document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
727 | GOV-ZA.13276.services.11453.10479.2010-03-24.af.txt | 16,228 | Om nadere besonderhede te bekom, kontak die Wes-Kaapse Drankraad. |
727 | GOV-ZA.13276.services.11453.10479.2010-03-24.af.txt | 16,229 | Aansoekgelde van R200 is betaalbaar. |
727 | GOV-ZA.13276.services.11453.10479.2010-03-24.af.txt | 16,230 | Indien u van 'n prokureur of konsultant gebruik maak, sal hulle ook 'n bykomende fooi vir hierdie dienste hef. Hierdie fooi verskil na gelang van die prokureur/konsultant. |
727 | GOV-ZA.13276.services.11453.10479.2010-03-24.af.txt | 16,231 | Die jaarlikse gelde is elke jaar teen nie later nie as 31 Desember betaalbaar. Gebreke om die jaarlikse gelde betyds te betaal, sal daartoe aanleiding gee dat die lisensie verval en u sal weer om 'n lisensie moet aansoek doen. |
727 | GOV-ZA.13276.services.11453.10479.2010-03-24.af.txt | 16,232 | Aansoekgelde van R200 is betaalbaar. |
727 | GOV-ZA.13276.services.11453.10479.2010-03-24.af.txt | 16,233 | Indien u van 'n prokureur of konsultant gebruik maak, sal hulle ook 'n bykomende fooi vir hierdie dienste hef. Hierdie fooi verskil na gelang van die prokureur/konsultant. |
727 | GOV-ZA.13276.services.11453.10479.2010-03-24.af.txt | 16,234 | Die jaarlikse gelde is elke jaar teen nie later nie as 31 Desember betaalbaar. Gebreke om die jaarlikse gelde betyds te betaal, sal daartoe aanleiding gee dat die lisensie verval en u sal weer om 'n lisensie moet aansoek doen. |
727 | GOV-ZA.13276.services.11453.10479.2010-03-24.af.txt | 16,235 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
728 | GOV-ZA.13276.services.11453.10481.2010-03-24.af.txt | 16,237 | As 'n gelisensieerde handelaar 'n ergernis veroorsaak, kan dit strydig met die Drankwet of die voorwaardes van die lisensie wees. 'n Klagte moet by die polisie ingedien word wat stappe teen die handelaar sal doen. Waar 'n gemeenskapsorganisasie, byvoorbeeld 'n gemeenskapspolisiëringsforum of belastingbetalersvereniging, in 'n gemeenskap bedrywig is, moet hulle in kennis gestel word. As die probleem aanhou, word daar van die polisie verwag om 'n verslag aan die Drankraad te stuur. Die Drankraad mag 'n verhoor hou en die lisensie aan voorwaardes onderhewig maak of, indien nodig, die lisensie terugtrek of opskort. |
728 | GOV-ZA.13276.services.11453.10481.2010-03-24.af.txt | 16,238 | Om 'n klagte teen 'n gelisensieerde perseel in te dien, moet jy 'n volledige beëdigde verklaring by die polisie aflê. |
728 | GOV-ZA.13276.services.11453.10481.2010-03-24.af.txt | 16,239 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
728 | GOV-ZA.13276.services.11453.10481.2010-03-24.af.txt | 16,240 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
729 | GOV-ZA.13276.services.11453.10483.2010-03-24.af.txt | 16,242 | Jy kan beswaar maak teen 'n aansoek om 'n dranklisensie. Op die eerste Vrydag van die maand word alle kennisgewings van voorneme om vir 'n dranklisensie aansoek te doen in die Staatskoerant gepubliseer. Hierdie kennisgewing in die Staatskoerant is die enigste kennis van die aansoek wat aan die publiek gegee word. |
729 | GOV-ZA.13276.services.11453.10483.2010-03-24.af.txt | 16,243 | Jy kan binne 28 hofdae 'n beswaar teen 'n aansoek indien by die landdros in die distrik waarbinne die perseel val. |
729 | GOV-ZA.13276.services.11453.10483.2010-03-24.af.txt | 16,244 | jou volle naam en straatadres die naam en adres van die perseel waarteen beswaar gemaak word redes vir die beswaar met, waar moontlik, bewyse ter ondersteuning van hierdie beswaar. |
729 | GOV-ZA.13276.services.11453.10483.2010-03-24.af.txt | 16,245 | As jy van 'n petisie wil gebruik maak om teen 'n dranklisensie-aansoek beswaar te maak, moet jy verseker dat die volledige kontakbesonderhede van die opsteller voorsien word. |
