document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
1,944
GOV-ZA.92944.2010-03-24.af.txt
27,245
Die Bestuur van 'n Kleinsake-Onderneming.
1,944
GOV-ZA.92944.2010-03-24.af.txt
27,246
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,945
GOV-ZA.92946.2010-03-02.af.txt
27,248
Menslike Hulpbronbestuur het te doen met alle sake wat jou personeel raak, van werwing tot griewe en diensbeëindiging.
1,945
GOV-ZA.92946.2010-03-02.af.txt
27,249
Hoe dikwels het jy al sakelui hoor sê dat hulle grootste bates hulle werknemers is Dit is oor die algemeen waar, maar hoe koester jy dié bates sodat hulle waarde tot jou onderneming bly toevoeg?
1,945
GOV-ZA.92946.2010-03-02.af.txt
27,250
Die salarisse en lone wat jy jou personeel betaal moet mededingend wees. Jy moet weet wat jou onderneming kan bekostig en wat die standaard in die bedryf is. As jy nie soveel soos jou mededingers kan betaal nie, behoort jy jou werknemers 'n tipe bonus aan te bied wat verband jou met hoe winsgewend die onderneming is.
1,945
GOV-ZA.92946.2010-03-02.af.txt
27,251
Werksomstandighede moet voldoen aan die wetlike gesondheid- en veiligheidstandaarde.
1,945
GOV-ZA.92946.2010-03-02.af.txt
27,252
Jy moet 'n geskrewe kontrak met elke werknemer hê, en jy moet seker maak dat hulle die voorwaardes van indiensneming verstaan.
1,945
GOV-ZA.92946.2010-03-02.af.txt
27,253
afwesigheid siekverlofbetaling onder-prestasie grieweprosedure.
1,945
GOV-ZA.92946.2010-03-02.af.txt
27,254
Oorweeg wat sal gebeur as 'n sleutelpersoon in jou onderneming skielik vir 'n lang tyd nie kan werk nie. As dit rampspoedig sal wees, moet jy die onderneming teen inkomsteverlies verseker, sodat jy aan die gang kan bly totdat die persoon terugkeer of jy iemand anders kan oplei.
1,945
GOV-ZA.92946.2010-03-02.af.txt
27,255
Personeelbestuur is 'n baie gespesialiseerde gebied. Hoe ingewikkelder jou onderneming raak, hoe meer gesofistikeerd sal jou behoeftes raak. Dit is belangrik om te weet wanneer dit tyd raak om formele Menslike Hulpbronsteun vir jou onderneming te kry. As die onderneming eers 'n bepaalde grootte bereik, sal jy dalk 'n Personeelbestuurder moet aanstel.
1,945
GOV-ZA.92946.2010-03-02.af.txt
27,256
As jou onderneming mense moet afdank, of die hele onderneming bedreig word, en daar bewys kan word dat die plaaslike, streeks- of nasionale bedryf ernstig daardeur geraak sal word, kan daar om regeringshulp aansoek gedoen word in die vorm van die Maatskaplike Plan-fonds.
1,945
GOV-ZA.92946.2010-03-02.af.txt
27,257
Dié bystand sluit inligting en dienste in vir mense wat hulle werk verloor en vir werkgewers. Die doel met die inligting is om uitdiensgestelde werkers in die arbeidsmark te behou.
1,945
GOV-ZA.92946.2010-03-02.af.txt
27,258
Dit is waarskynlik meer van toepassing op groot ondernemings of nywerhede soos die klerebedryf, mynwese of telekommunikasie, waar werknemers kwesbaar is vir grootskaalse uitdiensstellings wanneer die wêreld-ekonomie die bedryf negatief raak.
1,945
GOV-ZA.92946.2010-03-02.af.txt
27,259
Dit is egter belangrik om van die Maatskaplike Plan-fonds te weet, selfs as jy 'n kleisake-eienaar is.
