document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
318 | GOV-ZA.11497.2010-03-24.af.txt | 14,119 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
319 | GOV-ZA.11504.2010-03-24.af.txt | 14,121 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
319 | GOV-ZA.11504.2010-03-24.af.txt | 14,122 | Moeders kan geboorte skenk by vaste klinieke of by obstetriese eenhede met vroedvroue aan diens, wat deur vroedvroue in die gemeenskap bedryf word vir primêregesondheidsorgpasiënte. Indien daar tydens die geboorte komplikasies ontstaan, kan hulle verder na 'n hospitaal verwys word. Moeders wat MIV-positief is, kan... |
319 | GOV-ZA.11504.2010-03-24.af.txt | 14,123 | Vroue wat vervroegde menopouse ervaar (voor die ouderdom van 45 jaar) of wat in menopouse is en ongemaklike simptome ervaar, kan 'n ginekologiese assessering en ondersoek ondergaan. Hormonale toetse kan gedoen word om op behandeling te besluit. Vroue kan berading vra om te besluit op... |
319 | GOV-ZA.11504.2010-03-24.af.txt | 14,124 | Daar word beraam dat 150 000 kinders wat jaarliks in Suid-Afrika gebore word, deur 'n beduidende geboortedefek of genetiese afwyking geaffekteer word teen die tyd dat hulle vyf jaar oud is. |
319 | GOV-ZA.11504.2010-03-24.af.txt | 14,125 | Nageboortedienste raak beskikbaar nadat die moeder en haar pasgebore baba uit die OEV of kliniek ontslaan is. Dit gebeur gewoonlik ses uur ná die geboorte indien die moeder en baba albei in goeie gesondheid verkeer. |
319 | GOV-ZA.11504.2010-03-24.af.txt | 14,126 | Vroue en meisies wie se maandstonde een of meer weke laat is, word aangeraai om 'n swangerskaptoets te ondergaan. Hierdie toetse word gratis by primêregesondheidsklinieke en ander gesondheidsfasiliteite gedoen. Hulle is egter nie altyd beskikbaar nie. 'n Toestelletjie waarmee vir swangerskap getoets kan word, kan... |
319 | GOV-ZA.11504.2010-03-24.af.txt | 14,127 | Swanger meisies en vroue word na moedersorgdienste of obstetriese eenhede met vroedvroue aan diens (OEV's) in stedelike gebiede verwys, en na satelliet- of vaste klinieke in die plattelandse gebiede. OEV's is kraameenhede wat deur vroedvroue in die gemeenskap bedryf word vir primêregesondheidsorgpasiënte. Dit is raadsaam... |
319 | GOV-ZA.11504.2010-03-24.af.txt | 14,128 | Fetale-alkoholsindroom of FAS is die algemeenste voorkombare vorm van intellektuele gestremdheid in die wêreld, en tog is dit 'n ernstige openbaregesondheidsprobleem in die Wes-Kaap. |
319 | GOV-ZA.11504.2010-03-24.af.txt | 14,129 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
320 | GOV-ZA.11512.2010-03-24.af.txt | 14,131 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
320 | GOV-ZA.11512.2010-03-24.af.txt | 14,132 | Die Geïntegreerde Voedingsprogram streef daarna om die voedingstatus van al die mense in die Provinsie Wes-Kaap te verbeter. Wat is wanvoeding? |
320 | GOV-ZA.11512.2010-03-24.af.txt | 14,133 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
320 | GOV-ZA.11512.2010-03-24.af.txt | 14,134 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
321 | GOV-ZA.11513.2010-03-24.af.txt | 14,136 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
321 | GOV-ZA.11513.2010-03-24.af.txt | 14,137 | Beroepsgesondheid het te doen met die gesondheid en veiligheid van werknemers by die werk. Die doel van die beroepsgesondheidsdienste is om gesondheid, 'n veilige en bevredigende werksomgewing, en 'n gesonde, aktiewe en produktiewe werker te verseker. |
321 | GOV-ZA.11513.2010-03-24.af.txt | 14,138 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
321 | GOV-ZA.11513.2010-03-24.af.txt | 14,139 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
322 | GOV-ZA.11515.2010-03-02.af.txt | 14,141 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
