document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
861 | GOV-ZA.17445.2010-03-24.af.txt | 17,562 | Die Wet op Testamente bepaal dat, tensy jy spesifiek vir iets anders voorsiening maak, 'n nalatenskap aan die eggenoot van wie jy geskei het gekanselleer sal word as jy binne drie maande na die egskeiding sou sterf. |
861 | GOV-ZA.17445.2010-03-24.af.txt | 17,563 | Dit gee die geskeide persoon drie maande na die egskeiding tyd om sy of haar testament te verander. |
861 | GOV-ZA.17445.2010-03-24.af.txt | 17,564 | As jy nie jou testament binne drie maande na jou egskeiding verander nie, sal jou geskeide eggenoot volgens die testament bevoordeel word. |
861 | GOV-ZA.17445.2010-03-24.af.txt | 17,565 | As jy sterf sonder om 'n geldige testament na te laat, sal jou boedel volgens die Wet op Intestate Erfreg, nommer 81 van 1987, verdeel word. |
861 | GOV-ZA.17445.2010-03-24.af.txt | 17,566 | Die boedels van mense wat intestaat sterf en wie se boedels deur die beginsels van gewoontereg beheer word, moet aangemeld word by die landdros van die gebied waarin die persoon ten tye van sy of haar dood gewoon het. Die plaaslike landdros moet geraadpleeg word oor hoe 'n boedel wat onderworpe is aan gewoontereg hanteer sal word. |
861 | GOV-ZA.17445.2010-03-24.af.txt | 17,567 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
862 | GOV-ZA.17446.2010-03-24.af.txt | 17,569 | Alvorens 'n wettige aanneming kan plaasvind, moet die biologiese ouers instem tot die aanneming. Beide die moeder en die vader moet die instemmingsvorm onderteken. |
862 | GOV-ZA.17446.2010-03-24.af.txt | 17,570 | Indien die ouers nie getroud is nie, moet die moeder eers die biologiese vader se instemming kry indien sy die kind wil laat aanneem. Sy hoef dit egter net te doen as die swangerskap nie die gevolg van geweld was nie, en as die vader skriftelik erken dat hy die vader is en sy identiteit en adres beskikbaar stel. |
862 | GOV-ZA.17446.2010-03-24.af.txt | 17,571 | Wanneer jy 'n kind laat aanneem, word alle regte en verpligtinge tussen die kind en sy natuurlike ouers beëindig. 'n Aanneming is geheel en al finaal wanneer die aannemingsbevel gefinaliseer word, wat 60 dae nadat die kind sy intrek by die aanneemfamilie geneem het, gebeur. |
862 | GOV-ZA.17446.2010-03-24.af.txt | 17,572 | Om 'n kind te laat aanneem is 'n moeilike ding om te doen en aannemingsagentskappe sal ondersteuningsdienste verleen om jou by te staan. Sodanige dienste kan berading en selfs huisvesting insluit. |
862 | GOV-ZA.17446.2010-03-24.af.txt | 17,573 | Om nadere besonderhede te verkry, tree in verbinding met die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling of met 'n aannemingsagentskap in jou gebied. |
862 | GOV-ZA.17446.2010-03-24.af.txt | 17,574 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
863 | GOV-ZA.17461.2010-03-02.af.txt | 17,576 | As 'n aangenome kind, kan jy met 'n soektog na jou biologiese ouers begin indien jy 18 jaar oud is. Indien jy tussen 18 en 21 is, sal jy jou aanneemouers se skriftelike toestemming nodig hê. Indien jy ouer as 21 is, kan jy die soektog sonder jou aanneemouers se toestemming onderneem. |
863 | GOV-ZA.17461.2010-03-02.af.txt | 17,577 | Voordat jy met die soektog kan begin, sal jy berading deur 'n maatskaplike werker ontvang. |
863 | GOV-ZA.17461.2010-03-02.af.txt | 17,578 | Aannemingsrekords word vir 70 jaar gehou en is die eerste bron van inligting. Die rekords word by die Registrateur van Aannemings in Pretoria gehou. |
