document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,721 | GOV-ZA.595.services.17519.68196.2010-03-02.af.txt | 25,022 | Vir inligting oor nasionale regeringstenders, laai die weeklikse Tenderbulletin af. Dit bevat besonderhede van alle tenders, waaronder sluitingsdatums, wie gekontak moet word met vrae en waar aansoeke ingedien moet. |
1,721 | GOV-ZA.595.services.17519.68196.2010-03-02.af.txt | 25,023 | Wes-Kaapse Provinsiale Regeringstenders is beskikbaar op die tenderafdeling van die werf , wat elke week opgedateer word. Jy kan deur die insette soek deur of die kategorie te kies (bv. medies of rekenaartoerusting) of deur enige ander sleutelwoord wat jy kies. |
1,721 | GOV-ZA.595.services.17519.68196.2010-03-02.af.txt | 25,024 | Hoe om 'n tender in te dien. |
1,721 | GOV-ZA.595.services.17519.68196.2010-03-02.af.txt | 25,025 | Die Stad Kaapstad publiseer al hulle oop tenders op die Stad Kaapstad se webwerf. |
1,721 | GOV-ZA.595.services.17519.68196.2010-03-02.af.txt | 25,026 | Enigeen kan tenders indien vir regeringskontrakte - maar om 'n kontrak af te handel met die Provinsiale Regering of die Stad Kaapstad, sal jy jou moet laat registreer op die Wes-Kaapse Verskaffersdatabasis. Registrasie is gratis, en beide die provinsie en die stad gebruik dieselfde databasis, so jy sal jou net een keer hoef te laat registreer. |
1,721 | GOV-ZA.595.services.17519.68196.2010-03-02.af.txt | 25,027 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,722 | GOV-ZA.595.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt | 25,029 | Nasionale, provinsiale en plaaslike regeringsliggame steun baie private ondernemings deur kontrakte toe te ken vir enigiets van die verskaffing van skryfbehoeftes tot padbou. Om 'n regeringskontrak te kry, sal jy 'n bod moet indien in antwoord op 'n tender. |
1,722 | GOV-ZA.595.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt | 25,030 | Jy sal eers moet uitvind watter tenders tans oop is, of geadverteer word. |
1,722 | GOV-ZA.595.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt | 25,031 | Vir inligting oor nasionale regeringstenders, laai die weeklikse Tenderbulletin af. Dit bevat besonderhede van alle tenders, waaronder sluitingsdatums, wie gekontak moet word met vrae en waar aansoeke ingedien moet. |
1,722 | GOV-ZA.595.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt | 25,032 | Wes-Kaapse Provinsiale Regeringstenders is beskikbaar op die tenderafdeling van die werf , wat elke week opgedateer word. Jy kan deur die insette soek deur of die kategorie te kies (bv. medies of rekenaartoerusting) of deur enige ander sleutelwoord wat jy kies. |
1,722 | GOV-ZA.595.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt | 25,033 | Hoe om 'n tender in te dien. |
1,722 | GOV-ZA.595.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt | 25,034 | Die Stad Kaapstad publiseer al hulle oop tenders op die Stad Kaapstad se webwerf. |
1,722 | GOV-ZA.595.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt | 25,035 | Enigeen kan tenders indien vir regeringskontrakte - maar om 'n kontrak af te handel met die Provinsiale Regering of die Stad Kaapstad, sal jy jou moet laat registreer op die Wes-Kaapse Verskaffersdatabasis. Registrasie is gratis, en beide die provinsie en die stad gebruik dieselfde databasis, so jy sal jou net een keer hoef te laat registreer. |
1,722 | GOV-ZA.595.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt | 25,036 | Preferential Procurement Policy Framework Act No. |
1,722 | GOV-ZA.595.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt | 25,037 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,722 | GOV-ZA.595.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt | 25,038 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,723 | GOV-ZA.595.services.17519.80795.2010-03-24.af.txt | 25,040 | Die Tegnologie vir Vroue in Sake-ondernemings Program is in 1998 deur 'n vennootskap tussen die Departement van Handel en Nywerheid, die Departement van Minerale en Energie en die WNNR gestig om vroue in die sakewêreld te help vorder. Die program lê besondere klem op die gebruik van wetenskap en tegnologie om groei in ondernemings - veral klein-, medium- en mikro-ondernemings (KMMO's) - waar vroue aan die stuur staan, te bevorder. |
1,723 | GOV-ZA.595.services.17519.80795.2010-03-24.af.txt | 25,041 | ontwikkeling van aanvangsondernemings. |
