document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
1,726
GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt
25,127
hulle na [email protected] te e-pos.
1,726
GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt
25,128
Hierdie vorms kan ook na jou gefaks word. Bel 086 712 2000 en volg die instruksies. Die vorms sal dan na jou gestuur word. As jy die vorms kry, moet jy die ingevulde vorms na 086 713 3000 terugfaks.
1,726
GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt
25,129
Jy kan registreer deur 012 337 1680 in kantoorure te skakel. Jy moet die werkgewer en werknemer se ID-nommers byderhand hê.
1,726
GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt
25,130
Jy kan ook aanlyn registreer. Jy moet die aanlyn-registrasievorm invul, en dan kry jy 'n toegangsnaam en wagwoord. Jou wagwoord en rekening sal binne 48 uur geaktiveer word. Jy kan jou verklarings dan aanlyn indien.
1,726
GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt
25,131
Elke maand dra die werkgewer 1% van wat hy of sy die huishulp betaal, tot die Fonds by. Die huishulp dra ook 1% by. Dit is die werknemer se verantwoordelikheid om te verseker dat die betalings gedoen word.
1,726
GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt
25,132
Die bydraes moet voor die 7de van elke maand betaal word, of die bydraes kan elke 3, 6 of 12 maande vooruit betaal word. Werkgewers wat vir belastingdoeleindes geregistreer is, moet hul bydraes aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens betaal. Werkgewers wat nie vir belastingdoeleindes geregistreer is nie, moet hul bydraes regstreeks aan die WVF betaal.
1,726
GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt
25,133
As jy jou bydraes een maal per jaar eerder as elke maand wil betaal, moet jy 'n versoek aan [email protected] stuur. Jy moet jou werkgewer-verwysingsnommer in die boodskap insluit.
1,726
GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt
25,134
As jy 'n huishulp is wat by die Fonds geregistreer is, en jy die vereiste bydraes tot die Fonds gemaak het, kan jy siekte-, kraam-, aannemings- en afhanklikheidsvoordele eis.
1,726
GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt
25,135
Vorm UI 19 met al jou besonderhede.
1,726
GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt
25,136
Bel die WVF by 012 337 1700.
1,726
GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt
25,137
Unemployment Insurance Act, 63 of 2001 (Wet) (File type: pdf; size: 1.
1,726
GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt
25,138
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,726
GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt
25,139
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,141
Werkers wat deur hul werk beseer word of 'n siekte opdoen, kan geld van die Vergoedingsfonds eis. Gesinne kan ook eis as hul broodwinner weens 'n werkverwante siekte of besering gesterf het.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,142
Wie kan eis?
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,143
Wie betaal by die Fonds in?
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,144
Watter beserings en siektes word gedek?
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,145
Wat kan jy eis?
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,146
Hoe eis jy?
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,147
Wie betaal die eis?
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,148
weens 'n werkplekongeluk of beroepsiekte gesterf het.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,149
'n vakleerlingskap voltooi het.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,150
Daar is bepaalde kategorieë werkers wat nie van die Fonds kan eis nie.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,151
'n werker is wat meer as 12 maande op 'n slag buite Suid-Afrika werk.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,152
'n werker is wat deur 'n arbeidsagentskap betaal word.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,153
Eise sal net betaal word as hulle korrek en betyds ingedien word.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,154
jy mediese behandeling onredelik weier.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,155
Werkgewers betaal een maal per maand in die Fonds in. Werkers betaal niks aan die Fonds nie. Werkgewers mag geen geld van werkers se lone as bydraes tot die Fonds aftrek nie.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,156
Die Fonds dek beroepsiektes en werkplekbeserings.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,157
Beroepsiekte is siektes wat veroorsaak word deur stowwe of toestande waaraan die werker in die werkplek blootgestel is. Jy kan vergoeding eis as jy aan dié werksomstandighede blootgestel is en dan die verwante siekte opdoen.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,158
Die werksomstandighede en die siektes wat daardeur veroorsaak word, word gedek deur die Vergoedingsfonds soos in Bylae 3 van die Wet uiteengesit.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,159
Jy kan vir ander siektes eis as jy met mediese getuienis en verslae kan bewys dat die siekte deur toestande by die werk veroorsaak is.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,160
Die Fonds dek ook beserings wat as gevolg van werk of by die werkplek opgedoen is.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,161
Die Vergoedingsfonds betaal nie vir pyn en lyding nie, net vir verlies aan beweging of gebruik van jou liggaam.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,162
Hoeveel vergoeding aan die werker betaal sal word, hang af van hoeveel die werker verdien het toe die besering opgedoen of die siekte gediagnoseer is. As jy reeds ophou werk het wanneer die siekte gediagnoseer word, sal die vergoeding bepaal word na gelang van wat jy sou verdien het.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,163
Wat is tydelike ongeskiktheid?
