document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,075
Hou toerusting korek in stand, bv. teenvibrasiemonterings op kettingsae
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,076
Ry teen 'n geskikte snelheid vir die grondtoestande, vermy slaggate ens.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,077
Maak hande warm voordat die werk begin en hou hulle warm.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,078
Blootstelling aan die weer, veral sonskyn of uiterste koue kan nadelig wees.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,079
Hou moesies, vratjies of velverkleuring dop.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,080
ens., groei, bloei of jeuk. Werksklere moet vervaardig wees van materialewat die werker se liggaam droog hou en teen 'n gemaklike temperatuur.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,081
Voldoende beskermende klere moet verskaf word waar daar 'n risiko is vanuv-bestraling of biologiese gevare, soos giftige plante, diere en infeksies.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,082
Kontak met diere kan lei tot soönose (siektes oorgedra van dier na mens).
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,083
Mikro-organismes soos bakterieë, virusse, parasiete en fungusse kan siekteveroorsaak deur die liggaam te infekteer wanneer hulle ingeasem of geslukword, of wanneer hulle die vel deurdring. Simptome wissel van velprobleme totaanvanklike toestande wat voel soos griep en wat kan lei tot langdurige siektetensy dit behandel word.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,084
Beperk die risiko tot die minimum deur vee gesond te hou.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,085
Verseker goeie persoonlike higiëne.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,086
Bedek alle snye en skrape met waterdigte verbande of waterdigte pleisters.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,087
rioolslyk of kunsmis; die inaseming van dampe van brandende plastiek of vanstof wat ontstaan wanneer graan, kunsmis, strooi, hooi verskuif word; kontakmaak met slik, mis ens.; of as plaagdoders of skaapdip op jou spat, kan allesswak gesondheid veroorsaak.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,088
Beperk die risiko tot die minimum deur vee gesond te hou.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,089
Verseker goeie persoonlike higiëne.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,090
Bedek alle snye en skrape met waterdigte verbande of waterdigte pleisters.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,091
rioolslyk of kunsmis; die inaseming van dampe van brandende plastiek of vanstof wat ontstaan wanneer graan, kunsmis, strooi, hooi verskuif word; kontakmaak met slik, mis ens.; of as plaagdoders of skaapdip op jou spat, kan allesswak gesondheid veroorsaak.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,092
Hierdie simptome kan van korte duur wees ten tyde van 'n werk, of hulle kanerger word en langer duur totdat hulle byna altyd teenwoordig is. Hulle kan aandie gang gesit word deur selfs baie klein blootstellings aan enige stof waarvoorjy allergies, of gesentiseer geword het. Indien jy rook, is jy ook aan hierdiestowwe blootgestel en sal jy meer waarskynlik ernstige borsprobleme ontwikkel.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,093
Verandering na materiale wat 'n lae stofinhoud het, bv. korrels/pilletjies
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,094
Stortings op te stofsuig in plaas van op te vee - gebruik 'nhoëdoeltreffendheidsfilter.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,095
Lokale uitlaatventilasie te gebruik, bv. wanneer gesweis word
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,096
Maskers en respirators moet altyd geberg word in 'n skoon droë plek - moeniehulle aan hake of spykers in 'n vuil, stowwerige plek hang nie.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,097
Spatsels dadelik af te was van die vel en klere, en was voordat jy eet, drinkof rook.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,098
Enige noodmaatreëls te volg wat deur die vervaardiger aanbeveel word, bv.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,099

11,100
Verandering na materiale wat 'n lae stofinhoud het, bv. korrels/pilletjies
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,101
Stortings op te stofsuig in plaas van op te vee - gebruik 'nhoëdoeltreffendheidsfilter.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,102
Lokale uitlaatventilasie te gebruik, bv. wanneer gesweis word
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,103
Maskers en respirators moet altyd geberg word in 'n skoon droë plek - moeniehulle aan hake of spykers in 'n vuil, stowwerige plek hang nie.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,104
Spatsels dadelik af te was van die vel en klere, en was voordat jy eet, drinkof rook.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,105
Enige noodmaatreëls te volg wat deur die vervaardiger aanbeveel word, bv.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,106
Alle vermoedelike gevalle van vergiftiging aan te meld sodat hulle deeglikondersoek kan word.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,107
Behandelde plante moet versigtig hanteer word om persoonlike kontaminasietot die minimum te gebruik. Hulle moet op die werkterrein gepak en vervoerword op so 'n manier dat toegang tot die plante maklik is, en sodoende dusvoorkom dat plante meer as nodig hanteer word.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,108
Plantsakke of -harnasse of ander houers vir die vervoer van behandeldeplante by die werkterrein, moet skoongemaak word deur dit daagliks leeg temaak en uit te was.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,109
Talle beserings in landbou en bosbou ontstaan wanneer werkers gly, oor ietsstruikel en val.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,110
sakke of palette en dat daar genoeg spasie is vir die berging van stukkegereedskap en materiale. Hou jou geboue in goeie toestand, maak seker datvloere nie oorlaai is nie, veral in voerhokke of ouer geboue.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,111
Veiligheidstekens waar 'n beduidende risiko vir gesondheid en veiligheidsteeds bestaan nadat jy alle ander beheermaatreëls getref het soosgeïdentifiseer deur jou risiko-evaluering.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,112
Aangesien dit algemeen voorkom dat bosbou- en landbouwerkers in kleingroepies op verskillende plekke werk, moet elke werker opgelei wees inbasiese noodhulp. Hierdie opleiding moet insluit die behandeling van oopwonde en resussitasie (bybring).
