document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
777
GOV-ZA.13575.2010-03-02.af.txt
16,678
die omskakeling van tussentydse kontrakte na geskeduleerde kontrakte om ontslae te raak van afbrekende mededinging op roetes, en die bestuur van die Provinsiale Bedryfslisensieraad.
777
GOV-ZA.13575.2010-03-02.af.txt
16,679
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
778
GOV-ZA.13575.services.11598.16638.2010-03-02.af.txt
16,681
Voordat u passassiers teen betaling mag vervoer, moet u 'n openbare bedryfslisensie hê.
778
GOV-ZA.13575.services.11598.16638.2010-03-02.af.txt
16,682
Openbare bedryfslisensies kan by die Provinsiale Raad op Bedryfslisensies verkry word.
778
GOV-ZA.13575.services.11598.16638.2010-03-02.af.txt
16,683
U moet ook 'n verklaring aflê waarin u bevestig dat u nie 'n gewelds- of ernstige oortreding begaan het of aan 'n oortreding waarby onwettige wapens betrokke is, skuldig bevind is nie. Administrasiegeld van R25 is betaalbaar.
778
GOV-ZA.13575.services.11598.16638.2010-03-02.af.txt
16,684
Bedryfslisensies is vir hoogstens vyf jaar geldig.
778
GOV-ZA.13575.services.11598.16638.2010-03-02.af.txt
16,685
Om vir 'n taxibedryfslisensie te kwalifiseer, moet u 'n lid van 'n volledig geregistreerde taxivereniging wees. Taxiverenigings word by die Provinsiale Taxiregistrateur geregistreer.
778
GOV-ZA.13575.services.11598.16638.2010-03-02.af.txt
16,686
Nadat 'n bedryfslisensie aan u uitgereik is, word van u vereis om op versoek van 'n verkeersbeampte hierdie lisensie te toon en u moet 'n onderskeidende plakker op u voertuig aanbring.
778
GOV-ZA.13575.services.11598.16638.2010-03-02.af.txt
16,687
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
778
GOV-ZA.13575.services.11598.16638.2010-03-02.af.txt
16,688
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
779
GOV-ZA.13575.services.11598.16638.2010-03-24.af.txt
16,690
Voordat u passassiers teen betaling mag vervoer, moet u 'n openbare bedryfslisensie hê.
779
GOV-ZA.13575.services.11598.16638.2010-03-24.af.txt
16,691
Openbare bedryfslisensies kan by die Provinsiale Raad op Bedryfslisensies verkry word.
779
GOV-ZA.13575.services.11598.16638.2010-03-24.af.txt
16,692
u persoonlike of maatskappybesonderhede die tipe openbare vervoerdiens besonderhede van die roete u voertuigbesonderhede.
779
GOV-ZA.13575.services.11598.16638.2010-03-24.af.txt
16,693
U moet ook 'n verklaring aflê waarin u bevestig dat u nie 'n gewelds- of ernstige oortreding begaan het of aan 'n oortreding waarby onwettige wapens betrokke is, skuldig bevind is nie. Administrasiegeld van R25 is betaalbaar.
779
GOV-ZA.13575.services.11598.16638.2010-03-24.af.txt
16,694
Bedryfslisensies is vir hoogstens vyf jaar geldig.
779
GOV-ZA.13575.services.11598.16638.2010-03-24.af.txt
16,695
Nadat 'n bedryfslisensie aan u uitgereik is, word van u vereis om op versoek van 'n verkeersbeampte hierdie lisensie te toon en u moet 'n onderskeidende plakker op u voertuig aanbring.
779
GOV-ZA.13575.services.11598.16638.2010-03-24.af.txt
16,696
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
780
GOV-ZA.13575.services.11601.16582.2010-03-24.af.txt
16,698
Golden Arrow voorsien tans busdienste. Hierdie bestaande kontrakte sal deur kontrakte met KMMO operateurs vervang word om bemagtiging en werksgeleenthede te skep. Busroosters kan per e-pos of by die Golden Arrow webwerf gekry word.
