document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
290 | GOV-ZA.11046.2010-03-24.af.txt | 13,891 | Vul die aanlyn-vraelys in en die brosjures sal na u straatadres gepos word. |
290 | GOV-ZA.11046.2010-03-24.af.txt | 13,892 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
290 | GOV-ZA.11046.2010-03-24.af.txt | 13,893 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
291 | GOV-ZA.110751.2010-03-24.af.txt | 13,895 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
291 | GOV-ZA.110751.2010-03-24.af.txt | 13,896 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
292 | GOV-ZA.11094.2010-03-24.af.txt | 13,898 | Die KMOOP is 'n skema wat kontanttoekennings as aansporing bied en bystand aan toerisme-verwante ondernemings in Suid-Afrika verleen. Bystand word verleen met nuwe of uitbreidingsprojekte. |
292 | GOV-ZA.11094.2010-03-24.af.txt | 13,899 | Besighede wat as verskaffers van korttermynverblyf geklassifiseer is bv. hotelle, bed-en-ontbytplekke, herberge ("lodges") en chalets. |
292 | GOV-ZA.11094.2010-03-24.af.txt | 13,900 | Toeroperateurs wat alleenlik toeriste bedien. |
292 | GOV-ZA.11094.2010-03-24.af.txt | 13,901 | Besighede met 'n kabelspoor of privaatspoor, sweefspoor, watervervoermiddele op damme, mere en ander. |
292 | GOV-ZA.11094.2010-03-24.af.txt | 13,902 | n Belastingvrye kontanttoekenning vir twee jaar gegrond op die koste van die belegging in geboue, meubels, toerusting en voertuie. |
292 | GOV-ZA.11094.2010-03-24.af.txt | 13,903 | n Addisionele kontanttoekenning vir die derde jaar aan ondernemings op voorwaarde dat die verhouding van menslikehulpbronvergoeding, uitgedruk in bedryfskoste, 'n minimum van 30% beloop. |
292 | GOV-ZA.11094.2010-03-24.af.txt | 13,904 | n Maksimum aansporing van R3 050 000 per jaar vir ondernemings met 'n belegging in geboue, meubels, toerusting en voertuie. |
292 | GOV-ZA.11094.2010-03-24.af.txt | 13,905 | n Inligtingsbrosjure en aansoekvorm is beskikbaar by die Departement van Handel en Nywerheid en moet aan hulle vir evaluering voorgelê word. |
292 | GOV-ZA.11094.2010-03-24.af.txt | 13,906 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
293 | GOV-ZA.1116.2010-03-02.af.txt | 13,908 | Indien u nie 'n prokureur kan bekostig nie, kan u regshulp ontvang (finansiële bystand vir die betaling van prokureurskoste). U sal 'n 'middeletoets' moet slaag, wat beteken dat u moet toon dat u minder as 'n bedrag wat deur die Regshulpraad vasgestel word, verdien. Die... |
293 | GOV-ZA.1116.2010-03-02.af.txt | 13,909 | Verward oor die howe in Suid-Afrika Dié dokument sit Suid-Afrika se hofstruktuur uiteen en gee kontakbesonderhede vir die howe, sowel as aanlyn skakels na hulle uitsprake? |
293 | GOV-ZA.1116.2010-03-02.af.txt | 13,910 | Howe vir Klein Eise hanteer siviele aangeleenthede waar die eis minder as R7000 is. Die howe is bedoel om die hofproses vinniger en goedkoper te maak. |
293 | GOV-ZA.1116.2010-03-02.af.txt | 13,911 | Wat is die Padongelukfonds Wie kan van die Fonds eis Waarvoor kan u geld kry Wat is nalatigheid Hoeveel geld kan u eis Hoe lank neem dit om 'n eis te verwerk Hoe eis 'n mens van die Fonds Waar dien 'n mens 'n eis..? |
293 | GOV-ZA.1116.2010-03-02.af.txt | 13,912 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
