document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,974 | Word geskikte brandblussers verskaf? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,975 | Word geskikte gehoorbeskerming verskaf en in raserige areas gedra? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,976 | Word vibrerende gereedskap behoorlik in stand gehou? |
173 | DOL. OhsGuide.2010-12-07.af.txt | 10,977 | Elektrisiteitsbeheerkaste moet altyd bedek en behoorlik gesluit word. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,979 | Beroepsgesondheid en Veiligheid inLandbou en BosbouOngelukke, beserings en siekte kan lewens verwoes en besighede vernietig. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,980 | Oplossings is dikwels eenvoudig en goedkoop, en die beste mense om plaseveilig te maak is boere en hulle plaaswerkers. Gesondheid en veiligheid is 'nfundamentele vereiste vir 'n volhoubare boerderyonderneming. Die regering sepogings alleen sal nie die landbousektor veiliger en gesonder maak nie, maar ditis vir elkeen in landbou en die groter voedselketting om hulle deel te doen. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,981 | Elke jaar sterf mense weens landbou- en bosbouwerksaamhede. Talle is ernstigbeseer en het by hulle werk siek geword. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,982 | Administrasiekoste - ondersoek na die voorval, herstelwerk, ens. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,983 | Versekeringskoste, regskoste en negatiewe publisiteit. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,984 | Al hierdie koste kan voorkom word, wat sodoende kan lei tot verhoogde wins. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,985 | Hierdie pamflet het derhalwe ten doel om inligting te verskaf wat werkgewers enwerkers in die landbou en bosbou sal help om gesondheid en veiligheid tebevorder en gesondheidsrisiko's te vermy wat gepaard gaan met werk in hullesektor. Hierdie pamflet dek nie die wetlike vereistes in die bedryf nie. Daardieinligting kan verkry word van die webwerf: www.labour.gov.za. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,986 | optimaal produseer en jou in staat stel om in besigheid te bly. Werkers moetgesond en veilig bly om doeltreffend te werk en altyd by die werk teenwoordig tewees. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,987 | Alle organisasies het 'n beleid nodig om hul aksieplan oor gesondheid enveiligheid uiteen te sit ten einde tot beter standaarde in die werkplek te lei. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,988 | Dit moet skriftelik wees, goed opgestel en gebaseer wees op verbintenis opsenior bestuursvlak. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,989 | Beroepsgesondheid en Veiligheid inLandbou en BosbouOngelukke, beserings en siekte kan lewens verwoes en besighede vernietig. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,990 | Oplossings is dikwels eenvoudig en goedkoop, en die beste mense om plaseveilig te maak is boere en hulle plaaswerkers. Gesondheid en veiligheid is 'nfundamentele vereiste vir 'n volhoubare boerderyonderneming. Die regering sepogings alleen sal nie die landbousektor veiliger en gesonder maak nie, maar ditis vir elkeen in landbou en die groter voedselketting om hulle deel te doen. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,991 | Elke jaar sterf mense weens landbou- en bosbouwerksaamhede. Talle is ernstigbeseer en het by hulle werk siek geword. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,992 | Administrasiekoste - ondersoek na die voorval, herstelwerk, ens. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,993 | Versekeringskoste, regskoste en negatiewe publisiteit. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,994 | Al hierdie koste kan voorkom word, wat sodoende kan lei tot verhoogde wins. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,995 | Hierdie pamflet het derhalwe ten doel om inligting te verskaf wat werkgewers enwerkers in die landbou en bosbou sal help om gesondheid en veiligheid tebevorder en gesondheidsrisiko's te vermy wat gepaard gaan met werk in hullesektor. Hierdie pamflet dek nie die wetlike vereistes in die bedryf nie. Daardieinligting kan verkry word van die webwerf: www.labour.gov.za. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,996 | optimaal produseer en jou in staat stel om in besigheid te bly. Werkers moetgesond en veilig bly om doeltreffend te werk en altyd by die werk teenwoordig tewees. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,997 | Alle organisasies het 'n beleid nodig om hul aksieplan oor gesondheid enveiligheid uiteen te sit ten einde tot beter standaarde in die werkplek te lei. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,998 | Dit moet skriftelik wees, goed opgestel en gebaseer wees op verbintenis opsenior bestuursvlak. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 10,999 | Jou algemene doelwitte vir jou werkers se gesondheid en veiligheid uiteensit. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,000 | Periodiek hersien word en aangepas word as jou organisasie verander ofnuwe gevare ontstaan. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,001 | Identifisering van gevare en die bepaling van die risiko's wat hulle skep, isnoodsaaklik. Tensy jy weet watter gevare op jou perseel bestaan, en die groottevan die risiko wat hulle inhou, sal jy nie kan weet of hulle beheer moet word nieof hoe om dit te doen nie. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,002 | Riskikobepaling is om sorgvuldig te kyk wat daar in jou besigheid is watmoontlik skadelik kan wees vir mense, sodat jy kan opweeg of jy genoegvoorsorgmaatreëls getref het of nog verdere maatreëls moet tref. Sodra jy dierisikovlak bepaal het, sal jy die nodige voorkomende en beskermingsmaatreëlsin plek moet kry. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,003 | Daar is talle adviesbronne vir gevestigde goeie praktyk wat nuttig sal weeswanneer jy jou risikobepaling doen, maar jy kan hierdie eenvoudige prosesbestaande uit vyf stappe gebruik om jou te help. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,004 | Jou algemene doelwitte vir jou werkers se gesondheid en veiligheid uiteensit. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,005 | Periodiek hersien word en aangepas word as jou organisasie verander ofnuwe gevare ontstaan. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,006 | Identifisering van gevare en die bepaling van die risiko's wat hulle skep, isnoodsaaklik. Tensy jy weet watter gevare op jou perseel bestaan, en die groottevan die risiko wat hulle inhou, sal jy nie kan weet of hulle beheer moet word nieof hoe om dit te doen nie. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,007 | Riskikobepaling is om sorgvuldig te kyk wat daar in jou besigheid is watmoontlik skadelik kan wees vir mense, sodat jy kan opweeg of jy genoegvoorsorgmaatreëls getref het of nog verdere maatreëls moet tref. Sodra jy dierisikovlak bepaal het, sal jy die nodige voorkomende en beskermingsmaatreëlsin plek moet kry. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,008 | Daar is talle adviesbronne vir gevestigde goeie praktyk wat nuttig sal weeswanneer jy jou risikobepaling doen, maar jy kan hierdie eenvoudige prosesbestaande uit vyf stappe gebruik om jou te help. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,009 | Stap 1: Kyk vir die gevareKyk rond by die werkplek en let op hoe mense werk. Bestudeer ook die rekordsvan vorige insidente, ongelukke of gesondheidsprobleme. Die doel is ombeduidende gevare raak te sien wat talle mense ernstig kan beseer of benadeel. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,010 | Identifiseer watter mense beseer of benadeel kan word, en hoeveel hulle is. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,011 | Wanneer die "hoe" oorweeg word, moenie vergeet van dinge soosinstandhoudingswerk nie, om te voorkom dat nuwe gevare ontstaan. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,012 | Stap 3: Evalueer die risiko's wat ontstaan uit die gevare en tree op omhulle te verminder of te beheerBepaal hoe goed die risiko's uit elke beduidende gevaar beheer word. Diebeheermaatreëls kan heeltemal voldoende wees of daar kan ruimte virverbetering wees. Werkers het dikwels nuttige idees, gebaseer op hulledaaglikse werk, en jy moet hulle betrokke kry by die neem van besluite oor joubeheermaatreëls. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,013 | Stap 4: Teken jou bevindings opNadat jy besluit het wat gedoen moet word, moet jy beplan hoe om dit te doenen wanneer. Om jou bevindings op te teken sal vir jou van nut wees. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,014 | Stap 5: Hersien jou risikobepaling en verbeter dit indien nodigJy sal nodig hê om jou risikobepaling te hersien indien daar 'n beduidendeverandering ingetree het in die wyse wat jy werk of as jy om een of ander rededink dit is nie meer geldig nie. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,015 | Stap 1: Kyk vir die gevareKyk rond by die werkplek en let op hoe mense werk. Bestudeer ook die rekordsvan vorige insidente, ongelukke of gesondheidsprobleme. Die doel is ombeduidende gevare raak te sien wat talle mense ernstig kan beseer of benadeel. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,016 | Identifiseer watter mense beseer of benadeel kan word, en hoeveel hulle is. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,017 | Wanneer die "hoe" oorweeg word, moenie vergeet van dinge soosinstandhoudingswerk nie, om te voorkom dat nuwe gevare ontstaan. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,018 | Stap 3: Evalueer die risiko's wat ontstaan uit die gevare en tree op omhulle te verminder of te beheerBepaal hoe goed die risiko's uit elke beduidende gevaar beheer word. Diebeheermaatreëls kan heeltemal voldoende wees of daar kan ruimte virverbetering wees. Werkers het dikwels nuttige idees, gebaseer op hulledaaglikse werk, en jy moet hulle betrokke kry by die neem van besluite oor joubeheermaatreëls. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,019 | Stap 4: Teken jou bevindings opNadat jy besluit het wat gedoen moet word, moet jy beplan hoe om dit te doenen wanneer. Om jou bevindings op te teken sal vir jou van nut wees. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,020 | Stap 5: Hersien jou risikobepaling en verbeter dit indien nodigJy sal nodig hê om jou risikobepaling te hersien indien daar 'n beduidendeverandering ingetree het in die wyse wat jy werk of as jy om een of ander rededink dit is nie meer geldig nie. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,021 | Blootstelling aan die weer, geraas of vibrasie. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,022 | rug ontstaan wat die gevolg van verstuiting of verrekking kan wees. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,023 | moontlik vermy word, om die gesondheid van die werkers te beveilig. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,024 | By talle ernstige ongelukke op plase is masjinerie betrokke. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,025 | skutte nie voorsien is nie of nie aangeheg is nie. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,026 | onveilig kan maak. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,027 | Gereedskap gebruik vir die plant van bome moet vir die doel ontwerp word. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,028 | klinknael of bout. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,029 | Wanneer jy masjiene koop of huur, vereis die wet dat die verskaffer die nodigeveiligheidskutte moet voorsien. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,030 | Opgelei is om veilig te werk en voorsien is van die nodige beskermendeklere, en dit gebruik. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,031 | Vele insidente met masjiene kom voor gedurende onderhouds- ofontblokkingsoperasies. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,032 | Voorkom dat hidrouliese hysmasjiene of onderdele neerdaal deur die gebruikvan meganiese toestelle soosstuiters of domkragte wanneer mense onderhulle werk. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,033 | klinknael of bout. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,034 | Wanneer jy masjiene koop of huur, vereis die wet dat die verskaffer die nodigeveiligheidskutte moet voorsien. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,035 | Opgelei is om veilig te werk en voorsien is van die nodige beskermendeklere, en dit gebruik. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,036 | Vele insidente met masjiene kom voor gedurende onderhouds- ofontblokkingsoperasies. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,037 | Voorkom dat hidrouliese hysmasjiene of onderdele neerdaal deur die gebruikvan meganiese toestelle soosstuiters of domkragte wanneer mense onderhulle werk. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,038 | hulle geskikte beskermende klere en toerusting dra. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,039 | Mense wat besig is om masjiene te gebruik, se aandag aftrek nie. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,040 | 'n Ander besering in landbou is trekkers wat omval. Ernstige en fatale beseringis algemeen, en bestuurders, ander werkers en voetgangers is betrokke byinsidente. Ander insidente kom voor wanneer mense uit 'n voertuig klim sonderom seker te maak dat dit nie kan beweeg of andersins besering veroorsaak nie. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,041 | hulle geskikte beskermende klere en toerusting dra. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,042 | Mense wat besig is om masjiene te gebruik, se aandag aftrek nie. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,043 | 'n Ander besering in landbou is trekkers wat omval. Ernstige en fatale beseringis algemeen, en bestuurders, ander werkers en voetgangers is betrokke byinsidente. Ander insidente kom voor wanneer mense uit 'n voertuig klim sonderom seker te maak dat dit nie kan beweeg of andersins besering veroorsaak nie. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,044 | Sleutels veilig bewaar word wanneer voertuie nie in gebruik is nie. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,045 | Beplan en organiseer die hysproses behoorlik, deur gebruik te maak vangeskikte toerusting en bevoegde persone, om die risiko's te minimaliseer. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,046 | Veilige werklaste gemerk is op hystoerusting. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,047 | Wanneer bestuur word, die bak van 'n laaigraaf in 'n opgeligte posisie iswanneer dit leeg is, en laat sak word wanneer dit vol is, tensy waar dit 'nrisiko kan skep, bv. op openbare paaie. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,048 | dikwels sonder dat die persoon wat daaronder ly, dit agterkom of eers as dit telaat is. Dit kan ook lei tot tinnitus (oorsuising) of doofheid. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,049 | Sluit raserige masjiene of prosesse af met klank-isolerende panele of plaashulle in aparte vertrekke. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,050 | Waar blootstellings 90 dB of hoër bereik, merk hierdie gebiede as"oorbeskermingsones" met tekens om aan te dui dat oorskutte gedra moetword en maak seker dat elkeen wat hierdie sones binnegaan oorbeskermingdra. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,051 | struikruimers of slypmasjiene kan lei tot hand-arm-vibrasiesindroom - 'n groepsiektes insluitende vibrasie-witvinger, senuwee-, spier- of gewrigskade. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,052 | Waarskuwingstekens sluit in tinteling of gevoelloosheid in die vingers, vingerswat wit word in koue of klam toestande, gevolg deur vingers wat klop en gloei. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,053 | Sleutels veilig bewaar word wanneer voertuie nie in gebruik is nie. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,054 | Beplan en organiseer die hysproses behoorlik, deur gebruik te maak vangeskikte toerusting en bevoegde persone, om die risiko's te minimaliseer. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,055 | Veilige werklaste gemerk is op hystoerusting. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,056 | Wanneer bestuur word, die bak van 'n laaigraaf in 'n opgeligte posisie iswanneer dit leeg is, en laat sak word wanneer dit vol is, tensy waar dit 'nrisiko kan skep, bv. op openbare paaie. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,057 | dikwels sonder dat die persoon wat daaronder ly, dit agterkom of eers as dit telaat is. Dit kan ook lei tot tinnitus (oorsuising) of doofheid. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,058 | Sluit raserige masjiene of prosesse af met klank-isolerende panele of plaashulle in aparte vertrekke. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,059 | Waar blootstellings 90 dB of hoër bereik, merk hierdie gebiede as"oorbeskermingsones" met tekens om aan te dui dat oorskutte gedra moetword en maak seker dat elkeen wat hierdie sones binnegaan oorbeskermingdra. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,060 | struikruimers of slypmasjiene kan lei tot hand-arm-vibrasiesindroom - 'n groepsiektes insluitende vibrasie-witvinger, senuwee-, spier- of gewrigskade. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,061 | Waarskuwingstekens sluit in tinteling of gevoelloosheid in die vingers, vingerswat wit word in koue of klam toestande, gevolg deur vingers wat klop en gloei. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,062 | Die bestuur van trekkers of ander selfaangedrewe masjinerie kan die liggaamaan vibrasie of stampe onderwerp wat gepaard gaan met chroniese rugpyn ofpyn in die heup of knie. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,063 | heup of knie na werk op 'n trekker. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,064 | Hou toerusting korek in stand, bv. teenvibrasiemonterings op kettingsae |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,065 | Ry teen 'n geskikte snelheid vir die grondtoestande, vermy slaggate ens. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,066 | Maak hande warm voordat die werk begin en hou hulle warm. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,067 | Blootstelling aan die weer, veral sonskyn of uiterste koue kan nadelig wees. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,068 | Hou moesies, vratjies of velverkleuring dop. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,069 | ens., groei, bloei of jeuk. Werksklere moet vervaardig wees van materialewat die werker se liggaam droog hou en teen 'n gemaklike temperatuur. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,070 | Voldoende beskermende klere moet verskaf word waar daar 'n risiko is vanuv-bestraling of biologiese gevare, soos giftige plante, diere en infeksies. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,071 | Kontak met diere kan lei tot soönose (siektes oorgedra van dier na mens). |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,072 | Mikro-organismes soos bakterieë, virusse, parasiete en fungusse kan siekteveroorsaak deur die liggaam te infekteer wanneer hulle ingeasem of geslukword, of wanneer hulle die vel deurdring. Simptome wissel van velprobleme totaanvanklike toestande wat voel soos griep en wat kan lei tot langdurige siektetensy dit behandel word. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,073 | Die bestuur van trekkers of ander selfaangedrewe masjinerie kan die liggaamaan vibrasie of stampe onderwerp wat gepaard gaan met chroniese rugpyn ofpyn in die heup of knie. |
174 | DOL. OhsInAgriandforest.2010-10-04.af.txt | 11,074 | heup of knie na werk op 'n trekker. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.