document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,047 | GOV-ZA.2006.feb.124039.124039.2010-03-24.af.txt | 19,448 | Hierdie tuiste wat die ANC regering wil skep vir almal, beteken ook dat ons projekte soos hierdie in ons gemeenskappe wil vestig om u as plaaswerkergemeenskap deel te laat hê aan ekonomiese welvaart. Dit beteken dat u wat by hierdie projek betrokke is op 'n waardige wyse ondersteun sal word om u regmatige plek binne die landbousektor te kan inneem. |
1,047 | GOV-ZA.2006.feb.124039.124039.2010-03-24.af.txt | 19,449 | Die Departement van Landbou onder die ANC regering in die Wes-Kaap spandeer op die oomblik 80% van sy jaarlikse begroting aan die bemagtiging van ons voorheen benadeelde gemeenskappe om te sorg dat ons, ons nuwe boere op die beste moontlike maniere gevestig kan kry en dat die plaaswekergemeenskap ook voordeel sal put uit die bevryding wat die nuwe Demokrasie moes bring. |
1,047 | GOV-ZA.2006.feb.124039.124039.2010-03-24.af.txt | 19,450 | U weet dat ons in Landbou 'n baie groot waardering het vir die belangrike rol wat plaaswerkers speel om landbou in die Provinsie aan die gang te hou en daarom doen ons op die oomblik alles in ons vermoë om die omstandighede en kwaliteit van lewe van ons plaaswerkers te verbeter, sodat u nie soos tweedeklas burgers in hierdie land moet lewe nie. Dit het tyd geword dat die nuwe Suid-Afrika ook voor u deur moet kom stilhou en by u voodeur moet inkom. |
1,047 | GOV-ZA.2006.feb.124039.124039.2010-03-24.af.txt | 19,451 | Dit is onder die ANC regering van die Wes-Kaap dat ons nou 'n plan aanvaar het in die Kabinet om op 'n gestruktureerde wyse met die omstandighede van plaaswerkers te deel. Plaaswerkers is so belangrik vir ons dat ons 'n spesiale plan het waarvolgens ons u lewe wil verbeter. |
1,047 | GOV-ZA.2006.feb.124039.124039.2010-03-24.af.txt | 19,452 | Dit is dan ook hoekom ons projekte soos hierdie een finansiëel ondersteun, waar u in samewerking met boere soos Mnr Louis Saayman, groente gaan plant vir u eie inkomste. |
1,047 | GOV-ZA.2006.feb.124039.124039.2010-03-24.af.txt | 19,453 | Hierdie tjek van R109 000.00 wat ons aan oorhandig is 'n teken van ons commitment om ook u lewe te verander. Ons vra vir u om met groot verantwoordelikheid en toewyding aan hierdie projek te werk sodat dit 'n suksesverhaal sal wees. U moet weet dat die vyande van die ANC regering sit en wag om te sê dat ons ons geld mors om in projekte soos hierdie een te spandeer. U gaan nie net vir my help om hulle verkeerd te bewys nie, maar u gaan u self help om te wys dat bruin en swart mense op die platteland tot baie meer in staat is as wat hulle dink. U gaan ook bewys dat waar die baie gewillige boere, soos Mnr Saayman, saam met hulle plaaswerkers en ons hele plaaswerkergemeenskap hande vat om armoede te beveg, ons besig is om 'n Suid-Afrkaanse nasie te bou wat weet dat daar krag in eenheid lê. |
1,047 | GOV-ZA.2006.feb.124039.124039.2010-03-24.af.txt | 19,454 | Daar is nog net effektief 24 dae oor voor die verkiesing en daarna verloop daar vyf jaar voordat kiesers weer die geleentheid kry om verteenwoordigers te kies wat al die mense moet verteenwoordig. Die ANC het begin bou aan die verbetering van die omstandighede van al die gemeenskappe en hierdie bouproses kan nie nou aan iemand anders oorgegee word nie. Indien ons nie daarin slaag om die meerderheid te kry nie, beteken dit dat ons nou ander mense die reg gee om 'n huis op ons fondasie te kom bou. |
1,047 | GOV-ZA.2006.feb.124039.124039.2010-03-24.af.txt | 19,455 | Ons weet mos die DA sal nie tevrede wees met ons fondasie nie en sal weer van voor af planne wil optrek om die huis te bou. Dit gaan ons outomaties weer terug sit na die tyd voordat ons 'n volwaardige demokrasie geword het. |
1,047 | GOV-ZA.2006.feb.124039.124039.2010-03-24.af.txt | 19,456 | Ek wil vir u vra om soos in 1994 hierdie verkiesing weer 'n ware verkiesing van die mense te maak. Ons moet vir mense wat miskien nog nooit in hulle lewe daaraan gedink het om vir die ANC te stem nie, wys dat die ANC ook aan blankes en kleurlinge behoort. Dat ons Suid-Afrika ewe lief het en dat ons 'n party is wat na al die mense wil omsien. |
1,047 | GOV-ZA.2006.feb.124039.124039.2010-03-24.af.txt | 19,457 | Elke verkiesing tot sover, hetsy nasionaal of op munisipale vlak is gekenmerk deur 'n uitslag wat duidelik langs rasselyne gebasseer is. Met ander woorde blankes en bruinmense het merendeels hul stem geplaas by die NNP of die DA en die swart stem was vir die ANC. Daarom moet u 'n spesiale poging aanwend om ook die blanke kiesers uit te nooi om vir die ANC te stem. |
