id
stringlengths 23
24
| text
stringlengths 3
4.68k
| anger
float64 0
1
| disgust
float64 0
1
⌀ | fear
float64 0
1
| joy
float64 0
1
| sadness
float64 0
1
| surprise
float64 0
1
⌀ | language
stringclasses 28
values |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_00601 | Voedsel word so duur dat selfs basiese voedselsoorte ver buite bereik van 'n groot deel van die bevolking is. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00602 | Ek is egter vol vertroue dat die huidige stel intervensies die bank in die gewenste rigting sal stuur. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00603 | Ons hoop dat al die politieke partye, terwyl hulle hul verkiesingslyste finaliseer, 'n bydrae sal maak tot hierdie edele strewe! | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00604 | Ek is besorg oor die effek wat die inbring van seisoenale werkers na plase op verskeie terreine in die Wes-Kaap het. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00605 | Tog is hul reikwydte in ons samelewing ver onder verwagting. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00606 | Dit behoort vir u 'n aansporing te wees sodat daar meer van u is wat u op hierdie wyse toerus. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00607 | Dit is een waarop ons trots is. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00608 | Aan die belastingkant gun ons hierdie jaar slegs R4 miljard se verligting aan betalers van persoonlike belasting. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00609 | Dit het aanleiding gegee tot sekere verslae in die Kabinet. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00610 | Volgens hom is daar naas kommersiële- en opkomende boere ook nog 'n derde groep boere naamlik "ondergaande kommersiële boere"! | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00611 | Een van die modules wat lewendige bespreking uitgelok het, was dié rondom gemeenskapsdeelname. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00612 | Toe hy by Kaapstad kom, het niemand 'n paspoort gevra nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00613 | Maar vannaand is ons hier omdat dit Worcester se landbouskou is. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00614 | Die SO moet dus finansieël lewensvatbaar wees om bronne in nasionale en internasionale kapitaalmarkte te mobiliseer. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00615 | Dit sê aan ons almal dat ons inderdaad 'n tydperk van uitdagings in die gesig staar, maar hierdie uitdagings is oorkombaar. | 0 | 0 | 1 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00616 | De Wet was nooit in die oorlog naby Utrecht nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00617 | Ons sukses op hierdie terrein sal gemeet word deur die toename in die aantal kleinskaalse boere wat ekonomies lewensvatbaar word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00618 | Ek wil elkeen van u vandag geluk wens en terselfdertyd sterkte toewens met die gewigtige taak wat voorlê. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00619 | Daar is twee besigheidsentiteite geskep. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00620 | Vir my is die tekstuele ooreenkomste ook spektakulêr en die posisie van die werke in nasionale literatuur in S.A. en Pole vergelykbaar. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00621 | Die Wes-Kaapse kabinet het die week vir die eerste keer 'n kabinetsitting op die platteland gehou. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00622 | In November vanjaar vier ons die 150ste herdenking van die aankoms van die Indiërs in Suid-Afrika. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00623 | Dit is toe wat ek besluit om te verkoop. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00624 | Die landbousektor is een van die primêre bewakers van ons natuurlike hulpbronne en biodiversiteit. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00625 | Cillié se wynplaas in Drakenstein, Kaap Provinsie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00626 | Derdens moet ons ontsnap aan geykte denke - moet ons nuut dink en bereid wees om onderwys meer relevant te maak. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00627 | Die reënboognasie teorie, die hoop op kitsbou van 'n nuwe geintegreerde nasie bestaan reeds. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00628 | In dieselfde vertrek word toerusting vir die vriesdroog van serum en isolate gehuisves. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00629 | Die versameling bevat heelwat knipsels, asook 'n seldsame vergeelde eksemplaar van 'n Kruger Rouwblad. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00630 | Waardesgewys, beleidsgewys is die verskille tussen ons en die IVP en dieselfde geld vir die Demokratiese Party nie so groot nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00631 | Ek hoop dat ek daarmee moontlike vrae wat u mag hê sal beantwoord. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00632 | In ons 2010-program wil ons die vermoë van kinders om in die grondslagjare te lees, skryf en tel, verbeter. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00633 | Ons sal dus vanjaar die lisensiëring en inwerkingstelling van Infraco afhandel. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00634 | Ek het haar immers agt jaar gelede in haar huidige pos aangestel. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00635 | Die wêreldtendens ens is om eerder te onttrek van Afrika. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00636 | Ons wil aan u toon watter ondersteuning u van die Departement kan verwag deur middel van ons verskillende programme binne die departement. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00637 | Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees - 'n viering van Afrikaans - het vanjaar die Grahamstad-fees as die grootste kultuurfees in Suid-Afrika verbygesteek. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00638 | As dit gebeur, sal ons hulle so lank moontlik binne hou. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00639 | Ek noem graag vir u 'n paar. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00640 | Die armstes is ongelooflik geduldig en waarderend maar ons mag dit nie as vanselfsprekend aanvaar nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00641 | Ons bly vasgeheg aan ons verlede en voel gebonde aan 'n gelofte was ons voorouers in dae van groot benoudheid gemaak het. | 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00642 | Miskien moet ons Hettie Cillié toelaat om dit in haar eie woorde te vertel. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00643 | Die Provinsiale Regering is vir 'n geruime tyd al betrokke by Khoisan-aangeleenthede. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00644 | Ons het mekaar nodig. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00645 | Die Suid-Afrikaanse publiek kan uitsien na 'n selfs verdere verlaging in breëband-, selfoon-, landlyn- en openbaretelefoon-tariewe. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00646 | Ek skroom ook nie om dit in die openbaar te sê nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00647 | Verlede week het die Premier met die munisipale bestuurders en burgemeesters van die Wes-Kaap vergader. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00648 | Wanneer so 'n donker, dreigende onweer oor die aarde losbars moes die ondigte deure en klapvenstertjies styf toegemaak word. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00649 | Ek het aan die einde van 2009 die eerste, en Bergriviere besoek met die fokus op besoedeling. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00650 | Daar is baie mense in ons gemeenskappe sonder werk wat bereid sal wees om met trots te dien. | 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00651 | Op Olyfkloof is hy tans besig met die vestiging van ses ha olyfbome en een ha Colombar. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00652 | Hiemstra noem die oorspronklike Duitse werk "die grootste suksesboek van alle tye". | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00653 | Die harde werklikheid is dat ons mekaar nodig het en dat nie een van ons op ons eie sal oorleef nie. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00654 | Die derde een glimlag en sê, "Nee wat, ek het beter as julle albei gevaar. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00655 | Ons skep 52 Paroolrade dwarsoor die land. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00656 | Derhalwe is daar 'n inloop-yskas en inloop-vrieskas in die uitbreiding ingebou vir die kort-- en mediumtermyn berging van monsters. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00657 | Miljoene eksemplare daarvan is verkoop, en dis in verskeie tale oorgesit. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00658 | Maar daar word vandag nie net Afrikaans gepraat nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00659 | Ons sal ook voortgaan met ons voorbereidings vir die instelling van 'n nasionale gesondheidsorgversekeringstelsel. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00660 | Die aanleg sal ongeveer 95 000 ton hoëproteïen-veevoer (gedroogde distileergraan met oplossings) produseer. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00661 | B. van Rensburg het voordragprogramme, lesings en poësieplate van M.P.O. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00662 | Daarin word die Afrikaanse taal as die nuwe Afrika-taal sterk onder die aandag van die Duitse lesers gebring. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00663 | Ons sal die nodige stappe doen om die aksieprogram wat uit dié proses van die postuuroorsig sal voortvloei, in werking te stel. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00664 | Ettie Williams was met vakansie, maar sy het per pos die beloofde manuskripte van Identikit, Klawervier en Koors gestuur. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00665 | In 2005 is 'n maatskappy gestig wat handel dryf as Hoogland Boerdery. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00666 | Postma dadelik geïnformeer of sy kan saamgaan. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00667 | Verskeie plase wat spog met wynmakers en kaasmakers wat in Boergondië opgelei is en wat reeds kampioenwyne en -kase op die mark het. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00668 | Ek dink dat grondhervorming en sosiale sake die fokus weg van landbou geneem het die laaste ruk, en ek wil dit regstel. | 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00669 | Dus het NALN uitnodigings aan Bloemfonteinse hoërskole gestuur om op die skrywer se verjaardag in die Museum te kom besoek aflê. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00670 | André is reeds die afgelope vier jaar besig om olyfbome op groot skaal te kweek. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00671 | Uiteraard kan ek, binne die toegelate tyd, nie op al die seëls ingaan nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00672 | Verskeie opvoedkundiges van die groter Bloemfontein het ook die verrigtinge bygewoon. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00673 | Totale onkostes vir hierdie hele projek sou min of meer 35 000 pond beloop. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00674 | Plaaswerkeraangeleenthede is een van die hoofprioriteite van die Departement Landbou in die Wes-Kaap. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00675 | Dit impliseer ook ’n vinnige afname in regeringskuldvlakke wanneer toestande weer ’n gunstige wending neem. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00676 | Ons bepaal die agenda. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00677 | Sonder hierdie aksies word vleis nie aanvaar in lande waarheen dit uitgevoer word nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00678 | Dit is die nuwe beleidsrigting van Korrektiewe Dienste. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00679 | Dit was die geweldige Transvaalse donderstorms. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00680 | Die naam van haar grootouers se plaas kort anderkant Calvinia was Kokkoboos - dit sing soos die bergstroom waaruit die vrugteboord natgelei is. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00681 | Malherbe se oupagrootjie waarskynlik 'n broer van die Toeriens se oupa was. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00682 | Verantwoordelike vennootskappe tussen kommersiële- en opkomende boere kan baie van die huidige probleme aanspreek. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00683 | Dit sluit in plaaslike-infrastruktuur- en tersiêre projekte en geletterdheidsprojekte, tuisgebaseerde versorging, skoolinstandhouding en vroeëkindontwikkelings-inisiatiewe. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00684 | Dit is in elk geval hoog tyd dat die magte by die provinsie berus. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00685 | Maar het één enkel Kersfeesdag! | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00686 | Die VF het planne en u het vanaand lank daarna geluister. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00687 | Alle programme sal op die plaas, Elsenburg, hoofkantoor van die Wes-Kaapse Departement Landbou buite Stellenbosch, aangebied word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00688 | Kennis van veiligheidsmaatreëls in en naby water ten opsigte van getye seestrome, windrigtings en plaaslike omstandighede. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00689 | Ná die brand het slegs die skelet van die ou gebou nog gestaan, en dit het gedien as raamwerk van die nuwe. | 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00690 | Hierdie Universiteit het dwarsdeur ons land se geskiedenis 'n baie belangrike rol respeel in die ontwikkelingsgang van Suid-Afrika. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00691 | By Die Boerevrou (die titel ná Junie 1920) het hy die skrywer M.E.R. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00692 | Die onderwys het my nog altyd na aan die hart gelê. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00693 | Uit Pretoria het prof. Piet Roodt aantekeninge en handgeskrewe gedigte van bekende skrywers namens prof. A.P.B. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00694 | Die oorblywende dele van die MBA bestaan uit gekontroleerde sones waar visvang toegelaat kan word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00695 | Ons betreur dit dat die NP na sy mislukkings op Kempton Park hieraan nie wou deelneem nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00696 | In elk geval is die meeste van die ingrypings dinge wat die Regering alreeds doen, alhoewel dit nie genoegsaam geïntegreerd is nie. | 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00697 | Dit is 'n eerste vir Suid-Afrika. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00698 | Ons is nie net trots op jou prestasies nie, maar op die dapper manier waarop jy jou beproewinge dra en aanvaar. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00699 | Om betroubare kragtoevoer te verseker, het ons 'n Inter-Ministeriële Komitee oor Energie ingestel, om 'n 20-jaar geïntegreerde hulpbronplan te ontwikkel. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00700 | Ons herbevestig ons innige dankbaarheid teenoor die internasionale gemeenskap vir hul onwrikbare steun vir ons stryd. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
Subsets and Splits