document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,018 | Meneer die voorsitter as ek dit nou gesÊ het, moet ek dadelik byvoeg dat bogenoemde slegs kan plaasvind binne 'n omgewing waarin die toestande geskep word om dit vir ons boere moontlik te maak om volhoubaar te boer. Vir ons in die Departement van Landbou in die Wes-Kaap is dit 'n baie hoË prioriteit dat alles moontlik gedoen moet word om boere op hulle plase te hou. |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,019 | In die eerste plek moet ons sorg vir die korrekte posisionering van die kommersiËle landbou wat groter waardering by verskeie belangegroepe en selfs die owerheid moet te weeg bring, ten opsigte van die bydrae en waarde van kommersiele boere in die behoud van stabiliteit van die sektor en die bydrae wat landbou lewer om die ekonomie te rugsteun. |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,020 | In die tweede plek moet ons sorg dra dat wit boere ten volle hulle plek inneem in die proses van grondhervorming en die vestiging van nuwe toetreders, ten einde te verseker dat hulle van die begin af suksesvol en volhoubaar sal boer. Ek het so onlangs as verlede week weer aan die topbestuur van die Departement gesÊ dat dit my en hulle taak is om deur ons optrede te verseker dat kommersiËle boere nooit bedryg sal voel deur die prosesse van transformasie nie. |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,021 | Vir my is daar twee defnitiewe groeperings, naamlik, gevestigde boere en opkomende boere. Hoewel ek graag sou wou sien dat ons net van boere sal praat as ons van Landbouers praat, is dit tog nodig om onderskeid te tref, aangesien daar wel 'n verkil ten opsigte van bepaalde behoeftes is. Binne die Departement sal ons egter so optree dat ons nooit die een ten koste van die andersal dien nie. |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,022 | Een van die hoekstene van landbou se bydrae tot die ekonomie is doelgerigte voorpunt navorsing en daarom het ek hierdie jaar byna R46 miljoen vir Tegnologie, Navorsing en Ontwikkeling in die Landboubegroting bewillig. |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,023 | Wat navorsing betref is dit belangrik om te beklemtoon dat dit langtermyn van aard is, met uitkomste gerig op die bevordering van die mededingendheid en volhoubaarheid van die landbousektor van die Provinsie, met ander woorde op ekonomiese groei wat weer werkskepping en -instandhouding tot gevolg het. Inligting, soos gegenereer deur die navorsingsaktiwiteite van die Departement, vorm dan ook die hoeksteen van tegnologie-oordrag en boerdery-ondersteuningsprogramme aan die totale landbougemeenskap van die Wes-Kaap. Ons het dit as volg opgedeel. |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,024 | R25,4 miljoen word aangewend vir die befondsing van direkte navorsing, waarvan R9,8 miljoen spesifiek vir diereproduksienavorsing, R8,8 miljoen vir plantproduksienavorsing en R2,6 miljoen vir hulpbrongerigte navorsing aangewend word. 'n Verdere bedrag van ongeveer R2,0 miljoen word spesifiek geoormerk vir die ontwikkeling en opgradering van navorsingsinfrastruktuur op die sewe proefplase van die Departement. Die rol wat proefplase as buitelug laboratoria speel vir die demonstrasie van beste landboupraktyke, kan nie onderskat word nie. Dit speel ook 'n sleutelrol in die opleiding van die groeiende opkomende landbousektor van die provinsie. |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,025 | Ontledings het aangetoon dat die waterverbruik van die Kaapse Metropool binnekort die voorsiening vanuit die beskikbare waterbronne gaan oortref. Kompetisie tussen die verskillende verbruikersektore om die beskikbare water gaan nog toeneem. Die besproeiingssektor is verantwoordelik vir ongeveer 50% van totale huidige verbruik en moet dus betrokke raak by die vind van gebalanseerde oplossings. |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,026 | Die Departement tree pro-aktief op met onder andere 'n program om die werklike waterverbruik deur besproeiing in die belangrikste sektore in die Wes-Kaap te bepaal en te vas te stel hoe die waterverbuiksdoeltreffendheid verbeter kan word. Die koste van die projek beloop R 615 000 per jaar. Die Provinsie het ook n bedrag van R3 miljoen beskikbaar gestel vir n ondersoek na alternatiewe waterbronne. Dr van Rooyen