document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
761 | GOV-ZA.13464.services.11443.10837.2010-03-24.af.txt | 16,562 | Inligting oor 'n verskeidenheid dienste kan ook op die Seda-webwerf bekom word. |
761 | GOV-ZA.13464.services.11443.10837.2010-03-24.af.txt | 16,563 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
762 | GOV-ZA.13464.services.11443.2010-03-24.af.txt | 16,565 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
762 | GOV-ZA.13464.services.11443.2010-03-24.af.txt | 16,566 | Dié diens sit die werk van die Nasionale Bemagtigingsfonds uiteen en verduidelik hoe jy van die spektrum van dienste gebruik kan maak. |
762 | GOV-ZA.13464.services.11443.2010-03-24.af.txt | 16,567 | Daar is 'n verskeidenheid dienste beskikbaar om ontluikende onder-nemings by te staan. |
762 | GOV-ZA.13464.services.11443.2010-03-24.af.txt | 16,568 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
762 | GOV-ZA.13464.services.11443.2010-03-24.af.txt | 16,569 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
763 | GOV-ZA.13464.services.11452.10760.2010-03-24.af.txt | 16,571 | As jy 'n kleinsake-eienaar is en indiwiduele steun en bystand nodig het, sal RED-deur Adviessentrums in talle dele van die Wes-Kaap in staat wees om raad te gee, jou te jelp om 'n aksieplan op te stel en jou te verwys na ander organisasies wat mentordienste verskaf. |
763 | GOV-ZA.13464.services.11452.10760.2010-03-24.af.txt | 16,572 | As jou onderneming verband hou met toerisme, bied die Toerisme Sakeontwikkelingseenheid spesialisraad en steun aan, waaronder 22 Toerisme Sakehulpkantore in die provinsie. |
763 | GOV-ZA.13464.services.11452.10760.2010-03-24.af.txt | 16,573 | As jou besigheid met landbou verband hou, is daar ook 'n wye reeks spesialis Agribesigheid -steun beskikbaar. |
763 | GOV-ZA.13464.services.11452.10760.2010-03-24.af.txt | 16,574 | Daar is ook baie private sektor-organisasies en nie-regeringsorganisasies in die Wes-Kaap wat 'n sakementordiens aanbied. Om uit te vind oor hierdie organisasies, gaan deur ons lys van bronne vir klein ondernemings. |
763 | GOV-ZA.13464.services.11452.10760.2010-03-24.af.txt | 16,575 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
764 | GOV-ZA.13464.services.11452.10822.2010-03-24.af.txt | 16,577 | In 2001-2002 het 3 000 leerders van 64 skole opleiding ontvang om entrepreneurs te word. |
764 | GOV-ZA.13464.services.11452.10822.2010-03-24.af.txt | 16,578 | JASA is met drie programme besig wat entrepreneurskap onder die jeug aanmoedig. |
764 | GOV-ZA.13464.services.11452.10822.2010-03-24.af.txt | 16,579 | Hierdie program gebruik die skool as basis en is geskik vir leerders vanaf Graad 1 tot Graad 12. Onderwysers gebruik speletjies, nabootsing, projekte en rollespel om kinders te help om 'n begrip vir die ekonomie en vir besigheid te ontwikkel. |
764 | GOV-ZA.13464.services.11452.10822.2010-03-24.af.txt | 16,580 | Hierdie program is daarop gemik om opleiding in sakevernuf en lewensvaardighede vir senior sekondêre leerders te voorsien. Hierdie vaardighede sal hulle help om in die korporatiewe en sakewêreld in diens geneem te word, en/of hul eie ondernemings te begin. Leerders word uit verskillende kulturele agtergronde gewerf. Nadat hulle aan die program deelgeneem het, kry leerders die geleentheid om die internasionale eksamen vir ondernemers af te lê wat deur die Universiteit van Cambridge in die Verenigde Koninkryk bestuur word. |
764 | GOV-ZA.13464.services.11452.10822.2010-03-24.af.txt | 16,581 | BESP help jongmense wat nie hul skoolloopbane voltooi het nie, en nie werk kan kry nie. Die program lei jongmense op om hul eie werkgeleenthede te skep en vol te hou. |