729 | GOV-ZA.13276.services.11453.10483.2010-03-24.af.txt | 16,246 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
730 | GOV-ZA.13276.services.11453.10485.2010-03-24.af.txt | 16,248 | Die oogmerk van die tavernelisensiëring inisiatief is om die eienaars van sjebiens en mense wat ongelisensieerde drinkplekke bedryf, aan te moedig om hulle ondernemings wettig te maak. |
730 | GOV-ZA.13276.services.11453.10485.2010-03-24.af.txt | 16,249 | Die Groenskrif oor dranklisensiëring beraam dat daar nagenoeg 18 000 onwettige sjebien- en taverne-operateurs in die Wes-Kaap is. |
730 | GOV-ZA.13276.services.11453.10485.2010-03-24.af.txt | 16,250 | Die projek sluit bewusmakingsprogramme in wat deur SABMiller en die plaaslike regeringsektor aangebied en deur die Provinsiale Drankraad onderskryf word. |
730 | GOV-ZA.13276.services.11453.10485.2010-03-24.af.txt | 16,251 | Die tavernelisensiërings projek is in Junie 2001 by wyse van 'n werksessie in Beaufort-Wes van stapel gestuur. Die klem val tans op die informele behuisingsgebiede om Kaapstad. |
730 | GOV-ZA.13276.services.11453.10485.2010-03-24.af.txt | 16,252 | Die eerste fase van die projek behels die verhoging van bewustheid by taverne- en sjebieneienaars deur hulle van inligting oor dranklisensies en die dranklisensiëringsproses te gee. As jy besluit om vir 'n dranklisensie aansoek te doen, sal SAB jou na 'n drankkonsultant verwys wat jou afslag sal gee om jou te help om vir die lisensie aansoek te doen. |
730 | GOV-ZA.13276.services.11453.10485.2010-03-24.af.txt | 16,253 | Nadat jy om 'n dranklisensie aansoek gedoen het, sal SAB jou help met opleiding in sake- en bemarkingsvaardighede om jou onderneming te vestig. |
730 | GOV-ZA.13276.services.11453.10485.2010-03-24.af.txt | 16,254 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
730 | GOV-ZA.13276.services.11453.10485.2010-03-24.af.txt | 16,255 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
731 | GOV-ZA.13276.services.11453.18337.2010-03-24.af.txt | 16,257 | Dit is belangrik dat die publiek bewus sal wees van dranklisensie-aansoeke wat oorweeg word sodat hulle besware kan indien. Vir hierdie doel publiseer die Wes-Kaapse Drankraad 'n maandelikse lys van inkomende aansoeke. Die sakelyste van vergaderings wat deur die Wes-Kaapse Drankraad gehou word, is ook vir die publiek beskikbaar. |
731 | GOV-ZA.13276.services.11453.18337.2010-03-24.af.txt | 16,258 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
732 | GOV-ZA.13294.public_entities.261.74084.2010-03-24.af.txt | 16,260 | Die Kaapse Filmkommissie is die amptelike voorstander van die vollengte rolprent, televisie, video, advertensie en stil-fotografie produksiebedryf in die Wes-Kaap. |
732 | GOV-ZA.13294.public_entities.261.74084.2010-03-24.af.txt | 16,261 | Die Kommissie is 'n Afdeling 21 (sonder winsmotief) maatskappy en werk as 'n onafhanklike, outonome organisasie wat die film-verwante belange kombineer van die Stad Kaapstad en die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap. |
732 | GOV-ZA.13294.public_entities.261.74084.2010-03-24.af.txt | 16,262 | Die sentrale oogmerk van die Kommissie is om Kaapstad te plaas as 'n wêreld-mededingende filmbedryfstad en om Kaapstad en die Wes-Kaap te bevorder as 'n wêreldklas produksiebestemming. |
732 | GOV-ZA.13294.public_entities.261.74084.2010-03-24.af.txt | 16,263 | Dit is verantwoordelik vir die fasilitering en koördinering van op-stel verfilming in beide die Stad en die Provinsie. Dit sluit die insamel en bestuur in van alle inligting wat verfilming in die streek raak en beïnvloed. |
732 | GOV-ZA.13294.public_entities.261.74084.2010-03-24.af.txt | 16,264 | Die Stad Kaapstad Filmpermitkantoor (SKFPK) verskaf 'n een-stop kantoor vir die bestuur van alle aspekte van permitverskaffing vir filmbedrywighede op Stadraads-besitte grond binne die jurisdiksie van die Stad Kaapstad se munisipaliteit. |