die hoof van ons Departement staan aan die hoof van die werkgroep wat die proses moet dryf. |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,027 | Opkomende boere moet van die staanspoor af die nodige ondersteuning kry om volhoubaar te boer en daarom moet alle rolspelers, in die proses van bemagtiging van voorheen benadeelde persone, hulle verantwoordelikheid van die staanspoor af opneem. |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,028 | U het ook'n baie belangrike rol wanneer dit kom by die vestiging van nuwe boere wat soms nie die vermoË het nie, en soms nie die vrymoedigheid het om tot u organisasie toe te tree nie. |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,029 | Die kwessie van opleiding oor die hele spektrum geniet by ons hoË voorrang. Nadat Kromme Rhee en Boskop as aanbieders van opleiding in die vorm van kortkursusse van die opleidingstoneel verdwyn het, was daar aanvanklik 'n lugleegte in die Wes-Kaap ten opsigte van opleiding aan plaaswerkers en hulpbronarm boere. Met die nuwe mandaat van Elsenburg is hierdie leemte gevul met die vestiging van 'n Sentrum vir Voortgesette Onderwys en Opleiding in die Landbou as subprogram van die Program: Gestruktueerde Landbou Opleiding. Hierdie onder-afdeling van die Instituut bied tans opleiding aan sowat 2000 plaaswerkers en hulpbronarm boere per jaar. |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,030 | Ten einde opleiding aan te pas by huidige behoeftes, word die opleiding gedesentraliseer om veral nader aan die hulpbronarm kliËnte te kom en om beter in hul behoeftes te voorsien. 'n Opleidingsentrum te George is gebou en is sedert Januarie 2004 in gebruik. 'n Soortgelyke sentrum te Oudtshoorn word tans ontwikkel. Kursusse word in Engels, Afrikaans en Xhosa aangebied. |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,031 | Die skepping van 'n fasiliteit in Clanwilliam in Augustus verlede jaar bevestig ons verbintenis tot die suksesvolle en volhoubare vestiging van hulpbronarm boere, begunstigdes van die nasionale grondhervormingsprogram en plaaswerkers. Dit kan tot 'n groot mate positief beÏnvloed word deur effektiewe ondersteuning in terme van behoefte gerigte opleidingsprogramme. |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,032 | Ons eie ondersoeke het aangedui dat hierdie kliËnte van die Departement van Landbou dit uiters moeilik vind om selfs vir 'n paar dae weg van hul gemeenskappe en standplase te beweeg vir opleiding. Vir hierdie rede het die Departement van Landbou: Wes-Kaap begin met 'n proses van desentralisasie van opleiding, veral ten opsigte van die kortkursusse wat aangebied word. Ek het reeds opdrag gegee dat ons moet kyk na die kostestruktuur en metodes van befondsing om die opleiding nog meer toeganklik te maak. |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,033 | Ek het reeds by verskeie ander geleenthede gevra dat alle ander betrokkenes by Landbou, hulle verantwoordelikheid sal opneem, hetsy dit verskaffers is of kettingwinkels wat landbouprodukte op hulle rakke het. Elkeen wat deel vorm van die waarde ketting van die bedryf sal 'n bydrae moet maak en nie net die kommersiËle boer nie. |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,034 | Ten slotte wil ek u weereens bedank vir die geleentheid en aan u die versekering gee dat my kantoor en die Departement te alle tye tot u beskikking is, om saam met u te werk aan die uitdagings wat Landbou bied om van die Wes-Kaap 'n tuiste vir almal te maak. Ons deel is om die kos op die tafel te sit in die groeiende Kaap. |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,035 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,017 | GOV-ZA.2005.may.104980.104980.2010-03-24.af.txt | 19,036 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,018 | GOV-ZA.2005.may.105168.105168.2010-03-24.af.txt | 19,038 | Die tweede volstruisveiling met teeltwaardes is Woensdag, 11 Mei, gehou. Dit volg na die sukses wat behaal is met die eerste veiling van dié soort wat verlede jaar aangebied is. |
1,018 | GOV-ZA.2005.may.105168.105168.2010-03-24.af.txt | 19,039 | Nege-en-sewentig jong broeivoëls van die Wes-Kaapse Departement Landbou is opgeveil by die Oudtshoorn Proefplaas. Dit het saamgeval met 'n Volstruis-inligtingsdag wat aangebied is deur die Departement, in samewerking met die Wes-Kaap Volstruisprodusente Vereniging en die Suid-Afrikaanse Volstruis-besigheidskamer. Die dag het, behalwe die veiling, ook verskeie interessante gesprekke opgelewer rondom onder andere Avian Influenza, lugweginfeksie en die ideale slagouderdom. |
