18,262 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
948 | GOV-ZA.18941.2010-03-24.af.txt | 18,263 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
949 | GOV-ZA.18945.2010-03-24.af.txt | 18,265 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
949 | GOV-ZA.18945.2010-03-24.af.txt | 18,266 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
950 | GOV-ZA.19005.2010-03-24.af.txt | 18,268 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
950 | GOV-ZA.19005.2010-03-24.af.txt | 18,269 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
951 | GOV-ZA.19047.2010-03-24.af.txt | 18,271 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
951 | GOV-ZA.19047.2010-03-24.af.txt | 18,272 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
952 | GOV-ZA.19169.2010-03-24.af.txt | 18,274 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
952 | GOV-ZA.19169.2010-03-24.af.txt | 18,275 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
953 | GOV-ZA.19379.2010-03-24.af.txt | 18,277 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
953 | GOV-ZA.19379.2010-03-24.af.txt | 18,278 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
954 | GOV-ZA.19417.2010-03-24.af.txt | 18,280 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
954 | GOV-ZA.19417.2010-03-24.af.txt | 18,281 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
955 | GOV-ZA.19570.2010-03-24.af.txt | 18,283 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
955 | GOV-ZA.19570.2010-03-24.af.txt | 18,284 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
956 | GOV-ZA.19601.2010-03-24.af.txt | 18,286 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
956 | GOV-ZA.19601.2010-03-24.af.txt | 18,287 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
957 | GOV-ZA.19603.2010-03-24.af.txt | 18,289 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
957 | GOV-ZA.19603.2010-03-24.af.txt | 18,290 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
958 | GOV-ZA.19671.2010-03-24.af.txt | 18,292 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
958 | GOV-ZA.19671.2010-03-24.af.txt | 18,293 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
959 | GOV-ZA.19681.2010-03-24.af.txt | 18,295 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
959 | GOV-ZA.19681.2010-03-24.af.txt | 18,296 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
960 | GOV-ZA.19791.2010-03-24.af.txt | 18,298 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
960 | GOV-ZA.19791.2010-03-24.af.txt | 18,299 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
961 | GOV-ZA.19892.2010-03-24.af.txt | 18,301 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
961 | GOV-ZA.19892.2010-03-24.af.txt | 18,302 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
962 | GOV-ZA.19927.2010-03-24.af.txt | 18,304 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
962 | GOV-ZA.19927.2010-03-24.af.txt | 18,305 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
963 | GOV-ZA.2003.dec.21505.21505.2010-03-24.af.txt | 18,307 | 4-8 Augustus 2003 is Agri Femina Week. Die Wes-Kaapse Departement Landbou erken die rol wat vroue in hierdie voorheen deur mans gedomineerde sektor speel deur middel van 'n diverse weeklange program gemik op alle vroue wat op enige vlak van die landbousektor betrokke is. |
963 | GOV-ZA.2003.dec.21505.21505.2010-03-24.af.txt | 18,308 | Vir jare is landbou beskou as die uitsluitlike domein van die man, terwyl vroue vir net so lank reeds verantwoordelik is vir voedselsekuriteit in die samelewing. Een van die uitdagings van die Departement Landbou is om hierdie persepsie wat vroue ontmoedig om landbou as loopbaan te oorweeg, reg te stel. |