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,164
Tydelike ongeskiktheid is wanneer jy weens 'n besering of siekte nie kan werk nie, of nie al jou werk kan doen nie, maar sal herstel.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,165
Om hiervoor te eis, moet 'n dokter jou langer as drie dae van die werk laat wegbly. As jy langer as drie dae van die werk moet wegbly, word jy uitbetaal vir die hele tyd dat jy nie kan werk nie (ook die eerste drie dae).
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,166
Wat word jy betaal?
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,167
As jy glad nie kan werk nie, word jy 75% (3/4) van jou normale maandelikse of weeklikse loon betaal.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,168
As jy net 'n deel van jou werk kan doen, moet jou werkgewer jou steeds 'n deel van jou loon betaal. Die Fonds sal jou 75% (3/4) uitbetaal van die verskil tussen wat jy betaal is, en wat jy voor die besering betaal sou gewees het.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,169
Alle mediese onkoste word ook betaal as die rekenings aan die Kommissaris voorgelê word.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,170
Vir hoe lank kan jy eis?
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,171
Jy kan 12 maande lank vergoeding vir tydelike ongeskiktheid eis. Dit kan na 24 maande verleng word. Na 24 maande kan die Kommissaris besluit dat die toestand permanent is, en vergoeding op die grondslag van permanente ongeskiktheid toestaan.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,172
Wat is permanente ongeskiktheid?
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,173
'n Permanente ongeskiktheid is 'n besering of siekte waarvan die werker nooit sal herstel nie, bv. verlies van 'n oog. Die erns van die ongeskiktheid bepaal of die werker nooit weer sal kan werk nie, en of die werker die werk moeiliker sal vind.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,174
Ongeskikthede word van 100% na 1% aangeslaan, na gelang van hoe ernstig dit is. Honderd persent is bv. die verlies van albei hande of jou sig. Verlies van 'n kleintoontjie is 'n ongeskiktheid van 1%.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,175
Jou dokter sal 'n mediese verslag oor die ongeskiktheid skryf. Die Kommissaris en verskeie ander dokters sal dan besluit hoe ernstig die ongeskiktheid is.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,176
Hoeveel vergoeding kry jy?
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,177
As die ongeskiktheid meer as 30% is, word 'n maandelikse pensioen betaal. Die grootte van die pensioen hang van jou loon af, en van hoe ernstig die ongeskiktheid is. As die ongeskiktheid 100% is, word jy 75% (3/4) van jou loon betaal. As die ongeskiktheid minder ernstig is, word die volgende formule gebruik om die maandelikse betaling te bereken: [loon * (75 ÷ 100)] * (ongeskiktheid-% ÷ 100).
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,178
As die ongeskiktheid minder as 30% is, word 'n enkelbedrag aan jou betaal.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,179
Vir hoe lank word die vergoeding betaal?
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,180
Die enkelbedragbetaling is eenmalig. Die maandelikse bedrag word vir die res van die werker se lewe betaal.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,181
As die broodwinner van 'n gesin weens 'n beroepsbesering of -siekte sterf, kan jy van die Fonds eis.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,182
Hoeveel kan jy eis?