1,018 | GOV-ZA.2005.may.105168.105168.2010-03-24.af.txt | 19,040 | Die veebemarkingsafdeling van die Klein Karoo Groep het die veiling hanteer en talle boere het weereens van die geleentheid gebruik gemaak om nuwe teelmateriaal aan te skaf om hul bestaande broeitroppe te verbeter. |
1,018 | GOV-ZA.2005.may.105168.105168.2010-03-24.af.txt | 19,041 | Die volstruise wat op die veiling aangebied is, is geselekteer op grond van teeltwaardes wat bereken is vanaf die beskikbare stamboomrekords en produksiedata. Teeltwaardes vir massa, eierproduksie en kuikenproduksie is vooraf vir elke volstruis beskikbaar gestel. Daar is ook verepunte aan elke volstruis toegeken. Die teelprogram by Oudtshoorn Proefplaas is reeds sedert 1991 onderweg onder die bekwame leiding van Prof. Schalk Cloete van die Instituut vir Diereproduksie by Elsenburg. Broeipare word in aparte broeikampe aangehou en alle eiers, kuikens en volwasse volstruise word duidelik gemerk om rekordhouding en naspeurbaarheid moontlik te maak. |
1,018 | GOV-ZA.2005.may.105168.105168.2010-03-24.af.txt | 19,042 | Alhoewel al die volstruise op die veiling van uitstaande gehalte was, het die pryse gewissel van so laag as R1600 tot so hoog as R4100. Die merkbare laer pryse as verlede jaar is 'n weerspieëling van die moeilike tye waardeur die volstruisbedryf tans gaan. Ten spyte hiervan is al die volstruise verkoop wat 'n positiewe teken is vir die bedryf. Departement Landbou wys met die veiling dat hulle glo in die toekoms van die volstruisbedryf en in die vestiging van goeie teelmateriaal wat tot voordeel van die totale bedryf sal wees. |
1,018 | GOV-ZA.2005.may.105168.105168.2010-03-24.af.txt | 19,043 | Die Oudtshoorn Proefplaas beoog om gereeld produksievelings te hou om volstruisprodusente geleentheid te gee om nuwe teelmateriaal aan te koop, en hoop om hiermee die belang van teling, seleksie en rekordhouding in die bedryf te vestig. Die vordering wat gemaak word met die seleksieprogram word ook elke jaar aan die produsente deurgegee. |
1,018 | GOV-ZA.2005.may.105168.105168.2010-03-24.af.txt | 19,044 | Volstruisprodusente wat verdere inligting verlang kan direk skakel met die Departement se Instituut vir Diereproduksie by Elsenburg 021 808 5221 of Oudtshoorn 044 272 6077. |
1,018 | GOV-ZA.2005.may.105168.105168.2010-03-24.af.txt | 19,045 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,019 | GOV-ZA.2005.may.105242.105242.2010-03-24.af.txt | 19,047 | Minister Cobus Dowry het onlangs plantjies oorgehandig aan werknemers van die Riebeeck Wynkelder om hul groentetuinprojek 'n hupstootjie te gee. |
1,019 | GOV-ZA.2005.may.105242.105242.2010-03-24.af.txt | 19,048 | Die wynkelder het 0,5ha onbenutte grond aan vier van hulle werknemers en hul gesinne vir hierdie doel beskikbaar gestel. Die groep beoog om basiese vars groente vir eie gebruik te produseer, maar ook vir informele bemarking om die projek meer volhoubaar te maak. |
1,019 | GOV-ZA.2005.may.105242.105242.2010-03-24.af.txt | 19,049 | Op 'n latere stadium wil hulle ook 'n kwekery vestig om plantmateriaal aan die res van die gemeenskap te voorsien. Hul waterbron is afvalwater vanuit die kelder en wat in 'n opgaardam naby die tuin gestoor word. |
1,019 | GOV-ZA.2005.may.105242.105242.2010-03-24.af.txt | 19,050 | Ter ondersteuning het die Wes-Kaapse Departement Landbou fondse beskikbaar gestel vir tuintoerusting, omheining, kunsmis en watertoerusting soos pompe en pyplyne. Die Departement bied ook opleiding en ondersteuning. |