322 | GOV-ZA.11515.2010-03-02.af.txt | 14,142 | Hawegesondheidsdienste moniteer en evalueer alle eetgoed, skoonheidsmiddels, ontsmettingsmiddels, gevaarlike stowwe en geneesmiddels wat die Wes-Kaap deur hawens binnekom, en beheer en moniteer die moontlike indringing van alle ernstige aansteeklike siektes in die Wes-Kaap en die res van Suid-Afrika. |
322 | GOV-ZA.11515.2010-03-02.af.txt | 14,143 | Die provinsiale Omgewingsgesondheidsdiens oudit (moniteer en evalueer), koördineer en ondersteun omgewingsgesondheidsdienste in die provinsie. |
322 | GOV-ZA.11515.2010-03-02.af.txt | 14,144 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
322 | GOV-ZA.11515.2010-03-02.af.txt | 14,145 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
323 | GOV-ZA.11515.2010-03-24.af.txt | 14,147 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
323 | GOV-ZA.11515.2010-03-24.af.txt | 14,148 | Hawegesondheidsdienste moniteer en evalueer alle eetgoed, skoonheidsmiddels, ontsmettingsmiddels, gevaarlike stowwe en geneesmiddels wat die Wes-Kaap deur hawens binnekom, en beheer en moniteer die moontlike indringing van alle ernstige aansteeklike siektes in die Wes-Kaap en die res van Suid-Afrika. Hierdie aansteeklike siektes sluit geelkoors, cholera, pessiekte... |
323 | GOV-ZA.11515.2010-03-24.af.txt | 14,149 | Die provinsiale Omgewingsgesondheidsdiens oudit (moniteer en evalueer), koördineer en ondersteun omgewingsgesondheidsdienste in die provinsie. |
323 | GOV-ZA.11515.2010-03-24.af.txt | 14,150 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
324 | GOV-ZA.11516.2010-03-24.af.txt | 14,152 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
324 | GOV-ZA.11516.2010-03-24.af.txt | 14,153 | Baie gestremdhede, insluitend spraak- en gehoorprobleme kom na vore tydens babas en kleuters se roetinetoetse vir ontwikkeling by primêregesondheidsorgklinieke. Die kind sal, indien nodig, na 'n gespesialiseerde kliniek verwys word. Terselfdertyd sal die kind na 'n rehabilitasiekundige bv. arbeidsterapeut op primêregesondheidsorgvlak (waar beskikbaar) verwys word. |
324 | GOV-ZA.11516.2010-03-24.af.txt | 14,154 | Hierdie diens het ten doel om hulptoestelle soos rolstoele en loophokke en gehoortoestelle aan mense wat dit nodig het, te voorsien en voor te skryf dit in stand te hou en weer bruikbaar te maak. |
324 | GOV-ZA.11516.2010-03-24.af.txt | 14,155 | Die hele Wes-Kaap word deur 'n enkele Ortotiese en Prostetiese Sentrum in Pinelands, Kaapstad, bedien. |
324 | GOV-ZA.11516.2010-03-24.af.txt | 14,156 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
325 | GOV-ZA.11531.2010-03-24.af.txt | 14,158 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
325 | GOV-ZA.11531.2010-03-24.af.txt | 14,159 | Voordat u Suid-Afrika kan binnekom, moet u in besit wees van 'n visum. By die aankomspunt sal u visum vervang word deur 'n tydelike verblyfpermit wat aandui hoe lank u mag aanbly en om watter rede. |
325 | GOV-ZA.11531.2010-03-24.af.txt | 14,160 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
325 | GOV-ZA.11531.2010-03-24.af.txt | 14,161 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
326 | GOV-ZA.11532.2010-03-24.af.txt | 14,163 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
326 | GOV-ZA.11532.2010-03-24.af.txt | 14,164 | Wanneer u in die huwelik tree, sal 'n huweliksertifikaat gratis aan u uitgereik word. Indien u op 'n latere datum 'n afskrif van die sertifikaat wil bekom, moet u:aansoekvorm BI-130 invul; dit by u naaste kantoor vir Binnelandse Sake inhandig; die gelde betaal. |
326 | GOV-ZA.11532.2010-03-24.af.txt | 14,165 | Die Departement van Binnelandse Sake het 'n nuwe aanlyn huwelik-verifikasiediens ingestel as deel van die Gaan jou Huwelikstatus na-veldtog wat aan die begin van Augustus van stapel gestuur is. |
326 | GOV-ZA.11532.2010-03-24.af.txt | 14,166 | Getroude paartjies kan hul huwelike deur egskeiding ontbind. Dit beëindig die huwelik en geskeide partye kan weer wettig trou. |