732 | GOV-ZA.13294.public_entities.261.74084.2010-03-24.af.txt | 16,265 | Daar is vyf filmpermitkantore in die stad. |
732 | GOV-ZA.13294.public_entities.261.74084.2010-03-24.af.txt | 16,266 | Besonderhede oor hoe om aansoek te doen vir 'n permit word uiteengesit in die filmpermitgids. |
732 | GOV-ZA.13294.public_entities.261.74084.2010-03-24.af.txt | 16,267 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
733 | GOV-ZA.13294.pubs.bills.bills.2010-03-24.af.txt | 16,269 | Wetsontwerpe is voorgestelde wetgeweing wat nog nie deur die parlement goedgekeur is nie. Die Wes-Kaapse en Nasionale Wetsontwerpe word hier volgens die spesifieke jaar gelys. |
733 | GOV-ZA.13294.pubs.bills.bills.2010-03-24.af.txt | 16,270 | Nota: Hierdie is nie 'n volledige lys van alle Wetsontwerpe nie. |
733 | GOV-ZA.13294.pubs.bills.bills.2010-03-24.af.txt | 16,271 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,273 | Watter Beurse in Toerime bied die Provinsiale Regering aan? |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,274 | Wat Dek die Beurs? |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,275 | Sal Ek Enigiets Moet Terugbetaal of -werk? |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,276 | Wie Kan Aansoek Doen om 'n Beurs? |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,277 | Hoe Kan Ek Aansoek Doen? |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,278 | Waar Kan Ek Meer Inligting Kry? |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,279 | Watter Beurse in Toerisme bied die Provinsiale Regering Aan? |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,280 | Die Provinsiale Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme bied oor die algemeen twee beurse vir voltydse studie aan, mits daar 'n behoefte aan die vaardighede in die provinsie is. |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,281 | Wat Dek die Beurs? |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,282 | Die Technikonbeurs dek klasse, terwyl die beurs aan die Universiteit van Stellenbosch klasse, boeke, toerusting, verblyf en kos dek. |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,283 | Sal Ek Enigiets Moet Terugbetaal of -werk? |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,284 | Nee. Dié is nie terugwerkbeurse nie, en jy hoef ook nie enige geld terug te betaal nie. |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,285 | Wie Kan Aansoek Doen om 'n Beurs? |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,286 | Hoe Doen Ek Aansoek? |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,287 | Die Departement keur aansoekers uit die lys van studente wat geregistreer is vir die betrokke kursus. |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,288 | As jy dink jy kom in aanmerking vir die beurs kragtens die bogenoemde voorwaardes, skakel jou instelling se beurskantoor. |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,289 | Waar Kan Ek Meer Inligting Kry? |
734 | GOV-ZA.133015.2010-03-24.af.txt | 16,290 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
735 | GOV-ZA.13312.2010-03-24.af.txt | 16,292 | Hierdie Direktoraat bring alle regeringsfere en besigheid en die burgerlike samelewing bymekaar ten einde geïntegreerde en billike ekonomiese ontwikkeling in die Wes-Kaap teweeg te bring. |
735 | GOV-ZA.13312.2010-03-24.af.txt | 16,293 | die ondersteuning van klein en middelslagbesighede in geteikende sektore, veral onder histories benadeelde individue, vroue en landelike gemeenskappe, en die versekering van breër en betekenisvolle deelname aan die ekonomie deur swartmense in groeiende sektore (swart ekonomiese bemagtiging). |
735 | GOV-ZA.13312.2010-03-24.af.txt | 16,294 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
