document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,455 | Waar kan die Beurse Opgeneem Word? |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,456 | Wie kan Aansoek Doen om 'n Beurs? |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,457 | Hoe Doen Ek Aansoek? |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,458 | Waar Kan Ek Meer Inligting Kry? |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,459 | Watter Beurse Bied die Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting Aan? |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,460 | Die Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting bied elke jaar 44 beurse aan vir voltydse studie in Maatskaplike Werk. Vier-en-twintig van dié beurse word spesifiek aangebied vir manlike Maatskaplike Werkstudente, terwyl 20 van hulle vir Maatskaplike Ontwikkeling-studiebeurse is wat toegestaan word deur die Maatskaplike Ontwikkeling- en die Gesondheid- en Welsyns-SETA. |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,461 | Wat Word deur die Beurs Gedek? |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,462 | Die beurse vir manlike maatskaplike werkstudente dek registrasiefooie, klasgeld, boeke en eksamengeld. Die Maatskaplike Ontwikkelingstudiebeurse dek klasgeld, boeke en waar dit regverdigbaar is, huisvesting. |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,463 | Sal Ek Enigiets Moet Terugbetaal of Terugwerk? |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,464 | Die beurse word aangebied op 'n terugwerk-basis, met ander woorde, jy sal 'n jaar lank as maatskaplike werker in die Wes-Kaap moet werk vir elke jaar van die beurs. |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,465 | Waar Kan die Beurse Opgeneem Word? |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,466 | Die Universiteit van Kaapstad, die Universiteit van die Wes-Kaap, die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie, UNISA, die Universiteit van Stellenbosch en die Hugenotekollege. |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,467 | Wie Kan Aansoek Doen vir 'n Beurs? |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,468 | Hoe Doen Ek Aansoek? |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,469 | Beursgeleenthede word geadverteer in die Sunday Times en plaaslike koerante, en inligtingsbesprekings word gehou by tersiêre onderwysinstellings. |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,470 | Waar Kan Ek Meer Inligting Kry? |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,471 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,472 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
755 | GOV-ZA.13416.public_entities.261.74084.2010-03-02.af.txt | 16,474 | Die Kaapse Filmkommissie is die amptelike voorstander van die vollengte rolprent, televisie, video, advertensie en stil-fotografie produksiebedryf in die Wes-Kaap. |
755 | GOV-ZA.13416.public_entities.261.74084.2010-03-02.af.txt | 16,475 | Die Kommissie is 'n Afdeling 21 (sonder winsmotief) maatskappy en werk as 'n onafhanklike, outonome organisasie wat die film-verwante belange kombineer van die Stad Kaapstad en die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap. |
755 | GOV-ZA.13416.public_entities.261.74084.2010-03-02.af.txt | 16,476 | Die sentrale oogmerk van die Kommissie is om Kaapstad te plaas as 'n wêreld-mededingende filmbedryfstad en om Kaapstad en die Wes-Kaap te bevorder as 'n wêreldklas produksiebestemming. |
755 | GOV-ZA.13416.public_entities.261.74084.2010-03-02.af.txt | 16,477 | Dit is verantwoordelik vir die fasilitering en koördinering van op-stel verfilming in beide die Stad en die Provinsie. Dit sluit die insamel en bestuur in van alle inligting wat verfilming in die streek raak en beïnvloed. |
755 | GOV-ZA.13416.public_entities.261.74084.2010-03-02.af.txt | 16,478 | Die Stad Kaapstad Filmpermitkantoor (SKFPK) verskaf 'n een-stop kantoor vir die bestuur van alle aspekte van permitverskaffing vir filmbedrywighede op Stadraads-besitte grond binne die jurisdiksie van die Stad Kaapstad se munisipaliteit. |
755 | GOV-ZA.13416.public_entities.261.74084.2010-03-02.af.txt | 16,479 | Daar is vyf filmpermitkantore in die stad. |
755 | GOV-ZA.13416.public_entities.261.74084.2010-03-02.af.txt | 16,480 | Besonderhede oor hoe om aansoek te doen vir 'n permit word uiteengesit in die filmpermitgids. |