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,113
Alle vermoedelike gevalle van vergiftiging aan te meld sodat hulle deeglikondersoek kan word.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,114
Behandelde plante moet versigtig hanteer word om persoonlike kontaminasietot die minimum te gebruik. Hulle moet op die werkterrein gepak en vervoerword op so 'n manier dat toegang tot die plante maklik is, en sodoende dusvoorkom dat plante meer as nodig hanteer word.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,115
Plantsakke of -harnasse of ander houers vir die vervoer van behandeldeplante by die werkterrein, moet skoongemaak word deur dit daagliks leeg temaak en uit te was.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,116
Talle beserings in landbou en bosbou ontstaan wanneer werkers gly, oor ietsstruikel en val.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,117
sakke of palette en dat daar genoeg spasie is vir die berging van stukkegereedskap en materiale. Hou jou geboue in goeie toestand, maak seker datvloere nie oorlaai is nie, veral in voerhokke of ouer geboue.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,118
Veiligheidstekens waar 'n beduidende risiko vir gesondheid en veiligheidsteeds bestaan nadat jy alle ander beheermaatreëls getref het soosgeïdentifiseer deur jou risiko-evaluering.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,119
Aangesien dit algemeen voorkom dat bosbou- en landbouwerkers in kleingroepies op verskillende plekke werk, moet elke werker opgelei wees inbasiese noodhulp. Hierdie opleiding moet insluit die behandeling van oopwonde en resussitasie (bybring).
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,120
Vervoer of 'n wyse van kommunikasie moet beskikbaar wees by diewerkterrein om kontak te maak met reddingsdienste in 'n geval van nood.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,121
AbDaar bestaan 'n risiko van siekte as gevolg van gevaarlike stowwe en van mis ofander diereprodukte wat potensieel gevaarlike mikro-organismes bevat.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,122
n Skoon drinkwatervoorraad (gemerk om dit te onderskei van enige anderniedrinkbare watervoorraad).
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,123
Vervoer of 'n wyse van kommunikasie moet beskikbaar wees by diewerkterrein om kontak te maak met reddingsdienste in 'n geval van nood.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,124
AbDaar bestaan 'n risiko van siekte as gevolg van gevaarlike stowwe en van mis ofander diereprodukte wat potensieel gevaarlike mikro-organismes bevat.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,125
n Skoon drinkwatervoorraad (gemerk om dit te onderskei van enige anderniedrinkbare watervoorraad).
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,126
Arbeid aangemeld word.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,127
struikruimers of handgedrewe sirkelsae.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,128
Vir meer inligting kontak 'n arbeidsentrum of provinsiale kantoor.
174
DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt
11,129
Afrikaans) Layout and design by the Design Studio (Jozann Germishuys)
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,131
Hierdie pamflet verskaf inligting oor die gesondheidsrisiko's wat met werk in die landbou, tuinbou en bosbou gepaardgaan.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,132
Ons het ons daartoe verbind om ongelukke en swak gesondheid te voorkom, en dis vir ons 'n voorreg om geassosieer te word met alle individue en maatskappye wat by gesondheid en veiligheid in die landbou, tuinbou en bosbou betrokke is.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,133
Blootstelling aan gevaarlike chemikalieë en ander stowwe.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,134
Byvoorbeeld, om swaar vragte te hanteer of in moeilike posisies te werk, kan probleme rakende spiere en die skelet veroorsaak. Probleme van hierdie aard is pyne in die ledemate, gewrigte of rug, wat die gevolg kan wees van verstuiting of verrekking (skade aan ligamente of spiere), verskuifde werwels (rugpyn), iskias (pyn aan die agterkant van die been), of artritis van die heupe, knieë of ander gewrigte.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,135
Vermy die hantering van swaar vragte waar moontlik, of gebruik meganiese stelsels.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,136
Gebruik goeie hanteertegnieke - plaas jou voete reg, hou jou rug reguit en hou dit wat jy optel naby jou liggaam.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,137
Maak seker dat jou werkplek so ingerig is dat voorwerpe en produkte gerieflik bereik kan word sonder om te strek, en probeer om take af te wissel of om te beweeg sodat jy 'n verskeidenheid spiere in die liggaam gebruik.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,138
Geskik is vir die werk.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,139
In stand gehou word sodat dit veilig gebruik kan word.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,140
van die regte materiaal gemaak is. Plastiek bied goeie sig maar kan maklik beskadig word.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,141
nie maklik omseil of oorkom kan word nie.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,142
en dat die manier hoe dit werk, dit moeilik maak om te omseil.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,143
Volgens 'n erkende standaard gemaak is.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,144
