document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,260
Mnr Monde Mkalipi, Waarnemende Hoofdirekteur: Nietegnies, 2010-FIFA-Wêreldbekereenheid - [email protected], tel.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,261
Mnr Makoto Matlala, hoof- finansiële beampte - [email protected], tel.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,262
Me Alison Burchell, Hoofdirekteur: Kliëntesteundienste, Skakeling, Gebeure en Fasiliteite - [email protected], tel.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,263
Dr Bernardus van der Spuy, Direkteur: Uitvoerende Steun en Strategiese Bestuur - [email protected], tel.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,264
Mnr Malusi Mahlulo, Direkteur: Internasionale Betrekkinge - [email protected], tel.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,265
Me Thokozile Mkhonto, Direkteur: Gemeenskapsport - [email protected], tel.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,266
Me Rohini Naidoo, Direkteur: Skolesport - [email protected], tel.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,267
Me Hajira Mashego, Direkteur: Wetenskaplike Steundienste - [email protected], tel.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,268
Me Mmatlou Moabelo, Direkteur: Finansiële Bestuur - [email protected], tel.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,269
Mnr Daniel Mabulane, Direkteur: Mensehulpbronbestuur & -ontwikkeling - [email protected], tel.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,270
Mnr Retief le Roux, Direkteur: Hulpdienste - [email protected], tel.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,271
Mnr Manase Makwela, Direkteur: Bemarking en Kommunikasie [email protected], tel.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,272
Die gids oor hoe om die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000, te gebruik, is verkrygbaar by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,273
Aangeleenthede betreffende interne en eksterne publikasies soos nuusbriewe en tydskrifte; die SRSA-jaarverslag; toesprake en boodskappe; mediaberigte; beleide en verwante registers; multimediaprodukte wat sporttoerisme en sportbestuur steun; asook inligting oor bemarkingsadvertensies (uitgesonderd mensehulpbron-verwante advertensies).
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,274
Inligting wat betrekking het op die infrastruktuur van die inligtings- en kommunikasietegnologieë [rekenaarnetwerk, voorsiening van rekenaar- en verwante toerusting en programmatuur]; en voorsiening van sake-oplossings in die vorm van rekenaarstelsels en -beleide.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,275
Aangeleenthede betreffende spesiale programme soos die interne bestuur van MIV/vigs; vroue en jeug; mensehulpbronbeleid en -beplanning; organisatoriese werksaamhede; mensehulpbronontwikkeling (ook -opleiding); prestasiebestuur; personeelwerwing; en die bestuur van die diensvoorwaardes van personeel.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,276
Inligting betreffende die arbeidsverhoudinge van personeel; dissiplinêre gevalle; dispute; griewe en beleide.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,277
Inligting betreffende regsdienste wat verband hou met prosesvoering en raadgewing; wetgewing en kontrakte; asook beleide.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,278
Inligting betreffende eiendomsdienste (bestuur van die gebou); veiligheidsdienste; algemene onderhoud; logistiek (vervoer, dienste gelewer deur bodes/motorbestuurders, registrasiedienste en ontvangs- of eerstelyndienste); asook beleide.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,279
Inligting betreffende strategiese bestuur, monitering en beoordeling; interne oudit; prestasie-oudit; bedrog, en korrupsievoorkoming; en uitvoerende steun aan die kantore van die Direkteur-generaal en die Hoofbedryfsbeampte/Adjunkdirekteur-generaal (wat ook al op 'n gegewe tyd toepaslik is).
