document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,518 | Die normale geboorteproses begin gewoonlik spontaan na om en by 37 tot 42 weke van swangerskap. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,519 | Jy en jou baba word regdeur die kraamproses gemonitor, en opgeleide mediese personeel is byderhand indien daar komplikasies is. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,520 | Oormatige monitering kan tot onnodige mediese ingryping aanleiding gee. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,521 | Jy het in hierdie tyd dalk die gerusstelling van bekende dinge om jou nodig, en 'n hospitaal is nie altyd 'n gesellige en vertroostende plek nie. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,522 | Tuisgeboorte is 'n veilige opsie as jou swangerskap normaal verloop, jou vroedvrou die nuutste, draagbare toerusting gebruik en in staat is om jou huis betyds te bereik. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,523 | Jy bevind jou in 'n bekende en gerieflike omgewing terwyl jy geboorte skenk. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,524 | Indien komplikasies intree, hang die bystand wat jy gaan ontvang van die kundigheid van die verpleegster of vroedvrou af en van die vinnige beskikbaarheid van vervoer na 'n hospitaal, indien dit nodig mag wees. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,525 | Dit is 'n normale kraamproses wat onder water plaasvind en wat as 'n vorm van pynverligting tydens die bevalling gebruik kan word. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,526 | Jy kan vryelik in die water rondbeweeg. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,527 | Daar is 'n risiko van infeksie vir jou en jou baba. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,528 | Die baba word gebore via 'n snit deur die buik en die baar-moeder. Dit kan die baba en moeder se lewens red, maar die newe-effekte van ingrypende chirurgie en narkose kan allerlei komplikasies vir die moeder tot gevolg hê. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,529 | Gekose keisersneë word tydens swangerskap beplan as gevolg van mediese of kraamkomplikasies, wanneer die be-valling as onveilig vir die baba of die moeder beskou word. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,530 | Noodkeisersneë word gedoen wanneer komplikasies tydens die bevalling voorkom. Die behoefte aan 'n keisersnee is soms nie duidelik voordat die bevalling reeds begin het nie, en sommige moeders wat beoog om normaal geboorte te skenk, moet noodgedwonge keisersneë ondergaan. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,531 | Die bevalling verloop nie na wense nie. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,532 | kontraksies te swak is, baba te groot is, of as die bekken te nou is. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,533 | Die baba se hartklop, wat op die elektroniese aanwyserma-sjien gemonitor sal word, kan suggereer dat die baba pro-bleme tydens die bevalling ondervind. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,534 | Indien jou baba teen die einde van jou swangerskap in die baarmoeder met die kop na bo en die voete na onder lê (stuitposisie), is 'n keisersneegeboorte die minder riskante opsie. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,535 | Swangerskap met veelvuldige babas (bv. tweeling) |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,536 | In sommige gevalle is geboorte via 'n keisersnee noodsaaklik. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,537 | MIV-positiewe moeder n Keisersnee word as geboortemetode aanbeveel as die moeder MIV-positief is. Dit verminder die kans dat die moed-er die MI-virus na haar baba oordra. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,538 | In die meeste gevalle is 'n verdere keisersnee die voorkeurmetode na 'n vorige keisersneegeboorte. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,539 | Dit is 'n ontsteking van die baarmoeder wat vier tot sewe dae na chirurgie kan ontwikkel. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,540 | Dit word met antibiotika behandel. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,541 | Word gewoonlik behandel met medikasie wat veroorsaak dat die baarmoeder saamtrek en ophou bloei. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,542 | n Bloedoortapping, chirurgie, en in seldsame gevalle 'n histerektomie (chirurgiese verwydering van die baar-moeder) kan vereis word. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,543 | Besering aan die blaas of dermkanaal kan voorkom. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,544 | Swangerskap en 'n keisersnee verhoog die risiko dat moeders bloedklonte in die bene, bekend as diepaar-trombose (DVT), kan ontwikkel. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,545 | Hierdie risiko kan deur die dra van anti-DVT-kouse en stap, binne so min as 24 uur na die keisersnee, verminder word. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,546 | Vroue met 'n hoë risiko om DVT te ontwikkel, kan ook 'n antistolmiddel (bloedverdunningsmedikasie) toegedien word om hul risiko te verlaag. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,547 | Jy moet vir die Kraamprogram registreer om toegang tot jou voordele as 'n lid van een van die volgende GEMS-voordeelopsies te verkry. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,548 | Sluit kraamvoordeel in aangewese netwerk van privaathospitale in. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,549 | Tuisgeboorte teen R6 610 per begunstigde. |
17 | (762010100622 AM) 1495 Final Gems Birthing Options_AFR.txt | 1,550 | Tuisgeboorte teen R6 610 per begunstigde. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,552 | Boodskap van die Hoofbeampte maande later is dit tyd om dankie te sê! |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,553 | Hernuwing van dienskontrak: Maak seker die administrasie is op datum! |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,554 | Friends of GEMS - nou selfs beter! |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,555 | Ons is halfpad deur 2009 en stewig in winter se greep. So saam met die korter, kouer dae hoop ons hierdie uitgawe van Facets, die tweede in 2009, bring u 'n bietjie warmte en gemoedsrus. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,556 | Lede het geesdriftig gereageer op die nuwe voorkoms van Facets en ons hoop jy vind hierdie uitgawe prikkelend, interessant en bruikbaar. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,557 | Gedagtig daaraan dat al die bedrywighede van GEMS daarop gefokus is om ons meer as 350 000 lede gelukkig en gesond te hou, is dit nogal verbasend dat ons so min ware verhale - dikwels met gelukkige eindes - van ons lede hoor. Die verhaal van Mzimasi Ngqelu wat letterlik by die dood omgedraai het, het onlangs by ons kantoor opgedaag. Ons was almal diep geraak oor die impak wat GEMS op Mzimasi se lewe gehad het, maar ek gaan nie nou alles verklap en die storie bederf nie. Lees sy inspirerende verhaal op bladsy twee. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,558 | In hierdie uitgawe stel ons ook Sisonke, ons eie ledekompetisie bekend wat deur Mzimasi se ervaring geïnspireer is. Ons wil graag hê u moet vir die kompetisie inskryf, want ons wil hoor hoe GEMS u lewe geraak het. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,559 | Hoewel ons nog net halfpad deur 2009 is, het ons reeds 'n hele paar nuwe lededienste ingestel. In hierdie uitgawe kan jy meer lees oor ons spesiale Swangerskap-program wat op 1 Mei 2009 bekendgestel is om swanger lede bystand, inligting en raad te bied in elke stadium van swangerskap en ook na die geboorte. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,560 | Ons het die GEMS welwees-dae ingestel wat ondersoekdienste na u werkplek neem. Nog 'n diens wat in hierdie uitgawe bekendgestel word, is die SMS Benefit Lookup en lede word aangemoedig om dit te gebruik. Al wat jy hoef te doen om uit te vind watter voordele jy geniet voordat jy 'n eis instel, is om 'n SMS aan jou skema te stuur en ons stuur binne sekondes die vereiste inligting terug! |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,561 | Elk van hierdie nuwe dienste word later in hierdie nuusbrief meer volledig bespreek - lees gerus meer daaroor. Met die opstel van hierdie boodskap het ek soos altyd my bes probeer om aan lede te toon dat GEMS voortdurend streef na uitstekende dienslewering. Lidmaatskap groei steeds en ons lede word beskou as, en behandel soos persone wat die heel beste verdien. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,562 | Ek hoop u geniet hierdie uitgawe van Facets en tot volgende keer - bly warm en gesond. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,563 | Mnr Mzimasi Ngqelu se lewe het drasties verander sedert die dag dat hy byna dood is in 'n motorongeluk. Ngqelu, Adjunk-direkteur: Kommunikasie, Departement van Openbare Ondernemings en lid van GEMS het onlangs weer daardie dag intens beleef toe hy 'n finale rekening vir die mediese onkoste deur die pos ontvang het. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,564 | Ek het skielik besef dat ek nooit die volle yslike bedrag van R180 000 hospitaalgeld uit my eie sak sou kon betaal nie" vertel Ngqelu. "Die groot bedrag wat GEMS betaal het om die hospitaalgeld te dek, het verseker dat ek die beste behandeling gekry het. En dit het my lewe gered," sê Ngqelu aangedaan. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,565 | Nadat hy die finale faktuur ontvang het, wou hy GEMS bedank vir hulle bystand. "Die feit dat ek geen blywende beserings van die insident oorgehou het nie, herinner my daagliks dat GEMS tot my redding gekom het - en dit nadat ek skaars 'n jaar lank lid van GEMS was." |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,566 | Op die dag van die ongeluk, 8 Oktober 2007, het grys wolke 'n storm voorspel. Na werk ry hy in sy Nissan Micra van sy kantoor in Hatfield, Pretoria na sy huis in Centurion. Net verby die hoek van Hofmeyer- en Bothalaan jaag 'n motor oor 'n rooi verkeerslig. Hy onthou die geweldige slag toe die motor die passasierskant tref. Toe raak alles donker. Byna bewusteloos onthou hy dat hy 'n plakker van GEMS op sy voorruit het. "Min het ek geweet hoe noodsaaklik daardie plakker in my tyd van nood sou wees." |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,567 | Blykbaar het 'n bystaander Netcare 911 gebel en Hannes Bosman, 'n senior paramediese noodhulpbeampte van Unitas Netcare Hospitaal het na die toneel gehaas. Bosman onthou nog die ongeluk. "Dit het begin reën terwyl ons gesukkel het om Ngqelu te bevry uit die frommelstaal wat eens sy motor was. Toe ons die plakker sien, het ons geweet ons kan hom na die beste en naaste hospitaal neem en daar sal geen oponthoud wees soos wat soms die geval is met pasiënte wat nie lid van 'n mediese fonds is nie." |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,568 | Bosman en die dokters het nie gedink Ngqelu sal leef nie. Die dokters het aan sy familie gesê die moontlikheid bestaan dat hy nie sal bykom nie en al herwin hy sy bewussyn, kan hy aan geheueverlies ly of verlam wees. Maar almal het Ngqelu se veggees onderskat. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,569 | Intensiewe Sorgeenheid van die Unitas Netcare Hospitaal het Ngqelu sy bewussyn herwin - en sy brein het normaal funksioneer. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,570 | Hy is oorgeplaas na die rehabilitasiesentrum vir beserings in Kensington, Johannesburg waar hy fisioterapie ontvang het en sielkundige evaluering ondergaan het. In Januarie 2009 was hy, teen die dokters se verwagting in, fiks genoeg om terug te keer werk toe en hy sê sy lewe het ten goede verander. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,571 | Ek heg groter waarde aan die lewe en het selfs my vrou ontmoet voeg hy by. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,572 | Hy geniet nou sy nuwe lewe en moedig soveel mense moontlik aan om by GEMS aan te sluit. "Baie dankie nogmaals GEMS. Julle het nie net 'n verskil aan my lewe gemaak nie; julle het my lewe help red" sluit hy af. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,573 | Ons kondig met trots 'n uitsonderlike kompetisie aan. Een wat net vir jou geskep is! As jy lid van GEMS is, kwalifiseer jy outomaties om in te teken en dan staan jy 'n kans om 'n gesogte prys te wen. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,574 | Wat behels die kompetisie? |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,575 | Mzimasi Ngqelu se verhaal was vir ons almal by GEMS so 'n groot inspirasie dat ons besluit het om nog lede aan te moedig om hulle spesiale stories met ons te deel. Het iets miskien gebeur waar GEMS tot jou redding gekom het wat ander ook moet hoor? |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,576 | iemand wat net daardie ekstra myl of twee gee vir jou en jou geliefdes? |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,577 | Het die feit dat jy lid van GEMS is jou lewe of die lewe van een van jou familielede gered Of het jou lewe en gesondheid merkbaar verbeter sedert jy lid van GEMS is? |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,578 | Wel, ons wil graag hoor van die positiewe ervarings wat jy gehad het as 'n lid van GEMS. As jy jou verhaal met ons deel soos wat Mzimasi Ngqelu gedoen het, kan jy moontlik 'n prys wen! Jy hoef nie 'n baasskrywer of storieverteller te wees nie; jy moet net 'n goeie storie hê. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,579 | Hoe skryf ek in? |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,580 | Dis so maklik! Stuur ons net 'n faks, e-pos of brief per pos waarin jy jou positiewe storie vertel. Jy kan in enige van die amptelike tale skryf - ons sal alles lees! |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,581 | Onthou om jou naam, kontakbesonderhede en lidmaatskapnommer in te sluit. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,582 | Stuur jou brief aan GEMS Sisonke Kompetisie, GEMS Privaatsak X782, Kaapstad 8000; faks jou brief na 0861 00 4367 (merk dit vir aandag: GEMS Sisonke Kompetisie); of e-pos jou brief na [email protected]. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,583 | Wat kan ek wen? |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,584 | As dit vir jou goed klink, maak seker jy skryf in vir die GEMS Sisonke Kompetisie. Ons sien uit daarna om van jou te hoor! Die GEMS Sisonke Kompetisie begin 1 Julie 2009 en duur tot einde Augustus 2009. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,585 | Vir meer inligting oor bepalings en voorwaardes vir die kompetisie, besoek www.gems.gov.za. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,586 | Ons maak met trots bekend dat begunstigdes nou by die nuwe GEMS Swangerskap-program kan aansluit. Die program is op 1 Mei 2009 bekendgestel en voorsien bystand, inligting en raad aan swanger begunstigdes deur al die stadiums van swangerskap asook na die geboorte. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,587 | Hoe werk die program? |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,588 | Die program word gelei deur gevallebestuurders wat ervare, opgeleide verpleegsters is met bykomende kwalifikasies in verloskunde. Hulle sal jou help met die registrasieproses en hulle kan in enige stadium van jou swangerskap vir raad en inligting genader word. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,589 | Jy kry 'n GEMS swangerskap- en geboorteboek met belangrike inligting vir verwagtende moeders. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,590 | Moeders kry 'n praktiese geskenkpakkie van GEMS! Dit word aan lede gestuur wat in die derde trimester van hulle swangerskap is. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,591 | Begunstigdes ontvang 'n persoonlike sorgplan met besonderhede oor die kraamdienste wat GEMS goedgekeur het. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,592 | Jy het toegang tot gesondheidsinligting wat jou help om saam met jou dokter of vroedvrou besluite te neem oor keuses aangaande jou gesondheid en bevalling. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,593 | Telefoniese raad en bystand is beskikbaar indien jy tydens die eerste paar weke van ouerskap probleme ondervind. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,594 | Let wel: Die program is gratis vir lede en die gebruiklike kraamvoordele geld steeds. Die program bied lede baie voordele maar vervang nie die goeie mediese raad en sorg wat lede van hulle dokters ontvang nie. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,595 | Hoe registreer ek vir die program? |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,596 | Jy moet registreer sodra jou dokter jou swangerskap bevestig het. Om te registreer of om verdere inligting te kry kontak GEMS by 0860 00 4367 of stuur 'n e-pos na [email protected]. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,597 | Hoe dikwels moes jy al inderhaas die voordele van jou mediese fonds bevestig Ons weet dit kan soms dringend wees en ons het lank gedink aan 'n oplossing vir die probleem? |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,598 | Jou voordele kan nou vinnig en maklik deur SMS bevestig word. Stuur 'n SMS aan GEMS in die voorgeskrewe formaat (sien onder) en binne sekondes kry jy 'n SMS antwoord wat jou voordele bevestig. Let daarop dat die kort kodes vir lede van Sapphire en Beryl verskil van dié van Ruby, Emerald of Onyx lede. Net nog 'n blink idee van GEMS wat gesondheidsorg binne jou bereik plaas! |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,599 | Hoe werk ditSMS net die volgende inligting na 33489 (elke SMS kos R1.50): Stap 1: Sleutel in Benefit. Stap 2: Sleutel in jou GEMS lidmaatskapnommer. Stap 3: Kies die voordeel wat jy wil bevestig uit die tabel onder (NB slegs een voordeelkategorie kan per SMS bevestig word). Stap 4: Sleutel die kort kode uit die lys hier onder in. Stap 5: Sleutel jou afhanklikheidskode in (die kode verkyn agter op jou lidmaatskapkaart onder Name, bv. 00,01). As jy die hooflid is, sleutel 00 in. Stap 6: Druk stuur op jou selfoon. Stap 7: Wag 'n paar sekondes op die antwoord van GEMS? |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,600 | As jou SMS boodskap nie slaag nie sal jy 'n antwoord van GEMS kry wat die rede daarvoor gee. Jy kan die fout regstel en 'n nuwe SMS stuur om die inligting te kry wat jy verlang. Kontak asseblief die GEMS Oproepsentrum by 0860 00 4367 met enige navrae. Elke SMS kos R1.50. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,601 | GEMS het vanaf 1 Mei 2009 welwees-dae vir departemente bekendgestel. Lede sal baat vind by hierdie gerieflike geleentheid om by hulle werk professioneel ondersoek te word vir bestaande of onderliggende gesondheidsrisiko's. Ons doel is om lede in staat te stel om vroegtydig bewus te raak van gesondheidsrisiko's sodat die ontwikkeling van die siekte voorkom of verlig kan word. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,602 | Staatsamptenare wat huidiglik nie lede van GEMS is nie kan ook van hierdie unieke diens gebruik maak. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,603 | Wat gebeur op 'n welwees-dag? |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,604 | Op uitnodiging van jou departement sal professionele GEMS gesondheidsorgbeamptes 'n welwees toetsplek by jou departement opstel. Al die werknemers op die perseel sal dan gedurende die dag vrywillig gesondheidstoetse kan ondergaan. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,605 | Die gesondheidsorgbeamptes sal jou mediese geskiedenis persoonlik met jou bespreek en toetse uitvoer. Uitslag van die toetse en jou mediese geskiedenis sal individueel bespreek word en jy sal raad kry oor wat jy verder moet doen. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,606 | Werknemers hoef nie afsprake te maak op die GEMS welwees-dag nie aangesien die gesondheidsorgbeamptes by die vasgestelde toetsplek aan diens sal wees. Hulle kan maar net gaan aanmeld! Op die dag sal kop- en nekmasserings ook vir alle werknemers voorsien word as verdere toegif van jou uitstekende mediese fonds. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,607 | Werknemers wat deelneem aan die welwees-toetse sal ingelig word oor hulle persoonlike gesondheidsrisiko's en wat gedoen moet word om gesondheidsprobleme te verhoed of te verlig. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,608 | Watter toetse sal uitgevoer word? |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,609 | Werknemers sal versoek word om 'n eenvoudige vraelys oor hulle mediese geskiedenis in te vul sodat die gesondheidsorgbeampte insig het in hulle risikoprofiel voordat hulle getoets word. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,610 | In deel twee van ons WEB SMART reeks vertel ons jou meer van die My Wellness afdeling wat onlangs op die GEMS webwerf ingestel is. Dit voorsien al die inligting en raad oor gesondheid wat jy nodig het. Jy het toegang tot insiggewende welwees artikels en 'n uitgebreide mediese biblioteek oor simptome, siektetoestande, prosedures en medisyne. Vind die onderwerp van jou keuse deur gebruik te maak van ons maklike soekstelsel. Die noodhulpsentrum verskaf raad oor vinnige optrede in die geval van 'n noodtoestand. Jy kan selfs leer om die simptome van 'n hartaanval te herken en hoe om noodhulp toe te pas. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,611 | Volg net hierdie eenvoudige aanwysings om in te skakel. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,612 | Maak jou websoekenjin oop. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,613 | Op die tuisblad van die webwerf, net onder die kennisgewingblokkie sien jy die 'My Wellness' skakel met 'n prentjie van twee gewigte. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,614 | Benewens die Fonds se Raad van Trustees en die bestuurspan, is daar vyf Raadskomitees wat toesig hou oor die werk wat in verskeie areas gedoen word. Hulle voer hulle pligte uit met jou belange op die hart. Jy kan gerus wees dat jou mediese fonds in bekwame hande is. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,615 | BedryfskomiteeVerleen hulp aan die Raad om doeltreffende bedryf van die Fonds te verseker met a soos insamel van bydraes, eisuitbetalings en bestuur van lederekords. Hierdie komitee help ook die Raad met bemarking en kommunikasie. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,616 | Ex Gratia komiteeOndersoek, besluit en doen verslag oor goedkeuring van die ex gratia uitbetalings; d.i. uitbetaling van lede se eise waar gewone voordele nie beskikbaar is nie. Streng kriteria is toepaslik wanneer die komitee een keer per maand vergader om versoeke vir ex gratia uitbetalings te oorweeg. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,617 | Insethouerskomiteeverseker dat die Fonds geen wette oortree in die uitvoering van sy pligte nie. Die komitee verseker ook dat risiko's vir die Fonds se sake uitgeken en behoorlik gehanteer word en dat die belange van alle insethouers behoorlik beskerm word. |
18 | (87200914958 PM) afrikaans.txt | 1,618 | Dispuutkomitee Oorweeg en beheer onafhanklik enige dispuut wat die Hoofbeampte na hulle verwys vir beoordeling. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.