Die korrekte grootte en lengte vir die as is, wanneer dit toe en oop is.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,145
Behoorlik gebruik en in stand gehou word - veiligheidskerms moet gereeld skoongemaak en gesmeer word.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,146
Gestut word wanneer dit nie gekoppel is nie - moenie dit op die trekstang laat rus of op die grond laat val nie, en moenie dit aan die keertoestel laat hang nie.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,147
Beskerm word teen beskadiging, bv. deur vee, wanneer die masjien nie gebruik word nie.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,148
As jy masjiene koop of huur, vereis die wet dat die verskaffer die vereiste veiligheidsmaatreëls voorsien.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,149
Masjinerie gebruik volgens die instruksies wat daarmee saam ontvang is.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,150
Sorg dat veiligheidskerms in posisie is en 'n doeltreffende veiligheidskontrole van alle toerusting doen en alle defekte regstel voor dit gebruik word.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,151
Nagaan dat kontroles duidelik gemerk is om aan te dui wat dit doen en watter masjien dit beheer, en dat dit so ontwerp en geplaas is dat dit nie per ongeluk geaktiveer kan word nie.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,152
Nagaan dat vaste masjiene toereikend verlig is.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,153
Nagaan dat elektriese masjiene geïsoleer en afgesluit is wanneer veiligheidskerms verwyder word.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,154
Opgelei is om veilig te werk en voorsien is van die nodige beskermende klere en dit gebruik.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,155
Baie voorvalle met masjinerie vind plaas tydens instandhouding of ontstopping.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,156
Personeel behoorlik opgelei is om die taak te verrig.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,157
Voldoende gereedskap en aanwysings gegee word vir instandhouding, verstelling, skoonmaak en ontstopping van masjiene.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,158
Veilige werkpraktyke ontwerp en gebruik word.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,159
Opgegaarde energie, byvoorbeeld van saamgeperste materiaal, vere of hidroulika, ontlaai word voor met werk begin word.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,160
Masjinerie of onderdele wat hidroulies opgelig is, teen val beveilig word deur middel van meganiese toestelle soos stutte of domkragte as mense daaronder werk.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,161
Hulle weet hoe om 'n masjien te stop voor hulle dit aan die gang sit.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,162
Hulle dit altyd vanuit die regte posisie aan die gang sit.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,163
Alle veiligheidskerms aangebring is en reg werk.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,164
Die gebied om 'n vaste masjien skoon, netjies en vry van obstruksies is.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,165
Die toesighouer dadelik ingelig word as 'n masjien nie behoorlik werk nie.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,166
Hulle toepaslike beskermende klere en toerusting dra.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,167
'n Masjien gebruik tensy jy gemagtig en opgelei is om dit te doen nie.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,168
Probeer om verstoppings te verwyder of 'n masjien skoon te maak nie tensy die aandrywing ontkoppel is en die masjien stilstaan.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,169
Loshangende kettings, los kledingstukke, handskoene, ringe of lang hare dra wat in bewegende dele vasgevang kan word nie.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,170
Mense wat masjinerie gebruik, se aandag aftrek nie.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,171
Van 'n bewegende trekker of ander selfaangedrewe masjinerie afklim nie.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,172
Elektrisiteit kan dood maak. Elke jaar word drie of vier mense in die landbou deur elektrisiteit gedood. Bogrondse kraglyne is by baie van hierdie voorvalle betrokke. In ander gevalle is dit handtoerusting of verlengkabels wat swak in stand gehou word. Swak elektriese installasies en toerusting kan ook brande veroorsaak.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,173
Elektrisiteit kan oor gapings spring wanneer toerusting of masjinerie naby genoeg is. Jy hoef nie aan bogrondse kraglyne (BKL's) te raak om beseer te word nie. As BKL's oor jou grond loop, vind by jou elektrisiteitverskaffer uit of dit verskuif, verhoog of ondergronds geplaas kan word. As dit nie moontlik is nie, maak seker dat jy 'n kaart het van die roetes van die lyne (kry dit by jou verskaffer) en dat besoekende werkers soos kontrakteurs afdrukke daarvan kry.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,174
Sonder 'n veiligheidstelsel onder 'n BKL werk nie of toelaat dat enige deel van 'n masjien (bv. spuittoestel of wipbakvragmotor) of leer, besproeiingspyp, ens. binne 15 meter van so 'n lyn kom nie. Waarskuwingstekens kan op hoë masjiene gebruik word.
175
DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt
11,175
'n Heining langs dieselfde roete as 'n BKL oprig nie, en moenie heiningdraad verskuif of span waar dit kan opspring en met die BKL in aanraking kan kom nie. Lang stukke draad op ongelyke grond hou 'n spesiale risiko in.