document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
744 | GOV-ZA.13330.pubs.public_info.S.2010-03-24.af.txt | 16,345 | As 'n uittreksel uit die publikasie "Die Fasilitering van Entrepreneurskap in Toerisme", is die doel met dié gids om toerisme-entrepreneurs te help om nuwe besighede in die toerismesektor te stig. Dit sluit inligting in oor hoe om kennis op te doen oor die verskillende sakeregulasies en seker te maak dat jou onderneming daaraan voldoen. |
744 | GOV-ZA.13330.pubs.public_info.S.2010-03-24.af.txt | 16,346 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
745 | GOV-ZA.13330.services.11587.11103.2010-03-24.af.txt | 16,348 | Die TOP is 'n inisiatief van die Saketrust. Die program word deur aangewese subkontrakteurs in die provinsies uitgevoer. |
745 | GOV-ZA.13330.services.11587.11103.2010-03-24.af.txt | 16,349 | Die hoofoogmerk van TOP is om die groei en uitbreiding van toerisme-ondernemings aan te moedig en te fasiliteer. Groot operateurs, beleggers, KMMO's en voorheen benadeelde ondernemings word gehelp om lewensvatbare skakels en sakegeleenthede te identifiseer. Hulpbronne word dan benut om hierdie geleenthede te realiseer. |
745 | GOV-ZA.13330.services.11587.11103.2010-03-24.af.txt | 16,350 | TOP beskik oor 'n Opleiding- en Tegniese Bystandfonds wat op 'n gedeeldekostebasis met die onderneming gebruik word. |
745 | GOV-ZA.13330.services.11587.11103.2010-03-24.af.txt | 16,351 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
746 | GOV-ZA.13330.services.11587.11129.2010-03-24.af.txt | 16,353 | U kan aansoek doen om die oprigting van 'n toerismepadaanwysing naby u toerismegerief. |
746 | GOV-ZA.13330.services.11587.11129.2010-03-24.af.txt | 16,354 | n Toerismegerief wat bestaan uit toeriste-besienswaardighede, -dienste, -akkommodasie en spesiale gebeure. |
746 | GOV-ZA.13330.services.11587.11129.2010-03-24.af.txt | 16,355 | n Gemeenskaps- of openbare diens wat bestaan uit groot verkeersgenereerders (soos 'n streekswinkelsentrum) en kleiner verkeersgenereerders (soos 'n plek van aanbidding of lisensiëringskantoor). |
746 | GOV-ZA.13330.services.11587.11129.2010-03-24.af.txt | 16,356 | n Kommersiële of sakediens of produk wat deur padaanwysers aangedui word langs (maar nie buite nie) die padskouer wat op voertuigbestuurders gemik is. |
746 | GOV-ZA.13330.services.11587.11129.2010-03-24.af.txt | 16,357 | U kan 'n aanvanklike aansoek om 'n padaanwysing aan u naaste plaaslike toerismeburo (PTB) rig. Die PTB doen 'n aanbeveling op grond van die besonderhede in die aansoek. Die besonderhede word dan aan 'n hoër toerisme-owerheid deurgestuur waar nog oorwegings en aanbevelings gedoen word. |
746 | GOV-ZA.13330.services.11587.11129.2010-03-24.af.txt | 16,358 | Na die ondersoekprosesse kan 'n brief van aanbeveling uitgereik word en indien die aansoek suksesvol is, kan die padaanwysing opgerig word. Gewoonlik betaal die eienaar/operateur van die toerismeplek vir die voorsiening van nie-noodpadaanwysings, m.a.w. vir toerismepadaanwysings soos besienswaardighede of dienste. |
746 | GOV-ZA.13330.services.11587.11129.2010-03-24.af.txt | 16,359 | Indien die vereiste inligting spoedig voorsien word, behoort die oorweging van aansoeke nie langer as twee maande te duur nie. |
746 | GOV-ZA.13330.services.11587.11129.2010-03-24.af.txt | 16,360 | Die dokument, Riglyne en Aansoekvorm vir Toerismepadaanwysings, bevat 'n inligtingsblad vir aansoeke, asook al die nodige vorms. Aansoekers kan hierdie dokument by hul naaste PTB bekom. |
746 | GOV-ZA.13330.services.11587.11129.2010-03-24.af.txt | 16,361 | Nadat u die aanvanklike afdelings van die aansoekvorm ingevul het, moet u die dokumente aan die PTB terugbesorg vir oorweging. |
