id
stringlengths 23
24
| text
stringlengths 3
4.68k
| anger
float64 0
1
| disgust
float64 0
1
⌀ | fear
float64 0
1
| joy
float64 0
1
| sadness
float64 0
1
| surprise
float64 0
1
⌀ | language
stringclasses 28
values |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_00301 | Langenhoven is almal se erfenis - dit het die geskiedenis voldoende bewys. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00302 | Hulle was vir my meer soos 'n tweede ma en pa as 'n ouma en oupa. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00303 | Terselfdertyd beoog ons om digitale uitsending aan 50% van die bevolking beskikbaar te stel teen die einde van die jaar. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00304 | En geen taak is belangriker as om ons land en ons nasie te verenig. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00305 | As u in die oggend opstaan moet u met 'n lied in die hart gaan werk. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00306 | As enigiemand beter planne het, sê vir ons want ons is buigsaam. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00307 | Die klem val enersyds op die aanmoediging en ontwikkeling van kuns-, dans-, drama- en musiektalent om potensiaal bloot te lê. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00308 | Dié versameling van oor die 700 knipsels vul ons bestaande tydskrifbank goed aan. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00309 | Deur Beukes se toedoen is die eenakter ook as genre in voorgeskrewe werk in die hoërskole van die destydse onderwysdepartemente ingevoer. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00310 | Ook die Wes-Kaapse Taalkomitee het in November verlede jaar 'n werkswinkel vir 'n bewussynsveldtog vir Khoisan-tale in die provinsie gehou. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00311 | Ek wil afsluit deur aan wenners te sê: Baie geluk. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00312 | Aandeelhouers ontvang gereeld opleiding rondom die projek. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00313 | Ek het dit al by herhaling gesê, maar ek dink dit is goed om dit weer eens vandag te sê. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00314 | Ons wil hê die inwoners van ons provinsie moet mede-regeerders wees. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00315 | Sekere aspekte van die projek het egter ook 'n baie lang aanloop. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00316 | Jongmense koop weer CD's met Afrikaanse musiek. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00317 | Om as gasheerland vir die FIFA Wêreldbeker op te tree, maak van 2010 voorwaar 'n jaar van aksie. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00318 | Maar ek het sedertdien in die politiek en die samelewing geleer dat daar niks soos "Nooit" is nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00319 | Ons geskiedenis lewe van sy pionierskarakter, van durf en moed, van die groot vryheidsdrang wat terugdateer na Vryburgerdae kort na volkstigting. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00320 | Die terminaal is tans onder konstruksie by die Ngqura hawe en ons sal meer detail voortaan aankondig. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00321 | Effektiewe Staatsbeheerde Ondernemings (SO) is van kardinale belang vir enige ontwikkelende land. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00322 | Die transaksie is gefinaliseer via 'n leningsrekening vanaf die huidige eienaar. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00323 | Dit is moontlik omdat Helen Zille my toelaat om op landbou te fokus. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00324 | Ek is bly daar is so taakgroep. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00325 | Aangesien die besproeiingsraad nie die finansiële las van erosie beskermingswerke kon dra nie, moes befondsing elders bekom word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00326 | Daar word gesê dat die jeug van vandag in hul lewe tot vyf keer van beroep gaan verander. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00327 | Hy het hier gou ekstra take op hom geneem, soos die persklaarmaak van boeke vir die uitgewersafdeling. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00328 | Ek weet dat die oorgrote meerderheid van hulle sal voortgaan om te help bou aan hierdie Afrika-vaderland van hulle. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00329 | En ons is nie klaar met hom nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00330 | Nietemin het dit die Toerien-dogters hewig ontstel want, het hulle gesê, "ons vader was beslis geen papbroek nie". | 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00331 | Die vryheid om onsself uit te druk is een van die wonderlike prestasies van ons nuwe demokrasie. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00332 | Sy het net gehelp om dit te publiseer. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00333 | Werkloosheid is dwarsoor die wêreld 'n problem en daar is op die oog af nie maklike antwoorde nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00334 | Die gesin het ondertussen hier en daar woonplek gevind o.a. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00335 | Dit het al die bestanddele van 'n suksesvolle boerdery. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00336 | Laasgenoemde kan dalk 'n probleem wees, maar dit lyk asof sy ook onder hulle begin inklim as daar nie gewerk word nie. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00337 | Hy het kennis gemaak met die taalkundige J. du P. Scholtz, wat 'n tyd aan die uitgewersafdeling verbonde was. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00338 | Gedurende 2005 is die eerste stokkies geplant en vanjaar is die plaas vergroot na 8 ha. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00339 | Byvoorbeeld, druk om grond beskikbaar te stel vir behuising en verstedeliking, water vir menslike en nywerheidsgebruik, ens. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00340 | Chanette Paul, kortverhaal- en hygromanskywer, het van haar eerste pennevrugte gestuur. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00341 | Dit alles bring ons nog geen duim nader aan die oplossing nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00342 | Die dam word in 1954 voltooi en oorstroom sy walle in Augustus van dieselfde jaar. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00343 | Al hierdie dinge het gelei tot die onderhandelingsproses wat uitgeloop het op ons eerste demokratiese verkiesing in 1994. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00344 | Gister was die herdenking van die vrystelling van die Kaapse slawe op 1 Desember 1838. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00345 | Na vyf jaar op kosskool kon my suster en ek terug na Pretoria. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00346 | Die reis na die verre Suid-Afrikaanse Republiek sou buitendien nie maklik wees nie. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00347 | Ons weet ook dat Suid-Afrika veel minder geraak word as baie ander lande. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00348 | Maar: Ondersteuning van ons nuwe boere bly egter van kritieke belang. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00349 | Wingerde en landbougrond van onskatbare waarde word verwoes en toegeslik. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00350 | Dit was baie besonders om die briewe te lees en jouself so te sien grootword deur die oë van iemand wat jou liefhet. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00351 | Jakalskraal Gemeenskapplaas is 'n melkery wat vir baie jare deur CASIDRA bestuur is. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00352 | Vandag vier ons die 30ste herdenking van die ontstaan van die Afrikaanse Taalmuseum- en Monument. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00353 | Dit is 'n taal wat besig is om oor te kook. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00354 | Vanuit die polities-korrekte vertrekpunte van die huidige is die Eurosentrisme daarvan dalk nog steeds ongemaklik. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00355 | Eindelik in 1891 het die blye dag aangebreek dat ons na Skietfontein, agter Magaliesberg kon trek. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00356 | U sal ook moet waak teen die soeke na kitsoplossings. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00357 | Hiemstra-Trust gestig, wat reeds sowat R1,5 miljoen ter bevordering van Afrikaans bestee het. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00358 | Eerstens het geld-metrieke armoede aansienlik afgeneem sedert die eeuwisseling. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00359 | Die onderwys moet, saam met ander sektore, die sleutel verskaf tot 'n meer voorspoedige en vooruitstrewende Suid-Afrikaanse samelewing. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00360 | In werklikheid stap sy dan haar dood tegemoet. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00361 | Die huidige getalle oorwig en die voorspelde groei in die nuwe Suid-Afrika is 'n verdoemende situasie soos uit die Groenskrif oor bevolkingsontwikkeling blyk. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00362 | Leviseur se eie tuin, dus het laasgenoemde sommer die boompies ook verskaf! | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00363 | Aan die een kant sal planne voortgaan om werksgeleenthede uit te brei in sektore soos gesondheid, maatskaplike werk, onderwys en wetstoepassingsagentskappe. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00364 | Aansienlike verdere besinninbg en beplanning word gevra, alvorens daar werklik 'n geloofwaardige en aanvaarbare onderwysvoorsieningstelsel gevestig kan word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00365 | Die taal groei welig soos goudgeel gousblomme na geil re ns in Namakwaland. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00366 | Ry maar net deur die graanproduserende areas van die Wes-Kaap en sien hoe die boere oënskynlik op die gunstige prys-seine reageer. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00367 | O, maar kyk die verskriklike monsters uit die Middeleeuse verbeelding! | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00368 | Gelyklopend met hierdie onderneming is 'n spesiale projek om ingrypings te ondersoek wat nodig is ten opsigte van kwesbare kinders ouer as 14. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00369 | Wanneer jy toegerus is met kennis kan jy soveel meer bydra tot die sukses van die boerdery waarby jy betrokke is. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00370 | Die dertien stories wat sy geskryf het vir haar Dieretuin-stories, was baie gewild en sommige van hulle is ook in Suid-Sotho vertaal. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00371 | U het reeds verneem dat die nasionale regering R400 miljoen bewillig het vir droogtehulp. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00372 | As Minister van Landbou is ek trots op u. Ons benodig u toewyding en vaardighede in die Wes-Kaap se landbou sektor. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00373 | Vir analitiese doeleindes word Suid-Afrikaanse huishoudings in 10 LSM (LSM = Life Style Measure) groepe ingedeel. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00374 | Dit is in die Hansard opgeneem en was ook in baie nuusblaaie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00375 | So u sien dat daar 'n groot aantal rolspelers is wat 100 persent aan die projek verbind is. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00376 | Miskien moet sy verder werk aan die toonsetting: sommer hierdie week nog begin. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00377 | Intussen sal ons voortgaan om nuwe inisiatiewe te soek wat die maatskaplike loon progressief sal verbeter. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00378 | Ek het 'n paar voorbeelde vir u. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00379 | Ons demokrasie is gesond. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00380 | Ons is ook bemoedig dat navorsing oor die voorkoms van MIV stabilisasie ‘n effense afname in die tempo van infeksie toon. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00381 | Dit durf nie 'n verdelende mag in Suid-Afrika wees nie. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00382 | Sommige persone van die groep is reeds intussen by soortgelyk projekte in die omgewing betrek. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00383 | Dit moet nog geproklameer word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00384 | Die mate waartoe ons daarin slaag sal die sukses van ons nasiebouprogram bepaal. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00385 | Die projek versamel en verpak marknavorsingsinligting van woonbuurt (township) verbruikers. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00386 | Ansie se pa was 'n sendeling-dominee, Oom Kallie van der Colff. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00387 | Die werkswinkel leer van die basiese noodhulp aan pasiënte en die belangrikheid van die eerste paar minute wat krities is vir die pasiënt. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00388 | Eintlik is ons vroeër die week ook al bederf met 'n besoek aan die platteland. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00389 | Baie van haar kinderboeke weerspieël die verloop van haar eie lewe. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00390 | Die totale kapitaalkoste van die skema is ongeveer R2 miljoen. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00391 | Daarby is die vordering met konflikoplossing loop baie minder in daardie state as in Suid-Afrika. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00392 | Ons moet dit voorkom. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00393 | Boeke, boeke en nogmaals boeke is ook gestuur vanaf Tafelberg. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00394 | Elke keer as jy dink jy is bo sal jy agterkom die leer het weer langer geword. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00395 | Die departement is reeds besig met navorsing oor die effektiewe gebruik van besproeiingswater asook verbouiingstegnieke, soos geen-bewerking, waar grondvog bewaar word. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00396 | Dat daar wesenlike en fundamentele verskille is en dit is daardie keuse wat moet deurkom na die kieserspubliek. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00397 | Haar jongste poësiebundel Muur van berge het 'n besonderse ontstaansgeskiedenis, naamlik die lang siekbed en dood van haar moeder. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00398 | Ons wil na julle uitreik. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | afr |
afr_train_track_a_00399 | Sy stem is stil, maar sy ryke taalerfenis leef voort. | 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null | afr |
afr_train_track_a_00400 | Daar is ander maniere wat gevolg kan word en gevolg moet word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | afr |
Subsets and Splits