780
GOV-ZA.13575.services.11601.16582.2010-03-24.af.txt
16,699
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
781
GOV-ZA.13575.services.11601.16624.2010-03-02.af.txt
16,701
Die Provinsiale Regeringsdepartement van Vervoer en Openbare Werke is verantwoordelik vir regulering van die minibustaxibedryf in die provinsie.
781
GOV-ZA.13575.services.11601.16624.2010-03-02.af.txt
16,702
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
782
GOV-ZA.13575.services.11601.16624.2010-03-24.af.txt
16,704
Die Provinsiale Regeringsdepartement van Vervoer en Openbare Werke is verantwoordelik vir regulering van die minibustaxibedryf in die provinsie.
782
GOV-ZA.13575.services.11601.16624.2010-03-24.af.txt
16,705
Minibustaxidienste word deur geregistreerde taxiverenigings gelewer en werk vanaf die verskillende taxistaanplekke dwarsoor Kaapstad.
782
GOV-ZA.13575.services.11601.16624.2010-03-24.af.txt
16,706
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
782
GOV-ZA.13575.services.11601.16624.2010-03-24.af.txt
16,707
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
783
GOV-ZA.13575.services.11601.16629.2010-03-24.af.txt
16,709
Treindienste word deur Metrorail voorsien. Die CapeMetrorail webwerf bied bygewerkte inligting oor tydroosters, tariewe en roetes.
783
GOV-ZA.13575.services.11601.16629.2010-03-24.af.txt
16,710
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
783
GOV-ZA.13575.services.11601.16629.2010-03-24.af.txt
16,711
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
784
GOV-ZA.13575.services.11604.16602.2010-03-24.af.txt
16,713
Bel-'n-Rit is 'n vervoerdiens vir mense vir wie ander vorms van openbare vervoer nie geskik is nie as gevolg van hulle spesiale behoeftes.
784
GOV-ZA.13575.services.11604.16602.2010-03-24.af.txt
16,714
Dit word befonds deur die Stad Kaapstad, die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap en die Nasionale Departement van Vervoer. Die diens word deur iKapa Toere en Reise (Edms.) Bpk. bedryf.
784
GOV-ZA.13575.services.11604.16602.2010-03-24.af.txt
16,715
Enige persoon wat in die munisipale gebied van Kaapstad woon en nie ander vorms van openbare vervoer kan gebruik nie as gevolg van swak sig of fisiese gestremdheid kan van Bel-'n-Rit gebruik maak.
784
GOV-ZA.13575.services.11604.16602.2010-03-24.af.txt
16,716
Die diens werk 7 dae per week tussen 06h00 en 19h00.
784
GOV-ZA.13575.services.11604.16602.2010-03-24.af.txt
16,717
Besprekings word oor die algemeen op 'n 'eerste daar, eerste klaar'- basis aanvaar hoogstens sewe werksdae voor die dag van die rit en minstens een werksdag voor die rit. Indien u egter gereeld na en/of van u werkplek wil reis, kan 'n herhalende bespreking op 'n maand-tot-maand-basis vir tot ses maande gemaak word.
784
GOV-ZA.13575.services.11604.16602.2010-03-24.af.txt
16,718
Om te registreer om Bel-'n-Rit te gebruik, moet u 'n aansoekvorm invul en dit na Bel-'n-Rit, Posbus 102, Observatory, 7935, stuur. U aansoek sal beoordeel word op grond daarvan of u ander vorms van openbare vervoer kan gebruik.
784
GOV-ZA.13575.services.11604.16602.2010-03-24.af.txt
16,719
arbeidsterapiedepartemente by groot hospitale, of alle betaalsentrums.
784
GOV-ZA.13575.services.11604.16602.2010-03-24.af.txt
16,720
Om 'n rit te bespreek of navraag te doen, bel die Bel-'n-Rit tolvrye nommer 0800 600 895.