1,047 | GOV-ZA.2006.feb.124039.124039.2010-03-24.af.txt | 19,458 | Die ontbinding van die NNP het nou dit moontlik gemaak om historiese bande te breek en vir blankes en veral die bruinmense van die Wes-Kaap om elkeen hulle eie persoonlike Rubicon oor te steek en met beslistheid en vasberadenheid te wys dat dit nie nodig is om elke keer te stem langs duidelik geïdentifiseerde rasselyne nie. |
1,047 | GOV-ZA.2006.feb.124039.124039.2010-03-24.af.txt | 19,459 | Ek wil spesiaal vandag 'n uitnodiging tot witmense en kleurlinge rig wat sê hulle gaan nie stem nie, want hulle het nie 'n party om voor te stem nie, om nie te twyfel oor hulle steun aan die ANC nie. |
1,047 | GOV-ZA.2006.feb.124039.124039.2010-03-24.af.txt | 19,460 | Wat is die opsies vir hierdie verkiesing Die DA wie se opposisie stem vir ewig opposisie sal bly en wat slegs opponeer omdat hulle niks anders ken nie of om vir een van die ander kleiner partye te stem wie se kandidate onbekend is, wie nie 'n bewese rekord het nie en wie in ieder geval verskietende sterre is. Of om die logies en beredeneerde stap te neem en vir die ANC te stem? |
1,047 | GOV-ZA.2006.feb.124039.124039.2010-03-24.af.txt | 19,461 | As lid van 'n minderheidsgroep het ek self hierdie pad gestap. Ek was 'n trotse lid van die NNP wie op 'n stadium in samewerking met die DA was. Ek het die DA ervaar en beleef en vandag in die ANC voel ek tuis, ja ook as lid van 'n minderheidsgroep. As ons eerlik moet wees dan moet ons die ANC krediet gee vir ekonomiese bloei wat hierdie land vir dekades nog nie ervaar het nie, daar moet krediet wees vir die erkenning wat Suid-Afrika internasionaal geniet en die deure wat orals oopgegaan het. Ja daar is foute gemaak en daar sal in die toekoms nog foute gemaak word. As ons eerlik moet wees dan moet ons toegee dat daar munisipaliteite is waar daar verbeter kan word wat dienslewering aanbetref en die leierskap van die ANC is die eerste om dit te erken. |
1,047 | GOV-ZA.2006.feb.124039.124039.2010-03-24.af.txt | 19,462 | My uitnodiging is aan blankes en kleurlinge. Neem daardie beslissende stap en steek die Rubicon oor deur in u plaaslike munisipaliteit vir die ANC te stem. Dit sal u vir eens en vir altyd losmaak van die rasgebaseerde partye vir wie u in die verlede gestem het. Maar, belangriker en dit is waarskynlik die enkele belangrikste faktor. Blankes moet weer deel word van die hoofstroom van regering en nie vir ewig deel wees van opposisie wat slegs raas en blaas en niks konkreets kan of wil lewer nie. U kan dit regkry en help om Suid-Afrika 'n beter plek te maak vir almal in Suid-Afrika. |
1,048 | GOV-ZA.2006.feb.125337.125337.2010-03-24.af.txt | 19,464 | miljoen kondome sal vanjaar deur die gesondheidsdepartement in die Wes-Kaap versprei word" sê Minister Uys. "Die kondome sal vrylik beskikbaar wees by alle gesondheidsfasiliteite dwarsdeur die provinsie en daar is geen verskoning vir mense om nog onbeskermde seks te hê nie" sê Uys.'n Seksueel oordraagbare siekte (SOS) word van een mens na 'n ander tydens onbeskermde seks oorgedra. Minister Uys sê jy kan 'n siekte opdoen na slegs een keer se omgang met 'n besmette maat. |
1,048 | GOV-ZA.2006.feb.125337.125337.2010-03-24.af.txt | 19,465 | Daar is meer as 20 verskillende soorte siektes wat deur seksuele kontak versprei word. Onder hierdie siektes tel sifilis, gonorrhoea en herpes. MIV wat Vigs veroorsaak, word ook as 'n seksueel oordraagbare siekte beskou en tel onder die gevaarlikstes omdat dit ongeneesbaar is. Daar is geen visuele tekens van die siekte in sy vroeë stadium nie en dit kan jare duur voordat iemand siek word. Gedurende hierdie tydperk kon die infeksie reeds aan verskeie ander seksuele maats oorgedra gewees het. |
1,048 | GOV-ZA.2006.feb.125337.125337.2010-03-24.af.txt | 19,466 | Minister Uys sê een uit elke tien seksueel bedrywige mense in Suid-Afrika het die een of ander seksueel oordraagbare siekte. |
1,048 | GOV-ZA.2006.feb.125337.125337.2010-03-24.af.txt | 19,467 | Abnormale afskeidings deur die geslagsorgane. |
1,048 | GOV-ZA.2006.feb.125337.125337.2010-03-24.af.txt | 19,468 | Die volle medisinale kursus volg en dit nie met hul maat(s) deel nie. 'n Maat moet sy of haar eie medisyne kry. |
