document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,176 | Hooimiedens, stapels of geboue oprig of stortplekke onder of naby BKL's of ankerdrade skep nie. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,177 | Masjinerie teen bogrondse kragtorings, kragpale of ankerdrade laat staan nie. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,178 | Kontak met 'n BKL kan meebring dat die kragtoevoer tydelik uitskop - maar dit kan deur 'n outomatiese aansluittoestel weer aangesluit word. Moet nooit probeer om toerusting los te maak totdat die eienaar van die lyn bevestig dat die lyn dood is nie. As jy naby 'n BKL moet werk, skakel met jou elektrisiteitverskaffer en reël tydelike ontkoppeling. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,179 | As jy waarskynlik naby ondergrondse kabels werk, kry inligting oor die roete van die kabels by jou elektrisiteitverskaffer. Kry 'n bevoegde persoon om seker te maak dat daar nie kabels is nie voordat jy in paaie of naby geboue begin gate grawe. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,180 | Daar 'n toeganklike en duidelik geïdentifiseerde skakelaar naby elke vaste masjien is om die krag af te skakel in 'n noodgeval. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,181 | Kragkabels na masjiene gepas beskerm is (pantserkabel, bedek met dik buigsame rubber of neopreen, of in geleipype gelê) en 'n goeie aardverbinding het. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,182 | Gloeilampe beskerm word (byvoorbeeld deur skotlamptipe toebehore). |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,183 | Daar genoeg kontaksokke is - die oorlading van sokke deur pasproppe is 'n brandgevaar. Op geskikte plekke (bv. die plaaskantoor) kan 'n meervoudige propsokblok gebruik word. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,184 | Driepuntproppe se kragdraad stewig vasgeklem is sodat die drade (veral die gronddraad) nie uit die aansluiters getrek kan word nie. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,185 | Sekerings, kringbrekers, ens. van die regte gradering is vir die kringbaan wat hulle beskerm. Sekerings mag nooit omseil of met foelie bedek word nie. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,186 | Jy 'n geskikte prop en sok het vir toerusting wat 'n swaar stroom trek (bv. sweismasjiene). |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,187 | Buitenshuise sokproppe, of proppe in 'n vogtige of korrosiewe atmosfeer of waar stoom- of waterstrale gebruik word, van 'n geskikte tipe is (kry advies - moet nooit 'n huishoudelike tipe sok gebruik nie) en beskerm word deur 'n stroomrestoestel (SRT). |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,188 | Deksels vir elektriese toerusting toe en (indien moontlik) gesluit gehou word, en dat die sleutel deur 'n verantwoordelike persoon gehou word. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,189 | Hoofskakelaars geredelik toeganklik en duidelik geïdentifiseer is, en dat almal weet hoe om dit in 'n noodgeval te gebruik. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,190 | Bedrading in geleipype of iets dergeliks gelê word om beskadiging deur rotte en muise te voorkom. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,191 | Installasies periodiek nagegaan word en dat herstelwerk deur 'n bevoegde elektrisiën gedoen word. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,192 | Beskadigde kabels onmiddellik herstel of vervang word. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,193 | Proppe en toebehore gebruik wat stewig genoeg en geskik is vir die nat of stowwerige toestande wat waarskynlik in die landbou ondervind sal word. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,194 | Alle draagbare gereedskap gereeld ondersoek. Moenie gehuurde of geleende gereedskap vergeet nie. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,195 | Nie verdagte of foutiewe gereedskap gebruik nie en dit op 'n veilige plek plaas en seker maak dat dit nie gebruik word nie voordat dit deur 'n bevoegde persoon herstel is. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,196 | Iemand aanwys om die "Toets"-knoppie op SRT's gereeld te druk om seker te maak dat dit reg werk. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,197 | Gereedskap en kragsokke afskakel voor dit ingeprop word. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,198 | Toestelle uitprop of isoleer voor dit skoongemaak of verstel word. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,199 | Genoeg kragsokke verskaf om die gebruik van verlengkabels tot die minimum te beperk. Wanneer 'n verlengkabel gebruik moet word, maak seker dat dit in 'n goeie toestand is en dat dit lê waar dit nie beskadig kan word nie. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,200 | By sweistoestelle net geïsoleerde kragleidings en onbeskadigde elektrodehouers gebruik. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,201 | Dit is belangrik om te weet wat om te doen as iemand 'n elektriese skok kry. Onthou altyd om die kragtoevoer eers af te skakel. As dit nie moontlik is nie, moet nooit aan die geskokte persoon raak nie behalwe met niegeleidende items - nooit metaal nie. Om iemand by te bring, vereis opleiding en oefening - maak dus seker dat jou personeel elementêre noodhulpopleiding kry. Plak 'n plakkaat oor elektriese skok iewers op sodat almal kan sien wat om te doen. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,202 | As jy aan baie geraas blootgestel word, kan dit permanente gehoorskade veroorsaak. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,203 | Werk weg van die geraasomgewing. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,204 | Verminder die geraas, byvoorbeeld deur isolasie. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,205 | Dit kan 'n uitwerking hê op die hande en arms (tipies van kettingsae of slypmasjiene) of op die hele liggaam (tipies van trekkers en vurkhyswaens). |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,206 | o Gebruik die regte masjien vir die taak, byvoorbeeld 'n moderne trekker met 'n sitplek wat behoorlik in stand gehou en verstel word. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,207 | o Ry teen 'n geskikte spoed vir die grondtoestande; vermy slaggate, ens. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,208 | o Take so beplan dat vibrasiegereedskap nie gebruik hoef te word nie. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,209 | o Gereedskap met lae vibrasievlakke kies, byvoorbeeld 'n kettingsaag met teenvibrasiemontering. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,210 | o Werkrotering toepas waar moontlik, met gereelde onderbrekings. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,211 | o Hande voor werk warm maak en hulle warm hou. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,212 | Blootstelling aan die elemente kan skadelik wees, veral sonskyn of uiterste koue. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,213 | Dra ligte klere en 'n breërandhoed in sonskynweer. Moenie klere uittrek nie; smeer 'n hoëfaktorsonskerm aan blootgestelde vel. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,214 | Let op vir moesies, vratjies of velverkleuring. Spreek 'n geneesheer as vratjies ens. groei, bloei of jeuk. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,215 | Dra natweerklere - nattigheid vererger die uitwerking van koue. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,216 | Aanraking met diere kan lei tot soönose (siektes wat van dier na mens oorgedra word), insluitende orf/vuilbek, omlope of leptospirose van beeste of rotte. Simptome wissel van velprobleme tot 'n aanvanklike griepagtige toestand wat op 'n uitgerekte siekte kan uitloop tensy dit behandel word. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,217 | o Was altyd jou hande en arms deeglik nadat jy met diere of in plekke waar daar rotte is, gewerk het. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,218 | o Bedek alle snye en skaafplekke met waterdigte pleisters. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,219 | o Dra geskikte beskermende klere soos handskoene waar nodig. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,220 | Blootstelling aan gevaarlike chemikalieë of ander stowwe, bv. plaagdoders, veterinêre medisynes (insluitend skaapdip), stof, dampe of materiaal soos flodder, rioolslyk of kunsmis; inaseming van dampe van brandende plastiek, of stof afkomstig van die hantering van graan, kunsmis, strooi of hooi; kontak met flodder, mis, ens.; of spatsels plaagdoders of skaapdip kan alles swak gesondheid veroorsaak. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,221 | Die stof moet gebruik of daarmee moet werk. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,222 | Ingenieursmaatreëls soos spatborde, induksievoerbakke of stofuitsuigtoerusting kan gebruik. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,223 | In sommige gevalle sal werkgewers en mense wat vir hulself werk, beskermende toerusting moet verskaf en seker maak dat werkers dit gebruik. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,224 | Sekere siektes wat deur die werk veroorsaak word, moet by die Departement van Arbeid aangemeld word. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,225 | Diere - soönotiese siektes soos brusellose, leptospirose, Lyme-siekte (borreliose) of Streptococcus suis, of enige ander infeksie wat aan werk met diere toegeskryf kan word. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,226 | Plaagdoders - vergiftiging met organofosforverbindings of metielbromied. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,227 | Natuurlike stowwe - beroepsasma van graanstof of insekte wat vir biologiese bestryding van plae gebruik word; boerelongsiekte en werkerslongsiekte as gevolg van skimmel of spore van hooi, strooi of sampioenkompos; of tetanus. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,228 | Ander stowwe - beroepsdermatitis as gevolg van werk wat gepaardgaan met blootstelling aan oplosmiddels of ontsmettingsmiddels. |
175 | DOL. OhsInAgriculture.2011-01-10.af.txt | 11,229 | Masjiene - hand-arm-vibrasiesindroom as gevolg van kettingsae, bossiesnyers of handbediende sirkelsae. |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,231 | Die werksplek het 'n beduidende invloed op mense se gesondheid en veiligheid. Swak bestuur van werksplekgesondheid-en-veiligheid kan aanleiding gee tot werksverwante swak gesondheid, beserings en sterftes. |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,232 | Skole, kolleges en universiteite het gesonde werksplekke en bekwame werkers nodig ten einde hulle hoë kwaliteit dienste te lewer. Die sleutel tot die bereiking van hierdie doel is die doeltreffende bestuur van beroepsgesondheid-en-veiligheid. |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,233 | Die toewysing van hulpbronne ter voorkoming daarvan dat mense deur werk siek gemaak word, of van die werksplek om gesondheidsredes afwesig is, en die benadrukking van rehabilitasie en om mense by die werk terug te kry, kan beide werkgewers en werknemers baat. |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,234 | Ten einde hierdie voordele te lewer moet ons werksplekke skep waar gesondheid en veiligheid bevorder