784
GOV-ZA.13575.services.11604.16602.2010-03-24.af.txt
16,721
Indien u 'n klagte wil indien oor die Bel-'n-Rit diens, skakel die Metro Vervoerinligtingsentrum tolvry by 0800 65 64 63.
784
GOV-ZA.13575.services.11604.16602.2010-03-24.af.txt
16,722
Die munisipale gebied van die Stad Kaapstad is, soos op die kaart aangedui, in nege sones verdeel. Die koste word uitgewerk na gelang van deur hoeveel sones jy reis.
784
GOV-ZA.13575.services.11604.16602.2010-03-24.af.txt
16,723
R18.00 - As jy deur vier of meer sones reis.
784
GOV-ZA.13575.services.11604.16602.2010-03-24.af.txt
16,724
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
785
GOV-ZA.135778.2010-03-24.af.txt
16,726
Hoogtepunte van die begroting van die Stad Kaapstad soos goedgekeur by die spesiale Raadsvergadering op 31 Mei 2006.
785
GOV-ZA.135778.2010-03-24.af.txt
16,727
Burgemeester Zille Mik vir 8% Groei.
785
GOV-ZA.135778.2010-03-24.af.txt
16,728
Die Uitvoerende Burgemeester van die Stad Kaapstad, Helen Zille, het 'n rekord R17,2 miljard begroting vir 2006/07 ter tafel gelê om ekonomiese groei en maatskaplike ontwikkeling te steun. Die kapitale begroting beloop R3 miljard en die bedryfsbegroting R14,2miljard. Die tariefverhogings is onder die inflasiekoers van 5,2%. Sy het die Stad tot 'n volhoubare groei van 6 to 8% verbind.
785
GOV-ZA.135778.2010-03-24.af.txt
16,729
Kortings vir Gestremdes en Afgetredenes Verhoog.
785
GOV-ZA.135778.2010-03-24.af.txt
16,730
Een van die grootste veranderinge aan die begroting is 'n styging in kortings vir gestremdes en afgetrede persone. Die korting is verhoog om mense met 'n inkomste tot 'n maksimum van R3 000 per maand te akkommodeer. Die res van die maatskaplike besteding in die begroting is onveranderd. Altesaam R385 miljoen is toegewys vir 'n reeks gratis basiese dienste insluitende water, riool en elektrisiteit. Dié toekenning is bo en behalwe die vrystelling van eiendomsbelasting van sowat 100 000 eiendomme in die stad wat vir minder as R50 000 gewaardeer is.
785
GOV-ZA.135778.2010-03-24.af.txt
16,731
Eiendomsbelasting- en Tariefverhogings onder Inflasiekoers.
785
GOV-ZA.135778.2010-03-24.af.txt
16,732
Die Stadsregering kan sy inkomste deur verbeterde insamelingstelsels verhoog.
785
GOV-ZA.135778.2010-03-24.af.txt
16,733
Eiendomsbelasting, vullisverwydering en sanitasie verhoog met 5%.
785
GOV-ZA.135778.2010-03-24.af.txt
16,734
Water sal met 7% styg waarvan 4% aan die nuwe Bergrivierdamprojek gaan.
785
GOV-ZA.135778.2010-03-24.af.txt
16,735
Elektrisiteit gaan met 4,9% op.
785
GOV-ZA.135778.2010-03-24.af.txt
16,736
Elke Stadswyk gaan R100 000 meer kry as waarvoor daar in die konsepbegroting voorsiening gemaak is. Elk van die Stad se 105 wyke sal nou R400 000 vir gemeenskapsprojekte ontvang waarvan R200 000 vir kapitale projekte en R200 000 vir bedryfsuitgawes sal gaan.
785
GOV-ZA.135778.2010-03-24.af.txt
16,737
R240 Miljoen Inspuiting vir Infrastruktuur.