294 | GOV-ZA.111605.2010-03-02.af.txt | 13,914 | Suid-Afrika se nier oorplabntingsprogram tel onder die beste in die wêreld met 'n slaagsyfer gelyk aan die wêreld se voorste orgaan oorplantingslande, sê die Wes-Kaapse Gesondheidsminister, Pierre Uys. |
294 | GOV-ZA.111605.2010-03-02.af.txt | 13,915 | Uys besoek die Groote Schuur Nierdialise-eenheid ter ondersteuning van Nier Bewustheidsweek. Hy sê pasiënt-oorlewing is 80% in die geval van nieroorplantings tydens die eerste jaar na die operasie en 50% oorlewing vir die volgende 9 jaar. Dit is 'n prestasie waarop 'n mens trots kan wees. Daar is egter 'n ernstige behoefte aan 'n groter orgaan skenkersbewustheid. |
294 | GOV-ZA.111605.2010-03-02.af.txt | 13,916 | "Tans is een derde van ons orgaanskenkers lewende familielede en die res van die organe word beskikbaar weens sterfgevalle. Ons sou liewers alle organe weens sterfgevalle kry, maar om dit te verwesenlik is dit noodsaaklik dat 'n veel groter openbare bewustheid bestaan wat orgaanskenkings betref. Mense wat bereid is om hulle organe te skenk moet dit voor hul dood duidelik aan hul naaste familielede oordra wat dan mediese personeel by die dood van 'n geliefde daaroor kan inlig ten spyte van die trauma en hartseer wat daarmee gepaard gaan, sê Uys. Mense kan ook orgaan skenkerskaarte by hulle dra," sê Uys. |
294 | GOV-ZA.111605.2010-03-02.af.txt | 13,917 | Daar is reeds vanjaar 58 nieroorplantings by Groote Schuur Hospitaal gedoen vergeleke met slegs 51 vir die hele jaar verlede jaar. Mense kan almal help om die las op orgaan oorplantings by alle hospitale te help verlig deur 'n gesonde leefstyl na te streef wat niersiektes tot 'n minimum beperk. |
294 | GOV-ZA.111605.2010-03-02.af.txt | 13,918 | En deur gereelde oefening te kry wat hartsiektes en suikersiekte beperk en sodoende die risiko van niersiektes verminder. |
294 | GOV-ZA.111605.2010-03-02.af.txt | 13,919 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
294 | GOV-ZA.111605.2010-03-02.af.txt | 13,920 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
295 | GOV-ZA.111605.2010-03-24.af.txt | 13,922 | Uys besoek die Groote Schuur Nierdialise-eenheid ter ondersteuning van Nier Bewustheidsweek. Hy sê pasiënt-oorlewing is 80% in die geval van nieroorplantings tydens die eerste jaar na die operasie en 50% oorlewing vir die volgende 9 jaar. Dit is 'n prestasie waarop 'n mens trots kan wees. Daar is egter 'n ernstige behoefte aan 'n groter orgaan skenkersbewustheid. |
295 | GOV-ZA.111605.2010-03-24.af.txt | 13,923 | Tans is een derde van ons orgaanskenkers lewende familielede en die res van die organe word beskikbaar weens sterfgevalle. Ons sou liewers alle organe weens sterfgevalle kry, maar om dit te verwesenlik is dit noodsaaklik dat 'n veel groter openbare bewustheid bestaan wat orgaanskenkings betref. Mense wat bereid is om hulle organe te skenk moet dit voor hul dood duidelik aan hul naaste familielede oordra wat dan mediese personeel by die dood van 'n geliefde daaroor kan inlig ten spyte van die trauma en hartseer wat daarmee gepaard gaan, sê Uys. Mense kan ook orgaan skenkerskaarte by hulle dra, sê Uys. |
