id
stringlengths
23
24
text
stringlengths
3
4.68k
anger
float64
0
1
disgust
float64
0
1
fear
float64
0
1
joy
float64
0
1
sadness
float64
0
1
surprise
float64
0
1
language
stringclasses
28 values
afr_train_track_a_00501
Dit is egter duidelik dat meer rolspelers nou moet betrokke raak.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00502
Die hele planeet se oë gaan op ons wees, en ook die Breëriviervallei gaan internasionale aandag geniet.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00503
Nooit ooit moet ons weer toelaat dat ons land met neigings van meerderheid/minderheid en van sosiale ongelykheid verval word nie.
1
0
1
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00504
U kry nou 'n nuwe plek in die tuiste vir almal waarna die regering van die Wes-Kaap strewe.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00505
Kom ons werk saam om hierdie jaar van aksie 'n suksesvolle jaar vir ons land te maak.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00506
Die skool onderrig beide seuns en meisies en het aanvanklik in 2004 voorsiening gemaak vir slegs graad 10-leerders.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00507
Tydens die Boekmakietie in September 1997 is daar tentatief met haar gesels oor die moontlike skenking van dokumente aan NALN.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00508
Gegewe dat Uitenhage so 'n groot motorvervaardigingsindustrie het, is ek seker dat talle van die werkernemers hulle opvoeding hier begin het.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00509
Met dié mense se boere-hartlikheid het tant Tienie egter nie rekening gehou nie.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00510
Ons moet sorg dat ons water oordeelkundig gebruik.
0
0
1
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00511
Vandag word die titelaktes van 107 huise aan inwoners oorhandig tesame met 'n ouetehuis met agt wooneenhede vir egpare.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00512
Die laboratoriumruimte is nou geskep om sulke toerusting te huisves.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00513
Ons moet bou op die suksesverhale en groter klem lê op mentorskap as ons daarin wil slaag om nuwe boere volhoubaar te vestig.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00514
Daar is 'n paar baie belangrike aspekte wat ons in aanmerking moet neem.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00515
Daar moet binne die raamwerk van selfbeskikking vir ons volkwees geskep word.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00516
Energiedoeltreffendheid het inderdaad ekonomiese geleenthede tot gevolg.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00517
As klein seuntjie op Beaufort-Wes het ek net Afrikaans gepraat, nooit Engels nie.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00518
Sy doel in die lewe was om 'n einde aan apartheid te bring.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00519
Dit so op 'n voetnotajie en terloops kom ons kyk so oor 'n jaar of twee of ek reg was met my voorspelling.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00520
Dit sluit in verantwoordelikheid teenoor alle belange en belangegroep in die land, en dit geld natuurlik ook vir Afrikaans en Afrikaans- sprekendes.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00521
So sal ons die status van die taal %n die spreker verhoog.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00522
Leeskringdiens 2000" is die eerste formele projek wat uit die "Saamdinkberaad NALN 2000" voortgevloei het.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00523
In ons taal beteken dit "Nooit".
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00524
Daar is egter nog geen duidelikheid oor hoe verlangs hulle verwant is nie, maar hulle is beslis familie.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00525
Daar is ook ander dokumente uit die Van Schaik-versameling wat verband hou met Lig uit die Ooste.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00526
Ons moet liewers help om hulle te verander sodat hulle goeie burgers kan word.
0
0
1
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00527
Daar is nou wonderlike musiekprogramme beskikbaar vir die rekenaar...
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00528
Dit was inderdaad ek wat Sita aangemoedig het om die briewe wat sy aan my geskryf het in boekvorm uit te gee.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00529
Rigtingloosheid, verdeeldheid en die onderlinge selfmoordgeveg is hiervoor verantwoordelik.