755 | GOV-ZA.13416.public_entities.261.74084.2010-03-02.af.txt | 16,481 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
755 | GOV-ZA.13416.public_entities.261.74084.2010-03-02.af.txt | 16,482 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
756 | GOV-ZA.13416.public_entities.261.74084.2010-03-24.af.txt | 16,484 | Die Kaapse Filmkommissie is die amptelike voorstander van die vollengte rolprent, televisie, video, advertensie en stil-fotografie produksiebedryf in die Wes-Kaap. |
756 | GOV-ZA.13416.public_entities.261.74084.2010-03-24.af.txt | 16,485 | Die Kommissie is 'n Afdeling 21 (sonder winsmotief) maatskappy en werk as 'n onafhanklike, outonome organisasie wat die film-verwante belange kombineer van die Stad Kaapstad en die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap. |
756 | GOV-ZA.13416.public_entities.261.74084.2010-03-24.af.txt | 16,486 | Die sentrale oogmerk van die Kommissie is om Kaapstad te plaas as 'n wêreld-mededingende filmbedryfstad en om Kaapstad en die Wes-Kaap te bevorder as 'n wêreldklas produksiebestemming. |
756 | GOV-ZA.13416.public_entities.261.74084.2010-03-24.af.txt | 16,487 | Dit is verantwoordelik vir die fasilitering en koördinering van op-stel verfilming in beide die Stad en die Provinsie. Dit sluit die insamel en bestuur in van alle inligting wat verfilming in die streek raak en beïnvloed. |
756 | GOV-ZA.13416.public_entities.261.74084.2010-03-24.af.txt | 16,488 | Die Stad Kaapstad Filmpermitkantoor (SKFPK) verskaf 'n een-stop kantoor vir die bestuur van alle aspekte van permitverskaffing vir filmbedrywighede op Stadraads-besitte grond binne die jurisdiksie van die Stad Kaapstad se munisipaliteit. |
756 | GOV-ZA.13416.public_entities.261.74084.2010-03-24.af.txt | 16,489 | Daar is vyf filmpermitkantore in die stad. |
756 | GOV-ZA.13416.public_entities.261.74084.2010-03-24.af.txt | 16,490 | Besonderhede oor hoe om aansoek te doen vir 'n permit word uiteengesit in die filmpermitgids. |
756 | GOV-ZA.13416.public_entities.261.74084.2010-03-24.af.txt | 16,491 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,493 | Die oplewing in Aflandige Olieveld-bedrywighede in Wes-Afrika hou aansienlike moontlikhede vir die Wes-Kaap en Suid-Afrika in. Ons geografiese ligging (na aan die olievelde), gesofistikeerde sakeomgewing, nywerheidskrag en goeie hawegeriewe (Kaapstad en Saldanha) maak die Wes-Kaap die ideale ligging vanwaar buitelandse maatskappye hulle operasies kan bedien. |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,494 | Olieveldvaartuie te diens en op te knap. |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,495 | Platforms en modules te bou. |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,496 | Toerusting te voorsien. |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,497 | Opleiding en personeeldienste te verskaf. |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,498 | Verbruiksprodukte te voorsien. |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,499 | Die Inisiatief het ontstaan toe die Kaapse Streeksakekamer 'n vergadering met die provinsiale Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, die Stad Kaapstad en Wesgro belê het. |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,500 | Ongeveer 20 maande se wisselwerking in die bedryf het daarop uitgeloop dat vennote soos die Nasionale Hawegesag, die Departement van Handel en Nywerheid, Eskom, ensovoorts, betrek is. Private maatskappye het in dié tydperk hulle kundigheid bygedra in spanne soos die Bemarkingstrategiegroep en die Haweloodskomitee. |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,501 | Dit is aangenaam om aan te kondig dat dié inisiatief nou in 'n bedryfsinisiatief (Artikel 21-maatskappy) formaliseer is wat as 'n vennootskap tussen die openbare en private sektore bestuur sal word. Die Maatskappy staan as die Kaapse Olie- en Gasvoorsieningsinisiatief (COGSI) bekend en sal die Wes-Kaap ontwikkel en vestig as die olie en gas diens- en voorsieningsmiddelpunt vir Afrika. |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,502 | Na 'n openbare proses van benoeming en verkiesing deur die bedryf, is agt Raadsportefeuljes gevul. Nog vier portefeuljes is ex officio direkteure wat deur die onderskeie Openbare Sektor-belanghebbers benoem is. 