1,048 | GOV-ZA.2006.feb.125337.125337.2010-03-24.af.txt | 19,469 | Minister Uys het gesê die gebruik van kondome is die beste voorkomingmiddel teen siektes. |
1,048 | GOV-ZA.2006.feb.125337.125337.2010-03-24.af.txt | 19,470 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,472 | It gives me pleasure to welcome you to the celebration of our International Tourist Guide Day. I am honoured to spend time with men and women who lead and participate in this important sector of human activity- tourism. Other than the travel operator and the Internet, the real contact that the tourist has with South Africa is through a tourist guide. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,473 | In fact most letters that the Department of Environmental Affairs and Tourism receives from tourists who share their experiences in the country, sing praises about the knowledge and professionalism of tourist guides. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,474 | Programme Director, I am informed that in 1989, during the Third International Convention of the World Federation of Tourist Guide Association, members of the association pondered at ideas to promote the awareness of professional tourists guides amongst the public. A number of ideas were put forward and that, eventually, were combined to create tourist guides special day. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,475 | The first International Tourist Guide Day was held in 1990 with 15 countries participating. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,476 | This year DEAT and the tourism stakeholders are acknowledging the role and the contribution of the tourist guides by way of empowering them to explore diligence in foreign languages and creating an enabling environment for them to equitably participate in economy of the industry. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,477 | However, I should hasten to add that our greatest achievement to date is the fact that we have trained tourist guides in foreign languages, such as German, French and Chinese. Plans are afoot to extend this foreign language training to mainstream languages of our core markets, which will include Spanish, Arabic, Portuguese and Italian. This initiative will ensure that we remain competitive in the market and encourage tourist in these segments to stay longer in the country. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,478 | Another level that needs to be explored much more robustly is creating conducive environment for the tourist-guides to thrive. We should be clear about the needs analysis of the market, and its preparedness to absorb black tourist-guides without prejudice. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,479 | Furthermore, the more established tour operators should be prepared to accept aspirant HDI tour-guides in the [currently white dominated] industry so that they can gain the necessary exposure and experience. That to me would constitute massive strides towards achieving transformation within the sector. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,480 | You will recall that when the Tourism Act was amended in 1998, particular attention in the Act was given to the developmental approach rather than a prescriptive approach. Attention was placed on transformation, particularly on black, rural and gender issues. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,481 | Once the Act was implemented there was a break down from the National Registrars to the Provincial registrars as well as between the provincial registrars and the private sector. The Second Tourism Amendment Act, which is a new system of dealing with tourist guide issues, was introduced in 2000. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,482 | Since the implementation of the Act on 1 October 2001, we have appointed the National Registrar and the 9 provincial registrars. One of the major roles of the national registrar is to disseminate information about tourist guides, establish associations of tourists guides and provide any other information to promote and develop the tourist guiding sector nationally, while the provincial registrars would have a record of tourist guides within their relevant provinces. This has resulted in 9 214 tourist who are currently registered nationally, of which 25% are historically disadvantaged individuals. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,483 | Ladies and Gentlemen, this deliberate theme for year's celebration being "Fighting Against Illegal Tourist Guiding" "Have you asked for the Badge & ID Card registration proof from your Tourist Guide" aptly demonstrate our resolve to combat illegal tourist guiding in the country? |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,484 | You will recall that government has been widely criticized, especially by the media community for failing to act decisively against illegal tourist guiding. It is against this background that we will be dedicated to be aggressive in our campaign to obviate this problem. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,485 | In the above regard we will soon be exposing our Provincial Registrars to training in understanding their roles, responsibilities and powers in the terms of the Law that they can invoke to discipline illegal tourist guides. Close ties are also going to be forged with the South African Police Services so that they understand the detrimental implications of illegal tourist guiding and that in fact it is a criminal offence. Arts, heritage and cultural institutions and bodies are going to be sensitized request the Identifications and Badges from tour guides who bring tourists and report non-compliance to the Provincial Registrars and/or the police. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,486 | Parallel to the above would be a massive media campaign that would be aimed at informing the domestic and international public about how to identify an illegal tour guide and what steps to take to report such. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,487 | Ladies and Gentlemen the white paper on tourism state that tourism is government led and private sector driven. The transformation of the tourist guide sector has been, and remains a priority to our department, I believe that things are certainly moving in the right direction. There can be no doubt that one of the key requirements for small emerging tourism businesses is mentorship. The larger and more anchored tourism businesses can play a significant role in the future sustainability of smaller businesses, if they take the time and effort to become involved. Having said that, I am sure that in the coming years we will see an increase in mentorship, with established businesses looking to bolster their BEE scorecards and ratings. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,488 | The Tourism BEE Charter was launched last May at Indaba and subsequently the Tourism BEE Charter Council, which was inaugurated at the 4th Annual National Tourism Conference that was held at Sun City, on 6 October 2005. One of the Council's approaches to BEE is looking at the issue of opening up access for black investment. This includes access to finance to initiate BEE deals and ownership, but also providing services and skills to manage and sustain BEE after the deals are made. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,489 | Furthermore, the Council hopes to deliver on 12 interventions, which include the launching of Provincial Tourism BEE specialists networks, tourism charter help line as well as gazetting the Charter as a code of good practice aligned to the BEE Act. In that regard, the Council will have recognizable status in order to promote skills development, employment equity and strategic management within the tourism industry. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,490 | Ladies and Gentlemen, the Deputy President Phumzile Mlambo - Nqcuka made it clear on announcing the Accelerated and Shared Growth Initiative (ASGISA) for South Africa that tourism holds the potential to grow the country's economy. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,491 | The Deputy President also said that while tourism is one of the fastest growing industries in the country, it is ready for the "second phase" of growth. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,492 | This meant increasing the industry's contribution to the country's Gross Domestic Product (GDP) from 8% to 12% and increase employment to 400 000 by 2014. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,493 | This increased focus on tourism means that we should focus much more on skills development, which has been identified as key to the improvement of service and quality across all the different sub sectors of the tourism industry. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,494 | Our department together with SA Tourism have developed and are rolling out the domestic tourism growth strategy which aims at growing the number of domestic tourists, their spend, length of stay and distribution throughout the country and throughout the year, as well as to identify the key tourism products for the domestic tourism market. Furthermore, there is a need to promote nation building through tourism by growing domestic tourism in townships, rural areas, heritage sites, national parks and tourism icons. The tourist guides need to play a vital role in seeing the success of this strategy. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,495 | Ladies and Gentlemen, in his opening speech at the Indaba 2003, President Thabo Mbeki said, I quote "I would like to have time to breaks loose from my work environment, to rediscover myself as a person by being with people and things about whom and which I do not have to take decisions. I would go to the Eastern Cape of our country to visit the grave of a Khoi woman, Sarah Baartman, whose remains were returned to the country of her birth. I would visit the museums of Eastern Cape and I am certain that as I walk around these places with strange names I will learn much about the past." |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,496 | The president's speech clearly depicted the value of the tourist guide sector in the tourism industry. A good tourist guide would be in attendance to give in depth the account of the History of Sarah Baartman from begin to end, take the President to the museum and curate the history and origins of the names that look strange to the President and watch him smile as he identifies with the origin of the names as they would invariable associate with the bitter past that is now the past! I am attempting to depict the caliber of a true tourist guide being that of human relations, knowledge about the history, places, fauna and flora, game and most importantly, the people of South Africa and their different cultures, religion etc. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,497 | We are the nation that has been endowed with many gifts, including scenic beauty, diverse cultures and hospitality. How we market South Africa as a value for money destination, remain globally competitive, contribute to the GDP as envisaged by the Accelerated and Shared Growth Initiative for South Africa is a challenge that remains with all of us in the tourism industry but the quality tourist guide sector will add value to our efforts. |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,498 | Don't understand government jargon or an acronym Use the GLOSSARY? |
1,049 | GOV-ZA.2006.feb.135962.2010-03-02.af.txt | 19,499 | | QUESTIONS Just ask us: [email protected]? |
1,050 | GOV-ZA.2006.feb.136002.136002.2010-03-24.af.txt | 19,501 | Die doel van Swangerskap Opvoedingsweke is om kennis oor te dra aan swanger vroue, hul metgeselle, gesinne en die breër gemeenskap van hoe om 'n veilige swangerskap vir beide die moeder en die baba te hanteer. |
1,050 | GOV-ZA.2006.feb.136002.136002.2010-03-24.af.txt | 19,502 | Ons konsentreer op die welstand van beide moeder en kind deur vroeë bespreking, vroeë bewuswording van gevaartekens en vroeë ingryping" sê min Uys. Suid-Afrika en die Wes-Kaap het 'n hoë kinder en moeder sterftesyfer. Landwyd is dit 12 keer hoër as die gemiddelde vir die res van die Westerse wêreld. Die geskatte kraamsterftes in Suid-Afrika is 175 vir elke 100 000 geboortes. In die Wes-Kaap is dit 77 vir elke 100 000 geboortes. Deur bewustheidsweke soos hierdie probeer ons die sterftesyfer verlaag" sê Uys. |
1,050 | GOV-ZA.2006.feb.136002.136002.2010-03-24.af.txt | 19,503 | Uys sê vroue moet nie slegs 'n gesonder lewensstyl tydens swangerskap nastreef nie, maar moet ook baie versigtiger as normaalweg wees. |
1,050 | GOV-ZA.2006.feb.136002.136002.2010-03-24.af.txt | 19,504 | Besoek u naaste kliniek of dokter sodra u bewus is van u swangerskap. |
1,050 | GOV-ZA.2006.feb.136002.136002.2010-03-24.af.txt | 19,505 | Bespreek vroegtydig en laat u gereeld ondersoek. |
1,050 | GOV-ZA.2006.feb.136002.136002.2010-03-24.af.txt | 19,506 | Wees besorg oor uself - u voeding is belangrik, asook oefeninge tydens swangerskap. |