746 | GOV-ZA.13330.services.11587.11129.2010-03-24.af.txt | 16,362 | Vir nadere besonderhede, verwys na die dokument getitel Provinsiale Toerismegeriewe-oudit en padaanwysingsraamwerk vir die Wes-Kaap. |
746 | GOV-ZA.13330.services.11587.11129.2010-03-24.af.txt | 16,363 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
747 | GOV-ZA.13330.services.11587.11236.2010-03-24.af.txt | 16,365 | Die Toerisme-hulptoonbankprogram is ingestel om bystand aan toerisme-entrepreneurs te verleen. Elke Toerisme-hulptoonbank (THT) is aktief besig om geleenthede en entrepreneurs te identifiseer om die groei van toerisme-KMMO's, veral in plattelandse gebiede, op dreef te kry. |
747 | GOV-ZA.13330.services.11587.11236.2010-03-24.af.txt | 16,366 | n Lys van steunagentskappe, sakegeleenthede, finansieringsgeleenthede en 'n paneel mentors word bygehou waaruit entrepreneurs inligting kan bekom. |
747 | GOV-ZA.13330.services.11587.11236.2010-03-24.af.txt | 16,367 | Gesamentlike ondernemings word gefasiliteer. |
747 | GOV-ZA.13330.services.11587.11236.2010-03-24.af.txt | 16,368 | Bystand word verleen met die opstel van sakeplanne. |
747 | GOV-ZA.13330.services.11587.11236.2010-03-24.af.txt | 16,369 | Boekhoudingsadvies is beskikbaar. |
747 | GOV-ZA.13330.services.11587.11236.2010-03-24.af.txt | 16,370 | Algemene en spesifieke inligting oor die toerismebedryf word versprei. |
747 | GOV-ZA.13330.services.11587.11236.2010-03-24.af.txt | 16,371 | KMMO-werkwinkels wat deur toerisme-, entrepreneurskap- en bemarkingskundiges gefasiliteer word, word aangebied om toerisme-entrepreneurs te help om hul besighede verder te ontwikkel. |
747 | GOV-ZA.13330.services.11587.11236.2010-03-24.af.txt | 16,372 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
748 | GOV-ZA.13330.services.11588.11112.2010-03-24.af.txt | 16,374 | Die Hoofdirektoraat Toerisme-ontwikkeling het 'n jaarlikse begroting vir befondsing van projekte wat groei in die toerismebedryf aanhelp. Hierdie groei kan op verskeie maniere bereik word, byvoorbeeld deur werkskepping, opleiding of infrastruktuurontwikkeling. Slegs 'n beperkte reeks entiteite kom in aanmerking vir befondsing, soos artikel 21-maatskappye of NRO's, wat plaaslik gefokus en gemeenskapgebaseerd is. |
748 | GOV-ZA.13330.services.11588.11112.2010-03-24.af.txt | 16,375 | Volledige besonderhde van die befondingsoogmerke, wie in aanmerking kom, vereistes vir kwalifisering, tipe bedrywighede wat befonds word, uitsluitings, aansoekprosedures, en vorms kan in die Befondsingsbeleidshandleiding gevind word. |
748 | GOV-ZA.13330.services.11588.11112.2010-03-24.af.txt | 16,376 | Om vir befondsing te kwalifiseer, moet u aan 'n aantal vereistes voldoen. U maatskappy moet byvoorbeeld 'n lopende saak wees en moet verplig wees om 'n jaarverslag in te dien. |
748 | GOV-ZA.13330.services.11588.11112.2010-03-24.af.txt | 16,377 | Befondsing is nie beskikbaar om bonusse of salarisse te betaal nie, om terugwerkende koste wat deur 'n entiteit aangegaan is te dek nie of vir ander uitsluitende faktore nie. |
748 | GOV-ZA.13330.services.11588.11112.2010-03-24.af.txt | 16,378 | Die Befondingsbeleidhandleiding bevat alle inligting oor die fonds asook volledige besonderhde oor die aansoekprosedure. |
748 | GOV-ZA.13330.services.11588.11112.2010-03-24.af.txt | 16,379 | Aansoeke moet op die voorgeskrewe vorms ingevul word wat van die Departement (tel: 021 483 4165) verkry kan word. Afskrifte van die vorms is ook beskikbaar as deel van die Befondsingsbeleid-handleiding. |
748 | GOV-ZA.13330.services.11588.11112.2010-03-24.af.txt | 16,380 | Aansoeke sluit elke jaar op 31 Julie, beoordeling vind in Augustus en September plaas, en toekennings word dieselfde jaar in Oktober aangekondig. |