'n Uitvoerende Direkteur en PA is ook as voltydse werknemers van die maatskappy aangestel om die inwerkingstelling van projekte en programme bestuur. |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,503 | Hoewel die Regering dit sal steun, behoort die inisiatief aan die bedryf en is hulle die mede-bepalers van die instelling van die opwindende projek. |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,504 | Sertifiseringsfonds: om 'n betroubare databasis van verskaffers te verskaf deur akkreditasie en sertifisering te monitor. |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,505 | Verskaffers-ontwikkelingsprogram: om pogings te subsidieer om hoër vlakke van sertifisering te bereik. |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,506 | Platformprojek: 'n veldtog om die hertoerusting en konstruksie van aflandige platforms te lok. |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,507 | Uitvoerbaarheidsfonds: saadfinansiering vir uitvoerbaarheidstudies om die hawe-infrastruktuur (in samewerking met Eskom) te verbeter. |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,508 | Beter mededinging in die bedryf deur die bogenoemde programme. |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,509 | Die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap en die Stad Kaapstad besef hoe belangrik die bedryf vir die plaaslike ekonomie is en het R3 miljoen aan COGSI beskikbaar gestel. Die geld sal bestee word aan bogenoemde programme, en sal deur die COGSI se Raad en Uitvoerende Direkteur hanteer word. Meer finansiering sal ook van die Nasionale Regering en ander bronne ingewin word. |
757 | GOV-ZA.13416.services.11442.10423.2010-03-24.af.txt | 16,510 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
758 | GOV-ZA.13416.services.11442.10441.2010-03-24.af.txt | 16,512 | Die Department van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme kan boere verwys na 'n wye reeks inligting-, steun- en opleidingsprogramme. |
758 | GOV-ZA.13416.services.11442.10441.2010-03-24.af.txt | 16,513 | Daar word tans baie gekonsentreer op die ontwikkeling en bemarking van organiese produkte weens 'n toenemende plaaslike en internasionale vraag na organiese produkte, die voordele wat dié tipe boerderymetodes inhou vir biodiversiteit en volhoubaarheid, en die feit dat organiese boerdery maklik inskakel by kleinskaalboerdery. |
758 | GOV-ZA.13416.services.11442.10441.2010-03-24.af.txt | 16,514 | Opleiding, sake- en bemarkingsteun is vir organiese boere beskikbaar deur die agrisakesteunprogram. Die ontwikkeling van boere wat organiese produsente kan word, word gesteun deur die Landbounavorsingsraad, 'n statutêre liggaam met 'n nasionale mandaat, en Elsenburg. |
758 | GOV-ZA.13416.services.11442.10441.2010-03-24.af.txt | 16,515 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,517 | MIV en vigs bedreig produktiwiteit, winsgewendheid en die welsyn van werknemers en hulle gesinne. Werkplek MIV- en vigs-beleide en -programme kan 'n deurslaggewende rol speel in die opskerp van bewustheid oor MIV, die voorkoming van MIV-besmetting en sorg vir mense wat met MIV saamleef. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,518 | n MIV- en vigsbeleid is 'n geskrewe dokument wat 'n organisasie se posisie en praktyke uiteensit ten opsigte van MIV en vigs. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,519 | Sit 'n organisasie se posisie uiteen oor MIV en vigs en gee duidelike riglyne oor hoe MIV en vigs in die werkplek bestuur sal word. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,520 | Identifiseer en beskerm werkgewers en werknemers se regte en verantwoordelikhede in die konteks van MIV en vigs. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,521 | Stel standaarde van optrede wat van alle werkgewers en werknemers verwag word. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,522 | Vestig konsekwentheid binne die maatskappy. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,523 | Stel die standaard vir kommunikasie oor MIV en vigs. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,524 | Verskaf 'n goeie grondslag waarop 'n MIV en vigs werkplekprogram gebou kan word. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,525 | Lig werknemers in oor bystand wat beskikbaar is. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,526 | Toon toewyding aan die hantering van MIV en vigs. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,527 | Verseker ooreenstemming met nasionale en internasionale praktyke. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,528 | Sleutelkwessies waaraan maatskappye behoort te dink betreffende MIV- en vigsbeleide. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,529 | Erkenning van MIV en vigs as 'n werkplekkwessie omdat dit produktiwiteit, winsgewendheid en die welsyn van werknemers en hulle gesinne bedreig. Die werkplek speel, as 'n integrale deel van die gemeenskap, 'n uiters belangrike rol in voorkoming. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,530 | Bevordering van billikheid en nie-diskriminasie tussen indiwidue met MIV-infeksies, en tussen MIV en vigs en ander vergelykbare gesondheids/mediese toestande. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,531 | Skepping van 'n ondersteunende omgewing sodat werknemers wat met MIV leef in staat is om hulle werk onder normale omstandighede by hulle huidige werkgewer voort te sit solank as wat hulle medies in staat is om dit te doen. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,532 | Beskerming van die menseregte en waardigheid van mense wat met MIV of vigs leef - dié beskerming is noodsaaklik in die voorkoming en beheer van MIV en vigs. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,533 | Erkenning van die feit dat MIV en vigs 'n buitengewone groot uitwerking het op vroue - dit moet in ag geneem word in die ontwikkeling van werkplekbeleide en -programme. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,534 | Erkenning van konsultasie, insluiting en die aanmoeding tot volle deelneming van alle belanghebbers as sleutelbeginsels wat die grondslag moet vorm vir elke MIV- en vigsbeleid en -program. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,535 | Erkenning dat MIV voorkombaar is en dat die werkplek doeltreffende voorkomingspogings moet bevorder. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,536 | n MIV en vigs werkplekprogram is 'n aksiegerigte plan wat 'n organisasie kan instel om nuwe MIV-infeksies te voorkom, sorg en steun te verskaf vir werknemers wat MIV en vigs onder lede het of daardeur geraak word, en die impak van die epidemie op die organisasie bestuur. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,537 | universele infeksiebeheerprosedures die skep van 'n oop, aanvarende omgewing welstandsprogramme vir werknemers wat geraak word deur MIV en vigs die voorsiening van teenretrovirale middels of die verwysing na relevante diensverskaffers opvoeding en bewusmaking van teenretrovirale en behandelingsgeletterdheid-programme berading en ander vorms van maatskaplike steun vir werknemers wat die siekte onder lede het redelike tegemoetkomendheid vir besmette werknemers strategië om die direkte en indirekte koste van MIV en vigs te hanteer monitering, beoordeling en hersiening van die program. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,538 | Internasionale Konfederasie van Vrye Vakverbonde. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,539 | Kongres van Suid-Afrikaanse Vakverbonde. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,540 | Of besoek die AHI Vigs-aanlyn Hulplyn wat inligting verskaf oor verskeie onderwerpe wat verband hou met MIV en vigs en die werkplek. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,541 | Fasilitering en aanvoer van 'n Wes-Kaapse MIV en Vigs in die Werkplekinisiatief, deur bestaande en moontlike nuwe betrokke partye te mobiliseer. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,542 | Toespitsing op die groot korporatiewe werkgewers in die provinsie, om seker te maak dat MIV en vigs werkplekbeleide en -programme ingestel is. (Gee raad oor die ontwikkel en instel van MIV en vigs werkplekbeleide en -programme). |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,543 | Navorsing oor die uitwerking van MIV en vigs op die Wes-Kaapse ekonomie. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,544 | Bepaling van wat reeds in die korporatiewe wêreld gedoen is. Waar goeie praktyke ingestel is, moedig die eenheid maatskappye aan om die aspekte waarmee hulle goed gevaar het met ander organisasies te deel, en word mediadekking van dié inisiatiewe aangemoedig. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,545 | Verhoog bewustheid en verskaf bystand aan kleinsake deur die inisiatiewe en suksesse van groot firmas. Organisasies met minder uitvoerige programme (KMMO's) kan leer uit die ondervindings (hoogtepunte en struikelblokke) van ondernemings met bestaande beleide en programme en kan die waarde van dié inisiatiewe insien. Navorsing dui daarop dat talle kleinsake-eienaars magteloos voel teenoor MIV en vigs. Hulle weet nie wat die voorkoms van MIV onder hulle personeel is nie, hoe om 'n werknemer te hanteer wat MIV-positief is nie, of hoe om MIV- en vigsbewustheid en opvoeding in die werkplek in te stel nie. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,546 | Moedig maatskappye aan om die omvattende MIV- en vigshulppakket te koop, wat saamgestel is deur die Suid-Afrikaanse Sakekoalisie oor MIV en Vigs (SABCOHA), in ooreenstemming met internasionale beste praktyke. Dié hulppakket gee ondernemings, veral KMMO's, 'n manier om kostedoeltreffende werkplekprogramme in te stel. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,547 | Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling bied dienste gratis aan en is ingestel op beide ondernemings en werkers. |
759 | GOV-ZA.13416.services.11442.10452.2010-03-24.af.txt | 16,548 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
760 | GOV-ZA.13464.2010-03-24.af.txt | 16,550 | Die RED-deurprojek is 'n inisiatief van die KMMO-ontwikkelingsubdirektoraat binne die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme. Die subdirektoraat beoog om die ontwikkeling van kein en/of swart-besitte ondernemings te bevorder. |
760 | GOV-ZA.13464.2010-03-24.af.txt | 16,551 | Wat is die RED-deur? |
760 | GOV-ZA.13464.2010-03-24.af.txt | 16,552 | Hoe kan die RED-deur jou help? |
760 | GOV-ZA.13464.2010-03-24.af.txt | 16,553 | Die RED-deur is 'n eenstop kantoor vir nuwe en bestaande ondernemings wat soek na bystand en raad, van die mees basiese tot die mees gesofistikeerde. |
760 | GOV-ZA.13464.2010-03-24.af.txt | 16,554 | Die eienaarskapbasis van swart ondernemings te verbreed. |
760 | GOV-ZA.13464.2010-03-24.af.txt | 16,555 | RED-deursentrums is maklik om by uit te kom in die meeste groot geneemskappe en dorpe in die Wes-Kaap. Ons praat Afrikaans, Engels en Xhosa en ons kundige, vriendelike personeel sal nou met jou saamwerk om jou onderneming se behoefte te ontleed en dan 'n gepasde aksieplan te ontwikkel. |
760 | GOV-ZA.13464.2010-03-24.af.txt | 16,556 | Gemeenskapsentrepreneurskap-uitreikprogramme aan die jeug, vroue, ontluikende boere en mense met gestremdhede. |
760 | GOV-ZA.13464.2010-03-24.af.txt | 16,557 | Oor die wêreld is klein ondernemings 'n groot deel van die ekonomie. In ontwikkelde lande dra klein ondernemings tot 60% tot die BBP by; in Suid-Afrika dra klein ondernemings net omtrent 35% tot die BBP by. Deel van die rede daarvoor is dat in vergelyking met soortgelyke ontwikkelende lande soos Brasilië en Indië, die oorlewingskoers van klein ondernemings in Suid-Afrika laag is. Dieselfde geld vir die vlak van entrepreneurskap. |
760 | GOV-ZA.13464.2010-03-24.af.txt | 16,558 | Kleinsakesteundienste is broodnodig; maar in die verlede was dit dikwels gefragmenteerd. In sommige gebiede was daar baie duplikasie van dienste, terwyl daar in ander gebiede, veral op die platteland, hoegenaamd geen steundienste was nie. Die RED-deur adviessentrums is gestig om steundienste te koördineer en seker te maak dat hulle maklik beskikbaar is, wanneer en waar hulle nodig is. |
760 | GOV-ZA.13464.2010-03-24.af.txt | 16,559 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
761 | GOV-ZA.13464.services.11443.10837.2010-03-24.af.txt | 16,561 | Daar is 'n verskeidenheid dienste beskikbaar om ontluikende onder-nemings by te staan. Die Swart Besigheidsraad en die Swart Besigheidsforum speel albei sleutelrolle om rolspelers rondom die vorming van swart besighede byeen te bring. Hierdie organisasies help om 'n gemeenskaplike front daar te stel vir die ontwikkeling en implementering van 'n nasionale strategie vir die ontwikkeling van swart besighede. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.