document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,874 | ● Is lere hoog genoeg vanaf die basis waarop hulle staan Indien nie, is daar ander plekke om aan vas te hou? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,875 | ● Is die lere so geplaas dat die gebruikers nie te ver hoef te strek nie? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,876 | ● Is daar randbeskerming om te voorkom dat mense of materiaal afval? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,877 | ● In die geval van nywerheidsdakwerk, is nette verskaf om te voorkom dat mense van die voorrand van die dak en van plate wat nog nie heeltemal vasgesit is nie, afval? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,878 | ● Waar nette gebruik is, is dit op 'n veilige manier gehang? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,879 | ● Het jy breekbare materiaal soos sementblaaie en dakligte geïdentifiseer? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,880 | ● Het jy voorsorgmaatreëls getref om te voorkom dat werkers deur breekbare materiaal val wanneer hulle op die dak werk? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,881 | ● Is daar afgebakende areas en word werkers weggehou van die area onder die dakwerk? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,882 | ● Is daar voldoende ondersteuning vir die uitgrawings, of loop dit met 'n helling, trapsgewys of hel dit terug teen 'n veilige hoek? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,883 | ● Word 'n veilige metode gebruik om die steunstrukture te installeer, sonder dat mense in 'n onondersteunde uitgrawings hoef te werk? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,884 | ● Is daar veilige toegang tot die uitgrawings, bv. 'n leer wat veilig en lank genoeg is? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,885 | ● Is daar met gereelde tussenposes lere? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,886 | ● Is daar versperrings of ander beskermingsmaatreëls om te voorkom dat mense en voertuie inval? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,887 | ● Word behoorlik beveiligde stopblokke voorsien om te voorkom dat wipbakvoertuie inval? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,888 | ● Word voertuie toegelaat om binne 'n bepaalde afstand vanaf 'n sloot te beweeg waar dit moontlik 'n ineenstorting kan veroorsaak? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,889 | ● Kan die uitgrawing die stabiliteit van aanliggende strukture of dienste affekteer? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,890 | ● Word materiaal, afval en masjinerie weg van die rand van die uitgrawing geberg om die kanse van 'n ineenstorting te voorkom? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,891 | ● Word die uitgrawing gereeld deur 'n bekwame persoon geïnspekteer? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,892 | ● Is daar swaar materiaal, soos dakkappe, betonlateie, randstene of produkte in sakke wat probleme kan veroorsaak as hulle per hand verskuif moet word? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,893 | Ligter materiale kies? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,894 | 25 kg-sakke bestel? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,895 | as 20 kg weeg? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,896 | ● Is mense aangesê en opgelei oor hoe om swaar voorwerpe veilig op te lig? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,897 | ● Word voertuie en voetgangers deur versperrings van mekaar geskei? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,898 | Gebruik jy versperrings om werkareas af te baken? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,899 | Vertoon jy waarskuwingstekens? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,900 | ● Is daar genoeg ruimte rondom voertuie met swaaiarms? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,901 | ● Kan dit verhoed word dat voertuie agteruit hoef te ry, bv. deur 'n eenrigtingstelsel te gebruik, of, indien nie, word behoorlik opgeleide bankwagters gebruik? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,902 | ● Word voertuie en masjinerie behoorlik in stand gehou, bv. werk die stuurmeganisme, ligte, handrem en voetrem? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,903 | ● Het bestuurders voldoende opleiding ontvang en word sertifikate vereis om bepaalde tipes hysvoertuie of masjinerie te bedryf? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,904 | ● Is vragte stewig vasgemaak? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,905 | ● Het jy seker gemaak dat passasiers net vervoer word op voertuie wat spesifiek daarvoor ontwerp is? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,906 | ● Word die regte gereedskap en masjinerie vir die taak gebruik? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,907 | ● Word al die gevaarlike onderdele met skermstukke beveilig, soos ratte, kettingaandrywers, uitstaande enjin-asse? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,908 | ● Is skermstukke stewig vas en in 'n goeie toestand? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,909 | ● Word gereedskap en masjinerie goed in stand gehou en werk alle veiligheidstoestelle korrek? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,910 | ● Is al die operateurs opgelei en bekwaam? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,911 | ● Is al die toerusting deur 'n bekwame persoon geïnstalleer? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,912 | ● Is die operateurs opgelei en bekwaam? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,913 | ● Word die aangeslane vermoë duidelik aangedui? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,914 | ● Het die hystoestel 'n geldige verslag van deeglike ondersoek en 'n inspeksierekord? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,915 | ● Is daar 'n geskikte basisomhulling wat voorkom dat mense deur enige bewegende deel van die hystoestel getref word? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,916 | ● Word die uitklimhek toegehou behalwe wanneer die platform by die uitklimplek is? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,917 | ● Is daar noodprosedures, bv. om die terrein in die geval van brand te ontruim? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,918 | ● Weet die mense op die terrein wat die prosedures is? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,919 | ● Is daar 'n manier om alarm te maak, en hoe dikwels word dit getoets? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,920 | ● Is daar 'n manier om die nooddienste vanaf die terrein te kontak? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,921 | ● Is daar toereikende ontsnappingsroetes en word dit vry van obstruksies gehou? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,922 | ● Is daar voldoende noodhulpgeriewe? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,923 | ● Word die hoeveelheid vlambare materiaal, vloeistowwe en gasse tot die minimum beperk? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,924 | ● Word dit behoorlik geberg? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,925 | ● Word vlambare gassilinders aan die einde van die skof weer in 'n stoorkamer met behoorlike ventilasie geberg? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,926 | ● Word vol en leë gassilinders apart geberg en duidelik as sulks aangedui? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,927 | ● Word rook en ander ontvlammingsbronne verbied in areas waar gasse of vlambare vloeistowwe geberg of gebruik word? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,928 | ● Word gassilinders, hul pype en toerusting behoorlik in 'n goeie toestand gehou? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,929 | ● Word die kleppe behoorlik toegemaak wanneer die gassilinders nie gebruik word nie? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,930 | ● Word vlambare en plofbare afval gereeld verwyder en in geskikte dromme geberg? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,931 | ● Word geskikte brandblussers voorsien? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,932 | ● Het jy alle skadelike stowwe en materiale, soos asbes, lood, oplosmiddels, verf, sement en stof geïdentifiseer? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,933 | ● Het jy gekontroleer of jy 'n gelisensieerde kontrakteur benodig om met asbes op die terrein te werk 'n Lisensie word vereis vir die meeste werk met asbes, alhoewel 'n mens sonder 'n lisensie baie beperkte werk kan doen met materiale wat asbes bevat? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,934 | die werk op 'n ander manier te doen om sodoende die risiko heeltemal te verwyder? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,935 | 'n minder gevaarlike materiaal te gebruik? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,936 | gereedskap met stofuitsuigmeganismes te gebruik? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,937 | ● Het werkers inligting en opleiding ontvang sodat hulle weet wat die risiko's is verbonde aan die gevaarlike stowwe wat op die terrein gebruik en geproduseer word, en wat hulle moet doen om hierdie risiko's te vermy? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,938 | ● Bestaan daar prosedures om kontak met nat sement te voorkom (aangesien dit dermatitis en sementbrandwonde kan veroorsaak)? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,939 | ● Het jy gesondheidswaarneming gereël vir mense wat bepaalde stowwe gebruik (bv. lood)? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,940 | ● Het die werkers die nodige inligting en opleiding ontvang sodat hulle weet watter risiko's geraas op die terrein inhou en wat hulle moet doen om daardie risiko's te vermy? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,941 | ● Het jy werkers se blootstelling aan geraas geïdentifiseer en geëvalueer? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,942 | ● Kan die geraas verminder word deur ander werksmetodes te gebruik of stil masjinerie te gebruik, bv. deur brekers en ander masjinerie met klankdempers toe te rus? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,943 | ● Word mense wat nie self by die werk betrokke is nie weggehou van die bron van die geraas af? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,944 | ● Word geskikte gehoorbeskerming voorsien en in lawaaierige areas gedra? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,945 | ● Word gehoorbeskermingsareas duidelik as sodanig aangedui? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,946 | ● Het jy gesondheidswaarneming gereël vir mense wat aan hoë geraasvlakke blootgestel is? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,947 | ● Beskik die werkers oor die nodige inligting en opleiding om te weet wat die risiko's voortspruitend uit hand-armvibrasie (HAV) op die terrein is, en wat hulle moet doen om hierdie risiko's te vermy? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,948 | ● Het jy risiko's vir werkers voortspruitend uit die langdurige gebruik van vibrerende gereedskap soos betonbrekers, hoekslypers of hamerbore geïdentifiseer en geëvalueer? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,949 | ● Is blootstelling aan HAV sover doenlik beperk deur geskikte werksmetodes en masjiene te kies? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,950 | ● Word verminderde-vibrasiegereedskap sover moontlik gebruik? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,951 | ● Word die vibrerende gereedskap behoorlik in stand gehou? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,952 | ● Het jy gesondheidswaarneming gereël vir mense wat aan hoë vlakke van hand-armvibrasie blootgestel word, veral vir lang tydperke? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,953 | ● Is alle nodige dienste op die terrein voorsien voordat die werk begin en het jy ook bepaal watter dienste tans wel op die terrein beskikbaar is (bv. elektriese kabels of gashoofleiding) en effektiewe stappe gedoen, indien nodig, om enige gevaar wat daaraan verbonde is te voorkom? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,954 | ● Gebruik jy lae stroomspanning vir gereedskap en toerusting, soos battery-aangedrewe gereedskap of laespanningstelsels? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,955 | ● Word kabels en verlengkoorde teen skade beskerm? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,956 | ● Is al die verbindings aan die stelsel behoorlik gedoen en word geskikte elektriese proppe gebruik? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,957 | ● Word gereedskap en toerusting deur die gebruikers nagegaan, visueel op die terrein geïnspekteer en gereeld deur 'n bekwame persoon geïnspekteer en getoets? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,958 | ● Is die posisie van verborge elektrisiteitskabels en ander dienste geïdentifiseer (bv. met 'n bepaler en planne) en gemerk, en het jy voorsorgmaatreëls getref om seker te maak dat dit veilig hanteer word? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,959 | ● Waar daar oorhoofse kraglyne is, is die elektrisiteitstoevoer afgesluit, of is ander voorsorgmaatreëls getref, soos om doelpale of ombinde merkers te verskaf? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,960 | ● Is die werk weg van die publiek afgekamp? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,961 | ● Is padwerke afgesper en goed verlig? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,962 | ● Word die publiek teen vallende materiaal beskerm? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,963 | Word die perimeter van die terrein genoegsaam beskerm? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,964 | Word al die lere verwyder of hulle sporte bedek sodat hulle nie gebruik kan word nie? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,965 | Word uitgrawings en openings veilig bedek of afgekamp? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,966 | Word alle masjinerie geïmmobiliseer om ongemagtigde gebruik te voorkom? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,967 | Word bakstene en materiale veilig opmekaargestapel? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,968 | Word vlambare of gevaarlike stowwe in veilige stoorplekke toegesluit? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,969 | Behandeling vir 'n beseerde knie. |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,970 | Probleem: Hierdie stellasie was nie aan die muur vasgeheg nie en, omdat dit 'n losstaande platform was, het dit werkers se lewens in gevaar gestel. |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,971 | 'n Steier moet nooit as 'n leer gebruik word nie. |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,972 | Gebruik kruiwaens, hystoestelle, telehanteerders, en ander installasies of masjinerie of toerusting sodat die oplig van swaar voorwerpe met die hand, tot 'n minimum beperk word. |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,973 | Beskermende klere moet altyd gedra word wanneer toerusting met die hand hanteer word. Let op die een werker sonder handskoene en twee sonder harde hoede. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.