en beskerm word. |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,235 | Watter wetgewing is van toepassing? |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,236 | Die Wet op Beroepsgesondheid-en-Veiligheid, 1993. |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,237 | Hoekom is daar gesondheid-en-veiligheidswetgewing? |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,238 | Omdat gesondheid en veiligheid by die werk so belangrik is, is daar reëls wat van ons almal vereis om nie onsself of iemand anders in gevaar te stel nie. Hierdie wetgewing beskerm ook die publiek van gevare in die werksplek. |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,239 | Is gesondheid-en-veiligheidswetgewing op my van toepassing? |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,240 | Ja, dit is van toepassing op alle skole, kolleges en universteite. |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,241 | Wie dwing gesondheid-en-veiligheidswetgewing af? |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,242 | Inspekteurs van die Departement van Arbeid. |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,243 | Hoe dwing inspekteurs die wetgewing af? |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,244 | Hulle besoek werksplekke om toe te sien dat mense by die reëls hou. Hulle ondersoek ongelukke en klagtes maar hulle help hoofsaaklik dat werkgewers en werknemers verstaan wat hulle te doen staan. |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,245 | Moet skole, kolleges en universiteite gesondheid-en-veiligheidsverteenwoordigers en komitees hê? |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,246 | gesondheid-en-veiligheidsverteenwoordiger wees en ten minste een vir elke 100 werkers. |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,247 | Waar meer as een verteenwoordiger afgevaardig is, behoort 'n gesondheid-en-veiligheidskomitee te wees. |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,248 | Moet voorvalle aangemeld word? |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,249 | Sommige voorvalle wat by skole, kolleges en universiteite of gedurende buite-skoolse aktiwiteite plaasvind, moet aangemeld word by die Provinsiale Uitvoerende Bestuurder in u provinsie. Sien lys van kontaknommers. |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,250 | U kan volledige besonderhede van aanmeldbare voorvalle in afdelings 24 en 25 van die Wet op Beroepsgesondheid-en-Veiligheid vind. Voorvalle wat met met fisieke geweld verband hou word nie by die Provinsiale Uitvoerende Bestuurder aangemeld nie. |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,251 | Watter soort gevare kan dalk op die terreine van skole, kolleges en universiteite voorkom? |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,252 | Blootstelling aan asbesverwante produkte. |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,253 | Wat moet ek doen omtrent hierdie gevare? |
176 | DOL. OhsInSchools.2011-01-10.af.txt | 11,254 | Sodra u die potensiële gevare geïdentifiseer het, moet u die gevare elimineer of verminder. Indien dit nie moontlik is om die gevare te elimineer nie, moet u voorkomende maatreëls instel ten einde mense teen hierdie gevare te beskerm. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,256 | Wat presies behels gesondheid en veiligheid? |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,257 | Dit behels die voorkoming van die moontlikheid dat mense by die werk beseer of siek word deur die regte voorsorgmaatreëls te tref en 'n veilige werkomgewing te verseker. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,258 | Ja! Dit raak alle besighede, ook mense in eie diens en alle werkers. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,259 | graad van nie-glyende oppervlaktes het nie. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,260 | ongelyke loopoppervlaktes (trappe, drumpels). |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,261 | vervang stukkende gloeilampe en ligskakelaars. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,262 | Hoe skoon is die areas waar geëet word? |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,263 | vir die stoor en gebruik van voedsel. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,264 | raak weens die omliggende winkels nie. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,265 | hoe om dit te doen. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,266 | Weet waar en hoe om noodhulp te bekom. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,267 | Weet hoe om alle gevare te rapporteer en wys hoe om dit te doen. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,268 | wat skadelik vir jouself kan wees. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,269 | Weet hoe om skoonmaaktoerusting veilig te gebruik. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,270 | gevaarlike chemikalieë te lees. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,271 | en hoe om die pamflette te lees. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,272 | Hoe om etikette te lees. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,273 | Hoe om stortings op te ruim. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,274 | gewys word waar dokumentasie gehou word. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,275 | Hoe veilig is hysbakke in 'n winkelsentrum? |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,276 | t.o.v. onderhoud, inspeksie, modifikasie en herstelwerk. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,277 | van 'n professionele ingenieur. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.