document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
813 | GOV-ZA.14675.2010-03-24.af.txt | 17,014 | Aanbevelings maak oor die aanstelling van onderwysers by die skool. |
813 | GOV-ZA.14675.2010-03-24.af.txt | 17,015 | die skool se eiendom, geboue en terrein onderhou en verbeter besluit oor die buiteskoolse leerplan en die keuse van vakke kragtens die provinsiale leerplanbeleid handboeke, onderwysmateriaal en/of toerusting vir die skool aankoop betaal vir dienste aan die skool. |
813 | GOV-ZA.14675.2010-03-24.af.txt | 17,016 | Die WKOD steun SBR're deur hulle in te lig oor hulle verantwoordelikhede en opleiding te verskaf in finansiële bestuur. |
813 | GOV-ZA.14675.2010-03-24.af.txt | 17,017 | Alle ouers wie se kinders by die skool geregistreer is het regte en verantwoordelikhede. Selfs as jy nie verkies is op die skoolbeheerraad nie, het jy nog die reg om betrokke te wees by die sake van die skool deur ouervergaderings by te woon. |
813 | GOV-ZA.14675.2010-03-24.af.txt | 17,018 | Jy het ook die reg om deur onderwysers of die skoolhoof geraadpleeg te word oor die skoolbedrywighede van jou kind. Die skoolhoof en die onderwysers by die skool moet jou inlig oor die gedrag, bywoning en leerproses van jou kind. |
813 | GOV-ZA.14675.2010-03-24.af.txt | 17,019 | Of skakel jou skoolgebaseerde ontwikkelingsraadgewer by jou plaaslike OBOS. |
813 | GOV-ZA.14675.2010-03-24.af.txt | 17,020 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
814 | GOV-ZA.148105.2010-03-24.af.txt | 17,022 | Die Wes-Kaapse Departement Landbou se subprogram verantwoordelik vir plaaswerkersake het onlangs 'n projek genaamd Water Wise van die Nasionale Seereddingsinstituut van Suid-Afrika (NSRI) befonds om plaaswerkerkinders in die gebiede van Worcester, Mosselbaai, die Kaapse Metropool en Knysna, bewus te maak van water en hulle op te lei in die veilige benutting van waterbronne. |
814 | GOV-ZA.148105.2010-03-24.af.txt | 17,023 | "In hierdie wonderlike sonnige land van ons waar ons graag in die water wil baljaar, is dit tragies dat verdrinking die tweede hoogste rede vir sterfte as gevolg van beserings is," het Cobus Dowry, Wes-Kaapse Minister van Landbou, gesê tydens die bekendmaking van hierdie projek by die Brandvleidam buite Worcester. "Baie Suid- Afrikaanse jongmense en kinders word aan water aktiwiteite blootgestel sonder dat hulle weet van die potensiële gevare van water in die see, damme, riviere, mere en reservoirs. Die doel is om aan 5000 kinders praktiese ondervinding van CPR te gee." |
814 | GOV-ZA.148105.2010-03-24.af.txt | 17,024 | Dit is veral by voorheen benadeelde en plaaswerkergemeenskappe waar die grootste risiko's voorkom en veral onder die ouderdomsgroepe van 1 tot 4 jaar en dan weer in die groep van 9 tot 14. Daar is feitlik elke dag insidente van verdrinkings of amperse verdrinkings. |
814 | GOV-ZA.148105.2010-03-24.af.txt | 17,025 | Hierdie NSRI Water Wise projek bestaan uit 'n reeks werkwinkels wat daarop gemik is om kinders en jongmense op te voed om met verantwoordelikheid en kennis die waterbronne te kan geniet. Vaardighede sluit in kennis van veiligheidsmaatreëls in en naby water ten opsigte van getye seestrome, windrigtings en plaaslike omstandighede, wat om in 'n noodgeval te doen; wie om te kontak en aksies wat geneem moet word terwyl daar op hulp gewag word. Die werkswinkel leer jongmense die basiese beginsels van eerstehulp en die belangrikheid van die eerste paar minute wat krities is vir die pasiënt. |
814 | GOV-ZA.148105.2010-03-24.af.txt | 17,026 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
814 | GOV-ZA.148105.2010-03-24.af.txt | 17,027 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
815 | GOV-ZA.148824.2010-03-24.af.txt | 17,029 | Op 15 Januarie 2003 was ek ook hier vir die roudiens van slagoffers van die treinongeluk op 7 Januarie 2003 toe 'n passasierstrein met 'n goederetrein gebots het by die Klipheuwel/Stellenbosch verbinding naby die R304. Weer eens staan ek vanaand hier met baie hartseer in my - maar dalk nog meer as 3 jaar gelede omdat dit plaaswerkers is wat baie onskuldig oppad was om te gaan werk. |