863 | GOV-ZA.17461.2010-03-02.af.txt | 17,579 | Die Registrateur kan na goeddunke spesifieke inligting rakende 'n aanneming aan enige persoon verskaf. Maar die identiteit van die betrokkenes kan nie bekend gemaak word nie. Mediese inligting kan, byvoorbeeld, aan 'n geneesheer beskikbaar gestel word. |
863 | GOV-ZA.17461.2010-03-02.af.txt | 17,580 | Biologiese ouers kan slegs toegang tot die aannemingsrekords verkry indien die aanneemouers en die kind hul skriftelike toestemming verleen. Indien hulle weier, kan die biologiese ouers hul besonderhede in die lêer laat sodat hulle gekontak kan word indien die aanneemouers of kind van besluit verander. |
863 | GOV-ZA.17461.2010-03-02.af.txt | 17,581 | Om nadere besonderhede, skakel die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling. |
863 | GOV-ZA.17461.2010-03-02.af.txt | 17,582 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
863 | GOV-ZA.17461.2010-03-02.af.txt | 17,583 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
864 | GOV-ZA.17461.2010-03-24.af.txt | 17,585 | As 'n aangenome kind, kan jy met 'n soektog na jou biologiese ouers begin indien jy 18 jaar oud is. Indien jy tussen 18 en 21 is, sal jy jou aanneemouers se skriftelike toestemming nodig hê. Indien jy ouer as 21 is, kan jy die soektog sonder jou aanneemouers se toestemming onderneem. |
864 | GOV-ZA.17461.2010-03-24.af.txt | 17,586 | Voordat jy met die soektog kan begin, sal jy berading deur 'n maatskaplike werker ontvang. |
864 | GOV-ZA.17461.2010-03-24.af.txt | 17,587 | Aannemingsrekords word vir 70 jaar gehou en is die eerste bron van inligting. Die rekords word by die Registrateur van Aannemings in Pretoria gehou. |
864 | GOV-ZA.17461.2010-03-24.af.txt | 17,588 | Die Registrateur kan na goeddunke spesifieke inligting rakende 'n aanneming aan enige persoon verskaf. Maar die identiteit van die betrokkenes kan nie bekend gemaak word nie. Mediese inligting kan, byvoorbeeld, aan 'n geneesheer beskikbaar gestel word. |
864 | GOV-ZA.17461.2010-03-24.af.txt | 17,589 | Biologiese ouers kan slegs toegang tot die aannemingsrekords verkry indien die aanneemouers en die kind hul skriftelike toestemming verleen. Indien hulle weier, kan die biologiese ouers hul besonderhede in die lêer laat sodat hulle gekontak kan word indien die aanneemouers of kind van besluit verander. |
864 | GOV-ZA.17461.2010-03-24.af.txt | 17,590 | Om nadere besonderhede, skakel die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling. |
864 | GOV-ZA.17461.2010-03-24.af.txt | 17,591 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
865 | GOV-ZA.17467.2010-03-24.af.txt | 17,593 | Indien die hof beveel het dat 'n ouer onderhoud vir kinders moet betaal, is dit 'n kriminele oortreding om nie te betaal nie. |
865 | GOV-ZA.17467.2010-03-24.af.txt | 17,594 | Gaan na die onderhoudsbeampte en dien 'n klag in. Dit is belangrik om 'n formele klag in te dien elke keer wanneer die vader nie betaal nie. |
865 | GOV-ZA.17467.2010-03-24.af.txt | 17,595 | Die onderhoudskantoor teken elke keer aan wanneer die vader betaal. Hierdie rekord sal aantoon wanneer hy nie betaal nie en hoeveel hy skuld. |
865 | GOV-ZA.17467.2010-03-24.af.txt | 17,596 | As die vader werk en nalaat om die onderhoud te betaal, moet die moeder die hof versoek om te beveel dat die onderhoud direk van sy werkgewer verkry word. |
865 | GOV-ZA.17467.2010-03-24.af.txt | 17,597 | Indien die vader nie betaal nie, verontagsaam hy die bevel van die hof. Dit is 'n oortreding. Die hof sal 'n kennisgewing aan die vader stuur om hom in te lig dat hy op 'n sekere datum in die hof moet verskyn. Hy moet dan verduidelik waarom hy nie die geld betaal het nie. Indien hy nie 'n goeie rede het nie, sal die hof gewoonlik vir hom sê dat hy al die onderhoud wat hy skuld moet betaal, anders sal hy tronk toe gaan. |