963 | GOV-ZA.2003.dec.21505.21505.2010-03-24.af.txt | 18,309 | Een van die maniere waarop die Departement vroue vir hul onontbeerlike bydrae vereer en hulle aandmoedig om by landbou betrokke te raak en te bly, is die jaarlikse Vroue Boer van die Jaar Kompetisie. Die Wes-Kaapse Departement Landbou het egter vanjaar besluit om hierdie fokus op vroue boere uit te brei na alle vroue betrokke in die landboubedryf, soos vroulike plaaswerkers, agri-besigheidsvroue en vroulike uitvoerders van landbouprodukte. Vir hierdie doel is Agri Femina Week 2003 in die lewe geroep en val die week saam met vieringe vir Nasionale Vrouedag op 9 Augustus. |
963 | GOV-ZA.2003.dec.21505.21505.2010-03-24.af.txt | 18,310 | Die program van die week maak voorsiening vir die onderskeie groepe op verskillende dae met uiteenlopende onderwerpe en voorleggings wat nou aansluit by die spesifieke behoeftes van die betrokke groep. |
963 | GOV-ZA.2003.dec.21505.21505.2010-03-24.af.txt | 18,311 | Op Maandag, 4 Augustus, bied die Elsenburg Landboukollege 'n program aan vir 'n groep hulpbronarm vroue boere wat deelneem aan die jaarlikse Vroue Boer Kompetisie in die kategorie vir produsente vir huishoudelike gebruik. Die fokus van die kursus is gemeenskapsontwikkeling aangesien hierdie vroue rolmodelle in hulle onderskeie gemeenskappe is en daar 'n bydrae het om te lewer. |
963 | GOV-ZA.2003.dec.21505.21505.2010-03-24.af.txt | 18,312 | Dinsdag, 5 Augustus se program is vir alle vroue betrokke by kommersiële boerdery. Die program dek onderwerpe soos marknavorsing aangebied deur Markinor, 'n voorlegging oor wat die verbruiker wil hê deur Woolworths, die Beginners Gids oor Euregap: naspeurbaarheid van produkte, asook die kwessie van kostemodelle. |
963 | GOV-ZA.2003.dec.21505.21505.2010-03-24.af.txt | 18,313 | Die Departement, in samewerking met die Kaapse Vroue Forum, bied op Woensdag, 6 Augustus 'n program aan 'n groep vroue plaaswerkers wat deur die Forum as gesondheidswerkers opgelei is en op verskillende plase in die omgewing werksaam is. |
963 | GOV-ZA.2003.dec.21505.21505.2010-03-24.af.txt | 18,314 | Donderdag, 7 Augustus, word gewy aan alle besigheidsvroue in die landbousektor, en spesifiek dié betrokke by uitvoere. Aanbiedings sal handel oor onder andere vrye handelsooreenkomste, kredietwaarborge, marknavorsing en inspeksies van uitvoerprodukte. |
963 | GOV-ZA.2003.dec.21505.21505.2010-03-24.af.txt | 18,315 | Alle programme sal op die plaas, Elsenburg, hoofkantoor van die Wes-Kaapse Departement Landbou buite Stellenbosch, aangebied word. Vroue wat belangstel om die onderskeie halfdag werkswinkels by te woon, kontak vir Charlene Nieuwoudt by (021) 808 5008 of [email protected] vir verdere inligting en inskrywingsvorms. Kostes vir die dag vir vroue betrokke by kommersiële boerdery en die dag vir landboubesigheidsvroue en dié betrokke by landbou-uitvoere beloop R100 per persoon. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 25 Julie 2003. |
963 | GOV-ZA.2003.dec.21505.21505.2010-03-24.af.txt | 18,316 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
963 | GOV-ZA.2003.dec.21505.21505.2010-03-24.af.txt | 18,317 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
964 | GOV-ZA.2003.nov.91083.2010-03-02.af.txt | 18,319 | Die Kaapse Akademie vir Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie in Constantia, Kaapstad, het nog 'n beperkte aantal plekke beskikbaar vir leerders wat in 2005 tot graad 10 en 11 toetree. |
964 | GOV-ZA.2003.nov.91083.2010-03-02.af.txt | 18,320 | Die Akademie, 'n nuwe skool spesifiek vir leerders met spesiale talente in wiskunde, wetenskap en tegnologie, is in 2004 deur die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) geopen en vorm deel van 'n breër strategie om die aantal leerders, veral dié afkomstig van agtergeblewe gemeenskappe, wat hierdie vakke in matriek op die hoër graad slaag, te vermeerder. |
