document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
235
GCIS. LetterToReligiousLeaders.2010-10-19.af.txt
13,136
diarree en tekens van ontwatering.
235
GCIS. LetterToReligiousLeaders.2010-10-19.af.txt
13,137
erge slaperigheid en bewusteloosheid.
235
GCIS. LetterToReligiousLeaders.2010-10-19.af.txt
13,138
Enigeen met matige of erge simptome moet dringend mediese hulp vra en ontvang.
235
GCIS. LetterToReligiousLeaders.2010-10-19.af.txt
13,139
Amptelike toetsing word gedoen deur die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) wat in Gauteng geleë is. Die werk is onlangs ook na die Wes-Kaap "gedensentraliseer". Toetsing word op aanbeveling van 'n geneesheer gedoen. Pasiënte wat binne die openbaregesondheidstelsel sorg verlang, moet nie 'n laboratoriumtoets aanvra nie. Ons merk op dat dit tans die geval is binne die privategesondheidsorgstelsel, maar dit word nie deur die WGO aanbeveel nie. Dokters moet verdagte gevalle behandel ooreenkomstig protokolle wat deur die Departement van Gesondheid verskaf word.
235
GCIS. LetterToReligiousLeaders.2010-10-19.af.txt
13,140
Die voorkeurbehandelingsmiddel is Tamiflu.
235
GCIS. LetterToReligiousLeaders.2010-10-19.af.txt
13,141
met erge simptome.
235
GCIS. LetterToReligiousLeaders.2010-10-19.af.txt
13,142
Massabehandeling met Tamiflu kan tot middelweerstandigheid lei wat die middel ondoeltreffend maak, selfs vir individue wie se lewe dit kan red.
235
GCIS. LetterToReligiousLeaders.2010-10-19.af.txt
13,143
Ervaring wêreldwyd het geleer dat die sluit van skole, instellings van hoër onderrig, koopsentrums en werkplekke nie die verspreiding van die siekte doeltreffend teëhou nie. Dit het eerder erge maatskaplike ontwrigting veroorsaak.
235
GCIS. LetterToReligiousLeaders.2010-10-19.af.txt
13,144
Ons raad is dat enige leerder, opvoeder of werker met ligte simptome tuisbly. Indien daar baie leerders en/of opvoeders is wat wegbly, moet die instelling wat geraak word met die Departemente van Basiese Onderwys en Hoër Onderwys en Opleiding oorleg pleeg, wat saam met die gesondheidsowerhede oor die nodige optrede sal besluit.
235
GCIS. LetterToReligiousLeaders.2010-10-19.af.txt
13,145
Was jou hande dikwels met seep.
235
GCIS. LetterToReligiousLeaders.2010-10-19.af.txt
13,146
Hoes of nies in 'n sneesdoekie of in jou mou.
235
GCIS. LetterToReligiousLeaders.2010-10-19.af.txt
13,147
Moet nooit in jou hande hoes nie; hoes eerder in jou elmboog.
235
GCIS. LetterToReligiousLeaders.2010-10-19.af.txt
13,148
Indien jy noodgedwonge in jou hande moes hoes, moenie aan enigiets soos deurhandvatsels, vensters, tafeloppervlakke of werktuie raak voordat jy nie jou hande met seep gewas het nie.
235
GCIS. LetterToReligiousLeaders.2010-10-19.af.txt
13,149
Indien jy ligte simptome beleef, bly tuis en vermy kontak met mense.
235
GCIS. LetterToReligiousLeaders.2010-10-19.af.txt
13,150
Ek wil u verseker dat wetenskaplikes wêreldwyd in samewerking met die WGO hulle bes doen om 'n vaksine te vervaardig. Indien alles goed verloop, kan sodanige vaksine binne 'n paar maande beskikbaar wees. Daar sal egter waarskynlik 'n oorweldige aanvraag wees vir die vaksine, terwyl die produksievermoë (waaroor Afrika nie beskik nie) beperk is.