1,050 | GOV-ZA.2006.feb.136002.136002.2010-03-24.af.txt | 19,507 | Alkohol misbruik en rook kan ongebore babas skade berokken. Vermy dit tydens en na die geboorte van u kind. |
1,050 | GOV-ZA.2006.feb.136002.136002.2010-03-24.af.txt | 19,508 | Ken u en u maat se MIV-status - doen navraag of kry berading en toetsing by u naaste kliniek. |
1,050 | GOV-ZA.2006.feb.136002.136002.2010-03-24.af.txt | 19,509 | Bespreek die wenslikheid van geboortebystand by u plaaslike kliniek. |
1,050 | GOV-ZA.2006.feb.136002.136002.2010-03-24.af.txt | 19,510 | Bespreek en beplan voedingsopsies met kliniese personeel. |
1,050 | GOV-ZA.2006.feb.136002.136002.2010-03-24.af.txt | 19,511 | Ken die gevaartekens tydens swangerskap en soek dadelik hulp by u plaaslike dokter of kliniek wanneer spesifieke tekens voorkom. |
1,050 | GOV-ZA.2006.feb.136002.136002.2010-03-24.af.txt | 19,512 | Die metgesel van 'n swanger vrou moet ook van sy verantwoordelikhede bewus wees en nie sy verpligtinge verontagsaam nie het Minister Uys gesê. |
1,050 | GOV-ZA.2006.feb.136002.136002.2010-03-24.af.txt | 19,513 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,051 | GOV-ZA.2006.jan.122593.2010-03-02.af.txt | 19,515 | Die doel van Swangerskap Opvoedingsweke is om kennis oor te dra aan swanger vroue, hul metgeselle, gesinne en die breër gemeenskap van hoe om 'n veilige swangerskap vir beide die moeder en die baba te hanteer. |
1,051 | GOV-ZA.2006.jan.122593.2010-03-02.af.txt | 19,516 | "Ons konsentreer op die welstand van beide moeder en kind deur vroeë bespreking, vroeë bewuswording van gevaartekens en vroeë ingryping" sê min Uys. Suid-Afrika en die Wes-Kaap het 'n hoë kinder en moeder sterftesyfer. Landwyd is dit 12 keer hoër as die gemiddelde vir die res van die Westerse wêreld. Die geskatte kraamsterftes in Suid-Afrika is 175 vir elke 100 000 geboortes. In die Wes-Kaap is dit 77 vir elke 100 000 geboortes. Deur bewustheidsweke soos hierdie probeer ons die sterftesyfer verlaag" sê Uys. |
1,051 | GOV-ZA.2006.jan.122593.2010-03-02.af.txt | 19,517 | Uys sê vroue moet nie slegs 'n gesonder lewensstyl tydens swangerskap nastreef nie, maar moet ook baie versigtiger as normaalweg wees. |
1,051 | GOV-ZA.2006.jan.122593.2010-03-02.af.txt | 19,518 | Besoek u naaste kliniek of dokter sodra u bewus is van u swangerskap. |
1,051 | GOV-ZA.2006.jan.122593.2010-03-02.af.txt | 19,519 | Bespreek vroegtydig en laat u gereeld ondersoek. |
1,051 | GOV-ZA.2006.jan.122593.2010-03-02.af.txt | 19,520 | Wees besorg oor uself - u voeding is belangrik, asook oefeninge tydens swangerskap. |
1,051 | GOV-ZA.2006.jan.122593.2010-03-02.af.txt | 19,521 | Alkohol misbruik en rook kan ongebore babas skade berokken. Vermy dit tydens en na die geboorte van u kind. |
1,051 | GOV-ZA.2006.jan.122593.2010-03-02.af.txt | 19,522 | Ken u en u maat se MIV-status - doen navraag of kry berading en toetsing by u naaste kliniek. |
1,051 | GOV-ZA.2006.jan.122593.2010-03-02.af.txt | 19,523 | Bespreek die wenslikheid van geboortebystand by u plaaslike kliniek. |
1,051 | GOV-ZA.2006.jan.122593.2010-03-02.af.txt | 19,524 | Bespreek en beplan voedingsopsies met kliniese personeel. |
1,051 | GOV-ZA.2006.jan.122593.2010-03-02.af.txt | 19,525 | Ken die gevaartekens tydens swangerskap en soek dadelik hulp by u plaaslike dokter of kliniek wanneer spesifieke tekens voorkom. |
1,051 | GOV-ZA.2006.jan.122593.2010-03-02.af.txt | 19,526 | "Die metgesel van 'n swanger vrou moet ook van sy verantwoordelikhede bewus wees en nie sy verpligtinge verontagsaam nie" het Minister Uys gesê. |
1,051 | GOV-ZA.2006.jan.122593.2010-03-02.af.txt | 19,527 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,051 | GOV-ZA.2006.jan.122593.2010-03-02.af.txt | 19,528 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,052 | GOV-ZA.2006.jul.138502.138502.2010-03-24.af.txt | 19,530 | Verskeie maatreëls en aksies is geloods om die Voëlgriep in volstruise, wat noord van Albertinia tussen Mosselbaai en Riversdale opgespoor is, se verspreiding te beperk. Na verdere toetse om die omvang van die uitbreek te bepaal sal dan oorgegaan word tot stappe om die siekte uit te roei. Die virus verantwoordelik vir die uitbreek is getipeer as H5N2 en is nie verwant aan die virus wat mense in Asië, Europa en Noord-Afrika aangetas het nie. Sovêr bekend hou hierdie virus tipe geen gevaar in vir mense nie. |
