document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
968 | GOV-ZA.2004.apr.61649.2010-03-24.af.txt | 18,369 | Dit is in ons gesamentlike belang dat voorheen benadeelde munisipale amptenare die nodige opleiding kry en om hulle toe te rus met die nodige vaardighede tot voordeel van plaaslike regering in die Wes-Kaap. Met hierdie tipe van intervensies om demografiese verteenwoordiging te bereik, soos beurse vir verdere tersiëre studies en uitgebreide sertifikaat opleidingskursusse, spesifiek gemik op senior bestuur by munisipaliteite, met 'n fokus op vroue amptenare op middel/senior vlak, munisipale bestuur leerlingbeamptes, en potensiële munisipale leerlingbeamptes, het die Departement van Plaaslike Regering die verantwoordelikheid geneem om te verseker dat die doel bereik word. |
968 | GOV-ZA.2004.apr.61649.2010-03-24.af.txt | 18,370 | Dit is deel van ons gesamentlike pogings en word ook gereflekteer in my Ministerie en die Departement se visie, naamlik, "Ontwikkelingsgerigte plaaslike regering deur Vennootskappe en mede-verantwoordelikheid." |
968 | GOV-ZA.2004.apr.61649.2010-03-24.af.txt | 18,371 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
968 | GOV-ZA.2004.apr.61649.2010-03-24.af.txt | 18,372 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
969 | GOV-ZA.2004.aug.81072.2010-03-24.af.txt | 18,374 | Daar is via die Nasionale Department van Landbou op 1 Augustus verneem dat drie volstruisplase in die Cradock- Somerset-Oos omgewing van die Oos-Kaap erge vrektes as gevolg van vermoedelike AI (Avian Influenza - Voëlgriep) ondervind het. Monsters is op versoek na die Wes-Kaap Veterinëre laboratorium gestuur wat dit voorlopig as die hoë patogene AI gediagnoseer het (wat grootskaalse vrektes in die Ooste veroorsaak het aan die begin van 2004). Die diagnose is nog nie bevestig nie. Aangesien die siekte 'n baie ernstige bedreiging inhou vir die uitvoere van volstruisvleis vanaf die Wes-Kaap volstruis uitvoer abattoirs, is die Oos-Kaap versoek om nie slagvoëls na die Wes-Kaap te stuur nie, totdat daar meer sekerheid is oor die besmetting. |
969 | GOV-ZA.2004.aug.81072.2010-03-24.af.txt | 18,375 | Die EU sal ons uitvoerstatus ophef indien die siekte na die Wes-Kaap versprei. 'n Vergadering is Maandag 2 Augustus te Bisho tussen die NDA en die Oos-Kaap landbou gehou om die posisie te bespreek en is daar bevestig dat 'n verbod op die uitvoer van slagvoëls na die Wes-Kaap geplaas is. |
969 | GOV-ZA.2004.aug.81072.2010-03-24.af.txt | 18,376 | Dit is ook so bevestig met die SAVBK (Volstruis Besigheidskamer) wat hulle produsente ingelig het. Die verbod sal heroorweeg word indien meer sekerheid oor die beheer vanaf die Oos-Kaap verkry is. |
969 | GOV-ZA.2004.aug.81072.2010-03-24.af.txt | 18,377 | Daar sal teen die einde van hierdie week meer duidelikheid wees oor die tipe virus betrokke en die omvang van die uitbreking in die Wes-Kaap. Ons belangrikste prioriteit is om die Wes-Kaap se volstruis uitvoerbedryf te beskerm. Daarom is daar reeds met rampbestuur van die provinsie geskakel en sal hulle behulpsaam wees met padkontroles en bewegingsbeheer in die Karoo en Oudtshoorngebied. |
969 | GOV-ZA.2004.aug.81072.2010-03-24.af.txt | 18,378 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
969 | GOV-ZA.2004.aug.81072.2010-03-24.af.txt | 18,379 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
970 | GOV-ZA.2004.aug.81072.81072.2010-03-24.af.txt | 18,381 | Daar is via die Nasionale Department van Landbou op 1 Augustus verneem dat drie volstruisplase in die Cradock- Somerset-Oos omgewing van die Oos-Kaap erge vrektes as gevolg van vermoedelike AI (Avian Influenza - Voëlgriep) ondervind het. Monsters is op versoek na die Wes-Kaap Veterinëre laboratorium gestuur wat dit voorlopig as die hoë patogene AI gediagnoseer het (wat grootskaalse vrektes in die Ooste veroorsaak het aan die begin van 2004). Die diagnose is nog nie bevestig nie. Aangesien die siekte 'n baie ernstige bedreiging inhou vir die uitvoere van volstruisvleis vanaf die Wes-Kaap volstruis uitvoer abattoirs, is die Oos-Kaap versoek om nie slagvoëls na die Wes-Kaap te stuur nie, totdat daar meer sekerheid is oor die besmetting. |