235
GCIS. LetterToReligiousLeaders.2010-10-19.af.txt
13,151
Dankie dat u hierdie brief aan u gelees het, en by voorbaat dankie vir u daadwerklike betrokkenheid by die oordra van inligting oor, en die versagting van, die gevolge van die siekte.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,153
Met die aanbreek van demokrasie in 1994 het die mense van Suid-Afrika hul eerste demokratiese regering aangestel om die nalatenskap van apartheid aan te spreek - veral ongelykhede, armoede en diskriminasie. Die land moes ook weer deel word van die internasionale gemeenskap waarvan dit deur apartheid geïsoleer is.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,154
In 2004, na 10 jaar van demokrasie, was daar baie vordering, maar baie meer moes nog gedoen word. Selfs al is die nalatenskap van apartheid aangespreek, het die veranderinge in ons gemeenskap nuwe uitdagings teweeggebring.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,155
Met die aanbreek van die Tweede Dekade van Vryheid was baie mense steeds nie deel van die land se ekonomie nie en het hulle nie hul regmatige deel van die groei ontvang nie. Terwyl baie vordering gemaak is op gebiede waaroor die Regering beheer het - soos maatskaplike dienste - het dinge baie stadiger gevorder in areas waar die Regering afhanklik was van ander se aksies, soos werkskepping. Die Staat self moes meer doeltreffend word en 'n beter diens bied.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,156
Die verkiesing van 2004 het die Regering die mandaat gegee om programme te implementeer wat nie net die positiewe ontwikkelinge steun en die uitdagings aanspreek nie - maar dit ook bespoedig. . Die hele samelewing is opgeroep as vennote, en die doelwit is gestel om armoede en werkloosheid teen 2014 te halveer.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,157
verbeterde regeringsdienste, die veldtog teen misdaad en Suid-Afrika se verhouding met ander lande.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,158
En nou, 15 jaar later?
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,159
Die grondslag wat in die Eerste Dekade van Vryheid gelê is en nuwe inisiatiewe sedert 2004 het Suid-Afrika op 'n pad van vinniger groei geplaas. Terselfdertyd is daar sekere uitdagings wat voortbestaan. Nuwe uitdagings het ook kop uitgesteek saam met die veranderinge in ons samelewing en die wêreld waarvan ons deel is.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,160
Terwyl ons vorentoe beweeg moet ons uit die lesse van ons verlede leer.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,161
Watter impak het regeringsbeleide tydens die afgelope 15 jaar van vryheid gehad om Suid-Afrika te help om nader te beweeg aan 'n samelewing wat op gelykheid, nie-rassisme en nie-seksisme gegrond is Hoe geslaagd was die Regering se pogings om te doen wat dit onderneem het, en hoe kan dit verbeter word?
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,162
Dit is die vrae wat die Regering gevra het met die opstel van die Vyftien-Jaar Oorsig.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,163
Navorsing is binne die Regering en deur buite-mense gedoen. Die uitslae is as 'n besprekingsdokument gepubliseer.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,164
Die doel is om almal aan te moedig om hierdie kwessies te bespreek soos wat ons land vorentoe beweeg in die opbou van 'n nuwe samelewing.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,165
Hoe kan hierdie pamflet gebruik word?
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,166
Hoe het dinge verbeter Watter dinge het nie verbeter nie?
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,167
Watter verskil het gemeenskappe en individue gemaak Hoe kan ons saamwerk om dinge vorentoe te laat beweeg?
