document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,361
Die inligtingsbeampte kan 'n gedeelte van 'n rekord in artikel 15(1)(a) van die Wet bedoel, skrap wat, op versoek om toegang ingevolge Hoofstuk 4 van Deel 1 van die Wet, geweier kan of moet word.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,362
Artikel 11 van die Wet, wat met die reg van toegang tot rekords van openbare liggame handel, en enige ander bepalings van die Wet wat betrekking het op daardie artikel, is ingevolge artikel 15(5) nie van toepassing op enige kategorie rekords wat by 'n kennisgewing ingevolge artikel 15(2) ingesluit is nie.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,364
Xenofobie is 'n houding van vrees vir of afkeer van vreemde burgers of vreemdelinge wat nie as deel van die plaaslike bevolking geag word nie. Dit skep onaangename verhoudings en verdelings wat gegrond is op 'n houding van "ons" versus "hulle".
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,365
Feit: Die getal beweerde kriminele onder Suid-Afrikaners is in werklikheid groter as dié onder vreemde burgers. Migrante, asielsoekers en vlugtelinge loop trouens 'n groter gevaar om deur kriminele aangeval te word.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,366
Feit: Dit is onwaar dat alle vreemde burgers onwettig in die land woon, want die Departement van Binnelandse Sake gee toestemming aan vreemdelinge wat in besit is van wettige dokumente om in die land te bly.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,367
'n Vreemde burger wat nie 'n geldige permit het nie, word deur die Immigrasiedienste van Binnelandse Sake na sy of haar land teruggestuur.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,368
Feit: Sommige Suid-Afrikaners bevorder korrupsie deur groen Suid-Afrikaanse ID-dokumente wederregtelik te verkry en uit te reik, en HOP-huise aan vreemde burgers te verhuur.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,369
skole en instellings van hoër onderrig.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,370
die gee van vernederende en beledigende name aan mense van ander lande.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,371
Mededinging om toegang te verkry tot gesondheid, opvoeding, maatskaplike toelaes en ander maatskaplike dienste.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,372
Stryd om indiensneming.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,373
'n Gebrek aan 'n gees van ubuntu (medemenslikheid).
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,374
Indien Suid-Afrikaners ontevrede is met die vlak van basiese openbare dienslewering, moet hulle hul verkose verteenwoordigers nader en hulle aanspreeklik hou.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,375
Aanvalle op vreemdelinge is nie 'n oplossing nie vir probleme soos die verkryging van toegang tot basiese openbare dienste soos behuising, krag, water, onderrig en gesondheid.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,376
Vreemdelinge wat entrepreneurs is en plaaslike ondernemers moet aangemoedig word om saam te werk of vennootskappe te vorm.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,377
Stel die plaaslike Immigrasiedienste in kennis van werknemers wat vreemdelinge, wat nie geldige permitte het nie, onwettig in diens neem.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,378
Aanvaar verskeidenheid en meng met vreemde burgers.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,379
Erken dat vreemdelinge ons ekonomie 'n hupstoot gee en bydra tot ons verskeidenheid.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,380
Asielsoekers en vlugtelinge verlang die beskerming van die Suid-Afrikaanse regering, want hulle vrees vervolging weens oorloë of politieke probleme in hulle land van oorsprong.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,381
Toeriste besoek die verskillende besienswaardighede in ons land en daardeur gee hulle die toerismebedryf 'n hupstoot en word werk geskep.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,382
Besoekers besoek vriende of familie.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,383
Mense kom werk wettig in die land, soos mynwerkers en beroepsmense.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,384
Persone kom om navorsing of liefdadigheidswerk te doen.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,385
Studente besoek die land om te studeer.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,386
Suid-Afrika is betrokke by internasionale handel en moet vir beleggingsdoeleindes met ander lande saamwerk.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,387
Die regering het ingestem met 'n aantal internasionale verdrae en konvensies wat die regte van mense beskerm, ongeag of hulle burgers, immigrante, migrante, asielsoekers of vlugtelinge is.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,388
Ja, elke mens, ongeag nasionaliteit, is daarop geregtig dat sy of haar basiese menseregte gehandhaaf en beskerm word. Mense wat van ander lande kom, kan, soos Suid-Afrikaanse burgers, aanspraak maak op menseregte.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,389
toegang tot openbare dienste soos gesondheid, opvoeding en die regstelsel.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,390
om te studeer mits hulle 'n geldige permit het.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,391
om sake te doen indien hulle die regte permit het.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,392
Wettige immigrante is in besit van geldige Suid-Afrikaanse dokumente of visums en bly dus wettig in die land.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,393
Onwettige immigrante het of nie geldige visums of permitte nie, of gebruik vervalste dokumente of hulle permitte het verstryk.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,394
Onwettige immigrante word na hulle land van oorsprong teruggestuur, of word gedeporteer, maar op 'n wyse wat hulle menswaardigheid nie aantas nie.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,395
Xenofobie is strydig met menslikheid en die gees van ubuntu.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,396
Dit ontmoedig integrasie.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,397
Dit help geweld aan.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,398
Dit ondermyn die demokrasie en die Grondwet.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,399
Dit bevorder nie verskeidenheid en ontwikkeling nie.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,400
Buitelandse burgers dra by tot ekonomiese groei, veral in die beroeps-, tegniese, mynbou- en toerismesektore.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,401
Dit is die plig van die regering, gewone burgers, migrante, immigrante, asielsoekers en vlugtelinge om xenofobie te bestry.