970 | GOV-ZA.2004.aug.81072.81072.2010-03-24.af.txt | 18,382 | Die EU sal ons uitvoerstatus ophef indien die siekte na die Wes-Kaap versprei. 'n Vergadering is Maandag 2 Augustus te Bisho tussen die NDA en die Oos-Kaap landbou gehou om die posisie te bespreek en is daar bevestig dat 'n verbod op die uitvoer van slagvoëls na die Wes-Kaap geplaas is. |
970 | GOV-ZA.2004.aug.81072.81072.2010-03-24.af.txt | 18,383 | Dit is ook so bevestig met die SAVBK (Volstruis Besigheidskamer) wat hulle produsente ingelig het. Die verbod sal heroorweeg word indien meer sekerheid oor die beheer vanaf die Oos-Kaap verkry is. |
970 | GOV-ZA.2004.aug.81072.81072.2010-03-24.af.txt | 18,384 | Daar sal teen die einde van hierdie week meer duidelikheid wees oor die tipe virus betrokke en die omvang van die uitbreking in die Wes-Kaap. Ons belangrikste prioriteit is om die Wes-Kaap se volstruis uitvoerbedryf te beskerm. Daarom is daar reeds met rampbestuur van die provinsie geskakel en sal hulle behulpsaam wees met padkontroles en bewegingsbeheer in die Karoo en Oudtshoorngebied. |
970 | GOV-ZA.2004.aug.81072.81072.2010-03-24.af.txt | 18,385 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,387 | Die Provinsiale Kabinet en Provinsiale Departementshoofde het Dinsdag en Woensdag op Saldanhabaai aan die Weskus byeengekom vir 'n lekgotla. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,388 | Die 100 dae eindig op Sondag 5 September. Ons is goed op pad met al 20 deposito's op die mense-kontrak in ons Provinsie soos aangekondig in my Premiersrede op 28 Junie. Hieruit blyk die verbintenis en benadering van hierdie Regering tot ontwikkeling, hulp aan armes en die regstelling van die verlede. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,389 | Die arrestasie van die eerste beweerde 'groot' misdadiger Mujahid Daniels en die geslaagde teenkanting teen sy borgaansoek. Hy is aangekla van dwelmhandel, perlemoensmokkelary, moord en huisbraak. Ons is op koers met die ander 'grote' binne die 100-daeprogram. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,390 | Voortspruitend uit die eerste geslaagde vonnisoplegging onder die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad is tussen sewe en elf lede van elk van die Mongrels, Cisko Yakkies, American en Corner Boy bendes gearresteer en aangekla. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,391 | Ek sal op 31 Augustus die krag aanskakel van die laaste van die ses skole wat van elektriese krag voorsien sal word, naamlik St Boniface op Rietpoort. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,392 | Daar is begin met die betaling van toelaes aan 74 000 kinders wat kwalifiseer vir die kindersorgtoelae. Nog 24 188 aansoeke word tans verwerk; dit oortref dus reeds die mikpunt van 92 929 kinders. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,393 | Die nuwe Spoorwegpolisie word in Januarie 2005 ontplooi. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,394 | n Groot verrassing is ook moontlik in die totale getal MIV-positiewe persone wat antiretrovirale terapie ontvang. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,395 | Die Athlone Taxikantoor is geopen. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,396 | Die Uitgebreide Openbarewerkeprogram word op 4 September deur President Mbeki geopen. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,397 | Op 1 September vind die bekendstelling van 'Toeganklike Regering' plaas. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,398 | Die Wysigingswetsontwerp op die Provinsiale Ontwikkelingsraad en die Wetsontwerp op die Wes-Kaapse Jeugkommissie is deur die Kabinet onderteken vir voorlegging aan die Parlement. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,399 | Die Clanwilliam Landboukollege, Augsburg, vir opkomende boere word môre geopen. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,400 | Elkeen van hierdie deposito's word oor die volgende maand ontplooi waar ons die einde van die eerste 100 dae nader danksy die geduld en welwillendheid van die mense van die Provinsie. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,401 | In die lig van die groot agterstand in ons Provinsie is dit ons erns dat daar nooit toegelaat mag word dat iKapa eliHlumayo, ons strategie vir die ontwikkeling van die Kaap, bloot 'n slagspreuk word nie. Om vertroue te kweek is dit noodsaaklik dat ons ons op die middeltermyn toespits en iKapa eliHlumayo onderstut met die strategieë, planne en raamwerke wat nodig is om armoede te bekamp. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,402 | Ons moet ook deur eie vertroue en werk die boodskap uitstuur dat die Wes-Kaap oop is vir besigheid. Plaaslike en internasionale beleggers, besighede en entrepreneurs wag op hierdie tekens van ons kant. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,403 | Ek was besorg oor berigte van dreigemente van terreur, maar is deur die Minister van Gemeenskapsveiligheid, Leonard Ramatlakane, meegedeel dat hy na beraadslaging met die SAPD en Nasionale Intelligensie deur hulle verseker is dat daar geen sodanige gevaar bestaan nie. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,404 | Dit het my gerusgestel, en ek weet dit stel ons almal gerus. Die Wes-Kaap is veilig en ons het geen rede om aanvalle te verwag nie. Ek kan besoekers met vertroue uitnooi en wil inwoners verseker dat ons deel van die wêreld nog veilig is, soos wat erken is deur die internasionale gemeenskap na 9/11. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,405 | Dit is jammer dat hierdie soort beriggewing so maklik die wêreld ingestuur word, want dit doen groot skade aan ons pogings op sake-, toerisme- en verhoudingsgebied. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,406 | Al die mense van die Wes-Kaap, met inbegrip van die Moslem gemeenskap, staan bankvas agter ons Regering se werk om armoede te bekamp en brûe te bou wat nodig is vir die Tuiste vir Almal. Ons het hierdie inklusiewe klimaat nodig vir sukses. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,407 | Ons moet ook onthou dat selfs op die hoogtepunt van die stedelike terreur wat ons in die negentigerjare ervaar het, die Staat daarin geslaag het om menslike ongevalle en skade grootliks te beperk. Dit is dan ook gevolg deur suksesvolle skuldigbevindings. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,408 | Nadere besonderhede kan verkry word van Redi Direko by 082 805 9119 [[email protected]]. |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,409 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
971 | GOV-ZA.2004.aug.81133.2010-03-24.af.txt | 18,410 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
972 | GOV-ZA.2004.aug.82220.2010-03-24.af.txt | 18,412 | Op Saterdag 14 Augustus 2004 sal vroue van Driftsands, Delft en die omliggende omgewing by die Driftsands Natuurreservaat se Omgewingsopvoedingsentrum bymekaar kom om te leer hoe om inheemse waterslim tuine aan te lê en hoe om kunsvlytartikels uit herbenutte materiaal te maak. Daar sal ook interessante besprekings oor die omgewing plaasvind. |