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,168
Hierdie dokument is 'n opsomming van die Regering se Vyftien-Jaar Oorsig. Die volledige verslag is op die Suid-Afrikaanse Regering se webwerf (www.gov.za) beskikbaar.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,169
Die fokus is sedert 2004 daarop om demokrasie te vestig en die Staatsdiens se werkverrigting te verbeter.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,170
Konstitusionele demokrasie - sterk verteenwoordigende instellings en 'n onafhanklike regbank is gevestig.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,171
Demokratisering van tradisionele leierskap - nuwe wette en instansies gee 'n rol aan tradisionele leierskap in ons demokratiese stelsel.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,172
Op pad na 'n oop en deursigtige staat: - die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 gee landsburgers toegang tot inligting, hoofsaaklik dié wat in staatsbesit is.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,173
Batho Pele plaas "Mense Eerste" as 'n riglyn vir die Staatsdiens.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,174
drie teenkorrupsieberade tussen 2001 en 2008 het die geveg teen korrupsie na die hele samelewing uitgebrei.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,175
Die transformasie van die Staatsdiens - merkwaardige vordering is gemaak in die eerste 10 jaar om die aparte regeringsdienste in 'n geïntegreerde staatsdiens te verenig. Die Regering is nou ook meer verteenwoordigend van die samelewing.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,176
Die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, 1999 en die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 verbeter finansiële bestuur.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,177
Beplanning, monitering en evaluasie word versterk. Daar is planne vir beter bestuur en 'n enkele diens aan die publiek.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,178
Opleiding het 'n reuse-hupstoot gekry toe die opleidingsakademie vir staatsdienswerkers in Augustus 2008 van stapel gestuur is.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,179
Projek Konsolidasie het sedert 2004 met spesiale programme die bevoegdheid in 136 munisipaliteite bevorder. In 2006 is hierdie praktiese benadering opgeneem in die Vyf-jaar Strategiese Agenda vir Plaaslike Regering.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,180
Die toename in protesaksie wys dat dit nodig is om platforms te verbeter ten einde meer gereelde interaksie tussen verteenwoordigers en inwoners teweeg te bring.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,181
Diens aan die publiek vereis op baie gebiede baie verbeteringe.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,182
Swakhede in die implementering beperk die doeltreffendheid van veldtogte teen korrupsie.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,183
Die Regering, veral munisipaliteite, het uitdagings om die mense wat nodig is te werf en te behou.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,184
Maatskaplike programme het al baie vermag om mense se lewens te verbeter, maar meer langtermynoplossings word benodig.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,185
Maatskaplike-toelae program - dit was die hoofoorsaak vir die afname in die aantal mense met 'n baie klein inkomste. Daar was in 1999 2,5 miljoen begunstigdes - nou is daar meer as 12 miljoen.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,186
Basiese dienste - vordering word gemaak om te verseker dat almal toegang tot drinkwater, sanitasie en elektrisiteit het.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,187
Arm huishoudings ontvang gratis basiese dienste: 6 000 liter water en 50 kWh elektrisiteit per maand.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,188
Die gehalte van maatskaplike dienste moet verbeter.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,189
Ondanks 'n groot onderwysbegroting is die uitset van die stelsel oor die algemeen swak.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,190
Die Regering het gehoop om teen 2014 24,9 miljoen hektaar landbougrond aan swartmense oor te dra - sover is slegs 4,8 miljoen hektaar oorgedra.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,191
Ondanks 'n vermindering van armoede en vinniger ekonomiese groei het inkomste-ongelykhede nie verminder nie en in sommige sektore het dit vergroot.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,192
Die vinnige toename in die aantal huishoudings lei tot 'n hoër aanvraag na basiese dienste en maatskaplike hulp.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,193
Onderwys - maatreëls om onderwys te bemark het gelei tot verbeterde bywoning.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,194
Meer word bestee aan staatskole, Jong Kinderjare-ontwikkeling, Volwasse Basiese Onderwys en Opleiding en Verdere Onderwys en Opleiding (VOO).