295 | GOV-ZA.111605.2010-03-24.af.txt | 13,924 | Daar is reeds vanjaar 58 nieroorplantings by Groote Schuur Hospitaal gedoen vergeleke met slegs 51 vir die hele jaar verlede jaar. Mense kan almal help om die las op orgaan oorplantings by alle hospitale te help verlig deur 'n gesonde leefstyl na te streef wat niersiektes tot 'n minimum beperk. |
295 | GOV-ZA.111605.2010-03-24.af.txt | 13,925 | En deur gereelde oefening te kry wat hartsiektes en suikersiekte beperk en sodoende die risiko van niersiektes verminder. |
295 | GOV-ZA.111605.2010-03-24.af.txt | 13,926 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
296 | GOV-ZA.112509.2010-03-24.af.txt | 13,928 | Die dokument bevat wenke van verkrygingsamptenare in die Provinsiale Regering oor hoe om jou kanse te verbeter om suksesvol te bie vir regeringstenders. |
296 | GOV-ZA.112509.2010-03-24.af.txt | 13,929 | Jy moet altyd al die inligting verskaf wat in die tenderaansoek aangevra word. Moenie dinge vergeet soos jou belastingkwytbrief en aandeelhoudingsertifikate nie. Nota: belastingkwytbriewe wat nie op datum is nie word ook nie toegelaat nie. |
296 | GOV-ZA.112509.2010-03-24.af.txt | 13,930 | Dit is belangrik dat die berekenings van tenderpryse korrek moet wees. Maak seker en MAAK WEER SEKER! |
296 | GOV-ZA.112509.2010-03-24.af.txt | 13,931 | Tenderaars misreken hulle dikwels met die omvang van die werk. As jy onseker is oor enigiets in die tender VRA! |
296 | GOV-ZA.112509.2010-03-24.af.txt | 13,932 | Jy moet altyd jou boddokument ONDERTEKEN. Ongetekende dokumente is ontegemoetkomend en sal daarom gediskwalifiseer word. |
296 | GOV-ZA.112509.2010-03-24.af.txt | 13,933 | As jy 'n GBI is, moet jy onthou om jou punte te eis. Punte wat nie geëis word nie is verlore punte! |
296 | GOV-ZA.112509.2010-03-24.af.txt | 13,934 | Maak seker dat jy die tender in die regte boks plaas, voor die sluitingstyd. Volgens wet, sal geen botte wat laat is aanvaar word nie, nie eers 1 sekonde na die sluitingstyd nie. |
296 | GOV-ZA.112509.2010-03-24.af.txt | 13,935 | As monsters gevra word, moet genoeg daarvan voorsien word om te verseker dat die item onder die paslike tegniese en kliniese toestande beoordeel kan word. Maak seker dat daar voldoen word aan enige vereistes wat verband hou met voldoening aan SABS-spesifikasies. |
296 | GOV-ZA.112509.2010-03-24.af.txt | 13,936 | Lees die boddokumente altyd deeglik deur. |
296 | GOV-ZA.112509.2010-03-24.af.txt | 13,937 | Vul die dokument volledig in. |
296 | GOV-ZA.112509.2010-03-24.af.txt | 13,938 | Doen 'n behoorlike koste-ontleding wanneer jy jou bodpryse uitwerk. Botte wat te hoog of te laag bereken word, word as ontegemoetkomend beskou. |
296 | GOV-ZA.112509.2010-03-24.af.txt | 13,939 | Doen navraag oor die bod en kry al die nodige inligting voordat jy die tenderdokument invul. |
296 | GOV-ZA.112509.2010-03-24.af.txt | 13,940 | Vra gerus waarom jy onsuksesvol was sodat jy kan leer uit die foute wat jy gemaak het. |
296 | GOV-ZA.112509.2010-03-24.af.txt | 13,941 | Maak seker dat jy voldoen aan al die vereistes binne die aangeduide tyd en in staat is om jou aanbod gestand te doen as jou bod suksesvol is. |
296 | GOV-ZA.112509.2010-03-24.af.txt | 13,942 | Moenie enige wanvoorstellings of valse uitlatings in jou boddokumentasie maak nie. Dit is 'n wetlike dokument en dus afdwingbaar deur die reg. |