964 | GOV-ZA.2003.nov.91083.2010-03-02.af.txt | 18,321 | Die Akademie het in 2005 plek vir 210 leerders en bied huisvesting aan 60 kosgangers. Die skool onderrig beide seuns en meisies en het aanvanklik in 2004 voorsiening gemaak vir slegs graad 10-leerders. Graad 11 en 12 sal in 2005 en 2006 onderskeidelik volg. |
964 | GOV-ZA.2003.nov.91083.2010-03-02.af.txt | 18,322 | Die WKOD bied beurse aan behoeftige leerders, 'n aantreklike en veilige leeromgewing, vervoer van en na die naaste spoorwegstasies vir dagleerders, ervare, hoogs-gekwalifiseerde personeel, moderne fasiliteite en uitstekende sport- en ontspanningsfasiliteite. |
964 | GOV-ZA.2003.nov.91083.2010-03-02.af.txt | 18,323 | Die WKOD rig 'n spesiale uitnodiging aan werknemers van die Wes-Kaapse Provinsiale Regering om teen nie later nie as Vrydag 26 November 2004 namens hulle kinders aansoek te doen om plek in die Akademie, indien die betrokke kinders in 2005 tot graad 11 of 12 sal toetree. |
964 | GOV-ZA.2003.nov.91083.2010-03-02.af.txt | 18,324 | Vir verdere inligting en aansoekvorms, besoek die WKOD se webtuiste by http://wced.wcape.gov. |
964 | GOV-ZA.2003.nov.91083.2010-03-02.af.txt | 18,325 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
964 | GOV-ZA.2003.nov.91083.2010-03-02.af.txt | 18,326 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
965 | GOV-ZA.2003.nov.91083.91083.2010-03-24.af.txt | 18,328 | Die Kaapse Akademie vir Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie in Constantia, Kaapstad, het nog 'n beperkte aantal plekke beskikbaar vir leerders wat in 2005 tot graad 10 en 11 toetree. |
965 | GOV-ZA.2003.nov.91083.91083.2010-03-24.af.txt | 18,329 | Die Akademie, 'n nuwe skool spesifiek vir leerders met spesiale talente in wiskunde, wetenskap en tegnologie, is in 2004 deur die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) geopen en vorm deel van 'n breër strategie om die aantal leerders, veral dié afkomstig van agtergeblewe gemeenskappe, wat hierdie vakke in matriek op die hoër graad slaag, te vermeerder. |
965 | GOV-ZA.2003.nov.91083.91083.2010-03-24.af.txt | 18,330 | Die Akademie het in 2005 plek vir 210 leerders en bied huisvesting aan 60 kosgangers. Die skool onderrig beide seuns en meisies en het aanvanklik in 2004 voorsiening gemaak vir slegs graad 10-leerders. Graad 11 en 12 sal in 2005 en 2006 onderskeidelik volg. |
965 | GOV-ZA.2003.nov.91083.91083.2010-03-24.af.txt | 18,331 | Die WKOD bied beurse aan behoeftige leerders, 'n aantreklike en veilige leeromgewing, vervoer van en na die naaste spoorwegstasies vir dagleerders, ervare, hoogs-gekwalifiseerde personeel, moderne fasiliteite en uitstekende sport- en ontspanningsfasiliteite. |
965 | GOV-ZA.2003.nov.91083.91083.2010-03-24.af.txt | 18,332 | Die WKOD rig 'n spesiale uitnodiging aan werknemers van die Wes-Kaapse Provinsiale Regering om teen nie later nie as Vrydag 26 November 2004 namens hulle kinders aansoek te doen om plek in die Akademie, indien die betrokke kinders in 2005 tot graad 11 of 12 sal toetree. |
965 | GOV-ZA.2003.nov.91083.91083.2010-03-24.af.txt | 18,333 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,335 | ! "', C "c'' STAA!SKOERANT, 22 SEPTEMBER 2003~"ri;;i::" _"~O. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,336 | No. R.1244 \",,' :"~ct """="'£"ij .; 2~SePtembe~:~OO3 c"':', \,,1.', 'i';~~;! |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,337 | ;ff~ ! WET OP BEVORDERING VAN, TOEGANG TOT INLIGTING, 2000: E~ , R~~ULASIES BETREFFENDE DIE BEVORDERlcNG.? |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,338 | INLIGTING "., ;~~ "-ct,,;. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,339 | "c 1: GEWYSIGDE REGULASIES .! |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,340 | Wet op Bevorderlng van Toegang tot Inlrgtlng, 2000 Wet No. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,341 | , ,::: ;.,;;~, ,.