id
stringlengths
23
24
text
stringlengths
3
4.68k
anger
float64
0
1
disgust
float64
0
1
fear
float64
0
1
joy
float64
0
1
sadness
float64
0
1
surprise
float64
0
1
language
stringclasses
28 values
afr_train_track_a_00701
Laat ons hande neem en op 'n georganiseerde wyse die baie uitdagings, om misdaad te bekamp, aanvat.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00702
Ons sal saam met ander rolspelers die situasie monitor.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00703
En al sê hulle ook moet op prinse (en prinsesse en meerminne) nie vertrou nie, weet ons van beter.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00704
Ons is baie bly om hierdie spesiale aand saam met u te kan deel.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00705
In die doopregister word sy geboortedatum aangegee as 13 Augustus.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00706
Ons land het te lank dit wat lelik en weersinwekkend in die menslike samelewing is, bevat en verteenwoordig ...
1
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00707
Dit was hy wat die bal aan die rol gesit het met gesprekke oor die moontlike vrylating van politieke gevangenes.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00708
Dit is hul politieke leiers wat die ongekende stap geneem het om deel te neem aan die onderhandelde oordrag van politieke mag.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00709
In Arbeidsgenot se tuin het die skaduwee van die sonnewyser intussen aangeskuif.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00710
Ons moet ons houdings, ons waardes en ons sedes ondersoek.
0
0
1
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00711
Ons wil hierdie werk, waarmee daar reeds begin is, vanjaar afhandel.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00712
Dit is amper asof die geskiedenis homself herhaal op dag en datum.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00713
Dit is ook so bevestig met die SAVBK (Volstruis Besigheidskamer) wat hulle produsente ingelig het.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00714
Daar is baie sake waar ons kan saamwerk.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00715
U weet dat om voorentoe in die lewe te vorder harde werk en toewyding verg.
0
0
1
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00716
Opvoedkundige instansies soos die Vrystaatse Universiteit, Bloemfontein Vista en Welkom Vista het afgevaardigdes gestuur.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00717
Ek hoop dat hierdie jaarvergadering ook vir u suksesvol sal afloop.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00718
Nee, ek weet nie, Oom," antwoord Katotjie, omdat hy na haar kyk.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00719
Hierdie onmiddellike maatreëls sal gelei word deur die beginsel van 'n teensikliese fiskale beleid.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00720
Daarom wil ek ook my dank uitspreek vir die pragtige inisiatief wat u hier geneem het.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00721
Dit is tyd vir die fees om te begin.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00722
Hierdie byeenkoms het reeds sy merk deeglik op die Suid-Afrikaanse Landboukalender gemaak.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00723
Hierdie drie punte is nou uitgebrei met die insluiting van elemente soos onder meer ondernemingsontwikkeling sowel as landelike ontwikkeling.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00724
Daar is reeds vanjaar 58 nieroorplantings by Groote Schuur Hospitaal gedoen vergeleke met slegs 51 vir die hele jaar verlede jaar.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00725
Vergeefs nog wagtend daar sit sy.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00726
Ek het verneem van hartseer verhale van boere wat genoodsaak is om implemente te moet verkoop om veevoer te kan koop.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00727
Ons het ’n stelsel van gesonde interregeringsverhoudings tussen alle sfere opgebou, en integrasie binne en tussen hulle verbeter.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00728
Ons is beïndruk deur die entoesiasme van die jeug oor hierdie geleentheid.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00729
Ons sal ook aanhou om spesiale aandag te skenk aan die uitdaging van anti-kompeterende gedrag deur sommige van ons korporasies.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00730
Agbare lede sal bekend wees met meeste van die data oor kwessies rakende maatskaplike dienste.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00731
Dit is lekker om hier te wees.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00732
Maar voor ek dit doen, laat my toe om iets te sê oor xenofobia en water.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00733
En hier, op Donkerhoek, het ek op 17 Februarie 1885 die eerste lewenslig aanskou.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00734
Baie beroepe in landbou is 'n wetenskap en dit gaan verder as net op die plaas werk.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00735
Die PKMG is 'n implementeringsagentskap wat in oorleg met die kantoor van die Subprogram: Plaaswerkerontwikkeling die sosiale uitdrukking van die plaaswerkersgemeenskap ontgin.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00736
Dit is tyd dat die Weskus sy regmatige prominensie in Wes-Kaapse toerisme-brosjures kry.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00737
Geld is reeds aan Sentech toegewys om 'n koordlose Internetgroothandelaar te word en om sy digitasie te finansier.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00738
Die noodsaak vir die effektiewe beskerming van minderhede het niks met apartheid of rassisme te doen nie.
