document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
874
GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt
17,675
'n Geskrewe onderneming dat u sal terugkeer na u land van verblyf of oorsprong wanneer u studies afgehandel is.
874
GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt
17,676
'n Doktersverslag of -brief van u dokter wat meld dat u goeie algemene gesondheid geniet.
874
GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt
17,677
Indien u aansoek suksesvol is, sal u 'n meervoudigeterugkeervisum ontvang.
874
GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt
17,678
Dit kan tot agt weke neem om 'n aansoek te verwerk. U kan Suid-Afrika nie binnekom voordat hierdie permit ontvang is nie.
874
GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt
17,679
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
874
GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt
17,680
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,682
Voordat u Suid-Afrika kan binnekom, moet u in besit wees van 'n visum. By die aankomspunt sal u visum vervang word deur 'n tydelike verblyfpermit wat aandui hoe lank u mag aanbly en om watter rede. U moet om spesifieke permitte aansoek doen voordat u na die land reis.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,683
besoekerspermit - vir mense wat Suid-Afrika besoek diplomatieke permit - vir diplomate studiepermit - vir mense wat in Suid-Afrika wil studeer verdragpermit - tydelike verblyfpermitte vir mense wat in Suid-Afrika moet wees ooreenkomstig 'n internasionale verdrag sakepermit - vir mense wat in 'n besigheid in Suid-Afrika wil belê of inkoop bemanningspermit - vir die bemanning van skepe permit vir mediese behandeling - 'n driemaande- permit vir mense wat mediese behandeling in Suid-Afrika ondergaan familiepermit - vir mense met familie in Suid-Afrika permit vir afgetrede persone -vir mense met 'n vaste aftree-inkomste van hulle land van oorsprong uitruilpermit - vir mense wat deelneem aan kulturele, ekonomiese of maatskaplike uitruilprogramme.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,684
U word nie toegelaat om op 'n werkpermit te studeer nie, en omgekeerd.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,685
U kan nie die land binnekom voordat die geldige permit aan u paspoort geheg is nie, tensy u alreeds 'n permit het en u dit na 'n ander een verander.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,686
Permitaansoeke word deur die Immigrasiewet van 2002 gereël.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,687
Die Departement keur aansoeke om werkpermitte goed op grond daarvan of 'n Suid-Afrikaner beskikbaar is om die pos waarvoor aansoek gedoen word, te vul of nie. Indien wel, is dit onwaarskynlik dat die werkpermitaansoek suksesvol sal wees.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,688
Die Departement keur werkpermitaansoeke vir sleutelpersoneel (vir byvoorbeeld 'n Hoof Uitvoerende Beampte) van buitelandse maatskappye wat in Suid-Afrika belê, geredelik goed.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,689
Die Immigrasiewet het 'n kwotastelsel vir werkpermitte ingestel.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,690
U moet 'n aansoek indien op vorm BI-159 via die Suid-Afrikaanse diplomatieke verteenwoordiger in die land waar u gewoonlik woonagtig is of die land waarvan u 'n paspoort hou.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,691
U kan ook aansoek doen deur middel van 'n Suid-Afrikaanse prokureur of agent wat volmag namens u het.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,692
n definitiewe werksaanbod en n brief van die voornemende werkgewer wat die volgende meld: die datum waarop die pos beskikbaar geword het, hoe dit geadverteer is en waarom dit nodig is om 'n nie-Suid-Afrikaner aan te stel.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,693
Die bedrag betaalbaar vir elke werkspermitaansoek is ongeveer US$186 (Amerikaanse dollar) en die proses duur gewoonlik agt tot twaalf weke. Aansoeke vir sleutelpersoneel duur egter ongeveer twee weke.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,694
Sodra u aansoek verwerk is, word die uitslag aan die SA verteenwoordigers in die land waar u aansoek gedoen het, gefaks.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,695
U moet eers aansoek doen om toelating by die hoëronderwysinstelling wat u wil bywoon. Wanneer u 'n brief van voorlopige aanvaarding ontvang, kan u om 'n studiepermit aansoek doen.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,696
U moet na die SA Missie gaan om aansoek te doen om die permit. U moet aansoekvorm B1-159 invul.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,697
Die voorgeskrewe bedrag.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,698
n Voorlopige brief van aanvaarding van die hoëronderwysinstelling.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,699
Bewys dat u u onderrig- en akkomommodasiegeld kan betaal en uself kan onderhou.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,700
n Kontantdeposito of bankgewaarborgde tjek gelykstaande aan die koste van 'n retoervlug.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,701
n Geskrewe onderneming dat u sal terugkeer na u land van verblyf of oorsprong wanneer u studies afgehandel is.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,702
n Doktersverslag of -brief van u dokter wat meld dat u goeie algemene gesondheid geniet.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,703
Indien u aansoek suksesvol is, sal u 'n meervoudigeterugkeervisum ontvang.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,704
Dit kan tot agt weke neem om 'n aansoek te verwerk. U kan Suid-Afrika nie binnekom voordat hierdie permit ontvang is nie.