815 | GOV-ZA.148824.2010-03-24.af.txt | 17,030 | Wat 'n dag moes wees, vol hoop en verwagtinge vir die nuwe week het ontnugtering en groot verdriet gebring. Wat 'n dag moes wees met 'n tydelike afskeid omdat mense werk toe gegaan het, het 'n permanente afskeid geword. |
815 | GOV-ZA.148824.2010-03-24.af.txt | 17,031 | Die Wes-Kaap rou saam met die gemeenskap van Klapmuts. Baie families se lewens is onherroeplik geraak deur die dood van hul naasbestaandes. Baie families in die Wes-Kaap sonder broodwinners moet nou aangaan met hul lewens en moet probeer om vrede en berusting te vind. |
815 | GOV-ZA.148824.2010-03-24.af.txt | 17,032 | Die Kabinet van die provinsiale regering het met leedwese en skok verneem van die tragedie in u gemeenskap. Woorde kan nie altyd vergoed vir die groot verlies wat mens in hierdie tyd ervaar nie. Namens die Premier van die Wes-Kaap, mnr Ebrahim Rasool en die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap dra ek graag meegevoel en simpatie oor aan die families en die gemeenskap van Klapmuts. 20 Lewens vol belofte en vol hoop vir die toekoms is van hul families en uit die gemeenskap weggeruk en daar is nie altyd antwoorde vir die wroeginge en worstelinge van die families na so 'n tragedie nie. |
815 | GOV-ZA.148824.2010-03-24.af.txt | 17,033 | Iemand het eenkeer gesê: "Die dood is nie 'n afskakeling van die lig nie; dit is net die uitblaas van die lamp omdat die dag gebreek het." Die twintig slagoffers van die treinongeluk se lampe is vroeër uitgeblaas as wat dit moes en onder omstandighede wat onbegryplik en onverstaanbaar is. Baie families in die Wes-Kaap is in rou gedompel en heelwat families het meer as een familielid aan die dood afgestaan. 'n Paar gemeenskappe moet weer die skerwe optel na die tragiese dood van hierdie mense. Daarom is daar begrip vir die rou en die seer van die gemeenskap. Langs hierdie weg wil ek graag die wens uitspreek dat u as families, vriende en gemeenskap wel berusting sal vind maar in die wete dat tyd die groot heler en geneser is. |
815 | GOV-ZA.148824.2010-03-24.af.txt | 17,034 | Lewe is die kosbaarste besitting wat 'n provinsie en sy regering moet koester en omvou. Die provinsiale regering het ten doel om die kwaliteit van lewe van al die mense in die provinsie te verbeter. Ons wat in regering is het hierdie verantwoordelikheid aanvaar. Die treinongeluk waarin 20 mense dood is en soveel beseer is bring die realiteit van die kosbaarheid van lewe na vore. Alvorens die amptelike ondersoek afgehandel is, kan en moet geen instansie of individu geblameer word nie. Die reg moet sy loop neem en ons as breë gemeenskap van die Wes-Kaap moet toelaat dat dit gebeur en nie voortydig vingers wys nie. |
815 | GOV-ZA.148824.2010-03-24.af.txt | 17,035 | Dit is onder hartseer en tragiese omstandighede maar ook met heimweë dat ek vandag in Klapmuts is. Enersyds omdat ek hier grootgeword het en omdat ek afhanklik was van die trein sodat ek skool toe kon gaan en omdat my pa en ek self vir die spoorweë gewerk het. Net so is duisende mense se lewens afhanklik van ons openbare spoorvervoer stelsel. Wanneer 'n ongeluk wel gebeur moet ons alles in ons vermoë doen om vas te stel wat die oorsaak daarvan was sodat ons ook daaruit kan leer en 'n volgende ongeluk vermy kan word. |
815 | GOV-ZA.148824.2010-03-24.af.txt | 17,036 | Ons moet ook alle personeel van die verskillende nooddienste wat betrokke was bedank en loof vir die spoedige reaksie en optrede na die ongeluk. |