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,280
Inligting betreffende sportsteundienste wat behels steun aan sportfederasies ten opsigte van finansies en die monitering en beoordeling van hulle werksaamhede.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,281
Aangeleenthede betreffende die ontwikkeling van klubs in provinsies; internasionale betrekkinge; gasheeroptrede vir groot gebeure; en die lewering van sport- en rekreasiefasiliteitdienste in vennootskap met die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,282
Opleiding en onderrig van sport- en rekreasiepersoonlikhede.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,283
Aangeleenthede betreffende wetenskaplike steun aan atlete.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,284
Inligting betreffende massadeelnameprogramme wat toegespits is op rekreasie (met inbegrip van spesiale projekte soos die Inheemse Spele) op gemeenskaps- en skolevlak.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,285
Aangeleenthede betreffende skolesport wat op hoëprestasie toegespits is.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,286
Aangeleenthede betreffende gemeenskapsrekreasie en eksterne spesiale projekte soos die middestadspele; rekreasionêre rehabilitasie (vir Korrektiewe Dienste-gevangenes); en korporatiewe spele.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,287
Aangeleenthede betreffende gemeenskapsmobilisering ter ondersteuning van die 2010-FIFA-Wêreldbekertoernooi.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,288
Inligting betreffende die implementering van regeringswaarborge om suksesvolle gasheeroptrede vir die toernooi te verseker.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,289
Inligting betreffende die erfenisinisiatiewe wat aan die toernooi verbind word.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,290
'n Artikel 15-lys van rekords of -kennisgewing betreffende die kategorieë rekords van die SRSA wat beskikbaar is sonder dat 'n persoon nodig het om ingevolge die prosedures in die Wet toegang te versoek, is opgestel en sal minstens een maal per jaar bygewerk en in die Staatskoerant gepubliseer word. Hierdie lys van rekords sal ook op die SRSA se webtuiste, www.srsa.gov.za, geplaas word. Die lys van rekords op die SRSA se webtuiste sal toegang verleen tot onder andere al die wetgewing, jaarverslae en die strategiese plan sonder dat 'n persoon nodig het om ingevolge die Wet toegang te versoek.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,291
Let daarop dat dokumente van openbare liggame wat aan die Minister verslag doen, federasies en provinsiale departemente verantwoordelik vir sport en rekreasie beskikbaar is by die onderskeie liggame/departemente en nie by die SRSA nie. In gevalle waar sodanige dokumente egter ingesluit is in 'n SRSA-dokument wat openbaar gemaak is, is die inligting wat verband hou met sodanige dokument beskikbaar in die vorm van 'n SRSA-verslag/dokument. Daarby is die eksterne tydskrif van SRSA (Your Sport) en ander publikasies maklik verkrygbaar by die Direktoraat: Bemarking & Kommunikasie, by me Tersia Grobler, e-posadres [email protected] of tel. 012-304-5016. Die artikel 15-lys van rekords waarna hierbo verwys word, bevat verdere besonderhede van dokumente wat maklik toeganklik is.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,292
Wanneer word 'n versoek toegestaan of geweier?
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,293
toegang tot daardie rekord nie geweier word op enige grond vir weiering genoem in die Wet nie.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,294
Hoe word toegang tot 'n rekord versoek?
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,295
n Versoeker moet die vorm (Vorm A) gebruik wat in die Staatskoerant gepubliseer is (Goewermentskennisgewing No. R. 187 van 15 Februarie 2002).
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,296
Die versoeker moet ook aandui of die versoeker 'n afskrif verlang van die rekord en of die versoeker die kantoor van die openbare liggaam (SRSA) wil besoek om na die rekord te kyk. Indien die rekord nie 'n papierdokument is nie, kan dit, waar moontlik, in die vorm versoek besigtig word.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,297
Indien 'n persoon toegang versoek in 'n spesifieke vorm (bv. 'n papierafskrif, elektroniese afskrif, ensovoorts), kan die versoeker toegang verkry in daardie vorm, tensy, indien dit gedoen word, dit onredelik met die bedryf van die betrokke openbare liggaam (die SRSA) sal inmeng, of die rekord beskadig, of sal neerkom op 'n skending van outeursreg wat nie aan die Staat behoort nie. Indien toegang om praktiese redes nie in 'n bepaalde vorm nie, maar in 'n ander vorm, verleen kan word, moet die geld bereken word ooreenkomstig die wyse waarop die versoeker die eerste keer toegang versoek het.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,298
Indien die versoeker, benewens 'n skriftelike antwoord op sy of haar versoek om 'n rekord, op enige ander wyse oor die besluit ingelig wil word, bv. telefonies, moet dit aangedui word.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,299
Indien 'n versoeker namens 'n ander persoon inligting versoek, moet die hoedanigheid waarin die versoeker die versoek rig, aangedui word.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,300