875
GOV-ZA.17710.2010-03-24.af.txt
17,705
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
876
GOV-ZA.17712.2010-03-02.af.txt
17,707
Regtens het eienaars van privaat versamelings van fossiele, artefakte en meteoriete wat ingevolge vorige wetgewing versamel is, tot 1 April 2002 gehad om hul versamelings by die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap (SAEHA) te registreer.
876
GOV-ZA.17712.2010-03-02.af.txt
17,708
Elke versameling het 'n katalogus, wat sorg dat die inligting nie verlore gaan nie.
876
GOV-ZA.17712.2010-03-02.af.txt
17,709
Voorsiening word gemaak vir nalating van die versameling aan familie, vriende of 'n instelling.
876
GOV-ZA.17712.2010-03-02.af.txt
17,710
Kenners wat hierdie versamelings bekragtig, kan die eienaar van raad dien en bystaan.
876
GOV-ZA.17712.2010-03-02.af.txt
17,711
Die versamelings word wettig.
876
GOV-ZA.17712.2010-03-02.af.txt
17,712
Belangrike inligting in hierdie versamelings word deel van die gedeelde nasionale erfenis.
876
GOV-ZA.17712.2010-03-02.af.txt
17,713
Die registrasieproses raak nie die eienaarskap van die geregistreerde versamelings nie - die versameling bly die eiendom van die eienaar. Hierdie registrering van private versamelings sorg dat inligting daaroor behoue bly vir toekomstige geslagte.
876
GOV-ZA.17712.2010-03-02.af.txt
17,714
Alle versamelings van argeologiese artefakte, asook artefakte ouer as 100 jaar, rotstekeninge of rotsgraverings, artefakte wat opgegrawe of versamel is uit persele met 'n militêre geskiedenis ouer as 75 jaar, en artefakte van skepe en ander wrakke ouer as 60 jaar.
876
GOV-ZA.17712.2010-03-02.af.txt
17,715
Alle versamelings van fossiele en ander paleontologiese materiaal (spoorfossiele soos voetspore uit die oertyd ingesluit).
876
GOV-ZA.17712.2010-03-02.af.txt
17,716
Alle versamelings meteoriete.
876
GOV-ZA.17712.2010-03-02.af.txt
17,717
Nadere besonderhede en registrasievorms is beskikbaar by Mary Leslie ([email protected]) by die SAEHA- hoofkantoor of u kan met u streekkantoor in verbinding tree.
876
GOV-ZA.17712.2010-03-02.af.txt
17,718
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
876
GOV-ZA.17712.2010-03-02.af.txt
17,719
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
877
GOV-ZA.17712.2010-03-24.af.txt
17,721
Regtens het eienaars van privaat versamelings van fossiele, artefakte en meteoriete wat ingevolge vorige wetgewing versamel is, tot 1 April 2002 gehad om hul versamelings by die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap (SAEHA) te registreer.
877
GOV-ZA.17712.2010-03-24.af.txt
17,722
Elke versameling het 'n katalogus, wat sorg dat die inligting nie verlore gaan nie.
877
GOV-ZA.17712.2010-03-24.af.txt
17,723
Voorsiening word gemaak vir nalating van die versameling aan familie, vriende of 'n instelling.
877
GOV-ZA.17712.2010-03-24.af.txt
17,724
Kenners wat hierdie versamelings bekragtig, kan die eienaar van raad dien en bystaan.
877
GOV-ZA.17712.2010-03-24.af.txt
17,725
Die versamelings word wettig.
877
GOV-ZA.17712.2010-03-24.af.txt
17,726
Belangrike inligting in hierdie versamelings word deel van die gedeelde nasionale erfenis.
877
GOV-ZA.17712.2010-03-24.af.txt
17,727
Die registrasieproses raak nie die eienaarskap van die geregistreerde versamelings nie - die versameling bly die eiendom van die eienaar. Hierdie registrering van private versamelings sorg dat inligting daaroor behoue bly vir toekomstige geslagte.