1,019 | GOV-ZA.2005.may.105242.105242.2010-03-24.af.txt | 19,051 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,020 | GOV-ZA.2005.nov.118535.118535.2010-03-24.af.txt | 19,053 | Die Wes-Kaapse Minister van Landbou, Cobus Dowry, het 'n dringende versoek aan pluimveeboere gerig om te verseker dat hulle hoenders teen Newcastlesiekte ingeent is. Hy sê dat alhoewel die siekte in die provinsie nog slegs by Murraysburg, Knysna en Napier geisoleerde vrektes in pluimvee veroorsaak het, dit nie 'n rede is om oorgerus te raak nie. Hy het veral sy bekommernis uitgespreek dat uitbrekings van die siekte in nie-geente hoenders 'n wesentlike gevaar en bedreiging kan inhou vir groot kommersiële hoenderboerderye asook die volstruisbedryf. Die provinsie is die grootse uitvoerder van volstruisvleis in die wêreld terwyl hoendervleis in groot getalle na Namibië en ander SAOG lande uitgevoer word. Dowry het ook 'n tydige waarskuwing gerig oor die verhoogde risiko vir verspreiding van die siekte wat gewoonlik met die naderende feesgety gepaard gaan. Dit is gewoonlik hierdie tyd van die jaar wanneer uitskothoenders vanaf kommersiële lê eenhede vir verkope aangebied word. Hierdie uitskothoenders is baie gesog by verbruikers wat 'n voorraad vir die Kerstyd begin opbou maar kan hulle ongelukkig ook meehelp om die siekte te versprei weens die toename in beweging van hoenders vanaf moontlik besmette plase. Hy het weer beklemtoon dat dit nie net baie noodsaaklik is nie maar dat dit ook 'n wetlike verpligting is om enige verdagte geval van Newcastlesiekte by hoenders dadelik by die naaste staatsveearts of dieregesondheidtegnikus aan te meld. |
1,020 | GOV-ZA.2005.nov.118535.118535.2010-03-24.af.txt | 19,054 | Die Hoofdirekteur Veeartsenydiens in die Provinsie, dr. Gideon Brückner sê dat die Departement Landbou gebeurlikheidsplanne gereed het om vinnig op te tree om die siekte te diagnoseer en te beheer. Hy sê dat samesprekings ook met die belangrikste groot hoenderprodusente en enstofvervaardigers gehou is om stappe te bespreek om die hoenderbedryf te beskerm. Daar is eenparig deur County Fair, Tydstroom, en Rainbow hulp aangebied met die gratis voorsiening van entstof en inenting van hoenders rondom die gebiede waar hulle groot produksie eenhede geleë is. Besonderhede hieroor kan vanaf die subdirektoraat Dieregesondheid by Elsenburg verkry word telefoonnommer 021 |
1,020 | GOV-ZA.2005.nov.118535.118535.2010-03-24.af.txt | 19,055 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,021 | GOV-ZA.2005.nov.118724.118724.2010-03-24.af.txt | 19,057 | Ten spyte van die wydverspreide reën wat die afgelope paar maande in groot dele van die Wes-Kaap geval het, is daar nog steeds gebiede wat gebuk gaan onder voortdurende rampspoedige droogte toestande. |
1,021 | GOV-ZA.2005.nov.118724.118724.2010-03-24.af.txt | 19,058 | Ek is dankbaar om aan te kondig dat die nasionale regering 'n bedrag van R18 miljoen beskikbaar gestel het vir ondersteuning in die Wes-Kaap aan boere in die gebiede waar daar nog erge droogte toestande heers. Die eerste R10 miljoen sal omnmiddelik beskikbaar wees en behoort reeds teen middel Desember uitbetaal te word. Die hulp is in die vorm van die aankoop van veevoer by geregistreerde leweransiers, volgens 'n vasgestelde formule, wat direk deur die Departement van Landbou in die Wes-Kaap vergoed sal word. |
1,021 | GOV-ZA.2005.nov.118724.118724.2010-03-24.af.txt | 19,059 | Die Ministeriële droogtehulp komitee wat bestaan uit verteenwoordigers van die Departement van Landbou, georganiseerde landbou en verteenwoordigers van grondhervormingskomitees van die verskillende gebiede vergader vandag om die gebiede wat geraak word te identifiseer. |
1,021 | GOV-ZA.2005.nov.118724.118724.2010-03-24.af.txt | 19,060 | Die gebiede wat voorlopig geraak word, is Vredendal, Agter Pakhuis, Ceres Karoo, Touwsrivier omgewing, gedeelte Touwsrivier/Laingsburg, die gebied vanaf Touwsrivier na Merweville en 'n gedeelte in die omgewing van Beaufort-Wes bo-op die berg. Daar is ook sekere areas wat onlangs reën gehad het maar wat nie noodwendig finaal verligting gekry het nie. Hierdie gebiede sal deurlopend gemonitor word en aanpassings sal wel gemaak word na gelang van die verswakking van die toestande in daardie gebiede. |
1,021 | GOV-ZA.2005.nov.118724.118724.2010-03-24.af.txt | 19,061 | Nuwe aansoekers vir hulp moet 'n volledige aansoek voltooi, terwyl persone wat reeds oor 'n droogtehulp nommer beskik, 'n verkorte vorm met 'n nuwe vee inventaris moet inhandig. |
1,021 | GOV-ZA.2005.nov.118724.118724.2010-03-24.af.txt | 19,062 | Produsente wat meer besonderhede verlang of wie aansoek wil doen vir hulp, kan met die voorligtingskantore in hulle bepaalde streke skakel. |
1,021 | GOV-ZA.2005.nov.118724.118724.2010-03-24.af.txt | 19,063 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,022 | GOV-ZA.2005.nov.122406.122406.2010-03-24.af.txt | 19,065 | Minister Uys sê die Wes-Kaap se gesondheidsdepartement wil die siektebeveg deur die provinsie se immuniseringsveldtog uit te brei as deel van sy2005 Kersleweringsveldtog. Die siekte vier hoogty tydens Februarie en Maart. |