Indien 'n versoeker nie kan lees of skryf nie, of 'n gebrek het, kan die versoek om 'n rekord mondeling gerig word. Die inligtingsbeampte moet die vorm namens sodanige versoeker invul en aan hom of haar 'n afskrif van die ingevulde vorm gee.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,301
Versoekgelde en toegangsgelde (betaalbaar indien die versoek toegestaan word) is ingevolge die Wet betaalbaar.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,302
Daar word nie van 'n versoeker wat toegang verlang tot 'n rekord wat persoonlike inligting oor daardie versoeker bevat, vereis om die versoekgelde te betaal nie. Elke ander versoeker moet die versoekgelde van R35,00 (betaalbaar aan openbare liggame) betaal.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,303
Die inligtingsbeampte moet die versoeker (behalwe 'n persoonlike versoeker) by kennisgewing in kennis stel dat daar van die versoeker vereis word om die voorgeskrewe versoekgelde (indien enige) en toegangsgelddeposito (indien enige) te betaal voordat die versoek verder verwerk word.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,304
Die versoeker kan, waar toepaslik, 'n interne appèl aanteken of 'n aansoek by 'n hof indien teen die aanbied of betaling van die versoekgeld of die aanbied of betaling van 'n deposito.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,305
Nadat die inligtingsbeampte 'n besluit geneem het oor die versoek, moet die versoeker van sodanige besluit in kennis gestel word op die wyse wat die versoeker ingelig wil word.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,306
Indien die versoek toegestaan word, moet verdere toegangsgelde betaal word vir reproduksie, en vir soek en voorbereiding vir enige tyd wat meer as die voorgeskrewe ure vereis word om die rekord vir openbaarmaking te soek en voor te berei.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,307
Toegang tot 'n rekord moet geweier word totdat die versoeker al die toepaslike gelde betaal het.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,308
Die SRSA se kliënte is regstreeks in verbinding met die Departement. Daar word egter aanbeveel dat die provinsiale departemente verantwoordelik vir sport en rekreasie gekontak word vir navrae en dienste wat spesifiek op die provinsie van toepassing is. Die provinsiale departemente werk nou saam met die SRSA, en op 'n gekoördineerde wyse.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,309
Toegang kan deur die provinsiale departemente verantwoordelik vir sport en rekreasie verkry word tot dienste van die SRSA soos massadeelname aan sport op gemeenskaps- en skolevlak, die ontwikkeling en toerusting van sportklubs en tegniese raadgewing oor die voorsiening van fasiliteite vir sport en rekreasie. Die voorsiening van fasiliteite is egter die verantwoordelikheid van munisipaliteite. Die SRSA dra by tot hierdie program deur die munisipale infrastruktuurtoelae wat deur die munisipaliteite self bestuur word.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,310
Sekere inligting oor die SRSA, byvoorbeeld sy produkte soos verslae en ander publikasies, kan egter verkry word van die Direktoraat: Bemarking & Kommunikasie, by amptenare gelys onder item 6.2 hieronder. Die publiek het ook toegang tot die SRSA se webtuiste, www.srsa.gov.za.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,311
Navrae oor 2010-FIFA-Wêreldbeker-verwante aangeleenthede kan gerig word aan: Die Hoof: 2010-FIFA-Wêreldbekereenheid (posadres soos hierbo).
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,312
Die SRSA het deur sy massadeelnameprogram regstreeks skakeling met gemeenskappe wat dié gemeenskappe in staat stel om hulle kommernisse uit te spreek of voorstelle te maak oor hoe sport en rekreasie in Suid-Afrika bedryf moet word. Hulle insette beïnvloed die wyse waarop die Departement sy beleide saamstel.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,313
Die massadeelnameprogram is daarop gerig om meer Suid-Afrikaners aan te moedig om gereeld aan sport- of rekreasie-aktiwiteite op skole- en/of gemeenskapsvlak deel te neem.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,314
Die Departement het ook regstreeks skakeling met die federasies en ander sportorganisasies, sportnavorsingsliggame en instellings vir hoër onderwys wie se insette vir beleidsvorming oorweeg word.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,315
Die Departement het in vennootskap met die Portefeuljekomitee oor Sport en Rekreasie ook regstreeks skakeling met gemeenskappe om hulle menings oor konsepwetgewing aan te hoor.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,316
Die Minister en Adjunkminister neem ook deel aan uitreikprogramme en ministeriële izimbizo (volksvergaderings).
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,317
Die volgende prosedures bestaan vir persone om beweerde onreëlmatige, onbehoorlike of onwettige amptelike handelinge of versuime deur die SRSA of enige van sy werknemers aan te meld of reg te stel.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,318
Regsmiddele ten opsigte van handelinge of versuime om te handel ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000: Die interne appèlowerheid vir die doeleindes van hierdie Wet is die Minister van Sport en Rekreasie Suid-Afrika (artikel 74 tot 77). Nadat die interneappèlregsmiddel uitgeput is, kan 'n aansoek by 'n hof gebring word (artikel 78 tot 82).