764 | GOV-ZA.13464.services.11452.10822.2010-03-24.af.txt | 16,582 | die ontwikkeling van sakeplanne hulp om krediet te bekom die vestiging van ondernemings raadgewing en mentorskap. |
764 | GOV-ZA.13464.services.11452.10822.2010-03-24.af.txt | 16,583 | Die Umsobomvu-jeugfonds help om geleenthede te skep vir die indiensneming van jongmense en vir entrepreneurskap onder die jeug deur doeltreffende programme te ontwikkel, te befonds en te steun. Die fonds is deur die Suid-Afrikaanse Regering gestig in 'n poging om die hoë werkloosheidsyfer in die land die hoof te bied. |
764 | GOV-ZA.13464.services.11452.10822.2010-03-24.af.txt | 16,584 | Een van die programme wat deur Umsobomvu bedryf word, is die Bewysprogram vir Sakeontwikkelingsteun (Business Development Support Voucher Programme). 'n Bewys (voucher) is 'n dokument wat aan geselekteerde kliënte gegee word en wat hulle in staat stel om besigheidsteun by goedgekeurde diensverskaffers te koop. Die teikengroep vir die bewysprogram is hoofsaaklik jongmense tussen 18 en 35 jaar wat nie skoolgaan nie, en wat ondersteuningsdienste benodig om in 'n verskeidenheid sektore met ondernemings te begin of hul besighede in verskeie sektore, met inbegrip van toerisme, te verbeter. |
764 | GOV-ZA.13464.services.11452.10822.2010-03-24.af.txt | 16,585 | Die bewysprogram sal aanvanklik in vyf provinsies van stapel gestuur word, onder andere in die Wes-Kaap. |
764 | GOV-ZA.13464.services.11452.10822.2010-03-24.af.txt | 16,586 | Vir verdere inligting oor die program in die Wes-Kaap kan jy die Instituut vir Ontwikkelingsdienste by 021 683 1350 skakel. |
764 | GOV-ZA.13464.services.11452.10822.2010-03-24.af.txt | 16,587 | steun vir kuns en handwerk die ontwikkeling van sakevernuf tegniese opleiding. |
764 | GOV-ZA.13464.services.11452.10822.2010-03-24.af.txt | 16,588 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
765 | GOV-ZA.13464.services.11452.10831.2010-03-24.af.txt | 16,590 | Hierdie kompetisie in drie fases sluit die ontwikkeling van 'n sakeplan, die uitbou van die plan en die versterking daarvan in. |
765 | GOV-ZA.13464.services.11452.10831.2010-03-24.af.txt | 16,591 | Deelnemers kry voorligting en opleiding deur ervare sakelui, en trek voordeel uit geleenthede vir die uitbou van netwerke met suksesvolle entrepreneurs en KMMO's. Gevolglik het mens na die kompetisie nie net beduidend verbeterde sakeplanne nie, maar ook die vaardighede om hierdie planne in ondernemings te omskep. |
765 | GOV-ZA.13464.services.11452.10831.2010-03-24.af.txt | 16,592 | Aan die einde van Fase 3 lê die finaliste hul planne aan 'n paneel van ervare finansiers voor, wat die sakeplanne beoordeel en die prysgeld ten bedrae van R500 000 aan die wenners toeken. |
765 | GOV-ZA.13464.services.11452.10831.2010-03-24.af.txt | 16,593 | Om vir die EnterPrize kompetisie vir besigheidsplanne in te skryf, kan jy aanlyn aansoek doen. Die kompetisie vind op 'n jaarliks plaas. |
765 | GOV-ZA.13464.services.11452.10831.2010-03-24.af.txt | 16,594 | Business Beat en die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme hou elke jaar in Julie 'n kompetisie met 'n prysgeld van R1 000 om entrepreneurs met uitmuntende idees te help. |
765 | GOV-ZA.13464.services.11452.10831.2010-03-24.af.txt | 16,595 | Al wat jy hoef te doen om in te skryf, is om 'n sakeplan van een bladsy op te stel waarin jy die idee uiteensit, en dit dan aan Business Beat voor te lê. |
765 | GOV-ZA.13464.services.11452.10831.2010-03-24.af.txt | 16,596 | Suksesvolle inskrywings sal met R1 000 beloon word om hulle te help om met 'n eie onderneming te begin. Hulle sal ook vir vir 'n tydperk van drie maande hulp in die vorm van mentorskap van Business Beat ontvang. |