865 | GOV-ZA.17467.2010-03-24.af.txt | 17,598 | Daar is mense wat onderhoudsondersoekers genoem word en wat die onderhoudsbeampte sal help om die vader op te spoor indien hy verdwyn het. |
865 | GOV-ZA.17467.2010-03-24.af.txt | 17,599 | Vir meer inligting, kontak die onderhoudsbeampte by jou plaaslike landdroshof. |
865 | GOV-ZA.17467.2010-03-24.af.txt | 17,600 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
865 | GOV-ZA.17467.2010-03-24.af.txt | 17,601 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
866 | GOV-ZA.17469.2010-03-02.af.txt | 17,603 | Alle aannemings moet in die geboorteregister van die kind aangeteken word indien dit so deur die aanneemouers versoek word. |
866 | GOV-ZA.17469.2010-03-02.af.txt | 17,604 | Om dit te doen, moet jy 'n skriftelike versoek, vergesel van 'n gewaarmerkte afskrif van die aannemingsbevel, aan enige plaaslike kantoor van Binnelandse Sake rig. Indien die aannemingsbevel die verandering van die kind se van na dié van die aanneemouers magtig, sal dit gratis gedoen word. |
866 | GOV-ZA.17469.2010-03-02.af.txt | 17,605 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
866 | GOV-ZA.17469.2010-03-02.af.txt | 17,606 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
867 | GOV-ZA.17469.2010-03-24.af.txt | 17,608 | Alle aannemings moet in die geboorteregister van die kind aangeteken word indien dit so deur die aanneemouers versoek word. |
867 | GOV-ZA.17469.2010-03-24.af.txt | 17,609 | Om dit te doen, moet jy 'n skriftelike versoek, vergesel van 'n gewaarmerkte afskrif van die aannemingsbevel, aan enige plaaslike kantoor van Binnelandse Sake rig. Indien die aannemingsbevel die verandering van die kind se van na dié van die aanneemouers magtig, sal dit gratis gedoen word. |
867 | GOV-ZA.17469.2010-03-24.af.txt | 17,610 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
868 | GOV-ZA.17473.2010-03-24.af.txt | 17,612 | Dié brosjure gee inligting oor 'n kind se reg tot onderhoud en hoe 'n ouer die reg kan afdwing. |
868 | GOV-ZA.17473.2010-03-24.af.txt | 17,613 | Wie het die Plig om te Onderhou? |
868 | GOV-ZA.17473.2010-03-24.af.txt | 17,614 | Wat is die Onderhoudstelsel? |
868 | GOV-ZA.17473.2010-03-24.af.txt | 17,615 | Hoekom moet Onderhoud Betaal word? |
868 | GOV-ZA.17473.2010-03-24.af.txt | 17,616 | Hoe word Onderhoud Betaal? |
868 | GOV-ZA.17473.2010-03-24.af.txt | 17,617 | Moet ek steeds Onderhoud Betaal as ? |
868 | GOV-ZA.17473.2010-03-24.af.txt | 17,618 | Wat gebeur as die Ouers ander Kinders het? |
868 | GOV-ZA.17473.2010-03-24.af.txt | 17,619 | Hoe word die Onderhoudbedrag Bereken? |
868 | GOV-ZA.17473.2010-03-24.af.txt | 17,620 | Wat gebeur as Onderhoud nie Betaal word nie? |
868 | GOV-ZA.17473.2010-03-24.af.txt | 17,621 | Wat kan ek doen om die Kinders se Belange te Beskerm as dit by Onderhoud kom? |
868 | GOV-ZA.17473.2010-03-24.af.txt | 17,622 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
869 | GOV-ZA.17499.2010-03-24.af.txt | 17,624 | tariefwysigings en -kortings teen-storting en uitbalansering invoer- en uitvoerbeheer. |
869 | GOV-ZA.17499.2010-03-24.af.txt | 17,625 | Tel. 0861 843 384 of +27 254 9405 vir internasionale oproepe. |
869 | GOV-ZA.17499.2010-03-24.af.txt | 17,626 | Faks 0861 843 888 of +27 254 9406 vir internasionale oproepe. |
869 | GOV-ZA.17499.2010-03-24.af.txt | 17,627 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