736 | GOV-ZA.13312.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 16,296 | Die Regering se strategiese en besigheidsplanne volgens jaar gelys. |
736 | GOV-ZA.13312.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 16,297 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
736 | GOV-ZA.13312.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 16,298 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
737 | GOV-ZA.13312.services.11443.10837.2010-03-24.af.txt | 16,300 | Daar is 'n verskeidenheid dienste beskikbaar om ontluikende onder-nemings by te staan. Die Swart Besigheidsraad en die Swart Besigheidsforum speel albei sleutelrolle om rolspelers rondom die vorming van swart besighede byeen te bring. Hierdie organisasies help om 'n gemeenskaplike front daar te stel vir die ontwikkeling en implementering van 'n nasionale strategie vir die ontwikkeling van swart besighede. |
737 | GOV-ZA.13312.services.11443.10837.2010-03-24.af.txt | 16,301 | Inligting oor 'n verskeidenheid dienste kan ook op die Seda-webwerf bekom word. |
737 | GOV-ZA.13312.services.11443.10837.2010-03-24.af.txt | 16,302 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
738 | GOV-ZA.13312.services.11443.11443.2010-03-24.af.txt | 16,304 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
738 | GOV-ZA.13312.services.11443.11443.2010-03-24.af.txt | 16,305 | Dié diens sit die werk van die Nasionale Bemagtigingsfonds uiteen en verduidelik hoe jy van die spektrum van dienste gebruik kan maak. Dit is veral van belang vir die persoon wat met 'n nuwe onderneming wil begin, maar daar is ook baie handige dienste vir... |
738 | GOV-ZA.13312.services.11443.11443.2010-03-24.af.txt | 16,306 | Daar is 'n verskeidenheid dienste beskikbaar om ontluikende onder-nemings by te staan. |
738 | GOV-ZA.13312.services.11443.11443.2010-03-24.af.txt | 16,307 | Die Departement van Handel en Nywerheid se Swart Ondernemings Verskafferontwikkelingsprogram (SOVOP) is 'n 80:20 koste-verdelings, kontanttoelaag aanmoedingskema vir ondernemings in swart besit, met 'n maksimum toelaag van R100,000. Die skema verskaf ook sakeontwikkelingsdienste om maatskappye te help om hulle vaardighede te verbeter en meer mededingend... |
738 | GOV-ZA.13312.services.11443.11443.2010-03-24.af.txt | 16,308 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
739 | GOV-ZA.13312.services.11443.2010-03-02.af.txt | 16,310 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
739 | GOV-ZA.13312.services.11443.2010-03-02.af.txt | 16,311 | Dié diens sit die werk van die Nasionale Bemagtigingsfonds uiteen en verduidelik hoe jy van die spektrum van dienste gebruik kan maak. |
739 | GOV-ZA.13312.services.11443.2010-03-02.af.txt | 16,312 | Daar is 'n verskeidenheid dienste beskikbaar om ontluikende onder-nemings by te staan. |
739 | GOV-ZA.13312.services.11443.2010-03-02.af.txt | 16,313 | Die Departement van Handel en Nywerheid se Swart Ondernemings Verskafferontwikkelingsprogram (SOVOP) is 'n 80:20 koste-verdelings, kontanttoelaag aanmoedingskema vir ondernemings in swart besit, met 'n maksimum toelaag van R100,000. |
739 | GOV-ZA.13312.services.11443.2010-03-02.af.txt | 16,314 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
739 | GOV-ZA.13312.services.11443.2010-03-02.af.txt | 16,315 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
740 | GOV-ZA.13312.services.11443.6674.2010-03-24.af.txt | 16,317 | Die Departement van Handel en Nywerheid se Swart Ondernemings Verskafferontwikkelingsprogram (SOVOP) is 'n 80:20 koste-verdelings, kontanttoelaag aanmoedingskema vir ondernemings in swart besit, met 'n maksimum toelaag van R100,000. Die skema verskaf ook sakeontwikkelingsdienste om maatskappye te help om hulle vaardighede te verbeter en meer mededingend te word. |
740 | GOV-ZA.13312.services.11443.6674.2010-03-24.af.txt | 16,318 | Minstens 51% in swart besit wees en 'n aansienlike verteenwoordiging van swart bestuurders hê. |