1,052 | GOV-ZA.2006.jul.138502.138502.2010-03-24.af.txt | 19,531 | As deel van die beheer maatreëls om verspreiding van die siekte te verhoed word 'n tydelike verbod geplaas op die beweging van volstruise en alle pluimvee in die area is tussen die N2 nasionale pad in die suide en die Langeberg / Outinikwa berg reekse in die noorde en die R323 tussen die N2 by Riversdal en die Garciapas en die R328 tussen die N2 by Hartenbos en die Robinsonpas in die weste en ooste onderskeidelik. Geen bewegings deur of vanuit die area mag plaasvind nie en ook geen bewegings tussen persele binne die area nie. |
1,052 | GOV-ZA.2006.jul.138502.138502.2010-03-24.af.txt | 19,532 | Alhoewel die paaie hierbo genoem die grense van die area is vorm hulle nie deel van die area nie. Bewegings van volstruise en pluimvee op hierdie paaie mag dus plaasvind op voorwaarde dat die bewegings nie in die genoemde area begin nie. |
1,052 | GOV-ZA.2006.jul.138502.138502.2010-03-24.af.txt | 19,533 | Daar word verwag dat, met die volle samewerking van alle rolspelers, die uitbreek beperk sal bly en dat die siekte gou uit die besmette fokus geelimineer sal word. |
1,052 | GOV-ZA.2006.jul.138502.138502.2010-03-24.af.txt | 19,534 | Dit word weereens beklemtoon dat die virus geensins mense aantas nie en alle beskikbare kommersiële volstruis en pluimvee produkte dus veilig is vir menslike gebruik. Normale slag van volstruise van buite die area gaan voort. Volstruise afkomstig vanuit die Mosselbaai en Riversdal Landdrosdistrikte word egter nie vir uitvoer doeleindes geslag nie. |
1,052 | GOV-ZA.2006.jul.138502.138502.2010-03-24.af.txt | 19,535 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,053 | GOV-ZA.2006.jul.139266.2010-03-02.af.txt | 19,537 | Verskeie maatreëls en aksies is geloods om die Voëlgriep in volstruise, wat noord van Albertinia tussen Mosselbaai en Riversdale opgespoor is, se verspreiding te beperk. Na verdere toetse om die omvang van die uitbreek te bepaal sal dan oorgegaan word tot stappe om die siekte uit te roei. Die virus verantwoordelik vir die uitbreek is getipeer as H5N2 en is nie verwant aan die virus wat mense in Asië, Europa en Noord-Afrika aangetas het nie. Sovêr bekend hou hierdie virus tipe geen gevaar in vir mense nie. |
1,053 | GOV-ZA.2006.jul.139266.2010-03-02.af.txt | 19,538 | As deel van die beheer maatreëls om verspreiding van die siekte te verhoed word 'n tydelike verbod geplaas op die beweging van volstruise en alle pluimvee in die area is tussen die N2 nasionale pad in die suide en die Langeberg / Outinikwa berg reekse in die noorde en die R323 tussen die N2 by Riversdal en die Garciapas en die R328 tussen die N2 by Hartenbos en die Robinsonpas in die weste en ooste onderskeidelik. Geen bewegings deur of vanuit die area mag plaasvind nie en ook geen bewegings tussen persele binne die area nie. |
1,053 | GOV-ZA.2006.jul.139266.2010-03-02.af.txt | 19,539 | Alhoewel die paaie hierbo genoem die grense van die area is vorm hulle nie deel van die area nie. Bewegings van volstruise en pluimvee op hierdie paaie mag dus plaasvind op voorwaarde dat die bewegings nie in die genoemde area begin nie. |
1,053 | GOV-ZA.2006.jul.139266.2010-03-02.af.txt | 19,540 | Daar word verwag dat, met die volle samewerking van alle rolspelers, die uitbreek beperk sal bly en dat die siekte gou uit die besmette fokus geelimineer sal word. |
1,053 | GOV-ZA.2006.jul.139266.2010-03-02.af.txt | 19,541 | Dit word weereens beklemtoon dat die virus geensins mense aantas nie en alle beskikbare kommersiële volstruis en pluimvee produkte dus veilig is vir menslike gebruik. Normale slag van volstruise van buite die area gaan voort. Volstruise afkomstig vanuit die Mosselbaai en Riversdal Landdrosdistrikte word egter nie vir uitvoer doeleindes geslag nie. |
1,053 | GOV-ZA.2006.jul.139266.2010-03-02.af.txt | 19,542 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,053 | GOV-ZA.2006.jul.139266.2010-03-02.af.txt | 19,543 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,054 | GOV-ZA.2006.jul.139266.E.2010-03-02.af.txt | 19,545 | Aan die begin van April 2006 was 'n verbod geplaas op die bewegings van perde, muile, donkies en sebras in die Worcester en Robertson magistraatdistrikte. Die doel van hierdie verbod was om 'n uitbreek van Afrika Perdesiekte op die grens tussen die distrikte se verspreiding te beperk. Aangesien die laaste gevalle van die siekte vier weke gelede gediagnoseer is Veeartsenydiens van die Wes-Kaapse Departement Landbou nou in 'n posisie om hierdie verbod vanaf Vrydag 14 Julie 2006 op te hef. |
