document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,466 | die werk op 'n ander manier te doen om sodoende die risiko heeltemal te verwyder? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,467 | 'n minder gevaarlike materiaal te gebruik? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,468 | gereedskap met stofuitsuigmeganismes te gebruik? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,469 | ● Het die werkers die nodige inligting en opleiding ontvang sodat hulle weet watter risiko's geraas op die terrein inhou en wat hulle moet doen om daardie risiko's te vermy? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,470 | ● Het jy die werkers se blootstelling aan geraas geïdentifiseer en geëvalueer? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,471 | ● Kan die geraas verminder word deur ander werksmetodes te gebruik of stil masjinerie te gebruik, bv. deur brekers en ander masjinerie met klankdempers toe te rus? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,472 | ● Word mense wat nie self by die werk betrokke is nie, weggehou van die bron van die geraas af? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,473 | ● Word geskikte gehoorbeskerming voorsien en in lawaaierige areas gedra? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,474 | ● Word alle nodige dienste op die terrein voorsien voordat daar met die werk begin word en het jy ook bepaal watter dienste tans wel op die terrein beskikbaar is (bv. elektriese kabels of gashoofleiding) en effektiewe stappe gedoen, indien nodig, om enige gevaar wat daaraan verbonde is te voorkom? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,475 | ● Word gereedskap en toerusting deur die gebruikers nagegaan, visueel op die terrein geïnspekteer en gereeld deur 'n bekwame persoon geïnspekteer en getoets? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,476 | ● Waar daar oorhoofse kraglyne is, is die elektrisiteitstoevoer afgesluit, of is ander voorsorgmaatreëls getref, soos om doelpale of ombinde merkers te verskaf? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,477 | ● Is daar 'n Nakomingsertifikaat op die perseel vir nuwe installasies? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,478 | ● Is die werk weg van die publiek afgekamp? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,479 | ● Is padwerke afgesper en goed verlig? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,480 | ● Is die publiek teen vallende materiaal beskerm? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,481 | Is uitgrawings en openings veilig bedek of afgekamp? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,482 | Is alle masjinerie geïmmobiliseer om ongemagtigde gebruik te voorkom? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,483 | Is vlambare of gevaarlike stowwe in veilige stoorplekke toegesluit? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,484 | Behandeling van 'n beseerde knie. |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,485 | Probleem: Hierdie stellasie was nie aan die muur vasgeheg nie en, omdat dit 'n losstaande platform was, het dit werkers se lewens in gevaar gestel. |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,486 | Word geskikte gehoorbeskerming voorsien en in lawaaierige areas gedra? |
165 | DOL. ConstructionHealthAndSafety.2010-11-30.af.txt | 10,487 | Elektrisiteits-beheerpanele moet te alle tye bedek wees en behoorlik gesluit word. |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,489 | vereis ingevolge die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,490 | Gun genoeg tyd om jou werk te beplan, organiseer en beheer? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,491 | en 'n gesondheid-en-veiligheidskomitee insluit? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,492 | Het iemand om op te steun vir gesondheid- en veiligheidsadvies? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,493 | aktiwiteite op jou werkperseel verband hou. |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,494 | gesondheid op die spel te plaas? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,495 | Behandeling van 'n beseerde knie. |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,496 | sodat hulle weet wat van hulle verwag word? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,497 | mense wat jy beplan om te gebruik? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,498 | Bespreek jy die werk met hulle voordat hulle begin? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,499 | Maak jy seker dat jy hulle van al die nodige hulpbronne voorsien het bv. |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,500 | veilige stellasies, die regte masjinerie, toegang tot higiënegeriewe, ens? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,501 | Kontroleer jy hul prestasie en korrigeer tekortkomings? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,502 | Kan almal veilig by hul werkplek uitkom - en veilig daar werk? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,503 | Is die toegangsroetes in 'n goeie toestand en duidelik aangedui? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,504 | of ander geskikte beskermingsmaatreëls? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,505 | dat mense daarin val? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,506 | Is die perseel netjies en word materiaal op 'n veilige manier geberg? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,507 | Is beligting voldoende? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,508 | Is toilette algemeen beskikbaar en is dit skoon en behoorlik verlig? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,509 | Is daar wasbakke, lopende water, seep en weggooibare handdoeke? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,510 | droog word en bêre? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,511 | Word drinkwater voorsien? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,512 | Word stellasies deur bekwame mense opgerig, verstel en afgebreek? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,513 | gebruik nie, bv. waar die planke bedek is nie? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,514 | die stellasie gereeld, bv. minstens erge reën of wind? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,515 | Is daar noodprosedures, bv. om die terrein in die geval van brand te ontruim? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,516 | Weet die mense op die terrein wat die prosedures is? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,517 | Is daar 'n manier om alarm te maak, en hoe dikwels word dit getoets? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,518 | Is daar 'n manier om die nooddienste vanaf die terrein te kontak? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,519 | Is daar voldoende noodhulpgeriewe? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,520 | verf, sement en stof geïdentifiseer? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,521 | lewens in gevaar gestel. |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,522 | geproduseer word, en wat hulle moet doen om hierdie risiko's te vermy? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,523 | heeltemal te verwyder? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,524 | n minder gevaarlike materiaal te gebruik? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,525 | gereedskap met stofuitsuigmeganismes te gebruik? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,526 | risiko's te vermy? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,527 | Het jy die werkers se blootstelling aan geraas geïdentifiseer en geëvalueer? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,528 | masjinerie te gebruik, bv. deur brekers en ander masjinerie met klankdempers toe te rus? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,529 | bron van die geraas af? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,530 | beskikbaar is (bv. elektriese kabels of gashoofleiding) en effektiewe stappe voorkom? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,531 | merkers te verskaf? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,532 | Is die werk weg van die publiek afgekamp? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,533 | Is padwerke afgesper en goed verlig? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,534 | Is die publiek teen vallende materiaal beskerm? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,535 | Is uitgrawings en openings veilig bedek of afgekamp? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,536 | Is alle masjinerie geïmmobiliseer om ongemagtigde gebruik te voorkom? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,537 | Is vlambare of gevaarlike stowwe in veilige stoorplekke toegesluit? |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,538 | behoorlik gesluit word. |
166 | DOL. ConstructionVersion2.2010-10-04.af.txt | 10,539 | Department of Labour. Website: www.labour.gov.za |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,541 | 1.1 Is daar veiligheidswagte/elektroniese stelsels by die ingang? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,542 | 1.2 Is daar duidelike waarskuwingstekens? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,543 | 1.3 Is daar 'n bywoningsregister? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,544 | 1.4 Is daar 'n agteruitgang in die gehalte van die heining (bv. gate in die heining? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,545 | 1.5 Is die hoogte van die heining volgens standaard? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,546 | 2.1 Is die plantegroei in die omgewing lank en onversorg in die omgewing? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,547 | 2.2 Is die huishouding in die gevaar area onder beheer? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,548 | 2.3 Is daar stapels materiaal of toerusting? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,549 | 3.1 Is die deurtoesluitingstelsel buite werking? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,550 | 3.2 Is die gebou gelisensieërd? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,551 | 3.3 Is daar veilige werksprosedure? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,552 | 3.4 Was die personeel opgelei in alle prosedure oor werksveiligheid? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,553 | 3.5 Is veiligheidstoerusting in plek (bv. brandblussers? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,554 | 3.6 Is die huishouding onder beheer? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,555 | 4.1 Het u toerusting ontvang vir persoonlike beskerming? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,556 | 4.2 Watter van die volgende het u ontvang? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,557 | 4.3 Moes u betaal het vir enige van bogenoemde by eerste ontvangs daarvan? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,558 | 4.4 Word werkverwante insidente aangemeld? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,559 | 4.5 Weet u van enige insident wat in u werkplek plaasgevind het? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,560 | 4.6 Is daar 'n Gesondheid en Veiligheidsverteenwoordiger in jou werkplek? |
167 | DOL. ExplosivesChecklist.2011-01-10.af.txt | 10,561 | 4.7 Is daar 'n Gesondheid en Veiligheidskomitee in jou werkplek? |
168 | DOL. HealthAndSafetyRepresentatives.2011-01-10.af.txt | 10,563 | Is gesondheids- en veiligheidsverteenwoordigers in u werkplek benoem? |
168 | DOL. HealthAndSafetyRepresentatives.2011-01-10.af.txt | 10,564 | Inspekteurs van die Departement van Arbeid sal werkplekke besoek om vas te stel of daar ingevolge die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993, gesondheids- en veiligheidsverteenwoordigers benoem en gesondheids- en veiligheidskomitees werksaam is. |
168 | DOL. HealthAndSafetyRepresentatives.2011-01-10.af.txt | 10,565 | Indien 'n werkgewer meer as 20 werkers in diens het en die besigheid langer as vier maande in bedryf is, moet die antwoord op die volgende vrae ja wees. |
168 | DOL. HealthAndSafetyRepresentatives.2011-01-10.af.txt | 10,566 | Het die werkgewer en die werkers met mekaar beraadslaag met betrekking tot die benoeming of verkiesing, die dienstermyn, werksaamhede en aanwysing van die gesondheids- en veiligheidsverteenwoordigers? |
168 | DOL. HealthAndSafetyRepresentatives.2011-01-10.af.txt | 10,567 | Ten opsigte van werkplekke soos winkels en kantore: Is minstens een gesondheids- en veiligheidsverteenwoordiger vir elke 100 werkers of 'n deel daarvan benoem? |
168 | DOL. HealthAndSafetyRepresentatives.2011-01-10.af.txt | 10,568 | Ten opsigte van ander werkplekke soos fabrieke: Is minstens een gesondheids- en veiligheidsverteenwoordiger vir elke 50 werkers of 'n deel daarvan benoem? |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.