765 | GOV-ZA.13464.services.11452.10831.2010-03-24.af.txt | 16,597 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
766 | GOV-ZA.13476.services.14707.10511.2010-03-24.af.txt | 16,599 | Die totstandkoming van Ekonomiese Ontwikkelingseenhede (EOE's) op munisipale vlak sal plaaslike owerhede help om plaaslike ekonomiese ontwikkeling in hul gebiede te bevorder. |
766 | GOV-ZA.13476.services.14707.10511.2010-03-24.af.txt | 16,600 | Deur strategies rigting aan te dui, wat op die wettige beleid of programme van sektordepartemente gebaseer is. |
766 | GOV-ZA.13476.services.14707.10511.2010-03-24.af.txt | 16,601 | Deur by te dra tot vermoëbou by plaaslike owerhede deur tegniese kennis en ondersteuning te voorsien, of sektorervaring om te help met die formulering en implementering van munisipale beleid, strategië en planne. |
766 | GOV-ZA.13476.services.14707.10511.2010-03-24.af.txt | 16,602 | Deur hulle te laat lei deur die munisipale Geïntegreerde Ontwikkelingsplanne (GOP's) by die toewysing van hulpbronne op die plaaslike vlak. |
766 | GOV-ZA.13476.services.14707.10511.2010-03-24.af.txt | 16,603 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
767 | GOV-ZA.134909.2010-03-02.af.txt | 16,605 | Wat is betrokke? |
767 | GOV-ZA.134909.2010-03-02.af.txt | 16,606 | Registrasievorm n Behoefte om die musiekbedryf te herstruktureer is oor 'n tydperk uitgeken deur besorgde musikante, maar hulle het voorheen geen steun van die regering gehad nie. Die siekte van Mnr Robbie Jansen, die Jazzlegende van Kaapstad het weer die verknorsing van musikante na vore gebring. |
767 | GOV-ZA.134909.2010-03-02.af.txt | 16,607 | die regte van musikante, die stig van 'n steunfonds, en die gebrek aan pensioen- en mediese voordele vir musikante. |
767 | GOV-ZA.134909.2010-03-02.af.txt | 16,608 | Die oud-hoof van die Departement, Mnr Rod Solomons, het in April 2005 'n dringende vergadering belê met vooraanstaande musikante, geleentheidsorganiseerders en radio-platejoggies. Die vergadering is georganiseer en bestuur deur Kelvin Katz en Rod Solomons. Deelnemers wat die vergaderings en slypskole bygewoon het, het 'n Tussentydse Musikantedrukgroep op die been gebring. Onder die lede van die struktuur was Dimitri Jegels, wat dit van die hand gewys het weens ander verpligtinge, Rashid Lombard (wat uitnodigings om vergaderings by te woon van die hand gewys het), Jai Reddy, Mohammed Fall, Joe Mthimka, Kobus Kwezi, André Petersen en Spencer Mbadu. Op die eerste Wes-Kaapse Musikantekonferensie, wat gehou is op die 7de en 8ste Maart 2006, by die BOE-konferensiesentrum in die Waterfront, is 'n Tussentydse Wes-Kaapse Musikantevereniging opnuut gekies. Die afgevaardigdes wat die konferensie bygewoon het, het 'n mandaat gegee aan die Tussentydse Wes-Kaapse Musikantevereniging. |
767 | GOV-ZA.134909.2010-03-02.af.txt | 16,609 | Om 'n herkenbare struktuur oor die hele provinsie in te stel wat die Musikantevereniging na die mense bring. |
767 | GOV-ZA.134909.2010-03-02.af.txt | 16,610 | Om bronnesentrums te stig oor die hele provinsie (in die 6 streke, nl. Boland, Weskus, Eden, Sentrale Karoo, Overberg en Metropool) wat gebruik kan word deur kunstenaars, tegnici, werkgewers vir inligting, opvoeding, steun, ens. |
767 | GOV-ZA.134909.2010-03-02.af.txt | 16,611 | Om 'n databasis op te stel van die betrokke persone in die musiekbedryf oor die hele Wes-Kaap. |
767 | GOV-ZA.134909.2010-03-02.af.txt | 16,612 | Om platforms te stig waar musikante en ander rolspelers ekonomies bemagtig kan word. |
767 | GOV-ZA.134909.2010-03-02.af.txt | 16,613 | Om gedragskodes op te stel wat kwessies dek soos fooie en verdienste; gedragskodes, ens. |