1,054 | GOV-ZA.2006.jul.139266.E.2010-03-02.af.txt | 19,546 | Dit word weereens beklemtoon dat alle bewegings van perde, muile, donkies en sebras na en binne die Afrika Perdesiekte beheer areas in die Wes-Kaap moet steeds voldoen aan die protokol vereistes wat in plek was voordat die verbod ingestel was. Die besonderhede van hierdie vereistes kan verkry word van die naaste Staatsveearts of die Staatsveearts, Boland by telefoon 021 808 5026 gedurende kantoor-ure. Die protokol het ten doel om die verspreiding van Afrika Perdesiekte na die Wes-Kaap te voorkom. |
1,054 | GOV-ZA.2006.jul.139266.E.2010-03-02.af.txt | 19,547 | Met die samewerking van alle rolspelers, en in die besonder eienaars van perde, was dit moontlik om die uitbreek tot 'n relatief klein area in die Worcester en Roberson distrikte te beperk. Die Departement Landbou waardeer die samewerking wat verleen was terwyl die verbod op die bewegings van die diere in plek was. |
1,054 | GOV-ZA.2006.jul.139266.E.2010-03-02.af.txt | 19,548 | Ek wil graag die betrokke amptenare van die depat. bedank vir hulle toewyding asook eienaars van perde vir hulle samewerking om die siekte hok te slaan. |
1,054 | GOV-ZA.2006.jul.139266.E.2010-03-02.af.txt | 19,549 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,055 | GOV-ZA.2006.jul.144930.144930.2010-03-24.af.txt | 19,551 | Geagte programdirekteur, agbare Burgemeester Maree, Burgemeester Clarence Johnson, Mnr Nosey Pieterse, Amptenare van die Departement van Landbou, ander Protokol waargeneem, Dames en Here, Ek het die afgelope twee jaar by 'n groot aantal byeenkomste opgetree waar ek met plaaswerkers, oor plaaswerkers, van plaaswerkers, en selfs namens Plaaswerkers gepraat het. Daar was ook verskeie geleenthede waar ons direkte erkenning verleen het aan plaaswerkers tydens plaaswerker van die jaar kompetisies. |
1,055 | GOV-ZA.2006.jul.144930.144930.2010-03-24.af.txt | 19,552 | Die meeste van u is bewus van my eie "commitment" ten opsigte van die welstand van plaaswerkers en die stappe wat ek saam met die regering van die Wes-Kaap geneem het om die Strategiese Plan vir die Plaaswerker Gemeenskap die lig te laat sien, en die vordering wat ons reeds gemaak het met die interdepartementele komitee, om uitvoering te gee aan die aanbevelings van die Strategiese plan. |
1,055 | GOV-ZA.2006.jul.144930.144930.2010-03-24.af.txt | 19,553 | Ek glo dat ons vandag nog 'n mylpaal bereik met die ondertekening van hierdie ooreenkoms. Daar is verskeie redes wat ek kan aanvoer hoekom dit so is, maar die belangrikste vir my, is die feit dat u besig is om aan te toon dat u nie soos 'n dobberende skippie op die oseaan wil wees nie, maar dat u soos 'n kragtige boot met 'n skipper aan die stuur, 'n koers ingeslaan het om toe te sien dat u by 'n bestemming kan aankom. |
1,055 | GOV-ZA.2006.jul.144930.144930.2010-03-24.af.txt | 19,554 | Dit is ongelukkig so dat plaaswerkers weens 'n legio van redes in so 'n diep groef verval het, waarin hulle so gewoond geraak het dat almal namens en vir hulle dink en praat, dat hulle die vermoë verloor het om vir hulle eie regte op te staan. Dit is lankal tyd dat plaaswerkers ook self vir hulle eie regte opstaan en op 'n verantwoordelike wyse vir hulle regte sal veg. Hierdeur bedoel ek nie dat u 'n pad van konfrontasie moet inslaan nie, maar dat u uself sal organiseer om op 'n geordende wyse na sake wat u lewe raak, sal omsien. |
1,055 | GOV-ZA.2006.jul.144930.144930.2010-03-24.af.txt | 19,555 | Ek wil my verstout om te sê dat u egter 'n slegte begin gehad het met diegene wat nie daarop ingestel was om die belange van plaaswerkers te dien nie, maar wat in die omstandighede van plaaswerkers 'n geleentheid gesien het om eie belang te soek en wat rondgeloop het met hulle eie agendas en dus van die staanspoor af die mense gefaal het vir wie 'n verteenwoordigende organisasie veronderstel is om te werk, naamlik, sy lede. U was besig om uself uitmekaar te skeur en gevolglik totaal oneffektief en irrelevant te wees. Die gevolg daarvan was dat u u eie saak skade berokken het en weereens aan plaaswerkers die beeld gegee het van 'n klomp onbeholpe skepsels wat nie regtig weet hoe om na hulle eie sake om te sien nie. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.