877
GOV-ZA.17712.2010-03-24.af.txt
17,728
Alle versamelings van argeologiese artefakte, asook artefakte ouer as 100 jaar, rotstekeninge of rotsgraverings, artefakte wat opgegrawe of versamel is uit persele met 'n militêre geskiedenis ouer as 75 jaar, en artefakte van skepe en ander wrakke ouer as 60 jaar.
877
GOV-ZA.17712.2010-03-24.af.txt
17,729
Alle versamelings van fossiele en ander paleontologiese materiaal (spoorfossiele soos voetspore uit die oertyd ingesluit).
877
GOV-ZA.17712.2010-03-24.af.txt
17,730
Alle versamelings meteoriete.
877
GOV-ZA.17712.2010-03-24.af.txt
17,731
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,733
Die Grondwet bepaal dat die grondliggende regte van alle Suid-Afrikaners beskerm en respekteer moet word. Die regte word in die Handves van Menseregte vervat, met 'n omskrywing van die omstandighede wat die beperking van die regte kan regverdig. Verskeie regeringsliggame en -instansies is ingestel om seker te maak dat die regte beskerm word.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,734
Die SAMRK sal jou help as enige van jou regte in die Handves van Menseregte geskend of aangetas is. Jy kan die Handves van Menseregte nagaan om seker te maak of jou regte geskend of aangetas is.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,735
Om 'n klag in te dien moet jy die klagtevorminvul.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,736
Jou saak nie te doen het met 'n skending van enige van die regte in die Handves van Menseregte nie.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,737
Jou probleem voor 27 April 1994 opgeduik het.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,738
Jy 'n strafregtelike saak het en jy 'n prokureur nodig het nie (as dit die geval is, skakel asseblief die Regshulpraad by 012 401 9200, of besoek hulle kantore by die naaste Landdroshof).
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,739
Jy aan 'n misdaad skuldig bevind is en wil appelleer.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,740
As jy nie seker is of die SAMRK jou saak sal hanteer nie, skakel asseblief die Kommissie.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,741
As jou regte deur die polisie geskend is, moet jy die Onafhanklike Klagtedirektoraat nader.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,742
Om 'n klag in te dien, moet jy die klagtevorm volledig en korrek invul. As jy oor enige aspek van die klagte-aanmeldingsvorm onseker is, moet jy asseblief die riglynevolg.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,743
Jy kan 'n e-pos oor jou klag stuur aan [email protected] of dit faks aan 021 426 0705.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,744
Of jy kan jou klag aanlynindien.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,745
As jy oor 'n staatsamptenaar wil kla, moet jy met die Openbare Beskermer in verbinding tree.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,746
Enigeen kan 'n klagte indien by die Openbare Beskermer, wat dan die saak sal ondersoek. As die Openbare Beskermer se personeel besluit dat die klagte steek hou, sal hulle alles in hulle vermoë doen om 'n oplossing te vind, wat veranderings aan die stelsel insluit.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,747
As jy nie die probleem kon oplos deur met die amptenaar of die toesighouer te praat nie, moet jy vir die Openbare Beskermer skryf.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,748
Die aard van jou klagte.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,749
Die agtergrond en geskiedenis van die klagte.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,750
Die rede waarom jy meen dat die klagte deur die Openbare Beskermer ondersoek moet word.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,751
Die stappe wat jy gedoen het om self die probleem te probeer oplos.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,752
Spesifieke besonderhede - name van die amptenaar, datums, ensovoorts.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,753
Afskrifte van enige korrespondensie tussen jou en die amptenaar.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,754
In sommige gevalle sal die Openbare Beskermer dalk 'n beëdigde verklaring vereis voordat ondersoek ingestel word.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,755
As jy hulp met die klagte nodig het, kan jy die Openbare Beskermer se kantoor skakel. Daar is opgeleide personeel wat afgesien van die omvang daarvan, na 'n klagte sal luister en ondersoek sal instel.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,756
As jou werkgewer jou regte geskend het, moet jy met die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) in verbinding tree (nadat jy die probleem by die werk probeer oplos het).