748 | GOV-ZA.13330.services.11588.11112.2010-03-24.af.txt | 16,381 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,383 | As jy as 'n toergids gekontrakteer of in diens geneem wil word deur 'n maatskappy, beslote korporasie of toeroperateur, moet jy geregistreer wees by die Toergidsregistrasiekantoor van die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Wes-Kaap. |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,384 | Jy kan jou laat registreer as jy nuut is in die bedryf of as jy 'n gids is wie se registrasie verval het. |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,385 | Voor jy jou kan laat registreer, moet jy toergidsopleiding ondergaan deur 'n geakkrediteerde opleidingsorganisasie. |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,386 | As jy 'n ongeregistreerde gids of 'n voormalige SATOER-gids is wat jou nog nie onder die nuwe stelsel laat registreer het nie, moet jy met een van die amptelike opleiers/assessors in verbinding tree, wat jou sal beoordeel. Jy kan dan die Toergidsregistrasiekantoor van die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Wes-Kaap, skakel om jou registrasie as 'n amptelike toergids te voltooi. |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,387 | Kry opleiding as 'n toergids van enige geakkrediteerde opleier. 'n Volle lys Opleiders en Assessors is beskikbaar op die THETA Toerisme, Gasvryheid en Sportonderwys en -Opleidinggesag-webwerf www.theta.org.za of jy kan navraag doen by die Toergidsregistrasiekantoor. |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,388 | Wanneer die opleiding voltooi is, moet jy jou laat registreer by die Toergidsregistrasiekantoor van die Wes-Kaapse Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, waar 'n unieke toergidsnommer (WK-nommer), toergidskenteken en ID-kaart aan jou uitgereik sal word. |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,389 | Voltooide en ondertekende aansoekvorm, wat die tipe registrasie aandui. |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,390 | Ondertekende oorspronklike Gedrags- en Etiekkode. |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,391 | Gewaarmerkte afskrif van Bewys van Beoordeling van die THETA-geakkrediteerde Assessor/Opleidingverskaffer. |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,392 | Gewaarmerkte afskrif van 'n Opleidingsertifikaat van die THETA-geakkrediteerde Assessor/Opleidingverskaffer. |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,393 | Gewaarmerkte afskrif van 'n THETA-sertifikaat (THETA sal dit aan jou verskaf). |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,394 | Gewaarmerkte afskrif van jou Suid-Afrikaanse ID of paspoort of van 'n Permanente Verblyf- of Werkpermit. |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,395 | Gewaarmerkte afskrif van alle toergids- en verwante kwalifikasies. |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,396 | n Geldige en gesertifiseerde Noodhulpsertifikaat. |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,397 | Gewaarmerkte afskrif van bewys van taalvaardigheid vir elke vreemde taal waarin toere gelei sal word. |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,398 | Vier paspoortgrootte kleurfoto's (skryf naam in drukskrif agter op foto's). |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,399 | Die registrasiegeld van R240.00 per persoon, (maak alle tjeks betaalbaar aan die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling). |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,400 | Maandae tot Vrydae oop van 08:00 tot 15:00 (elke dag toe tussen 12:30 en 13:30). |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,401 | Nadat jy opgelei, beoordeel en geregistreer is, sal jy jouself as toergids moet bemark deur toeroperateurs vir werk te nader. |