740 | GOV-ZA.13312.services.11443.6674.2010-03-24.af.txt | 16,319 | n Omset hê van nie meer nie as R12-miljoen per jaar. |
740 | GOV-ZA.13312.services.11443.6674.2010-03-24.af.txt | 16,320 | n Minimum verhandelingsgeskiedenis hê van een jaar. |
740 | GOV-ZA.13312.services.11443.6674.2010-03-24.af.txt | 16,321 | Voldoen aan al die relevante regulasies, bv. hulle moet geregistreer wees by die Maatskappye en Intellektuele Eeiendomsregistrasiekantoor van Suid-Afrika (CIPRO) en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. |
740 | GOV-ZA.13312.services.11443.6674.2010-03-24.af.txt | 16,322 | Bestaande KMMOs met goeie groeipotensiaal vinnig in die hoofstroom van die formele ekonomie te kry. |
740 | GOV-ZA.13312.services.11443.6674.2010-03-24.af.txt | 16,323 | Bande te kweek tussen KMMOs in swart besit en korporatiewe en openbare sektor ondernemings. |
740 | GOV-ZA.13312.services.11443.6674.2010-03-24.af.txt | 16,324 | Regstellende verkryging en uitkontrakteringsinisiatiewe te komplimenteer. |
740 | GOV-ZA.13312.services.11443.6674.2010-03-24.af.txt | 16,325 | Die ontvanger te help om kapasiteit te bou om suksesvol mee te ding vir tenders en uitkontrakteringsgeleenthede. |
740 | GOV-ZA.13312.services.11443.6674.2010-03-24.af.txt | 16,326 | Besoek Handel en Nywerheid se webwerf. |
740 | GOV-ZA.13312.services.11443.6674.2010-03-24.af.txt | 16,327 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
741 | GOV-ZA.13312.services.14707.2010-03-24.af.txt | 16,329 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
741 | GOV-ZA.13312.services.14707.2010-03-24.af.txt | 16,330 | Die Departement staan plaaslike projekte vir ekonomiese ontwikkeling reg deur die Wes-Kaap by deur hulle te befonds, en deur hulle van deskundige raad en bystand met die ontwikkeling van besigheidsplanne en uitvoerbaarheidstudies te voorsien. |
741 | GOV-ZA.13312.services.14707.2010-03-24.af.txt | 16,331 | Die totstandkoming van Ekonomiese Ontwikkelingseenhede (EOE's) op munisipale vlak sal plaaslike owerhede help om plaaslike ekonomiese ontwikkeling in hul gebiede te bevorder. |
741 | GOV-ZA.13312.services.14707.2010-03-24.af.txt | 16,332 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
741 | GOV-ZA.13312.services.14707.2010-03-24.af.txt | 16,333 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
742 | GOV-ZA.13330.2010-03-24.af.txt | 16,335 | Toerismeontwikkeling behels die verbreding van die eienaarskapsbasis van toerismebesighede om meer mense toe te laat om vooordeel te trek uit die toerismebedryf en die vaardigheidsontwikkeling, werkgeleenthede en welvaartskepping wat daarmee gepaard gaan. Die Direktoraat streef daarna om te verseker dat toerismevoordele oor die hele die provinsie versprei word. |
742 | GOV-ZA.13330.2010-03-24.af.txt | 16,336 | bewusmaking van mense van toerisme, veral in skole, en ondersteuning van die Kaapse Kunsvlyt- en Ontwerpinstituut. |
742 | GOV-ZA.13330.2010-03-24.af.txt | 16,337 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
743 | GOV-ZA.13330.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 16,339 | Die Regering se strategiese en besigheidsplanne volgens jaar gelys. |
743 | GOV-ZA.13330.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 16,340 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
743 | GOV-ZA.13330.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 16,341 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
744 | GOV-ZA.13330.pubs.public_info.S.2010-03-24.af.txt | 16,343 | Algemene publikasies is alfabeties gelys. |
744 | GOV-ZA.13330.pubs.public_info.S.2010-03-24.af.txt | 16,344 | Hierdie dokumente is ook onder die toepaslike lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes geplaas. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.