161
DAC-NLS. Xenophobiapamphlet.2009-10-12.af.txt
10,402
tel.: 012-810-7141/7102/6107, of pos 'n brief aan hierdie adres: Departement van Binnelandse Sake, Privaat Sak X114, Pretoria, 0001, of besoek ons by hierdie adres: Hoek van Maggs- en Petroleumstraat, Waltloo, Pretoria.
162
DAC-NLS. YourRightsAsVictimOfCrime.2009-03.af.txt
10,404
Indien 'n slagoffer van misdaad is, sal die volgende regte soos in die Grondwet en toepaslike wetgewing vervat, gehandhaaf word in enige kontak met die strafregstelsel.
162
DAC-NLS. YourRightsAsVictimOfCrime.2009-03.af.txt
10,405
Die reg om regverdig en met respek vir waardigheid en privaatheid behandel te word.
162
DAC-NLS. YourRightsAsVictimOfCrime.2009-03.af.txt
10,406
Die reg om inligting aan te bied.
162
DAC-NLS. YourRightsAsVictimOfCrime.2009-03.af.txt
10,407
Die reg om inligting te ontvang.
162
DAC-NLS. YourRightsAsVictimOfCrime.2009-03.af.txt
10,408
Die reg op beskerming.
162
DAC-NLS. YourRightsAsVictimOfCrime.2009-03.af.txt
10,409
Die reg op bystand.
162
DAC-NLS. YourRightsAsVictimOfCrime.2009-03.af.txt
10,410
Die reg op vergoeding.
162
DAC-NLS. YourRightsAsVictimOfCrime.2009-03.af.txt
10,411
Die reg op beskerming.
162
DAC-NLS. YourRightsAsVictimOfCrime.2009-03.af.txt
10,412
Gedagtig aan die feit dat u geregtig is om te kla, mag u die toepaslike staatsdepartement of diensverskaffer nader indien u klagtes het oor die diens wat u ontvang , of indien u regte nie in ag geneem word nie.
163
DOL. Accord.2010-10-04.af.txt
10,414
Die uitskakeling van ongelukke/voorvalle en noodlottige ongelukke in die werkplek.
163
DOL. Accord.2010-10-04.af.txt
10,415
Ons verwelkom die maatreëls vervat in die IAO-konvensies 155 en 176.
163
DOL. Accord.2010-10-04.af.txt
10,416
veiligheid te skep.
163
DOL. Accord.2010-10-04.af.txt
10,417
veiligheid opbouend saam te werk.
163
DOL. Accord.2010-10-04.af.txt
10,418
Beroepsgesondheid en Veiligheid
164
DOL. AgricultureAndForestryChecklist.2011-01-10.af.txt
10,420
HCS 3(j) Is werkers opgelei in veiligheidsprosedure in die werkplek vir elke risiko produk wat gebruik word?
164
DOL. AgricultureAndForestryChecklist.2011-01-10.af.txt
10,421
HCS 3(k) Weet werkers wat om te doen in die geval van 'n uitstorting?
164
DOL. AgricultureAndForestryChecklist.2011-01-10.af.txt
10,422
HCS 9A(2) Is 'n veiligheidsdatalys beskikbaar vir elke kontrole produk?
164
DOL. AgricultureAndForestryChecklist.2011-01-10.af.txt
10,423
HCS 11(6)(a) Is wasgeriewe beskikbaar vir werkers wat plaagdoders meng, laai en aanwend?
164
DOL. AgricultureAndForestryChecklist.2011-01-10.af.txt
10,424
GSR(9) Is storte of tuinslange beskikbaar sodat werkers onmiddellik kan was nadat hulle blootgestel was aan chemikalië wat hulle oë of vel kan aantas?
164
DOL. AgricultureAndForestryChecklist.2011-01-10.af.txt
10,425
HCS 14(c) Is stowwe wat werkers mag benadeel met tekens of simbole gemerk?