749 | GOV-ZA.13330.services.11590.11124.2010-03-24.af.txt | 16,402 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
750 | GOV-ZA.13330.services.11592.67965.2010-03-24.af.txt | 16,404 | Hoe Spoor Mens 'n Toergids op? |
750 | GOV-ZA.13330.services.11592.67965.2010-03-24.af.txt | 16,405 | Hoe Spoor Mens 'n Toergids op? |
750 | GOV-ZA.13330.services.11592.67965.2010-03-24.af.txt | 16,406 | As jy op soek is na 'n geregistreerde toergids om jou die Wes-Kaap te help verken, kan jy deur die Toergids databasis kyk vir die persoon wat aan jou behoeftes voldoen. |
750 | GOV-ZA.13330.services.11592.67965.2010-03-24.af.txt | 16,407 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,409 | Pos asseblief jou voltooide aansoekvorm aan Me K Mongane, Belegging in Kultuur, Privaatsak X897, Pretoria, 0001. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,410 | Die Provinsiale Departement van Kulturele Sake en Sport, deur die Belegging in Kultuurinisiatief, soek aansoeke vir finansiering van kulturele projekte. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,411 | Wie kan Aansoek doen om Finansiering? |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,412 | Die hoofdoel is om toegang te verskaf tot vaardighede en markte as 'n hulpmiddel vir stedelike herlewing, plattelandse ontwikkeling en werkskepping. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,413 | Prioriteit sal gegee word aan voorheen-benadeelde gemeenskappe. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,414 | Projekte moet kuns-, kultuur- en erfenisverwant wees. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,415 | Daar moet goeie bewyse wees van bevoordeeldes se vernuf-potensiaal of vermoë om te leer. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,416 | Produkte en dienste van die projek moet van goeie gehalte wees en behoort beide plaaslik en oorsee bemarkbaar te wees. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,417 | Produkte moet die potensiaal hê om selfonderhoudend te wees. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,418 | Projekte moet waar van toepassing voldoen aan wetgewing. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,419 | Projekte moet regverdig handeldryf. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,420 | Projekte moet geplaas wees in armoedenodusse en provinsiale prioriteitsgebiede. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,421 | Projekte behoort gemeenskapsgedrewe te wees en besit word deur, of die gemeenskap direk bevoordeel wat betref óf werksgeleenthede, opleiding óf vennootskappe. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,422 | Projekte wat roumateriaal gebruik behoort seker te maak dat die bronne ekovriendelik is en omgewingsvolhoubare oes- of benuttingspatrone gebruik. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,423 | Projekte behoort die doel te hê om 'n kleinonderneming of sake-eenheid vir die skepping van werk te stig. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,424 | Projekte behoort die potensiaal te hê om toerisme te steun en te bevorder. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,425 | Projekte behoort unieke inheemse produksie te hê. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,426 | Vroue, die jeug en gestremdes behoort voorkeur te kry. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,427 | Agente, konsultante of enige ander diensverskaffer kan nie die bevoordeelde wees nie. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,428 | Die spertyd vir aansoeke is 13 Junie 2006. Geen gefaksde afskrifte sal aanvaar word nie. Alle aansoeke sal gehaltebeoordeling ondergaan deur 'n ewekniehersieningsproses. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,429 | Die Belegging in Kultuur het Provinsiale Koördineerders aangestel in elke provinsie om enige vorm van steun en hulp te verskaf. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,430 | Tel: 012 441 3000. |