~ ~ regulasies in die Bylae uitgevaardig. ;'.\';'~'i':'~. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,342 | ~!~;, Woordomskrywing ;;:;, \ ;,"', ':;;""" '; J-.. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,343 | '" 1. In hierdie regulasies beteken "die Regulasies" die regulasies afge'kondig b'/ ':":\!' |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,344 | Goewermentskennlsgewlng No. R. 187 van 15 Februarle 2002. -,t. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,345 | Vervanging van reguJasie 4(1) van die Regulasies' ":'Co";-;: 1. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,346 | (a) moet die inligtingsbeampte van 'n openbare tiggaam -.' |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,347 | die Menseregtekommissie; en.. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,348 | {e 'No:'2s411 GAZEiTE~T. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,349 | c.. ;.~'~::,"c., ~~'!: ~:;i!,!, ':; i~~~ openbare liggaam beskikbaar ste/' en" ~rtrl .~.tt. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,350 | ~ : i", 5 (b) "'ka.n'die inligtingsbeamptec. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,351 | ~ amptelike tale in die Staatskoerant publiseer. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,352 | 9~(1) Onmiddelik nadatdie handleiding ingevol. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,353 | artikel 51(2) van die Wet bygewerk is -," .".. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,354 | 'n eksemplaar van die handleiding beskikbaar, stel aan - 'c.;\r1!!:. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,355 | indien van toepasssing; en.. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,356 | ':":"'0,.';,.-privaatligga~m beskikbaar stel; en ! |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,357 | kan die hoof van n privaatliggaam die handleiding in dieStaatskoerant publiseer. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,358 | Die hoof van n privaatliggaam. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,359 | moet, gedurende kantoorure en op versoek, 'n eksemplaar van. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,360 | wat op 'n ander wyse beskikbaar gestel word as die beoog in paragraaf (a), die geld vra waf by Item 1 van Deelill van Aanhangsel A voorgeskryf. |
966 | GOV-ZA.2003_25411_paiaRegAmend_afr.2010-03-25.af.txt | 18,361 | word asook die werklike posgeld wanneer 'n afskrif van die handleiding gepos moet word. |
967 | GOV-ZA.2004.2010-03-02.af.txt | 18,363 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
967 | GOV-ZA.2004.2010-03-02.af.txt | 18,364 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
968 | GOV-ZA.2004.apr.61649.2010-03-24.af.txt | 18,366 | Die Departement van Plaaslike Regering in die Wes-Kaap as deel van ons mandaat om plaaslike regering te versterk, te moniteer en te kapasiteer met 'n fokus op ontwikkelingsgerigte plaaslike regering, het Distriksmunisipaliteite genooi om kandidate te nomineer vir die eerste beurse wat deur die Departement toegeken is. |
968 | GOV-ZA.2004.apr.61649.2010-03-24.af.txt | 18,367 | Die doel van die beurse is om dit moontlik vir voorheen benadeelde munisipale amptenare te maak vir tersiëre studies in Ontwikkelingsbestuur. |
968 | GOV-ZA.2004.apr.61649.2010-03-24.af.txt | 18,368 | Dit is met trots dat ek kan aankondig dat die eerste beurs vir deeltydse studie in MPHIL in Volhoubare Ontwikkeling toegeken is aan mnr Ralph Links van die Sentraal Karoo Distriksmunisipaliteit. Mnr Links het reeds sy beurs opgeneem en met studies gedurende Februarie 2004 begin. Hierdie inisiatief is deel van 'n departementele program om vaardighede te kweek in ontwikkelingsgerigte studies in die sfeer van plaaslike regering. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.