767 | GOV-ZA.134909.2010-03-02.af.txt | 16,614 | Om talentvolle jongmense op te lei en te koester sodat hulle môre se sterreSuid-Afrikaanse sterre kan word? |
767 | GOV-ZA.134909.2010-03-02.af.txt | 16,615 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
768 | GOV-ZA.13500.2010-03-24.af.txt | 16,617 | deur die bevordering van etiese gedrag deur die hele departement, en deur die voorkoming van ongemagtigde, vrugtelose en verkwistende uitgawes. |
768 | GOV-ZA.13500.2010-03-24.af.txt | 16,618 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
769 | GOV-ZA.13500.services.16234.16234.2010-03-24.af.txt | 16,620 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
769 | GOV-ZA.13500.services.16234.16234.2010-03-24.af.txt | 16,621 | Die Departement is aktief betrokke by skole en tersiêre onderriginstellings om leerders in te lig omtrent skaars vaardigheidsvelde deur middel van uitstallings. |
769 | GOV-ZA.13500.services.16234.16234.2010-03-24.af.txt | 16,622 | Studente kan praktiese ervaring deur middel van 'n internskapprogram by die Departement van Vervoer en Openbare Werke opdoen. Interns word in hulle spesifieke studierigtings geplaas en word betaal vir die werk wat hulle verrig. |
769 | GOV-ZA.13500.services.16234.16234.2010-03-24.af.txt | 16,623 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
770 | GOV-ZA.13500.services.16234.16678.2010-03-24.af.txt | 16,625 | Studente kan praktiese ervaring deur middel van 'n internskapprogram by die Departement van Vervoer en Openbare Werke opdoen. Interns word in hulle spesifieke studierigtings geplaas en word betaal vir die werk wat hulle verrig. |
770 | GOV-ZA.13500.services.16234.16678.2010-03-24.af.txt | 16,626 | Elke intern sluit 'n kontrak met die Departement. |
770 | GOV-ZA.13500.services.16234.16678.2010-03-24.af.txt | 16,627 | In 2003 het die Departement die Peninsula Technikon se toptoekenning in die makro-werkgewerkategorie ontvang uit 600 private en openbare inrigtings vir sy rol om studente van proefopleiding te voorsien. |
770 | GOV-ZA.13500.services.16234.16678.2010-03-24.af.txt | 16,628 | Om aansoek te doen om 'n internskap, moet die student tans by 'n hoËronderwysinstelling (HOI) ingeskryf wees. |
770 | GOV-ZA.13500.services.16234.16678.2010-03-24.af.txt | 16,629 | Jy kan die Departement van Vervoer en Openbare Werke se Studentesake-administrasiekantoor deur die plasingsbeamptes by jou universiteit of technikon skakel. |
770 | GOV-ZA.13500.services.16234.16678.2010-03-24.af.txt | 16,630 | Jy moet 'n brief stuur met bevestiging dat jy in 'n spesifieke studieveld studeer, asook jou CV. |
770 | GOV-ZA.13500.services.16234.16678.2010-03-24.af.txt | 16,631 | Indien daar 'n behoefte is aan 'n student wat in 'n spesifieke rigting spesialiseer, sal die betrokke tak 'n kort onderhoud met aansoekers voer en 'n intern kies. |
770 | GOV-ZA.13500.services.16234.16678.2010-03-24.af.txt | 16,632 | n Mentor word aan elke intern toegewys om hom of haar by te staan en toe te sien dat hy of sy die gekontrakteerde werk verrig. |
770 | GOV-ZA.13500.services.16234.16678.2010-03-24.af.txt | 16,633 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
770 | GOV-ZA.13500.services.16234.16678.2010-03-24.af.txt | 16,634 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
771 | GOV-ZA.13500.services.16234.2010-03-02.af.txt | 16,636 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
771 | GOV-ZA.13500.services.16234.2010-03-02.af.txt | 16,637 | Die Departement is aktief betrokke by skole en tersiêre onderriginstellings om leerders in te lig omtrent skaars vaardigheidsvelde deur middel van uitstallings. |