751 | GOV-ZA.133387.2010-03-24.af.txt | 16,431 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
752 | GOV-ZA.13350.2010-03-24.af.txt | 16,433 | As jy gekontrakteer of in diens geneem wil word as 'n toergids deur 'n maatskappy, beslote korporasie of toeroperateur of as jy 'n vryskut toergids wil wees, moet jy jou laat registreer by die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling. |
752 | GOV-ZA.13350.2010-03-24.af.txt | 16,434 | Iemand wat nog nooit betrokke was by toerisme nie maar 'n toergids wil wees kan aansoek doen om registrasie. Toergidse wat tans nie geregistreer is nie, kan ook hulle registrasie laat hernu. |
752 | GOV-ZA.13350.2010-03-24.af.txt | 16,435 | Die toergidsregistrasiekantoor werk vir jou en is toegewy aan transformasie, werkskepping en ekonomiese deelname. |
752 | GOV-ZA.13350.2010-03-24.af.txt | 16,436 | Brosjure: Het jy jou Toergids vir hulle Kaart en Kenteken Gevra? |
752 | GOV-ZA.13350.2010-03-24.af.txt | 16,437 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
753 | GOV-ZA.13392.services.16031.10500.2010-03-24.af.txt | 16,439 | Indien u ontevrede is met n diens of n produk, het u die reg om n klagte in te dien. U kan n verbruikersklagte by Verbruikersake en Regverdige Handel indien. |
753 | GOV-ZA.13392.services.16031.10500.2010-03-24.af.txt | 16,440 | Die Kantoor van die Verbruikersbeskermer is in Maart 2003 tot stand gebring. Die Verbruikersbeskermer tree namens verbruikers as 'n "vervolger" op om hul klagtes of sake aan die Tribunaal voor te lê. |
753 | GOV-ZA.13392.services.16031.10500.2010-03-24.af.txt | 16,441 | Die Verbruikerstribunaal is 'n spesiale hof wat verbruikersklagtes aanhoor. |
753 | GOV-ZA.13392.services.16031.10500.2010-03-24.af.txt | 16,442 | U kan n klagte indien deur die tolvrye klagtelyn by 0800-007-081 te skakel of deur met u naaste Verbruikersadvieskantoor in verbinding te tree. |
753 | GOV-ZA.13392.services.16031.10500.2010-03-24.af.txt | 16,443 | U kan ook n klagte indien deur die Cape Gateway Inbelsentrum by 0860 142 142 te skakel. Die inbelsentrumoperateur sal die besonderhede van die klagte aanteken en u van n verwysingsnommer voorsien. Die Kantoor van die Verbruikersbeskermer sal binne 24 uur aandag aan die klagte gee. |
753 | GOV-ZA.13392.services.16031.10500.2010-03-24.af.txt | 16,444 | U kan ook n klagte aanlyn by die Nasionale Verbruikersforum indien. |
753 | GOV-ZA.13392.services.16031.10500.2010-03-24.af.txt | 16,445 | Kla so gou as moontlik. |
753 | GOV-ZA.13392.services.16031.10500.2010-03-24.af.txt | 16,446 | Rugsteun u klagte by wyse van fakture ens. |
753 | GOV-ZA.13392.services.16031.10500.2010-03-24.af.txt | 16,447 | Wees selfgeldend en wees hoflik. |
753 | GOV-ZA.13392.services.16031.10500.2010-03-24.af.txt | 16,448 | Volg u klagte op na n redelike verloop van tyd indien u geen terugvoering ontvang het nie. |
753 | GOV-ZA.13392.services.16031.10500.2010-03-24.af.txt | 16,449 | Teken aan met wie u gepraat het, wanneer dit plaasgevind het en hou afskrifte van briewe wat gestuur is. |
753 | GOV-ZA.13392.services.16031.10500.2010-03-24.af.txt | 16,450 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,452 | Watter Beurse bied die Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting aan? |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,453 | Wat word deur die Beurs Gedek? |
754 | GOV-ZA.133946.2010-03-24.af.txt | 16,454 | Sal Ek Enigiets moet Terugbetaal of Terugwerk? |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.