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,183
Die vergoedingsbedrag wat aan jou betaal word, hang af van jou verwantskap met die oorledene. Die totaal wat aan die gesin betaal word, kan nie meer wees as die pensioen wat die oorlede werker sou gekry het as hy/sy 3/4 van die werker se loon per maand gekry het nie.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,184
'n enkelbedrag van 2 x 3/4 van die werker se loon.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,185
'n maandelikse lewenslange pensioen van 40% x 3/4 van die werker se loon.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,186
Die werker se kinders jonger as 18 (ook buite-egteli+K28ke, aangenome en stiefkinders) is geregtig op 'n maandelikse pensioen van 20% x 3/4 van die werker se loon. Dit word elke maand betaal totdat die kind 18 jaar oud is. Dié pensioen kan langer voortduur as die kind verstandelik of liggaamlik gestrem is.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,187
As daar geen gade of kinders is nie, word vergoeding aan ander afhanklikes betaal (bv. ouers). Mense wat volledig van die werker afhanklik is, kry dieselfde as die weduwee. Mense wat deels van die werker afhanklik is, kry 'n eenmalige bedrag wat afhang van hoe afhanklik hulle van die werker was.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,188
Aan die persoon wat die begrafniskoste betaal, word uitgawes van tot R6 970 betaal.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,189
besonderhede van jou inkomste en eiendom.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,190
Al die werker se mediese uitgawes sal betaal word tot twee jaar ná die datum van die ongeluk of diagnose van die siekte. Alle mediese rekenings behoort by die Kommissaris ingedien te word. Dit sluit die vervoerkoste van 'n beseerde werknemer na 'n hospitaal of huis in.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,191
Bo en behalwe die algemene vergoeding kan hy ekstra vergoeding kry as die besering of siekte deur die werkgewer se versuim of 'n fout in 'n masjien veroorsaak is. Enige werker jonger as 26 sal bykomende vergoeding kry.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,192
Stel jou toesighouer of werkgewer so gou as moontlik in kennis (mondelings of skriftelik). Neem kennis van enigiemand wat die ongeluk gesien het.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,193
Die vorm wat ingevul moet word, is WCL 2: Kennisgewing van Ongeluk en Eis vir Vergoeding.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,194
Die werkgewer moet die ongeluk by die Vergoedings-kommissaris aanmeld, al glo hy nie die werker se weergawe van die gebeure nie, deur Vorm WCL 3: Werkgewer se Ongeluksverslag in te dien.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,195
Die werkgewer moet 'n werkplekbesering binne 7 dae aanmeld, of binne 14 dae nadat hy vasgestel het dat die werker 'n beroepsiekte het.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,196
Die werkgewer moet nagaan dat al die besonderhede op die vorm korrek is.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,197
Binne 14 dae nadat hy/sy die werker gespreek het, moet die dokter vorm WCL4 invul en verklaar hoe ernstig die besering was, en hoe lank die werker waarskynlik nie sal kan werk nie. Dit gaan na die werkgewer, wat dit na die Kommissaris stuur.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,198
Die werker betaal nie die dokter se rekening nie. As jy egter 'n tweede mening wil hê, moet jy daarvoor betaal.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,199
As dit lank gaan duur voordat die besering genees, moet die dokter elke maand 'n vorderingsverslag (WCL 5) na die Kommissaris stuur totdat die toestand volledig gestabiliseer het. Dit lig die Kommissaris in oor hoe lank die werker nie kan werk nie.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,200
Laastens moet die dokter 'n finale doktersverslag (WCL5) indien, wat verklaar dat die werker weer kan werk, of dat die werker permanent ongeskik is. Die dokter moet hierdie vorm na die werkgewer stuur, wat dit na die Kommissaris stuur.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,201
Wanneer die werker weer werk toe gaan, moet die werkgewer 'n hervattingsverslag (WCL6) na die Kommissaris stuur waarin verklaar word wanneer die werker weer begin werk het, en hoeveel vergoeding aan die werker betaal is.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,202
Die werker en werkgewer moet kopieë van al die vorms hou.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,203
Wanneer die eerste doktersverslag met die ongelukverslag ingedien is, sal die Vergoedingskommissaris die eis oorweeg en 'n besluit neem. 'n Eisnommer word ook toegeken. Hierdie nommer moet vir al die administrasie rakende die eis gebruik word.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,204
As die werker nie met die besluit saamstem nie, kan hy/sy binne 90 dae teen die besluit appFl aanteken deur vorm W929 by die Kommissaris in te dien.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,205
Jy kan die Kommissaris of enige Streekkantoor van die Departement van Arbeid vir nadere inligting of bystand skakel.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,206
Die Vergoedingskommissaris is aangestel om die Fonds te administreer, en oorweeg werkers se eise. Die werker kry geld uit die Fonds, en nie van die werkgewer nie.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,207
MAAR die werkgewer moet die beseerde werker betaal vir die eerste 3 maande nadat die besering opgedoen is. Die Vergoedingsfonds sal die werkgewer terugbetaal.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,208
As die werker langer as 3 maande nie kan werk nie, neem die Vergoedingskommissaris die maandelikse betalings oor.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,209
As die werkgewer versekering teen werkplekbeserings het, sal die versekeringsmaatskappy die vergoeding betaal. In sulke gevalle moet eise steeds by die Vergoedingskommissaris ingedien word, en hy besluit daaroor.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,210
Let wel: Dit kan lank duur om die betaling van eise te verwerk.