326 | GOV-ZA.11532.2010-03-24.af.txt | 14,167 | Seuns jonger as 18 en dogters jonger as 15 kan nie sonder spesiale vergunning in die huwelik tree nie en enigeen jonger as 21 moet hul ouers se toestemming kry alvorens hulle in die huwelik kan tree. |
326 | GOV-ZA.11532.2010-03-24.af.txt | 14,168 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
326 | GOV-ZA.11532.2010-03-24.af.txt | 14,169 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
327 | GOV-ZA.11533.2010-03-24.af.txt | 14,171 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
327 | GOV-ZA.11533.2010-03-24.af.txt | 14,172 | Indien die hof beveel het dat 'n ouer onderhoud vir kinders moet betaal, is dit 'n kriminele oortreding om nie te betaal nie. |
327 | GOV-ZA.11533.2010-03-24.af.txt | 14,173 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
327 | GOV-ZA.11533.2010-03-24.af.txt | 14,174 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
328 | GOV-ZA.11541.2010-03-24.af.txt | 14,176 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
328 | GOV-ZA.11541.2010-03-24.af.txt | 14,177 | Die Stad van Kaapstad het 'n bygewerkte gekoppelde Kalender van Gemeenskapsgebeure wat inligting oor die volgende insluit:kunste en drama, kompetisies, handwerkmarkte, vermaak, gesinsaangeleenthede, gesondheid, gesonde en kreatiewe leefwyse, rennies, wetenskap en tegnologie, geestelike gebeure, sport. |
328 | GOV-ZA.11541.2010-03-24.af.txt | 14,178 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,180 | Dié feiteblad verduidelik wat Multi-Middel Weerstandige TB is en verskaf inligting oor die behandeling en voorkoming daarvan. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,181 | Multi-Middel Weerstandige TB, soos "Gewone" TB, kan voorkom en behandelword. Deur vroeg aan te meld by 'n plaaslike gesondheidsgerief en vol te hou met die voorgeskrewe behandeling sal die verdere verspreiding van die siekte gekeer word. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,182 | Moedig almal wat meer as 2 weke lank hoes aan om getoets te word vir TB en almal wat behandeling kry om hulle behandeling te voltooi. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,183 | Wat is MMW TB? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,184 | Hoeveel mense in die Wes-Kaap Provinsie word geraak deur MMW TB? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,185 | Wat veroorsaak MMW TB? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,186 | Kan iemand MMW TB ontwikkel sonder dat hulle ooit besmet was met "gewone TB"? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,187 | Wie loop gevaar om MMW TB op te doen? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,188 | Is dit makliker om MMW TB te kry Is MMW TB meer aansteeklik as "gewone" TB? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,189 | Wat is die simptome (klagtes) van mense met MMW TB? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,190 | Hoe word MMW TB gediagnoseer? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,191 | Hoe kan die verspreiding van TB verhoed word (waaronder MMW TB)? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,192 | Kan iemand met MMW TB aanhou werk, en indien nie, kom hulle in aanmerking vir 'n gestremdheidstoelae? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,193 | Is daar 'n verband tussen MIV en vigs en MMW TB? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,194 | Kan 'n MIV-besmette persoon of 'n persoon wat met vigs leef beide MMW TB en teenretrovirale behandeling terselfdertyd kry? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,195 | Wat word bedoel met 'n "uitbraak" van MMW TB? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,196 | Wanneer 'n uitbraak van MMV TB voorkom, hoe word die verdere verspreiding van die besmetting gekeer? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,197 | Wat is MMW TB? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,198 | Multi-Middel Weerstandige TB (of MMW TB) is 'n vorm van TB wat veroorsaak word deur bakterië (kieme) wat weerstand bied teen die normale dwelms wat gebruik word om "gewone" TB te behandel. Met ander woorde, die normale dwelms wat ons gebruik om "gewone" TB te behandel sal nie werk nie. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,199 | Hoeveel mense in die Wes-Kaap Provinsie word geraak deur MMW TB? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,200 | Die Wes-Kaap Provinsie het 'n relatief lae voorkoms van MMW TB, vergeleke met ander provinsies en ander plekke ter wêreld. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,201 | Van al die mense wat vir die eerste keer gediagnoseer word met TB, sal 1% (1 uit 100) MMW TB hê, en van al die mense wat gediagnoseer word met TB nadat hulle voorheen teen TB behandel is, sal 4% (4 uit 100) MMW TB hê. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,202 | Die Wêreld-gesondheidsorganisasie (WGO) tel Suid-Afrika as die 9de land ter wêreld wat die meeste aantal TB-gevalle elke jaar aanmeld. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,203 | Meer as 44, 000 mense is in 2004 gediagnoseer met TB in die Wes-Kaap. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,204 | Dit beteken dat hoewel die voorkoms van MMW TB laag is in die Provinsie, is daar nog 'n groot aantal mense wat elke jaar in die provinsie gediagnoseer word met MMW TB. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,205 | Tussen 450 en 600 nuwe gevalle van MMW TB word jaarliks in die Wes-Kaap gediagnoseer. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,206 | Wat veroorsaak MMW TB? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,207 | MMW TB word veroorsaak deur die ontwikkeling van TB-bakterië wat weerstandig geword het teen gewone TB-middels. Dit gebeur as gevolg van onvoldoende of ongereelde bestuur van "gewone" TB, of deur die gebruik van die verkeerde dwelmkombinasies of deur die gebruik van enkele middels vir "gewone" TB, klinieke wie se dwelmvoorrade opraak, onvoldoende berading van pasiënte wat daartoe lei dat pasiënte nie hulle behandeling reg neem nie (swak behandelingsvolhouding) of pasiënte wat nie terugkom vir behandeling nie (behandelingsversuim). |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,208 | Kan iemand MMW TB ontwikkel sonder dat hulle ooit besmet was met "gewone TB"? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,209 | Die meeste gevalle van MMW TB sal ontwikkel as gevolg van swak volhouding aan die behandeling vir "gewone" TB; dit is egter moontlik vir iemand wat nog nooit voorheen TB gehad het of daarteen behandel is om besmet te word met bakterië wat reeds weerstandig is teen gewone TB-middels, as hulle in nabye kontak was met iemand met MMW TB. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,210 | Wie loop gevaar om MMW TB op te doen? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,211 | Enigeen wat blootgestel is aan MMW TB kan gevaar loop om dit op te doen. Die meeste mense wat sterk immuunstelsels het sal nie die siekte ontwikkel nie omdat hulle liggame se immuunstelsel die besmetting kan beveg. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,212 | Mense wat 'n groter gevaar loop om "gewone" TB op te doen, loop ook 'n groter gevaar van MMW TB. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,213 | Mense met middelmisbruikprobleme, bv. alkoholisme of dwelmmisbruik. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,214 | Is dit makliker om MMW TB op te doen Is MMW TB meer aansteeklik as "gewone" TB? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,215 | Daar is geen bewyse dat dit makliker is om MMW TB te kry as gewone TB nie. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,216 | TB van die longe is relatief meer aansteeklik as TB wat ander organe/stelsels van die liggaam raak, omdat die bakterië uitgeskei en versprei kan word deur druppels in die lug. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,217 | Wat is die simptome (klagtes) van iemand net MMW TB? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,218 | 'n aanhoudende gehoes wat meer as 2 weke lank pla. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,219 | Die hoes kan produktief en bloedbesmeer wees, borspyn, gewigsverlies en verlies aan aptyt en nagsweet. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,220 | Hoe word MMW TB gediagnoseer? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,221 | As iemand voordoen met simptome van TB, of daar gevind word dat sy of hy in nabye kontak is met iemand met TB, sal kliniekpersoneel die persoon vra om twee sputum-(spoeg)monsters (slym wat uitgehoes word) te gee, wat na die laboratorium gestuur sal word om onder 'n mikroskoop getoets te word. By die normale toetse wat gedoen word vir TB, word bykomende toetse, wat kultuur- en sensitiwiteitstoetse genoem word, gedoen op die sputummonsters van mense wat dalk MMW TB kan hê. Dié gespesialiseerde toetse neem drie tot vier weke om die groei aan te dui van die weerstandige TB-basille, en om te sien watter middels sal werk teen die bakterië. Daarby kan bors-X-strale onder sekere omstandighede geneem word om die omvang vas te stel van enige longskade en vir toekomstige monitering van die reaksie op behandeling. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,222 | Kan pasiënte met MMW TB behandel en genees word? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,223 | MMW TB is moeiliker om te behandel as gewone TB, omdat die TB-basille weerstand bied teen die middels wat gebruik word om gewone TB te behandel. "Tweede linie" TB-middels word gebruik, wat minder doeltreffend is en meer newe-effekte het. Die uitkoms van behandeling is nie so goed soos dié met middelsensitiewe TB nie, deels omdat MMW TB geneig is om voor te kom by mense met erge longskade wat reeds lank op en af van TB-behandeling was. As dit vroeg gediagnoseer word is die kanse op genesing baie beter. Gemiddeld sal minder as 50% van die mense met MMW TB genees word, en omtrent 30% sal sterf voordat die behandeling voltooi is. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,224 | Hoe word MMW TB behandel? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,225 | Pasiënte met MMW TB sal minstens 5 verskillende middels moet neem, waaronder 'n daaglikse inspuiting vir 4 maande 5 dae 'n week. In dié tyd word die meeste pasiënte met MMW TB in 'n hospitaal opgeneem sodat hulle goed dopgehou kan word vir volhouding aan die behandeling en om enige newe-effekte te monitor. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,226 | Daarna sal pasiënte minstens 3 verskillende middels moet neem vir 'n verdere 12- 16 maande, 5 dae 'n week. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,227 | Behandeling neem dus baie langer as met "gewone TB" (wat tussen 6 tot 8 maande neem), en kan tot 2 jaar duur. Die lengte van die behandeling is om seker te maak dat die siekte nie terugkeer nie. |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,228 | Hoe kan die verspreiding van TB verhoed word (waaronder MMW TB)? |
329 | GOV-ZA.115549.2010-03-02.af.txt | 14,229 | Wanneer mens hoes of nies, moet enige mens, veral dié met TB of MMW TB hulle neus en mond met 'n snesie bedek om die verspreiding van basille deur die lug te keer. Pasiënte moet ook nie spoeg in die oop lug/op die grond nie. Goeie ventilasie van huise word sterk aanbeveel, mense word aangemoedig om alle vensters en deure oop te hou. Indien moontlik, beperk langdurige kontak (vermy onder meer die deel van 'n slaapkamer snags) met mense met gewone TB of MMW TB, terwyl hulle sputum positief bly met TB- of MMW TB-basille. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.