972 | GOV-ZA.2004.aug.82220.2010-03-24.af.txt | 18,413 | Minister Tasneem Essop sal die geleentheid open aangesien dit deel uitmaak van die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning se program vir Vrouemaand. Hiermee word beoog om vroue met vaardighede toe te rus wat hulle nie net daagliks kan gebruik nie, maar ook om kleinsakeondernemings te begin. |
972 | GOV-ZA.2004.aug.82220.2010-03-24.af.txt | 18,414 | Die Suid-Afrikaanse Nasionale Botaniese Instituut sal deelnemers leer hoe om die meeste uit die grond te kry. Die Departement sal die projekte wat hulle van stapel gaan stuur om vroue te bemagtig, bespreek. Die Wes-Kaapse Natuurbewaringsraad se metro-eenheid sal die verskillende soorte plante wat 'n verskil teweeg kan bring in mense se daaglikse lewe, bekendstel. Daarbenewens sal vroue van Vusithemba (laat hoop ontstaan) met kettingsae demonstreer hoe hulle indringerplante uitroei en hoe hulle bloekombome gebruik om ontspanningsparkgeriewe vir hul plaaslike gemeenskappe te skep. |
972 | GOV-ZA.2004.aug.82220.2010-03-24.af.txt | 18,415 | Die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, die Wes-Kaapse Natuurbewaringsraad se metro-eenheid en die Nasionale Botaniese Instituut bied gesamentlik die geleentheid aan. |
972 | GOV-ZA.2004.aug.82220.2010-03-24.af.txt | 18,416 | Vir meer inligting tree in verbinding met Ruby Marks by 021 483 2765 of 084 423 1716 of e-pos [email protected]. |
972 | GOV-ZA.2004.aug.82220.2010-03-24.af.txt | 18,417 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
972 | GOV-ZA.2004.aug.82220.2010-03-24.af.txt | 18,418 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
973 | GOV-ZA.2004.aug.82220.82220.2010-03-24.af.txt | 18,420 | Op Saterdag 14 Augustus 2004 sal vroue van Driftsands, Delft en die omliggende omgewing by die Driftsands Natuurreservaat se Omgewingsopvoedingsentrum bymekaar kom om te leer hoe om inheemse waterslim tuine aan te lê en hoe om kunsvlytartikels uit herbenutte materiaal te maak. Daar sal ook interessante besprekings oor die omgewing plaasvind. |
973 | GOV-ZA.2004.aug.82220.82220.2010-03-24.af.txt | 18,421 | Minister Tasneem Essop sal die geleentheid open aangesien dit deel uitmaak van die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning se program vir Vrouemaand. Hiermee word beoog om vroue met vaardighede toe te rus wat hulle nie net daagliks kan gebruik nie, maar ook om kleinsakeondernemings te begin. |
973 | GOV-ZA.2004.aug.82220.82220.2010-03-24.af.txt | 18,422 | Die Suid-Afrikaanse Nasionale Botaniese Instituut sal deelnemers leer hoe om die meeste uit die grond te kry. Die Departement sal die projekte wat hulle van stapel gaan stuur om vroue te bemagtig, bespreek. Die Wes-Kaapse Natuurbewaringsraad se metro-eenheid sal die verskillende soorte plante wat 'n verskil teweeg kan bring in mense se daaglikse lewe, bekendstel. Daarbenewens sal vroue van Vusithemba (laat hoop ontstaan) met kettingsae demonstreer hoe hulle indringerplante uitroei en hoe hulle bloekombome gebruik om ontspanningsparkgeriewe vir hul plaaslike gemeenskappe te skep. |
973 | GOV-ZA.2004.aug.82220.82220.2010-03-24.af.txt | 18,423 | Die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, die Wes-Kaapse Natuurbewaringsraad se metro-eenheid en die Nasionale Botaniese Instituut bied gesamentlik die geleentheid aan. |
973 | GOV-ZA.2004.aug.82220.82220.2010-03-24.af.txt | 18,424 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
974 | GOV-ZA.2004.aug.82220.E.2010-03-24.af.txt | 18,426 | Op Saterdag 14 Augustus 2004 sal vroue van Driftsands, Delft en die omliggende omgewing by die Driftsands Natuurreservaat se Omgewingsopvoedingsentrum bymekaar kom om te leer hoe om inheemse waterslim tuine aan te lê en hoe om kunsvlytartikels uit herbenutte materiaal te maak. Daar sal ook interessante besprekings oor die omgewing plaasvind. |
