id
stringlengths 23
24
| text
stringlengths 3
4.68k
| anger
float64 0
1
| disgust
float64 0
1
⌀ | fear
float64 0
1
| joy
float64 0
1
| sadness
float64 0
1
| surprise
float64 0
1
⌀ | language
stringclasses 28
values |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_00401 | Hierdie situasie het die onvermydelike besef dat die tydperk van goedkoop en voldoende elektrisiteit op 'n einde is, verhaas. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00402 | Natuurlik moet ons ook toegee dat die grondherverdelingsprogram en die na-vestiging-ondersteuning vinniger en beter hanteer kon word. | 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00403 | Ek verwys hier spesifiek na die FIFA-Wêreldbeker in 2010, sowel as die Konfederasiebeker 'n paar maande van nou af. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00404 | Hierdie loodsprojekte behoort teen die einde van die jaar afgehandel te wees. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00405 | Ons kan die gulsigheid, kortsigtigheid en sorgeloosheid van bestuurders van groot korporasies, wat die krisis bespoedig het, blameer. | 1 | 1 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00406 | My dank en die van die regering en die mense van Mpumalanga loop veral uit na die lede van ons veiligheidsmagte. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00407 | Gedurende my lewe het ek myself toegewy aan hierdie vryheidstryd van die mense van Afrika. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00408 | Haar eerste skryfwerk was egter nie vir kinders nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00409 | Ons moet iets doen daaraan. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00410 | Maar die gids het eintlik ook nie mooi verstaan wat hy wou sê nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00411 | Die verbod sal heroorweeg word indien meer sekerheid oor die beheer vanaf die Oos-Kaap verkry is. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00412 | Ek wil nou sien dat die nuwe boere wat reeds gevestig is gehelp moet word om te ontwikkel tot kommersiële produsente. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00413 | Ons sal almal saamwerk om die negatiewe uitwerking wat hierdie gebeure op die ekonomie gehad het, hok te slaan. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00414 | Die toerisme bedryf kan net tot 'n volhoubare bedryf ontwikkel as ons deurlopend goeie diens lewer. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00415 | Terwyl die museum geopen is op 14 Augustus 1975, is die monument amptelik op 10 Oktober 1975 onthul. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00416 | Ons uitdaging is om hierdie ideale om te skakel in programme en projekte wat doeltreffend geïmplementeer kan word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00417 | En asof dit nie genoeg is nie: Hier kom 'n man uit Malelane, en noem homself Boendoe. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00418 | Sterkte met almal se studies en skryfwerk en ons sien uit na die volgende besoek. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00419 | Wie besit nog P.J. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00420 | Dié ideaal is toe later in die groter konsep van NALN opgeneem, en hulle het onvervangbare dienste aan die Museum gelewer. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00421 | Eskom het aangekondig dat sy R150 biljoen beleggingsprogram oor die volgende vyf jaar sal plaasvind. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00422 | By De Volkstem was sy leermeesters twee veelsydige joernaliste: Gustav Preller, voorvegter vir Afrikaans, en die gebore Nederlander Frederik Rompel. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00423 | Wanneer u eers ten volle deel is, sal u dan ook die volle welvaart kan ervaar in elke aspek van u menswees. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00424 | Daar is weer eens vanjaar miljoene rande deur middel van die nasionale finansiële hulpskema vir studente aan tersiêre instellings beskikbaar gestel. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00425 | Ons is tevrede met die vordering van die regering op sommige terreine. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00426 | Dit kan later deur kakies vervang gewees het toe die Engelse begin het om kakieklere te dra. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00427 | Dit bring my by die laaste gedagte en dit gaan oor die skep van en behoud van die wil om te oorleef. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00428 | Ons sal jou uitskop en met goeie mense vervang. | 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00429 | Die oorskot van entrepreneurs is waarskynlik aanwendbaar as ekonomiese ontwikkeling in streekverband in Suider-Afrika gelyktydig met Suid-Afrika aangepak word. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00430 | Ek verkoop die sies en die vies, alles net soos die miesies wiel. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00431 | Dit moet in die lig gesien word dat die neweprodukte van 'n etanol- en biodieselaanleg waarskynlik in die veevoermark sal meeding. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00432 | Dit het 'n mandaat van die provinsie om taalbedrywighede in die Wes-Kaap te monitor, te bevorder en te adviseer. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00433 | Dit was ons benadering tydens die onderhandelinge en dit was die weg wat ons gevolg het in die Regering van Nasionale Eenheid. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00434 | In hierdie verband het ons in Augustus verlede jaar die eerste loodsterrein van die Omvattende Landelike-ontwikkelingsprogram in Giyani, Limpopo, geloods. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00435 | Ongeveer R1 biljoen sal oor die basislyn toegeken word aan programme wat binne die openbare werke-program val. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00436 | Sy het ná my sestiende verjaardag aanhou skryf aan my, tot ek een en twintig geword het. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00437 | Ek noem dit net kortliks om 'n aanduiding te gee van die kwessies wat reeds op die tafel is vir 2010. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00438 | Met ons verskerpte poging het ons egter verlede jaar 125 000 hektaar oorgedra. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00439 | Die Wes-Kaapse munisipaliteite lewer oor die algemeen baie goeie diens in vergelyking met die res van die land. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00440 | Hy vertel vir haar dat koek-sisters gemaak word van sustertjies se afgesnyde haarvlegseltjies wat in suiker gelê word! | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00441 | Hy was onder andere ook 'n lid van die Rivonia-regspan. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00442 | Daarna is dit kragtens die Wet op die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad erken. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00443 | Dit is 'n geleentheid om aan verbruikers te wys dat ons nie monsters is wat hulle probeer vergiftig met gevaarlike chemikalieë nie. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00444 | Die jongmense van vandag is leergierig, heeltyd opsoek na nuwe uitdagings. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00445 | Maar dit is 'n feit dat agt miljoen mense nog steeds sonder drinkbare water is. | 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00446 | Hulle is die trots van die Boland en hulle hoort hier by julle. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00447 | Hierdie nuwe seksie van die laboratorium is ook bedoel om die aangrensende provinsies te bedien as deel van die drie-provinsie samewerking. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00448 | Die benadering is een van gesamentlike optrede eerder as wedersydse verwyt.. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00449 | So moes sy elke keer sê. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00450 | Die ministers van die Justisie, Misdaadvoorkoming en Sekuriteit Groepering sal in die verloop van volgende week hieroor en oor ander inisiatiewe uitbrei. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00451 | Ons groet die leiers van die regerende party en sy Alliansie-vennote, vir wie hierdie 'n besonder spesiale geleentheid is. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00452 | Ons wil voor die einde van die jaar die eerste landelike ontwikkelings projek bekend maak. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00453 | Die wêreldwye ekonomiese ineenstorting hou ernstige gevare vir ons ekonomie in wat werksverliese en die lewenskwaliteit van ons mense aanbetref. | 1 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00454 | Nuwe mariene bewaringsarea (MBA) sal noodsaaklike beskerming te weeg bring. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00455 | Gedurende die twee dekades sedert Madiba se vrylating het ons land fundamentele veranderinge ondergaan. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00456 | Wat nie die worstelling van mense wat swaarkry by afterstande werklik verstaan nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00457 | Die Wysigingswetsontwerp op die Provinsiale Ontwikkelingsraad en die Wetsontwerp op die Wes-Kaapse Jeugkommissie is deur die Kabinet onderteken vir voorlegging aan die Parlement. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00458 | Deur die briefwisseling is hegte vriendskapsbande gesmee. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00459 | Vir die produksie van petroleum sal die plaaslike geproduseerde etanol Suid-Afrika minder afhanklik van ingevoerde ru-olie maak. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00460 | Klimaatsverandering gaan baie aandag geniet. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00461 | Maitlandstraat het ook 'n belangrikheid verkry wat dit voorheen nie besit het nie en sy ontwikkeling as hoofstraat van Bloemfontein begin. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00462 | Daar is nog een bewoonbare eenheid wat nie vandag oorhandig gaan word nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00463 | U moet verstaan dat hoe beter dit met die ekonomie gaan, hoe beter behoort dit met u te gaan. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00464 | NALN het by verskeie geleenthede erkentlikheid teenoor prof. Beukes betuig. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00465 | Marthinus was vroeër aan Satoer se destydse Bloemfontein-kantoor verbonde en tans is hy onder meer deeltydse dosent in Toerisme aan die Technikon Vrystaat. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00466 | As ek dit nie mis het nie, moes u ook onlangs verkiesings gehou het om 'n nuwe beheerraad te kies. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00467 | Maar nou kan ek die verduideliking in Afrikaans les. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00468 | Die Klein Karoo se ekonomie kry 'n ekstra dimensie by met die toetrede van die veevoermaatskappy Meadow Feeds tot die streek. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00469 | Die krisis het inderdaad die volk onseker, verdwaasd en meer verdeeld as ooit gelaat. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00470 | Die stamvader was Jacques Malan wat in 1688 of 1689 na die Kaap gevlug het. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00471 | Mnr de Klerk moet nie ons bereidwilligheid om van tyd tot tyd oor gemeenskaplike sake te praat verkeerd vertolk nie. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00472 | Sy wil die waarheid as 'n verjaarsdaggeskenk hê. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00473 | Dit behoort die rekenaarsentrum weer op die been te bring. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00474 | Die waarde van so 'n fees vir die groei van toerisme in die streek kan nie in rande gemeet word nie. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00475 | Die plaas is reeds aan die gemeenskap oorgedra met CASIDRA wat nog steeds die plaas tegnies ondersteun. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00476 | Ons spoor ouers aan om met ons saam te werk om 'n sukses hiervan te maak. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00477 | Daar was verskeie organisasies wat 'n rol gespeel het in die totstandkoming van hierdie projek. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00478 | Indien enigiemand uit-gelaat is, vra ons om verskoning. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00479 | Skuins teenoor Van Wyk Louw is die vroulike dertiger Hettie Smit se uitstalling. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00480 | Ons moet ook deur eie vertroue en werk die boodskap uitstuur dat die Wes-Kaap oop is vir besigheid. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00481 | Pienaar sê, hy ken verskoon in die sin van skoon klere aantrek, baie goed. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00482 | Ons sou dan met die smet van brutale volksmoordenaars 'n veworpe spesie in die wêreld geword het. | 1 | 1 | 1 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00483 | Ons skep dis hier 'n unieke geleentheid vir verskeie rolspelers binne landbou om deel te hê aan die bemagtigings prosesse van die regering. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00484 | Volgens navorsing sal 32,3% van die huishoudelike uitgawes in Suid-Afrika vanjaar deur Afrikaanssprekendes wees, teenoor die 27,9% van Engelssprekendes. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00485 | Ons gaan u dophou om te sien hoeveel van die Bergrivier se mense is ook Provinsiale kampioene. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00486 | Intussen sal ons die leesstof aanstuur. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00487 | Byna twintig jaar later staan sy boonste takkies al amper op die hoogte van die president-standbeeld se kop! | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00488 | Lid van die skoolkommissie het hulle kom haal. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00489 | Maar jy behoort te weet, stompkoppie, jy met jou kortgeknipte hare. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00490 | Hier en daar word 'n Afrikaanse tussenwerpsel gebruik - die spelling so effens Hollands. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00491 | Verdere gegewens oor Sita sou uit sekondêre bronne gehaal moes word: verwerkings van dieselfde deuntjie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00492 | Toegang tot gesondheids- en onderwysgeriewe het verbeter. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00493 | Die situasie blyk steeds te sluimer, en ons hou dit dop. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00494 | Die lys is nimmereindigend. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00495 | Ons wag al lank daarvoor en dit vul 'n besliste leemte in ons versameling. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00496 | Ons sal jou nie binne Korrektiewe Dienste duld nie. | 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00497 | Die tannies weet ook nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00498 | En dan is daar nog 'n nuwe regering in die Wes-Kaap asook 'n nuwe nasionale Minister van Landbou. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00499 | Die eerste ses maande van 1999 was dr. George Weideman in Bloemfontein as resident-skrywer by die UV. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00500 | Een waarin die melkery gesetel sal wees en tweede waarin koeie wat ingehuur sal word, opgeneem sal word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
Subsets and Splits