771 | GOV-ZA.13500.services.16234.2010-03-02.af.txt | 16,638 | Studente kan praktiese ervaring deur middel van 'n internskapprogram by die Departement van Vervoer en Openbare Werke opdoen. Interns word in hulle spesifieke studierigtings geplaas en word betaal vir die werk wat hulle verrig. |
771 | GOV-ZA.13500.services.16234.2010-03-02.af.txt | 16,639 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
771 | GOV-ZA.13500.services.16234.2010-03-02.af.txt | 16,640 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,642 | Ongeveer ses weke gelede is bekend gemaak dat Afrika Perdesiekte uitgebreek het op die grens tussen die Worcester en Robertson distrikte in die Wes-Kaap. Om te verseker dat die publiek op hoogte gehou word van die uitbreking word die huidige situasie hieronder uiteengesit. |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,643 | Die siekte is op ses persele in die Breederiviervallei op die grens tussen die Worcester en Robertson distrikte gediagnoseer. Die diagnoses is bevestig deur virus isolasies en identifikasie prosedures wat uitgevoer is op monsters van perde wat dood is. Die toetsresultate van 'n sewende perseel is nog nie bekend nie. In totaal het agtien perde kliniese tekens van die siekte getoon en van hierdie diere is agt dood en twee is van kant gemaak. |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,644 | Die siekte het nie buite 'n radius van ongeveer vyftien kilometer om die perseel waar die eerste geval voorgekom het versprei nie en bly steeds beperk tot die Breede-riviervallei, waar omstandighede gunstig vir die oordraer muggies is. |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,645 | Gedurende die laaste twee weke het beduidend minder nuwe gevalle voorgekom as in die voorafgaande twee weke. |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,646 | Met die koms van die winter en gepaardgaande daling in temperature, behoort muggiegetalle skerp af te neem. Dit vertraag die oordrag van hierdie siekte met gevolglik al hoe minder kliniese gevalle. |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,647 | Dit is egter baie belangrik dat die beheer maatreëls wat in werking getree het met die aanvang van die uitbraak steeds van krag bly. |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,648 | Die reëling dat perde mag 'oorstaan' in die Afrika perdesiekte Beheer area voordat hulle in die Waarnemings- of Vry Sones mag inbeweeg, bly steeds opgehef. Die wydverspreide voorkoms van die siekte in ander dele van die land laat nie toe dat hierdie maatreël verslap word nie. |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,649 | Geen beweging van sulke diere tussen persele binne die Worcester en Robertson landdrosdistrikte van die Wes-Kaap Provinsie mag plaasvind nie. |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,650 | Perde van buite die Waarnemingsone mag slegs die Waarnemings- en Vry Sones binnegaan as hulle voldoen aan die protokol vereistes wat reeds sedert 1997 van krag is. Omdat die siekte so wydverspreid in ander dele van die land voorkom, word verwag dat min of geen perde tans aan hierdie vereistes sal voldoen. |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,651 | Bewegings permitte moet van die Staatsveearts in die area vanwaar die diere kom, bekom word voordat perde vervoer word. Die nodige vooraf kennisgewing van die beplande beweging moet ook voor vertrek gedoen word. |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,652 | Die voertuie wat sulke perde vervoer mag slegs op die N1 snelweg deur die Worcester distrik reis en mag nie van die N1 afdraai binne die Worcester distrik nie. Die Worcester