document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,278 | of elektrisiteitskaste, of waar dit gange of trappe versper. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,279 | Ophoping van vloeistof of vetterigheid op vloere. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,280 | Versuim om 'n teken of versperring naby nat vloere te plaas. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,281 | Mengers en ander toerusting sonder beskerming. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,282 | Gebrek aan sig deur swaaideure. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,283 | Swak onderhoud van trollies, waentjies, ens. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,284 | Is die vleissnyer ontkoppel as dit skoongemaak word? |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,285 | Word handskoene gebruik by hantering van vullis? |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,286 | Word korrekte opteltegnieke toegepas? |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,287 | Ken werkers die prosedure om alleen te werk? |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,288 | Na die inspeksie TREE HULLE OP! |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,289 | dit of vervang dit met 'n nuwe leer. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,290 | iemand opdrag om elkeen reg te stel. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,291 | (byvoorbeeld: koop van nuwe toerusting). |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,292 | Kommunikeer jou bevindings aan die werkers. |
177 | DOL. OhsInShoppingCentres.2011-01-10.af.txt | 11,293 | verskaffer kan toon. |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,295 | Waaroor gaan beroepsgesondheid-en-veiligheid? |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,296 | Dit gaan oor die voorkoming dat mense deur werk beseer of siekgemaak word deur voorkomende maatreëls en die verskaffing van 'n bevredigende werksomgewing. |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,297 | Hoe word mense se gesondheid en veiligheid beskerm? |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,298 | Daar is reëls wat van ons almal vereis om nie onsself of iemand anders in gevaar te stel nie. Die wet is ook daar om die publiek teen werksplekgevare te beskerm. |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,299 | Is gesondheid-en-veiligheidswette ook op kleinsake-ondernemings van toepassing? |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,300 | Ja, gesondheid-en-veiligheidswette is op alle besighede van toepassing, ongeag hoe klein hulle is. Dit is ook van toepassing op mense wat vir hulleself werk. |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,301 | Watter wet is van toepassing? |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,302 | Die Beroepsgesondheid-en-Veiligheidswet, Nr 85 van 1993. |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,303 | Wie is verantwoordelik vir die ontwikkeling en toepassing van gesondheid-en- veiligheidswette? |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,304 | Die Departement van Arbeid is verantwoordelik vir die ontwikkeling van gesondheid-en-veiligheidswette in Suid-Afrika. Inspekteurs word deur die Departement van Arbeid aangestel om die gesondheid-en-veiligheidswette toe te pas. |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,305 | Wat doen die inspekteurs? |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,306 | Hulle besoek werksplekke en kyk dat mense die reëls gehoorsaam. Hulle ondersoek voorvalle en klagtes. Hulle help u ook om te verstaan wat u te doen staan. Hulle dwing die reëls af waar ernstig oortree word. |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,307 | Wat moet ons doen as daar 'n besering by die werk ontstaan? |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,308 | Die werkgewer of persoon wat vir homself werk moet voorvalle by die Departement van Arbeid aangee. Die voorval moet onmiddellik aangemeld word, veral in ernsige gevalle, of binne sewe dae. |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,309 | Het u gesondheid en veiligheid onder beheer in u werksplek? |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,310 | Ten einde maatreëls in te stel om risiko's by die werkplek te beheer, moet 'n risiko assessering gedoen word om inligting oor risiko's wat met die werksplek verband hou, te bekom. Verstandige maatreëls kan dan ingestel word om risiko's te beheer. |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,311 | Wat is 'n risiko assessering? |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,312 | Dit is 'n deeglike ondersoek na dit wat moontlik gevaar vir mense in die werksplek inhou. |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,313 | Watter moontlike risiko's en beserings kan opgedoen word by die werksplek? |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,314 | Gly of struikel by die werk. Hierdie is 'n algemene oorsaak van besering wat in alle soorte werksplekke voorkom. |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,315 | Val van hoogtes af, bv. lere |
178 | DOL. OhsInSmallBusinesses.2011-01-10.af.txt | 11,316 | Die werkgewer of persoon wat vir homself werk het die verantwoordelikheid om te verseker dat geen persoon beseer word of geraak word deur aktiwiteite by die werkplek nie. Werkers moet ook seker maak dat geen persoon by die werkplek seerkry as gevolg van hul agterlosigheid of blote gebrek aan samewerking met die werkgewer nie. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,318 | werkgewers van si l ikose te weet? |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,319 | Hoeveel weet jy van silikose? |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,320 | Silikose is 'n gevaarlike, stremmende, onomkeerbare en soms fatale longsiekte. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,321 | bevat. Silika is die belangrikste komponent in sand, klip en erts. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,322 | Waarom is die inaseming van silikastof so gevaarlik? |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,323 | verminder om suurstof uit die lug wat ons inasem, te onttrek. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,324 | mense met gevorderde silikose of silikose met komplikasies. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,325 | groter risiko van longtuberkulose. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,326 | tydperke aan silika blootgestel word. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,327 | Waar geskied blootstelling aan silikastof? |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,328 | in baie klein deeltjies opgebreek word. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,329 | hoërisiko-aktiwiteite waar silikastof in die lug beland. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,330 | lug, kan groot stofwolke veroorsaak. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,331 | Silika word in houers vervoer om in tenks geberg te word vir die produksieproses. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,332 | silikose op te doen? |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,333 | Alle werkers wat in? |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,334 | kan potensieel silikose opdoen. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,335 | metaaltenks te verwyder, of waar matglas vervaardig word. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,336 | In myne of gruisgroewe waar boorwerk in graniet of sandsteen gedoen word. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,337 | gedoen word op oppervlaktes wat silika bevat. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,338 | Bedrywe wat keramiek, stene, klei en pottebakkery vervaardig. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,339 | Sny van klip of graniet, saagwerk, afbeiteling, skuur en poleer. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,340 | Vervaardiging van juweliersware. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,341 | In die landboubedryf waar reste op landerye of weikampe verbrand word. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,342 | Vervaardiging van seep en skoonmaakmiddels. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,343 | skerpte van die foto beïnvloed. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,344 | Wat is die simptome wat dui op die moontlikheid van silikose? |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,345 | chronies is en nie komplikasies het nie. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,346 | silika blootgestel word, kan ook silikose hê. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,347 | komplikasies ontwikkel (bv. met tuberkulose) kan die volgende simptome |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,348 | Hoe sal jy weet of jy silikose het? |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,349 | te besoek wat ondervinding van beroepsiektes het. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,350 | sluit om te bepaal of jy silikose het. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,351 | Om silikose te voorkom, moet opgetree word om silikastofvlakke te verlaag. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,352 | Wat kan jy doen om silikose te voorkom? |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,353 | werkplek te verwyder in goeie werkende toestand is. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,354 | Pas maatreëls toe om silikastofvlakke te verlaag. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,355 | skoon van stof as moontlik. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,356 | Doelmatige stofmaskers moet te alle tye in stowwerige plekke gedra word. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,357 | Neem deel aan opleidingsprogramme oor die voorkoming van silikose. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,358 | gedoen word op oppervlaktes wat silika bevat. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,359 | Vra jou werkgewer om vir jou 'n mediese ondersoek te reël. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,360 | silikaverwante longkanker het wat jy in die werkplek opgedoen het. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,361 | advies oor hoe om aansoek te doen vir vergoeding uit die Vergoedingsfonds. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,362 | Departement se webtuiste by www.labour.gov. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,363 | Dra te alle tye 'n stofmasker in die werkplek! |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,364 | Witbank Tel: (013) 653 3800. |
179 | DOL. SilicosisPage.2010-10-04.af.txt | 11,365 | Directorate of Communication, Department of Labour. Website: www.labour.gov.za |
180 | DOL. Silocosis.2010-11-30.af.txt | 11,367 | werkgewers van silikose te weet? |
180 | DOL. Silocosis.2010-11-30.af.txt | 11,368 | Hoeveel weet jy van silikose? |
180 | DOL. Silocosis.2010-11-30.af.txt | 11,369 | Silikose is 'n gevaarlike, stremmende, onomkeerbare en soms fatale longsiekte. Dit word veroorsaak deur die inaseming van stof wat inasembare kristallynsilika bevat. Silika is die belangrikste komponent in sand, klip en erts. |
180 | DOL. Silocosis.2010-11-30.af.txt | 11,370 | Waarom is die inaseming van silikastof so gevaarlik? |
180 | DOL. Silocosis.2010-11-30.af.txt | 11,371 | Blootstelling aan stof wat mikroskopiese deeltjies kristallynsilika bevat, kan veroorsaak dat letselweefsel in die longe vorm, wat die longe se vermoë verminder om suurstof uit die lug wat ons inasem, te onttrek. Ernstige fibrose kan tot die dood lei weens ontoereikende asemhaling en hartversaking by mense met gevorderde silikose of silikose met komplikasies. Mense wat in die werkplek aan silika blootgestel word, of diegene wat silikose het, het 'n veel groter risiko van longtuberkulose. Silikose saam met tuberkulose - of silikotuberkulose - is 'n belangrike doodsoorsaak by mense wat oor lang tydperke aan silika blootgestel word. |
180 | DOL. Silocosis.2010-11-30.af.txt | 11,372 | Waar geskied blootstelling aan silikastof? |
180 | DOL. Silocosis.2010-11-30.af.txt | 11,373 | Silikastof word vrygestel tydens die werkproses waarin klip, sand of betongruis in baie klein deeltjies opgebreek word. Sandspuiting is een van die hoërisiko-aktiwiteite waar silikastof in die lug beland. Droëvee, of die wegwerk van sand of betonklip, skuur of skoonmaak van messelwerk met saamgeperste lug, kan groot stofwolke veroorsaak. |
180 | DOL. Silocosis.2010-11-30.af.txt | 11,374 | Hoe sal 'n werker weet of hy/sy die risiko loop om silikose op te doen? |
180 | DOL. Silocosis.2010-11-30.af.txt | 11,375 | Alle werkers wat in 'n stowwerige omgewing werk waar silikastof teenwoordig is, kan potensieel silikose opdoen. Silikose kan baie vinnig ontwikkel met blootstelling aan silika (Akute Silikose) of vinnige (Versnelde Silikose) of stadige (Chroniese Silikose). Dit kan ook gekompliseer word deur massiewe fibrose of tuberkulose. |
180 | DOL. Silocosis.2010-11-30.af.txt | 11,376 | In watter werkplekke is blootstelling aan silikastof die waarskynlikste? |
180 | DOL. Silocosis.2010-11-30.af.txt | 11,377 | ● Vervaardiging van seep en skoonmaakmiddels. |
180 | DOL. Silocosis.2010-11-30.af.txt | 11,378 | Wat is die simptome wat dui op die moontlikheid van silikose? |
180 | DOL. Silocosis.2010-11-30.af.txt | 11,379 | Hoe sal jy weet of jy silikose het? |
180 | DOL. Silocosis.2010-11-30.af.txt | 11,380 | As jy weet jy is blootgestel aan silikastof behoort jy 'n kliniek, hospitaal of dokter te besoek wat ondervinding van beroepsiektes het. Die mediese ondersoek behoort 'n deeglike beroepsgeskiedenis, bors-X-strale en 'n longfunksietoets in te sluit om te bepaal of jy silikose het. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.