785
GOV-ZA.135778.2010-03-24.af.txt
16,738
Daar is addisionele infrastruktuurbesteding in die nuwe Stadsbegroting voorgestel. 'n Bedrag van R75 miljoen is vir Vervoer, Paaie en Stormwater infrastruktuur toegeken, 'n gebeurlikheidsvoorsiening van R125 miljoen vir 2010 Sokker Wêreldbekerprojekte en 'n verdere R100 miljoen per jaar oor die volgende twee finansiële jare vir die Sokker Wêreldbeker.
785
GOV-ZA.135778.2010-03-24.af.txt
16,739
R40 Miljoen vir Veiligheid en Sekuriteit.
785
GOV-ZA.135778.2010-03-24.af.txt
16,740
Burgemeester Zille het addisionele kapitale toekenning vir die Metropolisie en die Stad se Nooddienste aangekondig. Die Metropolisie kry 'n ekstra R9,5 miljoen om hulle wetstoepassingsvermoëns te versterk terwyl Nooddienste 'n verdere R6,5 miljoen bo en behalwe die R31 miljoen kry wat vroeër vanjaar aangekondig is.
785
GOV-ZA.135778.2010-03-24.af.txt
16,741
Agt Stappe om die Begroting Beter te laat Werk.
785
GOV-ZA.135778.2010-03-24.af.txt
16,742
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
786
GOV-ZA.135962.2010-03-24.af.txt
16,744
Die Nalader is 'n hoogs gevorderde instrument waarmee kankerspesialiste nuwe behandelingstegnieke kan toepas en die tydperk wat 'n pasiënt in die hospitaal moet bly, dramaties verkort, het min. Uys gesê. "Ons hernu en verbeter deurlopend ons kankerdienste ter wille van ons kankerpasiënte wat dikwels nog vir baie jare n vrugtevolle lewe kan lei as hulle die regte behandeling kry. Ons provinsiale kanker beheerprogram is juis daarop gemik" het hy gesê.
786
GOV-ZA.135962.2010-03-24.af.txt
16,745
Vanjaar is die Wêreld Gesondheidsorganisasie se kankertema " My kind maak saak " Wêreldwyd sal 90 000 kinders aan kanker sterf. In die Wes-Kaap, soos in die res van Suid-Afrika, is 2% van alle kankerpasiënte kinders.
786
GOV-ZA.135962.2010-03-24.af.txt
16,746
In Suid-Afrika loop een uit elke vier mans en een uit elke vyf vroue van 0 tot 74 jaar die gevaar om kanker te kry. Vanjaar verwag ons 7 000 nuwe kankergevalle in die Wes-Kaap. Dit is 1 000 meer gevalle as vyf jaar gelede. Tygerberg en Groote Schuur Hospitale behandel 70% van hierdie gevalle.
786
GOV-ZA.135962.2010-03-24.af.txt
16,747
Die provinsiale gesondheidsdepartement fokus ook op verskeie ander uitdagings soos verbeterde toegang tot behandelingsfasiliteite in landelike gebiede, die ontwikkeling van gestandardiseerde protokolle en personeelmaatstawwe, die uitwis van personeeltekorte en 'n bevolkingsgebasseerde kankerregister het Minister Uys gesê.
786
GOV-ZA.135962.2010-03-24.af.txt
16,748
Minister Uys het ook hulde gebring aan die toewyding van sy bekwame en professionele personeel wat ons pasiënte met kundigheid en deernis behandel.
786
GOV-ZA.135962.2010-03-24.af.txt
16,749
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
787
GOV-ZA.136002.2010-03-24.af.txt
16,751
Die doel van Swangerskap Opvoedingsweke is om kennis oor te dra aan swanger vroue, hul metgeselle, gesinne en die breër gemeenskap van hoe om 'n veilige swangerskap vir beide die moeder en die baba te hanteer.