296 | GOV-ZA.112509.2010-03-24.af.txt | 13,943 | Dienste en produkte van gehalte sal goed wees vir jou geskiedenis en aansien by die departement. Swak lewering skep 'n negatiewe indruk, nie net vir jou onderneming nie, maar vir kleinsake oor die algemeen. |
296 | GOV-ZA.112509.2010-03-24.af.txt | 13,944 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
297 | GOV-ZA.1127.2010-03-02.af.txt | 13,946 | Hierdie diens word gelewer deur munisipaliteite in samewerking met die Wes-Kaapse Provinsiale Biblioteekdiens. Biblioteke is hulpbronsentrums vir volwassenes en kinders. Die publiek kan toegang verkry tot boeke, oudioboeke, musiek-CD's, video's, CD-ROM's, koerante en tydskrifte by hul plaaslike biblioteke, of hierdie items uitleen. |
297 | GOV-ZA.1127.2010-03-02.af.txt | 13,947 | Die WebPALS-diens behartig biblioteke wat deur die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap bestuur word en sluit nie biblioteke in wat onder die Stad Kaapstad val nie. |
297 | GOV-ZA.1127.2010-03-02.af.txt | 13,948 | Inligting is ook by besigheidshoekies by biblioteke beskikbaar wat jou help deur: boeke, tydskrifte, video's en koerante aan klein ondernemings beskikbaar te maak, NRO-pamflette oor klein ondernemings te versprei, toegang te bied tot sakenetwerke soos die Business Referral and Information Network (BRAIN), feiteblaaie te versprei... |
297 | GOV-ZA.1127.2010-03-02.af.txt | 13,949 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
298 | GOV-ZA.112714.2010-03-24.af.txt | 13,951 | In die Wes-Kaap is daar ernstige gesondheidsverwante probleme soos byvoorbeeld alkohol-en dwelmmisbruik. Probleme wat nou verwant is aan grootskaalse armoede, lae geletterheid, status van die vrou, geweld en portuurgroepdruk. Die effek hiervan het 'n geweldige impak op die provinsie se gesondheidsdienste en kan gesien word in nie net die voorkoms van sekere siektes en trauma nie, maar het ook 'n effek op ons kinders en ongebore kinders. |
298 | GOV-ZA.112714.2010-03-24.af.txt | 13,952 | Die Wes-Kaap Provinsie het tans die hoogste gerapporteerde voorkomssyfer van FAS in die wêreld! 7 uit elke 100 kinders in sommige van ons gemeenskappe het FAS! |
298 | GOV-ZA.112714.2010-03-24.af.txt | 13,953 | Fetale Alkoholsindroom (FAS) is die versamelnaam wat gegee word aan 'n groep aangebore afwykings wat voorkom by 'n kind van 'n moeder wat tydens haar swangerskap alkohol gebruik het. Hierdie kinders is kleiner as normal by geboorte en het ook 'n baie laer intelligensie as wat hul normaalweg sou hê. Hulle mag ook verskeie ander liggaamlike en gesondheidsprobleme hê. Hierdie permanente skade kon verhoed geword het as die moeder nie tydens swangerskap alkohol gebruik het nie! |
298 | GOV-ZA.112714.2010-03-24.af.txt | 13,954 | Vroue se metabolisme hanteer alkohol verskillend en dus word daar aanbeveel om eerder géén alkoholiese drank tydens swangerskap te gebruik nie. Die Minister van Gesondheid in die Wes-Kaap, Mnr Pierre Uys, sê: "Moet nie eers dink aan drink waneer swangerskap beplan word of tydens swangerskap nie. Ons kan nie bekostig om ons kinders te kniehalter nog voordat hulle die eerste lewenslig gesien het nie." |