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,211
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,727
GOV-ZA.595.services.7296.21409.2010-03-24.af.txt
25,212
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,728
GOV-ZA.595.services.7296.21511.2010-03-24.af.txt
25,214
Vrouewerknemers is geregtig op vier maande kraamverlof. Die verlof kan vier weke voor die verwagte geboortedatum begin en die werknemer kan nie gedwing om binne ses weke na die kind se geboorte terug te gaan werk toe nie.
1,728
GOV-ZA.595.services.7296.21511.2010-03-24.af.txt
25,215
n Werknemer wie se kind doodgebore word, mag vir ses weke daarna, of as 'n mediese praktisyn sê dit vir haar gesondheid en veiligheid nodig is, vir 'n langer tydperk kraamverlof neem.
1,728
GOV-ZA.595.services.7296.21511.2010-03-24.af.txt
25,216
Kraamverlof kan betaald of onbetaald wees. As die werknemer bygedra het tot die Werkloosheidfonds, sal sy voordele tydens haar kraamverlof kan eis.
1,728
GOV-ZA.595.services.7296.21511.2010-03-24.af.txt
25,217
n Werkgewer kan 'n tydelike werknemer aanstel om die werk te doen van iemand wat op kraamverlof is.
1,728
GOV-ZA.595.services.7296.21511.2010-03-24.af.txt
25,218
Vaders kan drie dae gesinsverantwoordelikheid verlof vir die geboorte van hulle kind eis.
1,728
GOV-ZA.595.services.7296.21511.2010-03-24.af.txt
25,219
Aanneemouers kan elk drie dae gesinsverantwoordelikheid verlof met die aanneming van 'n kind eis.
1,728
GOV-ZA.595.services.7296.21511.2010-03-24.af.txt
25,220
As jy beplan om kraam- of vaderskapverlof te neem, moet jy jou werknemer oor die verwagte datum van jou kind se geboorte inlig.
1,728
GOV-ZA.595.services.7296.21511.2010-03-24.af.txt
25,221
Werknemers wat op kraamverlof is, moet ook hulle werkgewers skriftelik inlig wanneer hulle van plan is om terug te keer werk toe.
1,728
GOV-ZA.595.services.7296.21511.2010-03-24.af.txt
25,222
Daar kan van pa's en aanneemouers wat gesinsverantwoordelikheid verlof wil neem verwag word om te bewys dat hulle die verlof nodig het.
1,728
GOV-ZA.595.services.7296.21511.2010-03-24.af.txt
25,223
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,729
GOV-ZA.595.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
25,225
Die Suid-Afrikaanse regering het in Mei 2004 die nuwe Kleinhandel-effekte van stapel gestuur. Dit vorm deel van die regering se veldtog om mense aan te moedig om te spaar. RSA Kleinhandel-effekte is 'n belegging by die Regering van Suid-Afrika teen 'n vate rentekoers vir die tydperk van die belegging. Jy kan enige bedrag tussen R1 000 en R1-miljoen vir 'n tydperk van twee, drie of vyf jaar belê.
1,729
GOV-ZA.595.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
25,226
Rente en kapitaal word elektronies in jou bankrekening inbetaal, wat 'n baie veilige manier is om te belê.
1,729
GOV-ZA.595.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
25,227
Dit is 'n papierlose belegging wat in jou naam geregistreer is. Daar is geen fisiese sertifikaat nie.
1,729
GOV-ZA.595.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
25,228
Jy verdien 'n mark-verwante rentekoers.
1,729
GOV-ZA.595.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
25,229
Die rentekoers is vir die hele beleggingstydperk vas. Jy sal presies weet wat jou kontantvloei sal wees.