document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,728 | Indien 'n verskil in betekenis tussen die weergawes van enige wetsontwerp in die verskillende amptelike tale van die Provinsie gevind word nadat die wetsontwerp deur die Huis aangeneem is, maar voordat dit aan die Premier van die Provinsie vir sy of haar toestemming voorgelê word, moet die Speaker die verskil aan die Huis rapporteer. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,729 | Indien die Huis 'n wysiging goedkeur, word geag dat hy die Derde Lesing van die we tsontwerp, soos ge wysig, goedgekeur het. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,730 | as die Sekretaris kennis gegee het van die wetson- twerp in die Staatskoerant en in die beskikbare open- bare media in Engels, Afrikaans, SeSotho, IsiZulu en IsiXhosa met betrekking tot die kern van die wetson- twerp en dat die publiek voorleggings aan die Speaker in hierdie verband mag voorlê. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,731 | Elke wetsontwerp word by wyse van 'n mosie ingedien. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,732 | n verklaring dat die wetsontwerp binne die strekking van Bylae 4 of 5 van die Grondwet val. Sien artikel 119 van die Grondwet. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,733 | Kennis word van elke mosie gegee dat toestemming verleen word om 'n wetsontwerp in te dien, en die algemene doelwit van die wetsontwerp word in sodanige kennisgewing uiteen- gesit. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,734 | Indien die mosie aanvaar word, reël die Speaker dat die wet - sontwerp vir die eerste keer gelees word sonder om 'n mosie of 'n vraag te stel. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,735 | Wanneer 'n tyd vir die Tweede Lesing van die wetsontwerp bepaal is, oorhandig die Sekretaris 'n kopie daarvan aan elke Lid, saam met 'n memorandum in dié verband. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,736 | Wanneer 'n wetsontwerp vir 'n tweede keer gelees is, kan die Lid in beheer van die wetsontwerp 'n mosie sonder kennis- gewing voorstel dat die wetsontwerp nie na die Komitee van die Hele Huis verwys word nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,737 | Die debat oor sodanige mosie word streng beperk tot die aan- geleentheid van sodanige nie-verwysing. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,738 | Na die Tweede Lesing van 'n wetsontwerp en voor die afhan- deling van die oorweging daarvan in Komitee van die Hele Huis, kan 'n mosie vir 'n opdrag aan die Komitee van die Hele Huis sonder kennisgewing voorgestel word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,739 | Die debat oor sodanige mosie word streng beperk tot die aan- geleentheid van sodanige opdrag. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,740 | die Voorsitter van Komitees die klousules en bylaes van die wetsontwerp, indien enige, agtereenvolgens. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,741 | Die aanhef, indien enige, en die titel word oorweeg nadat die klousules en bylaes, indien enige, afgehandel is. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,742 | is, 'n klousule of bylae uitstel na 'n later stadium gedurende oorweging van die wetsontwerp in Komitee van die Hele Huis. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,743 | In Komitee van die Hele Huis op 'n wysigingswetsontwerp, word die debat beperk tot die voorgestelde wysigings aan die Hoofwet en sodanige ander toepaslike wysigings wat vervol- gens voorgestel kan word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,744 | Wysigings aan 'n klousule of die invoeging van nuwe klousules mag voorgestel word, met dien verstande dat sodanige wysigings of klousules toepaslik tot die inhoud van die wetsontwerp, of ooreenkomstig enige opdrag is. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,745 | Indien enige wysiging wat nie in die titel van die wetsontwerp voorkom nie, aangeneem word, wysig die Komitee van die Hele Huis die titel ooreenkomstig. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,746 | Geen nuwe klousule of wysiging, wat substansieel dieselfde is as een wat alreeds deur die Komitee van die hele Huis ver- werp is, of wat teenstrydig is met een wat alreeds goedgekeur is deur die Komitee, word toegelaat nie, behalwe as 'n terugverwysing na die wetsontwerp tussenbeide getree het. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,747 | ná die Tweede Lesing, indien deur enige ander Lid voorgestel gaan word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,748 | Die beginsel van 'n wetsontwerp word nie in die Komitee van die Hele Huis bespreek nie, maar slegs die detail daarin. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,749 | aangebring is, nie voorgestel nie en word ook geen vraag daa- roor gestel nie, behalwe indien beswaar teen sulke wysigings aangeteken word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,750 | deur 'n gekose komitee voorgestel is, stel die Voorsitter van Komitees onverwyld die wysiging vir bespreking. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,751 | Wanneer die Komitee van die Hele Huis die oorweging van 'n wetsontwerp voltooi het, lewer die Voorsitter van Komitees verslag daarvan aan die Huis met of sonder wysigings. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,752 | Wysigings waarop ooreengekom is in Komitee van die Hele Huis word, asof deur die Huis ooreengekom, beskou. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,753 | n Wetsontwerp kan, deur mosie sonder kennisgewing, as geheel of gedeeltelik terugverwys word enige tyd na die afhandeling van die oorweging daarvan in Komitee van die Hele Huis en voordat dit vir die derde keer gelees word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,754 | mosie sonder kennisgewing, enige tyd na die Eerste Lesing en voordat die afhandeling van die oorweging daarvan in Komitee van die Hele Huis plaasgevind het. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,755 | 'n Wetgewende voorstel waarmee 'n Privaatlid belas is, word aan die Speaker voorgelê, tesame met 'n memorandum daa - roor wat die oogmerke daarvan uiteensit. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,756 | Die Speaker verwys die voorstel en die memorandum na 'n ad hoc gekose komitee gestig vir daardie doel. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,757 | Indien die Wetgewer nie in sitting is wanneer die stukke aan die Speaker voorgelê word nie, verwys hy of sy dit soos voormeld by die aanvang van die eersvolgende sessie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,758 | Die Komitee kan aanbeveel óf dat daar nie met die voorstel voortgegaan word nie óf dat dit aanvaar word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,759 | twerpe en memorandums daaroor nagekom het, is die bepal- ings van hierdie Reëls daarop van toepassing asof dit 'n open - bare wetsontwerp is. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,760 | Slegs 'n geldwetsontwerp mag geld bewillig of heffings of belastings hef en 'n geldwetsontwerp mag nie met enige ander aangeleentheid behalwe die oplegging van verbruikersgelde of boetes of ander mon- etêre strawwe handel nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,761 | Die Wetgewer mag geen wetsontwerp aanvaar wat enige gelde uit die Provinsiale Inkomstefonds bewillig of wat die opneming van enige lening goedkeur of wat 'n inkomste bekom deur middel van die hef van belasting nie behalwe as die Lid van die Uitvoerende Raad, wat verantwoordelik is vir finansiële aangeleenthede in die Provinsie, sodanige wetsontwerp ingedien het. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,762 | 'n Geldwetsontwerp mag slegs deur die Wetgewer gewysig word slegs ingevolge die prosedure waarvoor voorsiening gemaak is in 'n Wet van die Wetgewer. Sien artikels 119 en 120 van die Grondwet. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,763 | n Begroting wat in die Wetgewer bekend gestel word moet deur- sigtigheid, rekenpligtigheid en die doeltreffende finansiële bestuur van die ekonomie, skuld en die openbare sektor bevorder. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,764 | Die begroting moet in die vorm wees van, en ter Tafel gelê word op die tyd soos voor voorsiening in 'n Parlementswet gemaak word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,765 | n aanduiding bevat van voornemens wat betref lenings en ander vorms van openbare aanspreeklikheid wat in die daaropvolgende jaar die staatskuld sal verhoog. Sien artikel 215 van die Grondwet. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,766 | enige lening magtig of wat fondse insamel deur middel van belasting nie, tensy die Premier soda nige wetsontwerp voorgestel of eerste aanbeveel het. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,767 | Subreël (1), daarna streef om besteding of belasting te ver - meerder of die bestemming van besteding te wysig, word sodanige wysiging, of dit voorgestel is in hierdie Huis of in Komitee van die Hele Huis, nie gestel nie tensy die Premier dit voorgestel of aanbeveel het. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,768 | Die aanbeveling van die Premier ingevolge hierdie Reël kan gekommunikeer word deur middel van 'n geskrewe boodskap deur die Speaker of verbaal deur die Premier of ander Lid van die Uitvoerende Raad. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,769 | Elke wetsontwerp word deur 'n mosie ingedien. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,770 | om 'n geldwetsontwerp in te dien, en die algemene oogmerk van die wetsontwerp word in sodanige kennisgewing gestel. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,771 | met die dokumente ter Tafel gelê, indien enige, in die ampte - like tale van die Provinsie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,772 | Die dag waarop 'n geldwetsontwerp ingedien en vir die eerste keer gelees is, verwys die Speaker die wetsontwerp, die inleidende toe- spraak en die dokumente wat ter Tafel gelê is, indien enige, deur die Lid in beheer van die wetsontwerp, na die Finansies-komitee vir beraadslaging. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,773 | Die tydperk vir beraadslaging oor 'n wetsontwerp en doku- mente aldus verwys neem 'n aanvang op 'n dag deur die Speaker bepaal en sal beperk word tot 'n maksimum van vyf agtereenvolgende werksdae van hierdie Huis. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,774 | wat ingevolge hierdie Reël na die Komitee verwys is, word voorgestel terwyl die Komitee nog beraadslaag oor die wet- sontwerp en die dokumente nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,775 | of voor die eerste sittingsdag wat volg op die verstryking van die tydperk toegelaat vir beraadslaging. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,776 | Na indiening en Eerste Lesing word 'n geldwetsontwerp op die Ordelys geplaas vir die Tweede Lesing. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,777 | Die Tweede Lesing van 'n geldwetsontwerp mag slegs oor- weeg word nadat die verslag van die Finansies-komitee, waarvoor in Reël 156 voorsiening gemaak is, aan hierdie Huis voorgelê is. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,778 | Nadat die versla g va n die Finansies-komite e oor die Begrotingswetsontwerp deur die Huis aanvaar is, sal 'n algemene debat oor die Wetsontwerp geskeduleer en afgesluit word voor die Huis met die debatte oor die onderskeie Begrotingsposte van die Begrotingswetsontwerp voortgaan. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,779 | Nieteenstaande (1) hierbo, sal die debatte oor die Begrotingsposte van die Premier en die LUR: Finansies, oop debatte wees en nie bepaal wees tot die beperkings gestel deur Reël 71 van hierdie Staande Reëls en Orders nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,780 | Wanneer 'n begrotingswetsontwerp waarby daar 'n bylae is, vir 'n tweede keer gelees is, sal die wetsontwerp geag word as na die Komitee van die Hele Huis verwys te wees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,781 | Wanneer 'n geldwetsontwerp sonder 'n bylae vir 'n tweede keer gelees is, mag daar, op voorstel sonder kennisgewing, beveel word dat dit in die Komitee van die Hele Huis oorweeg word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,782 | Enige Skattings van Uitgawes beraam in 'n geldwetsontwerp vir die bewilliging van enige deel van die Provinsiale Inkomstefonds, met enige bylaes daarby, sal geag word as na die Komitee van die Hele Huis verwys te wees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,783 | In die geval van 'n geldwetsontwerp voor die Komitee van die Hele Huis, staan die klousules oor totdat die begrotingsposte in die bylaes afgehandel is. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,784 | Die Voorsitter van Komite es mag, by aanvoering van gegronde redes, die oorweging van 'n begrotingspos of hoof uitstel tot 'n latere stadium tydens die oorweging, of voorkeur gee aan enige begrotingspos of hoof in die bylae tot 'n geld- wetsontwerp. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,785 | bylae tot 'n begrotingswetsontwerp te verander deur 'n toe- name of afname in die totaal daarvan, of deur die weglating, vermindering of vermeerdering van 'n item of deur die invoeging van 'n nuwe item, word die vraag gestel oor sodanige verandering. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,786 | Wanneer meer as een vermindering in enige klousule, begrot- ingspos of hoof voorgestel word, word die vraag eerste oor die grootste vermindering gestel. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,787 | Die prosedure waarna in Subreël (4) verwys word, sal ook van toepassing wees op vermeerderings en nuwe items. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,788 | begrotingspos gemaak word, word daarmee gehandel in die volgorde waarin die betrokke items in die begrotingspos ver- skyn. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,789 | In die geval van 'n geldwetsontwerp voor die Komitee van die Hele Huis, word geen voorwaarde of uitspreek van opinie aan 'n begrotingspos of hoof geheg nie en mag die doelwit daar- van ook nie verander word nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,790 | verduidelik of te illustreer. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,791 | handel is, word die vraag gestel oor die begrotingspos soos gewysig of, indien geen wysiging gemaak is nie, oor die oor- spronklike begrotingspos. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,792 | van die Uitvoerende Raad, waarop sonder wysiging of debat- tering besluit mag word, terugkeer na enige begrotingspos of hoof in die bylaes tot 'n geldwetsontwerp wat reeds deur die Komitee afgehandel is. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,793 | Die vooruitlopingsreël is nie op 'n geldwetsontwerp wat voor die Komitee van die Hele Huis dien, van toepassing nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,794 | Uitvoerende Raad, 'n wysiging voorstel wat die omvang van 'n belasting uitbrei of wat die effek van belastingvermeerder- ing sal hê nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,795 | Wanneer 'n geldwetsontwerp vir 'n tweede keer gelees is, kan die komiteestadium onmiddellik ingeneem word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,796 | deur middel van belasting in te samel deur 'n Lid van die Uitvoerende Raad ingelei. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,797 | vervat, deur die Komitee van die Hele Huis oorweeg word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,798 | 'n Aanbeveling waarna in Subreël (2) verwys word, word aan die Huis oorgedra deur 'n Lid van die Uitvoerende Raad en word in die Notule van Verrigtinge opgeneem. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,799 | Jaarlikse verslae van die Ouditeur-generaal sal in die Wetgewer ter Tafel gelê word deur die Lid van die Uitvoerende Raad belas met die finansiële sake van die Provinsie en sal daarna na die Openbare Rekeninge-komitee verwys word vir oorweging en verslagdoening aan die Wetgewer. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,800 | Die Openbare Rekeninge-komitee mag aanbeveel dat die Huis ongemagtigde uitgawes goedkeur wat in verslae van die Ouditeur- generaal vermeld word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,801 | Indien die Wetgewer sodanige aanbeveling aanvaar soos in Subreël (2) hierbo vermeld word, sal die LUR belas met finansiële aangeleen - thede in die Provinsie wetgewing indien wat daarop gemik is om sodanige ongemagtigde uitgawes goed te keur ingevolge die aan- be veling va n die Openba re Re keninge-komitee wat deur die Wetgewer aanvaar is. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,802 | belange van alle persone of liggame in die bepaalde kategorie waartoe daardie persone of liggame behoort, op 'n nadelige wyse raak of mag raak, word as 'n tweesoortige wetsontwerp behandel. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,803 | word deur die Speaker na die eksaminatore van tweesoortige wetsontwerpe verwys vir verslagdoening oor die vraag of die Reë ls met betrekking tot tweesoortige wetsontwerpe nagekom is. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,804 | hulle regsadviseurs en prokureurs vir of teen die Wetsontwerp aan te hoor. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,805 | verwysing van die Wetsontwerp na die Komitee in die Notule van Verrigtinge opgeteken is. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,806 | n Wetsontwerp wat ten doel het om die bestaande reg te kon- solideer, mag nie bepalings bevat wat die reg wysig nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,807 | 'n Konsolidasiewetsontwerp moet vergesel wees van 'n serti- fikaat onderteken deur die wetsadviseur wat die wetsontwerp opgestel het, waarin verklaar word dat die wetsontwerp die bestaande reg konsolideer sonder om dit te wysig. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,808 | hoc-gekose komitee wat vir die doel aangestel is, verwys word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,809 | Die komitee waarna die konsolidasiewetsontwerp verwys is, kan 'n gewysigde wetsontwerp voorlê, maar oorweeg slegs wysigings wat bestaande reg duideliker wil stel of wat die wetsontwerp met die bestaande reg in ooreenstemming bring, en bespreking word streng tot die nodigheid vir sodanige wysigings beperk. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,810 | n Tydperk van nie minder nie as vyf werksdae van hierdie Huis sal verloop tussen die Eerste Lesing en die Tweede Lesing van die Wetsontwerp. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,811 | Nadat die wetsontwerp 'n tweede keer gelees is, kan die oor- blywende stadia van die wetsontwerp onmiddellik voortgaan. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,812 | Wanneer die Huis 'n mosie aanvaar het om 'n Komitee van die Hele Huis saam te stel, of wanneer 'n order van die dag voorgelees is dat die Huis in Komitee moet gaan of dat die Huis in Komitee moet hervat, verlaat die Speaker die Stoel sonder dat die vraag gestel is. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,813 | Behalwe waar andersins voorgeskryf, is die reëls van prose - dure wanneer die Speaker in die Stoel is, van toepassing in Komitee van die Hele Huis. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,814 | 'n Komitee van die Hele Huis mag van tyd tot tyd die Voorsitter beveel om 'n besluit of besluite te rapporteer of om 'n spesiale verslag aan die Huis te doen. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,815 | Wanneer 'n Komitee van die Hele Huis sy besluite oor alle aangeleenthede na hom verwys, afgehandel het, rapporteer die Voorsitter diesulke aangeleenthede aan die Huis, met of sonder wysigings. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,816 | Die We tgewer moet, ingevolge 'n besluit, sy permanente afgevaardigdes in ooreenstemming met artikel 61 en artikel 62 van die Grondwet aanstel. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,817 | Nominasies deur partye moet skriftelik geskied en moet deur twee Lede van die Wetgewer onderteken word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,818 | n Genomineerde persoon moet sy aanvaarding van die nominasie aandui deur die skriftelike nominasie te onderteken. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,819 | die Sekretaris van die Parlement en elke permanente afgevaardigde van 'n afskrif daarvan voorsien. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,820 | Indien die Wetgewer in sitting is, kan die Wetgewer, deur middel van 'n besluit en met die instemming van die Premier en die leiers van die pa rtye geregtig op spesiale afgeva ardigdes, drie spesia le afgevaardigdes vanuit die Lede van die Wetgewer aanwys, soos van tyd tot tyd vereis word. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,821 | as 'n Lid beswaar aanteken teen die aanwysing van 'n spesiale afgevaardigde, moet die aanwysing ingevolge Subreël (1) geskied. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,822 | Die aanwysing van spesiale afgevaardigdes moet die tydperk of die doel van die aanwysing aandui. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,823 | indien die Wetgewer nie in sitting is nie, deur die Speaker ná raad - pleging met die swepe van elke partye geregtig op spesia le afgevaardigdes, en met die instemming van die Premier en die leiers van partye geregtig op spesiale afgevaardigdes. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,824 | die Voorsitter van die NRVP en elke spesiale afgevaardigde van 'n afskrif daarvan voorsien. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,825 | Die Provinsie se permanente afgevaardigdes in die NRVP mag sittings van die Wetgewer en sy Komitees bywoon en praat, maar mag nie stem nie. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,826 | Die Wetgewer mag vereis dat 'n permanente afgevaardigde sittings bywoon en verslag doen aan die Wetgewer of sy Komitees. |
227 | Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt | 12,827 | Indien die Wetgewer in sitting is, moet bevoegdheid om namens die Wetgewer te stem deur middel van 'n besluit van die Wetgewer ver- leen word binne die tydskedule deur die NRVP gestel. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.