1,022 | GOV-ZA.2005.nov.122406.122406.2010-03-24.af.txt | 19,066 | Diarreale siekte kom veral in die somermaande voor wanneer daar meer vlieë is asook infeksies weens vuil water. Die hoogste voorkoms is in die laer inkomste gebiede en veral in die informele gebiede. Minister Uys sê kinders onder die ouderdom van twee is veral vatbaar en moeders moet gereeld hul hande was. |
1,022 | GOV-ZA.2005.nov.122406.122406.2010-03-24.af.txt | 19,067 | Die Departement sal die dreigende diarreale siekte die hoof bied deur die aanstelling van 74 gemeenskapswerkers wat opgelei is in die Geïntegreerde Bestuur van Kindersiektes (GBK). Hierdie gemeenskapwerkers is in geaffekteerde gebiede soos Khayelitsha en die Oostelike Klipfontein subdistrikte gebasseer wees. Bykomend is daar ook vier GBK-koördineerdersdeur die Departement aangestel. |
1,022 | GOV-ZA.2005.nov.122406.122406.2010-03-24.af.txt | 19,068 | Die GBK-strategie is oorspronklik deur die Wêreld Gesondheidsorganisasie(WGO) ontwikkel en fokus op die kind as geheel eerder as net op 'n enkelesiekte of siektetoestand. "Siek kinders kom dikwels by ons primêregesondheidsentrums aan met 'n hoeveelheid siektes. Hul behandeling moetop 'n geïntegreerde wyse tuis en in 'n kliniek bestuur word," sê Uys. Die Departement wil teen Desember 2005 reeds 60 ekstra opgeleidegemeenskapswerkers in diens hê om die GBK-strategie in werking te stel. |
1,022 | GOV-ZA.2005.nov.122406.122406.2010-03-24.af.txt | 19,069 | Hulle sal betrokke wees in die implimentering van 'n reeks huishoudelike en gemeenskapsingrype wat daarop gemik is om die hoofoorsake vankindersiektes en -sterftes aan te spreek. |
1,022 | GOV-ZA.2005.nov.122406.122406.2010-03-24.af.txt | 19,070 | Die doel van die ingryping is om dienste in Khayelitsha uit te brei gerugsteun deur 'n ekstra diens in Mitchell's Plein. Dit is deel van die provinsiale Regering se Ikapa Elihlumayo-strategie aangesien dit deel is van die opbou van menslike kapitaal en die verstewiging van maatskaplike kapitaal. Minister Uys sê teen Kersfees vanjaar sal 134 gemeenskapswerkers die departement se veldtog teen diarreale siekte ondersteun. |
1,022 | GOV-ZA.2005.nov.122406.122406.2010-03-24.af.txt | 19,071 | Elke jaar sterf sowat 12 miljoen kinders in ontwikkellende lande voordat hulle vyfjarige ouderdom bereik. Die meeste sterf binne die eerste jaar. Sewe uit elke 10 van hierdie sterftes is weens die vyf vernaamste siektes naamlik longinfeksies, diarree, masels, wanvoeding en malaria. |
1,022 | GOV-ZA.2005.nov.122406.122406.2010-03-24.af.txt | 19,072 | Minister Uys het by moeders aangedring om gereeld hul hande te was. "As jul kinders die siekte onderlede het, moet hulle dadelik vloeistof ingegee word om ontwatering te voorkom" het hy gesê. |
1,022 | GOV-ZA.2005.nov.122406.122406.2010-03-24.af.txt | 19,073 | Minister Uys sê die mengsel kan solank gegee word as wat die kind bereid is om te drink. |
1,022 | GOV-ZA.2005.nov.122406.122406.2010-03-24.af.txt | 19,074 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,023 | GOV-ZA.2005.nov.122406.2010-03-24.af.txt | 19,076 | Dis somer en saam met die hitte kom diarreale siekte het Minister Uys vandag gesê tydens sy besoek aan die Mitchell's Plein Gemeenskapsgesondheidsentrum. |
1,023 | GOV-ZA.2005.nov.122406.2010-03-24.af.txt | 19,077 | Minister Uys sê die Wes-Kaap se gesondheidsdepartement wil die siektebeveg deur die provinsie se immuniseringsveldtog uit te brei as deel van sy2005 Kersleweringsveldtog. Die siekte vier hoogty tydens Februarie en Maart. |
1,023 | GOV-ZA.2005.nov.122406.2010-03-24.af.txt | 19,078 | Diarreale siekte kom veral in die somermaande voor wanneer daar meer vlieë is asook infeksies weens vuil water. Die hoogste voorkoms is in die laer inkomste gebiede en veral in die informele gebiede. Minister Uys sê kinders onder die ouderdom van twee is veral vatbaar en moeders moet gereeld hul hande was. |
1,023 | GOV-ZA.2005.nov.122406.2010-03-24.af.txt | 19,079 | Die Departement sal die dreigende diarreale siekte die hoof bied deur die aanstelling van 74 gemeenskapswerkers wat opgelei is in die Geïntegreerde Bestuur van Kindersiektes (GBK). Hierdie gemeenskapwerkers is in geaffekteerde gebiede soos Khayelitsha en die Oostelike Klipfontein subdistrikte gebasseer wees. Bykomend is daar ook vier GBK-koördineerdersdeur die Departement aangestel. |