815 | GOV-ZA.148824.2010-03-24.af.txt | 17,037 | n Ideale en perfekte wêreld weet nie van treinrampe, motor en vliegtuig ongelukke, brande, vloede en dade van oorlog en terreur nie. 'n Ideale wêreld weet nie van die verskriklike hartseer waardeur families moet gaan na die tragiese dood van 'n familie lid nie. 'n Ideale wêreld weet nie van die skok vir 'n gemeenskap nie. Ons is vandag hier omdat ons leef in 'n wêreld wat nie ideal en perfek is nie. Die taak van een en elkeen van ons wat hier is, is om toe te sien dat ons 'n wêreld probeer skep wat so na as moontlik aan die ideaal is. Daarom moet ons ons koppe optel en met groot dankbaarheid dink aan hulle wie se nagedagtenis ons vandag hier eer. |
815 | GOV-ZA.148824.2010-03-24.af.txt | 17,038 | Iemand het eenkeer gesê: "wie in die gedagtes van sy geliefdes leef, is nie dood nie, hy is net ver." |
815 | GOV-ZA.148824.2010-03-24.af.txt | 17,039 | Ter afsluiting wil ek vandag vir u as families en gemeenskap van Klapmuts sê - u staan nie alleen nie - u rou is ons rou, u seer is ons seer en u verlies is ons verlies. Die regering van die Wes-Kaap gtaan u nie versaak in u tyd van hartseer nie. Ons is tans op verskeie fronte aan die werk om te kyk hoe ons u kan help. |
815 | GOV-ZA.148824.2010-03-24.af.txt | 17,040 | Die Provinsiale Regering is tans aan die werk Dr Lionel Louw van die Premier se Kantoor is persoonlik getaak om die begrafnis reëlings te koördineer en gaan die regering ook die koste van die begrafnisse dra. |
815 | GOV-ZA.148824.2010-03-24.af.txt | 17,041 | In samewerking met Agri Wes-Kaap wat aangebied het om 'n noodfonds te administreer vir die families van naasbestaandes I'n fonds begin en het ek vanoggend by Die Burger R50 000 ontvang wat hulle bygedra het tot die fonds. Ons dank ook aan Agri Wes-Kaap wat die fonds administreer en hulle infrastruktuur en personeel beskikbaar stel met die fonds. Die fonds sal na die medium en langtermyn behoeftes kyk van families wie se broodwinners weg is en om te kyk na onder andere skool en verdere onderrig behoeftes veral vir die kinders. |
815 | GOV-ZA.148824.2010-03-24.af.txt | 17,042 | Ek was reeds in gesprekke met Dr Christo Wiese van Pep Stores en met Shoprite Checkers nadat hulle aangebied het en kan ek ook vandag vir u sê dat vir al die families vir ten minste die volgende 3 maande die nodige ondersteuning sal kry om kos op die tafel te sit en Januarie skool toe te gaan omdat skoolklere en skryfbehoeftes reeds voor gesorg is. |
815 | GOV-ZA.148824.2010-03-24.af.txt | 17,043 | Wees ook verseker dat u in gebede opgedra word en daarom glo ek ook dat die families die nodige vertroosting sal vind en ook die krag van God sal ontvang om u deur hierdie tyd te dra. |
815 | GOV-ZA.148824.2010-03-24.af.txt | 17,044 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
816 | GOV-ZA.14923.2010-03-24.af.txt | 17,046 | Die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR) is die stelsel waarvolgens die vlakke van leerprestasie aangeteken word ten einde te verseker dat die vaardighede en kennis wat opgedoen is, oor die hele land erken word. |
816 | GOV-ZA.14923.2010-03-24.af.txt | 17,047 | Daar is agt vlakke in die NKR. |
816 | GOV-ZA.14923.2010-03-24.af.txt | 17,048 | hoër onderwys en opleiding. |
816 | GOV-ZA.14923.2010-03-24.af.txt | 17,049 | 'n Kwalifikasie is 'n formele erkenning van die feit dat 'n bepaalde leerproses voltrek is. Onderworpe aan die goedkeuring van die SAKO kan 'n kwalifikasie op 'n gespesifiseerde vlak binne die NKR geregistreer word. Wanneer 'n geregistreerde kwalifikasie met welslae voltooi is, word 'n bepaalde aantal krediete toegeken. |
816 | GOV-ZA.14923.2010-03-24.af.txt | 17,050 | Jy kan die databasis van SAKO-geregistreerde kwalifikasies deursoek ten einde vas te stel watter kwalifikasies vir elke vlak beskikbaar is, hoeveel krediete hulle werd is, en wie die diensverskaffers is wat hierdie opleiding voorsien. |
816 | GOV-ZA.14923.2010-03-24.af.txt | 17,051 | Eenheidstandaarde word ook op spesifieke vlakke by die NKR geregistreer. Jy kan ook krediete vir eenheidstandaarde wat met welslae voltooi is, laat oploop tot 'n uiteindelike kwalifikasie. |
816 | GOV-ZA.14923.2010-03-24.af.txt | 17,052 | Jy kan die databasis van SAKO-geregistreerde kwalifikasies deursoek ten einde meer aangaande eenheidstandaarde uit te vind. |
816 | GOV-ZA.14923.2010-03-24.af.txt | 17,053 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
816 | GOV-ZA.14923.2010-03-24.af.txt | 17,054 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
817 | GOV-ZA.14939.2010-03-24.af.txt | 17,056 | Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede. |
817 | GOV-ZA.14939.2010-03-24.af.txt | 17,057 | Om die kulturele bedrywe in die Wes-Kaap te bevorder deur plaaslike kunstenaars te steun. |
817 | GOV-ZA.14939.2010-03-24.af.txt | 17,058 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
817 | GOV-ZA.14939.2010-03-24.af.txt | 17,059 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,061 | Wanneer u 'n voertuig bestuur, moet u te alle tye u bestuurslisensie by u hê. Slegs persone bo die ouderdom van 18 mag om 'n lisensie aansoek doen. 'n Persoon mag aansoek doen om 'n lisensie om 'n motorfiets (tot 125 cc) te bestuur indien hy of sy bo die ouderdom van 16 is. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,062 | Toon u identiteitsdokument. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,063 | Toon alle lisensies wat u toelaat om 'n voertuig te bestuur. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,064 | Voorsien vier identiese foto's van uself. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,065 | Betaal die vereiste bedrag. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,066 | Die aansoekvorm moet aandui vir watter tipe voertuig die persoon 'n lisensie wil hê (motorfiets, motorvoertuig, minibus, ens.). |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,067 | Na indiening van die aansoek en die slaag van die oogtoets sal 'n datum vir 'n bestuurstoets vasgestel word. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,068 | n geldige leerlinglisensie het die padverkeerstekens ken en verstaan n deeglike kennis het van die padreëls en die verskillende seine wat van 'n bestuurder van 'n voertuig vereis word as hy/sy op 'n openbare pad bestuur, en in die algemeen in staat is om die tipe voertuig wat op die aansoek aangedui word te bestuur. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,069 | Studiemateriaal is beskikbaar om te help om vir die bestuurslisensietoets voor te berei. Baie mense maak gebruik van die dienste van 'n bestuursinstrukteur. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,070 | Nadat die bestuurslisensie geslaag is, sal 'n kredietkaartformaat-bestuurslisensie aan die persoon uitgereik word. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,071 | Sodra die lisensie gereed is om afgehaal te word, sal u per pos daarvan verwittig word. Wanneer u die lisensie afhaal, moet u bewys van identiteit kan lewer. 'n Kaart wat nie binne 120 dae afgehaal word nie, sal vernietig word. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,072 | n gewaarmerkte afskrif van sy/haar identiteitsdokument n gewaarmerkte afskrif van die bestuurder se identiteitsdokument n beëdigde verklaring met die rede waarom die bestuurder nie self die lisensie kan afhaal nie, en ook die naam en identiteitsnommer van die persoon wat die lisensie sal afhaal. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,073 | U kan by enige bestuurstoetssentrum om 'n redietkaartformaatlisensie aansoek doen. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,074 | Jou kredietkaart-rybewys is net vyf jaar lank geldig en moet daarna hernu word. Die vervaldatum verskyn op jou rybewys. Jy sal ook per pos 'n hernuwingskennisgewing kry. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,075 | Jy kan jou rybewys te enige tyd voordat dit verval, hernu. Die nuwe rybewys sal vyf jaar lank van die datum van hernuwing af geldig wees. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,076 | Om jou rybewys te hernu moet jy die aansoekvorm by jou naaste Rybewystoetssentrum invul. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,077 | swart-en-wit ID-foto's saam. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,078 | Voor jou rybewys hernu kan word, sal jy jou vingerafdrukke moet laat neem en 'n oogtoets moet ondergaan. As jou sig agteruitgegaan het vandat jou rybewys uitgereik is, kan nuwe beperkings aan jou rybewys geheg word. Daar kan byvoorbeeld vereis word dat jy 'n bril moet dra wanneer jy bestuur. As jy jou oogtoets heeltemal dop, sal jou rybewys nie hernu word nie. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,079 | Jy sal nie weer 'n bestuurstoets hoef te ondergaan nie. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,080 | Suid-Afrikaners wat oorsee is wanneer hulle rybewys verstryk kan dit eers hernu wanneer hulle terug is in die land. Daar is op die oomblik geen boetes vir mense wat laat is met hulle hernuwings nie. As boetes egter eers ingestel is, sal mense wat nie in staat was om hulle rybewyse te hernu nie, om kwytskelding van die boete aansoek moet doen. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,081 | Dit kos R100.00 om 'n rybewys te hernu. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,082 | Indien u bestuurslisensie verlore raak, of gesteel of vernietig word, kan u om vervanging daarvan aansoek doen. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,083 | n Tydelike permit sal aan u uitgereik word wat vir ses maande of totdat die vervangingslisensie uitgereik word geldig is, watter datum ook al eerste aanbreek. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,084 | Om aansoek te doen om 'n vervangingslisensie, moet u vorm TDL by enige bestuurslisensietoetssentrum invul. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,085 | u identiteitsdokument vier foto's. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,086 | Dit kos R40 vir 'n tydelike lisensie en R100 vir die nuwe kredietkaartformaatlisensie. |
818 | GOV-ZA.14948.2010-03-24.af.txt | 17,087 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
819 | GOV-ZA.14959.2010-03-24.af.txt | 17,089 | Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede. |
819 | GOV-ZA.14959.2010-03-24.af.txt | 17,090 | Die Cape Access-projek gaan die voordele van inligtings- en kommunikasietegnologie (IKT) na gemeenskappe in alle dele van die Wes-Kaap uitbrei. Cape Access is 'n mens-gerigte projek wat IKT beskou as 'n hulpmiddel wat kennis uitbou en geleenthede skep. |
819 | GOV-ZA.14959.2010-03-24.af.txt | 17,091 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
819 | GOV-ZA.14959.2010-03-24.af.txt | 17,092 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
820 | GOV-ZA.14973.2010-03-24.af.txt | 17,094 | Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede. |
820 | GOV-ZA.14973.2010-03-24.af.txt | 17,095 | Bambanani Teen Misdaad wil dié 2004/2005 feesseisoen vir almal veiliger maak deur die polisie se sigbaarheid en toeganklikheid te verhoog op besige plekke, soos strande, treine en winkelsentrums. |
820 | GOV-ZA.14973.2010-03-24.af.txt | 17,096 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
820 | GOV-ZA.14973.2010-03-24.af.txt | 17,097 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
821 | GOV-ZA.15000.2010-03-24.af.txt | 17,099 | Die dataversameling kan volgens loopbaankategorie deursoek word en sluit inligting oor wie aansoek kan doen, sluitingsdatums vir aansoeke, kontakbesonderhede en voorwaardes, in. |
821 | GOV-ZA.15000.2010-03-24.af.txt | 17,100 | Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NFHS) bied lenings aan Suid-Afrikaanse studente wat by openbare universiteite of technikons wil studeer. Indien die student se akademiese prestasie goed genoeg is, kan tot soveel as 40% van die lening afgeskryf word. |
821 | GOV-ZA.15000.2010-03-24.af.txt | 17,101 | U kan by die kantoor vir finansiële ondersteuning van 'n universiteit of technikon om steun van die NFHS aansoek doen. |