164
DOL. AgricultureAndForestryChecklist.2011-01-10.af.txt
10,426
HCS 15 Word chemiese middels korrek geberg, hanteer en verwyder?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,428
● Stel die Departement van Arbeid in kennis van jou konstruksiewerk soos vereis ingevolge die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,429
● Gun genoeg tyd om jou werk te beplan, organiseer en beheer?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,430
● Neem waar wat werklik gebeur en tree op om gevaarlike praktyke te voorkom?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,431
● Het 'n Gesondheid-en-veiligheidsbestuurstelsel wat gesondheid-en-veiligheidsverteenwoordigers en 'n gesondheid-en-veiligheidskomitee insluit?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,432
● Het iemand om op te steun vir gesondheid- en veiligheidsadvies?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,433
● dit aanmeld as 'n lid van die publiek sterf of na die hospitaal verwys word as gevolg van 'n ongeluk op jou perseel, of wat met die aktiwiteite op jou werkperseel verband hou.
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,434
● hulle opgelei is om die werk in veilige toestande te verrig en sonder om hul gesondheid op die spel te plaas?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,435
● behoorlike toesig oor hulle uitgeoefen word en gee jy duidelike instruksies sodat hulle weet wat van hulle verwag word?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,436
● hulle die regte gereedskap, toerusting, masjinerie en beskermende kleredrag het?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,437
● jou gesondheids-en-veiligheidskwessies met hulle of hul verteenwoordigers bespreek?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,438
● Kontroleer jy van tyd tot tyd die gesondheids-en-veiligheidsrekords van die mense wat jy beplan om te gebruik?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,439
● Gee jy aan hulle die gesondheids-en-veiligheidsinligting wat hulle vir die werk benodig en maak seker dat hulle bekwaam is voordat hulle met die werk begin?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,440
● Bespreek jy die werk met hulle voordat hulle begin?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,441
● Maak jy seker dat jy hulle van al die nodige hulpbronne voorsien het (bv. veilige stellasies, die regte masjinerie, toegang tot higiënegeriewe, ens)?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,442
● Kontroleer jy hul prestasie en korrigeer tekortkomings?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,443
● Kan almal veilig by hul werkplek uitkom - en veilig daar werk?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,444
● Is die toegangsroetes in 'n goeie toestand en duidelik aangedui?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,445
● Is die kante waar mense kan afval voorsien van voldoende veiligheidsrelings of ander geskikte beskermingsmaatreëls?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,446
● Is enige gate bedek, bewaak, afgesper en duidelik gemerk om te voorkom dat mense daarin val?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,447
● Is die perseel netjies en word materiaal op 'n veilige manier geberg?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,448
● Is beligting voldoende?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,449
● Is toilette algemeen beskikbaar en is dit skoon en behoorlik verlig?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,450
● Is daar wasbakke, lopende water, seep en weggooibare handdoeke?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,451
● Is daar 'n plek waar werkers ander klere kan aantrek, en hul klere kan laat droog word en bêre?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,452
● Word drinkwater voorsien?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,453
● Word stellasies deur bekwame mense opgerig, verstel en afgebreek?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,454
● Is daar effektiewe versperrings of waarskuwingstekens om te voorkom dat mense nie 'n onvoltooide stellasie gebruik nie, bv. waar die werkplatforms nie ten volle met planke bedek is nie?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,455
● Word stellasies behoorlik in stand gehou?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,456
● Inspekteer 'n bekwame persoon die stellasie gereeld, bv. minstens eenmaal per week, en altyd nadat dit verstel of beskadig is of na uiterste weerstoestande soos erge reën of wind?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,457
● Word die resultate van inspeksies opgeteken?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,458
● Is daar noodprosedures, bv. om die terrein in die geval van brand te ontruim?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,459
● Weet die mense op die terrein wat die prosedures is?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,460
● Is daar 'n manier om alarm te maak, en hoe dikwels word dit getoets?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,461
● Is daar 'n manier om die nooddienste vanaf die terrein te kontak?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,462
● Is daar toereikende ontsnappingsroetes en word dit vry van obstruksies gehou?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,463
● Is daar voldoende noodhulpgeriewe?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,464
● Het jy alle skadelike stowwe en materiale, soos asbes, lood, oplosmiddels, verf, sement en stof geïdentifiseer?
165
DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt
10,465
● Het werkers inligting en opleiding ontvang sodat hulle weet wat die risiko's is verbonde aan die gevaarlike stowwe wat op die terrein gebruik en geproduseer word, en wat hulle moet doen om hierdie risiko's te vermy?