1,023 | GOV-ZA.2005.nov.122406.2010-03-24.af.txt | 19,080 | Die GBK-strategie is oorspronklik deur die Wêreld Gesondheidsorganisasie(WGO) ontwikkel en fokus op die kind as geheel eerder as net op 'n enkelesiekte of siektetoestand. "Siek kinders kom dikwels by ons primêregesondheidsentrums aan met 'n hoeveelheid siektes. Hul behandeling moetop 'n geïntegreerde wyse tuis en in 'n kliniek bestuur word," sê Uys. Die Departement wil teen Desember 2005 reeds 60 ekstra opgeleidegemeenskapswerkers in diens hê om die GBK-strategie in werking te stel. |
1,023 | GOV-ZA.2005.nov.122406.2010-03-24.af.txt | 19,081 | Hulle sal betrokke wees in die implimentering van 'n reeks huishoudelike en gemeenskapsingrype wat daarop gemik is om die hoofoorsake vankindersiektes en -sterftes aan te spreek. |
1,023 | GOV-ZA.2005.nov.122406.2010-03-24.af.txt | 19,082 | Die doel van die ingryping is om dienste in Khayelitsha uit te brei gerugsteun deur 'n ekstra diens in Mitchell's Plein. Dit is deel van die provinsiale Regering se Ikapa Elihlumayo-strategie aangesien dit deel is van die opbou van menslike kapitaal en die verstewiging van maatskaplike kapitaal. Minister Uys sê teen Kersfees vanjaar sal 134 gemeenskapswerkers die departement se veldtog teen diarreale siekte ondersteun. |
1,023 | GOV-ZA.2005.nov.122406.2010-03-24.af.txt | 19,083 | Elke jaar sterf sowat 12 miljoen kinders in ontwikkellende lande voordat hulle vyfjarige ouderdom bereik. Die meeste sterf binne die eerste jaar. Sewe uit elke 10 van hierdie sterftes is weens die vyf vernaamste siektes naamlik longinfeksies, diarree, masels, wanvoeding en malaria. |
1,023 | GOV-ZA.2005.nov.122406.2010-03-24.af.txt | 19,084 | Minister Uys het by moeders aangedring om gereeld hul hande te was. "As jul kinders die siekte onderlede het, moet hulle dadelik vloeistof ingegee word om ontwatering te voorkom" het hy gesê. |
1,023 | GOV-ZA.2005.nov.122406.2010-03-24.af.txt | 19,085 | Minister Uys sê die mengsel kan solank gegee word as wat die kind bereid is om te drink. |
1,023 | GOV-ZA.2005.nov.122406.2010-03-24.af.txt | 19,086 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,023 | GOV-ZA.2005.nov.122406.2010-03-24.af.txt | 19,087 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,024 | GOV-ZA.2005.nov.122406.A.2010-03-24.af.txt | 19,089 | Minister Uys sê die Wes-Kaap se gesondheidsdepartement wil die siektebeveg deur die provinsie se immuniseringsveldtog uit te brei as deel van sy2005 Kersleweringsveldtog. Die siekte vier hoogty tydens Februarie en Maart. |
1,024 | GOV-ZA.2005.nov.122406.A.2010-03-24.af.txt | 19,090 | Diarreale siekte kom veral in die somermaande voor wanneer daar meer vlieë is asook infeksies weens vuil water. Die hoogste voorkoms is in die laer inkomste gebiede en veral in die informele gebiede. Minister Uys sê kinders onder die ouderdom van twee is veral vatbaar en moeders moet gereeld hul hande was. |
1,024 | GOV-ZA.2005.nov.122406.A.2010-03-24.af.txt | 19,091 | Die Departement sal die dreigende diarreale siekte die hoof bied deur die aanstelling van 74 gemeenskapswerkers wat opgelei is in die Geïntegreerde Bestuur van Kindersiektes (GBK). Hierdie gemeenskapwerkers is in geaffekteerde gebiede soos Khayelitsha en die Oostelike Klipfontein subdistrikte gebasseer wees. Bykomend is daar ook vier GBK-koördineerdersdeur die Departement aangestel. |
1,024 | GOV-ZA.2005.nov.122406.A.2010-03-24.af.txt | 19,092 | Die GBK-strategie is oorspronklik deur die Wêreld Gesondheidsorganisasie(WGO) ontwikkel en fokus op die kind as geheel eerder as net op 'n enkelesiekte of siektetoestand. "Siek kinders kom dikwels by ons primêregesondheidsentrums aan met 'n hoeveelheid siektes. Hul behandeling moetop 'n geïntegreerde wyse tuis en in 'n kliniek bestuur word," sê Uys. Die Departement wil teen Desember 2005 reeds 60 ekstra opgeleidegemeenskapswerkers in diens hê om die GBK-strategie in werking te stel. |
1,024 | GOV-ZA.2005.nov.122406.A.2010-03-24.af.txt | 19,093 | Hulle sal betrokke wees in die implimentering van 'n reeks huishoudelike en gemeenskapsingrype wat daarop gemik is om die hoofoorsake vankindersiektes en -sterftes aan te spreek. |
1,024 | GOV-ZA.2005.nov.122406.A.2010-03-24.af.txt | 19,094 | Die doel van die ingryping is om dienste in Khayelitsha uit te brei gerugsteun deur 'n ekstra diens in Mitchell's Plein. Dit is deel van die provinsiale Regering se Ikapa Elihlumayo-strategie aangesien dit deel is van die opbou van menslike kapitaal en die verstewiging van maatskaplike kapitaal. Minister Uys sê teen Kersfees vanjaar sal 134 gemeenskapswerkers die departement se veldtog teen diarreale siekte ondersteun. |
1,024 | GOV-ZA.2005.nov.122406.A.2010-03-24.af.txt | 19,095 | Elke jaar sterf sowat 12 miljoen kinders in ontwikkellende lande voordat hulle vyfjarige ouderdom bereik. Die meeste sterf binne die eerste jaar. Sewe uit elke 10 van hierdie sterftes is weens die vyf vernaamste siektes naamlik longinfeksies, diarree, masels, wanvoeding en malaria. |
1,024 | GOV-ZA.2005.nov.122406.A.2010-03-24.af.txt | 19,096 | Minister Uys het by moeders aangedring om gereeld hul hande te was. "As jul kinders die siekte onderlede het, moet hulle dadelik vloeistof ingegee word om ontwatering te voorkom" het hy gesê. |
1,024 | GOV-ZA.2005.nov.122406.A.2010-03-24.af.txt | 19,097 | Minister Uys sê die mengsel kan solank gegee word as wat die kind bereid is om te drink. |
1,024 | GOV-ZA.2005.nov.122406.A.2010-03-24.af.txt | 19,098 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,025 | GOV-ZA.2005.nov.122420.2010-03-24.af.txt | 19,100 | Die belangrike rol wat tuissorg in die Wes-Kaap se gesondheidsdienste vervul is vandag weereens beklemtoon deur min. Uys tydens sy besoek aanCitrusdal se tuissorgwerkers. |
1,025 | GOV-ZA.2005.nov.122420.2010-03-24.af.txt | 19,101 | Citrusdal is 'n belangrike dorp in die Departement se grootste enomvattendste projekte - naamlik 'n Primêre GesondheidsorgVennootskapsprogram (PGVP) wat spesifiek ingestel is op tuissorg engemeenskapsorg. |
1,025 | GOV-ZA.2005.nov.122420.2010-03-24.af.txt | 19,102 | Tuissorg verleen basiese verpleegsorg deur formele en informele versorgers aan siek mense in hul eie huise. Die program is ook daarop gemik om pasiënte se maksimum gesondheid- en gemaksvlakke te verseker, asook versorging tot en met 'n waardige dood. |
1,025 | GOV-ZA.2005.nov.122420.2010-03-24.af.txt | 19,103 | Minister Uys sê die diens is beskikbaar aan mense met geestelike, fisiese, emosionele en maatskaplike behoeftes. Die Departement se doelwit is om reeds voor Kersfees 2005 tuissorgdienste aan meer as 9 000 pasiënte op alle gesondheidvlakke, waarvan 3 500 terminale pasiënte is, te verleen. Mense wat vir tuissorg kwalifiseer sluit in die wat beroertes gehad het , HIV en Vigs-lyers, fisiek of geestelik gestremdes, verswakte bejaardes en terminale siekes in. |
1,025 | GOV-ZA.2005.nov.122420.2010-03-24.af.txt | 19,104 | "Tuissorg is nie n 24-uur diens wat die familie as die primêre versorger wil vervang nie, maar is bedoel om ondersteuning te bied en verligting te bring" sê Uys. |
1,025 | GOV-ZA.2005.nov.122420.2010-03-24.af.txt | 19,105 | Tuissorg is ook 'n belangrike deel van gemeenskapssorg wat verseker dat verbruikers toegang het tot nabygeleë versorgingsdienste. Sulke dienstebemoedig deelname van mense in die onmiddellike omgewing, bemoedigtradisionele gemeenskapsbetrokkenheid en voorsien in die behoeftes vanmense. |
1,025 | GOV-ZA.2005.nov.122420.2010-03-24.af.txt | 19,106 | Tuisversorgers van verskeie organisasies het almal 'n tuissorgkursus voltooi wat deur die Departement van Gesondheid bestuur word. Voortdurende indiens opleiding word deur die Departement verskaf om bevoegdheid te verseker. |
1,025 | GOV-ZA.2005.nov.122420.2010-03-24.af.txt | 19,107 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,025 | GOV-ZA.2005.nov.122420.2010-03-24.af.txt | 19,108 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,026 | GOV-ZA.2005.nov.122420.A.2010-03-24.af.txt | 19,110 | Die belangrike rol wat tuissorg in die Wes-Kaap se gesondheidsdienste vervul is vandag weereens beklemtoon deur min. Uys tydens sy besoek aanCitrusdal se tuissorgwerkers. |
1,026 | GOV-ZA.2005.nov.122420.A.2010-03-24.af.txt | 19,111 | Citrusdal is 'n belangrike dorp in die Departement se grootste enomvattendste projekte - naamlik 'n Primêre GesondheidsorgVennootskapsprogram (PGVP) wat spesifiek ingestel is op tuissorg engemeenskapsorg. |