1
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00739
Nou sal julle vir my sê, maar Premier jy weet nie wat hier aangaan en hoe swaar ons kry nie.
1
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00740
Dit kan elke werksdag by die munisipale kantore gedoen word tot tyd en wyl die kieserslys afgesluit word.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00741
In die nege jaar van skoolbeheer wat nou agter die rug is moet die beklemtoon dat `n hele paar suksesse behaal is.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00742
Elke persoon en elke gemeenskap behoort tuis en ingeslote te voel in die nuwe Suid-Afrika wat ons besig is om tesame te bou.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00743
U wil op 'n sinvolle wyse deel word en help rigting gee aan hierdie proses - anders was u nie hier nie.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00744
In 2006/07 het die Raad van Direkteure 'n vyfjaar beleggngsplan van R64,5 biljoen van stapel gestuur.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00745
In die konteks van ons visie om 'n Tuiste vir Almal te word, is dit 'n besonder gepaste gebaar.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00746
Soveel skrywers aan wie ons die skrywers-kaarte met versoeke vir biografiese en ander inligting stuur, reageer positief op ons versoeke.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00747
Wanneer ons ouer mense nie meer verder kan gaan nie, sal die jongmense moet voortgaan om ons nuwe nasie te bou.
0
0
0
1
1
null
afr
afr_train_track_a_00748
Op die terrein van vervoer, sal ons ons padnetwerk in stand hou en uitbrei.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00749
Ons is bly dat ons reddingspanne hulle kon gaan bystaan.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00750
Die media se kommentaar daarop het gewissel van verbasing tot skok maar ook groot lof.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00751
Die waarheid is dat die liedjie oorspronklik gesing is.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00752
Albei van hulle is as lede van die eerste Advieskomitee (later Beheerraad/Adviesraad) van NALN benoem.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00753
Ons moes by die kinders begin vir wie Langenhoven sewentig jaar gelede wou leer lees.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00754
Die veranderende omstandighede in die vraag na landbouprodukte beteken dat die prys van produkte onbepaald onder druk gaan verkeer.
0
0
1
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00755
Hierdie inisiatiewe sal onderneem word ten einde die diepgrondige verhoudings wat ons binne die Suider Afrikaanse Doeane-Unie geniet.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00756
Soos gebruiklik het Danie Botha van Tafelberg Uitgewers ons baie gul ontvang en interessante manuskripte geskenk, o.a.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00757
NALN besit egter oorspronklike tikskrifte en tikskrif-deurslagkopieë van Sita se pragtige briewe aan haar kleindogter Karin.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00758
Die eiendom sal sy water verkry uit die nuwe Osplaasdam aanvullingskema wat teen Junie 2007 voltooi sal wees.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00759
Die Vrystaters weet hoe om fees te vier.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00760
Daar word gefokus op werk en dienslewering en nie beeldpoets nie.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00761
Loodsprogramme wat op volle belyning gerig is, is reeds in 13 distrikte en metros in werking gestel.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00762
Ek sê onomwonde dat die plaaswerkergemeenskap die stiefkind van die nuwe Suid-Afrika is.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00763
Maar die Weskussers sukkel om by die brood en botter uit te kom.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00764
Altwee die jongmans het hulle stempel afgedruk op die Suid-Afrikaanse geskiedenis.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00765
Dit gaan beteken dat dit effens langer gaan neem om ’n hoër trajek te bereik.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00766
Kom ons aanvaar die uitdaging om die voortou te neem in die Wes-Kaap.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00767
Ons weet egter dat hierdie en ander maatreëls nie die uitwerkings van die resessie heeltemal kan temper nie.