787
GOV-ZA.136002.2010-03-24.af.txt
16,752
Ons konsentreer op die welstand van beide moeder en kind deur vroeë bespreking, vroeë bewuswording van gevaartekens en vroeë ingryping" sê min Uys. Suid-Afrika en die Wes-Kaap het 'n hoë kinder en moeder sterftesyfer. Landwyd is dit 12 keer hoër as die gemiddelde vir die res van die Westerse wêreld. Die geskatte kraamsterftes in Suid-Afrika is 175 vir elke 100 000 geboortes. In die Wes-Kaap is dit 77 vir elke 100 000 geboortes. Deur bewustheidsweke soos hierdie probeer ons die sterftesyfer verlaag" sê Uys.
787
GOV-ZA.136002.2010-03-24.af.txt
16,753
Uys sê vroue moet nie slegs 'n gesonder lewensstyl tydens swangerskap nastreef nie, maar moet ook baie versigtiger as normaalweg wees.
787
GOV-ZA.136002.2010-03-24.af.txt
16,754
Besoek u naaste kliniek of dokter sodra u bewus is van u swangerskap.
787
GOV-ZA.136002.2010-03-24.af.txt
16,755
Bespreek vroegtydig en laat u gereeld ondersoek.
787
GOV-ZA.136002.2010-03-24.af.txt
16,756
Wees besorg oor uself - u voeding is belangrik, asook oefeninge tydens swangerskap.
787
GOV-ZA.136002.2010-03-24.af.txt
16,757
Alkohol misbruik en rook kan ongebore babas skade berokken. Vermy dit tydens en na die geboorte van u kind.
787
GOV-ZA.136002.2010-03-24.af.txt
16,758
Ken u en u maat se MIV-status - doen navraag of kry berading en toetsing by u naaste kliniek.
787
GOV-ZA.136002.2010-03-24.af.txt
16,759
Bespreek die wenslikheid van geboortebystand by u plaaslike kliniek.
787
GOV-ZA.136002.2010-03-24.af.txt
16,760
Bespreek en beplan voedingsopsies met kliniese personeel.
787
GOV-ZA.136002.2010-03-24.af.txt
16,761
Ken die gevaartekens tydens swangerskap en soek dadelik hulp by u plaaslike dokter of kliniek wanneer spesifieke tekens voorkom.
787
GOV-ZA.136002.2010-03-24.af.txt
16,762
Die metgesel van 'n swanger vrou moet ook van sy verantwoordelikhede bewus wees en nie sy verpligtinge verontagsaam nie het Minister Uys gesê.
787
GOV-ZA.136002.2010-03-24.af.txt
16,763
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
788
GOV-ZA.13670.2010-03-24.af.txt
16,765
aan gebruikersdepartemente professionele en tegniese dienste te lewer vir provinsiale geboue en verwante infrastruktuur, en aktief deel te neem aan die beboude omgewing.
788
GOV-ZA.13670.2010-03-24.af.txt
16,766
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
789
GOV-ZA.139266.2010-03-24.af.txt
16,768
Aan die begin van April 2006 was 'n verbod geplaas op die bewegings van perde, muile, donkies en sebras in die Worcester en Robertson magistraatdistrikte. Die doel van hierdie verbod was om 'n uitbreek van Afrika Perdesiekte op die grens tussen die distrikte se verspreiding te beperk. Aangesien die laaste gevalle van die siekte vier weke gelede gediagnoseer is Veeartsenydiens van die Wes-Kaapse Departement Landbou nou in 'n posisie om hierdie verbod vanaf Vrydag 14 Julie 2006 op te hef.