1,723 | GOV-ZA.595.services.17519.80795.2010-03-24.af.txt | 25,042 | TVIS bied ook opleidingkursusse in spesifieke velde aan. |
1,723 | GOV-ZA.595.services.17519.80795.2010-03-24.af.txt | 25,043 | TVIS bied jaarliks 'n toekenningsplegtigheid aan om erkenning te gee aan vroue entrepreneurs wat toepaslike tegnologië doeltreffend gebruik om hulle ondernemings se prestasie te verbeter. Die 2004 TVIS-toekenningplegtigheid word op 9 Augustus 2004 gehou. |
1,723 | GOV-ZA.595.services.17519.80795.2010-03-24.af.txt | 25,044 | Die 2004-wenner was Isabelle Rorke, die stigter van Anamazing Workshop - 'n skeppende animasie en ontwerpmaatskappy. |
1,723 | GOV-ZA.595.services.17519.80795.2010-03-24.af.txt | 25,045 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,723 | GOV-ZA.595.services.17519.80795.2010-03-24.af.txt | 25,046 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,724 | GOV-ZA.595.services.27438.15000.2010-03-24.af.txt | 25,048 | Die dataversameling kan volgens loopbaankategorie deursoek word en sluit inligting oor wie aansoek kan doen, sluitingsdatums vir aansoeke, kontakbesonderhede en voorwaardes, in. |
1,724 | GOV-ZA.595.services.27438.15000.2010-03-24.af.txt | 25,049 | Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NFHS) bied lenings aan Suid-Afrikaanse studente wat by openbare universiteite of technikons wil studeer. Indien die student se akademiese prestasie goed genoeg is, kan tot soveel as 40% van die lening afgeskryf word. |
1,724 | GOV-ZA.595.services.27438.15000.2010-03-24.af.txt | 25,050 | U kan by die kantoor vir finansiële ondersteuning van 'n universiteit of technikon om steun van die NFHS aansoek doen. |
1,724 | GOV-ZA.595.services.27438.15000.2010-03-24.af.txt | 25,051 | In 2002-2003 sal die som van R500 miljoen na die skema oorgedra word, in 2003-2004 R470 miljoen, en in 2004-2005 R498 miljoen. Die bedrag wissel aangesien dit gedeeltelik afhanklik is van ander bronne van inkomste wat tot die beskikking van die skema is. Hierdie bronne sluit in donateursfondse wat ontvang is, geld wat op studielenings terugbetaal word, en rente op beleggings. |
1,724 | GOV-ZA.595.services.27438.15000.2010-03-24.af.txt | 25,052 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,054 | Wat is die Werkloosheidversekeringsfonds? |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,055 | Hoe help die Fonds werknemers? |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,056 | Hoeveel geld kan werkers eis? |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,057 | Kan jy 'n verlenging kry as jy al jou voordele gebruik het? |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,058 | Hierdie Fonds bied finansiële bystand op kort termyn aan werkers wat werkloos word of weens siekte, swangerskap of aannemingsverlof nie kan werk nie. Die Fonds help ook die afhanklikes van 'n bydraende werker wat gesterf het. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,059 | Alle werkers wat meer as 24 uur per maand werk (buiten staats-amptenare) moet tot die Werkloosheidversekeringsfonds bydra. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,060 | Werkers betaal elke maand 1% van hul salarisse. Hul werkgewers dra ook 1% by. Dit is die werkgewer se verantwoordelikheid om die werkers se bydraes van hul salarisse af te trek en saam met hul eie bydraes aan die Fonds te betaal. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,061 | Die werkgewer moet ook seker maak dat alle werknemers by die Fonds geregistreer is. As 'n werknemer geregistreer is, en al die bydraes betaal is, kan die werknemer van die Fonds eis. Werknemers het geen kaarte of ander bewyse nodig dat hulle tot die Fonds bygedra het nie. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,062 | Werknemers wat by die Werkloosheidversekeringsfonds (WVF) geregistreer is, en wat bydraes tot die Fonds betaal het, kan van die Fonds eis as hulle hul werk verloor, of nie kan werk nie. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,063 | werkloosheidvoordele siektevoordele kraamvoordele aannemingsvoordele doodsvoordele. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,064 | Jy kan werkloosheidvoordele eis as jy afgedank of uit diens gestel is, of as jou kontrak verval het. Jy kan nie eis as jy vrywillig uit jou pos bedank het nie. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,065 | Jy kan siektevoordele eis as jy twee weke lank weens siekte van jou werk afwesig is. Voordele word betaal vanaf die datum waarop jy ophou werk het. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,066 | Kraamvoordele kan geëis word as jy swanger is en kraamverlof neem. Jy kan kraamverlof te eniger tyd van vier weke voor die verwagte bevallingsdatum neem, en jy mag vir ses weke ná die bevalling nie werk nie. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,067 | Jy kan aannemingsvoordele eis as jy 'n kind van jonger as twee jaar oud wettig aanneem, en jy die werk verlaat om die kind te versorg. Net een van die aanneemouers kan om voordele aansoek doen. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,068 | Die vrou/man of minderjarige kind van iemand wat gesterf het, kan doodsvoordele eis as die oorledene bydraes tot die Fonds betaal het. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,069 | As jy vier jaar of langer tot die Fonds bygedra het, kan jy vir tot 238 dae eis. As jy vir 'n korter tydperk bygedra het, kan jy 1 dag eis vir elke 6 dae wat jy gewerk het terwyl jy tot die Fonds bygedra het. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,070 | As jy kraamverlof neem, kan jy hoogstens 121 dae eis. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,071 | Die Fonds betaal 'n persentasie van die loon/salaris wat jy verdien het terwyl jy tot die Fonds bygedra het. Die hoogste bedrag wat betaal kan word, is 58% van wat jy per dag verdien het. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,072 | KAN JY 'n VERLENGING KRY AS JY AL JOU VOORDELE GEBRUIK HET? |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,073 | As al jou voordele gebruik het en steeds werkloos of siek is, kan jy om 'n verlenging van die WVF-voordele aansoek doen. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,074 | As jy steeds werkloos is, moet jy vorm UF139 invul, met 'n lys van al die plekke waar jy werk probeer kry het. Jy moet diT lys by die Departement van Arbeid indien. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,075 | As jy nog siek is, moet jy vorm UF140 invul. Jou dokter moet die mediese sertifikaat invul wat deel van diT aansoekvorm uitmaak. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,076 | As die Departement van Arbeid dink daar is goeie redes waarom jy nog voordele moet kry, sal hulle die aansoek goedkeur, maar dit gebeur nie dikwels nie. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,077 | dat jy van die WVF-voordele afhanklik is vir noodsaaklikhede soos huurgeld, kos en water, en dat jy langer as vier jaar tot die Fonds bygedra het. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,078 | As jy van die Fonds wil eis, moet jy na jou naaste Abeidsentrum gaan. Jy sal daar gevra word om die werkloosheidregister te teken. Jy sal hoor wanneer jy weer moet terugkom om die register te teken. Jy sal die register elke vier weke moet teken om te bewys dat jy die WVF-voordele steeds moet eis. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,079 | Jy moet dan na die kantoor toe teruggaan en die register op die regte datum teken. As jy siek is, moet jy 'n doktersertifikaat na die arbeidsentrum toe terugneem. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,080 | Jy sal 'n wit kaart kry wat die WVF-beampte elke keer sal teken wanneer jy die register teken. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,081 | As alles in orde is, behoort jy agt weke ná registrasie geld van die Fonds te begin kry. Die geld sal dan elke vier weke betaal word, totdat al die voordele opgebruik is. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,082 | As jy jou geld nie binne agt weke kry nie, moet jy die Arbeidsentrum bel en hulle vra om vas te stel waarom daar 'n vertraging is. Onthou om jou naam te noem en jou ID-nommer byderhand te hê. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,083 | Elke keer as jy geld kry, sal jy 'n strokie kry sodat jy kan sien hoeveel jy al gekry het, en hoeveel jy nog kan kry. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,084 | n dienssertifikaat van die werkgewer bewys van registrasie as 'n werksoeker n volledig ingevulde registrasievorm. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,085 | vir werk beskikbaar te wees - as jy werk aangebied word, moet jy bereid wees om te werk, en na verskillende maatskappye te gaan om werk te vra. Jy sal 'n vorm kry wat onderteken moet word om te wys dat jy werk gesoek het, maar dat geen werk beskikbaar was nie. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,086 | Jy moet jou werkloosheidvoordele by die Arbeidsentrum gaan haal op die datum waarop die geld volgens hulle daar sal wees. Jy moet die geld self gaan haal, en jy moet jou wit kaart en ID-boek by jou hê. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,087 | Om siektevoordele te eis, moet jy by jou naaste Abeidsentrum gaan registreer. As jy te siek is om self na die kantoor toe te gaan, kan 'n vriend of gesinslid die vorm by die kantoor kry en na jou toe bring sodat jy kan dit onderteken. Die ondertekende vorm moet dan na die Arbeidsentrum teruggeneem word. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,088 | n dienssertifikaat van die werkgewer bewys van bankbesonderhede n staat van die bedrag wat jy in die tydperk van jou siekte van jou werkgewer gekry het n volledig ingevulde registrasievorm. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,089 | Jy moet ook 'n mediese sertifikaat (Vorm UF86) van jou dokter inlewer. Jy moet sorg dat jou dokter die betrokke afdeling van Vorm UF86 invul. Gee dit dan vir die WVF-beampte by die Arbeidsentrum. Die Departement van Arbeid sal die aansoek oorweeg en Vorm UF87 aan jou pos. Jy moet hierdie vorm invul, en jou dokter moet dit onderteken. Jy moet hierdie vorm dan ook aan die eisebeampte gee. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,090 | Voordele sal aan jou betaal word vir die tyd dat die dokter jou van die werk vrygestel het, maar nie vir die eerste 2 weke van die werk af nie. Jy sal ook net betaal word vir die tyd dat jy nie normale lone van jou werkgewer gekry het nie. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,091 | Siektevoordele sal per tjek betaal en aan jou gepos word. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,092 | Onthou, jy kan nie siektevoordele eis as jou siekte deur jou eie wangedrag veroorsaak is, of as jy behandeling onredelik weier, of versuim om jou dokter se voorskrifte te volg nie. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,093 | As jy jou werk verloor het, Tn te siek is om te werk, moet jy die eisebeampte hiervan inlig, want jy kan miskien ook werkloosheidvoordele eis vir die tydperk wat nie deur die siektevoordele gedek word nie. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,094 | Om kraamvoordele te eis, moet jy by die Arbeidskantoor registreer en 'n mediese sertifikaat op die korrekte vorm van jou dokter kry. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,095 | n dienssertifikaat van die werkgewer bewys van jou bankbesonderhede n staat van die bedrag wat jy tydens kraamverlof van die werkgewer gekry het n volledig ingevulde registrasievorm. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,096 | Wanneer jy registreer, sal jy Vorm UF92 kry. Jou dokter moet hierdie vorm invul. Jy moet hierdie vorm dan aan die WVF-eisebeampte by die Arbeidskantoor gee. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,097 | Die eis sal per tjek betaal en aan jou gepos word. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,098 | Om vir voordele aansoek te doen nadat die baba gebore is, moet jy Vorm UF95 invul met die hulp van die dokter wat die baba verlos het. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,099 | As jy ook werkloos is, moet jy die eisebeampte hiervan inlig. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,100 | As jy aannemingsvoordele wil eis, moet jy by 'n eisebeampte by jou naaste Arbeidsentrum registreer. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,101 | n dienssertifikaat deur jou werkgewer uitgereik die aannemingsbevel bewys van jou bankbesonderhede n staat van die bedrag wat jy tydens jou aannemingsverlof van jou werkgewer gekry het n kopie van jou aangenome kind se geboortesertifikaat. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,102 | Jy moet vir die voordele aansoek doen binne ses maande nadat die aannemingsbevel uitgereik is. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,103 | Aannemingsvoordele word per tjek deur die pos betaal. Daar sal 'n vorm saam met die betaling wees. Hierdie vorm moet ingevul en na die eisebeampte by die arbeidsentrum teruggestuur word. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,104 | Die man of vrou van die oorlede werker, asook enige minderjarige kinders van die werker, kan doodsvoordele van die WVF eis. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,105 | Jy moet binne ses maande ná die dood van die werker om hierdie voordele aansoek doen. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,106 | As jy die oorlede werker se man of vrou is, moet jy na die Arbeidsentrum toe gaan en Vorm UF126 invul. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,107 | n gesertifiseerde afskrif van die doodsertifikaat n gesertifiseerde afskrif van jou huweliksertifikaat n dienssertifikaat van die werkgewer bewys van jou bankbesonderhede. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,108 | As jy die kind van die oorlede werker is, kan jy eis deur Vorm UF127 in te vul en dit by die Arbeidsentrum in te dien. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,109 | n kopie van jou identiteitsdokument kopieë van die oorledene se laaste ses salarisstrokies inligting wat die werkgewer in Vorm UI19 voorsien n dienssertifikaat van die werkgewer n kopie van jou (die kind se) geboortesertifikaat bewys van jou bankbesonderhede n gesertifiseerde afskrif van die doodsertifikaat bewys van voogdyskap bewys dat jy (die kind) 'n leerder is wat van die oorledene afhanklik was. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,110 | Die Arbeidskantoor sal jou Vorm UF128 gee, wat ingevul moet word deur die oorledene se laaste werkgewer, en wat dan by die Arbeidskantoor ingedien moet word. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,111 | Die doodsvoordeel is die bedrag wat die werker kon geëis het as hy werkloos was. Dit word as een betaling uitbetaal. |
1,725 | GOV-ZA.595.services.7296.21273.2010-03-24.af.txt | 25,112 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,726 | GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt | 25,114 | Met ingang van April 2003 moet alle huishulpe wat meer as 24 uur per maand werk, vir WVF geregistreer word. Dit sluit deeltydse en voltydse huishulpe in. |
1,726 | GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt | 25,115 | As huishulpe nie by die Fonds geregistreer is nie, en as werkgewers en huishulpe nie die maandelikse bydraes betaal nie, kan die Departement van Arbeid swaar boetes oplê. |
1,726 | GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt | 25,116 | As 'n huishulp vir meer as een werkgewer werk, moet al daardie werkgewers tot die Fonds bydra. |
1,726 | GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt | 25,117 | Werkloosheidvoordele - 'n Huishulp wat tot die Fonds bygedra het, en wie se diens beëindig is, kan eis. Let wel: Jy kan nie eis as jy uit jou werk bedank nie. |
1,726 | GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt | 25,118 | Siektevoordele - 'n Huishulp wat weens siekte nie kan werk nie, kan vir 6 maande eis. |
1,726 | GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt | 25,119 | Doodsvoordele - As 'n huishulp wat tot die Fonds bygedra het, te sterwe kom, kan die huishulp se afhanklikes eis. |
1,726 | GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt | 25,120 | Aannemingsvoordele - 'n Huishulp wat tot die Fonds bydra en 'n kinder van jonger as twee jaar aanneem, kan eis as daardie huishulp onbetaalde verlof neem om die kind te versorg. |
1,726 | GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt | 25,121 | Kraamvoordele - 'n Huishulp wat swanger is, kan voor en na die kind se geboorte kraamvoordele eis. |
1,726 | GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt | 25,122 | Die bedrag wat jy kan eis, hang af van hoe lank jy tot die Fonds bygedra het. Jy kry 'n persentasie (tot 58%) van 'n dag se salaris vir elke 6 dae dat jy gewerk het terwyl jy tot die Fonds bygedra het. |
1,726 | GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt | 25,123 | om voordele aansoek doen. |
1,726 | GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt | 25,124 | Dit is die werkgewer se verantwoordelikheid om 'n huishulp by die Werkloosheidversekeringsfonds te registreer. |
1,726 | GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt | 25,125 | Deur aanlyn te registreer. |
1,726 | GOV-ZA.595.services.7296.21343.2010-03-24.af.txt | 25,126 | Om te registreer, het jy jou ID-nommer en die huishulp se ID-nommer asook ander besonderhede nodig. Vorm UI 8 D moet met die werkgewer se besonderhede ingevul word, en vorm UI 19 D moet met die huishulp se besonderhede ingevul word. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.