1,945
GOV-ZA.92946.2010-03-02.af.txt
27,260
Die Bestuur van 'n Kleinsake-Onderneming.
1,945
GOV-ZA.92946.2010-03-02.af.txt
27,261
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,946
GOV-ZA.92946.2010-03-24.af.txt
27,263
Menslike Hulpbronbestuur het te doen met alle sake wat jou personeel raak, van werwing tot griewe en diensbeëindiging.
1,946
GOV-ZA.92946.2010-03-24.af.txt
27,264
Hoe dikwels het jy al sakelui hoor sê dat hulle grootste bates hulle werknemers is Dit is oor die algemeen waar, maar hoe koester jy dié bates sodat hulle waarde tot jou onderneming bly toevoeg?
1,946
GOV-ZA.92946.2010-03-24.af.txt
27,265
Die salarisse en lone wat jy jou personeel betaal moet mededingend wees. Jy moet weet wat jou onderneming kan bekostig en wat die standaard in die bedryf is. As jy nie soveel soos jou mededingers kan betaal nie, behoort jy jou werknemers 'n tipe bonus aan te bied wat verband jou met hoe winsgewend die onderneming is.
1,946
GOV-ZA.92946.2010-03-24.af.txt
27,266
Werksomstandighede moet voldoen aan die wetlike gesondheid- en veiligheidstandaarde.
1,946
GOV-ZA.92946.2010-03-24.af.txt
27,267
Jy moet 'n geskrewe kontrak met elke werknemer hê, en jy moet seker maak dat hulle die voorwaardes van indiensneming verstaan.
1,946
GOV-ZA.92946.2010-03-24.af.txt
27,268
Oorweeg wat sal gebeur as 'n sleutelpersoon in jou onderneming skielik vir 'n lang tyd nie kan werk nie. As dit rampspoedig sal wees, moet jy die onderneming teen inkomsteverlies verseker, sodat jy aan die gang kan bly totdat die persoon terugkeer of jy iemand anders kan oplei.
1,946
GOV-ZA.92946.2010-03-24.af.txt
27,269
Personeelbestuur is 'n baie gespesialiseerde gebied. Hoe ingewikkelder jou onderneming raak, hoe meer gesofistikeerd sal jou behoeftes raak. Dit is belangrik om te weet wanneer dit tyd raak om formele Menslike Hulpbronsteun vir jou onderneming te kry. As die onderneming eers 'n bepaalde grootte bereik, sal jy dalk 'n Personeelbestuurder moet aanstel.
1,946
GOV-ZA.92946.2010-03-24.af.txt
27,270
As jou onderneming mense moet afdank, of die hele onderneming bedreig word, en daar bewys kan word dat die plaaslike, streeks- of nasionale bedryf ernstig daardeur geraak sal word, kan daar om regeringshulp aansoek gedoen word in die vorm van die Maatskaplike Plan-fonds.
1,946
GOV-ZA.92946.2010-03-24.af.txt
27,271
Dié bystand sluit inligting en dienste in vir mense wat hulle werk verloor en vir werkgewers. Die doel met die inligting is om uitdiensgestelde werkers in die arbeidsmark te behou.
1,946
GOV-ZA.92946.2010-03-24.af.txt
27,272
Dit is waarskynlik meer van toepassing op groot ondernemings of nywerhede soos die klerebedryf, mynwese of telekommunikasie, waar werknemers kwesbaar is vir grootskaalse uitdiensstellings wanneer die wêreld-ekonomie die bedryf negatief raak.
1,946
GOV-ZA.92946.2010-03-24.af.txt
27,273
Dit is egter belangrik om van die Maatskaplike Plan-fonds te weet, selfs as jy 'n kleisake-eienaar is.
1,946
GOV-ZA.92946.2010-03-24.af.txt
27,274
Terug na> Die Bestuur van 'n Kleinsake-Onderneming.