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,319
'n Staatsdienswerknemer kan 'n grief of klagte aangaande 'n amptelike handeling of versuim (artikel 35 van die Staatsdienswet, 1994 (Proklamasie 103 van 1994)) vir ondersoek by die Staatsdienskommissie indien. Reëls oor hoe om sodanige klag/grief in te dien, is in Staatskoerant 23635 van 19 Julie 2002 gepubliseer.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,320
'n Persoon kan arbeidsregsmiddele gebruik betreffende amptelike handelinge of versuime van 'n arbeidsaard, naamlik geskille oor regte (Staatsdienswet, 1994, en die Wet op Arbeidsverhoudinge, 1995 (Wet No. 66 van 1995)).
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,321
'n Persoon kan 'n klagte indien by 'n arbeidsinspekteur aangaande enige beweerde oortreding van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997 (Wet No. 75 van 1997 - artikel 78(1)(a)), of die "Employment Equity Act" (wet op diensgelykheid), 1998 (Wet No. 55 van 1998 - artikel 34(e)).
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,322
'n Persoon kan 'n klagte indien by die Openbare Beskermer aangaande 'n vermoedelik onwettige of onbehoorlike amptelike handeling of versuim (Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, en die Wet op die Openbare Beskermer, 1994 (Wet No. 23 van 1994)).
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,323
'n Persoon kan 'n klagte indien by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie aangaande 'n amptelike handeling of versuim wat vermoedelik 'n skending of 'n bedreiging is van 'n fundamentele reg (Wet op die Menseregtekommissie, 1994 (Wet No. 54 van 1994)).
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,324
'n Persoon kan, ten einde beskerm te word teen weerwraak weens 'n bekendmaking betreffende onwettige of onreëlmatige optrede deur 'n werkgewer of 'n medewerknemer, die bekendmakingsprosedures in die Wet op Beskermde Bekendmakings, 2000 (Wet No. 26 van 2000), volg.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,325
Die gebruik van ander regsmiddele soos die instel van verrigtinge vir die regsoorsig van 'n administratiewe handeling ingevolge die "Promotion of Administrative Justice Act" (wet op bevordering van administratiewe geregtigheid), 2000 (Wet No. 3 van 2000).
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,326
'n Persoon kan ingevolge die wet op bevordering van administratiewe geregtigheid, 2000 (artikel 5), redes versoek vir 'n administratiewe handeling.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,327
'n Persoon kan ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (artikel 11), toegang versoek tot die rekords van 'n regeringsdepartement of ander openbare liggaam.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,328
'n Staatsdienswerknemer is in die loop van sy of haar amptelike werksaamhede, kragtens die Gedragskode vir Staatsdienswerknemers, verplig om bedrog, korrupsie, nepotisme, wanadministrasie en enige ander handeling wat 'n misdryf is of wat skadelik is vir die openbare belang, by die toepaslike owerhede aan te meld. 'n Werknemer wat versuim om hieraan te voldoen, is aan wangedrag skuldig (Regulasies B.3 en C.4.10 in Hoofstuk 2 van die Staatsdiensregulasies, 2001).
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,329
Die verantwoordelikheid van elke werkgewer en werknemer om kriminele en ander onreëlmatige gedrag in die werkplek bekend te maak, lê die Wet op Beskermde Bekendmakings, 2000 (Aanhef), ten grondslag.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,330
Die SRSA sal, indien nodig, die handleiding bedoel in artikel 14(1) van die Wet met tussenposes van hoogstens een jaar bywerk en publiseer.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,331
Hierdie handleiding word ingevolge regulasie 4(1) van die Regulasies betreffende die Bevordering van Toegang tot Inligting (GK No. R.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,332
Ingedien by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie.