1
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00530
Dit sal egter internasionaal kompeterend moet wees in terme van koste en kwaliteit.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00531
Hierdie is weer eens 'n aksie wat deel uitmaak van die samewerking tussen die provinsies.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00532
Ons is veral ernstig oor die bevordering van Afrikaans.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00533
Dit is nodig, want die bestaande breë beleidsraamwerke kan verskillend vertolk word.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00534
So nie steun ons om die planne bekend te maak en dit uit te voer.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00535
Hierdie stukkie Poolse Martjie, tesame met dr. Koch se referaat (in Pools) was die tweede kosbare vonds in die koevert.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00536
In 1996 het NALN, reeds in Ernst van Heerden se leeftyd, 'n groot skenking van hom ontvang.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00537
Daaraan sal egter toegevoeg moet word.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00538
En moenie dink dat dit anders daar is as hier op Stellenbosch nie.
1
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00539
Ons wil ook graag in hierdie opsig al ons sportspanne gelukwens wat Suid-Afrika se strewe na uitnemendheid gedurende die afgelope jaar bevestig het.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00540
By die put, die bymekaarkomplek, sit die vrouens eers te rus by hulle kruike en bespreek die gerugtes.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00541
Die opgradering van die Oryx word ook beplan.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00542
Ons het die stryd teen kapings, besigheids- en huisrooftogte asook kontakmisdade soos moord, verkragting en aanranding, as ons topprioriteite geïdentifiseer.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00543
Die impak van armoede is 'n probleem wat gesamentlike aandag moet geniet.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00544
Die feit is dat die algehele misdaadkoers, nadat dit in 2002 'n hoogtepunt bereik het, bestendig gedaal het.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00545
Die Afrikaanse Taalmuseum is ook betrokke by die proses.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00546
U sal die moddergooiery aan die begin van ons termyn onthou t.o.v geslag en die manlike kabinet.
1
1
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00547
Dit is 'n wonderlike voorreg vir my om deel van hierdie geleentheid vanaand te wees.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00548
Dan het ons in Suid-Afrika al 'n betekenisvolle loodsprojek deurgevoer.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00549
Nes die eerste uitgawe is dit ryklik toegelig met Bybeltekste, maar in hierdie nuwe weergawe kom die aanhalings uit die 1933-vertaling.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00550
Die landbou-infrastruktuur en ekonomieë van Ladismith en Van Wyksdorp is feitlik totaal deur die groot vloed van 1981 vernietig.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00551
Vir 'n man soos Jepete is dit onwaarskynlik dat hy nie ook 'n gediggie oor sy vrou geskryf het nie.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00552
Afrikaans is een van drie amptelike tale in die Wes-Kaap.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00553
Dit speel ook 'n sleutelrol in die opleiding van die groeiende opkomende landbousektor van die provinsie.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00554
Ons het talle van hierdie maatreëls reeds in werking gestel.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00555
Dit is egter nie genoeg nie.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00556
U moet ideale hê.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00557
Ons mag, en sal, egter nie die talle probleme wat ons steeds in die gesig staar, onderskat nie.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00558
Dit word stadig maar seker sterker, en dit word ondersteun deur 'n Grondwet wat nêrens ter wêreld geëwenaar kan word nie.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00559
Tree vir tree sal ons dit maak, soos die spreekwoord lui, landsgenote, groot dinge begin met klein treetjies.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00560
Die Afrikaanse Onderwyskongres moet na beide hierdie aspekte kyk en oor oplossings besin.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00561
Ek hoop dat u saam met ons hierdie konferensie as n nuwe en verrykend ervaring sal meemaak.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00562
Tweedens, dat pryse nie toegang moet verhinder tot 'n omgewing waar rykdom steeds aan ras gekoppel is nie.
0
1
1
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00563
Ekonomiese ontwikkeling word 'n voertuig vir streekssamewerkings in plaas van konflikte van weleer.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00564
Die Vryheidsfront het die identiteit van 'n Volksparty - dit is gebore uit krisisomstandighede - uit die noodoomblikke van 'n volk.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00565
Vir baie land worstel ons teen groot oormagte vir wie ons steeds hul eie gun maar nie ten koste van ons eie nie.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00566
Julle het nie 'n rekenaarsentrum nie en hierdie kan 'n goeie geleentheid wees om een te begin.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00567
Hierdie en baie ander inisiatiewe is deel van 'n omvattende passasiersvervoerstrategie wat pad en spoor kombineer.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00568
Werkloosheid skep groot sosio-ekonomiese probleme en armoede in die Calitzdorp-omgewing.