1,946
GOV-ZA.92946.2010-03-24.af.txt
27,275
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,946
GOV-ZA.92946.2010-03-24.af.txt
27,276
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,278
Wat Is Bemarking?
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,279
Bemarking is die proses wat ondernemings gebruik om die hoeveelheid produkte wat aan 'n spesifieke groep mense wat die onderneming as teiken het verkoop word, te skep en te vermeerder.
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,280
Met bemarking gebruik jy jou kennis van die omgewing en tree op 'n spesifieke manier daaroor op.
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,281
Enige onderneming het verkope nodig om aan die gang te bly. Geld wat uit verkope gemaak word, moet personeel se salarisse en baie ander kostes dek wat nodig is om jou onderneming te bedryf.
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,282
Bemarking skep ook die beeld van jou organisasie en dit is belangrik om 'n goeie indruk in die mark te maak. Dit laat jou teikenmarkgroep positief voel oor jou onderneming, wat jou eie handelsmerk is. Die teikenmark is die spesifieke groep mense op wie jy jou produk mik.
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,283
As jy weet wat jou teikenmark se behoefte is en die regte produk het wat daaraan voldoen, beteken dit dat jy aan die eerste vereiste voldoen het, naamlik die Produk. Jou produk voldoen aan 'n behoefte in die mark wat nie bevredig is nie. Om dit reg te kry is dit belangrik om jou teikenmark te ken, en te weet wat hulle wil hê en nodig het. Die gesegde:"die kliënt is altyd reg" hou baie water, en die kliënt sal of hulle beursies die praatwerk laat doen of self oor jou produk praat. Dit is dus belangrik om na hulle te luister en verantwoordelik op te tree as 'n bemarker wat hulle veranderende behoeftes in ag neem.
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,284
Dit is die tweede P van basiese bemarking. Die vraag wat jy jouself moet afvra is of jou produk die regte prys het As jy te veel vir jou produk vra, sal die teikenmark nie in staat wees om dit te koop nie. Hulle sal dit dalk nie kan bekostig nie, of die waarde van jou produk stem in hulle oë nie ooreen met die prys nie, en hulle sal dus nie daarvoor betaal nie. As jy te min vra, sal die teikenmark dalk dink dat daar iets vals of goedkoop aan is en hulle mag dalk nie verbind wil word met so 'n prysbepaling nie?
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,285
Dit is ook baie belangrik om te weet wat jou mededingers vra. Jou mededingers kan dalk 'n fout met hulle prys maak, en jy kan dalk 'n beter produk teen 'n beter prys verskaf! Dit is 'n samestelling van instink en wetenskap.
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,286
Dit is die derde P wat bepaal hoe jy jou produk by jou kliënte kry; van ontwikkeling af tot op die stadium waar dit 100% gereed is om aangekoop te word. Jy kan byvoorbeeld in 'n spesifieke gebied vervaardig, waar jy ruimte nodig het. Dit word dus baie belangrik dat jy 'n goeie verspreidingsnetwerk het om jou produk te kry waar dit moet wees.
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,287
Afhangende van jou produk sal jy verskillende behoeftes hê. Vrugteprodusente het byvoorbeeld 'n vloot verkoelingsvragmotors nodig om hulle produkte by die regte plekke uit te kry.
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,288
Die ander aspek hiervan is dat jy moet seker maak dat jou produk op die regte plekke verkoop word. As hulle op die verkeerde plekke is, sal jy nie jou hoof-teikenmark bereik nie.
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,289
Dit is die metode wat jy gebruik om jou teikenmark te oorreed om jou produk te koop. Daar is verskeie maniere om dit te doen, en die mees bekende aspek van promosie is advertensies. Dit is wanneer jy 'n reklameagentskap aanstel om advertensies vir jou produk te ontwerp en hulle in koerante te plaas, of as jy 'n groot advertensiebegroting het, op tv. Advertensies word ook "bo-die-lyn-bemarking" genoem.
