document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,773
mout-, bak-, visverwerkings- en soortgelyke bedrywe, veral blootgestel.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,774
Asma is 'n uiters angswekkende en potensieel lewensbedreigende siekte.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,775
Databronne dui 'n beduidende vlak van dermatitis aan.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,776
en baie ander werkers.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,777
_ By voedselvoorbereiding tas dit gewoonlik die hande en voorarms aan.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,778
om van werk te verander.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,779
konjunktivitis (tranerige of krapperige oë) en ander irritasies veroorsaak.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,780
uitwerking geleidelik en oor tyd heen opbou.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,781
in groot areas (bv. inmaaklokale) of plaaslik wees vanweë 'n raserige aanleg en masjinerie (bv. produkimpak op storttregters). Indien u risiko-evaluering van beheer word.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,782
beroepsgesondheidbestuur in aanmerking geneem moet word.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,783
van beroepsgesondheidrisiko's is. In die meeste gevalle is dit ooglopend.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,784
Sodra die primêre risiko's ASSS'e, stof, geraas, ens.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,785
te bepaal, op dieselfde manier as veiligheidskwessies.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,786
nie enige vooraf bestaande mediese toestand vererger nie.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,787
werkgewers begin word.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,788
probleme raak te sien.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,789
is waar afwesigheid hoër is, kan dit op 'n probleem dui.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,790
rugpyn of WVABL-simptome kan met sekere soorte werk gepaard gaan.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,791
Heelwat inligting kan by die werkers self verkry word.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,792
of indien die inligting sensitief is.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,793
vertroulikheid beskerm en eerliker antwoorde verseker.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,794
hiërargie van beheermaatreëls gevolg word.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,795
beste om die gevaar te verwyder.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,796
spesialiste kan egter in gepaste omstandighede kostedoeltreffend wees.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,797
van 'n mediese aard te wees nie, bv. vir baie ASSS-probleme kan 'n ergonoom meer geskik wees, of vir asma 'n beroepshigiënis.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,798
siek word. Al is die aanvanklike oorsaak van hulle gesondheidsprobleem dalk nie werkverwant nie, moet die gevolge steeds bestuur word.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,799
iets ernstigers laat ontaard.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,800
waardevolle werker lei.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,801
en daaraan voldoen?
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,802
om aan hierdie beroepsgesondheidsbehoeftes in u maatskappy te voldoen.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,803
beheermaatreëls voldoende is nie.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,804
n risiko van beroepsasma (bv. blootstelling aan sensitiseerders infeksies (bv. by slagplase), risiko van dermatitis en waar werkers in warm of koue omgewings werk.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,805
lae blootstellings 'n sensitiserende uitwerking hê.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,806
n Professionele benadering tot beroepsgesondheid is noodsaaklik.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,807
of WVABL'e weens herhalende werk?
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,808
behandeling en rehabilitasie noodsaaklik.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,809
ergonomies ontwerp is.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,810
vibrasies, die krag wat nodig is en postuurveranderinge.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,811
Kyk na posrotasie, werkspoed, pouses en hulpverlening.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,812
goedere om vallende artikels te voorkom.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,813
word wanneer werkers oortyd werk of tydens werkspitstye.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,814
_ ongemaklike postuur.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,815
hierdie drie oorsake te skenk.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,816
toestande sal vererger nie.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,817
gegee word wat reeds daaraan ly nie en dat take wat beserings vererger, nie aan persone gegee word wat voorheen aan sulke kwale gely het nie.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,818
om beserings aan te meld.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,819
vererger, vroeg in hulle nuwe werk, bv. na vier weke, om te verseker dat daar geen teenaanduidings vir die plasing is nie.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,820
Oorweeg mediese inspeksie van werkers, bv. vier weke na afwesigheid; oorweeg ook toegang tot fisioterapeutiese behandeling, ens., soos nodig.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,821
doeltreffend is, moet dit gereeld gemoniteer word.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,822
_ Bepaal watter take 'n ernstige risiko inhou van akute besering bv.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,823
as gevolg van optel) of chroniese besering (bv. weens herhalende bolyfwerk).
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,824
_ Stel meganisasie in waar dit redelikerwys uitvoerbaar is, bv.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,825
posrotasie, opleiding, mediese waaktoesig en posoorplasing.
172
DOL. OhsFoodbeverage.2010-12-07.af.txt
10,826
werkbare oplossings vir probleme te vind.
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,828
● Stel die Departement van Arbeid in kennis soos vereis ingevolge die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,829
● Gun genoeg tyd om jou werk te beplan, organiseer en beheer?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,830
● Neem waar wat werklik gebeur en tree op om gevaarlike praktyke te voorkom?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,831
● Het iemand om op te steun vir gesondheid- en veiligheidsadvies?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,832
● Gun werkers die vryheid om onveilige aktiwiteite of toestande aan te meld en doen die nodige stappe op grond van hierdie verslae?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,833
● Meld dit aan as 'n lid van die publiek sterf of na die hospitaal verwys word as gevolg van 'n ongeluk op jou perseel, of wat met die aktiwiteite op jou werkperseel verband hou.
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,834
● Hulle opgelei is om die werk in veilige toestande te verrig en sonder om hul gesondheid op die spel te plaas?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,835
● Behoorlike toesig oor hulle uitgeoefen word en gee jy duidelike instruksies sodat hulle weet wat van hulle verwag word?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,836
● Hulle toegang het tot was- en toiletgeriewe?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,837
● Hulle die regte gereedskap, toerusting, masjinerie en beskermende kleredrag het?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,838
● Jou gesondheids-en-veiligheidskwessies met hulle of hul verteenwoordigers bespreek?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,839
● Kontroleer jy van tyd tot tyd die gesondheids-en-veiligheidsrekord van die mense wat jy beplan om te gebruik?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,840
● Voorsien jy hulle van die gesondheids-en-veiligheidsinligting wat hulle vir die werk benodig en maak seker dat hulle bekwaam is voordat hulle met die werk begin?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,841
● Bespreek jy die werk met hulle voordat hulle begin?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,842
● Maak jy seker dat jy hulle van al die nodige hulpbronne voorsien het (bv. veilige stellasies, die regte masjinerie, toegang tot maatskaplike geriewe, ens)?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,843
● Kontroleer jy hul prestasie en korrigeer tekortkomings?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,844
● Kan almal veilig by hul werkplek uitkom - en veilig daar werk?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,845
● Is die toegangsroetes in 'n goeie toestand en duidelik aangedui?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,846
● Is die kante waar mense kan afval voorsien van voldoende veiligheidsrelings of ander geskikte beskermingsmaatreëls?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,847
● Is alle gate bedek, bewaak, afgesper en duidelik gemerk om te voorkom dat mense daarin val?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,848
● Is die perseel netjies en word materiaal op 'n veilige manier geberg?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,849
● Is beligting voldoende?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,850
● Is toilette algemeen beskikbaar en is dit skoon en behoorlik verlig?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,851
● Is daar wasbakke, lopende water, seep en weggooibare handdoeke?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,852
● Is daar 'n plek waar werkers ander klere kan aantrek, en hul klere kan laat droog word en bêre?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,853
● Word drinkwater en koppies voorsien?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,854
● Is daar geriewe waar werkers kan sit en warm drankies, ens. kan voorberei?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,855
● Kan enigiemand wat die geriewe moet gebruik maklik en veilig toegang daartoe verkry?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,856
● Word stellasies deur bekwame mense opgerig, verstel en afgebreek?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,857
● Word al die stutpale voorsien met die nodige basisplate (en, waar nodig, houtfondamentplate)?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,858
● Is al die stutpale, steierbalke, koppelings en sparre in posisie?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,859
● Is die stellasie in genoeg plekke aan die gebou of struktuur geheg om te voorkom dat dit ineenstort?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,860
● Is daar genoeg veiligheidsrelings en vastrapplanke, of ander geskikte beskerming op elke kant om te voorkom dat mense afval?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,861
● Word addisionele baksteen-versperrings voorsien om te voorkom dat materiaal van die stellasies afval?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,862
● Is die werkende platforms ten volle met planke bedek, en is die planke so geplaas dat dit voorkom dat dit omslaan of mense daaroor struikel?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,863
● Is daar effektiewe versperrings of waarskuwingstekens om te voorkom dat mense nie 'n onvoltooide stellasie gebruik nie, bv. waar die werkplatforms nie ten volle met planke bedek is nie?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,864
● Is die stellasie sterk genoeg om die gewig te dra van die materiaal wat daarop geberg word en is dit eweredig versprei?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,865
● Word die stellasies behoorlik in stand gehou?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,866
● Inspekteer 'n bekwame persoon die stellasie gereeld, bv. minstens eenmaal per week, en altyd nadat dit verstel of beskadig is of na uiterste weerstoestande?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,867
● Word die resultate van die inspeksies opgeteken?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,868
● Is handelsmerktoringstellasies opgerig en word hulle ooreenkomstig verskaffers se instruksies gebruik?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,869
● Is die wiele van toringstellasies gesluit wanneer dit gebruik word en is die platforms leeg wanneer dit verskuif word?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,870
● Word lere korrek gebruik om die werk te doen?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,871
● Is hulle in 'n goeie toestand?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,872
● Leun lere op en teen 'n soliede oppervlak en nie op of teen breekbare of onstabiele voorwerpe nie?
173
DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt
10,873
● Is die lere beveilig om te voorkom dat hulle sywaarts of uitwaarts gly?