document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,828 | Indien die Wetgewer nie in sitting is nie, moet bevoegdheid om namens die Provinsie te stem deur middel van 'n besluit van 'n Komitee van die Wetgewer, bestaande uit Lede van alle partye in die Wetgewer verteenwoordig, verleen word binne die tydskedule deur die NRVP gestel. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,829 | Stembevoegdheid mag algemeen of spesifiek wees, en mag deur mid- del van 'n besluit van die Wetgewer gewysig word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,830 | die Premier of die afgevaardigde wat die afvaardiging sal lei, van 'n afskrif daarvan voorsien. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,831 | Bewyse van stembevoegdheid moet in die formaat wees soos deur die Speaker voorgeskryf. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,832 | Wetsontwerpe binne die sfeer van artikel 75 van die Grondwet moet hanteer word soos deur die Prioritiseringskomitee of die Wetgewer voorgeskryf. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,833 | Afskrifte van die Wetsontwerpe moet in die biblioteek van die Wetgewer beskikbaar wees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,834 | Afskrifte van die Wetsontwerp moet voorsien word aan spesiale afgevaardigdes aangewys vir die doel van die Wetsontwerp vir die tydperk waartydens die Wetsontwerp deur die NRVP oorweeg sal word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,835 | Wetsontwerpe moet binne die tydskedule oorweeg word soos deur die NRVP bepaal. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,836 | Wetsontwerpe en aangeleenthede buite die sfeer van artikel 75 van die Grondwet moet hanteer word soos deur die Prioritiseringskomitee of die Wetgewer voorgeskryf. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,837 | Afskrifte moet in die biblioteek van die Wetgewer beskikbaar wees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,838 | Wetsontwerpe en aangeleenthede moet oorweeg word binne die tydskedule deur die NRVP gestel. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,839 | Huishoudelike Komitees en Portefeulje-komitees sal beskou word as staande komitees in soverre hul Lede aangestel sal word vir die duur van die Wetgewer en die Voorsitters van hierdie komitees sal, waar van toepassing, geregtig wees op vergoeding en toelaes as voorsitters van staande komitees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,840 | Gekose Komitees sal nie beskou word as staande komitees nie en die bepalings van Reël 183(2) sal nie van toepassing wees op Lede of Voorsitters van sulke komitees nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,841 | Die Speaker stel vir die duur van hierdie Wetgewer 'n Komitee vir Reëls en Orders aan wat alle aangeleenthede rak - ende die Huis oorweeg en besluite na goeddunke neem en wat uit nie minder nie as 5 en nie meer as 20 Lede, die Speaker en Adjunkspeaker ingesluit, bestaan nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,842 | Die Speaker is die Voorsitter van die Komitee vir Reëls en Orders, en indien die Speaker nie op 'n vergadering van die Komitee teenwoordig kan wees nie, tree die Adjunkspeaker op daardie vergadering as Voorsitter op. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,843 | Die Speaker stel vir die duur van hierdie Wetgewer 'n Interne Reëlingskomitee aan, wat aanbevelings sal oorweeg en maak aan die Speaker aangaande sake rakende die geriewe vir en die gemak van Lede en wat uit nie minder nie as 5 en nie meer as 20 Lede genomineer deur die Reëlskomitee, sal bestaan nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,844 | Die Adjunkspeaker sal ex officio die Voorsitter van die Komitee wees. Die Komitee sal in die afwesigheid van die Adjunkspeaker een van sy lede verkies om as Voorsitter van die Komitee waar te neem. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,845 | Adjunkspeaker, wat ex officio Voorsitter van die Komitee is, die Leier van die Huis, die Hoofsweep en senior Swepe in die Huis. Die Leier van die Huis tree op as Voorsitter van die Komitee tydens die afwesigheid van die Adjunkspeaker. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,846 | Die Privilegie Komitee stel op versoek van die Speaker ondersoek in na en dien hom/haar van raad oor beweerde oortredings deur Lede van die Huis waarby die voorregte of verrigtinge van die Huis of 'n Komitee van die Huis nie betrokke is nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,847 | Die Privilegie Komitee sal, op versoek van die Komitee vir Reëls en Orders, die Komitee vir Reëls en Orders ondersoek en adviseer na beweerde oortredings deur Lede van hierdie Huis, insluitende die verrigtinge van hierdie Huis of die ver- rigtinge van 'n Komitee van hierdie Huis. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,848 | Daar sal 'n Voorsitterspaneel wees, bestaande uit al die voor- sitters van alle Portefeulje- en Gekose Komitees van die Huis. Die Voorsitter van Komitees sal ex officio die Voorsitter van die Paneel wees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,849 | Die Voorsitterspaneel sal ten minste een maal 'n maand ver- gader. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,850 | aanbevelings aan die Komitee vir Reëls en Orders oor die jurisdiksie van Komitees te maak. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,851 | Die Komitee vir Regeringsondernemings sal tred hou met alle ve rsekerings, beloftes en onderne mings wa t deur die Regering op die vloer van die Huis gegee is. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,852 | Die Komitee sal die mag hê om persone, dokumente en reko - rds te ontbied, om verlof te hê om buite die grense van die Huis te reis en van tyd tot tyd te rapporteer. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,853 | Die Adjunkspeaker van die Wetgewer sal ex officio die Voorsitter van die Komitee wees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,854 | Die Lede van die Komitee sal uit die Swepe van alle partye wat in die Huis verteenwoordig word, bestaan. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,855 | Daar sal 'n Swepe-komitee wees, bestaande uit die Hoofsweep van die meerderheidsparty en swepe wat genomineer is deur elke party wat in die Wetgewer verteenwoordig word: met dien verstande dat die samestelling van die Komitee die verhouding waarin die partye in die Wetgewer verteenwoordig word, weerspieël. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,856 | Die Hoofsweep van die meerderheidsparty sal, ex officio, die voorsit- ter van die Komitee wees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,857 | Die Komitee verrig die funksies wat deur hierdie Reëls van die Huis of besluite deur die Huis, daaraan toevertrou word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,858 | Daar sal 'n Prioritiseringskomitee wees, bestaande uit Lede van alle partye wat in die Wetgewer verteenwoordig word en deur die Komitee vir Reëls en Orders aangestel is. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,859 | 'n Meerderheid van Lede van die Komitee stel 'n kworum saam. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,860 | voorleggings aan die relevante parlementêre komitee gemaak word voor die verlening van stembevoegdheid. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,861 | Vir die duur van hie rdie Wetgewer sal die Speaker 'n Programmeringskomitee aanwys wat die programmering van hierdie Huis sal oorweeg en besluite daaroor sal neem, asook alle aangeleen- thede daaraan verwant, en wat uit die Speaker, die Adjunkspeaker, die Premier, die Leier van die Huis, die Voorsitter van Komitees, die Hoofsweep en die senior Swepe in die Huis sal bestaan. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,862 | Die Speaker sal die Voorsitter van die Programmeringskomitee wees en as die Speaker nie beskikbaar is om by 'n vergadering van die Komitee teenwoordig te wees nie, sal die Adjunkspeaker as Voorsitter optree. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,863 | Tegniese-komitee wat Openbare Werke & Paaie en Vervoer sal hanteer. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,864 | Elkeen hiervan sal aandag skenk aan sake verwys na hulle deur die Speaker of na 'n besluit deur hierdie Huis, en sal die bevoegdheid hê om getuienis aan te hoor en vir bewyse te vra. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,865 | sodanige ander funksies, take en pligte verrig wat met parlementêre toesig van sodanige regeringsdepartement of -departemente verband hou as wat deur of onder 'n Parlementêre Wet voorgeskryf word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,866 | Speaker besluit word, onderhewig aan enige aanduidings van die Reë ls-komitee met die aanbeveling van die Voorsitterspaneel. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,867 | om sodanige ander magte as wat voorgeskryf, of aan hom toegewys mag word, uit te oefen, deur of onder enige wet, hierdie Reëls of 'n besluit van hierdie Huis. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,868 | Wetgewer, en kan sy werksaamhede verrig terwyl die Wetgewer in reses is of die Huis nie in sitting is nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,869 | nie minder as 5 of meer as 20 mag wees nie, tensy hierdie Reëls of hierdie Huis, in 'n bepaalde geval, anders bepaal. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,870 | Die Lede van 'n Portefeulje-komitee sal deur die Komitee vir Reëls en Orders in oorleg met die Swepe aangestel word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,871 | 'n Alternatiewe Lid kan vir een of meer Lede van 'n Portefeulje-komitee aangestel word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,872 | Wanneer die Huis nie in sitting is nie, kan die Speaker, na oor- leg met die Swepe van elke party wat geraak word, Lede aans- tel in en 'n vakature vul in enige Portefeulje-komitee. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,873 | Die name van Lede wat in 'n Portefeulje-komitee aangestel is, word so gou doenlik in die Notule van Verrigtinge gepub- liseer. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,874 | Die Leier van 'n minderheidsparty wat, weens sy beperkte Ledetal in die Huis, nie vir lidmaatskap aan alle Portefeulje- komitees kwalifiseer nie, moet verklaar in watter Komitees sy of haar party verteenwoordig wil wees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,875 | 'n LUR sa l sle gs toegelaat word om in 'n ex officio hoedanigheid te dien op 'n Portefeulje-komitee wat nie betrekking het op sy of haar portefeulje in die Uitvoerende Raad nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,876 | Tensy 'n Voorsitter vooraf aangestel is, moet elke Portefeulje- komitee, voordat dit met ander werksaamhede begin, een van sy Lede as Voorsitter kies. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,877 | Die Voorsitter of Waarnemende Voorsitter van 'n Portefeulje- komitee het slegs 'n beslissende stem by 'n staking van stemme. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,878 | Behalwe wanneer 'n vraag beslis word, kan werksaamhede op 'n vergadering van 'n Portefeulje-komitee voortgesit word ongeag die getal Lede wat aanwesig is. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,879 | 'n Portefeulje-komitee kan 'n vraag beslis slegs as daar 'n kworum van Lede teenwoordig is. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,880 | 'n Meerderheid van die Lede van 'n Portefeulje-komitee maak 'n kworum uit. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,881 | Indien daar nie 'n kworum teenwoordig is wanneer 'n Portefeulje-komitee 'n vraag moet be slis nie, kan die Voorsitter die werksaamhede opskort totdat 'n kworum teen- woordig is of die komitee verdaag. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,882 | Die eerste vergadering van 'n Portefeulje-komitee sal, tensy dit op 'n ander wyse belê word, deur die Sekretaris binne 5 werksdae van hierdie Huis belê word nadat die name van die Lede wat aangestel is om in die Komitee te dien, gepubliseer is. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,883 | n Portefeulje-komitee kan gedurende sittings van die Huis sit. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,884 | Indien enige inligting waarvolgens 'n beskuldiging teen enige Lid van hierdie Huis ingebring word voor 'n Portefeulje- komitee kom, behandel die komitee daardie inligting nie, maar rapporteer dit onverwyld aan die Huis. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,885 | Die versla g van 'n Portefeulje-komitee word deur die Voorsitter of 'n ander Lid van die komitee aan die Huis voorgelê. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,886 | 'n Portefeulje-komitee het nie die bevoegdheid om 'n minder- heidsverslag voor te lê nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,887 | 'n Gekose Komitee, verteenwoordigend van alle partye van die Huis, mag aangestel word ooreenkomstig 'n besluit van die Huis om 'n spesifieke opdrag, wat in die besluit gespesi- fiseer is, uit te voer. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,888 | 'n Gekose komitee so aangestel, sal voortgaan tot dit die opdrag voltooi het of daarvan vrygestel is en met hul werk- saamhede mag voortgaan terwyl die Huis in reses is, of die Huis nie in sitting is nie, met voorbehoud dat 'n algemene verkiesing vir hierdie Huis nie intussen plaasgevind het nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,889 | Die Lede van 'n Gekose Komitee sal deur die Komitee vir Reëls en Orders, in oorleg met die Swepe binne 5 werksdae van hierdie Huis na die aanstelling van die komitee, aangestel word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,890 | Die Reëls wat betrekking het op die verdere aanstelling en vervanging van Lede van Portefeulje-komitees is mutatis mutandis van toepassing op Gekose Komitees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,891 | Reël 199 is mutatis mutandis van toepassing op Gekose Komitees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,892 | Reël 200 is mutatis mutandis van toepassing op Gekose Komitees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,893 | Reë l 201(1)-(4) is mutatis mutandis van toepassing op Gekose Komitees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,894 | Reël 202 is mutatis mutandis van toepassing op Gekose Komitees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,895 | Reël 203 is mutatis mutandis van toepassing op Gekose Komitees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,896 | n Gekose Komitee mag sit op dae waartydens hierdie Huis verdaag is. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,897 | Reël 204 is mutatis mutandis van toepassing op Gekose Komitees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,898 | Reël 205 is mutatis mutandis van toepassing op Gekose Komitees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,899 | Reël 206 is mutatis mutandis van toepassing op Gekose Komitees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,900 | Die Wetgewer en die Komitees moet openbare betrokkenheid by wetgewende en ander prosesse fasiliteer. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,901 | oorweeg wat van die publiek ontvang is. Sien Artikels 116 en 118 van die Grondwet. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,902 | Daar is komitees van hierdie Huis, wat die Huishoudelike, Portefeulje- en Gekose Komitees insluit, waartoe publieke toegang beperk mag word, maar slegs tot die mate waartoe in hierdie Reëls voorsiening voor gemaak is. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,903 | sodanige verrigtinge te stem. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,904 | Lede van die publiek en die media mag tydens die verrigtinge van 'n Komitee van hierdie Huis teenwoordig wees, onder- hewig aan sodanige beperkinge en vereistes wat die betrokke Komitee mag nodig ag in die belang van die gevolglike ver- rigtinge van sy funksies, en verder onderhewig aan die Komitee se reg om sy verrigtinge in privaatheid te laat plaasvind deur alle persone benewens persone waarna in Subreël (1) verwys is, uit te sluit, wanneer dit as nodig geag word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,905 | Alle persone behalwe Lede van die Komitee van hierdie Huis sal met die neem van 'n besluit deur die Komitee, onttrek. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,906 | baar gemaak sal word behalwe onder bevel van hierdie Huis nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,907 | Die verslag van 'n Komitee van hierdie Huis of opsomming van sodanige verslag, sal nie gepubliseer of bekend gemaak word voordat die verslag in die Huis ter Tafel gelê is nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,908 | Regsadviseurs en prokureurs wat voor enige Komitee ver- skyn, sal die bepalings nakom en aan die reëls voldoen soos deur die Voorsitter neergelê. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,909 | Indien 'n getuie van wie vereis word om 'n sitting van die Huis of 'n Komitee by te woon, in 'n gevangenis aangehou word, kan die persoon in bevel van so 'n gevangenis gelas word om die getuie so dikwels as wat sy of haar bywoning nodig geag word onder veilige bewaking vir ondervraging te bring, en die Speaker kan die nodige lasbrief uitreik. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,910 | Geen Komitee mag 'n getuie dagvaar voordat die Speaker nie eers daarvan oortuig is dat die getuienis van daardie getuie van wesenlike belang vir die ondersoek sal wees nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,911 | Vir die ondervraging van elke sodanige getuie moet die Komitee de die in diem (op agtereenvolgende dae) sit. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,912 | Behoudens die goedkeuring van die Speaker, kan die Sekretaris aan getuies 'n redelike bedrag ten opsigte van reis- en bywoningstyd en vir vervoerkoste werklik aangegaan, betaal. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,913 | Die Notule van Verrigtinge word deur die Sekretaris gehou en word, nadat dit noukeurig deur die Speaker nagesien is, gedruk en aan Lede beskikbaar gestel. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,914 | Die Notule van Verrigtinge, deur die Sekretaris onderteken, maak die Joernale van die Wetgewer uit. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,915 | Die Sekretaris sal toesig hê oor al die stukke en ander doku - mente van die Wetgewer en hy of sy mag nie van die stukke of ander dokumente of afskrifte daarvan uit die gebied van hierdie Huis verwyder of laat verwyder sonder die verlof van die Speaker nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,916 | van hierdie Huis toegang tot dokumente wat ter Tafel gelê is of die reg om uittreksels daaruit of afskrifte daarvan te maak nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,917 | nisgewing deur 'n Lid waarna in Reël 229(a) verwys is, dat die inhoud van so 'n dokument nie openbaar gemaak mag word nie, of indien so 'n dokument as vertroulik gemerk is, mag geen Lid die inhoud daarvan bekend maak nie, op straf van voorregskending. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,918 | Die Sekretaris is verantwoordelik vir die reëling van alle sake in verband met die werksaamhede van die Wetgewer, onder- hewig aan die opdragte wat hy of sy van die Speaker of van hierdie Huis ontvang. |
228 | Fsl. Vrystaat.2009-02.af.txt | 12,920 | Mense het jare lank vir demokrasie in ons land geveg. Om ons nuwe demokrasie te beskerm, het ons 'n stel re‘ls wat bekend staan as die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika. |
228 | Fsl. Vrystaat.2009-02.af.txt | 12,921 | Die Grondwet is die hoogste wet in die land en gee aan elke burger regte en verpligtinge. Elkeen in hierdie land het hierdie regte, maar moet egter ook die Grondwet gehoorsaam. |
228 | Fsl. Vrystaat.2009-02.af.txt | 12,922 | Niemand is bo hierdie hoof wet nie, selfs die President en Parlement moet volgens die Grondwet te werk gaan. |
228 | Fsl. Vrystaat.2009-02.af.txt | 12,923 | Die mag van die staat bestaan uit drie dele wat afsonderlik funksioneer. Die drie dele staan bekend as die Uitvoerende Gesag (Nasionale Kabinet en provinsiale uitvoerende rade), die Wetgewende Gesag (Nasionale Vergadering, Nasionale Raad van Provinsies en provinsiale wetgewers) en die Regsprekende Gesag (die howe). |
228 | Fsl. Vrystaat.2009-02.af.txt | 12,924 | Die skeiding van magte word deur die Grondwet beskerm en verseker dat nie een deel al die mag besit nie. |
228 | Fsl. Vrystaat.2009-02.af.txt | 12,925 | Na die verkiesings, kies elk van die provinsiale wetgewers 'n nuwe Premier. Die Premier stel lede van die uitvoerende raad (LUR'e) vanuit die lede van die wetgewer aan om elk aan die hoof van 'n departement van die provinsiale regering te staan. Hierdie persone vorm die provinsiale uitvoerende raad. |
228 | Fsl. Vrystaat.2009-02.af.txt | 12,926 | Dit is die verantwoordelikheid van die uitvoerende raad om die provinsie te bestuur. Indien hulle 'n wet wil maak, moet hulle die wetgewer vra om dit te doen. |
228 | Fsl. Vrystaat.2009-02.af.txt | 12,927 | Die wetgewer kan ook te eniger tyd lede van die uitvoerende raad vra om rekenskap oor hul werk te gee. |
228 | Fsl. Vrystaat.2009-02.af.txt | 12,928 | Die Wetgewer is die tweede been van die Staat. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.