821 | GOV-ZA.15000.2010-03-24.af.txt | 17,102 | In 2002-2003 sal die som van R500 miljoen na die skema oorgedra word, in 2003-2004 R470 miljoen, en in 2004-2005 R498 miljoen. Die bedrag wissel aangesien dit gedeeltelik afhanklik is van ander bronne van inkomste wat tot die beskikking van die skema is. Hierdie bronne sluit in donateursfondse wat ontvang is, geld wat op studielenings terugbetaal word, en rente op beleggings. |
821 | GOV-ZA.15000.2010-03-24.af.txt | 17,103 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
822 | GOV-ZA.15003.2010-03-24.af.txt | 17,105 | Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede. |
822 | GOV-ZA.15003.2010-03-24.af.txt | 17,106 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
822 | GOV-ZA.15003.2010-03-24.af.txt | 17,107 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
823 | GOV-ZA.15082.2010-03-02.af.txt | 17,109 | Die WKOD is besig om 'n verskeidenheid strategieë te implementeer ten einde te verseker dat die provinsie die volle potensiaal van inligting- en kommunikasietegnologie (IKT) in die onderwys benut. |
823 | GOV-ZA.15082.2010-03-02.af.txt | 17,110 | administratiewe inligting te versamel en te versprei, en te verseker dat alle skole in die provinsie, landelik sowel as stedelik, onmiddellik toegang tot inligting aangaande die kurrikulum en administrasie verkry. |
823 | GOV-ZA.15082.2010-03-02.af.txt | 17,111 | Die E-kurrikulumprojek, wat besig is om innoverende maniere te ontwikkel waardeur IKT's vir die ontwikkeling, lewering en ondersteuning van die kurrikulum aangewend kan word. |
823 | GOV-ZA.15082.2010-03-02.af.txt | 17,112 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
823 | GOV-ZA.15082.2010-03-02.af.txt | 17,113 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
824 | GOV-ZA.15082.2010-03-24.af.txt | 17,115 | Die WKOD is besig om 'n verskeidenheid strategieë te implementeer ten einde te verseker dat die provinsie die volle potensiaal van inligting- en kommunikasietegnologie (IKT) in die onderwys benut. |
824 | GOV-ZA.15082.2010-03-24.af.txt | 17,116 | die kurrikulum te verwesenlik en te ondersteun te help om die vlakke van onderrig en leer in benadeelde skole te verhoog opvoeders te ondersteun en op te voed die digitale kloof te elimineer leerders te bemagtig om deel te word van die wêreldwye kennisgemeenskap leerders aan te moedig om hulle vir loopbane in die wetenskappe, ingenieurswese en IKT voor te berei administratiewe inligting te versamel en te versprei, en te verseker dat alle skole in die provinsie, landelik sowel as stedelik, onmiddellik toegang tot inligting aangaande die kurrikulum en administrasie verkry. |
824 | GOV-ZA.15082.2010-03-24.af.txt | 17,117 | Die E-kurrikulumprojek, wat besig is om innoverende maniere te ontwikkel waardeur IKT's vir die ontwikkeling, lewering en ondersteuning van die kurrikulum aangewend kan word. |
824 | GOV-ZA.15082.2010-03-24.af.txt | 17,118 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
825 | GOV-ZA.15086.2010-03-24.af.txt | 17,120 | Kinders begin gewoonlik met graad 1 in die jaar waarin hulle sewe jaar oud word. Kinders wat gedurende die jaar ses jaar oud word, kan begin skoolgaan indien daar aangetoon kan word dat hulle gereed is vir die skool. |
825 | GOV-ZA.15086.2010-03-24.af.txt | 17,121 | Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het 'n toets ontwikkel waarmee jonger kinders gesif kan word om vas te stel of hulle gereed is vir die skool. Die Departement het hierdie toets vir die eerste keer in 2002 gebruik. |
825 | GOV-ZA.15086.2010-03-24.af.txt | 17,122 | Die assesseringsproses word deur die Onderwysbestuurs-en-ontwikkelingsentrums (OBOS'e) behartig. |
825 | GOV-ZA.15086.2010-03-24.af.txt | 17,123 | Skakel asseblief vir verdere inligting met jou naaste OBOS. |
825 | GOV-ZA.15086.2010-03-24.af.txt | 17,124 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
826 | GOV-ZA.15092.2010-03-24.af.txt | 17,126 | Alle leerders en opvoeders behoort die regte van ander leerders en opvoeders te respekteer. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.