0
0
1
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00768
Tydens my besoek het ek ook 'n ter plaatse inspeksie van die beweerde gesloopte huise gedoen.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00769
Hierdie jaar het 7- en 8-jaar-oud kinders toegang gekry.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00770
Prof. Combrink was die eerste voorsitter van die Wes-Kaapse Taalkomitee wat op 14 April verlede jaar gestig is.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00771
Dink aan infrastruktuurontwikkeling, landbou verwante bedrywe en algemene besigheid en toerisme.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00772
Dit moet gebeur deur u ekonomiese selfstandig te maak deur middel van projekte soos hierdie, waarvan u deel is.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00773
Ons ekonomie bly grotendeels afhanklik van mynbou en landbou vir uitvoere.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00774
Die dorp van Stilbaai en sy mense is afhanklik van toegang tot die see en die getyrivier.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00775
Die benadering is een van gesamentlike optrede eerder as wedersydse verwyt.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00776
Ons moet egter nie die uitdagings onderskat wat ons in die gesig staar nie.
0
0
1
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00777
Ons sal aan die dringende implementering van hierdie planne aandag gee om sodoende die lewensgehalte van veral werkende mense te verhoog.
0
0
1
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00778
Daar moet 'n nouer verband getrek word tussen die wêreld van die formele onderwys en die wêreld van werk.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00779
Ons beplan dus om die opleiding van 16 tot 25-jarige persone te verbeter in verdere onderwys-en-opleidingsfasiliteite.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00780
Christelike onderrig, wat in die staatskole binne amptelike skooltye verbode was, sou in die Gedenkschool fondament én sluitsteen vorm.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00781
Ons kan nie langer toelaat dat ons mense ly nie.
1
1
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00782
Die plaas het lank braak gelê nadat 'n varkboerdery daar ten einde geloop het.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00783
In hierdie opsig gee ons erkenning aan Onkgopotse Tiro se neef, Pat Tlhagwana.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00784
Daar is ook ander geboue en fasiliteite wat aan die Oaks Village Korporasie oorgedra word.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00785
Dit sal bereik word deur beplanning asook prestasie-monitering en -evaluering te verbeter.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00786
Ons het dit nou bereik.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00787
Die Departement van Staatsdiens en Administrasie sal 'n moniteringstelsel opstel om die implementering van hierdie besluit te moniteer.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00788
Daar is begin met die betaling van toelaes aan 74 000 kinders wat kwalifiseer vir die kindersorgtoelae.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00789
So moet nou nie met dooie jakkalse agter aan jou bakkie se tralies dorp toe ry nie.
0
1
1
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00790
Gesamentlike pogings en beraadslaging is die kern in ons antwoord op hierdie noodtoestand.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00791
Dit sluit nie aankope en transaksies, die kapitaalwaarde van nuwe huurkontrakte en die verbeterings aan bestaande geboue in nie.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00792
In my soektog na die oplossing van dié vraag het ek 'n interessante dossier raakgeloop.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00793
Die afweer van 'n oorlog of slagting in April 1994 is tot ons krediet.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00794
Die omgekeerde is natuurlik ook waar.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00795
Die hersiening van die Tweetalige Woordeboek van D.B.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00796
Ek glo dat dit die plig van die regering is om te sorg dat ons deur navorsing aan die voorpunt bly.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00797
Vir die Nasionale Pers sou sy vertrek egter 'n onherstelbare verlies gewees het", lui die berig.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00798
En ongetwyfeld was dit die gelukkigste tyd van ons lewe.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00799
Dalk minder so hier op die platteland, maar vir stadsmense is dit wel die realiteit.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00800
Hieruit kan bepaal word wat die grootste behoefte is in terme van die opgradering van infrastruktuur en verskaffing van tegniese ondersteuning.
0
0
0
0
0
null
afr