distrik strek vanaf Konstabel spoorwegstasie (omtrent halfpad tussen Touwsrivier en Matjiesfontein) in die Noorde, tot by die Rawsonville afdraai voor Du Toitskloofpas in die Suide. Op hierdie roete mag voertuie wat perde vervoer nie lank stop nie en geen perde mag op- of afgelaai word langs hierdie roete nie. |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,653 | Die vervoer van sulke diere op die N1 in die Worcester distrik mag slegs tussen 08H00 en 17H00 plaasvind. |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,654 | Die binnekant van voertuie waarin perde karwy word moet met insekdoders bespuit word voordat die diere gelaai word vir die vervoer deur die Worcester landdrosdistrik. |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,655 | Alle perde behoort geënt te word volgens die voorskrifte van die Perdesiekte entstof. Dit mag selfs nodig wees om jong vullens van geënte merries selfs voor 6 maande ouderdom te ent, al sou die enting na 'n paar maande herhaal moet word. |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,656 | Hou perde uit laagliggende of nat kampe, veral saans, deur die nag tot midoggend. |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,657 | Gebruik insek afweermiddels wat geregistreer is vir perde, veral vir diere wat nie oornag op stal gehou kan word nie. |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,658 | Namens die Wes-Kaapse Departement van Landbou wil ek graag waardering uitspreek vir die samewerking wat van alle belanghebbenes verkry is om effektiewe beheermaatreëls in plek te stel. |
772 | GOV-ZA.135309.2010-03-24.af.txt | 16,659 | | IMIBUZO Sibuze nje wena: [email protected]? |
773 | GOV-ZA.13539.facilities.9389.19659.2010-03-24.af.txt | 16,661 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
773 | GOV-ZA.13539.facilities.9389.19659.2010-03-24.af.txt | 16,662 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
774 | GOV-ZA.13539.facilities.9389.19661.2010-03-24.af.txt | 16,664 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
774 | GOV-ZA.13539.facilities.9389.19661.2010-03-24.af.txt | 16,665 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
775 | GOV-ZA.13539.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt | 16,667 | Algemene publikasies is alfabeties gelys. |
775 | GOV-ZA.13539.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt | 16,668 | Hierdie dokumente is ook onder die toepaslike lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes geplaas. |
775 | GOV-ZA.13539.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt | 16,669 | Spesiale en verpersoonlikte nommerplate mag slegs deur die geregistreerde afsetpunte wat hier gelys word, uitgereik word. |
775 | GOV-ZA.13539.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt | 16,670 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
776 | GOV-ZA.13557.projects.14936.2010-03-24.af.txt | 16,672 | Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede. |
776 | GOV-ZA.13557.projects.14936.2010-03-24.af.txt | 16,673 | Om 'n pad-instandhoudingsprogram in te stel deur die maksimum aantal mense van die plaaslike gemeenskap in diens te neem. |
776 | GOV-ZA.13557.projects.14936.2010-03-24.af.txt | 16,674 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
776 | GOV-ZA.13557.projects.14936.2010-03-24.af.txt | 16,675 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
777 | GOV-ZA.13575.2010-03-02.af.txt | 16,677 | Die Tak Openbare Vervoer streef daarna om 'n veilige, bekostigbare, betroubare en toeganklike openbarevervoerstelsel en 'n openbarevervoerinfrastruktuur van gehalte te voorsien. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.