870 | GOV-ZA.17502.2010-03-02.af.txt | 17,629 | Die Departement van Handel en Nywerheid (dti) steun maatskappye wat in Suid-Afrika wil belê. Daar is 'n spesiale eenheid in die Departement wat "Handel en Belegging Suid-Afrika" genoem word en onder die afkorting TISA bekend staan. TISA koppel beleggers se behoeftes met geleenthede in al nege provinsies. |
870 | GOV-ZA.17502.2010-03-02.af.txt | 17,630 | Skakel 0861 843 384, of stuur 'n faks aan 012 428 7852/7853. |
870 | GOV-ZA.17502.2010-03-02.af.txt | 17,631 | Skakel 0861 843 384, of faks 012 428 7852/7853. |
870 | GOV-ZA.17502.2010-03-02.af.txt | 17,632 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
871 | GOV-ZA.17519.2010-03-24.af.txt | 17,634 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
871 | GOV-ZA.17519.2010-03-24.af.txt | 17,635 | Die Tegnologie vir Vroue in Sake-ondernemings Program is in 1998 deur 'n vennootskap tussen die Departement van Handel en Nywerheid, die Departement van Minerale en Energie en die WNNR gestig om vroue in die sakewêreld te help vorder. |
871 | GOV-ZA.17519.2010-03-24.af.txt | 17,636 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
871 | GOV-ZA.17519.2010-03-24.af.txt | 17,637 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
872 | GOV-ZA.17663.2010-03-02.af.txt | 17,639 | n Identiteitsdokument is 'n amptelike dokument wat gebruik word om 'n persoon te identifiseer. Elke land moet sy burgers kan identifiseer. Privaat en openbare instellings het ook bewyse nodig dat u is wie u sê u is (byvoorbeeld vir banksake en om te stem). |
872 | GOV-ZA.17663.2010-03-02.af.txt | 17,640 | U kan 'n Suid-Afrikaanse identiteitsdokument kry indien u 'n Suid-Afrikaanse burger is of permanente verblyfreg het en indien u 16 jaar en ouer is. |
872 | GOV-ZA.17663.2010-03-02.af.txt | 17,641 | Indien u identiteitsdokument verlore, gesteel of beskadig is, kan u aansoek doen dat dit vervang word. |
872 | GOV-ZA.17663.2010-03-02.af.txt | 17,642 | u van verander het (byvoorbeeld wanneer u trou of skei), of u tydelik in die buiteland woon en voorheen 'n Suid-Afrikaanse identiteitsdokument gehad het. |
872 | GOV-ZA.17663.2010-03-02.af.txt | 17,643 | n Immigrant wat 'n geldige permanente verblyfpermit het, kan ook 'n identiteitsdokument kry. |
872 | GOV-ZA.17663.2010-03-02.af.txt | 17,644 | n Tydelike identiteitsdokument dien as bewys van u identiteit terwyl u wag dat u aansoek om 'n identiteitsdokument verwerk word. 'n Tydelike identiteitsdokument is slegs vir 'n kort tydperk geldig. |
872 | GOV-ZA.17663.2010-03-02.af.txt | 17,645 | Vir nadere besonderhede oor hoe om aansoek te doen om 'n identiteitsdokument, besoek die Departement van Binnelandse Sake se webwerf. |
872 | GOV-ZA.17663.2010-03-02.af.txt | 17,646 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
873 | GOV-ZA.17690.2010-03-24.af.txt | 17,648 | n Suid-Afrikaanse paspoort te hê, en na Suid-Afrika te kom nadat hulle in die buiteland gewoon het. |
873 | GOV-ZA.17690.2010-03-24.af.txt | 17,649 | Mense wat nie burgers is nie, moet toestemming kry om Suid-Afrika binne te kom. Indien hulle wil aanbly, moet hulle ook 'n permit kry om hier te woon. |
873 | GOV-ZA.17690.2010-03-24.af.txt | 17,650 | Burgerskap kan verkry of verloor word. En mense wat eers burgers was, kan hulle burgerskap hervat. |
873 | GOV-ZA.17690.2010-03-24.af.txt | 17,651 | om burgerskap prys te gee, of met dubbele burgerskap. |
873 | GOV-ZA.17690.2010-03-24.af.txt | 17,652 | Vir nadere besonderhede oor hierdie dienste, besoek die Departement van Binnelandse Sake se webwerf. |