974 | GOV-ZA.2004.aug.82220.E.2010-03-24.af.txt | 18,427 | Minister Tasneem Essop sal die geleentheid open aangesien dit deel uitmaak van die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning se program vir Vrouemaand. Hiermee word beoog om vroue met vaardighede toe te rus wat hulle nie net daagliks kan gebruik nie, maar ook om kleinsakeondernemings te begin. |
974 | GOV-ZA.2004.aug.82220.E.2010-03-24.af.txt | 18,428 | Die Suid-Afrikaanse Nasionale Botaniese Instituut sal deelnemers leer hoe om die meeste uit die grond te kry. Die Departement sal die projekte wat hulle van stapel gaan stuur om vroue te bemagtig, bespreek. Die Wes-Kaapse Natuurbewaringsraad se metro-eenheid sal die verskillende soorte plante wat 'n verskil teweeg kan bring in mense se daaglikse lewe, bekendstel. Daarbenewens sal vroue van Vusithemba (laat hoop ontstaan) met kettingsae demonstreer hoe hulle indringerplante uitroei en hoe hulle bloekombome gebruik om ontspanningsparkgeriewe vir hul plaaslike gemeenskappe te skep. |
974 | GOV-ZA.2004.aug.82220.E.2010-03-24.af.txt | 18,429 | Die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, die Wes-Kaapse Natuurbewaringsraad se metro-eenheid en die Nasionale Botaniese Instituut bied gesamentlik die geleentheid aan. |
974 | GOV-ZA.2004.aug.82220.E.2010-03-24.af.txt | 18,430 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
975 | GOV-ZA.2004.aug.82759.82759.2010-03-24.af.txt | 18,432 | Opleiding beklee 'n prominente plek in die diensleweringsketting aan bevoordeeldes in die grondhervormingsprogram (LRAD) van die Provinsie. In baie gevalle is dit een van die eerste dienste wat aan die betrokkenes aangebied word en dra by tot die sukses van die program in die geheel en ook ten opsigte van kapasiteitsbou van die bepaalde landelike gemeenskappe. |
975 | GOV-ZA.2004.aug.82759.82759.2010-03-24.af.txt | 18,433 | Nadat Kromme Rhee en Boskop as aanbieders van opleiding in die vorm van kortkursusse van die opleidingstoneel verdwyn het, was daar aanvanklik 'n lugleegte in die Wes-Kaap ten opsigte van opleiding aan plaaswerkers en hulpbronarm boere. Met die nuwe mandaat van Elsenburg is hierdie leemte gevul met die vestiging van 'n Sentrum vir Voortgesette Onderwys en Opleiding in die Landbou as subprogram van die Program: Gestruktueerde Opleiding. Hierdie onder-afdeling van die Instituut bied tans opleiding aan sowat 2000 plaaswerkers en hulpbronarm boere per jaar. |
975 | GOV-ZA.2004.aug.82759.82759.2010-03-24.af.txt | 18,434 | Ten einde opleiding aan te pas by huidige behoeftes, word die opleiding gedesentraliseer om veral nader aan die hulpbronarm kliënte te kom en om beter in hul behoeftes te voorsien. 'n Opleidingsentrum te George is gebou en is sedert Januarie 2004 in gebruik. 'n Soortgelyke sentrum te Oudtshoorn word tans ontwikkel. Kursusse word in Engels, Afrikaans en Xhosa aangebied. |
975 | GOV-ZA.2004.aug.82759.82759.2010-03-24.af.txt | 18,435 | Die skepping van hierdie fasiliteit in Clanwilliam bevestig ons verbintenis tot die suksesvolle en volhoubare vestiging van hulpbronarm boere, begunstigdes van die nasionale grondhervormingsprogram en plaaswerkers. Dit kan tot 'n groot mate positief beïnvloed word deur effektiewe ondersteuning in terme van behoefte gerigte opleidingsprogramme. |
975 | GOV-ZA.2004.aug.82759.82759.2010-03-24.af.txt | 18,436 | Ondersoeke in die bovermelde verband het getoon dat hierdie kliënte van die Departement van Landbou dit uiters moeilik vind om selfs vir 'n paar dae weg van hul gemeenskappe en standplase te beweeg vir opleiding. Vir hierdie rede het die Departement van Landbou: Wes-Kaap begin met 'n proses van desentralisasie van opleiding, veral ten opsigte van die kortkursusse wat aangebied word. |