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,195
Die aantal studente wat hoër onderwys ontvang, het vermeerder van 300 000 in 1986 tot 750 000 in 2005. Inskrywings by VOO-kolleges het tussen 1998 en 2002 met 34% vermeerder.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,196
Gesondheid - programme om klinieke, hospitale en gesondheidsorgsentrums te bou, beteken dat 95% van Suid-Afrikaners nou binne 'n radius van 5 km van 'n gesondheidsgerief woon.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,197
Malariagevalle het afgeneem van meer as 50 000 in die laat-1990s tot omtrent 5 000 in 2007. Die sukseskoers van TB-behandelings is omtrent 70%.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,198
Gedurende die 1990s het MIV-infeksies vinnig toegeneem, maar dit is nou besig om af te neem. Onder vroue jonger as 20 jaar wat voorgeboorteklinieke besoek, het MIV van 16% in 2004 tot 13,5% in 2006 afgeneem. Teen die middle van 2008 het 480 000 mense met antiretrovirale behandeling begin.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,199
Behuising - teen 2008 is 3 132 769 behuisingsubsidies goedgekeur en 2 358 667 eenhede is voltooi. Dit het behuising aan 9,9 miljoen burgers voorsien.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,200
Grond - die grondhervormingsprogram het bates ter waarde van R12,5 biljoen aan 1,4 miljoen begunstigdes oorgedra, en bystandstoelae ter waarde van R15,2 biljoen voorsien.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,201
Nadat die ekonomie gestabiliseer is, het die fokus verskuif na vinniger en gedeelde groei.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,202
Die Versnelde en Gedeelde Groei-inisiatief vir Suid-Afrika (AsgiSA) - ten einde armoede en werkloosheid teen 2014 te halveer moet die ekonomie tussen 2004 en 2009 gemiddeld met 4,5% per jaar groei en 6% tot in 2014. AsgiSA fokus daarop om struikelblokke in die pad van ekonomiese groei uit die weg te ruim.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,203
Groei - die ekonomie het elke jaar sedert 1994 gegroei, met versnelde groei sedert 2006. Dit is bokant die 4,5%-mikpunt vir 2004 tot 2009.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,204
Die ekonomie het vinniger as die bevolking gegroei, dus het die gemiddelde inkomste per persoon tussen 1994 en 2003 met 1% gestyg en met 4% tussen 2004 en 2007.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,205
Indiensneming - werkloosheid het na 1994 toegeneem en in 2003 'n hoogtepunt van 31% bereik. Daarna het dit afgeneem en in 2007 was dit 23%.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,206
Skuld en inflasie - die Regering het in 1994 sy skuldlas verlig met byna die helfte van die land se jaarlikse produk tot minder as 20%.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,207
Inflasie was in 1991 19%. Sedert 1994 tot 2008 het dit onder 10% gebly.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,208
Beleggings en besparing - beleggings het oor die laaste paar jaar toegeneem. Die Regering sal tussen 2008 en 2011 R482 biljoen in infrastruktuur belê. Privaatsektor-belegging is baie hoër as wat dit was.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,209
Nywerheidsbeleid - die Raamwerk vir die Nasionale Nywerheidsbeleid en Nywerheidsaksieplan van 2007 sal ekonomiese vermoëns om goedere en dienste te lewer bespoedig.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,210
Kompetisie - sedert 2003 tree die Kompetisie-kommissie strenger op ten einde billike kompetisie en pryse te verseker van groot firmas wat steeds ons ekonomie domineer.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,211
Bemagtiging - die Wet op Breë Swart Ekonomiese Bemagtiging is in 2003 aanvaar en die Kodes vir Goeie Gedrag in 2007.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,212
Swart verteenwoordiging onder topbestuur het in 2006 22% bereik en 27% onder senior bestuur.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,213
Vaardigheidsontwikkeling - sektoropleiding- en opleidingsowerhede en die Nasionale Vaardigheidsfonds het met vaardigheidsontwikkeling-ingrypings begin om jong, werklose en minder vaardige mense te help.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,214
Die Gesamentlike Inisiatief vir die Verwerwing van Prioriteitsvaardighede (Jipsa) het tot meer gegradueerde ingenieurs, die registrasie van ambagsmanne en die plasing van 15 000 werklose gegradueerdes in maatskappye gelei.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,215