0
0
1
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00569
Afrikaans as amptelike taal is 75 jaar oud.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00570
Sy moes vanaand knus in haar ouerhuis gesit het en die tyd met haar ouers en susters gedeel het.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00571
Ons betuig graag opregte meegevoel met hulle naasbestaandes.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00572
Dit gaan van ons afhang, en daar kan nie ’n prys daaraan geheg word nie!
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00573
Die verwagting is dat die eerste oes in 2007 gelewer sal word.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00574
U weet almal van die twee padongelukke wat die lewens van plaaswerkers die afgelope twee weke geeis het.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00575
Ondervra gerus maar die partye wat so leeg belowe, daar is bitter min antwoorde.
1
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00576
Die meerderheid regeer en is vry om die konstitusionele toepassings toe te pas soos dit hulle pas.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00577
Ons het hierdie jaar vir die 30ste keer as die kampioenspan van die veld gestap by die PANNAR Rugbyweek vir Landboukolleges.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00578
Ons kan al hierdie dinge doen, en ons sal heeltemal korrek wees.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00579
Met reeds meer as 43 miljoen mense word verwag dat oor dertig jaar dit sal verdubbel.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00580
Hierdie program van ons bevat prakties uitvoerbare prosesse wat werklik die kwaliteit van lewe van plaaswerker sal verbeter.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00581
Onder die manuskripte is Abraham Phillips se aantekeningboek met die verhaal van Die Messiasbende daarin.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00582
Ek was weer gister op Lutzville by so 'n projek gewees.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00583
Nuwe tegnologie en navorsing is die wapen waarmee ons hierdie uitdaging die hoof kan bied.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00584
Nuwe begrippe wat met die letterkunde te make het word daarin neergeskryf: Oorgangs-Nederlands.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00585
Maar ook waaneer ek 'n plaasboer groet voel ek die onsekerheid.
0
0
1
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00586
Vanselfsprekend sal hierdie ontwikkeling op 'n gesamentlike basis plaasvind sodat die potensiaal van burgers van die gasheerlande ontwikkel word.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00587
Dit sal ook meer algemene deelname verseker.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00588
Ek wil graag 'n beroep op ons bedryf doen om hierdie provinsie se naam as 'n waarde-vir-geld bestemming te handhaaf.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00589
Ons weet dat dit in 1948 gebeur het.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00590
Die getal werkende mense het oor die afgelope drie jaar met ongeveer ’n halfmiljoen per jaar toegeneem.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00591
So kon die mense bo-op die berg water verkry vanuit boorgate onder die berg, wat hulle self moes aanry.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00592
Die demokratiese Suid-Afrika is inderdaad bevoorreg.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00593
Daar is in konserwatisme 'n groot rol om te speel in die nuwe Suid Afrika.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00594
Die Akademie het in 2005 plek vir 210 leerders en bied huisvesting aan 60 kosgangers.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00595
Hierdie lande is vandag gevestig met grootmaat lusern, wingerd, olywe en 'n verskeidenheid vrugte.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00596
Koch moes vir hierdie referaat 'n gedeelte van Martjie in Pools oorsit, ter verduideliking aan sy gehoor.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00597
Ons begroot binne 'n driejaar of medium termyn raamwerk, en jaarliks in Oktober gee ons 'n begrotingsvoorsmaak aan die parlement.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00598
Desnieteenstaande het hierdie Goewermentsgebou-aan-die-plein vir twintig jaar diens gedoen.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00599
Moet asseblief nie dat u 'n baie belowende projek laat skipbreuk ly deur groepvorming en verdagmakery nie.
1
0
1
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00600
Dit is ons almal se taak om seker te maak dat die diep wonde van apartheid genees.
0
0
0
1
1
null
afr