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,290
Voorbeelde van verkoopspromosies is: Baniere in winkels, promosie- en korporatiewe geskenke en die gebruik van 'n bekende sportpersoonlikheid om 'n produk by 'n winkelsentrum-promosiegeleentheid te bemark. Dit is ook gewoonlik "onder-die-lyn" genoem. Vandag praat baie reklameagentskappe van hulleself as "deur-die-lyn", met alle aspekte van promosie wat aan kliënte voorsien word, terwyl ander "nis" is; en spesifieke dienste aan kliënte lewer.
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,291
Openbare Betrekkinge (OB) - die proses waardeur jy 'n spesiale poging aanwend om met jou teikenmark te kommunikeer met artikels in die koerant oor jou produk en deur spesiale geleenthede, wat bewustheid van jou produk verhoog en positiewe assosiasies met jou produk maak.
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,292
As 'n kliënt sal jy 'n OB-agentskap aanstel om altyd op die uitkyk te wees vir OB-geleenthede vir die produk van die kliënt.
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,293
Al die vorms van promosie kos jou onderneming geld, dus moet jy bewus wees van hoeveel beleggingsopbrengs jy uit jou uitgawe kry. Dit moet groei in verkope vir jou opwek, anders is daar fout met die promosie-aspek van die bemarkingsmengsel.
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,294
Om jou, jou reklameagentskap en die OB-agentskap in staat te stel om die beste maniere uit te ken om met jou verbruikers of die teikenmark te praat, is dit belangrik dat jy gereeld marknavorsing doen. Dit is wanneer jy vrae rondom jou produk ontwerp om uit te vind hoe jou mark dit sien. Uit markterugvoer sal jy in staat wees om aanpassings aan jou bemarkingsplan, en soms selfs jou sakeplan, te maak om die onderneming as geheel te verbeter.
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,295
Navorsing kan op groot of klein skaal wees en kan kwantitatiewe (syfers) of kwalitatiewe (beskrywende) maatstawwe gebruik.
1,947
GOV-ZA.92950.2010-03-24.af.txt
27,296
Die Bestuur van 'n Kleinsake-Onderneming.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,298
Wat Is Kanker van die Testes?
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,299
Watter Groepe is in Gevaar?
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,300
Dit is 'n seldsame soort kanker in mans. Dit kan op enige ouderdom voorkom, maar word meer dikwels deur jong mans, 20 tot 40 jaar oud, ondervind. Net een testis word dikwels geraak. Die oorsaak van testikulêre kanker is onbekend. Dit raak mans wanneer hulle bekommerd is oor seksuele fertiliteit en die uitbou van 'n gesin.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,301
Testikulêre kanker was tussen 1996 en 1997 verantwoordelik vir 0.75% tot 1.46% van alle kankers wat by die Kankerregister aangemeld is.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,302
Mans met 'n geskiedenis van testikels wat nie gesak het nie (reggestel of onreggestel). Die gevaar verhoog tot 11 keer. Alle babaseuntjies moet met geboorte ondersoek word vir testikels wat nie gesak het nie.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,303
Mans met 'n familiegeskiedenis van testikulêre kanker.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,304
Mans met 'n infertiliteitsprobleem.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,305
Die indiwidu ontdek self die meeste abnormaliteite in die testis. Die beste manier om afwykings op te spoor is deur testikulêre self-ondersoek.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,306
TSO word die beste uitgevoer nadat met warm water gewas is, of na 'n warm bad of stort. Hitte laat die skrotum ontspan, wat dit makliker maak om enige abnormaliteite op te spoor.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,307