1,026 | GOV-ZA.2005.nov.122420.A.2010-03-24.af.txt | 19,112 | Tuissorg verleen basiese verpleegsorg deur formele en informele versorgers aan siek mense in hul eie huise. Die program is ook daarop gemik om pasiënte se maksimum gesondheid- en gemaksvlakke te verseker, asook versorging tot en met 'n waardige dood. |
1,026 | GOV-ZA.2005.nov.122420.A.2010-03-24.af.txt | 19,113 | Minister Uys sê die diens is beskikbaar aan mense met geestelike, fisiese, emosionele en maatskaplike behoeftes. Die Departement se doelwit is om reeds voor Kersfees 2005 tuissorgdienste aan meer as 9 000 pasiënte op alle gesondheidvlakke, waarvan 3 500 terminale pasiënte is, te verleen. Mense wat vir tuissorg kwalifiseer sluit in die wat beroertes gehad het , HIV en Vigs-lyers, fisiek of geestelik gestremdes, verswakte bejaardes en terminale siekes in. |
1,026 | GOV-ZA.2005.nov.122420.A.2010-03-24.af.txt | 19,114 | "Tuissorg is nie n 24-uur diens wat die familie as die primêre versorger wil vervang nie, maar is bedoel om ondersteuning te bied en verligting te bring" sê Uys. |
1,026 | GOV-ZA.2005.nov.122420.A.2010-03-24.af.txt | 19,115 | Tuissorg is ook 'n belangrike deel van gemeenskapssorg wat verseker dat verbruikers toegang het tot nabygeleë versorgingsdienste. Sulke dienstebemoedig deelname van mense in die onmiddellike omgewing, bemoedigtradisionele gemeenskapsbetrokkenheid en voorsien in die behoeftes vanmense. |
1,026 | GOV-ZA.2005.nov.122420.A.2010-03-24.af.txt | 19,116 | Tuisversorgers van verskeie organisasies het almal 'n tuissorgkursus voltooi wat deur die Departement van Gesondheid bestuur word. Voortdurende indiens opleiding word deur die Departement verskaf om bevoegdheid te verseker. |
1,026 | GOV-ZA.2005.nov.122420.A.2010-03-24.af.txt | 19,117 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,026 | GOV-ZA.2005.nov.122420.A.2010-03-24.af.txt | 19,118 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,027 | GOV-ZA.2005.nov.123704.123704.2010-03-24.af.txt | 19,120 | Die beskikbaarheid van mediese toerusting wat in 'n goeie werkende toestand is, is noodsaaklik vir die lewering van gesondheidsdienste van gehalte, sê Provinsiale Gesondheidsminister, Pierre Uys. Hy het vandag die Hermanus Hospitaal besoek waar 'n nuwe gastroskoop van R120 000 in ontvangs geneem is asook 3 infusiepompe ter waarde van R30 000. |
1,027 | GOV-ZA.2005.nov.123704.123704.2010-03-24.af.txt | 19,121 | Hierdie Desember, as deel van ons Kers-diensleweringsveldtog, sal die Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement miljoene bestee aan mediese toerusting in 'n poging om toegang tot mediese dienste van gehalte te verbeter, het Uys gesê. |
1,027 | GOV-ZA.2005.nov.123704.123704.2010-03-24.af.txt | 19,122 | Die Gesondheidsstelsel kry 'n hupstoot deur die aankoop van verskeie gesofistikeerde en broodnodige mediese toerusting soos die gastroskoop, X-straal kamers en 'n kolposkoop. Die toerusting sal by inrigtings waar die nood die grootste is, geïnstalleer word. |
1,027 | GOV-ZA.2005.nov.123704.123704.2010-03-24.af.txt | 19,123 | Die departement ondervind'n toename in die aantal pasiënte en dit gaan gepaard met 'n groter vraag na mediese dienste. Tesame met die feit dat toerusting by gesondheidsinrigting dikwels verouderd is, is nuwe toerusting as 'n prioriteit geïdentifiseer. In hierdie finansiele jaar sal die departement bykans R130m aan nuwe toerusting spandeer. |
1,027 | GOV-ZA.2005.nov.123704.123704.2010-03-24.af.txt | 19,124 | Ons verbeter nie slegs toegang tot beter gehalte mediese diens met die aankoop van hierdie toerusting nie, maar ons vergemaklik ook die taak van ons mediese personeel om daardie dienste te lewer sê Uys. |
1,027 | GOV-ZA.2005.nov.123704.123704.2010-03-24.af.txt | 19,125 | Die nuwe toerusting kom op die regte tyd, aangesien die feesseisoen gewoonlik 'n baie groter werklas op gesondheidsdienste plaas, hoofsaaklik weens padongelukke en geweld het Uys gese. |
1,027 | GOV-ZA.2005.nov.123704.123704.2010-03-24.af.txt | 19,126 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,028 | GOV-ZA.2005.nov.123704.2010-03-24.af.txt | 19,128 | Die beskikbaarheid van mediese toerusting wat in 'n goeie werkende toestand is, is noodsaaklik vir die lewering van gesondheidsdienste van gehalte, sê Provinsiale Gesondheidsminister, Pierre Uys. Hy het vandag die Hermanus Hospitaal besoek waar 'n nuwe gastroskoop van R120 000 in ontvangs geneem is asook 3 infusiepompe ter waarde van R30 000. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.