298 | GOV-ZA.112714.2010-03-24.af.txt | 13,955 | Hy sê alle vorms van alkohol kan permanente defekte by babas veroorsaak. "Alkohol gaan in die moeder se bloedstroom na die ongebore baba en beskadig so die baba se organe en veral die brein." Hy doen 'n beroep op ouers, familie en vriende, en op alle gemeenskappe om swanger vroue bewus te maak van die probleem en hulle aan te moedig om nie alkohol tydens swangerskap te gebruik nie. |
298 | GOV-ZA.112714.2010-03-24.af.txt | 13,956 | Sommige van die FAS-kinders wat gebore word het 'n kenmerkende liggaamsbou en gelaatstrekke en dit is dus maklik vir gesondheidspersoneel om hulle te identifiseer en te diagnoseer. Daar is FAS-kinders wat nie hierdie uiterlike tekens toon nie, maar omdat hul breine wel aangetas is, het hulle verskeie FAS-verwante probleme soos leergestremdhede en gedragsprobleme. |
298 | GOV-ZA.112714.2010-03-24.af.txt | 13,957 | September staan bekend as Internasionale FAS-dag, want 9 minute oor 9 op die 9de van die 9de maand huldig ons 'n minuut stilte om te dink aan moeders wat vir 9 maande swanger is met 'n kosbare baba. |
298 | GOV-ZA.112714.2010-03-24.af.txt | 13,958 | Min Uys sê: My department besef die omvang van die uitdaging terdeë en die Sub-direktoraat vir die gesondheid van moeders, kinders en vroue is doelgerig besig om gesondheidswerkers bewus te maak van die probleem en hul te betrek by voorkomingsaksies. Die jongste hiervan is 'n Nasionale FAS Kongres wat op 6 en 7 Oktober 2005 by die Sportinstituut in Kaapstad gehou gaan word. Tydens hierdie kongres gaan plaaslike en internasionale navorsers hul jongste navorsingsbevindinge bespreek en gesondheidswerkers gaan die voorkomingsprogramme wat reeds ontwikkel is, voordra. |
298 | GOV-ZA.112714.2010-03-24.af.txt | 13,959 | Ook wynboere en die wynindustrie het reeds hul ondersteuning aan hierdie kongres toegesê. Departmente soos Onderwys, Maatskaplike Dienste, Landbou en Ekonomiese Ontwikkeling wat 'n gedeelde verantwoordelikheid in die voorkoming en hantering van FAS het, gaan ook aan die kongres deelneem. |
299 | GOV-ZA.114135.2010-03-24.af.txt | 13,961 | Ons Gee Om! |
299 | GOV-ZA.114135.2010-03-24.af.txt | 13,962 | Die Toerismeveiligheid en -sekerheidseenheid is verantwoordelik vir voorkomende bewustheidsprogramme en regstellende reaksieprosedures vir enige voorval of krisis wat 'n negatiewe invloed op die toerismebedryf kan hê. Die werk sluit in die bestuur van die Toerismeslagoffer-steunprogram, aktivering, kennisgewing, reaksie, waarneming, aantekening, befondsing en administrasie. |
299 | GOV-ZA.114135.2010-03-24.af.txt | 13,963 | Mediese en emosionele steun, waaronder die beskikbaarstelling van mediese behandeling. |
299 | GOV-ZA.114135.2010-03-24.af.txt | 13,964 | Korttermyn, tydelike verblyf. |
299 | GOV-ZA.114135.2010-03-24.af.txt | 13,965 | Basiese noodsaaklikhede waar moontlik (of vereis). |
299 | GOV-ZA.114135.2010-03-24.af.txt | 13,966 | Skakeling met familie en vriende. |
299 | GOV-ZA.114135.2010-03-24.af.txt | 13,967 | Die reël van berading. |
299 | GOV-ZA.114135.2010-03-24.af.txt | 13,968 | Bystand met regsaspekte waar moontlik, waaronder polisiebetrokkenheid. |