975 | GOV-ZA.2004.aug.82759.82759.2010-03-24.af.txt | 18,437 | 'n Afname in leerlingtal by skole in Clanwilliam het gelei tot 'n proses van rasionalisering, wat uitgeloop het op die samesmelting van die Augsburg Landbouskool en Clanwilliam dorpskool. Dit het gelei tot die totstandkoming van die Augsburg Landbougimnasium, wat in die dorp gevestig is. |
975 | GOV-ZA.2004.aug.82759.82759.2010-03-24.af.txt | 18,438 | Die voorgemelde proses het tot gevolg gehad dat die fasiliteite wat voorheen deur die Augsburg Landbouskool benut was, tans nie ten volle benut word nie. 'n Tekort aan fondse het ook daartoe gelei dat gedeeltes van die boerdery-infrastruktuur nie meer instand gehou kon word of optimaal benut kan word nie. Gevolglik het van die infrastruktuur of erg vervalle geraak, of is aan privaatinstansies verhuur om vervalling te voorkom. |
975 | GOV-ZA.2004.aug.82759.82759.2010-03-24.af.txt | 18,439 | Op grond van die behoefte aan geskikte en doelmatige infrastruktuur wat deur die Departement van Landbou: Wes-Kaap ondervind is en die nie-optimale benutting van bestaande infrastruktuur deur die Augsburg Landbou-gimnasium in Clanwilliam, is daar deur 'n proses van onderhandeling ooreengekom dat die Kaapse Instituut van Landbou-opleiding: Elsenburg en die Augsburg Landbou-gimnasium kragte saamsnoer teneinde die behoefte aan vaardigheidsopleiding in die Clanwilliam omgewing aan te spreek. |
975 | GOV-ZA.2004.aug.82759.82759.2010-03-24.af.txt | 18,440 | Dames en Here, die feit dat die Premier besluit het om, te midde van sy vol program, die opening van hierdie opleidingsentrum kom waarneem, moet vir u 'n aanduiding wees van sy erkenning en toegewydheid aan elke proses van IKAPA ELIHLUMAYO waarin die drie belangrike aspekte van waardigheid, billikheid en welvaart die basis vorm. Die Premier erken ook hiermee die belangrike rol wat landbou speel om die Wes-Kaap 'n tuiste vir almal te maak. |
975 | GOV-ZA.2004.aug.82759.82759.2010-03-24.af.txt | 18,441 | Ek stel nou graag vir Premier Rasool aan die woord. |
975 | GOV-ZA.2004.aug.82759.82759.2010-03-24.af.txt | 18,442 | | IMIBUZO Sibuze nje wena: [email protected]? |
976 | GOV-ZA.2004.aug.82766.E.2010-03-24.af.txt | 18,444 | n Historiese moment in die lewe van die plaaswerkergemeenskap vind op 17 en 18 Augustus 2004 plaas. |
976 | GOV-ZA.2004.aug.82766.E.2010-03-24.af.txt | 18,445 | Vir die eerste keer word die ruimte geskep vir die plaaswerkergemeenskap om self in dialoog te tree met rolspelers in Landbou, en langs dié weg, mede-vennote te word in die bepaling van die toekoms van Landbou. Vir baie lank is daar OOR, VAN en VIR plaaswerkers gepraat. |
976 | GOV-ZA.2004.aug.82766.E.2010-03-24.af.txt | 18,446 | As minister van landbou, het ek besluit om die inisatief te neem om 'n plaaswerkerindaba vir 17 en 18 Augustus te Elsenburg te reël, met die doel dat die plaaswerkergemeenskap na vore kom om self MET belanghebbendes in gesprek te tree. Die indaba sal die vertrekpunt wees van 'n groter proses in belang van die plaaswerkergemeenskap. |
976 | GOV-ZA.2004.aug.82766.E.2010-03-24.af.txt | 18,447 | Die doel van die indaba is daarom om in die gees van versoening, die gesprek te begin tussen die plaaswerkergemeenskappe en die onderskeie Owerheidstrukture, NRO's, Georganiseerde Landbou en andere, ten einde die gaping tussen die aanbod van die diensverskaffers en diensgebruikers te bepaal. Staatsdepartemente sal die geleentheid hê om hul beleidsraamwerke en dienste bekend te stel. Die plaaswerkergemeenskap aan die ander kant, sal hul behoefte aan dienste asook hul knelpunte uitspreek. Hierna sal prosesse volg om die gaping met behulp van goeie kommunikasie deurlopend te vernou. |
976 | GOV-ZA.2004.aug.82766.E.2010-03-24.af.txt | 18,448 | Vandaar die tema van die indaba: Plaaswerkers in Dialoog. |