789
GOV-ZA.139266.2010-03-24.af.txt
16,769
Dit word weereens beklemtoon dat alle bewegings van perde, muile, donkies en sebras na en binne die Afrika Perdesiekte beheer areas in die Wes-Kaap moet steeds voldoen aan die protokol vereistes wat in plek was voordat die verbod ingestel was. Die besonderhede van hierdie vereistes kan verkry word van die naaste Staatsveearts of die Staatsveearts, Boland by telefoon 021 808 5026 gedurende kantoor-ure. Die protokol het ten doel om die verspreiding van Afrika Perdesiekte na die Wes-Kaap te voorkom.
789
GOV-ZA.139266.2010-03-24.af.txt
16,770
Met die samewerking van alle rolspelers, en in die besonder eienaars van perde, was dit moontlik om die uitbreek tot 'n relatief klein area in die Worcester en Roberson distrikte te beperk. Die Departement Landbou waardeer die samewerking wat verleen was terwyl die verbod op die bewegings van die diere in plek was.
789
GOV-ZA.139266.2010-03-24.af.txt
16,771
Ek wil graag die betrokke amptenare van die depat. bedank vir hulle toewyding asook eienaars van perde vir hulle samewerking om die siekte hok te slaan.
789
GOV-ZA.139266.2010-03-24.af.txt
16,772
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
789
GOV-ZA.139266.2010-03-24.af.txt
16,773
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
790
GOV-ZA.13934.2010-03-24.af.txt
16,775
Hierdie komponent is verantwoordelik vir die instandhouding en rehabilitasie van die padnetwerk in die Suid-Kaap streek.
790
GOV-ZA.13934.2010-03-24.af.txt
16,776
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
790
GOV-ZA.13934.2010-03-24.af.txt
16,777
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
791
GOV-ZA.13970.2010-03-24.af.txt
16,779
Hierdie komponent is verantwoordelik vir die instandhouding en rehabilitasie van die padnetwerk in die Boland en Overberg streek.
791
GOV-ZA.13970.2010-03-24.af.txt
16,780
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
791
GOV-ZA.13970.2010-03-24.af.txt
16,781
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
792
GOV-ZA.13988.2010-03-02.af.txt
16,783
die uitvoering van verbruikersopnames ten einde verbruikers se persepsie van Staatsmotorvervoer te verbeter, en die verbetering van voertuigbestuur en beheer.
792
GOV-ZA.13988.2010-03-02.af.txt
16,784
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
793
GOV-ZA.13988.services.11538.5107.2010-03-24.af.txt
16,786
Staatsmotorvervoer bestuur die gebruik van 4161 staatsvoertuie in die Wes-Kaap.
793
GOV-ZA.13988.services.11538.5107.2010-03-24.af.txt
16,787
Om bedrog, korrupsie en misbruik van staatshulpbronne te help voorkom, is 'n 24-uur-rapporteerlyn ingestel waar beweerde misbruik gerapporteer kan word.
793
GOV-ZA.13988.services.11538.5107.2010-03-24.af.txt
16,788
Skakel Staatsmotorvervoer by 021 467 4797 vir meer inligting.
793
GOV-ZA.13988.services.11538.5107.2010-03-24.af.txt
16,789
U kan die 24-uur-rapporteerlyn by 021 467 4797 skakel om beweerde misbruik van 'n staatsmotorvoertuig te rapporteer.
793
GOV-ZA.13988.services.11538.5107.2010-03-24.af.txt
16,790
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
794
GOV-ZA.14.2010-03-24.af.txt
16,792
Hoekom Moet jy Altyd Kondome Gebruik Terwyl jy Teenretrovirale Middels Neem?
794
GOV-ZA.14.2010-03-24.af.txt
16,793
Hoekom Moet jy Altyd Kondome Gebruik Terwyl jy Teenretrovirale Middels Neem?
794
GOV-ZA.14.2010-03-24.af.txt
16,794
Vraag: My suster het pas teenretrovirale middels begin neem en ek is bekommerd omdat ek dink dat ek dalk self binnekort dit sal moet begin neem. Sy het vir my gesê dat haar Berader gesê het dat almal wat dié middels neem, altyd kondome moet gebruik. Hoekom?