299 | GOV-ZA.114135.2010-03-24.af.txt | 13,969 | Reëlings vir ambassadebetrokkenheid. |
299 | GOV-ZA.114135.2010-03-24.af.txt | 13,970 | Vervoerreëlings (lugredery, motorhuur, toeroperateurs, ens.). |
299 | GOV-ZA.114135.2010-03-24.af.txt | 13,971 | Die vervang van dokumente (bv. paspoorte, vlugkaartjies). |
299 | GOV-ZA.114135.2010-03-24.af.txt | 13,972 | Bykomende inligting of raad. |
299 | GOV-ZA.114135.2010-03-24.af.txt | 13,973 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
299 | GOV-ZA.114135.2010-03-24.af.txt | 13,974 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
300 | GOV-ZA.11436.2010-03-24.af.txt | 13,976 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
300 | GOV-ZA.11436.2010-03-24.af.txt | 13,977 | Daar is 28 geaffilieerde provinsiale museums in die Wes-Kaap. Museums is oop vir die publiek en bied uitstallings en versamelings aan wat die uiteenlopende kulturele en natuurgeskiedenis van die provinsie uitbeeld, waaronder die nuwe interpretasies van Afrika of inheemse geskiedenis. |
300 | GOV-ZA.11436.2010-03-24.af.txt | 13,978 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
300 | GOV-ZA.11436.2010-03-24.af.txt | 13,979 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
301 | GOV-ZA.11442_2.2010-03-24.af.txt | 13,981 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
301 | GOV-ZA.11442_2.2010-03-24.af.txt | 13,982 | Die Cape Biotech Inisiatief (CBI) is in 2002/2003 bekendgestel. Dit is n sambreelforum wat daarop gemik is om n biotegnologiese nywerheidspil in die Wes-Kaap te skep. |
301 | GOV-ZA.11442_2.2010-03-24.af.txt | 13,983 | MIV en vigs bedreig produktiwiteit, winsgewendheid en die welsyn van werknemers en hulle gesinne. Werkplek MIV- en vigs-beleide en -programme kan 'n deurslaggewende rol speel in die opskerp van bewustheid oor MIV, die voorkoming van MIV-besmetting en sorg vir mense wat met MIV saamleef. |
301 | GOV-ZA.11442_2.2010-03-24.af.txt | 13,984 | Die oplewing in Aflandige Olieveld-bedrywighede in Wes-Afrika hou aansienlike moontlikhede vir die Wes-Kaap en Suid-Afrika in. Ons geografiese ligging (na aan die olievelde), gesofistikeerde sakeomgewing, nywerheidskrag en goeie hawegeriewe (Kaapstad en Saldanha) maak die Wes-Kaap die ideale ligging vanwaar buitelandse maatskappye hulle operasies kan bedien. |
301 | GOV-ZA.11442_2.2010-03-24.af.txt | 13,985 | Die Department van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme kan boere verwys na 'n wye reeks inligting-, steun- en opleidingsprogramme. |
301 | GOV-ZA.11442_2.2010-03-24.af.txt | 13,986 | Die Provinsiale Regering steun die filmbedryf deur die Kaapse Filmkommissie. |
301 | GOV-ZA.11442_2.2010-03-24.af.txt | 13,987 | Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling bied ondersteuning aan opkomende vervaardigers deur die Vervaardigingsadviessentrum. Die Sentrum kan u klein, middelslag- of mikro-onderneming (KMMO) help om sy mededingendheid en groei op die plaaslike, nasionale en internasionale mark te verbeter. |
301 | GOV-ZA.11442_2.2010-03-24.af.txt | 13,988 | Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme ondersteun die klere- en tekstielbedryf deur die Klere- en Tekstieldienssentrum (Clotex). |
301 | GOV-ZA.11442_2.2010-03-24.af.txt | 13,989 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