976 | GOV-ZA.2004.aug.82766.E.2010-03-24.af.txt | 18,449 | Die program van die indaba spreek vanself. Onderwerpe soos: landelike onderwys; ekonomiese bemagtiging; geweld en veiligheid; maatskaplike strukture en sportfasiliteite; die waarde van arbeidswetgewing; behuising; gesondheidskwessies; vroue; kinders en persone met gestremdhede, sal onder die loep geneem word. |
976 | GOV-ZA.2004.aug.82766.E.2010-03-24.af.txt | 18,450 | In lyn met die gees en doelwitte van die groter Suid-Afrikaanse strewe, en spesifiek dié van ons Wes-Kaap se premier, premier Ebrahim Rasool, word met die proses beoog om die plaaswerkergemeenskap te ondersteun om beheer oor hul eie lewens en toekoms te neem sodat hulle as demokratiese agente die Wes-Kaap help omskep in 'n tuiste ook vir die plaaswerkergemeenskap. Die einddoel is dus: Plaaswerkers in Handeling. |
976 | GOV-ZA.2004.aug.82766.E.2010-03-24.af.txt | 18,451 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,453 | Ek dien vandag die Wetsontwerp op die Wes-Kaapse Jeugkommissie by die Provinsiale Parlement in. Dit is jammer dat dit tien jaar moes neem om hierdie punt te bereik, maar hierdie Wetsontwerp sal ons hande sterk vir die uitdagings van die volgende dekade wat ons in die gesig staar. Ofskoon dit laat is, kon dit nie op 'n meer betekenisvolle tyd as in hierdie tiende jaar van ons vryheid gekom het nie. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,454 | Hierdie Regering is terdeë bewus van die uitdagings waarvoor ons jongmense elke dag te staan kom. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,455 | van die bevolking van die Wes-Kaap van 4 504 609 mense is onder die ouderdom van 35 - ons het gevolglik 2 928 000 jongmense. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,456 | Slegs 52% of ons jongmense wat in graad 1 begin, voltooi graad 12. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,457 | Slegs 26,6% van diegene wat matriek in 2003 geslaag het, het universiteitstoelating gekry - en van hulle was die oorweldigende meerderheid blankes en Indiërs. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,458 | Die voorkoms van MIV onder swanger vroue onder die ouderdom van 20 wat openbaregesondheidsklinieke in 1996 besoek het, was 2,3%. In 2002 het dié syfer gestyg tot 7,3%. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,459 | Die voorkoms van MIV in dieselfde kategorie in die ouderdomsgroep 20-24 was 5% in 1996. Teen 2002 het dit toegeneem tot 15%. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,460 | van swanger vroue wat openbaregesondheidsklinieke besoek, is tienderjariges. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,461 | Met die Nasionale Jeugrisikogedragsopname van 2002 is gevind dat 9,1% van die leerders in die Wes-Kaap alkohol op die skoolterrein gebruik het, dat 4,1% dagga gebruik het en dat vir 19,6% 'n onwettige dwelmmiddel aangebied is. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,462 | Met die Nasionale Jeugrisikogedragsopname van 2002 is gevind dat 37,8% van die leerders in die Wes-Kaap reeds seksueel aktief was. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,463 | Slegs 3 uit elke 100 swartmense wat die arbeidsveld probeer betree, kry werk, teenoor 92 uit elke 100 witmense. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,464 | 52% van die ekonomies aktiewe swartmense is werkloos, vergeleke by 6,89% onder witmense. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,465 | 37% van die kleurlinge is werkloos. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,466 | 750 Wes-Kaapse leerders het verlede jaar matriek geskryf, en van hulle het slegs 21 950 Wiskunde geskryf, van wie 4 301 op Hoër Graad geslaag het; slegs 12 110 het Wetenskap geskryf, van wie 4 285 op Hoër Graad geslaag het. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,467 | Volgens die RGN het die getal vakleerlingskappe afgeneem van 30 000 in 1986 tot 16 500 in 1998. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,468 | Teen November 2002 het slegs 65% van die aanspreeklike firmas die vaardigheidsheffing betaal. Op die meeste 10% van hierdie firmas wat heffings betaal het, het toelaes vir die opleiding van personeel geëis [RGN]. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,469 | Die realiteite van die alledaagse lewe wat uit hierdie prentjie voortspruit, is ontstellend. Die bose kringloop van oorsaak en gevolg wat steeds arm swart en kleurlingjongmense ontmagtig en marginaliseer, moet verbreek word indien ons 'n volhoubare en inklusiewe demokrasie vir ons almal wil bou - met bekwame mense vol vertroue. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,470 | Indien ons die Tuiste vir Almal wil bou, moet die jongmense nie slegs deel daarvan wees nie, maar 'n integrerende deel. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,471 | Dit is in rekordtyd voor die Parlement gebring. Ek wil erkenning gee aan die opstellers wat soortgelyke wette nasionaal ondersoek het en 'n waardige produk vir ons Provinsie ontwikkel het. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,472 | Dit is belangrik om daarop te let dat ons in staat is om hierdie Kommissie vanjaar aan te stel nie bloot vanweë die politieke wil wat ons geopenbaar het nie, maar ook deur besparings wat bewerkstellig is op Regeringsprogramme wat die nodige middele beskikbaar gemaak het. Hierdie Provinsie het nog nooit voorheen begroot vir 'n Jeugkommissie nie. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,473 | Die Wetsontwerp is een van die deposito's van die eerste 100 dae. Dit het egter 'n langtermynuitkyk en moet deel wees van die verandering waarmee hierdie Regering strewe na relevansie, inklusiwiteit en volhoubaarheid. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,474 | Die Wetsontwerp verskyn môre in die Staatskoerant. Dan begin die proses van openbare deelname, bespreking deur die Staande Komitee oor Bestuur onder die voorsitterskap van Patrick McKenzie en uiteindelik volg dan aanvaarding deur die Parlement vir my bekragtiging. Die Kabinet se werk is voorlopig afgehandel. Die taak lê nou by u. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,475 | Ek doen 'n beroep op die jongmense van ons Provinsie om die proses te ondersteun en om hul invloed ten opsigte van die finale wet te laat geld op maniere wat hul behoeftes die beste sal dien. U moet in elke opsig eienaarskap daarvan aanvaar as u eie werktuig in die bou van ons Tuiste vir Almal. Bestudeer die Wetsontwerp versigtig. Bespreek dit. Debatteer dit. Lê u eie gedagtes aan die Staande Komitee voor sodat wanneer hierdie Wetsontwerp wet word, dit ook die vrug van u debattering en besprekings sal wees. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,476 | Die voorgestelde Jeugkommissie se rol sal wees om die Regering te help beplan en dan die Regering se programme te moniteer en evalueer aan die hand van uitkomste soos dit die jeug raak. Die Kommissie sal ook verantwoordelik wees vir die bevordering van jeugeenheid en patriotisme, en om te dien as die skakel met nasionale, ander provinsiale en plaaslike Regeringsjeugstrukture. |
977 | GOV-ZA.2004.aug.82892.82892.2010-03-24.af.txt | 18,477 | Hierdie Wetsontwerp verteenwoordig belangrike vordering op die Nasionale Jeugkommissiewet wat 'n sosio-politieke inslag het in die konteks van nasiebou. Die Wes-Kaapse Jeugkommissie bou voort op hierdie grondslag om voorsiening te maak vir eksplisiete jeugdeelname aan sosio-ekonomiese ontwikkeling met die fokus op ekonomiese realiteite en noodsaaklike vaardighede. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.