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,757
In werkplekgeskille bemiddel.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,758
Beslis oor geskille wat nie tydens bemiddeling opgelos is nie.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,759
As daar teen jou gediskrimineer is (jy sleg behandel is) op grond van jou geslag, moet jy die Kommissie vir Geslagsgelykheid nader.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,760
Wanneer jy 'n klag aanhangig maak, moet jy soveel inligting moontlik probeer verskaf. Klagte is streng vertroulik.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,761
Jy kan ook aanlyn'n klag indien.
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,762
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
878
GOV-ZA.17811.2010-03-24.af.txt
17,763
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
879
GOV-ZA.17843.2010-03-24.af.txt
17,765
Hierdie maklik-om-te-lees-pamflet gee inligting oor grondliggende menseregte en hoe die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) jou kan help as jou regte geskend is.
879
GOV-ZA.17843.2010-03-24.af.txt
17,766
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) bestaan uit 'n Kommissie en 'n Sekretariaat.
879
GOV-ZA.17843.2010-03-24.af.txt
17,767
Die voorsitter is Eerwaarde Dr Barney Pityana en die adjunk-voorsitter is Me Shirley Mabusela. Die Kommissie het tot elf kommissarisse, wat die voorsitter en die adjunk-voorsitter insluit.
879
GOV-ZA.17843.2010-03-24.af.txt
17,768
Die hoofbestuurder staan aan die hoof van die Sekretariaat.
879
GOV-ZA.17843.2010-03-24.af.txt
17,769
Die SAMRK het komitees wat bestaan uit kommissarisse, personeel en buitelede.
879
GOV-ZA.17843.2010-03-24.af.txt
17,770
Daarby het elke kommissaris spesiale verantwoordelikheid vir een of meer provinsies. Hulle besoek die provinsies om verhoudinge op te bou met die strukture daar, tendense te ontleed en op klagtes te reageer.
879
GOV-ZA.17843.2010-03-24.af.txt
17,771
wette te monitor wat op alle vlakke van regering (plaaslik, provinsiaal en nasionaal) opgestel word om seker te maak dat hulle menseregte in ag neem; en te monitor wat die regering doen om seker te maak dat mense toegang het tot sosio-ekonomiese regte (omgewing, behuising, gesondheidsorg, voedsel, water, maatskaplike sekuriteit en onderwys).
879
GOV-ZA.17843.2010-03-24.af.txt
17,772
n Menseregteskending is wanneer enige van die regte in die Handves van Regte misbruik of geskend word. Die SAMRK hanteer egter nie alle skendings nie. Sommige sake word verwys na ander organisasies en strukture wat ingestel is om spesifieke soorte skendings te hanteer.
879
GOV-ZA.17843.2010-03-24.af.txt
17,773
As jou saak een van dié is, behoort jy eerder direk met die organisasies in verbinding te tree. Raad en bystand met jou saak kan ook verkry word van Regshulprade (wat by Landdroshowe geleë is), of van Regshulpklinieke (by die meeste universiteite). Daar is ook talle nie-regeringsorganisasies (soos Prokureurs vir Menseregte, Regsbronnesentrums en die Black Sash), wat jou ook sal kan help.
879
GOV-ZA.17843.2010-03-24.af.txt
17,774
Te bel na 'n SAMRK-kantoor. 'n Lid van die personeel sal 'n verklaring afneem, 'n klagtevorm aan jou stuur of 'n afspraak maak vir jou om persoonlik na die kantoor te kom.
879
GOV-ZA.17843.2010-03-24.af.txt
17,775
Deur 'n faks of 'n brief aan die Regdienstedepartement van die SAMRK te stuur in die taal van jou keuse.
879
GOV-ZA.17843.2010-03-24.af.txt
17,776
Deur 'n klagtevorm van die SAMRK te kry, dit te voltooi en dit na die SAMRK terug te stuur.
879
GOV-ZA.17843.2010-03-24.af.txt
17,777
Om 'n kultuur van menseregte te bou, is dit belangrik dat elke burger weet wat sy of haar regte is en die verantwoordelikhede verstaan. Die SAMRK beskerm en bevorder die menseregte van al die mense van Suid-Afrika. Wat volg is 'n eenvoudige weergawe van die Handves van Regte. 'n Volledige weergawe is opgeneem in Hoofstuk 2 van die Grondwet.
879
GOV-ZA.17843.2010-03-24.af.txt
17,778
Daar mag nie teen jou diskrimineer word nie. Maar regstellende aksie en billike diskriminasie word toegelaat.
879
GOV-ZA.17843.2010-03-24.af.txt
17,779
Jou waardigheid moet respekteer en beskerm word.