873 | GOV-ZA.17690.2010-03-24.af.txt | 17,653 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,655 | Voordat u Suid-Afrika kan binnekom, moet u in besit wees van 'n visum. By die aankomspunt sal u visum vervang word deur 'n tydelike verblyfpermit wat aandui hoe lank u mag aanbly en om watter rede. U moet om spesifieke permitte aansoek doen voordat u na die land reis. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,656 | uitruilpermit - vir mense wat deelneem aan kulturele, ekonomiese of maatskaplike uitruilprogramme. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,657 | U word nie toegelaat om op 'n werkpermit te studeer nie, en omgekeerd. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,658 | U kan nie die land binnekom voordat die geldige permit aan u paspoort geheg is nie, tensy u alreeds 'n permit het en u dit na 'n ander een verander. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,659 | Permitaansoeke word deur die Immigrasiewet van 2002 gereël. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,660 | Die Departement keur aansoeke om werkpermitte goed op grond daarvan of 'n Suid-Afrikaner beskikbaar is om die pos waarvoor aansoek gedoen word, te vul of nie. Indien wel, is dit onwaarskynlik dat die werkpermitaansoek suksesvol sal wees. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,661 | Die Departement keur werkpermitaansoeke vir sleutelpersoneel (vir byvoorbeeld 'n Hoof Uitvoerende Beampte) van buitelandse maatskappye wat in Suid-Afrika belê, geredelik goed. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,662 | Die Immigrasiewet het 'n kwotastelsel vir werkpermitte ingestel. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,663 | U moet 'n aansoek indien op vorm BI-159 via die Suid-Afrikaanse diplomatieke verteenwoordiger in die land waar u gewoonlik woonagtig is of die land waarvan u 'n paspoort hou. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,664 | U kan ook aansoek doen deur middel van 'n Suid-Afrikaanse prokureur of agent wat volmag namens u het. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,665 | 'n brief van die voornemende werkgewer wat die volgende meld: die datum waarop die pos beskikbaar geword het, hoe dit geadverteer is en waarom dit nodig is om 'n nie-Suid-Afrikaner aan te stel. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,666 | Die bedrag betaalbaar vir elke werkspermitaansoek is ongeveer US$186 (Amerikaanse dollar) en die proses duur gewoonlik agt tot twaalf weke. Aansoeke vir sleutelpersoneel duur egter ongeveer twee weke. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,667 | Sodra u aansoek verwerk is, word die uitslag aan die SA verteenwoordigers in die land waar u aansoek gedoen het, gefaks. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,668 | U moet eers aansoek doen om toelating by die hoëronderwysinstelling wat u wil bywoon. Wanneer u 'n brief van voorlopige aanvaarding ontvang, kan u om 'n studiepermit aansoek doen. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,669 | U moet na die SA Missie gaan om aansoek te doen om die permit. U moet aansoekvorm B1-159 invul. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,670 | Die voorgeskrewe bedrag. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,671 | 'n Voorlopige brief van aanvaarding van die hoëronderwysinstelling. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,672 | Besonderhede van u akkommodasiereëlings. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,673 | Bewys dat u u onderrig- en akkomommodasiegeld kan betaal en uself kan onderhou. |
874 | GOV-ZA.17710.2010-03-02.af.txt | 17,674 | 'n Kontantdeposito of bankgewaarborgde tjek gelykstaande aan die koste van 'n retoervlug. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.