Tweede Ekonomie - die Uitgebreide Program vir Openbare Werke (EPWP) het een miljoen werksgeleenthede geskep - 'n jaar voor die teiken van 2009.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,216
Die Regering het ondersteuning vir kleinsake uitgebrei en dit meer vaartbelyn gemaak.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,217
Die Geïntegreerde Strategie vir Voedselsekuriteit en sommige provinsiale programme om bestaanslandbou te bevorder wys reeds bestendige verbeteringe.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,218
'n Reeks programme bring kleinhoewe-eienaars in verbinding met agro-verwerkingswaardekettings in bosbou, suiker en biobrandstof.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,219
Vyf jaar van vinniger groei het swakhede in ons ekonomie blootgestel wat verhoed dat dit so vinnig groei soos wat nodig is. AsgiSA het die probleme geïdentifiseer, maar meer sal gedoen moet word om dit aan te spreek.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,220
Werkloosheid bly 'n uitdaging en minder mense werk of soek werk vergeleke met ander ontwikkelende lande.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,221
Ons kleinsakesektor is klein vergeleke met ander ontwikkelende lande.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,222
Ons moet tweede-ekonomieprogramme met massa-impak identifiseer eerder as die talle kleinskaal projekte.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,223
Na die transformasie van regs- en kriminele instellings is die fokus nou daarop om hulle meer doeltreffend te maak om misdaad te laat afneem.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,224
Die transformasie en verbetering van departemente - die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), howe en tronke is verander van instrumente van apartheid na instrumente wat veiligheid en sekuriteit aan almal bied.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,225
Opgradering van tegnologie en die vermeerdering van personeel help om hulle meer doeltreffend te maak. Teen 2010 sal die SAPD 193 240 lede hê.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,226
n Oorsig van die kriminele regstelsel deur die Regering en sakegemeenskap het in 2008 tot verdere stappe gelei om die stelsel te verbeter.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,227
Transformasie van die regbank - teen die middle van 2007 was 52% regters en landdroste swart en 30% was vroue.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,228
Vonnisse van die Hooggeregshof is in lyn gebring met die demokratiese Grondwet. Nuwe howe soos gelykheidshowe, klein-eis howe en omgewingshowe is gevestig om toegang tot regshulp te verbeter.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,229
Algemene neigings - meeste misdade het gestabiliseer of afgeneem vergeleke met 1994. Maar daar is 'n verskuiwing na meer gewelddadige misdade.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,230
Ten einde oorbevolking in tronke aan te spreek is inisiatiewe soos die bou van nuwe tronke, alternatiewe vonnisoplegging, korrektiewe toesig, 'n afwagtende-verhoor projek en parool begin - maar die probleem het groter geword.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,231
Vennootskappe met die Regering soos gemeenskapspolisiëringforums en Business Against Crime het gegroei - maar baie meer moet nog gedoen word.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,232
Geweldsmisdaad teen vroue en kinders - die bekamping van hierdie misdade is 'n prioriteit. Drie-en-sestig spesialishowe en Thuthuzela-sorgsentrums is tot stand gebring om slagoffers by te staan.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,233
Minimum vonnisse en onlangse wysigings aan die Wet op Seksuele Misdrywe en die Kinderwet versterk die Regering se hand om mishandeling te bekamp.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,234
Die 16 Dae van Aktivisme Veldtog vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders het bygedra om gemeenskappe teen geweld te mobiliseer.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,235
teen 2007 het die Georganiseerde Misdaadeenheid 738 sindikate geneutraliseer en die Direktoraat: Spesiale Operasies (DSO) het meer as 1 000 vervolgings teweeggebring met 'n 85% skuldigbevinding-koers.
236
GCIS. TowardsAFifteenYearReview.2010-10-19.af.txt
13,236
in 2008 is wetgewing bekendgestel om die DSO en SAPD se Georganiseerde Misdaadeenheid in een enkele agentskap binne die SAPD te laat saamsmelt.