Ondersoek elke testikel met beide hande. Plaas die wysvinger en middelvinger onder die testikel met die duim bo-op. Rol die testikel liggies tussen die duim en vingers, Moenie skrik as een testikel bietjie groter as die ander voel nie - dit is normaal. Kankeragtige knoppe kom gewoonlik aan die kante van die testikel voor, maar kan ook in die middel van die voorkant van die testis voorkom.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,308
Stel vas waar die sagte buisagtige struktuur agter die testikels is. Dit word die epididimis genoem en versamel en dra sperm. Leer dié struktuur ken. Moet dit nie met 'n verdagte knop verwar nie.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,309
n vergrote testikel n swaar gevoel in die testikel of die lies n verandering aan hoe die testikel voel vergrote borste en tepels vloeistof wat skielik in die skrotum versamel pyn in die testikel.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,310
As jy ernstige testikulêre pyn ondervind - kry noodhulp.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,311
As enige knoppe, vergroting, geswel of verandering in die tekstuur in die skrotum gevoel kan word - spreek 'n dokter.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,312
As daar 'n swaar gevoel of pyn is - spreek 'n dokter.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,313
As daar 'n vergroting van die borste of tepels en/of 'n skielike gevoel van swelling in die skrotum is - spreek 'n dokter.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,314
As geen afwykings ondervind word nie - sit TSO voort tot die ouderdom van 40/45.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,315
Kanker van die testikel is hoogs-geneesbaar, veral as dit vroeg opgespoor en behandel word.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,316
Die verwydering van een testikel beperk nie vrugbaarheid of seksuele funksie nie.
1,948
GOV-ZA.93054.2010-03-24.af.txt
27,317
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,949
GOV-ZA.93212.2010-03-24.af.txt
27,319
Die regering het 'n nuwe opleidingsprogram bekendgestel wat leerlingskappe genoem word. Werkgewers speel 'n deurslaggewende rol in die instelling van leerlingskappe. Dié brosjure verduidelik die voordele en koste van leerlingskappe vir werkgewers.
1,949
GOV-ZA.93212.2010-03-24.af.txt
27,320
Wat is 'n Leerlingskap?
1,949
GOV-ZA.93212.2010-03-24.af.txt
27,321
Wat is die Hoof-voordele van 'n Leerlingskap?
1,949
GOV-ZA.93212.2010-03-24.af.txt
27,322
Wat is die Koste en Watter Vergoeding word Aangebied?
1,949
GOV-ZA.93212.2010-03-24.af.txt
27,323
Hoe Kan Ek 'n Leerlingskap Instel?
1,949
GOV-ZA.93212.2010-03-24.af.txt
27,324
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,950
GOV-ZA.93241.2010-03-24.af.txt
27,326
Die kursus is 'n algemene bewustheidskursus wat ontwerp is om deelnemers die kennis te gee om kwessies rondom MIV/Vigs/SOS/TB te verstaan en mense wat daarmee leef en wat daardeur geraak word reg en sensitief te hanteer.
1,950
GOV-ZA.93241.2010-03-24.af.txt
27,327
Skakel Carroll Jacobs by 021 763 5330 vir meer inligting.
1,950
GOV-ZA.93241.2010-03-24.af.txt
27,328
Die Kursusprogram bevat besonderhede van kursusse wat in 2005 aangebied word.
1,950
GOV-ZA.93241.2010-03-24.af.txt
27,329
Die diens is gratis vir alle staatsamptenare en mense wat betrokke is by nie-regerings- en gemeenskapsorganisasies.
1,950
GOV-ZA.93241.2010-03-24.af.txt
27,330
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,950
GOV-ZA.93241.2010-03-24.af.txt
27,331
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,951
GOV-ZA.93366.2010-03-24.af.txt
27,333
Die regering het drie Gemeenskapshowe geopen in Kaapstad, Mitchells Plain en Fezeka (Guguletu/Manenberg) om kleiner misdade in die gebiede te hanteer.
1,951
GOV-ZA.93366.2010-03-24.af.txt
27,334
bedryf van prostitusie op straat.
1,951
GOV-ZA.93366.2010-03-24.af.txt
27,335
Ander kleiner oortredings of oortredings kragtens ander verordenings kan ook na Gemeenskapshowe verwys word.