159
DAC-NLS. Sec14PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,333
Geplaas in elke kantoor van die SRSA, indien die SRSA in meer as een kantoorgebou geakkommodeer word, en by ontvangs in die huidige gebou wat die kantore van die SRSA huisves (Regent Place-gebou), asook op die SRSA se webtuiste, www.srsa.gov.za. Die handleiding sal ook gestuur word aan openbare instellings wat aan die Minister van Sport en Rekreasie Suid-Afrika verslag doen.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,335
Please remember to check the page numbers in the text box, as they will have to be altered after the final layout has been done - Ed.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,336
Artikel 15(1) van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wet No.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,337
hoe toegang tot die rekords verkry kan word.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,338
1.1 Verslae wat nie meer vir verspreiding beskikbaar is nie, d.i. wanneer die SRSA geen verdere sodanige verslae oorhet nie, daar slegs 'n kantoorafskrif is en die versoeker van inligting dit nie van die SRSA se webtuiste, www.srsa.gov.za, kan aflaai nie.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,339
a. Versoekers van inligting kan die SRSA se Inligtingshulpbronsentrum besoek (op die tussenverdieping) in die Regent Place-gebou, Queenstraat 66 (uit Vermeulenstraat), Pretoria, waar me. Tersia Grobler bystand kan verleen.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,340
Neem kennis dat die verslae van provinsiale departemente verantwoordelik vir sport en ontspanning by die onderskeie departemente beskikbaar is en nie by die SRSA nie.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,341
a. Soos in 1.1.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,342
a. Soos in 1.1.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,343
1.4 Staatsdienswetgewing [Wet op Sport en Rekreasie, 1998 (Wet No. 110 van 1998); "National Sport and Recreation Amendment Act", 2007 (Wet No. 18 van 2007); Witskrif oor Sport en Rekreasie; Staatsdienswet, 1994 (Proklamasie 103 van 1994); en ander wetgewing wat die SRSA kan opstel of bestuur].
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,344
a. Soos in 1.1.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,345
a. Soos in 1.1.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,346
a. Soos in 1.1.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,347
a. Soos in 1.1.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,348
3.1 Verslae wat nie meer vir verspreiding beskikbaar is nie, d.i. wanneer die SRSA geen verdere sodanige verslae oorhet nie, daar slegs 'n kantoorafskrif is en die versoeker van inligting dit nie van die SRSA se webtuiste, www.srsa.gov.za, kan aflaai nie.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,349
a. Versoekers van inligting kan die SRSA se Inligtingshulpbronsentrum besoek (op die tussenverdieping) in die Regent Place-gebou, Queenstraat 66 (uit Vermeulenstraat), Pretoria, waar Me Tersia Grobler bystand kan verleen.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,350
Neem kennis dat die verslae van provinsiale departemente verantwoordelik vir sport en ontspanning by die onderskeie departemente beskikbaar is en nie by die SRSA nie.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,351
3.4 Staatsdienswetgewing [Wet op Sport en Rekreasie, 1998 (Wet No. 110 van 1998); "National Sport and Recreation Amendment Act", 2007 (Wet No. 18 van 2007); Witskrif oor Sport en Rekreasie; Staatsdienswet, 1994 (Proklamasie 103 van 1994); en ander wetgewing wat die SRSA kan opstel of bestuur].
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,352
Alle SRSA-publikasies wat gepubliseer is (sigkopie en sagte kopie) en alle ander rekords op die SRSA se webtuiste.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,353
a. Inligting kan van die SRSA se webtuiste, www.srsa.gov.za, afgelaai word.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,354
Vir aandag: Me. Tersia Grobler c. Per e-pos [email protected].
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,355
d. Dokumente kan ook verkry word van die SRSA se Inligtingshulpbronsentrum (op die tussenverdieping) in die Regent Place-gebou, Queenstraat 66 (uit Vermeulenstraat), Pretoria.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,356
e. Inligting soos die amptelike kontakbesonderhede van amptenare of kantore van politieke leiers kan ook telefonies verkry word.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,357
Neem kennis dat die verslae van provinsiale departemente verantwoordelik vir sport en ontspanning by die onderskeie departemente beskikbaar is en nie by die SRSA nie.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,358
4.4 Staatsdienswetgewing [Wet op Sport en Rekreasie, 1998 (Wet No. 110 van 1998); "National Sport and Recreation Amendment Act", 2007 (Wet No. 18 van 2007); Witskrif oor Sport en Rekreasie; Staatsdienswet, 1994 (Proklamasie 103 van 1994); en ander wetgewing wat die SRSA kan opstel of bestuur].
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,359
Elke beskrywing word ingevolge artikel 15(1) van die Wet op 'n periodieke grondslag van minstens een maal elke jaar en op die koste van die SRSA by kennisgewing in die Staatskoerant gepubliseer of bygewerk.
160
DAC-NLS. Sec15PromotionAccessInfoAct.2009-10-12.af.txt
10,360
Die enigste geld (indien enige) betaalbaar vir toegang tot 'n rekord ingesluit in 'n kennisgewing ingevolge artikel 15(2) van die Wet, is die voorgeskrewe gelde vir reproduksie.