301 | GOV-ZA.11442_2.2010-03-24.af.txt | 13,990 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
302 | GOV-ZA.11444.2010-03-24.af.txt | 13,992 | Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede. |
302 | GOV-ZA.11444.2010-03-24.af.txt | 13,993 | Die Direktoraat van Nywerheidsontwikkeling help besighede om inligting oor nasionale befondsingsprogramme te bekom. |
302 | GOV-ZA.11444.2010-03-24.af.txt | 13,994 | Wanneer die nasionale regering oor n nuwe handelsooreenkoms onderhandel, verbrei die Direktoraat van Nywerheidsontwikkeling inligting oor die ooreenkoms aan uitvoerders en ander belanghebbendes. Benewens die verskaffing van skriftelike materiaal oor die handelsooreenkoms bied die Direktoraat ook werksessies aan. |
302 | GOV-ZA.11444.2010-03-24.af.txt | 13,995 | Ondernemings wat wil leer hoe om produkte uit te voer na internasionale markte, of hulle prestasie te verbeter, kan inligting en opleidingsgeleenthede by die volgende organisasies kry... |
302 | GOV-ZA.11444.2010-03-24.af.txt | 13,996 | Die Direktoraat verbrei aktief inligting oor uitvoeraansporingsprogramme, veral inligting oor nuwe nasionale handelsaansporings. |
302 | GOV-ZA.11444.2010-03-24.af.txt | 13,997 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
303 | GOV-ZA.114506.2010-03-02.af.txt | 13,999 | Op 4 Junie 2005 het die Wes-Kaapse Taalkomitee 'n sertifikaatplegtigheid gehou aan die einde van die vyf-jaar navorsingsproses oor Khoisantale. Die behoefte aan dié navorsing is in November 2000 uitgeken by Poem se Voetrus naby Oudtshoorn. Oor die afgelope vyf jaar het lede van die Khoisangemeenskap in die Wes-Kaap deelgeneem aan navorsing oor Khoisantale en 18 slypskole oor die Namataal is in ses verskillende streke van die provinsie gehou. Die vyf-jaarproses het uitgeloop op die uitgee van 'n navorsingsverslag oor die Khoisantale en 'n boekie en CD wat 'n basiese inleiding tot die Namataal bevat. |
303 | GOV-ZA.114506.2010-03-02.af.txt | 14,000 | Op 13 en 14 November 2005 sal die Taalkomitee raadplegende samesprekings voer met verteenwoordigers van die Khoisangemeenskappe wat deelgeneem het aan die bogenoemde prosesse om hulle insette te kry oor 'n langtermyn (drie tot vyf jaar) stategie vir die verdere bevordering en ontwikkeling van Khoisantale in die Wes-Kaap. Dié strategië moet voortbou op wat gedoen is in die eerste vyfjaarproses, en moet besluit hoe die materiaal gebruik kan word. |
303 | GOV-ZA.114506.2010-03-02.af.txt | 14,001 | Verteenwoordigers van PanSATR (Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad), die Nasionale Khoe- en Santaalligaam en Me Nomvula Mbangela, die Departement van Kuns en Kultuur se koördineerder vir die Noord-, Wes- en Oos-Kaap, sal genooi word om hulle insette te gee in 'n poging om bande en samewerking te versterk tussen die verskillende organisasies. |
303 | GOV-ZA.114506.2010-03-02.af.txt | 14,002 | Die slypskool sal gehou word by die Southern Comfort Western Horse Ranch naby Knysna. |
303 | GOV-ZA.114506.2010-03-02.af.txt | 14,003 | Skakel vir meer inligting die Wes-Kaapse Taalkomitee by 021 483 9677 of stuur e-pos aan [email protected]. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.