1,951
GOV-ZA.93366.2010-03-24.af.txt
27,336
As iemand in hegtenis geneem word in die middag of aand van 'n weeksdag sal sy of hy die nag in die sel van 'n polisiekantoor deurbring. Die volgende oggend sal sy of hy gestuur word na die selle by die Gemeenskapshof, waar sy of hy getakseer en verwerk sal word, indien moontlik op dieselfde dag; die doel is dat diegene wat gearresteer is net een nag in 'n sel moet deurbring. Die sake word nie uitgestel nie.
1,951
GOV-ZA.93366.2010-03-24.af.txt
27,337
Die meeste sake word binne 36 uur van iemand se inhegtenisneming deur die Gemeenskapshowe hanteer. As iemand egter op 'n Vrydag of oor 'n naweek gearresteer word sal sy of hy tot Maandagoggend moet wag om oorgeplaas te word na die Gemeenskapshof.
1,951
GOV-ZA.93366.2010-03-24.af.txt
27,338
Maatskaplike werkers, verteenwoordigers van nie-regeringsorganisasies soos NIMRO, en prokureurs van die Regshulpraad en universiteite se regsklinieke is permanent op bystand by die Gemeenskapshowe.
1,951
GOV-ZA.93366.2010-03-24.af.txt
27,339
Gemeenskapshowe is deel van die strategie om groter misdade te voorkom deur kleiner misdade doeltreffend te hanteer. Hulle sal ook help om die werklas te verlig van die Landdroshowe.
1,951
GOV-ZA.93366.2010-03-24.af.txt
27,340
Gemeenskapshowe is gemik op die rehabilitasie van oortreders; die meeste vonnisse wat opgelê word deur die Gemeenskapshowe behels 'n boete, gemeenskapdiens, of 'n opgeskorte vonnis, afhangende van die persoon wat in hegtenis geneem is.
1,951
GOV-ZA.93366.2010-03-24.af.txt
27,341
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,951
GOV-ZA.93366.2010-03-24.af.txt
27,342
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,952
GOV-ZA.93389.2010-03-24.af.txt
27,344
As jy 'n gestremdheid het, kan jy by die munisipaliteit aansoek doen vir 'n parkeerskyfie vir gestemdes. Die skyfie laat jou toe om in aangewese parkeerplekke vir gestremdes te parkeer en skeld jou in sekere omstandighede vry van parkeerreëls.
1,952
GOV-ZA.93389.2010-03-24.af.txt
27,345
jou beweeglikheid tydelik maar erg beperk word.
1,952
GOV-ZA.93389.2010-03-24.af.txt
27,346
Sekere plaaslike owerhede vereis dat die dokter 'n deel van die vorm moet invul, wat beteken dat die vorm vooraf afgehaal moet word. Tree asseblief in verbinding met jou plaaslike verkeersdepartement om vas te stel of jy 'n doktersbrief of 'n vorm nodig het.
1,952
GOV-ZA.93389.2010-03-24.af.txt
27,347
As jy 'n parkeerskyfie vir gestremdes ontvang het, moet jy dit duidelik in jou voorruit vertoon.
1,952
GOV-ZA.93389.2010-03-24.af.txt
27,348
Let asseblief daarop dat die parkeerskyfie vir gestremdes wat deur 'n plaaslike owerheid uitgereik is, nie noodwendig deur enige ander plaaslike owerheid erken sal word nie.
1,952
GOV-ZA.93389.2010-03-24.af.txt
27,349
Die bedrag wat geëis word vir parkeerskyfies vir gestremdes verskil van munisipaliteit tot munisipaliteit.
1,952
GOV-ZA.93389.2010-03-24.af.txt
27,350
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,952
GOV-ZA.93389.2010-03-24.af.txt
27,351
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,953
GOV-ZA.9375.2010-03-24.af.txt
27,353
Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar.